Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Medupi-kragstasie in chaos gedompel

2011-05-10

Deur Adriaan Snyman


(Berig ontvang van Medupi-werknemer): Ek gee net vir julle terugvoer oor wat werklik vanoggend by die twee Eskomkragstasies, wat nog in aanbou is, gebeur het. Die media verswyg baie dinge en belieg die publiek skaamteloos. By die Kusile-kragstasie in Mpumalanga naby Witbank, het die swart werkers Dinsdag 3 Mei 2011 begin staak oor dinge waaroor hulle ontevrede was, hulle is in kennis gestel dat die staking onwettig is en dat hulle moet terugkeer werk toe.

Die swartes het toe op Vrydag 6 Mei 2011 weer by die werk aangemeld, maar toe verneem dat die stelsel “geen werk, geen betaling” (no work no pay) van toepassing is. Hulle was toe ontevrede omdat hulle nie vergoeding sou kry vir die dae wat hulle gestaak het nie. Die situasie het onmiddelik handuit geruk en die swartes het begin plunder, twee van die konstruksiefirmas by die kragstasie se kantore is afgebrand, so ook ‘n reuse-mobiele kraan en verskeie voertuie, talle ander voertuie is deur die woedende swartes erg beskadig.

Volgens die Hoofbestuurder van Eskom, Brian Dames is die skade in daardie stadium beraam op R60 miljoen. Vanoggend 10 Mei 2011 het chaos ook uitgebreek op die Medupi-kragstasie op Ellisras, wat ook nog in aanbou is, toe die 15 000 werkers daar ter ondersteuning van die swartes by Kusile-kragstasie tot geweld oorgegaan het.

Binne enkele minute is die kantoorgeboue, mobiele krane en twee voertuie van Kentz-konstruksie op Medupi aan die brand gesteek; voertuie op hulle dakke omgerol en verskei bakkies en karre se ruite uitgeslaan.

In een stadium was daar 5 brandweerwaens op Medupi, met nog op pad, dit het gewemel van polisie, maar onder die omstandighede kon hulle seker nie veel meer doen as om handtekeninge te vra nie.

In die loop van die oggend het 6 ambulanse en 3 noodvoertuie by die kragstasie opgedaag. Swartes wat nie aan die geweld wou deelneem nie, is aangeval, en van hulle het soos besetenes by die hekke uitgevlug, die vlaktes in, nog met die gereedskap in die hand waarmee hulle besig was, ander het op voertuie en waterkarre geklim net om uit die kragstasie te kom. Die skade hier kan soveel as R100 miljoen of meer beloop.

Teen vroegmiddag het die polisie die ingange na Ellisras afgesper en bewaak, aangesien hordes swartes op pad is dorp was om die blanke werkers van Kentz aan te val in die wooneenhede wat deur Kentz gehuur word.

Alle blankes in Kentz se diens, waarvan my broer een is, het opdrag ontvang om met hulle Kentz-werknemerkaarte hulle voertuie op Kentz se rekening vol brandstof te maak en onmiddelik die dorp te verlaat. Volgens Kentz se topbestuur sal Medupi om veiligheids redes gesluit wees tot na die verkiesing.

Kyk mens na die verloop van gebeure, is dit duidelik dat daar geen verstand is nie, maar net opgehoopte haat teen die blankes. Die regering kerm oor werkskepping, maar die wat werk het, wil nie werk nie, en vernietig alle strukture met hul optrede, hoe verder die konstruksiewerk aan Medupi vorder, hoe meer werkgeleenthede sal daar wees, maar die verstandelose idiotee besef dit nie, en ken net één taal: verwoes. Iemand het dit vir my baie mooi gestel: “Hulle het te min verstand om te besef hulle is onnosel…”

(Sodra ons foto’s van die gebeure by Medupi ontvang, sal ons dit dadelik op die blog plaas)

6 thoughts on “Medupi-kragstasie in chaos gedompel”

  1. Waar begin ons nou eintelik? Wat staan ons te doen? Hoe ver sal ons nog laat hulle gaan? Wat moet hulle nog doen om ons regtig die land te laat verlaat? Is die tyd al hier dat ons “Moses” kry om ons eerder uit te ly? Is dit regtig waar God ons Vader ons wil he? Sal ons maar tevrede wees en bly net met die broodkrummels? Gaan ons oud word in die land? Gaan ons ons kleinkinders wil sien groei en oud word in die land?
    Waarom nie trek na die plek waar “Mandela” vandaan kom (Robbeneiland) en daar vir ons heeltemal weg van die land, daar ons vestig nie?
    Ag eerder maar ophou vrae vra en net weer aangaan met my daaglikse swoeg en sweet vir die Swart regering!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  2. Doreen Stassen

    Dankie Adriaan dat jy ons hierdie goed tuis bring. Verseker lees ons dit nie in die koerante nie. Ek weet nie meer mooi wat in die land aangaan nie, omdat ons maar in die duister gehou word knap voor die verkiesing. Weet jy, mens is lus en se dat hulle doen net wat hulle wil. Dit gaan nie meer lank wees nie. Los hulle dat hul plunder, roof en steel. Praat gaan nie help nie. Skree, briewe skryf, dreigemente, niks sal help nie. Los hulle liewer dat hulle aangaan en klaarkry. Ek en jy en al die ander weet dis nie meer lank nie. Ons moet net vashou aan Siener se profisiee. Groete.

