Siener: ons is ‘n veragtelike volk!

Reeds in Salomo se tyd het jy dié gekry wat links (liberaal en dwaas) is, en dié wat regs (behoudend en wys) is (Spreuke 10:2). Sedertdien het niks verander nie, want aan die een kant het jy Malema en die stoofneuse wat die blanke haat en landuit wil jaag en aan die anderkant die verregse blanke wat van die kroeskoppe ontslae wil raak. Tussen hierdie twee groepe staan die liberale versoener wat bitterlik ontstoke is teenoor beide partye omdat hulle nie wil saamwerk nie. Hy kan of wil nie begryp dat hierdie verskille sedert die dae van Moses nog nie bygelê kon word nie. Die liberale ideologie is dus net wensdenkery. En nou is hy kwaad (en hartseer) omdat sy land deur hierdie ekstreme groepe se onversoenbaarheid ten gronde gaan.

Dieselfde ‘blindheid’ is ook te vinde in hulle beskouing van Afrika. Hulle staan en val daarby dat almal op twee bene mekaar se gelyke is, maar het geen verklaring daarvoor dat Afrika kultureel en tegnologies ligjare agter die blanke Weste is nie, en waarom ‘n land wat so ryk is aan grondstowwe, onontginde minerale, water en goedkoop arbeid, nie die wêreld se broodmandjie is nie. Allerhande verskonings word opgedis, maar die Afrikaan se totale onvermoë om self te skep en net bestaande strukture in stand te hou, mag nie genoem word nie.

Dr. Lyle H. Rossiter, jr., ’n forensiese psigiater beskryf in sy boek, The Liberal Mind, (2006), die absolute waansin van liberale denke, want dit druis in teen alles wat as reg, natuurlik en normaal beskou word. Hy sê verder: “onder diesulkes kry jy dan ook die meeste verraaiers van ‘n volk.”

Dan is dit seker geen wonder dat Siener gesê het ons is ‘n ‘veragtelike volk’ nie, en hy het toe verwys na die baie joiners, meelopers en verraaiers onder ons. Maar laat ons (wat regs/behoudend is) vandag vir hulle sê — julle voer ‘n verlore stryd as julle dink julle gaan die vervulling van God se profesieë oor SA stuit. Judas het dit ook probeer. En ons weet wat sy einde was.

Julle s’n is dalk erger, want Siener het gesê die dag wat julle tot verantwoording geroep word, sien hy die hele volk huil — nie omdat ons vir julle jammer is nie, maar omdat ons bly is ons staan nie in julle skoene nie!

Hierdie land sal weer óns land word, weet dit verseker.

Boy Mussmann het voor sy dood in 1973 aan mnr. Joos Haasbroek geskryf: “Suid-Afrika is heilige, Boeregrond, en Siener het vir my gesê deur Ingeland se toedoen gaan ons dit verloor, want ons leiers het verleiers geword — maar so God wil, sal ons dit weer eendag terugkry.”

Toe het hy verwys na ‘n gesig wat Siener gehad het oor die tyd waarin ons nou is: “Ek sien die Boere loop in en uit hulle huise. Hulle hoede hang oor hul oë en hul koppe hang laag. Hulle is baie moedeloos. Ek sien ook hulle het pêrels op die oë — hulle is blind en kan nie sien wat werklik besig is om te gebeur nie.”

Paul Kruger het meer as ‘n 100 jaar gelede gesê: “Die Ingelse soek nie stemreg hê nie —  hulle wil my land hê…”

Sedert daardie tyd het Engeland meer as 100 000 ton goud, asook tienduisende karaat diamante van die Boervolk gesteel.

En met die hulp van swart Kommunistiese pionne het hulle in 1994 ook ons land gevat.
Maar hou goeie moed. God het dit vir ons by Bloedrivier gegee. En niemand kan dit uit sy hand ruk nie. Nie Ingelsman, Kommunis, kaffer, Moor of Indiaan nie! En daardie dag as Hy dit aan ons terugbesorg sal elke liberale Engelsman én swart tater deur ‘n gees van verskrikking kaalkastrol die land uit verjaag word, daarna sal ons hulle tot in der ewigheid nooit weer een van hulle sien nie.

Onthou u nog die dae van Apartheid toe ons die kop was en hulle die stert? Ja, die volk het gebaai in milde seëninge, voorspoed, veiligheid en vrede.
Maar toe kom vertel De Klerk, Johan Heyns en hulle handlangers ons apartheid is sonde.

