Roger Teale se tweede waarskuwing aan SA

Roger Teale het Suid-Afrika einde verlede jaar stil-stil besoek, en net soos met sy vorige besoek in 1994, het die media dit ook doodgeswyg. Volgens hom het niks intussen hier verander nie – in die land en in die kerk is daar steeds geen vrees, eerbied of respek vir God nie. Hy het die toestand hier vergelyk met die onheils boodskap van 1 Samuel 3:1. Iemand wat sy 1994-diens én die een van 2010 bygewoon het, skryf (ek plaas dit onveranderd):
You will do well to pay attention to Roger Teale’s 1994 message.
To summarise that

  •  God is going to DO something. You are facing great trouble in this country and also in this city, Durban.
  • The righteous people of God must ask the Lord to spare the country, their children and family from the violence and bloodshed that WILL break out in the streets with all impropriety and disregard for life.
  • The Rand will be devalued and your possessions will be sold under your very noses.
  • It will begin April/May.
  • It is important  that you return to your place, your house, your home. Therefore anything that is in your house that is unholy, filthy, unseemly…not of God must be gotten rid of or burnt, today now. Pornography; African masks, beads, knives, spears; Freemason’s stuff, idols, witchcraft etc etc. Stay within that house that you’ve made your covenant with God in. Don’t go out, stay in, you’ve been warned. (Remember Daniel’s 3 friends in the fiery furnace)
  •  What’s coming is not the devil’s work but the judgement of God.
  • I give you a sign:- They will burn everything! [You could be in trouble saying this!].
  • And if I be a true prophet of the Lord and if I am ever to come back into this country this is perhaps a great test for me …. The word of the Lord is… They will close the airports and you will not get in or out.

……………………………………………………………………………………………………………………….

R.T. was back in SA at the end of november 2010 but without much publicity.
I happened to attend his two meetings in Durban.

After some extremely loud music, the meeting started on a very sombre note with the congregation of +/- 2000 repeating twice: “God, have mercy on my soul!”

Roger started saying that he finds that there is no fear of the Lord, reverence, respect, order (in the Church). He likened present conditions world-wide to as in 1Samuel 3:1 when the Word of the Lord was precious(rare) in spite of all these prophets/prophecies on the Internet. [He referenced Psalm 74:9 & Amos 8:11+12]

En die seun Samuel het die HERE gedien voor Eli, en die woord van die HERE was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie.

Ons sien nie ons tekens nie; daar is geen profeet meer nie, en by ons is daar niemand wat weet hoe lank nie.

Kyk, daar kom dae, spreek die Here HERE, dat Ek ‘n honger in die land stuur, nie ‘n honger na brood nie en nie ‘n dors na water nie, maar om die woorde van die HERE te hoor. 12 En hulle sal swerwe van see tot see en rondslinger van noord na oos, om na die woord van die HERE te soek, maar hulle sal dit nie vind nie.

He said, Every country of the world has failed to conform to God’s commandments and that includes South Africa.
He referenced the conflict that started in the heavenlies with satan’s rebellion.
He said satan’s method of deception is to twist God’s way of salvation.

He referenced Daniel 12:1 “……. and there shall be a time of trouble such as never was since there was a nation even to that same time….”
He asked for help from the platform of the name of Siener van Rensburg, implying that this was the type of thing that was going to happen here,adding that he never met him and was thus not in a position to know whether he was a true prophet or not, but saying that ‘ In every generation God has his prophets’ .
He said, Prior to judgement, there is always mercy.
He referenced Matt 3:7 “…..O generation of vipers, who has warned you to flee from the wrath to come….”
He referenced Hebrews 2:3  ” …how shall we escape if we neglect such great salvation…..”

He said the Church, the Body of Christ, is infested with seducing spirits and doctrines of devils.[1Tim4:1]
Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang

He stated that the last time he was in SA he indicated that he would not be back for a long time. The purpose for which he was now sent was to speak to some of the men[leaders] in the ministry, also that they might be able to save the lives of some of the people.

“This church complex will have a ring of fire around it, and [some other one] will be a place of refuge.”
He quickly rattled off a few details:

  • The cities will be desolate. [desolate = uninhabited]
  • The cities[this city?] will be razed to the ground.
  • April next year[ ie 2011] is what I think I heard. {probably a bit of denial creeping in}

………………………………………………………………………………………………………………………………….

[Me]
In spite of current circumstances, it appears that there is still some time to prepare[God is merciful]. In April will be the feast of the Passover, the time that the Messiah died.
Want die HERE sal deurtrek om die Egiptenaars swaar te tref. Maar wanneer Hy die bloed sien aan die bo-drumpel en aan die twee deurposte, sal die HERE by die deur verbygaan en die verderwer nie toelaat om in julle huise in te gaan om te slaan nie.

