Agtergrond
Toe Nelson Mandela op Woensdag 26 Januarie tot die Milpark-hospitaal toegelaat is, is daar ‘n sluier van geheimsinnigheid oor alles getrek – geen foto’s of beelmateriaal van hom is gepubliseer of vertoon nie, en in verskeie koerante en op TV is berig dat sy toestand kommerwekkend is. Daardie selfde nag nog het dosyne plaaslike en buitelandse joernaliste, verslaggewers en TV-personeel buite die hospitaal en bo-op die Barry Hertzog-oorbrug gewaak om nuus oor sy toestand te kry, maar amptelik het daar ‘n doodse stilte geheers. En toe, op Saterdag 29 Januarie, publiseer die Daily Voice van Kaapstad, ‘n volbladberig onder die opskrif HY IS GONE! Daarin beweer hulle toe nie net dat hy dood is nie, maar haal ook senior ANC-lede aan wat dit openlik erken en bevestig.
Selfs ‘n joernaslis van die New York Times wat die hispitaal gebel het om oor Mandela se toestand te verneem, is glo deur ‘n senior suster meegedeel dat sy een long vroeër die dag platgeval het en dat hy vroegaand dood is. Maar op Vrydag 28 Januarie word hy in der haas (en andermaal onder groot geheimsinnigheid) met ‘n militêre ambulans huis toe geneem.
Op enkele dae na is dit vandag presies tien maande sedert Nelson Mandela op 12 Julie 2010 die sluitingseremonie van die FIFA Wêreldbeker bygewoon het.
En toe, gisteraand het hy as’ware uit die dood verrys om op TV sy spesiale stem vir die ANC uit te bring.
In goedertrou en omdat ons graag aan óns mense goeie, betroubare inligting wil oordra, het ons op 4 Februarie op hierdie blog die vraag gevraag: Mandela: Is dit die einde? Ons het dit nie gedoen om sensasie te wek of by u verwarring te saai nie, maar na oorweging van al die beskikbare feite, soos o.m. die verloop van gebeure by die hopitaal, die berig op bladsy 2 van die Daily Voice en inligting wat ons uit verskillende “betroubare” bronne verkry het.
Maar, net soos in die geval van die Suidlanders ‘n paar jaar gelede, wil dit lyk of ons inligting/bronne verkeerd was, die berig in die Daily Voice vals was, is daar vir die joernalis van die New York Times gelieg, en is ons deur ‘n lid van Mandela se mediese span ook doelwus om die bos gelei. So wil dit voorkom.
Mens vra jouself nou die vraag: Waarom? Waarom is die Daily Voice toegelaat om so ‘n berig te plaas, en nooit daaroor aangespreek nie? Waarom is die ANC elke keer ooglopend so traag om “gerugte” oor Mandela se “dood” nie onmiddellik die nek in te slaan nie. Al wat nodig was, is ‘n kort video-opname van Mandela in lewende lywe. Maar dit word nie gedoen nie – daar word gesê “dit gaan goed met hom”, of “hy is springlewendig”, of “hy wens die bokke sterkte toe” of…
Dit bring my by die dame wat my gisteraand gebel het oor sy “verskyning op TV”. Haar eerste woorde aan my was ‘n vraag: “Kry jy nie ook die indruk iemand is hier besig met ‘n kat en muis speletjie nie? Hulle bewimpel dit doelbewus dat Mandela uit die oog “verdwyn”, juis om die skyn van sy dood te verhoog en dan verskyn hy ewe luiters voor ons in beeld.
“Ek was ‘n klompie jare gelede by die Inligtingskantoor en het soms insae gehad in koverte inligting van die ANC. Wat my verbaas het, was hulle intense belangstelling in Siener se gesigte. In hulle besit was daar boeke van jou en prof. Raath, asook video’s van die SABC en jou Siener-toer van 2001.
” ‘n Swart wat lêers van die Boeremagsaak hanteer het, het eendag by my gespog dat hulle nie net haarfyn weet wat in regse kringe aangaan nie, maar ook weet wat Siener voorspel het. Hy het toe verwys na die 1990-Mandela-dokument waarin melding gemaak word van die swart terreur wat na sy dood sou plaasvind, en dat Siener dit voorspel het.
“En na al die geheimsinnigheid oor Mandela se opname in Milpark-hospitaal, die stilswye oor sy toestand, mediese verklarings oor sy long wat platgeval én die halsoorkop manier waarop hy uit Milpark-hospitaal onslaan is, het ek vir my man gesê: ‘kyk mooi, hier kom ‘n tweede Suidlander-scenario – as hy nog leef, sal ons hom eers weer met die een of ander groot gebeurtenis op TV sien, want hoe langer hulle daarmee wag, hoe sterker sal veral blankes begin glo hy is werklik dood. Toe ons op 10 Mei (die dag waarop hy in 1994 ingehuldig is) hom nie op TV sien nie, was ek oortuig daarvan hy is dood, want hulle het waarskynlik nie ‘n geskikte argiefopname gehad om te vertoon nie. Maar toe verras hulle ons vaanaand en dit wil lyk of die kat teruggekom het.
