In die fliek, Patton, is daar ‘n toneel waar generaal Patton in ‘n veldhospitaal is en by ‘n soldaat kom wat onbeheersd lê en ruk. Toe hy vra wat die soldaat makeer, het die dokter geantwoord dat hy ly aan die emosionelestres van die die slagveld. Patton het sy handskoene afgehaal en die soldaat deur die gesig geklap en hom ‘n lafaard genoem, gesê dat daar niks met hom verkeerd is nie, en hom toe summier uit die hospitaal gejaag waar daar ander soldate gelê en bloei het, toegedraai in verbande of sterwend op hulle beddens.
Patton het die implikasies van onbeheersde lafhartigheid onder sy troepe verstaan. So ook verstaan God die gevolge van ‘n lafaard onder sy eie volk, Israel. Toe Hy in Jeremia 51:20 verklaar het dat sy volk sy oorlogsbyl en oorlogswapens is, het die gedagte aan ‘n lafaard nie eens in die prentjie gekom nie. God is gefokus op oorwinning en nie op neerlaag nie. Die politiek van oorgawe is goddeloos, asook die lafhartigheid wat daarmee gepaardgaan.
Die woord lafaard of “coward” kom uit die Franse wortelwoord “coart”, “couhard” en “culum verte” wat beteken: “Om die stert te draai” of “stert tussen die bene”.
‘n Lafaard is nie net ‘n soldaat wat bewe van angs nie. Daar is die breinlose polities-korrekte lafaards van korporasies en ‘n goddelose regering vol gierigheid wat sê dat sleg goed is en dat goed sleg. Hulle is te lafhartig om nee te sê vir druk van buite.
Die dag wat ons geen plaasvervanger aanvaar vir die regering van ons Messias nie, is die dag waarop ons weer die kop sal word en nie meer die stert sal wees nie. God het nooit bedoel dat ons ‘n ras van papperds en kleinsielige lafaards moet wees nie. Daar is egter elemente wat ons manne sal ontman en hulle verlaag tot los besittings. In II Kron. 15:7 gaan dit oor weerstand teen ander volke: Wees julle dan sterk, en laat julle hande nie slap hang nie,want daar is loon volgens julle werk.
Koning Asa het hierdie woorde van die profeet gehoor en hy het moed geskep en die vreemde gode vernietig en die altaar van God herstel. Het iemand in ons land die waagmoed om dit te doen? Om Katolieke beelde, Buddistiese tempels, Moslemtempels, ens. af te breek ter wille van gehoorsaamheid aan God? Ons glo nie. In die tyd van koning Asa was daar baie oorloë en geen vrede nie. Nadat hy die afgode vernietig het, het hulle die oorlog gewen en daar was vrede.
As ons werklik vrede wil hê, moet ons die heidene en hulle afgode uit die land verdryf. As ons te lafhartig is, sal ons die prys moet betaal.
In die fliek, Patton, is daar ‘n toneel waar generaal Patton in ‘n veldhospitaal
is en by ‘n soldaat kom wat onbeheersd lê en ruk. Toe hy vra wat die
soldaat makeer, het die dokter geantwoord dat hy ly aan die emosionele
stres van die die slagveld. Patton het sy handskoene afgehaal en die soldaat
deur die gesig geklap en hom ‘n lafaard genoem, gesê dat daar niks met
hom verkeerd is nie, en hom toe summier uit die hospitaal gejaag waar
daar ander soldate gelê en bloei het, toegedraai in verbande of sterwend op
hulle beddens.
Patton het die implikasies van onbeheersde lafhartigheid onder sy troepe
verstaan. So ook verstaan God die gevolge van ‘n lafaard onder sy eie volk,
Israel. Toe Hy in Jeremia 51:20 verklaar het dat sy volk sy oorlogsbyl en
oorlogswapens is, het die gedagte aan ‘n lafaard nie eens in die prentjie gekom
nie. God is gefokus op oorwinning en nie op neerlaag nie. Die politiek
van oorgawe is goddeloos, asook die lafhartigheid wat daarmee gepaardgaan.
Die woord lafaard of “coward” kom uit die Franse wortelwoord “coart”,
“couhard” en “culum verte” wat beteken: “Om die stert te draai” of “stert
tussen die bene”.
‘n Lafaard is nie net ‘n soldaat wat bewe van angs nie. Daar is die breinlose
polities-korrekte lafaards van korporasies en ‘n goddelose regering
vol gierigheid wat sê dat sleg goed is en dat goed sleg. Hulle is te lafhartig
om nee te sê vir druk van buite.
Die dag wat ons geen plaasvervanger aanvaar vir die regering van ons Messias
nie, is die dag waarop ons weer die kop sal word en nie meer die stert sal
wees nie. God het nooit bedoel dat ons ‘n ras van papperds en kleinsielige
lafaards moet wees nie. Daar is egter elemente wat ons manne sal ontman
en hulle verlaag tot los besittings. In II Kron. 15:7 gaan dit oor weerstand teen
ander volke: Wees julle dan sterk, en laat julle hande nie slap hang nie,
want daar is loon volgens julle werk.
Koning Asa het hierdie woorde van die profeet gehoor en hy het moed geskep
en die vreemde gode vernietig en die altaar van God herstel. Het iemand
in ons land die waagmoed om dit te doen? Om Katolieke beelde, Buddistiese
tempels, Moslemtempels, ens. af te breek ter wille van gehoorsaamheid
aan God? Ons glo nie.
In die tyd van koning Asa was daar baie oorloë en geen vrede nie. Nadat
hy die afgode vernietig het, het hulle die oorlog gewen en daar was vrede.
As ons werklik vrede wil hê, moet ons die heidene en hulle afgode uit die
land verdryf. As ons te lafhartig is, sal ons die prys moet betaal.