The most effective way to destroy people is to deny and obliterate their own understanding of their history – Brave New World, Aldous Huxley
Inleiding
Wie is Israel??
Vra dit vir meeste mense en die antwoord is eenvoudig: Dit is die Jode. Wie anders kan dit wees?
Volgens die algemene opvatting het die Messias na die opstanding nie net Israel nie, maar die hele wêreld geroep om bekeerlinge te word en ‘n geestelike volk vir God te bou. Verskeie profesieë in verband met Israel se toekoms is met die koms van die kerk herinterpreteer met groter inklusiewiteit, met die gevolg dat teoloë en kerkleiers die standpunt ingeneem het dat die Christelike Kerk die rol van Israel as God se uitverkore volk vervang of vervul het. Hulle het geglo dat die Joodse volk, deur Jesus as die Messias te verwerp, hulle spesiale verhouding met God verbeur het. Supersessionisme (Replacement Theology), of die idee dat Israel vervang is met ‘n geestelike volk, was dus die oorhoofse Christelike teologie. Die kerk was God se bruid – niemand anders nie.
Maar skielik, op 14 Mei 1948 was die onafhanklike staat van Israel in Tel Aviv aangekondig en teen middernag, met die beëindiging van die Britse mandaat, was dit offisieël. Die kerk het voor ‘n dilemma gesit. As die nuwe verbond ‘n plaasvervanger geword het vir die beloftes wat oorspronklik slegs aan Israel gemaak is, dan waar het die staat “Israel” vandaan gekom? Wat is sy doel?
Minder as twee dekades na die ontstaan van die staat Israel het die Vatikaan tydens die Tweede Vatikaanse Raad (1962-1965) ‘n dokument uitgevaardig genaamd Nostra Aetate wat enige vorm van antisemitisme uitdruklik verwerp het en die blywende verbond met die Joodse volk bevestig het. Die kerk het nou wegbeweeg van sy tradisionele standpunt van Replacement Theology na Fulfillment Theology. Alhoewel Israel ‘n meer betekenisvolle rol speel as onder aanhangers van Replacement Theology, moet dit eerder beskou word as deel van die groter kerk se rol.
Na aanloop van die Tweede Wêreldoorlog en die klaarblyklike volksmoord op die Jode, het verskeie protestantse denominasies ook deur die jare wegbeweeg van Supersessionisme. Vandag beskou die Oosters-Ortodokse Kerk, Anglican, Presbiteriane en Lutherse kerke ook die kontinuïteit van die Joodse volk as deel van God se verlossingsplan. Hoe anders? Die diaspora Israel, God se geliefde volk – sy oogappel, is nou weer teruggebring na die land van hul herkoms. Is dit nie die vervulling van profesie nie?
Maar die huidige Joodse volk verwerp dan die Messias. So hoe nou gemaak? Dit het ‘n kopkrappery veroorsaak onder teoloë wat net nie wil eindig nie. Hoe kan hierdie volk, wat nie net sy verlosser verwerp het nie, maar ook nog verder gegaan het en in verskeie van hul heilige dokumente (soos die Talmud) van die mees afskuwelike aanvalle en lasterlike uitsprake teen die Messias gemaak het, skielik God se gunsteling wees aan die einde van die dae? ‘n Volk wat volgens Jesaja veronderstel was om eendag ‘n baken van lig te wees waarheen volke wêreldwyd sou optrek, maar vandag nog in donkerte verkeer en blind is vir die waarheid.
Die Joodse geldmag het vandag die wêreld in hulle kloue. Vanaf die dae van die Medici, Rothschilds, Oppenheimers, Black Rock, Vanguard, asook enorme propagandamasjiene soos Hollywood en feitlik elke bank in die wêreld, is die werk van hulle hande. Die skrikwekkende invloed en mag wat hulle hierdeur uitoefen op politieke en sosiale vlak kan maklik nagespeur word. Dit word nie eers meer weggesteek nie. ‘n Mens kan nie anders as om te wonder wat die betekenis agter die Satan se woorde was nie:
Luk 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die duiwel sê vir Hom: Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil.
