Liewe lesers, vroeg in 2009 het mense dae lank by polisiekantore uitgekamp om hulle wettige wapens te laat herlisensieer. Maar weens die administratiewe onvermoë van die polisie kon hierdie proses nie behoorlik gedoen word nie, en dis later in ‘n hofsaak deur die Wild- en Jagtersvereniging bevestig. Die uiteinde van dié hofsaak was dat die ou lisensies, wat nog in ou identiteitsboekies is of die latere kaarttipe, nie skielik onwettig geword het as mense nie daardie lisensies hernu het nie.
Daardie hofsaak sou einde Maart 2010 voortgesit word, maar dit het nie gebeur nie, en die saak is toe vir ‘n onbepaalde tyd uitgestel. Dit beteken dat alle ou wapenlisensies ook vir ‘n onbepaalde tyd geldig en wettig sal bly, ongeag of daar aansoeke vir hernuwings gedoen is of nie.
Die Zuma-regime het nou uit die bloute skielik besluit om met ‘n drakoniese heksejag teen wapeneienaars te begin. Die polisie gaan van 10 April af genadeloos teen diegene (en wees verseker dit sal net blankes wees) optree wat nog nie aan hulle geldmaakskema deelgeneem het nie – m.a.w. daar is van ons verwag om sowat R1 500 op te dok net om weer ons “wettige” lisensie te wettig! Sou ons die wapen egter verloor of dit gesteel word, is groot boetes en dalk nog tronkstraf ons voorland.
Maar dat meer as 20 000 swart polisiemanne hulle wapens weggesmyt of verkwansel het aan moordenaars, kapers, ens., kraai geen haan oor nie.
Lees asseblief die onderstaande kennisgewing wat deur die Suid-Afrikaanse Geweereienaars-Assosiasie in openbare belang uitgereik is, en gee u kommentaar daaroor:
“Die volgende dringende nuus kon dalk die aandag van vuurwapeneienaars ontglip het indien hulle nagelaat het om hul Desember-/Januarie-vakansie daaraan te wy om Staatskoerante te lees en die koerante vir amptelike bevelskrifte te deursoek. Die dringende nuus is dat versuim om jou ‘vervalde’ bevoegdheidsertifikate te hernu, lewens in gevaar kan stel – die lewens van jou kosbare, duur verworwe vuurwapenlisensies.
”LET WEL: Die polisie se eie versuim (sonder gevolge?) om die feite dadelik te publiseer en om die vuurwapenlisensiehouers betyds aan te spoor, bevorder waarskynlik hierdie nuwe ontwikkeling tot die status van een van die SAPD se ‘bes bewaarde geheime’.
”INDIEN JY ‘N VUURWAPEN BESIT, LEES ONMIDDELLIK VERDER
”Eerlike landsburgers wat een of meer vuurwapens besit, probeer gewoonlik om die wette van die land nakom – mits hulle weet wat van hulle verwag word en mits dit wat van hulle verwag word, regverdig, redelik en (hopelik) prakties is.
”WEES GEWAARSKU – TREE DADELIK OP!
”Die ondergepubliseerde, maar uiters nuuswaardige feit is dat Sondag 10 April 2011 om middernag, soos bepaal deur die Minister van Polisie, die spertyd vir elke vuurwapeneienaar is wie se bevoegdheidsertifikaat voor of op 10 Januarie 2011 ‘verval’ het om vir die hernuwing daarvan aansoek te doen. Die Minister het ook gewaarsku dat die gevolge vir versuim om daaraan te voldoen, ernstig sal wees, so:
* ondanks die kort kennisgewing;
* ondanks die feitlike stilswye van die SAPD oor die onderwerp;
* ongeag wanneer (indien ooit) die geldigheid van jou vuurwapenlisensie ‘verval’;
* ondanks die chaos wat al klaar binne die sentrale vuurwapenregister bestaan; en
* hoe ondankbaar die taak ook al mag wees;
”Dit is in jou eie belang om jou bevoegdheidsertifikaat dadelik na te gaan en vir hernuwing aansoek te doen indien dit verval het.