“Ons het dalk hier ‘n wolf-wolf storie. Hoeveel keer is daar nie al gerugte versprei dat Mandela dood is, en die regses op loop gejaag nie? En elke keer was dit vals. Hulle weet baie goed wat Siener gesê het oor die kis wat in die graf afsak en die geweld wat dan uitbreek. Hulle weet ook dat regse groepe daarvoor gereedmaak. Maar ek glo hulle hoop dat hierdie wolf-wolf skreeuery sal maak dat as hy die dag regtig sterf, die meerderheid dit nie sal glo nie. Laat ons dus liewer wag vir die amptelike aankondiging.”
Op ‘n vraag van my of sy, na gisteraand se TV-uitsending, glo hy leef nog, was haar antwoord: “Nee, ek het ook my eie bronne, en dan was daar vorige verkiesings waarin ons hom nie gesien het nie – ek dink ons het gekyk na ou beeldmateriaal…”
Ons wil net vir die ANC sê, die regses (alias die Boervolk, m.a.w. hulle wat weet), is lankal gereed en hulle kan maar hul speletjies laat staan – as hulle messias nie vandag die emmer skop nie, dan môre!
Ek dink ook die ANC is besig met n kat en muis speletjie en hulle kry dit reg om ons volkie moedeloos te maak en te laat twyfel in siener se goed. Deesdae sê ek maar vir die mense sodra die europeense mark val begin ons dinge soos siener gesê het. Ons gaan laaste in die smeltkroes en ek dink ons is stadig besig om daar uit te kom as mens na die nuus kyk. Die beste wat ek ook dink is ons moet wag vir die aan kondiging anders gaan ons volk net meer uit mekaar skeur en gaan die wat nie daarin glo dink ons volk is almal net leuenaars en so gee ons ook nie die ANC die tevredenheid om vir hulle speletjie te val nie. Dankie aan oom Adriaan vir die inligting wat altyd deur gegee word op hierdie web tuiste.
Wat sou die moontlike doel wees om die ou kommunis se beweerde afsterwe geheim te hou?
My heel eerste gedagte toe ek vanoggend sy foto in Beeld sien waar sy vrou hom n drukkie gegee het nadat hy gister n spesiale stem uitgebring het was dat hy darem heelwat jonger lyk as die laaste fotos wat ek van hom gesien het. Net daarna het ek die artikel hierbo gelees…ek wonder maar net???
Die idee wat ek gekry het was dat dit ‘n baie onnatuurlike, beweginglose, starende en uitdrukkinglose “half dooie” mens is wat op TV verskyn het. So totaal anders as wat M gewoonlik op TV verskyn. Hy het nie eers sy kop opgelig om na die kameras te kyk nie.
Ek het aanvanklik gedink hy stel hoegenaamd nie belang in die verkiesing nie en dat hy teleurgestel is in die ANC.
As hy nie al klaar gemummifisseer is nie, is dit in elk geval nie meer ver nie.
Tog wil ek hierby ‘n profesie van Bertha Dudde plaas. Dit is nie net Oom Siener wat moeilikheid sien kom het nie, maar ook hierdie Duitse vrou het dit van die Vader gehoor:
Die oorlye van `n aardse maghebber –Keerpunt
23 November 1948
As die nuus oor die afsterwe van `n aardse maghebber u sal bereik, het u op die tydstip aangekom, wat u die begin van die einde sou kan noem. Dan sal die aarde `n brandende stoof word, die vlamme sal oplaai, ongeremd sal die haat woed en die mensdom sal deur afgryse bevange word, want hulle sal geen uitweg meer sien uit die gevaar wat onafwendbaar is nie.
Wat my opgeval het op tv was dat die wat sy regterhand gevat het, dit nie eers probeer optel het nie en hyself ook nie. Ek wil met Eva saamstem dit is nie soos ons hom ken nie.
Al wat ons doen is te verkondig hoe BREINDOOD ons is! Ons moet wag vir die aankondigging dan sal hulle geen genot put uit die besigheid nie!! En ons nie n bespotting van onsself maak nie!! Ons gedra ons soos gekke en verloor ons doel, ek het al velle kere genoem dat ons van die sleg hell moet vergeet en ons voorberei vir groter goed! wie laaste lag, lag die langste en nou lag almal vir hierdie webblad. wat nog???
