Turbine Ontploffing by Duvha

Klik asseblief op ‘n foto om te vergroot

Dit was nie eintlik vir die publiek bedoel nie maar dit is ongelooflik dat fotos soos hierdie steeds kan uitkom selfs nadat Eskom ‘n kombers van geheimsinnigheid oor die hele insident gegooi het.

So, ek het uitgevind wat by Duhva gebeur het.

Eenheid 4 van die Duhva Krag Stasie het ekstensiewe skade opgedoen toe ‘n sowat 600 megawatt eenheid afgebring is vir gereelde toetse op ‘n turbine. Wat Eskom ons nie vertel het nie was toe die drie eenhede gedurende die toets misluk het, was die swartman wat veronderstel was om met sy vinger op die skakelaar te hou vir as iets skeefloop, nie op sy pos nie. So die resultaat was ‘n enorme ontploffing, vure en heelwat stoom wat in alle rigtings ingevaar het waar dit nie veronderstel was om te gaan nie. Dit sal sowat 18 maande neem om hierdie sentrale te herstel nadat dit deur ‘n roetine toets beskadig is, wat opsigself meer druk plaas op krag voorsiening in ‘n land wat reeds bedreig is met ‘n tekort, en dit so vroeg as volgende maand. Eskom sal ‘n krag tekort in die sig staar van soveel as 2000 megwat oor die volgende maand.

’n Internasionale inspeksiespan wat Koeberg in 2006 besoek het oor die veiligheid en instandhouding daarvan, het by hulle vertrek geweier om die sertifikaat te oorhandig wat ’n bewys sou wees dat die installasie veilig is en aan die nodige vereistes voldoen. Sedert daardie tyd sit Suid-Afrika en wag om te sien wat gaan gebeur, want as dit óé nie veilig was nie, dan is dit nog steeds nie veilig nie.

Volgens betrouibare inligting kom daar sporadiese lekkasie by die reaktors voor — van die kleinwild wat by die natuurreservaat aangehou word, vrek van tyd tot tyd, want radio-aktiewe stof wat “lek” beweeg gewoonlik grondlangs.

Toe Eenheid Nr. Een in Julie 2008 weens oorverhitting skielik onstabiel geraak het en inderhaas afgeskakel moes word, het ’n Franse tegnikus opgemerk dat as dit nie was dat Koeberg in 1976 deur van SA en die wêreld se beste kerndeskundiges so deeglik ontwerp, beplan en gebou is nie, dit skrikwekkende gevolge kon gehad het.

KERK VERRAAD

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.

DIE DORINGBOSREGERING

Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.

DIE VAANDELDRAER

Lees gerus ons maandelikse nuusbrief - gratis! Donasies welkom.

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470

72 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Pieter-Jan Van Zyl

Ek wil net noem my pa was een van die mense wat in die 1970`s(Ek dink dit was in 1978-80), en hy sal die nie kan glo nie (as ek hom die fotos net kon wys, hy het ook nog altyd gesê die swart wetters sal nog doring draad ook deur hul allies kan trek). My ma het juis gesê hulle krag is gereeld af in Middelburg Oos-TVL die laaste ruk. Oom Adriaan ek dink die het reeds begin. Ons sal maar soos die Europese lande orgaan na gas toe (Gas Vrieskaste, Gas Yskaste, Gas Keysers en ook Gas stowe).… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

ek wou eintlik sê my pa was een van die mense wat Duvha opgerig het

Pieter-Jan Van Zyl

Gas Keysers- moet Gas Geisers wees

Doreen Stassen

Pieter Jan, waar kan ek jou boeke aankoop?

Jurwey

Ja ek myself, sal graag die een ivm die hervormde kerk wou lees

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Mev Stassen en Mnr Jurwey en almal wat hierdie mag lees, ek wil ook net sê Skuus ek is eers nou terug met antwoorde maar die Internet is net soo vinnig en beskikbaar soos die regering van die dag by die werk, My eerste Boek is by Oom Adriaan beskikbaar (Totdat die Môrestêr opgaan in julle Harte…. ek weet nie of die boek nog in druk is nie) ek het ongelukkig nie meer van die eksimplare nie ek het die laaste paar in die verlede sommer net weg gegee….sodat my mense net kan sien wat in die wêreld… Read more »