”As jy een van die duisende is wat deur hierdie kennisgewing geraak kan word, voltooi die (splinternuwe) SAPD 517(g)-vorm en handig dit so gou as moontlik by jou plaaslike vuurwapenbeheeroffisier in. Hou ‘n afskrif van jou aansoek en maak seker jy kry ‘n kwitansie daarvoor, ens. net vir ingeval jy dalk later bewyse van jou onskuld nodig het. (Die 7-bladsy-aansoek-/verklaringsvorm behoort by polisiestasies beskikbaar te wees. Indien hulle uit voorraad is, kan die vorm by SAGA se webtuiste <www.saga.org.za> afgelaai en gedruk word.)
”Die SAPD het belowe dat die posisie van vuurwapeneienaars wat reeds aansoek gedoen het deur van die nou verouderde SAPS 517-vorm (d.i.
sonder daardie belangrike ‘g’-tjie) gebruik te maak, nie benadeel sal word nie en dat hierdie persone nie die proses met ‘n SAPD 517(g)-vorm hoef te herhaal nie. Voor die afkondiging (Staatskoerant 33871 van 17 Desember 2010) van “sekere bepalings van die Wysigingswet op Vuurwapenbeheer, 2006 (Wet Nr. 26 van 2006)” was daar geen behoorlike voorsiening vir die hernuwing van bevoegdheidsertifikate nie…”
Die Suid-Afrikaanse Geweereienaars-Assosiasie is ‘n Nie-partypolitiese, nie-winsgewende vereniging van besorgde burgers), en kan bereik word by posbus 35203, Northway 4065 * Faks 086-553-9615. Webtuiste: www.saga.org.za * E-pos: saga@saga.org.za Navrae om lidmaatskap is welkom.
Toevallig het ek hierdie advertensie in die Beeld raakgesien. Toe ek my man daarop wys, was hy verskriklik kwaad en het ‘n taal gepraat wat ek gladnie verstaan nie. Die woorde was onherkenbaar!!! So maak hulle nou. Moet ‘n mens dan elke jaar ‘n nuwe bevoedheidsertifkaat kry. Dit kos mos ‘n arm en ‘n been om net aansoek te doen en dis verskriklik duur om nog daardie sertifkaat te kry. Ons kan onsself nou afvra, waarmee is die regering nou besig? As dit nie bestuurslisensies is wat hernu moet word nie, dan is dit nou wapenlisensies. So is hulle besig stelselmatig om ons in ons glory in te verarm. Kyk waarheen hol brandstofpryse! En glo my, dis nie lank hiervan, dan klim die rentekoerse. Hulle koer al klaar oor die BTW. Mense, hier kom groot k@k.
kyk soos ek verstaan is die hofsaak nog hangend en kan hulle niks daar aan ons doen nie maar die bevoegtheid is seker nie deel van die hofsaak nie dus kap hulle ons nou daarop. K@k sal ons watterkant toe maak vir hulle nie saak nie
boere groete
ek weet van baie mense veral ou mense wat so gatvol was vir al die verpligtinge rondom die wapenwet, wat dit eerder gaan inhandig het (baie dom) maar hul kon nie die druk vat nie. dit is nog ‘n verdere manier van hulle om nog meer blankes gatvol te maak om eerder die wapen in te handig. Vir hulle maak die geld nie soveel saak nie, solank die blanke net ontwapen word.
