Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Padblokkades en tenthospitale

2013-12-08

Deur Adriaan Snyman


Ons verneem dat duisende swart werkers in die staastsdiens en ook openbare maatskappye in die die komende dae verlof gaan neem om te kan deelneem aan die rou tyd vir Mandela.

Dit kan groot ontwrigting in die openbare sektor  veroorsaak. Die volledige verslag wat ons hieroor ontvang het, sal sou gou moontlik gepubliseer word.

Kan hierdie “verlof-aksie” dalk die begin wees van die groot staking wat Johanna Brandt voorspel het?

Die Boodskapper het aan haar gesê: “Kyk!” Sy het gekyk en voor haar ‘n miniatuur kafferassegaai op die grond sien lê. Dan sien sy die begin van ‘n staking wat gou-gou dwarsoor die land versprei en hoog bo in die lug hang die letters XL. Alles staan, selfs die groot besighede is gesluit en verlate, niks funksioneer meer nie.

Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl dit aan die gang is, sê die Engel, organiseer die swartes in die geheim en kom in een nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dinge vinnig en onverwags — hulle sny die kragverbindings binne en rondom die stad af. Hierna sien sy, vaar hulle die blanke gebiede in en vermoor ons mense voor die voet. Duisende en duisende gaan sterf in daardie ‘Egiptiese nag’ wat oor die blankes in Johannesburg gaan toesak.

“Dit sal gebeur net na afloop van ‘n baie belangrike begrafnis,” het sy aan haar burrvrou gesê: “dan bars geweld los en versprei soos ‘n siedende vuur dwarsoor die land. Niemand sal dit kan keer nie … Landswye stakings (soos Siener ook voorspel het), sal groot chaos, vernietigende skades en bloedvergieting tot gevolg hê…” (Uittreksel uit Profesieê oor Suid-Afrika, bladsy 52, Libanon-Uitgewers, 1996).

“Toe ek in die visioen die talle verminkte lyke rondom my sien lê, het ek geskok en hardop uitgeroep: ‘Dit kan tog nie wees nie, want daar is nie so baie mense in Johannesburg nie!”

Wat die Engel aan haar gewys het, is éérs die miniatuur (klein) assegaai op die grond.

As ’n Zoeloe verwys na ’n makker wat verslaan is, gebruik hy die uitdrukking — umkhonto ehla (sy spies is neergefel).

Moontlik is hierdie “rou tyd” wat nou voorlê, die begin van daardie groot staking.

Mandela op Robbeneiland

In Julie 2013 het ons die betekenis van Mandela se bandietnommer (46664) bespreek. Ons wil hier net kortliks weer daarna verwys, omdat die tyd en datums van sy dood en begrafnis ook vir ons die getal 666 gee.

Nadat Manela in Junie 1964 lewenslange gevangenisstraf opgelê en per helikopter na Robben-eiland geneem is, was hy Suid-Afrika se bandietnommer 466 van 1964. Dit is dan as nr. 466 64 geskryf. Van daardie oomblik af het hy bekend gestaan as ‛Gevangene 46664’ ― dit sou voortaan ook sy noemnaam wees. In geskrewe dokumente is daar nooit na hom verwys as Nelson Mandela nie, maar as ‛Gevangene 46664’.

Die drievoudige ses (666) wat die “getal/naam” van die Antichris is) word in sy bandietnommer weerskante ingesluit deur die getal 4. Numerologies is 4 die simboliese ‛wêreldgetal’. M.a.w. alles wat in die wêreld is, kom uit die wêreld en is vir die wêreld. Dit het geen geestelike waarde nie. Dit beteken ook mag; en vir die Japannese verteenwoordig die getal 4 vernietiging, onheil en dood. (Ons kan dus sê Mandela was uit die wêreld en ook vir die wêreld. Daarom het die wêreld hom aangehang (agter hom aangeloop); en sy heerskappy is gekenmerk deur vernietiging, onheil en dood).

Sedert Johannes tweeduisend jaar gelede gesê het dat 666 die getal van ‘n mens is, is Nelson Mandela die heel eerste persoon in wie se ‛noemnaam’ die getal 666 direk voorkom. Met sy vrylating, is ook ’n ander profesie van Openbaring vervul: (Op. (13:1) “En ek het op die sand van die see gaan staan. En ek het ’n dier uit die see (Robbeneiland) sien opkom.”