Jurwey, weet jy, ek dink nie regtig iemand lag vir hierdie webblad nie. Hier het ons mos die vrymoedigheid om te wys as ons bietjie dom is, en ook as ons meer weet as ander mense. Hier kan ons ten minste ons menings lug, al is dit mos nie altyd ooreenstemmend met ander mense sn nie. Ek wil jou dit se, ek is ook maar vrek bekommerd. Het julle die lang toue gesien van mense wat die heidense bestel ondersteun. Dit opsigself moet die rooi ligte laat flikker. Geen wonder net ‘n handjievol word gered nie. Ai man, die ou biltong wat op die t.v. verskyn het, is mos nie dieselfde man wat in Beeld was nie? Wie lieg vir wie hier? En is ons so dom om als te glo?? Liefde vir jou.
Susan, Dogter van Juda, waar is julle dat julle so stil is? Al kan ek nie altyd deelneem nie (werksdruk) lees ek en neem ek in, hoor. Ek mis julle! Groete.
I have been wondering about why Whites are racists, and no other race is……
Proud to be White
Michael Richards, better known as Kramer from TVs Seinfeld does make a good point. This was his defense speech in court after making racial comments in his comedy act. He makes some very interesting points…
“There are African Americans, Mexican Americans, Asian Americans, Arab Americans, etc. And then there are just Americans.
You pass me on the street and sneer in my direction. You call me ‘White boy,’ ‘Cracker,’ ‘Honkey,’ ‘Whitey,’ ‘Caveman’… and that’s OK..
But when I call you, Ni**er, Coon, Towel Head, Camel Jockey, Beaner, Gook, Paki, or Chink …. you call me a racist.
You say that whites commit a lot of violence against you… so why are the ghettos the most dangerous places to live?
You have the United Negro College Fund. You have Martin Luther King Day.
You have Black History Month. You have Cesar Chavez Day. You have Yom Hashoah. You have Ma’uled Al-Nabi.
You have the NAACP. You have BET….
If we had WET (White Entertainment Television), we’d be racists. If we had a White Pride Day, you would call us racists.
If we had White History Month, we’d be racists.
If we had any organization for only whites to ‘advance’ OUR lives, we’d be racists.
We have a Hispanic Chamber of Commerce, a Black Chamber of Commerce, and then we just have the plain Chamber of Commerce. Wonder who pays for that??
A white woman could not be in the Miss Black American pageant, but any color can be in the Miss America pageant.
If we had a college fund that only gave white students scholarships… You know – we’d be racists.
There are over 60 openly proclaimed Black Colleges in the US .. Yet if there were ‘White Colleges’, that would be a racist college.
In the Million Man March, you believed that you were marching for your race and rights. If we marched for our race and rights, you would call us racists.
You are proud to be black, brown, yellow and orange, and you’re not afraid to announce it. But when we announce our white pride, you call us racists.
You rob us, carjack us, and shoot at us. But, when a white police officer shoots a black gang member or beats up a black drug dealer running from the law and posing a threat to society, you call him a racist.
I am proud…. But you call me a racist.
Why is it that only whites can be racists??
That’s why we have LOST most of OUR RIGHTS in this country. We won’t stand up for ourselves!
BE PROUD TO BE WHITE!
It’s not a crime YET… but getting very close!
Ek wonder wat sal gebeur as ons hierdie pragtige stuk van jou na die koerante stuur? Sal hul dit publiseer? Dit is mos presies wat in die wereld aangaan. All vingers wys altyd na ons!
Dit wat op nuus verskyn het, was niks anders as ‘n “vegetable” nie, miskien kan ons die volgende verkiesing wen deur elkeen met ‘n sakkie aartappels by die stembus op te daag. lol Meer ernstig, die persoon wat hulle op Nuus gewys het, het nie geweet wat om hom aangaan nie. Ek het twee teoriee: 1. Dit was die regtig hy, maar die toestand waarin hy nou is, maak die geskertsery met die verpleegsters toe hy in die hospitaal was baie onwaarskynlik, veral as mens in ag neem dat sy een long ook nog plat was op daardie stadium. 2. Of dis iemand wat baie soos hy lyk of opgemaak is om soos hy te lyk, en omdat hy nie so klink nie, mag hy niks voor die kameras se nie, daarom ook dat hy ook nie altyd dieselfde lyk nie, die gremeer kunstenaar kan nie aldag onthou moet hy 80, 90 of 100 lyk nie. Wat ookal aan die gang is moenie julle waaksaamheid verslap nie, wees altyd gereed.
Melanie, het jy dit wat jy op die t.v. gesien het, vergelyk met dit wat in die Beeld verskyn het? Daar is mos ‘n hemelsbree verskil. En ja, nou kan Ruben Sithole nie eers meer namens hom verskyn nie, want die is so 6 weke gelede ook oorlede! (Ruben Sithole was sy dubbelganger!) Daar gaan nog baie vir ons so openlik gelieg word. Kyk maar.
