Ek hoor die volk roep tot God

Avatar photodeur Adriaan Snyman

R180,00

Die gesigte van Siener van Rensburg in hierdie boek dek gebeurtenisse van die afgelope dekade in Suid-Afrika en wêreldwyd, insluitend grenslyne wat verlê word, die korona-plandemie, verraad, hongersnood, en die volk se terugkeer tot God.

Die gesigte van Siener van Rensburg wat hier behandel word, het betrekking op gebeurtenisse wat gedurende die afgelope dekade of wat in Suid-Afrika, asook die res van die wêreld, afgespeel het, of besig is om in vervulling te gaan.

Dit sluit in die volgende: grenslyne wat verlê word; ons taal en volk word uitgerangeer; ’n ontsaglike burgeroorlog in Rusland (Siener sê dis ook die aanloop tot die 3de Wêreldoorlog); die ergste droogte in SA se geskiedenis; die korona-plandemie – ’n wêreld in gevangeskap; alles wat verberg is, word oopgevlek; verraad in eie geledere; die NG Kerk se troubreuk; hongersnood wêreldwyd; Ierland word onafhanklik; beurtkrag en Koeberg; die karre staan op die bulte; mystakings; Brittanje se ondergang, en ons volk se terugkeer tot God.

Gewig 150 g
Dimensies 210 × 137 × 9 Mm
ISBN978-0-6397 1808-8
Datum2022
Scroll to Top