Apokriewe Boeke

Apokriewe boeke is ou geskrifte wat nie deel is van die meeste Bybels soos ons dit vandag ken nie, maar tog baie interessante stories en perspektiewe bevat. Sommige van hierdie boeke, soos Henog en Die Boek van die Opregte (Jasher), word selfs in die Bybel genoem. Ander soos Jubileë, Barug en 2 Esdras help om Bybelse tye en gebeure beter te verstaan. Hierdie boeke gee ’n kans om verder te lees oor dinge wat dikwels net kortliks in die Bybel genoem word — en om self te ontdek wat daar buite nog geskryf is.

Scroll to Top