My advice to every boer is to examine himself and put off every known sin and to abandon questionable doctrines.
[En as julle Hom as Vader aanroep wat sonder aanneming van die persoon oordeel volgens elkeen se werk, wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap; ]

An afrikaans woman to whom I related some of the above questioned as if I was perhaps being racist so I said to her that God is going to judge the whites for their sins, the blacks for their sins, and the coloureds for their sins.
The Bible is quite clear about who will not be going to heaven, nor enter into his kingdom and names some of them or their behaviours,as follows: fornicators, idolaters, adulterers, effeminate, sodomites, thieves, covetous, drunkards, revilers, extortioners, uncleanness, witchcraft, hatred, wrath, strife, envyings, murderers, revellers, the fearful, the unbelieving, whoremongers, sorcerers, all liars, blasphemers, the malicious, deceivers, backbiters, proud, boasters, covenantbreakers.  No-one is going to heaven by default, to get there requires very determined action and behaviour.

Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:
24 Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.

Ek het nasies uitgeroei, hulle hoekvestings is vernietig; hulle strate het Ek verwoes, sodat niemand meer verbygaan nie; hulle stede is verniel, sodat daar geen mens, geen inwoner in is nie. [Zeph 3:6]

KERK VERRAAD

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.

DIE DORINGBOSREGERING

Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.

DIE VAANDELDRAER

Lees gerus ons maandelikse nuusbrief - gratis! Donasies welkom.

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470

15 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Boer

Die tyd is baie naby en ja ons moet op ons kniee gaan en bid vir genade dat die Vader ons kan spaar…..Onthou siener se woorde waar hy se vir die wat weet sal dit nie so donker wees nie.

Groete
Boer

susan

Mense van Yisrael dis tyd vir doen, ons bid so graag as iets verkeerd gaan, maar waar is die dade van die wette insettinge en verordeninge asook die weeklikse sabat soos in die wet. Dink jul regtig as ons alles wat ons Koning vir ons beveel, om te doen dit nodig sal wees om te bid vir barmhartigheid, nee ons gebede sal dankbaarheids gebede wees, Ondersoek ons werklik ons huise vir baal goed en wat eet ons(vark en seekos saam die kerk) Die feesdae wat ons hou hoeveel van hulle is die loofhutte en ongesuurde brode en ander volgens die… Read more »

Rooiberger

Shalom die lesers

Die saak lyk vir my heel eenvoudig in RSA:

Hoeveel mense het vir Messias Lief ? 25 % ?
Messias het gestateer : “As julle my liefhet sal julle my Vader se verordeninge hou ……… ”
Hoeveel mense onderhou die verordeninge ? 5 %
Hoeveel mense ignoreer die verordeninge ? 95% ?

Min sal die smal weg betree …….

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Almal…Geseende Stigtings dag (6 April 1652) as ek dit mag so noem…Ons sal nou moet rustig raak in ons self sodat ons gereinig kan word in Gees sodat wanner die GEES van Waarheid in ons kom woon, dat daar geen handvatsels sal wees vir satan om aan ons vas te hou nie, die oumense het altyd gesê, moet nie handvatsels aan jou self hang nie, want mense sal ñ houvas kry, so dit is eintlik meer in die geloof van toepassing en ons mag ons nooit skuldig maak aan die verbreking van enige wette nie, want ons BoerVolk… Read more »

Doreen Stassen

Susan en Pieter Jan. Dis bitter insiggewende informasie en kennis wat julle met ons deel. Dit is maklik om in hierdie blogs net altyd klippe na die anderkant te gooi, terwyl ons kant net so swart is soos hulle sterte! Wie is ons agter alles om almal om ons uit te skel vir als wat laag en gemeen is, terwyl ons nie die wette en insettinge van die Woord nie hou nie? Susan ek weet nie wie is reg of verkeerd nie, maar ons hou die fees van Sondag af. Maar weet jy, ons hou dit darem, al is dit… Read more »

Jurwey

Ons is beter daar toe as ons voor ouers, toe hulle die vreemde ingevaar het, het hulle net hulle ossewa en JAJWEH gehad, ons het veroorsaak dat ons voorouers in hulle grafte draaie maak, ons het dokters, medisyne, motors, en n land met paaie, wat ons natuurlik vir ons aards vyand verniet gegee het, ons tart JAHWEH deur die predikante in ons optrede, HY sal ons in lei en weer veilig aan die ander kan uit, Hy is klaar besig om die oorlog vir ons te stry, kyk maar, Die swartes gaan mekaar nou gryp, weet dit verseker dit gaan… Read more »

Doreen Stassen

Jy is so reg. Daar is mense daarbuite wat wragtig nie weet wat om hulle aangaan nie. Wat nog te se weet van dit wat nou vir ons voorle. Maar dink jy dit is so naby? Daar is nog baie dinge wat moet gebeur, maar dit is dinge wat Vader oornag kan laat gebeur. Ag as ons net verlos kan word van hierdie wereld se geweld, moord en roof en verkragtings, dan moet maar kom wat kom!!!