Neem ook kennis van die volgende:

1. Selfone en kameras word nie toegelaat by die Uniegebou gedurende die tyd wat die publiek Mandela se liggaam (vanaf Woensdag tot Vrydag) in die glaskis kan besigtig nie. Roubeklaers word aangemoedig om ‘n erewag te vorm tussen 1 Militêre Hospitaal en die Uniegebou waar Mandela se stoets sal verbygaan; daar sal ook ‘n sattelietdiens na die Uniegebou wees vir mense wat na die liggaam in die glaskis wil gaan kyk. Vanaf Maandag tot Dinsdag sal buitelandse hooggeplaastes soos ambassadeurs, die Obamas/Bushes en nog 190 ander staatshoofde die voorreg hê om finaal van hulle Madiba afskeid te neem. Terwyl die familie en intieme vriende Saterdag en Sondagoggend die geleentheid kry, voordat hy later die dag op Qunu begrawe word.

2. Mandela sal dus altesaam sewe (7) dae in ‘n glaskis in staatsie lê – net soos daar geprofiteer is!

3. Die polisie en weermag word landswyd met HF radio’s toegerus wat hulle in staat sal stel om met mekaar te kommunikeer al sou daar kragonderbrekings wees en hulle gewone radio’s of selfone nie gebruik kan word nie.

4. Al die nodige toerusting vir padblokkades word reeds landswyd op strategiese plekke aangebring.

5. Genocide Watch het sopas die dreigende volksmoord teen Afrikaners opgeskuif na vlak 7. Dis seker nie om dowe neute nie. Ook hulle verwag chaos en bloedvergieting in die dae wat kom.

6. Ons het van ‘n afgetrede senior Weermag-lid verneem dat tenthospitale op plekke opgerig word. Hulle verwag glo dat die bestaande hospitale nie die toestroming van “noodgevalle” sal kan behartig nie.  Maar intussen het 7 Mediese Bataljon laat weet hulle dra nie kennis daarvan nie. Indien u egter oor meer inligting beskik, laat ons asseblief weet.

7. Alle wetstoepassers, polisie, verkeersafdeling, ens., se verlof is vir Desembermaand ingetrek.

8. Twee sakemanne wat Vrydag Swaziland besoek het, is by die Jeppe’s Reef grenspos deur ‘n swart amptenaar meegedeel “dat dit nou tyd vir die wittes is om te vlug!”

9. Mnr. Gert van Vuuren, 68, is onlangs op sy plaas deur swart polisiemanne gewaarsku dat “All white dogs in South Africa will be killed”.

10. Uit Pretoria het iemand geskakel om te se dat sy tuinjong en bediende vertel hulle het in Garankuwa begin om Zimbabwiërs aan te val. Hy sê hulle sê Uhuru is hier. Die tuinjong was erg getraumatiseer.

Sy dood, begrafnis en 666

Dis nie net Mandela se  bandietnommer wat hom aan die sataniese 666 koppel nie, ook sy sterfte-uur en dag, én sy begrafnisdatum verteenwoordig die getal.

Amptelik is sy dood op Donderdagnag 5 Desember om 23:30  deur Zuma op TV aangekondig; hoewel hy glo reeds om 20:50 gesterf het. Numerologies kan ons sy sterte-uur ook só bereken: 20 + 50 + 5 = 12 = 2 x 6

Sy begrafnis word gereël vir 15/12/2013 = 15 + 12 + 2 + 1 + 3  = 33 = 3 + 3 = 6.

Hy sterf in die jaar 2013. Dit is 2 + 0 + 1 + 3 = 6.

Sy sterfuur, plus sy datum van begrafnis plus die jaar waarin hy dood is, gee ook vir ons die getal 666.

Dit is beslis nie toeval nie, en ons twyfel nie daaraan dat dit alles so ‘beskik’ is om een van Siener se belangrike visioene in vervulling te laat gaan nie. Hy het dit aan oom. Paul Prinsloo se vader, mnr. Japie Prinsloo, die sprinkaanbeampte van Lichtenburg, vertel.