Die huidige staat Israel is nie die vervulling van ‘n profesie nie, maar die handewerk van Sionistiese Jode wat al hulle kragte inspan om nie net die staat Israel nie, maar die wêreld in hulle wurggreep te kry. Ongelukkig het hulle die geld en invloed om hierdie bose taak te realiseer. Die Sionis Vladimir Jabotinsky het al in 1923 geskryf:
“Zionist Colonization must either be terminated or carried out against the wishes of the native population… an iron wall… to resist the pressure of the native population… A voluntary reconciliation with the Arabs is out of the question… for without an armed force.. colonization is impossible… Zionism is a colonization adventure… It is important… to speak Hebrew, but… more important to be able to shoot…”
Lank voor Zionisme as ‘n politieke en nasionale beweging in die laat 19de eeu ontstaan het ene Rabbi Sabbatai Zevi homself as die joodse Messias verklaar en uiteindelik meer as ‘n miljoen joodse volgelinge in die 17de eeu bymekaargemaak. Volgens die self geproklameerde Elia figuur genaamd Nathan Benjamin Levi sou die Messiaanse era onder Sabbatai aanbreek in 1666.
Sabbatai het ‘n verlossingsboodskap gebasseer op immoraliteit voorgelê wat praktyke soos seksuele losbandigheid en godsdiens-orgieë aangemoedig het. Hy het geglo dat die Messias, naamlik hy self, die wêreld sou verlos deur immoraliteit. Die basiese idee was dat ‘n persoon deur verskeie perverse en immorele dade verlossing kon verkry vir sy gees en sodoende bevry kan word van die kettings wat hom aan sy vleeslike liggaam vasbind. Dit was ‘n vorm van antinomianisme of die geloof dat vrystelling van morele en wette groter spirituele vryeheid bied.
Na Sabbatai Zevi se dood is sy leerstellings voortgesit deur Jacob Frank, wat die Sabbatean-filosofie verder ontwikkel het tot Frankism in die 18de en 19de eeu. Hierdie immorele beweging van rituele offers en seksuele losbandigheid is later ook opgeneem deur Adam Weishaupt en Mayer Amschel Rothschild. Mayer Rotschild se nakomelinge sou later ‘n geweldige groot rol speel in die bevordering van Zionisme asook die raamwerk vir ‘n toekomstige wêreld regering. Natuurlik met Israel aan die kop daarvan.
Die vader van moderne Zionisme, Theodor Herzl het ‘n sekulêre politieke staat Israel voorgestel. Hy het beroemd gesê: “Dit is nie meer—en dit is nie al vir ‘n lang tyd nie—’n teologiese kwessie nie. Dit het niks absoluut met godsdiens en gewete te doen… Die Joodse vraagstuk is nie nasionalisties of godsdienstig nie. Dit is ‘n sosiale kwessie.”
Vandag se Kabbalistiese Zionisme omhul hulle sekulêre politieke aspirasies met godsdienstige konsepte. Daar is ‘n afwagting vir ‘n Messias figuur maar hy is geen geestelike verlosser nie. Die Messsias van die Jode gaan ‘n aardse politieke en militêre leier wees wat die jode in ‘n nuwe era van voorspoed en vrede gaan indra terwyl al die heiden nasies voor hulle gaan moet buig of vernietig word. Dit behels die herbou van ‘n figuratiewe Jerusalem wat eendag ‘n staatkundige, teknokratiese en religieuse simbool vir die jode gaan word.
Hierdie Sionistiese ideaal word natuurlik deur kerke wêreldwyd aangevuur, want dit is mos God se volk.
Die lelike waarheid is dat die profesie oor Israel in die Bybel geannekseer is deur Khazaarse afstammelinge wat deur moord, bedrog en manipulasie ‘n stuk grond langs die Middellandse See vir hulself afgebulder het.
Die Katolieke kerk het vir meer as 1500 jaar die vervulling van profesieë deur ‘n fisiese volk Israel verwerp, hoofsaaklik omdat sy strewe na die sentralisering van godsdienstige mag hom nie toegelaat het om enige profesie sonder die kerk te interpreteer nie. Vandag is dit vir meeste gelowiges al hoe meer opvallend dat die kerk se inklusiewe gemeenskap van heiliges nie die absolute vervulling van profesie oor Israel kan wees nie. Israel, wie sy ook al mag wees, speel ‘n geweldige groot rol in die laaste dae.