Goeie Naand Almal….Ja ek dink in elk geval dit sal word soos die voertuig lisensies in die verlede, jy gaan moet vroeg in ñ ry staan, met jou ontbyt in jou broeksak en dan gaan hulle sommer hok slaan op jou. Ek weet nou nie of jy ook die wapen moet saam neem nie, want as dit so is gaan hulle hul onwettige boeties op ons loslaat, soos die lafaarts se kind altyd doen, om ons te roof of moontlik nog erger, terwyl jy staan om die land se wette na te kom. Ek het op die stadium nie een nie (Was dom toe ek in die taakmag was in die verlede, het hulle my gevra of ek nie die wapen wou koop na die opleiding nie, maar was toe jonk en dom, maar nou ja …so leer ñ mens maar, uit jou foute). Ek gebruik sommer die windbiks gaspistool (R1000 gekos…hy lyk net soos die ou Nege milimeter pistool). Hy is net so effektief en as jy goed kan skiet kan jy iemand sommer stil of geweldig baie seermaak veral as jy hom in die oë kan tref. Die wonder daarvan is daar is geen lisensie nodig nie, of kry vir jou sommer ‘n kruis-boog wat so ses pylle kan vat. Dit is baie akkuraat en tjoep stil, glo my ou swarte se kind voel net as die warm bloed van sy lyf af loop. Ek weet dit sal nie so handig wees soos ñ regte handwapen of hael geweer nie, in tyd van oorlog nie, maar as jy ook nie oefening kry nie, is die wapen in elk geval ñ kettie in jou hand. So ons mense moet ook in elk geval eerder in die wet bly sover jy kan, want om te dink hulle sal jou miskyk..ek weet nie so mooi nie, veral soos Oom Adriaan hulle sê…ons is WIT en hulle laaik ons “sweet Blou F-OL”, weens die glans van die vel. Ek dink ook in elk geval in oorlog is hulle maar regte lafaarts, soos ñ werpsel honde sonder sy baas, moer een en die ander spat uit mekaar, glo my ek het dit self beleef met my ondervinding van Maksimum gevangenisse (Goeie Elf Jaar…of is dit nou sleg …weet nou nie), haal die ringkop uit dan is die ander sommer stil/mak, soos ñ mak ,makke teus kan wees, die manne wat op die grens was sal ook nou kan getuig waarvan ek praat, dis dieselfde in die gevangenisse net in ñ baie kleiner area…meer gevaarliker want jy het net ñ knuppel in jou hand, waar hy soms die kombuis kapmes het glo my daar moet jy op jou voete kan dink en alles kom terug na jou van die opleiding, veral as jy nou in die dapper duisend span ook was (Taakmag..dis ñ drie maande se intensiewe opleiding, gevegkuns met hande en voete, en dan die die wapen kursesse, jy klap so ou-houtie dat hy sy ma roep) .In oorlog as hulle dan op jou afstorm en jy in daardie tyd jy hom kan skadeloos stel/het, dan vat jy sommer sy wapens af en gebruik dit teen hom en sy ander tjommies.Boere Groete Pieter-Jan Van Zyl
Gegroet is almal,
Moet vir geen oomblik dink dat die wet die laaste sal wees nie. Kom ons veronderstel dat alle Blankes aan die nuwe wet voldoen dan sal die goed beslis oor ‘n maand of twee weer aan iets nuuts dink, want hulle doel is om die Blanke te ontwapen omdat hulle weet dat die dag wanneer die Boere hulle wapens gaan olie gee hul moeilikheid op pad is en daarvoor het die goed ‘n geweldige vrees. Dit is so duidelik soos daglig dat daar geen haan sal kraai oor die duisende wapens wat al reeds deur die sapd en saw verloor of verkwansel is of van die wapens wat ingehandig was en by moord sake opgeduik het. Nee my Volksgenoot dit gaan uit en uit daaroor om die Blanke te ontwapen.
Groetnis
Naand Mnr Chris ….Ja om die Volksmoord op ons die Opregte BoerVolk finaal te probeer afhandel en sodoende ons Volk se nasate te probeer kelder….Maar een baie belangrike ding wat hulle almal vergeet is dat ons die beste Leëraanvoerder aan ons kant het en HY is ons Verlosser YAHWEH-SHUA. Nie eers Satan met sy derde van die Engele Leër sal ons kan stuit nie. Die VADER YAHWEH het nie massas nodig om ñ wonderwerk te bewerkstellig nie, 12 is genoeg om die hele wêreld om te keur so ….PSALM 110 sal ons oprig tot die stryd, met YAHWEH as die laaste uitweg en ons VERLOSSER as die rigting wyser….Boere Groete vanaf pieter-jan van zyl
Oggend
Ek kan nie eintlik saam praat nie, want ek besit nie n geweer nie. Al wat ek weet is dat ek bekomerd is oor die stand van sake in die land. Daar is n klomp goed wat gese is en wat gebeur wat n mens laat dink veral oor die toekoms van die wit mense in die land. Dink bietjie daaroor. Die gemors wat nou in noord Afrika gebeur. Wie is volgende. Zimbabwe en dan wie sal volgende wees. Hoe moet ons, ons famielies beskerm as sulke goed hier gaan gebeur?
