BLOG

Die wapenwet: Só word ons vervolg!

Klik asseblief op een van die onderstaande skakels om die PDF oop te maak.

SAPS 517g

Min Police Press Release 14122010

Signed SAGA CHASA MoU

Die wapenwet is op ys totdat die hofsaak afgehandel is. Die Wilds- en Jagtersverenings probeer die saak buite die hof skik. Die bevoegtheidsetifikaat is ‘n ander deel van die wet en val nie onder die hofgeding nie. Volgens SAGA (http://www.saga.org.za/ ) moet ons almal die bevoegdheidsetifikaat hê.

Die polisie het by elke stasie ‘n lys van almal wat (in hulle gebied) wapens het (die wat nuwe en/of ou lisensies en/of bevoegtheidsertifikaat het). As jy dus ‘n wettige wapen het, weet hulle van jou en is dit maklik om seker te maak of jy die sertifikaat het (of bewys het dat jy aansoek gedoen het).

As jy egter na 11 Apr 2011 nog nie een het, of aansoek vir een gedoen het nie konfiskeer hulle die wapen en kla jou aan.Wanneer jy in die hof kom, kan die landros, as jy nie ‘n baie goeie rede het waarom jy nog nie aansoek gedoen het nie, jou permanent ongeskik vir ‘n vuurwapen verklaar, of as hy in ‘n goeie bui is miskien jou toelaat om een te kry. Alle polisiestasies het ‘n wapenamptenaar wat jou al die nodige inligting kan gee. Die vorm het ek van SAGA se blad afgelaai. Sover ek weet, kry jy die verkorte wet waaroor jy eksamen moet skrywe. Die polisie kan jou sê waar en wie die naaste aan jou is waar jy kan skrywe. Hierdie eksamen kan jou tot R700 uit die sak gejaag. Wanneer jy die eksamen geslaag het, gaan jy terug na die SAPS en betaal ‘n verdere bedrag (volgens ‘n SAPS-lid is dit R70 vir die hernuwing )
Die mense moet asseblief hierdie inligting so vinnig en wyd moontlik verkondig. Ek reken dat die stilswye maar net daarop gemik is om nog meer wapens te onttrek van die blankes. As dit nie hiervoor was nie, sou hulle dit helder en duidelik oor al wat ‘n nuusdiens verkondig het. As jy enige navrae het kyk op SAGA se webblad en kontak die persoon naaste aan jou.

Hierdie aanhaling kom uit die min police press rel. wat ek vir jou aan heg. Hierdie is vir almal wat ‘n vuurwapen besit en nie net vir die wat se sert. verval het nie

Following an investigation by a Ministerial Task Team at the Central Firearms Registry as publicly outlined last month, certain shortcomings have been identified which require urgent steps to be undertaken. “One of the shortcomings is the fact that the present Firearms Control Act, does not provide for a mechanism for the renewal of competency certificates. Although such a procedure was captured in the Firearms Control Amendment Act, it had not been put into operation. Now this matter will be speedily resolved,” stated Minister Mthethwa.
From the 10th January 2011, all persons whose competency certificates are up for renewal must apply at local police station within 90 days of the expiry date. That means between 11 January and 11 April 2011 after which time, if they have not applied for renewal, they will be prosecuted. Given the fact that there are people whose competencies have already expired, this policy announcement is meant to allow such affected people to also make use of this renewal process.

(My opregte dank aan een van ons getroue Blog-medewerkers, Hennie, wat groot moeite gewdoen het om bostaande inligting vir ons kry. Hy het ‘n amptenaar, ene KHATHOTJELO, by die Vuurwapen hulplyn gekontak en sy het hom meegedeel dat wapeneienaars wat nog nie bevoegdheidssertifikate het nie, 12 maande grasie sal kry. Ter bevestiging hiervan skakel haar by: 012-353 6111)

 

Blog Artikels

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.
Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.
9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Hennie

Ek wil net ‘n regstelling maak. Die wat nog die ou lisensie in die groen ID boek het en dus nie aansoek gedoen het vir die nuwe kaart nie het die uitstel soos in die persverklaring (laaste par op bl1) Die wat reeds ‘n bevoegtheids sert. het wat verval het. hulle het net tyd tot 11 April