Maar as die staat Israel dan niks anders as ‘n leuen is nie, wat het van God se volk geword? Wie was Israel oorspronklik en waar is sy vandag? Is dit selfs vandag nog relevant?
Martin Luther het in Oktober 1512 ‘n proses in werking gestel wat vandag nog aan die gang is. Deur die Katolieke kerk se mag en invloed te ondermyn en elke gelowige die geleentheid te gee om die Bybel self te ondersoek, het hy toegelaat dat mense God weer in gees en waarheid kan aanbid. Die gevolg was ‘n tipe opstanding uit die dood. Stadig maar seker het die skille van mense se oë begin af val en die Katolieke kerk se dogmas is gesien vir wat dit werklik is – die werk van mensehande.
Die vryheid wat die hervorming teweeg gebring het was ‘n tweesnydende swaard. Aan die een kant het dit ‘n versplintering in die kerk veroorsaak, maar aan die ander kant was daar ook nou ‘n moontlikheid vir die waarheid om weer kop uit te steek. Dogma moes plek maak vir vrae.
Teen hierdie soeke na die waarheid het Charles Darwin op die toneel verskyn. Deur sy werke, spesifiek On the Origin of Species in 1859 en The Descent of Man in 1871, is God skielik ondergeskik gestel aan die mens en sy verbeelding. Die idee dat mense net ‘n klomp lukrake seleksies en mutasies is, het ‘n leemte gelaat wat die staat en sekulêre denke vinnig ingevul het. Baie Christene het gevoel hulle moet nou die Bybel op ‘n nuwe manier lees om by hierdie nuwe wetenskaplike sienings aan te pas.
Alhoewel Darwin ongetwyfeld ‘n geweldige impak op die groei en bestaan van die Christendom gehad het, was die vlammetjie wat die hervorming teweeg gebring het nie heeltemal versmoor nie. Die Christendom het egter deur ‘n identiteitskrisis gegaan. Veral, soos reeds gemeld, met die opmars van Sionisme en die vraagstuk rondom Israel, maar ook die stelselmatige vernietiging van volke en grenslyne deur globale magte.
Met die verkiesing van die Nasionale Party (NP) in Suid-Afrika in 1948 het die blankes in Suid-Afrika die invloed van hierdie globale geldmag vir ‘n tyd lank teruggehou. Die volk het dalk op materiële vlak sy prestasies gehad, maar dit was sy geestelike dryf om volksbehoud wat hom sy voortbestaan verseker het. Die kerk se verraad teen hierdie volk in die 1990’s het ongetwyfeld ‘n geweldige negatiewe impak gehad. Die kerk se ideaal van broederskap tussen swart en wit is in flarde. Blankes vlug uit die land of verkeer in verskriklike omstandighede alles ter wille van inklusiwiteit.
Eienaardig genoeg het die vlammetjie van volksidentiteit nooit weggegaan nie. Dit het, veral met die val van apartheid, onder behoudende blankes net sterker geword. In die onstuimige tyd van die 1990’s was daar onder sommige blankes skielik weer ‘n geestelike herlewing. Heldefigure en godsmanne soos Siener het weer uit die mis van die verlede verskyn en die volk se gevoel oor sy identiteit net bevestig. Een van die baie ou konsepte wat weer begin aandag geniet het, was die gedagte dat die verlore skape van Israel vandag verteenwoordig word deur die Europese volke.
Dit was egter glad nie ‘n nuwe idee nie.
Die geskiedskrywer Josephus het al in die eerste eeu genoem dat die Kelte en Skithe afstammelinge van die Israeliete was. In sy boek Antiquities of the Jews, maak hy die opmerking dat daar ’n verband is tussen hierdie Europeërs en die verlore stamme van Israel.
