Kort Publikasie
Ons kort publikasies is kleiner, stapelbare boekies van ±50 bladsye. Hierdie werke behandel ’n wye verskeidenheid onderwerpe — van geloof en profesie tot geskiedenis, kultuur en die stryd van ons volk. Omdat dit kleiner uitgawes is, is dit bekostigbaar en maklik om te versprei. Ideaal vir lesers wat kort, gefokusde leesstof verkies sonder om inhoud in te boet.
Wys alle 6-resultate