Groetnis

Doreen Stassen

O en ons moet tog so oppas vir die laggende kavalier in die Polisie. Ek het so gehoop toe de Klerk gevoetsek het uit die regering dat ons van hom as laggende kavalier ontslae geraak het, en wragtig toe stel hulle Beke Cele aan. Ek wens partykeer ek kan sy “smug” uitdrukking van sy gesig af klap! Ek wonder as hy so glimlaggend is, regte cowboy, wat steek hy vir ons weg. Hy weet baie meer as wat hy voorgee hoor. Kyk nou die aand die tv waar hulle die duisende blanke wapens kamstig vernietig. My hart pyn. Ek sit en dink van hoeveel huisgesinne nou sonder beskerming sit. En as ek lees hierbo hoe hulle dit met opset moeilik maak vir ons om lisensies te kry. Hoe verwerk mens hierdie instense haat teenoor die regering. Die totale magteloosheid oor hul ongekwalifiseerde onmag teenoor ons, die belastingbetalers? Hul haat en wrewel teenoor ons om ons op hierdie manier by te kom en in hul huise en lokasies saans te lag oor ons te slapgat is om iets aan hulle te doen, daarom laat hulle Malema op ons vry. Al wat ek se, dit wat moet kom, moet maar kom en klaar. Amen. Sela.

Andre

Ja dit is net nog ‘n geld maak storie van die swart regering.

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Almal…..As ek mag, wil ek net aansluit by Mev Doreen Stassen ek wil ook bietjie die politiek aanraak, FW-kie is in elk geval Vrymesselaar (hergebore te Groot Akasia Losie…saam met ou Pikkie Botha ñ orde van Malta draer vent, Roelf Meyer, Kort broek van Sckalkwyk en dan al die Mulder Broers..VF+ leier…so wees versigtig vir wie jy stem, maak soos ek maak trek ñ lyn deur die hele stem brief, dan kan niemand dit vat nie..dis ñ bedorwe stem, maar om te stem vir iets wat duiwels/boos is en dan die HEMELSE VADER YAHWEH vir hulp teen die boosheid te vra is die grootste sonde wat jy kan pleeg teenoor jou geloof en volk se voortbestaan), so ook in die een Boek wat ek het “THE SUPER AFRIKANERS” word daar melding gemaak dat hy (fw) ook ñ Broederbonder was, maar ek dink die laatnag kaalmeid vergaderings het hulle tol ge-eis, so baie van ons kerk leraars was toe al betrokke by die Werf-etters se boosheid of damduikers maar die dam was leeeeg op daardie stadium en ek is van mening toe die oumanne daardie tyd in die jare veertigs die Broederbond gestig het. Was dit nie hulle doel gewees om ñ deurmekaar bok groep te hê nie en net ras opregte/suiwer boer seuns was welkom met ñ wil en liefde vir jou eie Volk, eie Geskiedenis en een VADER YAHWEH met een VERLOSSER YAHWEH-SHUA, maar soos enige besigheid kom alles tot einde en alles gaan tot niet as jy nou mans wat nie eens volbloed boer is, (moontlik deur die Vrymesselaars daar gesit om die groep beweging te swaai na ander denke/wyse toe) in bring nie. Halfnaaitjies het my oupa altyd hulle genoem (Halfmens/Halfmoerskonner). Ek haal aan wat hy ook gesê het: “Pasop vir die wat soos jy lyk, maar sy bloed vloei links om en die ergste van alles hulle weet dit en jy nie…gaan en doen ondersoek”. Alles gaan dan mos nou nie meer dieselfde wees nie of vlot nie, nee net links is reg soos in met die geval van ons NP-regering van Dr Verwoerd was in die begin die beste Party in die hele wêreld se Politiek, maar soos die tye verander en met die toelaat van Joodse seggingskap (Guggenheimze, Oppenheimerz, Rupertz en Goldbergz…almal jode van Engeland gewees dit wil sê.. ons Volk se Moordenaars nasie) …sal jy in elk geval net 10 sent kry waar jy eenrand moes kry. Dis hoe ons Reserwe bank stelsel werk, 90% tot vandag behoort aan die JODE en die JOOD haat ons met volkome haat, ek dink selfs meer as die swartes ons haat, dis ook waarom hulle vandag die dinge van wapen lisensies en al die swaer belasting eise inbring…weer is die JODE (J Markusz – vrou) die goewerneer van die Reserwe bank, Hell-en Ziller (DA-Leier…sy was deel van die black shazs(swart serpe draers) wat altyd op die kerkpleine gestaan het teen daardie tyd sewet, “wet op terrorisme”, (vandag se ANC/PAC) betoog want dit was onmenslik om ons mense se moordenaars die doodstraf te gee…sy het presies dieselfde in gemeen as die ANC net onder ñ ander naam vandag) is ook een, so mense die wat vir haar wou stem of gestem het, jy stem vir jou eie dood, ….ons as BOERVOLK het verskriklik baie werk as die dinge begin verander, ja ek stry nie dit sal nie kom sonder, Bloed, Sweet en Trane nie. Ons het toegelaat dat die duiwel oor ons kom heers met TV en die drek gode van Sport en ander derglike dinge. Maar weereens sonder Ons HEMELSE VADER YAHWEH se goedkeuring, sal niks geluk nie ….en sy tyd is inderdaad nie ons tyd nie. Boere Groete van Pieter-Jan van Zyl