Hy het gesien dat hy een aand in ‘n gebou (woonstel?) in Johannesburg staan en oor die stad uitkyk. Alles was stil en rustig. Toe het hy omgedraai en gaan slaap, en teen die nanag skielik wakker geskrik en drie dinge gehoor: Geweerskote, honde wat blaf en mense wat gil. Toe weet hy die emmer bloed het omgeval.

Hierdie gesig kom uit oom Japie Prinsloo se aantekeninge en ons het dit in die vroeë negentigerjare  by sy seun,  mnr. Paul Prinsloo, gehoor en dit tydens die Siener-toer van 2001 op vergaderings bekend gemaak. Met die Boeremaghofsaak is dit een aand as hoofberig op TV uitgesaai. Die vraag is nou of dit saamval met die kis wat Siener in die graf sien afsak het, waarna vure (geweld en chaos) oor die land uitbreek. Sou dit wel in die voordagure van 16 Desember plaasvind, dan het Zuma nie net sy wraak gekry nie, maar ook ons enige, heilige en afgesonderde dag gekaap en geskend —of so sal hy reken!

Ons moet  maar wag en kyk wat gebeur.

Artikel opgedateer 9 Desember 2013. Rede, nuwe inligting in verband met tenthospitale en Genocide Watch ontvang.

32 thoughts on “Padblokkades en tenthospitale”

  1. Adriaan as ek reg onthou dan het Oom Klasie 3 siwwe gesien wat 3 verkiesings voorstel. Met die huidige gebeure begin dit tog te lyk of April se verkiesing maklik iets van die verlede kan wees. As dit die geval is gaan die proses nou dramaties versnel.

  2. Adriaan,

    Moontlike aanval op Johannesburg (begin van oorlog):
    Die spies le op die grond tot na die rou tydperk – 20 Desember
    XL kan ook wees 2211 – 21.12
    Swart Kersfees – Johanna Brandt

  3. Het julle enige fotos van hierdie sogenaamde tent hospitale? Ek is Kapelaan by die Medics en al madiese eenheid wat sulke Veld Hospitale mee toegerus is is 7 Mediese Bateljon en hulle weet nie waarvan julle praat nie

    1. Jaco, baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig is dit nie altyd vir my moontlik om AL die inligting wat ons ontvang, te verifieer nie. Ons kry letterlik honderde boodskappe/e-posse. Dus sal ek maar in die toekoms net meld dat ons nie altyd die egtheid daarvan kan bevestig nie. Nietemin, dankie vir jou moeite!

  4. Rudy D. Ferreira

    Volgens die berig is ons op vlak 7 van Genocide Watch se lys. Ek het gaan kyk en kry nerens enige inligting wat dit bevestig nie. Volgens my is ons nog op vlak 6. Vlak 7 op Genocide Watch se lys is waar daar alreeds volskaalse uitwissing plaasgevind het en dit kom dalk moontlik eers na Mandela se begrafnis.

    1. Rudy, dankie ook vir jou regstelling. En, ja, ek dink jy is reg wat Vlak 7 betref. Maar ek verneem tog dat daar in die afgelope paar dae ‘n toename in geweld teen blankes was. Hulle is ook meer uitgesproke oor wat beplan word.

  5. Dankie vir die artikel: het gewonder of die sewe dae glaskis visioen wel waar word. ‘n Mens sou werklik nie hoop dat geweld volg nie, maar is daar profesiee van die Siener wat NIE waar geword het nie?

    1. My beskeie mening-As ek kan reg onthou sou dit in Maart 1994 wees, toe November 1999, toe elke keer, met gereelde klokslag en ernstige versekering, so ‘n maand voor of na ‘n verkiesing.
      Nou is dit definitief binne ‘n week nadat Madiba die lepel in die dak gaan steek, wanneer dit ookal sal wees.
      Ek wonder of die logistiese probleme wat ek op gewys het al opgelos is;