Doreen dankie vir die inligting, ek het nie geweet hy het ‘n persoon gehad wat soos hy gelyk het nie. (Laat my dink aan Stalin wat ook dubbelgangers gehad het.) As hy nog leef het hy beslis ‘n beroerte aanval gehad wat sy regterkant totaal magteloos gemaak het asook sy spraak. Die feit dat hy nie eers gepraat het nie wys dat daar groor fout is.
rUBEN SITHOLE IS MANDELA SE EIE NEEF.
Die goed is bang vir ons, of hulle dit wil erken of nie!!
Affirmative Action
South Africa is the only country in the world where affirmative action is in the favour of the MAJORITY, who has complete political control.
The fact that the political majority requires affirmative action to protect them against a 9% minority group is testament to a complete failure on their part to build their own wealth-making structures, such that their only solution is to take it from others.
That’s what you call a reversal of fortune!!
2. It is time for Julius Malema to admit that the gravest acts of genocide
did not occur during Colonialism/Apartheid, but before and after (read
today). Right now South Africa has a lower life expectancy than
Uganda.
Tydens die tyd van Shaka (Raka) toe sy ma dood is het hy meer as 8000 dragtige meide laat vermoor omdat hulle nie die rou tydperk respekteer het nie!!! Hy het oor die 3miljoen vermoor tydens sy opmars gedurende Mfecane!! ons moet ons geskiedenis beter verstaan en ken
Dagsê Boere,
Doreen, wat jy gesê het, is so waar. Al hierdie vername ouens het dubbelgangers, gewoonlik meer as een. Daarmee tesaam kan jy niks glo wat jy op TV sien nie. Met tegnologie kan hulle jou enigiets laat glo. Die hele wêreld se mense (die “sheepeole”)glo die Amerikaners was op die maan, terwyl dit in die Nevada woestyn verfilm was, hulle glo 911 was `n vliegtuig veroorsaak, terwyl dit `n inploffing was, en so kan ons aangaan. Hierdie slangsaad put `n sekere perverse genot daaruit om miljoene mense te bedrieg met sekere tekens wat net hulle “uitgelese” groepie verstaan. So is dit ook met hierdie Iluminati-gemaakte ikoon, Mandela.
Omdat die Satan se grootste aanslag teen die Boervolk is en sal wees, omdat ons die draers van die laaste suiwer gene op aarde is, moet ons besef dat satan sy top-engele ook hier in SA sou plaas, en dit in senior leiers van ons vyande. So kan Dingaan, Silkaats, Mugabe en Mandela se haat teen die Boer verklaar word. Dit is `n geestelike haat, gewortel in die hel self, aangevuur deur die demoniese magte van die hel. Die magtigste man in die duister koninkryk, die swart pous, Hans von Kolvenbach, het langs Mandela gesit in 1994 met sy inhuldiging in Pretoria. Dit was die teken aan al die ingeligtes dat SA oorwin is en dat Lucifer nou ook hier regeer, in die persoon van Mandela, wat maar slegs `n vleeslike gasheer is vir die hoofduiwel/demoon en hulle gevolg wat hom beset.
Ons Boere maak deurgaans die fout om nie op die geestelike aspek van ons vyande te konsentreer nie, maar op die vleeslike alleen. Hierdie swart ras is inherent nie in staat om met die IK aan hom bedeeld, enigiets sinvol te doen nie. Al hul leiers put hul krag vanuit die geestelike dimensie – genoem besetenheid. In hierdie sataniese besetenheids-orde is daar `n definitiewe hiërargie, naamlik die kragtigste leier is die een met die meeste duiwels in hom. Dis AL! Dis hoekom hulle almal sangomas en toordokters om hulle skaar. Hierdie spiritistiese mediums wat kontak het met die sataniese, bring letterlik die duiwels na hulle toe. Sodra `n grootkop sterf, moet hierdie swerwende demoon ingebring word. Dis wat toordokters doen. Hulle bemagtig die swart leiers met die magte van die hel self. Omdat gestorwe boosdoeners as duiwels werksaam is in die geestelike dimensie, is dit logies dat die Dingaangees, die Silkaatsgees, die Shakagees, die Marxgees, die Leningees en duisende ander sterk geeste sal veg om die huidige leiers te beset. Dus is die stryd werklik teen die geeste in die lug en nie teen vlees nie. Die idioot, Malema, is so `n voorbeeld. Soms is hy so dom soos grond, maar na so `n toi-toi sessie en as die geeste in hom opgewek is, praat en redeneer hy nes iemand met intellek.
Die swart leiding in hierdie land is dus direk gekoppel aan die hiërargie van geeste in die duister koninkryk. Deur die ingryping van die swart pous en die duister koninkryk in die plasing van Mandela as leier in SA, kan ons verseker aflei dat Mandela beset is deur baie senior duiwels vanuit die hel. Hy dra letterlik `n groot deel van die hel in hom rond. Daarom respekteer almal hom in SA, al is hy `n Xhosa. Hulle respekteer die GEESTE WAT IN HOM IS, nie sy vlees nie. Swartes is vrekbang vir die geesteswêreld, want hulle ervaar dit as `n realiteit, wat die Christene ongelukkig nie wil glo nie.