So vroeg as die sesde eeu het Gildas (500 – 570n.m.), ‘n vroeë Britse geskiedkundige bekend as “die Wyse”, na sy volksgenote as Israel verwys in ‘n tyd toe die heidense Sakse Christen Keltiese Brittanje binnegeval het: “After this, sometimes our countrymen, sometimes the enemy, won the field, to the end that our Lord might in this land try after his accustomed manner these his Israelites, whether they loved him or not, until the year of the siege of Mount Badon”
Alfred, die koning van Wessex, het in die 9de eeu ‘n wet uitgevaardig en dit in ‘n verklaring soos volg bekend gemaak: “Be ye kind to the stranger within thy Gates, for ye [die Engelse] were strangers in the land of the Egyptians.”
Gedurende die Middeleeue was daar verskeie verwysings gemaak na die herkoms van Europeërs uit oud Israel. In 1314 het die adel van Skotland die Skotse Onafhanklikheidsverklaring by Arbroath Abbey onderteken. In hierdie verklaring het Bernard van Kilwinning onder andere die Israelitiese herkoms van die Skotte gemeld:
“We know, Most Holy Father and Lord, and from the chronicles and books of the ancients gather, that among other illustrious nations, ours, to wit the nation of the Scots has been distinguished by many honours; which passing from the greater Scythia through the Mediterranean Sea and Pillars of Hercules, and sojourning in Spain among the most savage tribes through a long course of time, could nowhere be subjugated by any people however barbarous and coming thence one thousand two hundred years after the outgoing of the people of Israel, they, by many victories and infinite toil, acquired for themselves the possessions in the West, which they now hold in their kingdom one hundred thirteen kings of their own royal stock, no stranger intervening, have reigned.”
In 1377 het die Biskop van Wallis, Adam de Houghton, ‘n toespraak gelewer in die Parliment waar hy Engeland as deel van Israel erken het:
“…you may embrace your noble King… there is through him [Edward III] that peace over Israel which Scriptures name — Israel being the heritage of God, and that heritage being also England. For in good tuth, I believe that God would never have honoured this country by victories such as had given glory to Israel, had He not included it for His heritage also”
Sir Francis Drake het in die 16de eeu aan Rev. John Foxe geskryf: “God may be glorfied, His church, our queen and country preserved, the enemies of truth vanquished; that we might have continued peace in Israel. Our enemies are many but our protector commandeth the whole earth.”
Die Flaamse taalkundige Adriaan van der Schrieck (1560 – 1621) het in een van sy werke geskryf: “…the Netherlanders with the Gauls and Germans together in the earliest times were called: Celts, who are come out of the Hebrews“
Die eerste werklike studie van hieroor was gemaak deur die Franse Hugenootraadgewer Le Loyer in ‘n boek gepubliseer in 1590 bekend as The Ten Lost Tribes waarin hy die nakomelinge van ou-Israel naspeur onder die Kelte, Saksers, Germane en Skandinawiese volke. Hy meld onder meer dat “The Israelites came to and founded the English Isles“
Die diplomaat en Engelse ambassadeur vir die Ottomaniese Ryk William Harbourne het in ‘n brief aan die engelse soldaat Robert Devereaux geskryf: “The almight bless you as He did Joshua and David, fighting as you honor shall His battles for tranquility and the propagation of His people, the English Israel.“
In 1723 het Dr. Jacques Abaddie, ‘n Hugenoot-vlugteling en dekaan van Killaloe, Ierland, in sy werk Le Triomphe de la Providence et de la Religion geskryf: “Tensy die Tien Stamme in die lug opgevlieg het, of na die middelpunt van die aarde gesink het, moet hulle gesoek word in die deel van die Noorde … naamlik onder die Iberiërs, Armeniërs en Skithiërs; want dit was die plek van hul verstrooiing – die wildernis waar God hulle in tente laat woon het, soos toe hulle uit die land Egipte gekom het…”
In 1761 het Alexander Cruden die eerste uitgawe van die beroemde Bybelhulp Crudens Concordance gepubliseer. Die toewydingsblad van hierdie oorspronklike uitgawe het die woorde bevat: “May the great God be the guide of your life, and direct and prosper you, that it may be said by the present and future ages, that King George the Third hath been an Hezekiah to our British Israel.”