      Eers as ek sienner se woorde kan ken sal ek weet of hy ‘n profeet was of nie….na my mening is mense wat die toekoms voorspel nie profete nie…profete is begaan oor die dinge van die Here en niks anders nie…hulle was in die dae van hul profesie meesal besig om die volk tot bekering te roep…soos gereformeerdes dit sal seg, profete is gewoonlik hervormers. Hulle wil die mensegebooie wat alewig deur godsdienstiges die kerk ingevoer word, uitroei!
      _________________
      Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe.
      Jesus – Joh. 6:45
      Wat is Uhuru? Burger oorlog? So van mandela gepraat…hy het openlik verklaar dat hy nie in God glo nie..tog het die NG kerk (langs die jeugsentrum naby kerkplein) hom ‘n eed voor daardie selfde God waarin hy nie glo nie laat afle om ‘n goeie president te wees! As dit nou nie ‘n openbaring van die hoer van openbaring (die hoer wat met die konings van die aarde en die handelaars owerspel bedrywe) is nie, weet ek darm nie!

      1. Katryn, “Profeet” is Titel ter erkenning gegee aan Siener, beeldspraak. Soos titel van opvoering in Staatsteater, “Bye om ‘n Aster”, wat sien jy, bye wat zoem om ‘n blom, of outjies wat na ‘n nooi vry? Mnr N van Rensburg het nie self verkondig dat hy ‘n profeet is nie, Hy het visieone gesien, net soos Johannes op Patmos. Die boek Openbaring is beeldspraak, lesers vertolk dit op verskeie maniere. As ek luister hoe die prez gister in die teenwoordigheid van baie buitelandse besoekers sonder skaamte deur sy eie mense uitgejou is, dan is die gevolgtrekking dat die bevolking kwaad is vir die regeerders. Sy eie mense is kwaad. Dit is nie ‘n goeie teken nie. As daar nie leierskap is nie is daar wanorde, elke ou maak soos hy wil, rooi beret ook.

  6. Adriaan verwys ook na die laaste loopgraaf met al die hoogeplaasdes tans in die land
    ons volk moet nou waker word Ons Vader het ons gelei beskerm maar ons het Hom nie gehoorsaam. ASB kom laar ons ons knie buig soos met met slag van bloed revier en glo ons kan nie op eie krak die satan oorwin nie maar met ons Vader Yahawh kan ons die vyhand oorwin en sleg deur geloof en vertroue in HOM

  7. Goeiedag, wat ‘n tydperk wat vir ons volkie voorle. Maar met ons Almagtige Vader aan ons sy, is ons vir niks bang nie! Ek wonder net oor iets, my kennis is maar nie so goed soos dit moet wees oor al Oom Siener se visioene nie, ons sien wel so baie wat waar word. Wonder net oor 1… het Oom Siener nie gese hy sien dat ‘sy kop agteroor val’ nie – geweldadig sterf? Baie dankie, en vriendelike groete

  8. Die romainse letters XL staan vir 40. Is dit nie dalk 40 dae na mandela se dood? Wat beteken 14 jan 2014? Meeste mense gaan nou op verlof en dis ook kers tyd en ek dink die moontlikheid van staking is meer moontlik wanneer almal weer terug is by die werk in die nuwe jaar. En snaaks genoeg as mens 14 01 20 14 optel kom dit op 4 uit en 40 opgetel kom ook op vier uit. En is dit nie snaaks hoe hy ‘n dag voor gelofte dag begrawe word. So asof vanaf die 16 de ‘n nuwe tydperk aanbreek. Tydperk van smeltkoers en tweede bloedrivier tydperk.

    1. Ek voel vasberade dat die XL waarvan Johanna Brandt praat 24/12 (24 Desember) beteken (X=24ste letter en L=12de letter). Ek kry nerens meer informasie van die ‘black christmas’ van Johanna Brandt nie, kan iemand asseblief meer inligting gee? Dankie

  9. Ek het gaan kyk in my droom boek wat 6 en wat 4 beteken. boek geskryf deur ira milligan understanding the dreams you dream gebaseer op bybelse gebeure.
    Volgens die boek beteken 6 Image, flesh, carnal, IDOL. En 4 beteken Reign, Rule, Kingdom. Klink vir my asof die era van afgod van ‘n mens (idol) verby is en reign van Yahwe begin vir Soud Afrika. Ek dink baie mense sal hulle saak met Hom nou uitsorteer.