Dit gesê, kan ons dus aflei dat dit in die hele land (swartes en slangsaad) se belang is dat hy ten alle koste lewend gehou moet word, of andersins, sy dood verdoesel moet word. Sodra daar `n vakuum in hierdie geeste-dimensie sal ontstaan, sal daar `n onmenslike geveg in die duister geesteswêreld plaasvind van huidige leiers om hierdie hoë hiërargie duiwels te bekom vir hulleself. Siende dat die huidige president `n Zoeloe is, kan ons aflei dat hierdie geveg ernstig sal wees en dat die geestelike stryd sal oorgaan in `n fisiese stryd, veral as ons nou in die eindtye is, en die 4 engele op die hoeke van die aarde kry bevel om terug te staan volgens Openbaring 9:1-15 en die hel kom vanuit die doderyk in die mense in.
As sekeres my nie wil glo nie, waarom het Mandela die magtigste toordokter van daardie tyd, Credo Mutwha, as sy persoonlike geestelike raadgewer gekies, wie se boek “Indaba, My Children” deur Frederik van Zyl Slabbert (vrymesselaar) geskryf is. Waarom het Mbeki, toe hy as Mandela se “sidekick sonder magte” aangestel was, alles in werking gestel en die Haitiese voormalige president, Bertrand Aristride, in `n oorlogskip te laat kom na SA en hierdie voodoo- toordokter `n belangrike pos in Unisa gegee het, reg in die hoofpoort van ons hoofstad Pretoria? Regoor Unisa word die bose Freedompark inderhaas gebou en gereeld word duiwelsfeeste en diere slagterye daar gehou deur die leiers en hul toordokters. Onthou, stadspoorte is belangrike beheerpunte in die geestelike dimensie. Waarom moet `n hele oorlogskip hierdie vent oorgebring het, watse vieslike muti en duiwelsdrek was daarin? Waarom is hy nou weer terug nadat Zuma as president ingekom het? Waarom het Zuma oor die 300 toordokters van regoor die land Ulundi toe laat kom om 14 beeste te offer vir die voorvadergeeste, dit terwyl hy nog `n sterk verkragtingsaak en `n nog sterker bedrogsaak teen hom gehad het? Nadat `n swart regter in die sake se kleindogter dood onder haar bed gevind is, die verkragte geëmigreer het, sekere aanklaers nie meer wou voortgaan met die sake nie, is hy onskuldig bevind.
Wie anders as die geeste is hiervoor verantwoordelik, naamlik die duiwels vanuit die hel, nou gesetel in die nuwe president, Zuma??
Moenie hierdie swart ras se geesteskennis onderskat nie, moenie onverhoeds gevang word nie. As jy met hulle te doen het, neem hierdie kennis in ag, beklee jou met JaHshua, beskerm jouself te alle tye met Matteus 18:18, pleit die beskerming van Psalm 91 oor jou, jou familie en jou besigheid. Met hulle Ubuntu beweging is hulle deurentyd besig om ons, die behoudende Boerevolk, vanuit die geesteswêreld te verpes en te bedreig. Zuma se eie mense is te bang vir sy toordokters en die voorvadergeeste, veral nadat hy dit reguit op nasionale TV vir hulle gesê het. “Stem teen die ANC en die voorvadergeeste sal optree.”
Groete
Dirk
More almal. Ja, toe doen hulle dit weer!!!! Verskuif Mandele met groot omstredenheid na Qunu, sy geboortedorp, met groot belangstelling, en geen pers word toegelaat nie. Kom ek se nou vir julle. Hier is ‘n flippen groot slang in die gras. Op die foto waar hy kamtig gestem het, waar hy sit en sy vrou gee hom ‘n soen op die voorkop, is beslis met die vorige verkiesing geneem. Tussen dan en nou het baie water in die see geloop. Nou verskuif hulle hom onder groot belangstelling, mediese helikopter op stand by, met ‘n boeing en ‘n militere ambulans. Ag mense. Wie probeer hulle “fool”. Lyk ons regtig tog so onnosel? Ek word so die hel in. maar meer omdat ek nie agter die kap van die byl kan kom nie!!!!
Ek vermoed ons kan binnekort ‘n aankondiging verwag!
Ja Johan, daar was toe ‘n aankondiging. Maar die verkeerde een, ne? Hulle toets ons boeta. Die vrek ‘n buiteperd!!! Kom ons kyk hoe verloop die begrafnis? Hierdie is ‘n perfekte oefenlopie. Jammer hulle laat nie kadawer in staatsie le nie.
Luister na die swartes se kommentaar oor Mandela se reis.