Die sweedse digter, politikus, historikus en hoflike het in sy Screa Rikes Historia die voglende gemeld oor die Neuri, wat een van die Skittiër volke was:
“…the Neuri seem to be remnants of the Ten Tribes of Israel which Shalmaneser, king of Assyria, brought as captives out of Canaan… the language of the ancient Finns, Lapps and Estonians is similar to the Hebrew and even that this people in ancient times reckoned their year’s beginning from the first of March, and Saturday as their Sabbath, then one sees that the Neuri in all probability had this origin.”
In 1828 het Rev. J.W. Brooks ‘n artikel geskryf onderteken met Abdul, gepubliseer in die Jewish Chronicle, waarin hy bewys het dat die Walliesers van Israelitiese afkoms is.
In 1840 het Rev. John Wilson, ‘n Skotse Presbiteriaanse predikant, die klassieke boek “Our Israelitish Origin” geskryf waarin hy die rekords van geskiedenis en Bybelprofesie met die nuutste argeologiese ontdekkings gekombineer het. Sy geskrifte en lesings het gehelp om die Israel-boodskap wyd bekend te maak.
Die Israel-boodskap het ook na die Verenigde State versprei, waar een van die voorste eksponente Rev. Joseph Wild D.D. was, predikant van die Union Congregational Church in Brooklyn, New York, wat baie boeke oor Anglo-Israel gepubliseer het, insluitend “The Lost Ten Tribes” in 1879.
Herbert W. Armstrong was ‘n Amerikaanse prediker bekend vir die stigting van die Worldwide Church of God (WCG). Vanaf 1942 is meer as vyf miljoen van sy boek “The United States and Britain in Prophecy” gedruk en verniet uitgedeel. Dit het sommige mense die indruk gegee dat hy die stigter van die moderne Israel identeit beweging was en daar word dikwels na sy oortuiginge verwys na as Armstrongism.
Nog ‘n Amerikaanse predikant en skrywer, Bertrand L. Comparet, het saam met Armstrong die fakkel verder gedra in die 20ste eeu. Hy was ‘n Amerikaanse advokaat en teoloog wat deur sy uitgebreide preke en geskrifte soos Your Heritage ‘n geweldige bydrae gelewer het tot hierdie onderwerp.
Brittish Israelism
British Israelism het sy oorsprong in die laat 18de en vroeë 19de eeu. Dit het ontstaan uit die idees van verskeie skrywers soos John Wilson in sy boek Our Israelitish Origin en Edward Hin wat geglo het dat die mense van die Britse Eilande afstammelinge is van die tien verlore stamme van Israel.
Die British-Israel World Federation (BIWF), gestig in 1919, het hierdie leerstellings gepromoveer en probeer om hulle wêreldwyd te versprei, insluitend in Suid-Afrika. Hulle het literatuur versprei, lesings aangebied, en ondersteuners gewerf om hierdie idees aan te neem. In Suid-Afrika het die beweging onder leiding van A.W. Marris probeer om die blanke bevolking te oortuig van hul Israelitiese oorsprong. As gevolg van die Brits gsentreerdheid rondom die beweging was dit natuurlik baie meer gewild onder engels sprekendes.
Vandaf die 1950’s het figure soos Pastoor F.W.C. Neser, N.A. Burger en later Ds. Pelser hierdie idees self begin ondersoek in die Bybel en uiteindelik besef dat tussen al die Brits gekleurde teologie was daar in werklikheid ‘n belangrike boodskap wat onder blanke Afrikaners se aandag gebring moet word. Die ware Israel is nie in die kerk te vind nie, hulle is ook nie in Palestina nie maar is te vind onder die blanke Europese volke wat nog altyd deur die eeue die lig van die evangelie by hulle gedra het. Pastoor Neser word beskou as een van die voorlopers wat die waarheid oor wie en waar Israel is in Suid-Afrika bekend gemaak het. In 1982 publiseer hy Die verlore tien stamme van Israel wat redelik gewildheid vewerf het maar ook baie kritiek. Die kerk het natuurlik sy idees summier verwerp maar Neser het voorgegaan om te preek en die ware identieit van Israel aan sy volk te openbaar.
