Die Doringbos Regering

Avatar photodeur Francois Richter

R220,00

In een van sy gesigte het Siener gesien hy (die Boervolk) kap ‘n doringbos af wat in die pad van die volk staan. Alle aanduidings is dat die Broederbond die koers aandui en dat Solidariteit en AfriForum uitvoering daaraan moet gee.

Uit voorraad

 

In een van sy gesigte het Siener gesien hy (die Boervolk) kap ‘n doringbos af wat in die pad van die volk staan. ‘n Doringbos verteenwoordig ‘n Blanke regering wat agteraf met die vyande heul. Voorbeelde daarvan is genl. Louis Botha wat ons volk aan die Britte uitge- lewer het en FW de Klerk se oorgawe aan die ANC.

Maar Siener het aan Boy Mussmann ook gesê hy sien in die verre toekoms sal daar weer ‘n doringbos-regering in ons pad verskyn en wat dan deur die volk met geweld verwyder (afgekap) sal word.

Hy het hier verwys na die “mofskaap”-regering wat die ANC uit die kussings gaan lig, en ons volk dan in die hande van die Nuwe Wêreldorde gaan uitlewer.

Alle aanduidings is dat die Broederbond die koers aandui en dat Solidariteit en AfriForum uitvoering daaraan moet gee.

Gewig 238 g
Dimensies 212 × 135 × 17 Mm
ISBN978-0-620-90506-0
Bladsye207
Datum2020

Inhoudsopgawe

  • Vooraf
  • Rhodes en die Broederbond
  • Brittanje se verwoestingswerk
  • Ons volk in wanhoop en nood
  • SA moet deel word van NWO
  • 1918 se Groot Griep
  • Die rol van die pers
  • Saul Alinsky – Plan vir SA
  • egin van die verdeeldheid
  • Broederbond in die skadu
  • De Klerk se pad van verraad
  • Die anneksasie van Volkskas
  • Broederbond – Ons is een nasie
  • Grenslyne word weerlê
  • Die Doringbosregering
  • Die les van Jona
  • Ons kry ‘n parralelle regering
  • Die tafel is gedek
Scroll to Top