Doreen Stassen

Pieter Jan, die probleem sal nie vir die res van die land opgelos wees as ons na gas oorskakel nie. Dan sal ons eweneens ‘n gastekort ontwikkel. Dink net wat sal gas dan nie kos nie. Sodra iets in aanvraag is, verdubbel die prys. Nee, die regering moet maar net hul plig nakom en sien dat ons elektrisiteit het. As hulle nou rerig aan die wereld wil wys hoe agterlik Suid Afrika geword het, moet ons ons kragsentrales mishandel en verwaarloos. Ek is net baie bekommerd. Hierdie nuus is nie goeie nuus nie en alles voel vir my tregter af… Read more »

Doreen Stassen

Waar is Duvha?

Dewald Scholtz

Vanaf Witbank middestad 17km uit 30 grade Suid van Oos.

S25 57.313 E29 21.279

As jy reguit lyn tussen Witbank en Hendrina trek, op 17km radius vanaf Witbank middestad.

Pieter-Jan Van Zyl

Dit is tussen Middelburg en Witbank Oos-Transvaal, daar waar die Ultra City vulstasie is net baie dieper in die veld

Hennie

soek google ek het die volgende daar op een van die blaaie gekry. ‘n ander blad wys waar dit geleë is Construction of Duvha Power Station started in November 1975 and the last unit came into operation in 1984. In 1993 Duvha became the first power station in the world to be retrofitted with pulse jet fabric filter plants on three of its six units. These plants contribute largely to the reduction of air pollution by removing 99.99% of the fly ash which otherwise would be released into the air through the station’s chimneys. 8 January 2003, Unit 2 generator… Read more »

Hennie

hier is nog blaaie wat julle na kan gaan kyk

http://www.fm.co.za/Article.aspx?id=134005

http://en.wikipedia.org/wiki/Duvha_Power_Station

Hierdie blad wys waar dit geleë is

groetnis

Jurwey

as ons eerlik met ons-self moet wees, wat beter kan daar verwag word as die huidige neiging in die land onder Nimrod, die geweldenaar se kinders? die paaie stort inmekaar, Eskom stort in mekaar, rioolwerke stort in mekaar, basiese dienste stort in mekaar, ag en soveel stort inmekaar, ons sit en aanskou die gebeure en ons hande is groot en deels gebind!!! Waar is deklerk en sy manne wat die land op n skinkbord oorhandig het, waar is diegene wat oorlede Jaap Marais gestenig het toe hy erenstig gewaarsku het, waar is die liberales wat so n wonderlike prentjie geskets… Read more »

Dogter van Juda

Dagsê Jurwey, jong as ek dit nie mis het nie het de klerk dit self erken op TV en in sy boek. Sy is ‘n maleise meid. Seker met die engelse in die Kaap geteël.

Doreen Stassen

Nie een van de Klerk se seuns is sy eie nie. Marike kon nie kinders he nie, ek het albei haar boeke gelees, en toe het hulle die twee aangeneem. Mens wonder tog is dit nie waarom sy uiteindelik vermoor is nie, omdat sy nie wou saamstem met de Klerk se dinge nie. O! ek kan my net voorstel in hul slaapkamer tydens aandgesprekke hoe hy homself wou regverdig en hoe hulle gestry het oor wat sy geweet het is verkeerd, maar hy het net die rykdom aan die einde van die tonnel gesien. Tydens die oorhandiging van die sleutel… Read more »

Doreen Stassen

Baie dankie aan almal. Ek het ook oproepe ontvang van Suidlanders wat die blog lees om presies te verduidelik waar dit is, en is selfs soontoe genooi. Om eerlik te wees, van Klerksdorp af is dit te duur om daar te kom, en spandeer eerder die geld wyser deur nog droe voedsel te koop. Ek sal maar op die blog en ander blaaie volg wat daar en by Koeberg gebeur. Maar sou graag die geleentheid wou he om te sien wat daar aangaan. Dankie ook aan Hennie vir al die links wat hy aangee. Dit is interessant om te lees… Read more »