En skaars het ons dit met groot geween en berou afgelê, of al daardie milde seëninge, voorspoed, veiligheid en vrede het soos ‘n verskietende ster in die niet verdwyn.
Toe die driejarige klein Willemien Kriel en haar ouers in Desember 2010 tereggestel is, het reeds meer as 33 000 ander blankes gesterf sedert ons Apartheid afgesweer het…
Kan De Klerk, Heyns of wie ook al, vir ons sê waarom het God sy seën so skielik gekanselleer pas nadat ons die sonde van alle sondes bely het? Of kan hulle dalk vir ons sê waarom Hy aan sy profeet, Nicolaas van Rensburg belowe het dat Hyself die Kriel-gesin en elke ander volksgenoot van die Siener se dood met die swaard sal wreek?

Maar die Boereprofeet het ook gesê die uitredding is nie vir almal beskore nie — slegs vir dié wat WEET en hulle VOORBEREI het.

Vandag is daar bitter min blankes wat nog kan sê hulle WEET nie. En, volgens die Suidlanders, is sowat 800 000 reeds VOORBEREI. Want wat help dit jy WEET die gevaar kom, maar jy doen niks daaromtrent nie!

Noag was in dieselfde situasie. Hy het GEWEET daar kom groot onheil. Hy het VOORBEREI en uiteindelik was dit vir hom en sy gesin glad nie so erg nie. Ons weet wat met die res gebeur het.

Volgens Siener wag daar verseker ‘n Tweede Bloedrivier op ons, want hy het die Tweede Dingaan met skild en assegaai weer uit die aarde sien opstaan. As dit so is, moet daar ook ‘n Tweede Piet Retief wees wat wil onderhandel; ‘n Tweede Sarel Cilliers wat die volk bymekaar moet maak (die man in die grys pak) en ‘n Tweede Andries Pretorius wat die swaard gaan trek (die man in die bruin pak).

Tydens Piet Retief en sy manskappe se vredessending na die Zoeloekoning, Dingaan, in Februarie 1838, het hy en sy manne Dingaan se gasvryheid geniet en heerlik gesellig saam hom verkeer voordat hulle geslag is.

In sy dagboek het die sendeling Owen geskryf hoe Dingaan se impi’s onder leiding van Nzobo nog vóór die moord op Retief-hulle gedans en oorlogliedere gesang het. Zuma s’n doen dit vandag ook onder leiding van Malema —  en presies net soos Retief-hulle, sit ons ook rustig en toekyk.

En toe, op Saterdagoggend 17 Februarie 1838, net na middernag, het alle hel in die Trekkers se laers losgebars.

Waens is omgekeer en alles is verbrand. Klein kindertjies is aan die voete gegryp en met een swaai is hulle koppe teen die wawiele verpletter. Ander kinders is in stukke verskeur en in die doringbome geslinger. Die wreedhede wat met die vrouens en kinders gepleeg is, wil ek weens die gruwel daarvan,  nie daarop uitbrei nie. Selfs die diere van die Trekkers is oopgekloof en hulle binnegoed uitgeruk.

Sarel Cilliers het vroegoggend met vyf man die Zoeloemag gepak, en teen 12 uur het die meeste van hulle begin vlug voor die woede van ʼn handjievol Trekkermans.

Min wetende dat die pyn van kinder- en vrouelyding 170 jaar later, weer oor die land sou spoel, het Sarel Cilliers op die toneel van verwoesting, waar 455 Trekkers gesterf het, met ontblote hoof en arms na bo gestrek tot God uitgeroep:

“O God, sal die bloed van die suigling dan nie gewreek word nie!”

En op hierdie smeekroep het God, by monde van sy profeet, Nicolaas van Rensburg, twee beloftes aan die Trekkers se nasate gemaak:

“…My volk sal nog dinge in eie hande neem en doodtrap die wat voorkom…” En:
“Ons, die kindertjies wat gely het, en ook die Engele sal ween van blydskap oor my volk se verlossing en die wraak wat onse God (gaan) uitoefen oor die moordenaars…”

Vandag se Piet Retiefs het ‘n tyd gelede ook gesellig met die nuwe Dingaan braaivleis gehou en gesellig met hom verkeer. Onder hulle was Dan Roodt, Steve Hofmeyr, Leon Schuster en Kallie Kriel.

En ‘n mens wonder of hulle nie dalk ook aanstons, soos die Retiefs van 1838, deur die nasate van Dingaan-Zuma geslag gaan word nie?

KERK VERRAAD

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.

DIE DORINGBOSREGERING

Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.

DIE VAANDELDRAER

Lees gerus ons maandelikse nuusbrief - gratis! Donasies welkom.

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470

26 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Jurwey

Die wet om die media stil te maak (sogenaamend) word nou deur geboender, interesant dat siener dit ook sien kom het

Herman

Dit gaan ten minste die geldmag se propaganda veldtog agter die DA stop in die Media.

Persoonlik is dit vir my ‘n glimlag in die trane.