    1. Myns insiens is sekere geskrifte of persone (of sg profesieënie stigtelik tov die Israelwaarheid (en eenheid) nie, en derhalwe
      sien ek dit nie as fundamentele of noodsaaklike (prioriteit) geskrif-
      te / getuienis / persone nie, maar slegs as aanvullend of hoogstens
      interessant. Sulke tipes geskrifte sluit in : Bertha Dudde, Jacob Lor-
      ber, Judith de Beer, Linda Newkirk, Siener van Rensburg, Johanna
      Brandt, Oera Linde, ens. En diegene wat hierdie geskrifte navolg
      (en konstant aanhaal) word deur my as sotlik, verderflik en uiters
      VERDAG beskou. …Die Bybel is en bly die prioriteit, en is dus ook
      voldoende.
      Die kennis van die Israelwaarheid self, verdeel geen Blanke nie.
      Inteendeel, – deur die bekendmaking van Identiteit bring dit eintlik
      die Blankes byeen. Dit bring kennis wat eenheid bevorder. Sou al
      die Blankes more die Israelwaarheid aanvaar, dan sou daar geen
      mag of krag op aarde wees wat die Blankes sal kan verdeel of oor-
      weldig nie, want die Blankes sal dán almal weet wie hulle is, waar
      hulle vandaan kom, en ook waarheen hulle oppad is. Die Bybel was
      die Voortrekkers se grootste en sterkste gemene deler (samebinder)
      by Bloedrivier, en vandag kan die Bybel dit steeds wees. Die Blankes
      moet net wakker word en begin luister. – Alleen dán sal hulle werk-
      lik kan saamstaan en geseën word. Identiteit bind saam.

      Juis dáárom onderdruk die Illuminati (en hulle regerings) hierdie ver-
      borge kennis van die waarheid, sodat hulle selfs hulle intelligensie-
      dienste aanwend om konstant die Blankes te verwar en te verdeel.
      Daarom is NIA ook altyd só bedrywig tussen die Israelgeledere, want
      hulle moet konstant twyfel saai, mislei, verdeel, verdraai en verwar-
      ring veroorsaak, anders mag die Blankes dalk verenig (saam staan)
      en sodoende te sterk (nasionalisties) raak.

      1. Ek glo nie JHWH praat glad nie meer met sy volk nie, dus glo ek nie mens moet by die Bybel stop nie. JHWH sê, ‘soek en julle sal vind’… Sal Hy regtig vir 2000 jaar nie meer met ons praat nie? – ek kan dit nie glo nie, ons moet die klappe van ons oë afhaal en begin luister en bid vir Kennis en Waarheid, sodat ons mag sien, sonder om meer verdeeldheid te maak tussen ons mense en eerder saam te staan as JHWH se volk. Ek glo Hy praat steeds met Sy volk deur sekere mense (moontlik insluitende van die bg mense.

  10. Katryn,

    Wat jou harde woorde oor Siener van Rensburg en Johanna Brandt aan betref, stem meeste van ons ware gelowiges natuurlik nie met jou saam nie en vind ons jou woorde uittartend jeens die Almagtige JaHWeH wat hierdie twee profete in ons midde verwek het.

    Wat jou siening aangaande ons identiteit aan betref, kan mens min fout vind en wens mens dat alle Boere-Afrikaners en Engelssprekende gelowiges hul ware identiteit reeds besef het, maar, dit is in die Meestersplan van JaHWeH Elohim dat ons hierdie identiteit van nou af met groterwordende spoed en krag sal ontdek tot die groot ondergang van die barbaar en sy meelopers.

    Mag Sy Majesteit JaHWeH Elohim ons in groot getalle behou, behoed en bewaar in hierdie groot dae van vlam en die verterende vuur wat kom. Sela.