Die identieit van Israel was dus deur die jare deur verskeie groepe opgeneem wat beweer het hulle land verteenwoordig Israel byvoorbeel die Brittish-Israelism. Soos die Amerikaanse bewegings onder Armstrong en Comparet het die Britte geglo dat hulle land weer die meerderheid van die 10 stamme van Israel vertenwoordig. Die Jode in Palestina was dan ook beskou as die ware Judah. Sommige het selfs sover gegaan om te beweer dat die moderne Duitser nakomelinge van Assiriërs is! Hierdie tiepe radikale en eng nasionalistiese sienings omtrent Israel se ware identiteit het dikwels probleme veroosaak en baie mense afgesit van die idee.
Sommige beweer dat die boodskap begin het met Richard Brothers (1757-1824) wat in sy vroeë jare ligtelik aan die onderwerp geraak het. Hierdie self geproklameerde profeet en koning van Israel is uiteindelik in ‘n malhuis opgeneem en is ook die rede hoekom hy dikwels gebruik word as ‘n bewys dat die Israel identiteit beweging niks meer is as die kranksinnige aanhalings van ‘n 18de eeuse self geproklameerde profeet. Maar soos reeds gemeld was hierdie idee al vir eeue tevore in die hart gedra van Europese volke.
Die waarheid was egter nie slegs in boeke te vind nie.
Soos die latere voortrekkers het die puriteine van Engeland ‘n geweldige sterk geestelike band gevorm met die Israel van die Bybel. In hul daaglikse lewe en bestaan was daar ‘n vervulling van die beloftes wat God met Israel gemaak het. Soveel so dat hulle na hulself begin verwys het as “The Seed of Abraham, God’s servant and the children of Jacob, His chosen”. Hulle het werklik geglo hulle is Israeliete.
Die puriteinse prediker John Cotton het ‘n preek gelewer uit II Samuel 7:10 wat lees:
II Sam 7:10 en Ek sal vir my volk Israel ‘n plek bestel en hom plant, dat hy op sy eie plek kan woon en nie langer verontrus word nie. En kwaaddoeners sal hom nie meer verdruk soos vroeër nie,
Cotton moedig toe in sy preek die mense aan met die woorde: “Go forth … with a public spirit… have a tender care… to your children, that they doe not degenerate as the Israelites did.”
In Suid-Afrika het die trekboere al destyds dieselfde identiteit opgeneem. Hulle was soos Israel wat uitgetrek het onder die juk van Egipte (die Britse Ryk) om God te dien. ‘n Aanhaling van ‘n anonieme voortrekker in verskeie geskiedkundige verslae oor die Groot Trek lees:
“Ons is die volk van God. Soos die kinders van Israel deur die woestyn getrek het na die Beloofde Land, so trek ons ook deur die wildernis van ons lewe na ons Beloofde Land.” —
Lion Cachet meld in sy boek De Worstelstryd der Transvalers, aan het Volk van Nederland verhaald dat die vootrekkers “net soos Israel deur God geroepe was om hulle eie Kanaan in besit te gaan neem. En dit sou ook nie sonder ontberinge, gevare en wonderwerke geskied nie, ja, veral wonderwerke. Gedeeltes van die Trekkers se dagboeke en geskifte lees byna soos aanhalings uit die Bybel, en jy kry die gevoel dat die Almagtige hulle ook daagliks van manna voorsien eht en snags in ‘n vuurkolom by hulle was. Die Trekkers kon dit net nie sien nie.”
Deur die slag van Bloedrivier, die ontstaan van twee republieke en selfs profete soos Siener, was dit asof God self deur tekens sy stempel op hierdie volk afgedruk het. ‘n Stempel wat ook dwarsdeur die geskiedenis van Europa waargeneem kan word. Selfs net die feit dat die Europese Christendom tot stand gekom het, konings opgelewer het en haar rykdom toegewy het aan God is ‘n vervulling van profesieë oor Israel.