Doreen Stassen

Jurwey, ek voel asof die wet tog in ‘n mindere mate al toegepas word. Daar gebeur so baie goed waarvan ons nie weet nie en wat nie in die Media gerapporteer word nie. Bv. in Venterspos, ‘n klein myngemeenskap waar die ANC die pasafgelope verkiesing met ‘n meerderheid van 41 stemme teenoor die DP, gewen het, word daar nou na die verkiesing skerp op die wittes gekonsentreer. Daar was al drie moorde, een van ‘n wildsboer die Vrydag, en Dinsdag toe kom hulle terug en vermoor sy klein, fyn ou vroutjie. Ses vroue aangerand, verkrag en met kookwater verbrand, en… Read more »

Johan

Laat God se wil geskied !Die tyd is naby kyk na die tekens ,niks verbaas my meer nie!

Danie Marais

Dankie Adriaan vir die berig. Baie van julle weet seker van die skrywers van die boek : ‘Bell Curve”. Dit was hel en parrafien toe die boek uikom. Die navorsers het bepaal dat die swarte se IK laer is as die blanke. Hulle kan dit self nie aanvaar nie en probeer hulle om beter te wees as die blanke. Soos julle kan sien in ons land word ons geliefde land in sy moer in bestuur. Soos Adriaan noem, wat met Piet Retief gebeur het wat ‘n on-bybelse verdrag met Dingaan gesluit het , en wat gebeur het, so het ons… Read more »

Andre

Kry die boek Baälpriesters dit is baie goed, hy is nou beskikbaar en weer in druk. Groete,

Danie Marais

Andre, waar kan ek die Baalpriesters kry ?

andre

Skakel my by 0718969979

Elida

Way to go on this essay, hepled a ton.

Chris Schlebusch

Danie, ek stem 100% saam met jou, gaan kyk ook op http://erectuswalksamoungst.us dit is eenvoudig ongelooflik dat die Blanke nog met die goed wil meng en wetend hul eie ondergang bewerkstellig. Die boek kan gratis afgelaai word. Dit is ‘n boek van 482 bladsye en ek wens ek kon elke Blanke
dwing om dit te lees inteendeel dit moes ‘n voorgeskrewe boek gewees het.

Eva

Chris,

Die skakel wat jy geplaas het is verkeerd. Ek plaas die regte een:

http://erectuswalksamongst.us/

Groete

Chris Schlebusch

Baie dankie Eva,
Groetnis

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre BoerVolk Ek het nou die laaste maand my eenkant gehou om net in gees te kan stil raak, wel wat ek kan dink is more die 31 Mei 2011 is ons presies om 13:00 ñ volle 50 jaar (1 Jubel Jaar, gaan lees gerus die woord, wat doen YAHWEH vir sy Volk op die breuk van die Jubel Jaar) onafhanklik/republiek en dit sal regtig my nou nie verbaas as alles van more af soos alle slegte dinge begin tot ñ punt kom en waar die goeie en suiwer dinge van ons Hemelse YAHWEH soos ons vryheid stryd sal… Read more »

Jurwey

bly om jou weer te sien, ja dinge sal draai, is al klaar besig, hoop liefde en geloof neem ons van nou af voorentoe

Andre

Ek dink min mense besef die omvang van daardie dag !!!!!!! Groete

Johan Pretorius

Ek is dankbaar dat ons VADER YAHWEH sy kinders bymekaar bring. Dit is wonerlik dat sy volk se oe begin oopgaan. D

Doreen Stassen

Ons was wyd en syd gewaarsku en gese dat daar hierdie naweek wat verby is, ‘n aankondiging tewagte kan wees. Natuurlik het almal gegryp na die strooihalm en verwag dat ons nou uiteindelik gaan verneem van M. se dood. Toe word die dood van ‘n totale buiteperd aangekondig. Mense ek was so gereed soos kan kom. Karavaan gehaak, kos en klere gepak, gasgoeters vol, ens. En ek reken toe dat dit presies is soos dit sal wees. Ek het klaar afskeid geneem van als wat vir my kosbaar is. Die heel kosbaarste is begrawe, en moet nou maar bly waar… Read more »

P.J.

Dag broeders en susters, ek is nie `n groot Siener `FAN` nie, maar wel is my lewe gewei aan Yahsua.
Die bietjie wat ek wel van Siener tehore gekom het laat my wonder of hy nie maar presies dieselfde as ons voorgangers in die Skrif profeteer nie.

Miskien kan iemand my sê….

Wat het Siener te sê gehad rakende die opstanding van die dooies met die koms van ons Koning?

Ek Hoor graag van julle.