Hennie

Doreen waarom dink jy word ons so deursoek en dop gehou. Dit is omdat hulle nie meer “skoon” broeke het nie .Dit is vol K.. . Hulle weet nie wat om te verwag van die BOERE nie en ook nie waartoe ons in staat is as die popo die “van strlke” nie. Ek dink nou weer aan die bos oorlog… die ouens het in gegaan sonder om te dink hoe hulle weer gaan uitkom, maar as hulle biine is maak hulle ‘n plan en kom uit. Hoeveel kere het dit nie gebeur nie. Hoop net ons jong manne kan dit… Read more »

Doreen Stassen

Ai, ou Hennie, ek is gladnie ‘n doemprofeet nie, maar kyk hoe lyk ons jonggetjies. Hare regop gejel. Oorbel in die oor, tatoos oor die lyf. Kougomkouende, rusbankl^eende, cokedrinkende nageslag. Vandat die weermag swart geword het en onse mense onnodige begin word het, het hulle nie meer rigting nie. Al wat tel is die selfone, mixit, meisies en drank. En ek kan jou regtig nie se hoe ons dit met ons jeug gaan regmaak nie. Daar is nie meer dissipline in die huise nie, die kinders praat met hul ouers net soos hulle wil. Geen respek vir ouer mense nie.… Read more »

susan

Hi Doreen ek en my man was so bietjie op die plaas maar is nou weer terug. Jy is heeltemaal reg ek sien met my suster se kleinkinders hulle is nie een ouer as 2 nie en hulle deel die klappe en skoppe en spoeg uit vir die ma’s pa’s ouma’s en oupa’s en hulle is te k-k sleg om daai kind te slaan. Ek het nou nog nie kleinkinders nie en my 2 is al oor 20 maar hulle sal nie voor my vloek of dronkwees of iets nie, want ek slaan baie gou na hulle met die vuis.… Read more »

Andre

Ek stem saam Doreen, maar dit is juis hier waar ons as ouers gefaal het met die opvoeding van hierdie rugraatlose seuns. Ons het in ‘n era ingegaan waar die ouers ten eerste nie meer Vader JAHWEH ken nie en ook nie weet hoe om te bid nie. Dit is juis oor die dinge dat Vader ons oorgegee het aan die minderwaardige ras.

Hennie

Ek stem 100% met jou saam maar op die platterland is daar darem nog hier en daar die wat in “privaat skole” was en is (sedert 1994 ) en die rottang op sy tyd gekry het. van die stede weet ek nie so mooi nie. en van ons volgende geslag is daar ook nog ‘n paar wie se kinders nog dissipline kry al sê die staat dis onmenslik. my skoonsus het diesefde mening maar soos sy die anderdag sê “as sy na haar kleinkinders kyk dink sy dit sal nog ‘n geslag of twee wees” want haar kleinkinders haat kaffers.… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

My pa het my geslag die TV en Tekkie kinders genoem…maar hy nooit vir my tekkies gekoop nie….was meer ñ plaas japie as iets anders, miskien van die ander gepraat…(ons het altyd die swart goed laat struikel dit met sy pakkerasie op sy kop terwyl hy bobejaan klim die berg gefluit/sing aankom in die veld paatjies, dat as ons die lang gras aanmekaar gebind het…hel soding kan darem verward pik as hy daar opstaan en sien hoe die mieliemeel gestrooi lê en wonder nou waaroor hy dan nou so hard moes val dat sy m@er bakkel, eish…of gooi hulle met… Read more »

Hennie

net vir inligting die ê is (alt 136 m.a.w. hou die alt in terwyl die nommer in getik word ) en die ë is (alt 137)en die é is (alt130 ) gebruik dit maar dit lees maklikker dit is al alt kodes wat ek onthou die ander moet ek maar opkyk (ek kla nie!!!) sê maar net of krap ek nou gat???

en terloops wie van julle het “ADSL” en of “SKYPE” ons kan mekaar moontlik ook so kontak

Groetnis

Dogter van Juda

Party rekenaars gebruik die fn en alt tesame en dan die nommer bv
fn alt 131 = â die numlk moet ook aan wees.
fn alt 132 = ä
fn alt 137 = ë
138 = è
139 = ï
140 = î
141 = ì
147 = ô
148 – ö
149 = ò
Hoop dit het gehelp

