Gewilde Publikasies
Skryf Joernale (R250 elk)
Hierdie A5-joernale die perfekte geskenk vir die volksvriendelike vriend in jou lewe. Die eenvoudige binnekant is uitgelê met netjiese lyntjies vir jou eie aantekeninge, gedagtes en planne.
(Let wel: Hierdie produk word tans slegs op aanvraag gedruk.)
Kortes
Ons het 'n nuwe kort (90s) video reeks begin wat mettertyd verskeie onderwerpe oor ons volk, die bybel en siener gaan bespreek. Kyk gerus op YouTube of volg ons op Facebook.
Kyk op Youtube
Siener van Rensburg
Wie was hierdie godvresende en besonderse historiese figuur en wat beteken hy vir ons volk vandag?
"Road to Armageddon" Video Reeks
Annelize Snyman het in die laaste jaar voor haar dood begin werk aan ‘n Youtube video reeks getiteld Road to Armageddon. Met die bystand van haar dogter Engela, wat beide haar ondersteuning en stem aan die video’s verleen het, het Annelize op haar oudag nog onverskrokke voortgegaan om te soek en te veg vir die waarheid. Ons hoop hierdie paar video’s bly dien as inspirasie vir diegene wat meer begrip soek in hierdie kontroversiële onderwerpe.
Die verlore skape van Israel
Josefus het hulle in die 1ste eeu n.m. beskryf as ‘n ontelbare volk noord van Jerusalem. ‘n Blanke Volk wat haar herkoms en roeping nie net in haar dade nie maar ook haar naam gedra het…







