Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Koeberg Substasie ontplof

2011-01-28

Deur Adriaan Snyman


Dinsdad 25 Januarie het ‘n Koeberg substasie in die Kaap ontplof. Hieronder is ‘n paar foto’s van die situasie. Dit is nog onbekend wat presies gebeur het.

Klik asseblief op ‘n foto om te vergroot

5 thoughts on “Koeberg Substasie ontplof”

  1. Ek wonder wanneer sal ons eendag hiervan lees in die koerante of oor die nuus daarvan hoor? Ek wonder hoeveel mense is met radioaktiewe stof gekontamineer? Maar self dit sal ons nie hoor nie. Of hoe?

  2. Daar is nie enige radioaktiewe stowwe rondom Koeberg se substasies nie (wat ek van weet). Ek het nou bietjie rondgesoek maar daar is nie een enkele woord hieroor enige plek nie! Moontlik sal daar darem iets in ‘n plaaslike koerant gepubliseer word.

  3. dit klink maar bra onmoonlik vir my, seker sal daar radio aktieweteit daar wees, en sou die plek ontplof trek dit die hele skiereiland saam plat, na my mening, seker net n huis wat brand gestig is en die paar teels van verwyder is, wie sal nou eintlik weet, wat daar aangaan, ons weet nie eens of mandela dood of lewe nie

Comments are closed.