Doreen Stassen

Dankie Hennie, ek kan tik, maar al die nuwe goeters sit maar vir my ore aan en gebruik ek omtrent nie leestekens nie, in die hoop die wat dit lees sal dit self verstaan! Jy praat my taal as jy se jy wil graag so paar saamvat. Ek wil sommer ‘n hele sokkerstadion saamvat. En as dit so stil is en mens kry nie inligting nie, is dit net so erg. Maar Siener het mos gese die kerse van inligting word doodgeblaas. Ongelukkig kan ek nog nie Skype nie, wil dit ook graag nog doen. Sal wel daarby uitkom. Met… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Hallo Mev….Ja ek het ook ñ droom gehad waar ek by ñ tafel sit met ñ kers voormy. Dan kom een vet swarte na vore en blaas die kers dood, net die kerspit gloei nog.Op die kers sien ek die woord Boeremag van bo na onder op die kers gegraveer. Dan vat iemand my aan my regter skouer (Dit sal nou goed gaan met Boervolk) en sê: Hou dop wat nou sal gebeur. Dan verskyn nog ñ kers aan my regterkant met die woorde “Bevryding van Boervolk” en die kers word eur die smeelende pit van die Boeremag kers aan… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Die word net herhaal ingeval julle nie die boodskap bo nie gesien het nie…………..Goeie Môre Mev Stassen en Mnr Jurwey en almal wat hierdie mag lees, ek wil ook net sê Skuus ek is eers nou terug met antwoorde maar die Internet is net soo vinnig en beskikbaar soos die regering van die dag by die werk, My eerste Boek is by Oom Adriaan beskikbaar (Totdat die Môrestêr opgaan in julle Harte…. ek weet nie of die boek nog in druk is nie) ek het ongelukkig nie meer van die eksimplare nie ek het die laaste paar in die verlede… Read more »

Jurwey

John Garland, hy het SATANISME Suid Afrikaanse Jeug in versoeking geskry, en baie inligting ivm die vrymesselaars uitgegee, hy het net so gesukkel om sy boeke te publiseer, jis deur hulle betrokkenheid, dus verstaan ek presies wat jy deur maak, sterkte man en vasbyt, GOD van Israel sal die oorwinnaar wees!!!!

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Naand Mnr Jurwey ….Baie dankie vir die woorde van bemoediging …dit laat soms net die regte gedagtes na vore bring en sodoende is jou probleme al baie kleiner.Geniet U naweek verder en Boere Groete aan U en U famielie.

Doreen Stassen

Hi daar Susan, ek was al bekommerd oor ek niks van jou lees nie. Ai, dis darem so vreedsaam op die plaas! As jy gegaan het om te rus is ek bly en is jy seker verkwik weer terug. Weet jy ek is nie ‘n sport mens nie, Lees baie graag, maar vir musiek kry ek net in die kar kans om te luister! Juanita du Plessis is hier die gunsteling en dan die oues soos Rina Hugo en en Janita ens. Maar ek sal graag met hulle wil gesels oor die algemeen. Dit is ook lekker om met jou… Read more »

Doreen Stassen

Beste Pieter Jan. Ja, die Vrymesselaars (waarom ek nou hulle met ‘n hoofletter aanspreek, weet ek nie) is nie iemand om mee te speel nie. As jy eers lid is van hulle kan jy in jou lewe nie weer van hulle ontslae raak nie. Veral nie hoe hoer op jy gaan nie, want algaande leer jy waaroor hulle regtig gaan. My Arbeidskonsultant het ook verlede jaar ‘n vrymesselaar geword, en ek doen gladnie meer met hom besigheid nie, al bel hy my omtrent elke maand. Dit is nou een spesie mense met wie ek niks te doen wil he nie.… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Naand Mev Doreen Stassen..Ja mens jy weet dit sal hulle almal se loon word, kyk ou Lucipher het nog altyd vir sy kinders gesorg veral as hy hulle tot by die kamer vat en dan die Lig afsit om sodoende self die deur te vind, dis dan wanneer hulle (Broederbonders, Vrymesselaars en volgers van hulle valse lig) besef nou is hulle alleen in die stom wêreld sonder lig. Kyk Oom Siener het gesê ons moet Kyk as die Ys smelt na Engeland en dan sal die VSA ook swaertrek want hulle is ook indirek deel van die Engelse se… Read more »