Jurwey

Dit is wat in die gange van die parlament in FW se tyd aangegaan het

Treason and Traitors

“For this day’s work, lords, you have encouraged treason and opened the prison doors to free the traitors. A nation can survive its fools, and even the ambitious. But it cannot survive treason from within! An enemy at the gates is less formidable, for he is known and carries his banners openly against the city. But the traitor moves among those within the gates freely, his sly whispers rustling through all the alleys, heard in the very halls of government itself. For the traitor appears no traitor; he speaks in the accents familiar to his victims, and he wears their face and their garments, and he appeals to the baseness that lies deep in the hearts of all men. He rots the soul of a nation; he works secretly and unknown in the night to undermine the pillars of a city. He infects the body politic so that it can no longer resist”

Marcus Cicero, speaking to Ceasar, Crassus Pompey and the Roman Senate

Jurwey

Dit is nogal interesant

LET WHITE MEN KNOW

I have given my life to try to alleviate the sufferings of Africa. There is something that all white men who have lived here like I have, must learn and know: That these individuals are a sub-race; they have neither the intellectual, mental or emotional abilities to equate or share equally with white men in any of the functions of our civilisation! I have given my life to try to bring unto them the advantages which our civilisation must offer, but I have become aware that we must retain this status: White, the superior, and they the inferior: for whenever a white man seeks to live among them as their equals, they will either destroy him or devour him, and they will destroy all his work: and so for any existing relationship or for any benefit to this people let white men from anywhere remember that you must continually retain this status: you the master, and they the inferior, like children that you would help or teach.. Never fraternise with them as equals: never accept them as your social equals: or they will devour you: they will destroy you!!

Dr Albert Schweitzer
Nobel Prize winner for peace, 1952

susan

So waar, ‘n inferior het eenkeer van sy eie inferiors gese dat die witman is die producers en hulle is die consumers want hulle kan net vreet wat hulle kry maar kan niks oplewer. Net gou ‘n grappie: Wat noem hulle malema in ‘n spidermanpakkie? ‘n Bobejaanspinnekop

Lekker dag

Jurwey

FOOD FOR THOUGHT

You cannot strengthen the weak

by weakening the strong!

You cannot help small men

by tearing down big men!

You cannot help the poor

by destroying the rich

You cannot help the wage earner

by pulling down the wage payer!

You cannot keep out of trouble

by spending more than your income!

You cannot further the brotherhood of man

by inciting class hatreds!

You cannot establish security on borrowed money!

You cannot build character and encourage by taking

away a mans initiative and independence!

You cannot help men permanently by doing for them

What they could and should do for themselves!

Abraham Lincoln

(President of the United States of America)

Doreen Stassen

Pragtig! En elke woord die waarheid. Laat my wonder. Die Malema debakel. Kyk sy lyfwagte met daardie verskriklike wapens. Het hul lisensies daarvoor en waar kry hulle dit? Kyk hoe word ons vasgevat, en die hel ry jou as jy dit sou durf waag om sulke automatiese wapens in jou besit te he. Onthou, ek het al deurgeloop onder die varke wat my geskud het. Diskriminasie is nou op sy heel ergste in hierdie land. Nou kan ons paralelle trek en sien hoe daar teenoor ons opgetree word, invergelyking met ons. En weet julle, ons kan dit nie langer so aanvaar nie. Ons moet nou bymekaarkom en bespreek hoe ons hierdie toekoms gaan aanpak. Kyk maar wat gaan gebeur in hierdie plaaslike verkiesing. Die witmense gaan nie stem nie. Ons kan nie aan ‘n heidense stelsel deelneem nie.