Boetie, die volgende is Swaziland. Hou maar dop. Daarna sal dit Zimbabwe wees. Hulle begin al klaar mor. Maar ek is meer bekommerd oor die geweld in Kwazulu Natal!
Mense, ja, almal se presies die regte goed. Vader het 64 man, vrou en kinders uitgered uit ‘n oormag van meer as 15 000 Zoeloes. En glo my hulle neem tot vandag toe kennis. Daarom die woorde van Zuma dat die moorde opdie Zoeloes nog nie gewreek is nie. As ons uit ons opregte volk uit dus net 64 wapens kan he, sal ons beslis hierdie land kan red. Die vyand is skyt bang vir ons. As jy skiet, spat hulle uitmekaar en hol weg. Maar as hulle in hulle duisend kom, boeta, dan het hulle mannemoed. Maar vasloop sal hulle. Vader sal vir ons ander planne voorsien, sou die spul elke wapen wat in blanke hande is, van ons wegneem, het hulle nog nie Vader se wil of krag ontmoet nie. Hy is ‘n “Force to be reckoned with” Boereliefde aan my naaste!!!
Mense, hierdie is as gevolg van verraad. VERRAAD wat gepleeg is deur die voor bokke in die NP sedert 1985, Ek lees, FROM BLESSINGS TO CURSES, en ek haal aan, ” In the study of history from the ancient world to the present, THERE HAS NEVER BEEN A MORE WICKED, EVIL, DUPLICITOUS BETRAYAL OF PEOPLE BY THERE OWN LEADERS THAN THE PRESENT SELLOUT OF THE SOUTH AFRICAN PEOPLES OF ALL RASES TO COMMUNIST SLAVERY”, bls15. Dit som baie op van die wat op die BLOG verskyn, indien dit nie VERRAAD was nie het die onderwys nie tengronde gegaan nie, die infrastruktuur, die wet en orde, respek en naaste liefde vir jou eie soort, berog koerrupsie, en so kan ons maar aangaan. Verder gaan dit aan om te se dat die Kerke LOW WARM is die predikante waarsku nie die mense van wat gebeur nie, hulle kan nie, want hulle is kop in een met die veraaiers! Hy noem dat die Soviete nie hier is om te verlos of te bevry nie, hulle is hier om te DOMINEER BEHEER, en UIT TE BUIT!!!
Soos in die dae van NOAG sal die mense trou, (blanke vroue met hulle swart rugby helde) eet en drink totdat die VLOEK van JAHWEH ons tref, dit sal wees soos nog NOOIT in die bestaan van die mens Mat24:37. Nehemiah is deur JAHWEH gebruik om die predekante uit te sif en te suiwer, en Israel terug op die pad van JAHWEH te plaas, (predekante julle tyd in min!) In die dae van NOAG het God op die aarde gesien en gelet op die KOERRUPSIE Gen6:12, dit si waarom die gaan, om geld te vorder uit hierdie wapen lesensies en uit motor lisensies sonder dat daar daarvoor gewerk was, dit skep nie net inflasie nie maar ook al die ongeruimdhede wat daar mee gedeel moet word, daagliks!