There’s a bucket waiting for him in Qunu. you know what they say about sick elderly people when they start requesting to see family members and relatives or going “home”… – Njadini
%$^&#@%^ what a pity, Mandela’s funeral will be greater than the 2010 WC – can you feel it, it’s here!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! – Stompie
After the last round of lies out of them about Madiba’s health, its a bit difficult to believe them though – Mommacyndi
……..exactly!!!……may be Zuma went there to pay respects……. – k’hallawaya
Three big jetliner planes, a roomful of doctors, several ambulances and 20 security cars and all just to take one old pensioner bloke to his holiday home? – Wort
Dirk en daar dog ek ek is die eenigste “mal” een wat dit raak gesien het hahaha. Mense dink jy praat die grooste bog as jy so iets vir hul se maar sondag sit hy in die kerk gooi hande in die lug en “aanbid” God en is gevul met die “gees”.
Die grooste vleeslik link, as jy dit so kan noem is 46664, 666 weet ons is die duiwel se no. “en die no. van die dier is ‘n maklike no. dis ‘n mense no. 666”, ons weet ook dat die duiwel se ding musiek is, so ons het nou sy no. en sy talent en vir wat gebruik hy dit????? aids awearness, ‘n siekte wat God ons meer gestraf het omdat die mensdom so seksueel losbandig is, seks-los-van-die-band van God.
Kom ons draai trug na God toe want daar kom nog daai lelike dinge ons kant toe, dinge wat daai tsunami soos ‘n plassie water gaan laat lyk.
http://www.timeslive.co.za/local/article1081951.ece/Mandela-doing-well—Presidency
My Werks vriend het my laas jaar vertel dat ‘n persoon aangewys is om ‘n rivier front van byna 5 Km naby Mandela se huis in die Oos Kaap skoon moet maak en dat dit die jaar April 2011skoon moet wees, daar is aan hom gese dat die hele wereld se oe op die stuk gerug sal wees. ??????????
Het jy enige nuwe nuus van jou vriend?
Die perfekte tyd sal volgende maand wees met sy verjaarsdag om bekend te maak van sy dood. Die massas verwag ‘n groot partytjie vir sy verjaarsdag en sielik word dit omgesit in groot hartseer, dit sal dan nog makliker wees om die masses te beinvloed in hulle hartseer. Hulle kan die nuwe stadions gebruik vir die uitsaai van die begrafnis (wat nou geplaas is in al die groot stede). Ek kan verkeerd wees maar sal maar moet wag en sien.
Ek dink ons moet realisties wees rondom hierdie groot skelm slenter wat hulle op ons probeer trek. Ten eerste was sy siekte ‘n verskriklike geheimhouding, maar tog het die pers regoor die wereld daarvan geweet, want hulle almal het Suid Afrika toe gestroom en het letterlik voor die hospitaal uitgekamp. Hoe het hulle geweet dat dit so ernstig was, en hoekom is hulle gestuur omdat dit dan net ‘n “roetine ondersoek” was? Toe word hy onder groot geheimhouding vervoer vanaf die hospitaal tot by sy huis met ‘n militere ambulans en vier helikopters en ‘n hele rits motors met loeiende sirenes. Niemand mag hom van voor afgeneem het nie en hy het ‘n sjirurgiese mussie op sy kop gehad. Waarom het Winnie Mandela so gehuil, waarom het die hospitaal personeel gese hys dood, en waarom is daar ‘n koerantberig geplaas met ‘n hele bladsy aan hom gewy waarin sy dood aangekondig is? Skielik die Maandag, word alles ontken. Die koerant word nie aangespreek nie, en dit word vertel dat hy so wonderlik herstel het dat hy moontlik met vakansie saam met sy gesin gaan. Ag hemele behoede ons! Om ons verder te mislei, word daar geen inligting uitgegee vir die daaropvolgende drie maande, met ‘n klein beriggie dat hy so goed aansterk. Niemand sien hom erns nie. Sy seun kry graad, hy woon dit nie eers by nie. Geen woord word oor hom gese behalwe Motlante wat beweer dit gaan so wonderlik goed met hom. Skielik maak hy sy verskyning in die beeld met ‘n ou foto waar sy vrou hom kamtig soen op sy voorkop. Die foto is tien jaar oud! Sy vrou rits die hele wereld vol, sy het geen erg aan hierdie sieklike of dooie ou man nie. Die witvrou wat hom kamtig oppas, rits met haar motorfiets die wereld vol, instede dat hulle by hom bly om die “sieklike” ou man op te pas. Toe, onverwags, verskyn hy op tv. Was dit nie die regte Mandela nie? Geslepe kadawer. Na die verkiesing word hy geheimsinnig vervoer na Qunu. Niemand weet hoekom. Nou weet ons. Sy kinders is opgegrawe en herbegrawe in die famlie begraafplaas. Hy woon dit egter nie by nie. Verbeel jou. Nogal sy oudste seun by sy eerste vrou. En net so skielik as wat hy gegaan het, word hy teruggebring, sonder enige kennisgewing en met ‘n klein beriggie in die Beeld vandag. Jinne maar die ou skelm werk vir die geheime diens, ne? Wat volgende vra ek julle? Kyk om ons rond. Elke nou en dan is daar ‘n dorp wat brand. Nou Qwa Qwa en Danielskuil. Ficksburg en Swaziland bietjie stil. Watter dorpe volgende. Klippe word na treine gegooi. En ons is houtgerus. Die onheil kom nader en nader. WIE IS GEREED????