Jurwey

Hallo mens, ek besef die volgende het niks met die onploffing te doen nie, maar is tog deel van die verval, dankie de-klerk, “Fake degrees on the internet” Kelly employment provider het die volgende bekend gestel
“Shocking Statistics revealed”
34% of jobs applicants falsify thier experience, education and abilities
33% give inaccurate details of employment

Jurwey

11% misrepresent thier reasons for leaving thier previous emplyer 10% are dishonest about thier backgrounds 9% falsify thier qualifications employers and prvious work roles AND WORSE STILL THE GROUP SAYS 15% OF ALL CRIMINAL CHECKS submitted by Kelly Group came back positive 30% of credit history requests revealed a negative history 17% of qualifications checks submitted were returned unconfirmed 16% of drivers licence checks came back negative 8% of ID verification checks proved to be incorrect 4% of fraud checks came back positive Dit is waarteen die arbeids mark moet meeding, dit is waarmee die ekonomie aan die gang gehou… Read more »

Doreen Stassen

EN DIT IS DIE MENSE WAT ONS LAND REGEER!!!!!!! red ons ou Afrikaner volkie!!! Los die renosters, en elke ander bedreigde spesie! Is ons dan nie belangriker nie?

Andre

Hi, ek wil net die een of ander sê oor die krag. Destyds toe die minderwaardige ras ook toegelaat was om ambagsmanne te kon word, het ek eendag vir iemand gesê “jy moet nog kyk vorentoe hoe dat hulle wat elektrisiëns is nog hulself sal opblaas met die krag”. Dit is deesdae aan die orde van die dag. Hy kan mos krag nie sien of hoor nie, maar wel deeglik voel.

susan

Ek het ‘n swart runner wat hier by my werk, en lees gereeld sy daily sun en ek sal vir jou se dis lekker om te sien hoeveel van hulle deur krag doodgeskop word as hulle wil steel, jy is reg hulle voel dit deeglik “dood”

Chris Schlebusch

Gegroet is almal, Ek sien dat de klerk nog steeds nie sy les geleer het nie. Sy jongste waaroor hy breebors rond loop is om te verwys na die onluste in Noord Afrika en dan verkondig hy dat SA die sefde pad sou geloop het indien hy en sy kabinet nie die land weggegee het nie. Ja hy het die land weggegee en my voorstel sal wees dat ons vir hom ‘n sink hut langs die kernkragstasie moet oprig en sorg dat hy daar bly. Hoeveel jare vat dit nie om so ‘n sentrale te bou en dan kom breek… Read more »

Jurwey

de Klerk is erger as n Grotgogga, hy sal blind wees vir sy maaksel, hy kort in die bek geruk te word, aan n paal op Kerk Plein Pretoria moet hy hang tot die wurms net sy gebendere nie wil vreet nie, en vir dit ALMAL wat soos hy dink en handel

Pieter-Jan Van Zyl

Hallo Mnr Jurwey …Ja dis waar, Hy moet stadig maar seker vrek soos ñ vark nie sal vrek nie (Maar ek wonder of de klerkie se wurm van die dood nog sal bestaan daardie man is yskoud hy sal nie eers in die HEL welkom wees nie… My geliefde vroutjie sê hy is ñ Mantel draer). Ek het ook op ñ stadium ñ droom gehad waar die soos hy (Selfs van die Kerk leiers ook) in een lang ry staan en mekaar aanstoot/voortstamp tot by die galg…dit klink wonderlik ek sal seker een van min wees wat met een moerse… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Skuus ….Mantel Draaier, nie Mantel Draer nie.

Rudi

Ai. Mense kan darem vreeslik oor de Klerk aangaan… Die wetter het gedoen soos hy moes, net soos Judas die Messias verraai het. As dit nie gebeur het nie was die volk nie verlos nie. As de Klerk nie die volk verraai het nie dan kon ons nie die eerste stappe neem na ‘n werklik VRYE volk nie. Ja, op de Klerk se skouers rus duisende volksgenote se bloed. Ja, hy het baie geld gekry vir hierdie taak. Maar wat daarvan? Kon jy, ek of enige iemand anders dit keer? Nee. Siener het gesien hierdie dinge kom en nie jy… Read more »