Pierre Du Plessis

Geliefde volksgenote, Ek is verheug oor die gesindheid op hierdie webwerf . Daar is al meer mense onder ons volk wat die lig begin sien. Ons moet net werk daarvan maak om ook by blanke plakkerskampe die mense in te lig oor die situasie waarin ons verkeer want hulle is tog ook deel van ons al is hul sonder inkomste. Hul gevoelens en begeertes is dieselfde maar ek vermoed dat hul dalk afgestomp raak vanwee die swaarkry en ellende wat hul beleef. Ons moet kyk of ons nie dalk daar ook inligting kan versprei aan diegene wat dit verlang nie.… Read more »

Doreen Stassen

Lees tog asseblief hierbo my skrywe aan Jurwey. Gee my kommentaar daarop. Ons kan nie hierdie situasie sommer so los nie. Pierre, ek neem kennis van jou kommer en deel dit graag met jou. Ek vind ongelukkig, ag en jul hoef nie met my saam te stem nie, dat hierdie mense in plakkerskampe nie opregtes is nie. Hulle stem nou met jou heelhartig saam oor als wat aangaan, is gladnie “lus” om hul omstandighede te verbeter nie, en ploeter maar net so aan, want hulle weet hulle “kry” als wat hul nodig het, en hoef nie daarvoor te werk nie.… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Middag Mev Dorreen en Almal Ek dink eerder dat wanneer die popo wel die waaier tref sal die wat reeds so afgebreuk/kraak is en verlaag is na die skaduwee van slang dinges, is dit hulle (die arm wittes wat in plakkerskampe bly), dis hulle wat die meeste skade sal verrug en die rug van vrede/wraak sal probeer breuk, my rede hiervoor is, Soos my Oupa altyd gesê het ” iemand wat niks meer het om te verloor nie is gevaarliker as 10 soldate”. Hulle word so verag weens die omstandighede waar hulle hul bevind, dit is werklik nie vreemd… Read more »

Eva

Doreen, Ek moet met jou saamstem. Ek het met bitter arm mense saamgewerk, en ons het alles gedoen in ons vermoë om hulle ellende te verbeter. Die pragtigste rokke vir haar gaan aflaai, vir die kinders goeie klere, maar skaars ‘n uur later toe hang al daardie klere aan ‘n reëling vir verkoop aan die k4rs, en weg is hulle drankwinkel toe. Dit het keer op keer gebeur. So ook met kos wat aangedra is. ‘n Ander keer by iemand anders, het ons 3 kg maalvleis en 2kg wors gaan aflaai. Dit is verorber binne 3 dae. Dit vir ‘n… Read more »

Doreen Stassen

Beste Pieter Jan en Eva, Baie dankie vir jul kommentaar, ek het kennis geneem. Kan net se ek het alles in my vermoe probeer om op te help, reg te help en weg te help waar ek kon, werk gegee, kos gegee en geklee, rekeninge betaal, fondse voorsien, medies versorg, sonder dankies, sonder waardering. Toe het ek besluit. Die woord se jy praat en praat, en roep die oudstes in en dan, as hulle nie luister nie, draai jy jou rug. Ek het net stilletjies gegaan. Ek hou my besig om te voorsien vir mense wat die uittog saam met… Read more »

J.P.

Die probleem met die werkloses is die feit dat hulle hul omstandighede begin gewoondraak en aanpas. Uiteindelik word enige verandering baie moeilik en selfs onnodig. Dit is ‘n wrede siklus wat baie van die mense totaal breek en hulle vergryp hulle aan drank of sit ledig by die huis en wag vir hulle kos pakkies. Ek stem. Dit is nie altyd voordelig om hulle te probeer help nie maar ‘n mens moet ook eers begryp waarom hulle so geraak het. Die beste oplossing vir ‘n situasie soos hierdie is dalk (ek probeer maar my grysstof inspan vir idees) om die… Read more »

Madelene

Hi julle, ek lees nou eers al julle kommentare en my hart word sommer warm van vreugde om te sien dat daar ander is wat wel iets aan ons ou volkie se toestand probeer doen. Jong, ons het hier op Kameeldrift- wes so ongeveer 7 jaar gelede met `n soortgelyke projek begin. ons help net blankes en om hierdie geknakte riete op te tel, is geen grap nie. Graag wil ek almal wat belangstel, nooi om self te kom kyk wat hier aangaan. Eerstens moet jy dit duidelik maak aan elkeen wat kom aanklop vir hulp dat dit nie `n… Read more »

Johan Pretorius

Mede volksgenote Ek kan als beaam wat Madelene se Ek was al op die plaas en hulle doen wonderlike werk onder ons volk. Ons kan net VADER dank dat daar nog sulke mense onder ons is wat omgee en sorg vir die mense wat in die “gutters” is . Al kan ons nie hulp aanbied vir hulle nie kan ons net bid dat VADER hulle hande sal sterk en sal voorsien soos HY reeds doen. Ons help ook sulke mense in die WesTransvaal. Daar is ook groot nood in die gebied waar myne en besighede toegemmak het. As daar mense… Read more »