Die ergste van almal is die gemengery met die kinders van GAM, daarom het JAHWEH vir MOSES die instruksie gegee en hoe om met ander nasies tussen sy mense te handel, en dit is volgens EEN WET Exod 12:49, GAM was die vader van Kanaan, Kus, Misraim en Put. en uit KUS is gebore NIMROD die geweldenaar, in wie se land ons tans woon, Jy mag met hom geen ooreenkoms maak of hom toe laat om in jou HUIS te wandel nie, hy is vervloek, en gehaat deur JAHWEH, dit is daarom dat ons moet verdra wat ons doen, weens die voorbokke se afwyking van JAHWEH se bevele. Ons gaan nog bitter swaar betaal aan die feit dat ons die rug op JAHWEH gekeer het, want ons het mense oor ons aangestel wat nie in die BEVELE van JAHWEH gewandel het nie, hulle self daardeur verryk het, ons het toegekyk na dit alles en net eenvoudig aangehou om NP TE STEM, nou alles wat ons aan vat brand ons vingers, vermink ons, verkrag, vermoor ons en stel ons skadeloos voor die aantog van Kus en sy nasate. JAHWEH sal wanner dit HOM pas dalk, N GROOT DALK sy grimmigheid teenoor ons lig en ons bevry van ons oortredinge, dit volgens KLAAGLIEDERE hoofstuk 5
Mooi bly en serkte ons het dit nodig
Môre Mnr Jurwey en sommer almal wat hier op die BLOG besig is ….ek stem 100% saam met jou, maar ons afrikaners, die nie BOERE, sal in elk geval nie na ons luister nie, hulle sal nog hier aankom lees en loer en dan lekker lag agter ons rug, want hulle is soos die Volstruis, is gaande om eerder sy kop in die grond te steek, om sodoende nie die waarheid raak te sien nie of na ons waarskuwings eers ag te slaan nie. Dit sal ook so wees dat wanneer die dinge en wetters wel op ons losbrand dan sal hulle ook weer na die dinge kyk en nog steeds probeer die wetters goed praat want dis dan nou so handjie vol van hulle, wat mos hand uitruk en die ander is mos almal christene. Jy weet soms maak my eie soort my so kwaad dat as ek die dinge hoor en sien gebeur dan dink ek as hulle maar net self ondersoek ingestel het, sou dit miskien voorkom kon word en indien nie moontlik nie so erg gewees het nie en dan sal jy nog ook onder hulle kry wat nog die vinger na die VADER YAHWEH sal wys as die dinge van straf wel oor hulle kom, want hoe dan nou ons is sondag vir sondag in die dwaal tempels en dan saterdag in die afgod tempels, want die afrikaners weet mos altyd beter, want oom ringkop dominee/pastoor/priester weet mos alles en ook wat is beter as om die waarheid te laat slaag, die leuen is lekkerder en daar is darem braai vleis rondom ons sport vlae ( moet my nie verkeerd verstaan nie, ek het so dan en wan miskien as dit nou regtig moet bietjie sport gekyk in die verlede, maar ek kon sien my mense het alles opgeoffer vir die god van genot). Ons BoerVolk moet altyd onthou, ñ vark sal altyd terug keur na die modder maak nie saak hoeveel dit Reën nie, hy is in sy element dan, om te praat sal nie help nie….Ore is min en dis op die stadium gedroogte pere.
Liewe Pieter, jy praat so, ek wil graag vir jou vertel hoe spring dit in my op van vreugde as ek die regse blaaie so lees en ek sien al hoe meer en meer Blankes keer terug en beskou hulself as Israeliete. Weet jy, hul is miskien nog nie waar ek en jy is nie, maar hulle het al begin en dit is verblydend. Ons is ‘n klein opregte groepie, kom ons bid dat Vader al hoe meer se oe sal open. Daar is tog baie meer vreugde en vrede in die wete dat ons is. Wat is lekkerder as patriotisme en die liefde vir jou volk, al word ons so uitmekaar geskel en geskree en beskimp en beskinder. En al val ons mekaar partykeer so aan, ons mag mos maar, netsolank dit nie permanent is nie. Groete vanuit ‘n nat Klerksdorp.
Dit is so, maar Nimrod, Kus, Gam se afstammelinge kan NIE christene wees nie al probeer hulle hoe hard. Jahweh het hulle dan vervloek volgens sy woord, of is ek verkeerd
Natuurlik kan hulle nie Christene wees nie! En dit glo ek vas. Net die blote feit dat hulle in ons kerke sit, maar vanaand is die bed op blikke, bang vir die tokelossie, en more loop hulle deur rook om die “ancestors” gelukkig te hou. As hulle in die hemel sou kom, dan se ek jou vandag, al knyp die hekke my stert vas, in is ek ook in! Groete.
