Java kuslyn val met 20 voet!

Met al die vloede en ander natuurrampe wêreldwyd, asook al die media blootstelling daarvan lyk dit of daar steeds buitengewoon groot gebeure is wat (om watter rede ookal) steeds buite die media se belangstelling lê.

Hieronder is ‘n paar opgedatteerde sateliet foto’s van die Java gebied rondom die 18de Januarie 2011. Nagenoeg 11,600 huise lê onder water na wat verwys word deur die plaaslike  media as ‘n tipe ‘tsunami’.  Die hele kusarea het met sowat 20 voet (6.1 meter) geval!

Die oorspronklike blog artikel kan hier gevind word.

SIENER VAN RENSBURG

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor

RAAD VIR KWALE

Vir slegs R120

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470