Chris Schlebusch

Rudi jy is 100% reg, ‘n mens is geneig om nie altyd die soort van ding in perspektief te sien a.g.v. die woede wat jy het teenoor die mens. So ja alles gebeur met ‘n doel.
Groetnis

Doreen Stassen

Weet jy Rudi, dis dinge wat mens somtyds vergeet. De Klerk, soos Judas, was gebore met daardie doel. En agter daardie doel, is ‘n groter doel. Soos jy se, hy was gebore om die Boervolk te verraai en uit te lewer aan die barbaar. Hy het geen keuse daarin gehad nie, en het nie ‘n keuse geken nie, juis omdat hy daarvoor gebore was, en om dit volmaak te kom afrond, het daar etlike miljoene van ander lande se belastingbetalersgeld in sy sak beland. Ek wil egter nie in sy skoene met die Regterstoel-oordeel wees nie. Wonder wat Jahwe Jashua… Read more »

Jurwey

ALMAL HET KEUSES self of n mens Jahweh gaan volg of nie, Daarom se HY “ek staan by die deur en klop”, “keuse tyd” nie verskoning tyd nie!!! de klerk het gekies om ons uit te verkoop, laat hy die verwyte van die volk dra, volgens die Mc Alvany Rapport het die kabinet al in ’87 besluit om ons uit te lewer, en n vroom gesig gehou tot 1994. Hulle moet gehang word elkeen van hulle wat betrokke was.

Pieter-Jan Van Zyl

Oom Adriaan ek hoop U gee nie om vir die drome wat ek opsit nie want ek voel ek het dit verniet ontvang en ek moet dit verniet aan my Volk oordra….hulle kan dit print en bêre om later te lees of sommer nou lees as hulle wil…Nogmals Verskriklik Dankie Oom Adriaan vir die BLOG ek wardeer dit baie.

Barry

In vandag se Rapport se hulle dit was absolute nalatigheid en die blykbare koste beloop R3 miljard

Doreen Stassen

GOEIE MORE ALMAL. Hierdie is nie die regte blog om te se wat ek nou gaan se nie, maar ek wil graag het almal moet die woord versprei. Andre Rieu weier om Afrikaans te praat, en omdat hy ‘n wereldster is, eien hy homself die reg toe om voorskriftelik in hierdie land te wees. Slegs 50% van sy vertoningskaartjies moet aan witmense verkoop word. Hy wil die bemiddellaar speel om swart en wit te verenig. BOIKOT HOM. SE VIR AL JUL VRIENDE, AS HUL WARE EGTE ISRAELIETE IS, SAL HUL HOM NIE ONDERSTEUN NIE. Dit het tyd geword dat ons… Read more »

Rudi

Jong Pieter. Jy gebruik nou hierdie webblad om jou eie drome rond te verkondig. Ek het ook al drome gehad van hierdie aard, en so ken ek heelwat ander mense – en ons praat daaroor. Dit is goed en miskien steek daar iets in. Maar vir nou steur ek my nie aan enige iemand se groot drome nie en ek luister eerder wat die ou profeet Siener en die Bybel sê. Tussen al die stories, drome en kastige visioene het ek vir my hierdie twee bronne uitgesif. Die rede? Daar is al te veel twak gepraat. Dit beteken nie dat… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Mnr Rudi ……Laat ek dink ….dis jou keuse, Dankie geniet U dag verder.

susan

Rudi ek stem nogal saam met jou ‘n mens kan partykeer meer se met min woorde, en baie woorde is net ‘n lee dop. Dankie vir jou eerlikheid

Doreen Stassen

Nee Susan man. Ons kry nie hierdie boeke te koop nie en ons moet ons kennis uitbrei! Ek geniet dit om dit te lees, dit beteken baie. Hieruit sif ons mos self wat ons glo en wat nie? En ons kan ‘n lyn deurtrek na dit in die Skrif en van Siener. Onthou tog asseblief, vriendin, ek kritiseer nie. Ek lug net my persoonlike mening. No offence. Boeregroete.