Die stem van Mohammed
In die Bybel het God Hagar geroep by ‘n fontein op die pad na Sur. En God het haar beloof haar kind se nageslag sou groot word. ‘n Volk wie se hand teen almal sou wees en almal teen hom.
In die 6de eeu n.m. het Muḥammad in Mekka ‘n volk geroep om hulle te bekeer tot die god Allah. Oor die volgende paar honderd jaar het Islam soos ‘n reus onder die Midde-Oosterse volke opgerys. Nie die Kruistogte of jare se sendingwerk kon die stem van hierdie profeet uit die hart van sy volk wegneem nie. Want ‘n nakomeling van Abraham se seun Ishmael het hulle geroep uit die woestyn en hulle het sy stem herken. Al was hulle nooit geroep tot mede-erfgename van die belofte wat aan Jakob deur Isak gemaak is nie was hulle, soos Hagar, ook nooit vergeet nie.
Daar is verskeie tradisies wat die afkoms van die profeet Mohammed terug herlei na Ismael. In die Sirah (biografiese verslae) van profeet Mohammed word sy voorgeslag dikwels aan Ismael gekoppel deur sy voorvader Adnan. Islamitiese geskiedkundiges en geleerdes soos Ibn Ishaq en Ibn Hisham het die genealogie van die Arabiere uiteengesit, wat die geslag van die Arabiese stamme, insluitend profeet Mohammed, met Ismael verbind. Ismael word beskou as die voorvader van baie Arabiese stamme.
Volgens die profesieë van Jesaja sou Israel eendag ‘n baken en lig vir die nasies wees (Jes 2:2-3, Jes 42:2, Jes 49:6, Jes 60:1-3). Volke wat God se stem sou hoor en hom volg.
Joh 10:26 Maar julle glo nie, want julle is nie van my skape nie, soos Ek vir julle gesê het. 10:27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.
Die Evangelie het soos ‘n veldbrand onder die Europese volke versprei want hulle het Sy stem herken. Elkeen van hulle het hierdie fakkel weer aangesteek om as ‘n lig en baken te dien vir ander en so is die Evangelie gesaai onder volke wat die vrug daarvan sou dra. Volke wat na God se stem kon luister.
Waarookal Israel haarself in die wêreld sou vind, sy sou altyd die vrug van die Evangelie kan dra (Mark 4:21). Hierdie lamp word opgesteek uit ‘n diep oortuiging, uit ‘n liggaam en gees gevorm deur God alleen en geen mense se leringe, oorleweringe, gebruike of gewoontes nie (Jes 43:21, Jes 44:1) en daarom kan God se volk Israel, nie anders as om haar lig voor almal te skyn nie. Sy is gevorm daarvoor.
Die Messias het egter gewaarsku dat slegs ‘n volk gebore uit God hierdie waarheid kan dra. Net omdat ‘n persoon vir jou “reg” lyk beteken nie dat hy deel van God se volk is nie.
Joh 3:8 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees"
Daar is biljoene mense maar daar is net een volk wat God vir homself geëien het en dit is Israel.
Dit lei natuurlik tot die vraag: As ‘n presiese maatstaf vir volksidentieit ontbreek waarom is die identiteit van oud-Israel belangrik? Hoe weet ons wie die nakomelinge van oud-Israel is?
Die antwoord lê in ‘n waarskuwing van die Messias:
Matt 7:6 Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie; en gooi julle pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie.
Bome sonder vrugte
Daar is diegene vir wie die Evangelie nooit bedoel is nie. Hierdie mense kan en sal nooit tot die waarheid kan kom nie al roep hulle God en doen hulle wonderwerke in sy naam, al loop hulle rond en preek vir almal, bou kerke, leef volgens die wet en doen alles reg ontbreek iets wat niks op aarde vir hulle kan gee nie. Hulle kan nie deel van God se volk word nie.
Mat 7:22 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!
Luk 13:26 Dan sal julle begin sê: Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer. 27 En Hy sal sê: Ek sê vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!