    1. Willem

      Ek sê NIE profete en profesië is NIE van God af nie. Ek verag niemand en oordeel niemand maar staan klein soos ‘n kind in die geloof van my wonderlike Jesus..my Redder….my Vader.
      Psalm 121- Tussen geloof en gemors, halleluja en ‘Here, help my!’
      Die Ou Testament is basies ‘n historiese verslag van hoe God gedeel het met Sy uitverkore volk, die Jode. Hulle is deur God afgesonder as dié volk deur wie Hy homself sou openbaar aan die res van die mensdom en deur wie Hy homself uiteindelik dan ook sou openbaar in die persoon van die Here Jesus Christus. Omdat dit God se bedoeling was om Homself deur die Jode te openbaar, moes hulle ‘n volk wees wat apart gehou is van die ander heiden volke … ‘n volk wat in gehoorsaamheid geleef het aan die enigste ware God. Om te verhoed dat die Jode hulself besoedel met die bose praktyke van die heidene rondom hulle, het God aan hulle sekere basiese wette gegee waarbinne hul moes leef. “So sê die Here van die Leërskare: Luister nie na die woorde van die profete wat vir julle profeteer nie. Hulle vervul julle met ydele verwagtinge, gesigte uit hul eie hart verkondig hulle, nie uit die mond van die Here nie. God sê- Julle sal vrede hê; en aan elkeen wat wandel in die verharding van sy hart, sê hulle: Geen onheil sal oor julle kom nie”.   (Jeremia 23:16, 17).
      Omdat God geweet het dat daar profete sal wees het hy ‘n “toets” daargestel waarvolgens die betroubaarheid van ‘n profeet vasgestel kon word.   As enige een in die Naam van die Here ‘n profesie sou uitbring in verband met toekomstige gebeurtenisse, sou die toets, of dit ‘n goddelikke profesie is of nie, wees om te kyk of die profesie wel gaan uitkom al dan nie:
      “En as jy in jou hart sê:  Hoe sal ons die woord weet wat die Here nie gespreek het nie? As die profeet in die Naam van die Here spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die Here nié gespreek het nie; jy mag vir hom nie bang wees nie” (Deut. 18: 21, 22).
      Die Ou Testament leer dat ‘n ware profeet altyd deur God geroep was. Dit was nie sy eie persoonlike keuse om ‘n profeet te wees al dan nie. Dit was nie ‘n posisie waarna hy gesoek het nie, of wat hy gevoel het hy moet bereik nie.   Daarby was die doel en boodskap van die ware profeet altyd om die volk te waarsku om terug te keer na hul eie God. (Soos ek voorheen gemeld het, profete lei ons terug na SY woord en algehele gehoorsaamheid tot Hom)
      Die profesië wat hy uitgebring het is altyd deur God bevestig deurdat dit wel gebeur het. Die Ou Testamentiese profeet was ook die instrument waardeur God die koms van die Messias aangekondig het.
      “Die Heilige Gees is NIE ‘n fortuinverteller nie. Ook gee Hy nie aan ons die vermoë om die toekoms te voorspel nie (Matt. 6: 34). Een van die mees algemene tipes van misleindings van demoniese gidse is dat hulle aan ‘n persoon ‘n vals ‘woord van kennis’ gee wat niks anders as doodgewone toekoms voorspellery is nie. Selfs die ‘profesië’ wat so oor individue uitgespreek word is niks anders as fortuinvertellery nie.”
      ‘n Christen wat glo dat God direk deur hom sal spreek, plaas homself in groot geestelike gevaar. Die gevaar lê daarin dat hy homself passief maak in die ‘teenwoordigheid’ van God. God verwag dat ons in samewerking met Hom sal funksioneer (Rom. 12:1 – 2 ). God het ons nie geskape om marionette te wees nie, en dit is dus nodig dat ons die nugter denke wat ons van God ontvang het behou tydens alle geestelike ervaringe. (2Tim. 1:7; 1Petrus 4:7). Ons is geroep om deur ‘n bewustelike besluit ons God lief te hê met ons hele hart, al ons krag en ons hele verstand.
      “Die profeet wat so nou en dan die punt mis, mag miskien ‘n gebrek hê aan kennis. Maar dit bewys nie dat hy ‘n valse profeet is nie … dit is sekerlik moontlik dat ‘n ware profeet OOK ‘n fout kan maak.

  11. Die hele wereld staar verwonderd na die dier. Dit is vir my baie opvallend dat die 666 die eerste sy verskyning in SA gemaak het. Om die Gelofte Volk onder te kry, maar hy is nou waar hy vandaan gekom het en die Here se plan sal nie gestop kan word nie. Hulle is baie bang vir ons.