  3. Hallo Adriaan, Elize en almal,
    Ek volg almal se gespreke op die blog vir die afgelope maand. Baie interressant ! Nie dat ek nie van Vaandel (Libanon) uitgewers geweet het nie. Adriaan en Anelize ek lees nou weer my boeke wat ek van julle af bestel het sedert vroeg negentigs, weer ‘n slag deur. Dit is seker die derde keer en nog meer interressant en ek waardeer dat jy en jou vrou nog steeds volhou na die terugslae wat julle gehad het. Ek het heelwat boeke van jou Anelize, Adv Pretorius,Richter en ander wat my nou weer moed gee. Ek het jou ook persoonlik ontmoet, ek dink in 2005 toe ons met vakansie was, waar ek weer 2 boeke gekoop het en jy vir my jou boekie gegeehet van julle toer: Die laaste waarskuwing.
    Laat ek my voorstel: Danie Marais van ‘n klein dorpie in die oos-Vrystaat met die naam van Clocolan, tussen Ficksburg (Kersiefees) en Ladybrand. Omring deur swartes !!!!! Naby Lesoto grens.
    Oor Medupi stem ek met jou saam Adriaan, almal wil werk maar kyk wat doen hulle. Dit is mos die sprinkane ,kaalvreters, afknypers, wat alles verwoes wat nog oor is. Die goed dink nie aan die dag van more of volgende jaar nie, maar elke dag wil hulle net alles hê, asof dit vanselfsprekend is dat dit aan hulle behoort en dit hulle reg is.
    Doreen Stassen, ek het ook al jou kommentare gelees. Lyk my jy is ‘n person soos ek,(‘n Regte vuurvreter) ons moet maar net moedhou en vertrou op die Allerhoogste, hy is nog steeds in beheer al lyk dit nie so nie. Ons het nie verniet ‘n boere profeet gehad soos oom Klasie nie.
    Wil Julle nog ‘n laaste iets vertel. My Susie se seun is ‘n prokureur in Harrismith. Vandag was daar ‘n hofsaak en die beskuldide se pelle het ingestorm in die hof en ‘n polisieman doodgeskiet, daar is ook een van hulle doodgeskiet. Wonder of dit so nuuswaardig gaan wees dat dit die media sal haal. Lyk my die toilette is nou meer nuuswaardig!!!
    Groete Danie.

  4. Hi Almal,

    Ek is bly Adriaan sit hierdie goed op die Blok, maar dit sal ook goed wees as hy ons so nou en dan in perspektief bring met die goed wat rondom ons daagliks gebeur waarvan Oom Siener van gesien het, soos byvoorbeeld die baie reën wat ons kry. Dit het gister hier in die Lichtenburg area weer so ± 25mm gereën. As dit so aanhou gaan die mielies aan die koppe begin groei en Siener het dit gesien, dat die oeste nie geoes gaan word nie!!!! Die volgende sal seker wees dat daar nie meer kos vir die hordes sal wees nie en dan die gemoedere wat sal opstoot!!!! En wat sal dan nie nog uitbreek nie!!!!! Daar is selfs tekens aan Son, Maan en sterre!!!!!

    Dankie Adriaan, jy is die ou wat die studie van hom gemaak het.

    Groete,
    André

  5. Dagsê Almal,

    ‘n Profesie van Oom Siener wat my geweldig interesseer, is waar hy sien dat daar nie meer met bomme geveg sal word nie maar strale.

    Dit laat my dink aan die Elektromagnetiese Bestralings Wapens, die Laser Straal Wapens, Particle Beam Weapon. Hierdie goed is dodelik veral laasgenoemde. Dit smelt glo ‘n bus in ‘n nanosekonde so groot soos ‘n mienie karretjie.

  6. Doreen Stassen

    Beste Danie, Dankie. Ja ek is soms erg, en gefrustreerd. Ek wil moord pleeg as ons mense so vermoor word. Almal weet wat gebeur met ‘n hofsaak waarin die moordenaars verskyn. Kyk hoe lyk hulle. Bloedjonk. Hulle weet niks van struggle af nie, maar moord, ja, die ken hulle. Eugene se jong moordenaar sit in ‘n tronk in Hartbeesfontein. Daar word hy soos ‘n koning behandel. Hy word soos ‘n held op die hande gedra. Selfs die wat agter hom in die tronk kyk (bewaarders) behandel hom asof hy die Messias is. Nee wat jong. Ek het genoeg gehad van hierdie ou lewe. Die diskriminasie is net te erg. Wens net die Boervolk se kop gee nou daardie ruk waarvan Siener gepraat het.!!!

Comments are closed.