Daar is geen kind op aarde wat die plaasvervanger vir ouers se kind kan wees nie. Al lyk die kind presies soos hulle seun of dogter en al het hy die al die maniere en gedrag aangeleer hy dra in homself net een getuienis. Maar die ouers se ware kind is in murg en been, bloed van hulle bloed en vlees van hulle vlees. Dit is nie net sy gedrag en voorkoms nie maar sy hele wese wat vir ander ‘n getuienis word.
In die eerste uitgawe van Albert Schweizer se Afrikanische Geschichten (1938) het hy die volgende opmerking gemaak (Hierdie aanhaling is in die tweede uitgawe verwyder):
“I have given my life to try to alleviate the sufferings of Africa. There is something that all white men who have lived here like I must learn and know: that these individuals are a sub-race. They have neither the intellectual, mental, or emotional abilities to equate or to share equally with white men in any function of our civilization. I have given my life to try to bring them the advantages which our civilization must offer, but I have become well aware that we must retain this status: the superior and they the inferior. For whenever a white man seeks to live among them as their equals they will either destroy him or devour him. And they will destroy all of his work. Let white men from anywhere in the world, who would come to Africa, remember that you must continually retain this status; you the master and they the inferior like children that you would help or teach. Never fraternize with them as equals. Never accept them as your social equals or they will devour you. They will destroy you.”
Jaar na jaar stuur kerke sendelinge uit na donker Afrika om lig van die Evangelie daar te plant. Daar is geen twyfel dat talle “bekeerlinge” oplewer nie maar die boom wil net nie vrug dra nie. Hierdie geestelike volk van Abraham wil net nie die seëninge wat God aan sy geslag beloof het in vervulling bring nie.
In vergelyking met Afrika, Asië en die Midde-Ooste het die koms van die christendom na Europa ‘n merkwaardige uitwerking gehad. Die verkondiging van die Evangelie aan heidene soos die Gote, Kelte, Vandale en Vikings was soms ‘n stryd maar die uiteindelik vrug wat gedra is was enorm. Feitlik die hele Europa se politieke en godsdienstige arena is omskep in ‘n huldeblyk tot God. Selfs Europese volke so ver weg as die VSA en Australië het die Evangelie ter harte geneem en uiteindelik uitgebasuin. Dit kan egter nie gesê word van die res van die nie-blanke wêreld nie.
Israel het vergeet wie sy is en daarom arbei sy aan bome wat geen vrug kan dra nie.
Die kerk dra seker die grootste verantwoordelikheid vir die gemors waarin ons is. Hulle inklusiewe aard is niks minder as ‘n geestelike huldeblyk aan die toring van Babel nie en in die proses steek hulle die waarheid weg. Hoe kan die kerk die handewerk van God beskerm as sy teologie hom nie anders toelaat as om die skepping in ‘n brousel van verminging en verbastering oor te gee nie?
Hulle kan dit doen want hulle het geen vrees vir God nie.
Die kerk en hulle lidmate kan en wil nie die verskil sien nie al word die waarheid, veral in hierdie land, op feitlik elke gebied vir hulle uitgebasuin. Hulle vlug na blanke woonareas want dit is veilig maar kan dan nie verstaan hoekom dit so is nie. Hulle kan ook nie verstaan hoekom dit altyd blanke hande is wat alles moet regmaak en probeer aan die gang hou nie. “Beter opvoeding, beter skole…Leer hulle om Jesus lief te hê!” roep hulle. Maar dit werk nie.
Uit watter nasies of volke in die wêreld is God se woord met soveel ywer en geduld uitdra? By wie die vlammetjie van die evangelie net nie gestop kan word nie. Dit was nog altyd die westerse nasies. Waarom bly die weste dan hulle pêrels gooi voor varke en honde?
Meeste gelowiges verkeer onder die indruk dat oud-Israel nooit van blanke Europese afkoms kon wees nie maar, soos hulle van kleintyd geleer is, gelyk het soos die tipiese midde-oosterse volke. Soos ons sal sien is daar verskeie antieke bronne wat hierdie standpunt weerspreek.
Met hierdie basiese agtergrond moet ons nou die soektog na die identieit van Israel begin by die opbreek van ‘n koninkryk meer as 3000 jaar gelede…