    Ek het gewonder of die 14376 (die volk skrik wakker) nie dalk 14 Des. is nie – 14 Des 1+2=3 en dan 76 dae tot ons oorname. Blykbaar sal die volk wakker skrik wanneer etniese geweld losbars.

    Wat is Johanna Brandt se swart Kersfees?

    Wat soek Katryn op hierdie webblad?!

  12. Ek stel voor dat in plaas van dat almal onder mekaar argumenteer wanneer en of dit gaan gebeur. Dink eerder oor, as dit moet gebeur wat gaan jy en jou familie doen? Gaan jy vlug? as jy gaan, waarheen? As jy nie gaan nie, met wie gaan jy saam staan? Hoe gaan jy terug veg? etc…Het iemand ‘n plan?

      1. Interessant, ek het nie geweet die suidlanders het toe al bestaan en dat Johanna Brand een van hulle lede was nie.
        Ook dink ek dit is dis respekvol om na iemand wie se van “van Rensburg” is te verwys as “Rensburg”
        Die ou was duidelik baie haastig om sy artikel te skryf

  13. AntSan
    As hierdie plasing van my deurgaan wil ek net se dankie. Ek is nie oningelig oor wat voorlê vir my kinders wat nog nie eers ‘n behoorlike lewe gelei het nie. Ek beleef saam met my vriende en familie die hartseer en onsekerheid van ‘n stelsel waarvoor ek nie gestem het nie. Ek is’n BOER in murg en been….nie omdat ek Afrikaans praat nie, maar omdat ek in my hart deel is van ‘n uitverkore Volk, wat glo in God die Almagtige Skepper, die Vader van Jesus Christus – Sy evangelie. Hy sê “Ek is die weg …” (YHWH) – YAHUAH – EK IS – Die enigste lewende Skepper-God… Daar is geen ander!
    Nou…omdat ek ‘n sondige mens wat ondersoek…lees en luister…hoe meer vrae duik op. Dan onthou ek weer SY woorde in Psalm 121. (Ek slaan my oë op…)
    Ek WEET dat God Homself in die OT geopenbaar het deur profete, en Sy wil deur hulle bekend gemaak, maar nou, sê Paulus, in hierdie laaste tyd praat God met ons deur Sy Seun, Jesus Christus (Joh. 1: 14), wat Hy as erfgenaam oor alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het…” (Hebr. 1: 1).
    Slotsom: Die mens is geskape met ‘n aktiewe ondersoekende brein… en met die tekens van die laaste tye duidelik sigbaar…wie van ons kan GOD se “tydfaktor” bepaal? Ek wonder ook maar net….nes jy wat vra WAT ek hier soek.
    Mag God ons bewaar en mag almal soos ek wat vrae het…antwoorde kry.

  14. Dit is belangrik dat ons as boerevolk die geloftedag herdenk. Al lees ons net ten minste die gelofte en dank ons hemelse vader vir sy genade,sal dit wees soos om lams bloed op ons deur koesyne te smeer sodat die engele ons kan beskerm in die donker tyd wat voorle.

  15. Die Laaste Loopgraaf – Die donkerte sal in die Oostelike Provinsie begin en dan oor die res van die land beweeg.

    Die Groot Staking veroorsaak die swart op swart oorlog op die Oos Rand. So erg dat die mense uit hulle huise vlug.

    4 “plekke in Noordwes moet afbrand, dan skrik die volk wakker 14376 – Die Vierkleur wapper weer oor Tvl, Raath

    Ek hou van Yolandi se vertolking van XL.

  16. Ek verstaan nie hoe enige van die voorspellings vandag die wit man help nie, behalwe miskien vir vaandel se bankrekeing. Hoekom meng die feite en voorspellings? Sodra ‘n voorspelling verkeerd bewys word, verloor alles wat jy mos daarna se glowaardigheid.

    As God wou he ons moet weet wanneer die paw-paw die waaier gaan tref in enige situasie kan God mos met ons direk praat. Dink julle nie dat God, die maaker van die heelal in staat is om met almal gelyk en oombliklik te praat nie?

    LUKAS 11:11 En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in plaas van ‘n vis ‘n slang gee;

Comments are closed.