susan

Doreen ek verstaan wat jy se maar instede daarvan dat die man dit op ‘n gelsels blog sit, is dit net baie beter dat hy dit in ‘n boek saamvat, en dit uitgee ek seker dit kan gedoen word, ek lees eerder boeke as wat ek op die rekenaar skerm sulke lang goed moet lees, my oe hou dit nie en dis nie gesellig, en in ‘n boek kan ek aantekeninge maak, en vergelykings met oom siener, ek glo Vader gee vandag nog vir mense drome en dit baie interessant om te lees, maar nie op rekenaar. Dankie vriendin geen… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Geagte Mev Susan… ek lees ook nou hier en ek wil ook net noem, ek het dit in my tweede boek geplaas en ongelukkig het ek nie die onderstening gekry soos dit hoort nie, ek moes toe die hele boek van bykans 300 bladsye self laat proeflees en uit een sit en net ñ uitgewer kry om die boek te laat druk…so dit is makliker as een, twee en drie. weereens is ek jammer oor die ongelukkigheid, kan ons nie net nou aangaan met ander goed ook nie, hoeveel mal moet ek nog sê ek is jammer….groete pieter-jan van zyl

Doreen Stassen

Beste Rudi. Ai man. waarom tog so snedig? Ons is deel van een volk, en as Adriaan nie daarvan gehou het nie, sou hy dit geblok het. Moenie so optree teenoor mense wat absoluut net vir ons uitle wat ons nog deur moet gaan. Jy hoef mos dit nie te lees nie? Jy kan dit “skip” en aangaan. Dit voel so vir my as mense jou nie ken nie, kan hulle op die blogs beledigend raak. Moenie dat ons dit nou met mekaar begin doen nie. Onthou ons is nie vyande van mekaar nie. Ons is almal deel van mekaar… Read more »

Doreen Stassen

Liewe Pieter Jan. Ek lees net so een droom op ‘n slag. Moenie bekommer nie, jy weet mos ons is saamgestel uit baie bloed en stem nie altyd saam met almal nie. Baie hou hiervan, ek ook, maar baie sal nie. Moenie jou daaraan steur nie. Hulle kan eenvoudig dit “skip”. Met baie liefde.

susan

Hi daar oom Adriaan ek het die boekie oor die beste uit Vaandeldraer 2 baie baie geniet, net jammer die bladsye 3,4,49,50 is uitgelaat.

Dankie vir die lekker waarheid

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Middag en Dankie Mev Stassen…. ek moet elke keur asem ophou as ek sien iemand reageer op my opinie nou, dit is met alles in die lewe so, dit was so-ook met my toe ek jonger was, ek was die jongste en op 5/6 jaar moes ek alleen in my kamer deurbring juis omdat …hoe het my ouma altyd gesê “weens jou sesde sintuig sal jy gehaat word” (wel ek glo my broers is baie lief vir my en ek verstaanheeltemal en nie almal is dieselfde nie….nê) My oupa het ñ ware ding gesê eendagvir my “daar moet mense… Read more »

Pieter-Jan Van Zyl

Middag Oom Adriaan …Ek is regtig jammer oor alles Oom ek het nie besef mense sou so ongelukkig wees en raak oor dit nie…..vergewe my Oom Adriaan ASSEBLIEF…Groete pieter-jan van zyl

Doreen Stassen

Dankie Adriaan, dit word opreg waardeer dat jy ten minste nugter na die saak kyk en nie kwaai met ons raak nie. Ek wil graag die voorstel dat ons dan maar liewer by die onderwerp bly, sekondeer. Zo doet ons dan voort.
Baie liefde,
DOREEN.

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Middag Almal….. Ek wil net van die geleentheid gebruik maak en sê: Oom Adriaan ek is verskriklik jammer dat ek Pieter-Jan Van Zyl van Oom se Web-tuiste se BLOG misbruik gemaak het, ek het geen bybedoelings gehad toe ek die Drome van my in die BLOG geplaas het nie, en ek verklaar dat ek het dit net geplaas met net een rede en dit is “Dat dit aan my ñ paar jaar terug aan my Gratis gegee is en ek moet dit gratis aan my mense oordra soos ek dit vroeër ook genoem het, voordat ek dit op die… Read more »

Adriaan

My liewe, Pieter-Jan,
Nee, daar is géén kwade gevoelens teenoor jou of enigeen van ons ander bloggers nie!
Jy hoef ook nie om verskoning te vra nie. Jy het nie die BLOG misbruik nie. Ek ken jou en ek weet jy het dit goed bedoel. Ekself het met waardering opnuut na jou gesigte gekyk, en ek wil jou en ons ander vriende juis nie ontmoedig om julle drome en gesigte bekend te maak nie – dus hoop ek van harte die nuwe reëling pas ons almal.
Boeregroete
Adriaan Snyman