Ons as YAHUAH se volk is so baie ongehoorsaam wat nog te praat van wederstrewig. Ons volg so maklik die kaffer se wette want anders gaan ons tronk toe. Maar wat va
JAMMER VERKEERDE KNOP GEDRUK
Maar wat van YAHUAH se wette insettinge en verordeninge, ons as volk wil he dat HY ons moet help in die donker tyd, maar hoeveel van ons is daar wat nou op die tyd weer die fees van ongesuurde brode hou wat met die pasga begin het, as ons so aanhou is die tronk ‘n vyf ster hotel teen wat YAHUAH vir ons gaan gee volgens ons ongehoorsaamheid. Dis nou die tyd dat ons die wette insttinge en verordeninge moet bestudeer en hou, want dis al wat ons nog oorhet, maar ek dink aan wat my KONING sy kinders gaan gee
Liefde Susan
Dagse almal. Ek vra mooi dat julle asseblief Judith de Beer se webwerf sal lees. Sy se dit is die laaste pasga, en moet vanaf 7 April geneem word. Sal julle dit lees asseblief? Dis goed bedoel asseblief, ek vra nie om toegegooi te word onder kritiek nie hoor. Ek gaan komende Sondag saam met hulle en ‘n klompie ander Israeliete hierdie “laaste pasga” neem. Gepraat van wette wat deur hulle gemaak is, mense wag tot julle hoor van die nuwe belastings wat deur hulle beplan word, dan skrik julle jul dood. Hierdie jaar, my liewe volksgenote, is die jaar wat ons gestroop gaan word!!!!
Hi daar Doreen, jy praat so van die jaar gaan kyk bietjie by numerology and the illuminati dan sal jy sien dat die syfer 11 die groot een is vir destruction and judgment so daar gaan nog die jaar baie gebeur. Jy sal daar kan sien dat die letter 11 die duiwel se naam uitspel. Ons het ook alreeds die die pasga gehou volgens die hebreeuse kalender wat op die wereld se kalender die 29 ste maart is en die week van ongesuurde brode het die aand daarna begin wat ook ‘n sabat was die fees sal nou more aand verby wees met ‘n sabat.
Dankie Susan, Ja ek dink ons volk moet maar kennis neem van hierdie baie belangrike gebeurtenisse. Weet jy ek dink ons harte is darem reg. Ten minste neeem ons hierdie pasga baie ernstig op. Die Skrif se “vreeslik is dit om in die hande van die Lewendige God te val” Ek bid elke dag vir krag en genade dat dit wat ek doen reg en opreg is, dat ek nie struikel nie, en dan vra ek seen. Ek het reeds vandag gebid en gevas vir ‘n baie belangrike saak. Tree asb. vir my ook in by die Vader in jou aandgebed dat Sy wil more sal geskied. Ek sal later meer daaroor uitbrei. Die belastings wat ingedagte is by die klomp barbare is toiletbelasting, belasting op die hoeveelheid elektriese ware wat gebruik word in jou huis, swembadbelasting, fiets en hondebelasting kom ook weer terug, asook radiolisensies. Daar word drakoniese goed beplan en saam met die tolgelde, verhoogte elektrisiteit, brandstof en rente wat later vanjaar verhoog gaan word, hoe gaan ons dit maak?? Lekker aand vir almal.