Doreen, die artikel met Mandela se terugkeer verskyn ook in die Sowetan van 3 Junie 2011. Ek haal graag ‘n swart leser se kommentaar op die artikel aan:
“He (Mandela) is a strong man who whites couldn’t manage to destroy.”
Gesien in die lig van toenemende radikale uitsprake is ek bevrees dat die blankes baie moontlik “verwyt” kan word vir Mandela se afsterwe.
http://www.sowetanlive.co.za/news/2011/06/03/madiba-heads-back-to-joburg
Ja Herman, en ek kan jou wed die wittes wat geblameer sal word vir sy dood, natuurlik die regses sal wees. Gedurende hierdie tyd sal ons vir Gustav baie ver moet wegsteek, omdat hy verdagte nommer 1 sal wees, omdat dit juis hy is wat die “nag van die lang messe” verkondig, en sal gese word dat hy dit probeer aanjaag het en vir sy dood verantwoordelik is. Snaaks ne, toe hy gegaan het was daar 4 helikopters en 11 ambulanse om hom te vergesel. Ek wonder net of hulle ‘n ongeluk verwag het, want hoe vervoer mens 1 persoon in 11 ambulanse? Maar met sy terugkeer sien en hoor jy niks, maar lees darem ‘n klein, niksseggende beriggie in die koerant. Vreemd ne?
Die hele situasie is vir my baie vreemd, ek glo dat hulle die aankondiging moontlik as ‘n troefkaart vir ‘n situasie/insident kan gebruik.
Die Malema/Maine verkiesing kan baie vinnig in ‘n kruitvat situasie ontaard. Die armes is moeg gewag, moeg vir beloftes en moeg vir arm wees.
Ons sit met ‘n hele paar moontlike scenarios.
Wat dink jy?
Herman, oor RSG het hulle vanoggend gese dat as Malema herkies word as president van die jeugliga, dit Zuma se kans om vir ‘n tweede termyn gekies te word, heeltemal in die wiele ry. Jy kan dink wat agter die skerms aangaan ne? Dit lyk my dis weer ‘n Xhosa en Zulu situasie. As hulle nie eers met mekaar klaarkom nie, hoe verwag hulle dat ons met hulle moet saamwerk? Vader het ons nie so gemaak nie!! En ons belastingbetalers word al minder en minder en ons moet vir al hoe meer swartes sorg. Hoe gaan ons nog meer huise gebou kry, vir almal van krag en water voorsien? Ons kan nie eers meer agter onsself kyk nie.!
Verseker. Ons het verlede naweek ‘n afkondiging verwag, en toe wragtig een gekry. Maar ongelukkig van ‘n buiteperd. Maar hou maar fyn dop. Hierdie begrafnis is die beste oefenlopie waarop hulle kon hoop om te gebeur. Ek verneem baie betroubaar dat die afkondiging “uitgestel” is vir rondom die 24ste. Kom ons kyk maar wat gebeur. Maar mense een ding weet ek verseker. Die weer is reg. Woord se: Bid dat jul vlug nie in die winter is nie. Ons moet daarvoor bid. Dis K O U D!!!
Excuse the english, I am a boer that was brought up english, by my parents. I read your blog often, and needless to say, I agree with alot. I’m surprised how blinded people are to the situation here in S.A. Definately the work of the anti-christ. I however also believe that we have so much power at hand, being a Christian and child of God. People are very oblivious to the Power in the name of Yahweh, and his blood shed for us on the cross. I definately think something up is, not alot of people are big fan of Steve Hofmeyer, but I found this on his F.B site which really makes you think…… “Ek het vandag my vierde onderhoud oor Nelson Mandela gedoen waar ek gevra is om alles in die verlede tyd te herhaal….asof hy nie meer hier is nie.” This was a post on the 2nd of June. Like Doreen said the announcement should come soon. My question is what do you do and where do you run too? Greetings everybody, and God Bless you all.
Rolene, I am so glad if people ask questions on where to go (or run to) or what to do! I’ll tell you. First of all not all people like the Suidlanders, I know. But right at this moment in time they are the only group of people who know what and where. Find them in your town, there must be a branch, or at least nearby. Join them and get all this information you need. Do no waste any more time. Time is of the essence here. And a lot needs to be done. It is not a question to get ready in a jiffy. But please, do not waste any more time. For all we know, they will make the announcement on the 16th. This will create more hate by the youth, as they are the radicals now. Please also visit their website Suidlanders.co.za a.s.a.p.