Jurwey

Ja dit is so naby, alhoewel daar nog baie moet gebeur, die swartes gaan hier met die verkiesing onder mekaar invlieg, dit is vir seker, kyk maar, ek is oortuig daarvan. hulle moet as hulle in beheer wil bly, en hulle gaan, wag maar en kyk, ek glo nie ek is verkeerd nie, hoop aan die een kant ek is, maar aand die anderkant moet dit kom!

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Mnr Jurwey…..Ek stem weereens saam met U, maar ek kan nie dink dat die STRYD sal te lank duur nie, Oom Siener het gesê, wanneer die dinge wat sal kom, soos die Oorlog onder die swart wetters, begin sal dit vir ons vinnig wees wat voorbereid is (In die Geloof en in GEES), ek dink dit sal so tussen 6 en 9 maande (3 Seisoene) vat …voordat alles sal wees soos dit die VADER YAHWEH sal Behaag en nadat HY ons land GENEES het (in Ons Land RSA en SWA) …. en dan sal die 3de Wêreld Oorlog… Read more »

Dogter van Juda

Dagsê verbondsvriende, Susan, Doreen en PieterJan, ons is al meer as sewe jaar besig met studie rondom die Woord en veral Pasga. Soos jul moontlik sal weet het Henog saam met Vader gewandel en het Hy vir Henog alles geleer en gewys. Vader het aan hom verduidelik van die verskillende poorte en hoe die son in die een poort opgaan en weer in die ander poort ondergaan. Wanneer jy Henog se boek lees verstaan jy presies wanneer die ewenings dag plaasvind en wanneer die maand begin (op die 21ste van elke maand) en kan dan maklik daarvandaan die korrekte dae… Read more »

susan

Dagse dogter van Yuda ek het die verbondvolk se lesing rondom paulus gaan lees en ek stem 100% saam ek en my man het al 10jaar terug die ontdekking gemaak, ek het eenkeer sover gegaan en vir ‘n leviet gese as ons sy boeke uit die skrif kan kry dan sal daar nie soveel verwarring wees nie, want almal verwys altyd na paulus en ek bedoel almal. Ek sal nog die hele lesing uitdruk en rustig lees. Ek is ‘n Yisraeliet en glo onomwonde aan die 1ste testament dit is my grondlegging en rots die 2de testament sonder paulus Dankie… Read more »

Willemien

Dogter van Juda, goeienaand. Ons het ook in die verlede gekyk na die henog kalender. Daar is een ding van die kalender wat pla. Ons moet elke sewende dag Sabbat hou. Omdat daar 365.25 dae in ons jaar is moet daar dae of wegval of bygesit word. Dit beteken dan dat daar nie elke 7de dag Sabbat is nie. Help ons reg asb.

Dogter van Juda

Willemien dankie vir jou terugvoer gaan kyk gerus na die volgende http://www.verbondvolk.co.za onder kalender, daar is ‘n volledige verduideliking en tekening, van die dae. Daar is net 364 dae. Indien jy nog vrae het nadat jy die info gelees het is jy baie welkom om ‘n epos te stuur aan info@verbondvolk.co.za. Groete en Vrede in JHWH

Markus

Hi, dit wil blyk dat die son om die aarde draai!
Wat is jou mening?
Markus

Eva

Wees gegroet dogter van Judah en Willemien, Die nuwe maand begin met ‘n sigbare nuwemaan, so-ook die nuwe jaar. Die ewening is die aanwysing van die draai van die jaar. Dus gebruik ons die eerste sigbare nuwe maan NA die ewening om die nuwe maand en jaar mee te begin. Dan 14 dae vanaf daardie eerste nuwemaan, is die Pesag. Willemien, jou vraag oor die 365.25 dae van die jaar. As jy streng volgens bostaande Henog kalender werk, hoef daar geen skrikkeldae of maande by die Bybelse jaar gevoeg te word nie, want Vader het self daarvoor gesorg. Omdat die… Read more »