Ons is besig om verskeie audio opnames hier te plaas. Sover moontlik word dit eers deur verskeie prosesse gesit om (veral met kasette) die klank te verbeter. As enige persoon dalk materiaal het wat hy graag hier wil deel stuur vir ons gerus ‘n digitale weergawe daarvan en ons sal daarna kyk.
Algemeen
Blanke Herkoms – (Onbekend)
God’s divorce from Israel – Israel en die huweliksverbond
Ds Willie Smith
Wie is Israel – Ds Willie Smith (24-09-2000)
Wie is die Jode – Ds Willie Smith (2000) – onvolledig
Sheldon Emry
Sheldon Emry was ‘n pastoor en radio-omroeper van die Lord’s Covenant Church in Phoenix, Arizona. Hy het ‘n belangrike rol gespeel in die verspreiding van die idee van die ware blanke Europese Israel en het sy idees hoofsaaklik deur sy radio-program “America’s Promise” versprei.
Sy bespreking hieronder oor die vraag of Israel werklik die Messias verwerp het is baie insiggewend (Did Israel reject Jesus). In Why no Consensus in Identity bespreek hy die redes hoekom hy nie ‘n voorstander was vir ‘n universiële kerk vir blanke Israel gelowiges is nie. Vir enige persoon wat dalk gewonder het of die los individuele gemeentes elke met hul eie idees dalk ‘n probleem kan word kan gerus hierdie boodskap luister.
Why no Consensus in Identity – Sheldon Emry
Did Israel Reject Jesus (Part 1) – Sheldon Emry
Did Israel Reject Jesus (Part 2) – Sheldon Emry
Did Israel Reject Jesus (Part 3) – Sheldon Emry
Did Israel Reject Jesus (Part 4) – Sheldon Emry
Ds F.J. Pelser
Waarom Israel – Ds FJ Pelser (18-12-1994)
Gedrewe of geroepe Israeliet – Ds FJ Pelser (15-08-1999)
Toelating tot die Heilstaat – Ds FJ Pelser (23-12-2001)
Verlore Oes – Ds FJ Pelser (12-03-2000)
Die Laaste Adam – FJ Pesler (25-02-1996)
(Net Eerste half-minuut se audio is bietjie sleg)
Die Nuwe Verbond – FJ Pelser (22-03-1998)
Verseëlde Woorde – (Ds FJ Pelser (29-11-1998)
Gedrewe of geroepe Israeliet – Ds FJ Pelser (15-08-1999)