Jammer Doreen ek het nou eers jou antw gelees, maar ek weet dat Vader jou hart ken, en ek weet ook jy vertrou net op Hom, en Hy sal jou lei, ons weet daardie ou bl#$@#$ met sy vuurpyle is altyd gereed om ‘n struikelblok voor ons in te gooi. Laat alles oor in ons Almagtige se hande, Sterte en liefde, die kaffers gaan een van die dae nog groter belasting op ons hef, en weet julle wat dit is (hulle gaan dit hef op ons wit velle)
Groetnis aan almal
Ek het met ‘n persoon gesels i.v.m. die wapenwet en die hofsaak. Hulle probeer die saak buite die hof ( op hulle voorwaardes ) skik maar op hierdie stadium staan die ou wapenlisensie nog maar ons MOET almal ‘n bevoegtheids sertifikaat hê anders mag jy nie die wapen besit nie en sal ( Lyk my ) die wapen van jou afgevat word en dan seker ook noeg boetes en trokstraf. (Jy is mos nou nie bevoeg om dit te hanteer nie) . Sit ‘n k@ffer voor my en ek wys jou hoe on/geskik ek kan wees. Ja hierdie jaar gaan ons bars. Ek het gisteraand op die net gekrap en intresante inligtig raak geloop oor o.a. nibiru ens. Ons sal maar wag en sien wat on Vader na ons kan toe gaan uitdeel
Groete aan almal
Dag Susan. Dis altyd lekker om met jou te gesels. Ja, ons kan ons maar klaarmaak. Vir die tydjie wat ons nog oorhet, (jyt seker die gedeelte van Roger Teale gelees?) gaan ons maar bars en sal ons ons moet staal. Geld gaan skaarser word, en so ook kos. Ek het genoeg vir my en my gesin vir ten minste ‘n jaar, maar as die moeilikheid losbars, soek hulle eerste die mense met die kos, want dit is al waaroor hulle bekommerd is. Dit is hoekom almal in die parlement so dik is. Ek kyk by Pick en Pay. Hulle koop tot 2 trollies hoogvol kos. Dit kos hulle so om en by R8000. Dan staan ek daar met vir sakke vol wat my R1000 kos. Dan sien jy hoe hulle tong klik en met mekaar praat. Ek wil nie op papier sit wat deur my gedagtes gaan nie. Ek wil ‘n onsigbare wapen he!!!
Dag Doreen ja ek was nou gister af agv die sabatdag. Ja jy is reg ons koop baie by President en ek kan sien hoe stoot hulle die waentjies met goeie kruidenies dan kyk hulle verbaas na ons trollies wat mieliemeel rys en koekmeel vol le. Die probleem as ons gaan koop is ons soek al die produkte uit wat nie die halaal merk vat nie, so dan moet ons maar die duur produk koop en daar is so baie wat ons glad nie meer kan koop agv die merk nie, maar ek dank die Vader dat ons sonder dit kan gaan, en nog so te se als kan koop. Ek wil nie weet waar kos pryse gaan eindig met al die belastings ens nie.
Lekker daggie vir jou
Susan, vriendin, waar koop mens nog die produkte wat nie halaal gemerk is nie? Die Vader weet, selfs die blessedse tandepaste is gemerk so erg is dit (grappie). Ek soek, maar kan nie vind nie. Ek hoor vandag net so skrams iets van ‘n kernkragstasie, maar kon nie luister nie omdat ek met ‘n klient besig was. Susan, jy sal nie glo hoeveel troues reel ek vir Oktober en November nie. Dan wonder ek net by myself. Wat gaan in hierdie mense se koppe aan. So waar as vet, ons gaan mos nie daardie tyd haal nie? Maar ek reel maar. mors my tyd. Ek weet dit, maar hulle weet dit nie en wil dit nie hoor nie! Wat doen ek nou met al hierdie reelings, en weet ek mors tyd en ink en energie? ha ha ha ha!!