Doreen, thank you so much. I’m in the Alberton Area, and will look it up. You just need go to news 24.com, and see the racist comments on some of these articles especially any article containing Malema and you are able to see that S.A. is a ticking time bomb. My gut tells me that I must do everything to protect my family. Oh and aan gename kennis amal…I hope I got that right. God Bless
Rolene, all white people are welcome in any of our bloggs. We are also pleased to meet you, especially if you say you are born a Boer as was, unfortunately, brought up in an English home. Is your father English perhaps, or your mother. My mother is an English lady and my father was a Boer, how they met is actually very strange, but they got married, and all four us childres were fortunately brought up in Afrikaans with my father and English with my mother. I had best of both worlds! There are Suidlanders in Alberton, please check their contact details on Suidlanders website, and please contact them a.s.a.p. Enjoy your weekend.
Die goedgekeurde Polisie staking, die opstande in Soweto, die ANCYL se plofbare verkiesing woensdag wek groot kommer. Hoewel die sinchronisering van die groot en gevaarlike rolspelers ter ondersteuning van kommunisme en gewilligheid om die “Freedom Chater” op te eis wek na my mening opsigself op groot gevaar vir die blankes dui.
Doreen, ek glo ons staan op die rand van totale anargie.
More Herman. Ja, hier kom ‘n ding. En die weersomstandighede pas reg in Siener se profissiee in. Selfs die Woord se “Bid dat jul vlug nie in die winter is nie” Ons winter het nou eers begin. Is julle gereed? Het jul als wat nodig is vir jul uittog. Onthou:”Kom uit die dorpe en stede uit”. Lees tog Judith de Beer se gesigte? Daar se sy duidelik dat dit beter is om naak en honger in die veld te wees, as om te dink jy is veilig in die stede. Ons in Suid Afrika ken nie anargie nie. Kyk hoe het dit in Egipte gelyk en hoe lyk dit nou. Waarheen sal ons anders vlug as daarheen waarheen hulle nie wil gaan nie, naamlik die woestyn. As Vader 40 jaar vir die Israeliete daar gesorg het, hoeveel te meer nie vir die Berg Sion, wie Hy liefhet nie? Ons kan nie langer met oogklappe aan beweeg nie. Dit is nou die tyd om als deur te gaan. Groete en geseende naweek.
Thanks Doreen. I have taken down their number, and will contact them soon. My grandfather was scottish, and his family came in at Knysna, were quite popular in the area. There are a couple of roads names after them “Read” street, is orignally named after the Read Family. My gran is afrikaans. My grandfather always thought of himself as a boer. When I was little I remember my grandfather telling me about Siener van Rensburg. About a year ago I decided to do some research on him, and his prophecies. We watched the 3 videos, and to my hubby and I it makes sense. My hubby’s family is also from Scotland. I suppose we could go back to our roots if we wanted to, but we all know that Europe will eventually be worse off than here. Enjoy your weekend too, be blessed.
Rolene, our backgrounds are more or less the same. Maybe we can be family! In any case, the guy from Suidlanders’ name is Nico, and his telephone number is:0722760582. Make sure you contact him quickly. Bad things are happening in S.A. at the moment.
Doreen, lees gou hier: “Unless we solve the problem of mass unemployment . for young people, there will be a tsunami of revolt from people with no hope.”
Patrick Craven – Cosatu
“The employment situation is a ticking time bomb and the fuse is getting shorter by the day.”
Mike Schussler – Ekonoom.
http://www.sowetanlive.co.za/news/2011/06/10/mass-unemployment-a-time-bomb
As daar mense wat twyfel of die swart massa dalk van hulle hou lees die kommentaar:
” Malema will never die like ET, the big coward with a groot-bek who got pangared like pig and could not even defend himself…..”
Let wel dat die wapen wat rassehaat regstel die panga is, dat wit mans swak is en as varke gesien word.
http://www.sowetanlive.co.za/news/2011/06/13/juju-bags-more-support?filter=all_comments
Goeie Dag
Waneer het hulle Mandela terug gebring vanaf Qunu daar was geen nuus dekking omtrent dit nie. In vandag se koerant se hulle hy is in Houghton Johannesburg waar hy Obama se vrou ontmoet het ????????
Berig by
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Madiba-laat-weet-hy-wil-Obama-groet-20110621
Hier is die skakel my vriend:
http://www.iol.co.za/news/south-africa/gauteng/mandela-back-from-visit-to-birthplace-1.1077865
Dankie
Nou weet ek ook.
Wie weet waar hy is , miskien is daar meer as een van hom .Die skif is aan die muur
Die ding is vol lewe en pruik op elke koerant se voorblad, verbasend ne?
Dis nou April 2013 en Mandella leef nog.plaas asb datums by al jul skrywe