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Oom Adriaan….Baie Dankie Oom Adriaan ek voel sommer beter, ek sal in die toekoms U eers Kontak voor ek enigiets uit my eie sal plaas op die BLOG. My beste Groete vanaf pieter-jan van zyl

susan

Pieter ek is nie kwaad vir jou nie, en elke droom of wat ookal help baie in beplanning, as ons dit maak soos oom adriaan se dan kan ek dit uitdruk en rustig by die huis gaan lees. Jy hoef regtig nie vir my omverskoning te vra nie. Lekker dag en vergeet nou daarvan

Shalom

Ant

Is dit nou nie die gesindheid wat YaHuSHua bedoel het toe Hy gesê het dat ons soos die kindertjies moet word nie! Pieter-Jan, jou eerlikheid, opregtheid en kinderlike nederigheid het my diep getref!! As al ons “belangrike” mense maar só kon wees! Ek is seker Vader YaHWeH kyk na jou en jou gesindheid met tere liefde in Sy oë!

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Ant ….Baie, Baie Dankie vir U mooi Boodksap ek sal dit diep binne my Hart se kamers bêre, maar ek wil ook net (as ek mag, met die verlof julle almal) bietjie lof aan Oom Adriaan ook gee (vir al sy geduld met ons, spesifiek met my) en ek wil sommer almal hier op die BLOG bedank vir julle geduld met my en dan Mev Susan ek is nie kwaad nie, was nooit, miskien bietjie geskok (nie een van ons is sonder Foute of Sonde nie, so ek kan nie kwaad wees vir teregwysing nie), (Ook nie gewoond… Read more »

susan

Hi daar aan almal, ek weet nie of Pieter al reggekom het met die gastoestelle nie, ek kon nie die gedeelte weer kry nie. Maar my man het ‘n lieflike gas yskas met ‘n klein vrieskassie by ellerines gekoop, dit werk fantasties dat ek nog een wil koop. Ons koop ook al ons sonkrag yskaste en vrieskaste aan in Upington. Ek het ook nou die dag my een gas/krag yskas gevat vir herstel werk maar dit werk nog nie, as iemand weet wie gas yskaste en stowe kan regmaak laat my weet asb. in gauteng

Dankie en groete aan almal

Pieter-Jan Van Zyl

Goeie Môre Mev Susan…ek dink mev moet dalk hoor by van Biljoen en Seuens in Rietfontein naby die Jakaranda besigheid sentrum… as hulle nie kan nie sal hulle instaat wees om U na die regte plek te verwys….dankie ek sal bietjie gaan loer by ellerines.Boere Groete Pieter-Jan Van Zyl

karin

Jip baie dankie sal self ook ‘n draaitjie by ellerines gaan maak

karin

Naand julle. Ja wel ek hoop de klerk en sy gespuis weet wat de joos hulle aan ons gedoen het. Hulle is net die ene smiles en handjies wuif maar was hulle al op ‘n vermoorde plaasboer se plaas en het hulle al gesien hoe lyk dit as hulle jou aangerand en vir dood gelos het ?????? nee dis net sekuriteits mure en elektriese bedrading met lyfwagte ens. As ek hom in die hande kan kry, sal hy nie weer dieselfde wees nie, want watse toekoms het ons kinders in hierdie hool van ‘n land ?????? Dis net moorde en… Read more »

SJ Botha

Vinger op knoppie, nee daar is geen manier wat so iets ooit as laaste uitweg sou gebruik gewees het nie. Toerusting soos die het altyd aparte en hoogs betroubare afsluitings stelsels wat outomaties in werking tree sou enige gevaar situasie opduik. Al wat ek dink kon gebeur het is dat van die sisteme vir onderhouds doeleindes doelbewus buite werking gestel was, daarom die ongeluk. Waarskynlik koes verskeie stelsels in die porses gefaal het, maar het menslike fout ook rol gespeel. Om die volle waarheid agter te kom is gewoonlik ‘n lang en tydsame proses en ongelukkig soms een waarvan die… Read more »