Dagse Doreen jammer my internet was alweer Vrydag af, weet jy ons kan nog byna al die produkte kry wat nie die halaal teken op het nie, ek kan nou net nie meer self yskastert bak nie want al die idealmelk is halaal al die skyfies behalwe kavalier is halaal en regal se gemengde sjokelade is ook nog beskikbaar, so ons kan nog bietjie soet en sout geniet weet nie vir hoe lank. Dan bloei pille ook mos, ja tot die pille is halaal. Ek koop nog baie ander by president, maar dit is partykeer net die duur items wat nie halaal is nie, die vieslike koelies en jode koop al ons fabrieke op, Doreen as jy tyd het gaan bietjie na walter veigth se blog toe, die man praat darem 80% reg die res is verkeerd want hy is ‘n 7dag advetis en glo aan ‘n reenboog nasie, maar ons moet ondersoek en ons sal leiding kry van wat om te glo en wat nie. ons het ‘n studie van hom gekyk oor hoe die Hemelse Koning se wette aangeval word dit is fantasties!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ja weet jy ek begeer ‘n lekker vakansie met die boot of iets ver weg van die huis, saam met my kinders, maar ek is te bang om te beplan want ek weet dinge gaan gebeur, jy moet ook net seker maak hulle bataal als vooruit sodat hulle die verlies dra en nie jy nie sit nog so ietsie by vir nog noodvoorraad
Lekkker daggie vir jou
Liefde
Liefste vriendin. ‘n Vakansie sal tog so welkom wees, glo my, maar ek sal dit nie nou waag met die tsunamis en al die kataklismes nie. My jongste spruit werk op ‘n plesierboot en reis die hele wereld vol. Sy is dood gelukkig en het al baie rowwe see ondervind. Ek sal nie nou my voet op ‘n boot sit nie. Ons tyd is net te naby. Ek glo nie hierdie jaar sal verbygaan nie. Alles gaan nou baie vinnig gebeur. Ons reenseisoen begin Okt. En dan gaan hulle die dood van die gruwel aankondig. Dit gebeur in die reenseisoen. Intussen spandeer ek elke sent wat ek spaar het op kos. Die woord en profesiee se ons moet vir 13 maande kos bymekaar maak. Ek het baie dvd’s van Walter Veight, maar hy verveel my naderhand as ek te veel kyk. Kom ons hou liewer vas aan dit wat ons ken en weet? Jy moet mooi bly. Groete.
Ten minste weet ek met daai ou se “waarskuwing” nou dat ek volgende jaar 3 maande voor die tyd moet aansoek doen vir ‘n nuwe een. Ek wens wens wens en wens dit het so maklik gewerk soos die hernuwing van motorvoertuiglisensies.
Dagsê my liewe vriende.
Hierdie “Blog” gaan oor die Vuurwapen lisensies en die hernuwing, al dan nie, van die Bevoegdheid Sertifikate, reg? Ek is maar ‘n leek op hierdie gebied, dom Boer! Ek het net geword, as die ou lisensies, selfs die in die blou ID boekie, nog GELDIG is, en die Hofsaak tans onbepaald uitgestel is, om die korrektheid van die nuwe wet teen te staan, HOE KAN DIE SAPD NOG VOORTGAAN OM AAN TE DRING OP “BEVOEGDHEID SERTIFIKATE”?
Bevoegdheid Sertifikate, volgens die Ou Wet, waarop SA Jageters en andere hulle saak op gebou het, WAS MOS NIE VAN TOEPASSING TOE NIE? Of is ek verkeerd?
Ek sal baie bly wees as iemand vir ons meer lig op hierdie onderwerp kan plaas.
Baie dankie.
Boere groete
Dawid Venter
Nee Dawie dit was nie van toepassing. Maar die ongekroonde diere in beheer van ons pragtige Vaderland en erfreg, het besluit dit is nodig. Ek wonder hoeveel bevoegdheidsertifkate loop in die lokasies in hierdie land rond. En hoeveel is wettig en hoeveel is vervals. Maar dit, my liewe vriend, sal ons nooit weet nie. Ons nag van verskrikking of lang messe of watookal le vir ons om die draai en loer. Kyk net hoe kom die gevaar nader. Elke ander dorpie murmereer nou oor “swak dienslewering” Watse gelde betaal hulle in elk geval om dienslewering te waarborg? Hierdie my vriend, is oefenlopies vir daardie nag, waarop ons nou al so lank wag.
Groetnis.
Naand julle. Doreen jy is reg mens weet nie hoeveel isvervals en so aan nie. Ons moet net sterk staan en op Hom vertrou soos hy se hy sal niks op ons pad laat kom wat ons nie kan hanteer nie. Dit gaan net elke dag erger en erger word. Groete
chris .ek wil net se dat dit die anc se missie is om ons te ontwapen.al die vuurwapens wat so uit die polisiekluise verdwyn is alreeds vir hul handlangers uitgedeel.jy kan in elk geval die polisie vertrou net so ver jy hulle sien.jy kan mos nie kla oor die sap se diens,want daar is geen diens.dit is hoekom ek se daar is net een goeie polisieman(n dooie een).hulle steel al beter as die skelms.groete