Afrikaanse Publikasies
Vanaf die publikasie van Boodskapper van God het ons uitgewery toegewy gebly aan die roeping om ons volk in te lig oor hul geskiedenis, identiteit en toekoms. Ons publikasies bied insigte oor profetiese gesigte, belangrike gebeure en die pad vorentoe. Volksidentiteit en geloof loop hand aan hand, maar ’n volk sonder kennis kan skipbreuk ly. Deur verskeie publikasies hoop ons om ons mense se insig te verdiep en te verbreed — getrou aan hul waardes, ervarings en erfenis.
Toon 1 – 12 van 19 resultate








