Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Preek bedags Jesus… (Deel I)

2011-07-28

Deur Adriaan Snyman


Daar was die afgelope weke op die blog soveel verskillende uitsprake en menings oor geloof, Bybelse begrippe, kerkdogmas en rassekwessies, dat dit miskien tyd geword het om breedvoerig en in diepte hierna te kyk. (Ongelukkig kan dit nie in een aflewering afgehandel word nie – wees dus so bietjie geduldig met my!) Of hierdie inligting aan party mense meer helderheid gaan bring, sal ons maar moet sien. Wat my veral opgeval het, is dat dit ons opnuut bring by die kerk en liberale denkers wat die blanke vir ewig en altoos in belydenis op sy knieë voor sy swart “naaste” wil hou.

Hoeveel kerkleraars het nie al snikkend op die Tutu en vele ander swart kamerade se skouers snotpsalms aangehef nie? En tog het hulle ons die “sonde van apartheid” nog nooit vergewe nie. Op die blog verwys Markus Mocke na oud-minister Vlok wie se voorbeeld ons moet volg. Maar skaars ‘n week nadat Vlok Frank Chicane se voete gewas, snikkend om vergiffenis gepleit het en Chicane hom vergewe het, draai Chicane om en sê dit was nie genoeg nie! Presies wat was nie “genoeg” nie? Moet ons nog harder huil, of wat? Chicane is volgens die kerk ‘n “Christen” – ken hy dan nie die Messias se opdrag dat jy 70 X 7 moet vergewe nie?

Prof. Anton van Niekerk

Intussen gaan die media genadeloos voort om by blankes aan te dring om weer en weer te bely. En wanneer gaan die kerk en mense soos Tim du Plessis, Harold Pakendorf, Max du Preez en ene prof. Anton van Niekerk besef dat die woord “vergiffenis” nie in die swartman se taal voorkom nie? Hoe lank moet ons nog in die beskuldigde bank staan en luister na hierdie agitofels se gesnotter oor die “sonde van apartheid? Prof. van Niekerk se tirade teen die Boervolk in Beeld was vir mnr. Abel Malan net die laaste strooi (vir menige van ons was dit ook die geval).

Mens kry die indruk dat al die moorde, verkragtings en ander gruweldade teen ons volk, hom en sy hansbantoes absoluut koud laat, want ons “enorme skuld” teenoor die swarte, verdwerg hierdie wandade. Van Niekerk druk dit só uit: “As wit mense sit ons met enorme skuld ten opsigte van die verlede … (en as ons sou stilbly) skep dit te maklik die geleentheid om die onregte van die vroeër benadeeldes oor die hoof te sien”.

U is reg, Prof., hulle was al in 1652 toe die drie skepe van Jan van Riebeeck hier geland het, “vroeër benadeeldes”. Maar wié het hulle tóé so benadeel dat hulle totale “beskawing” bestaan het uit ‘n stertriem, knopkierie, spies en riet- en kleihut? As hulle ons gelyke was, hoekom kon hul “skeppingsvermoë” hulle nie bo die Steentyperk laat uitstyg nie? By hulle was daar nog nooit ‘n teken van innovering, toekomsvisie of inspirasie nie. Selfs op geestesvlak was hulle, net soos vandag nog, totaal afgestomp.

Op die blog word ook beweer dat Jahweh ons almal eenders (dieselfde) gemaak het. As dit so is, waarom is ek wit en hy swart, die Chinees geel en die Rooihuid rooi. Waarom kan daar tientalle bio-genetiese, psigologiese, fisiese en biologiese verskille by die vier rassoorte uitgewys word? Soos wat J. Philippe Rushton van die universiteit van Wes-Ontario en Arthur R. Jensen Universiteit van Kalifornië, Berkeley, in hulle gesaghebbende werk, Thirty Years of Research On Race Differences In Cognitive Ability, en ander studies oor rasverskille, gedoen het. Ek noem net ‘n paar van die verskille:

  • Die blanke se wit velkleur veel hoër vlakke van melamine pigmentasie bevat as dié van die swarte. Dis interessant dat wit ‘n samestelling van al die reënboogkleure is en lig kan weerkaats – ’n suiwer blanke se vel kan tot 60% lig reflekteer, en ‘n swarte s’n slegs 12% , swart is nie ‘n kleur nie, maar die afwesigheid van kleur, wat een en dieselfde is as die gebrek aan Lig.
  • Die blanke skedel is ook ongeveer 21cm groter as die swarte s’n.
  • Haartekstuur wissel van styf gekroes en lintvormig in Afrika, tot gekartel en pypvormig onder Europeërs.
  • Swartes ly aan unieke siektes (soos bv Sekelsel-anemie), en hulle bloedsamestelling verskil grootliks met dié van die blanke. Dit kan dus lewensgevaarlik vir ‘n blanke wees om swart bloed te ontvang, en andersom. In 2002 was die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloed Diens juis in ’n hofsaak betrokke omdat hy swart bloedskenkers se bloed in die geheim vernietig het, want al die jare was die SANBD bewus van die gevare en was dit by hulle ‘n vaste reël dat wit en swart bloed nie vermeng mag word nie.
  • Rushton-hulle het ook bevind dat op 7 jarige ouderdom is die blanke kind se gemiddeld IK 102 en die swarte s’n 87, en dit verander nooit nie.
  • Sowat 90% swartes het ’n tekort, of liewer gebrek, aan die laktase ensiem (wat die suiker in melk is). Dit verteer die melk, daarom kan swartes nie vars melk drink nie, want dit veroorsaak by hulle maagkrampe, naarheid en self buikloop; en hulle verkies suurmelk. (Bron: Lactose intolerance – Wikipedia)
  • Die Pharmaseutiese maatskappy Nitromed, bemark ‘n middel teen hartaanvalle (genaamd Bidil) wat slegs effektief is vir volkere wat aan die swart ras behoort, en werk glad nie vir blankes nie.

As wit en swart dan eenders is, waarom het hulle nie ook, onafhanklik van mekaar, eenderse beskawings voortgebring nie? Waarom is swart Afrika steeds die agterlikste kontinent op aarde? Sonder die witman se insette, bystand, hulp, aalmoese van triljoene dollar en sy jammer hart, sou Afrikane vandag nog in die Steentydperk kaal kastrol op mekaar jag gemaak en opgeëet het.

’n Mens hoef slegs na die bogenoemde paar verskille te kyk, om ook die vraag te vra: Het dit dalk iets te doen met die groot verskil tussen die blanke en swarte se ontwikkelingspeil? En dat die swarte se algehele gebrek aan beplanning, logiese denke, verbeelding en skeppingsvermoë, die rede is waarom hy nog nêrens in die wêreld ’n eie beskawing tot stand kon bring nie? Geen bron vermeld dat ’n swarte nog ooit ’n wetenskaplike uitvinding gepatenteer het nie. (Winnie Mandela se “halssnoer-metode” natuurlik buite rekening gelaat).

Wie van swart en wit is nou na die beeld van Jahweh geskape?  Hy kan tog nie beide wit én swart wees nie! Maar nou omseil die kerk hierdie dilemma en verklaar dis ‘n “geestelike gelykenis” (Met hierdie stelling is daar nog veel groter probleme wat in Deel II uitgewys sal word).

Jan van Riebeeck het kort na sy aankoms in sy Dagregister die strandlopers se vreemde voorkoms en geaardheid opgeteken. Toegerus met boog en pyle, graafstokke met geperforeerde klippe as gewigte, klipwerktuie van die kaptipe vir ruwe werk en werktuie van been, skulp of klip van die Laat Steentyd.  Hierteenoor kom hy uit ’n beskaafde, ontwikkelde wêreld wat al eeue bekend was met die skryf-, skilder- en boukuns (dink maar aan Europa se manjifieke katedrale, tempels en regeringsgeboue); daar was strate, waterweë, skepe, rytuie en ’n geordende samelewing. Maar hier aan die suidpunt van Afrika kry hy toe ‘n barbaar wat  niks van die aap verskil nie, behalwe vir sy onverstaanbare brabbeltaal. Hy het ook spoedig met hulle moorddadigheid kennis gemaak toe die eerste blanke (die jong skaapwagtertjie, Dawid Janz) op Sondag 19 Oktober 1653 deur ‘n strandloper vermoor is. Op daardie tydstip het Van Riebeeck-hulle ’n erediens in die Fort bygewoon en Jahweh aanbid waarvan die moordenaar nog nooit gehoor het nie. Met ál ons sendingwerk het die barbaar nog geen snars verander nie, want net sedert 1994 het hulle al 35 000 Dawid Janzes doodgemaak.

Sesduisend jaar gelede is Adam en Eva in die Tuin van Eden geplaas, met die Opdrag in Gen. 1:12: “Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip”. M.a.w. hulle moes die aarde bewerk en in stand hou.

Van dié Opdrag het daar natuurlik niks gekom nie! Inteendeel, na sy sondeval het Adam onder Satan se invloed fluks meegehelp om die Almagtige se skeppingswerk tot niet te maak — woude is uitgeroei, die voëls van die hemel, die kuddes van die veld, bedreigde spesies, die visse in die see en riviere, want dit het geld en voorspoed gebring. En asof dit nie genoeg was nie, het hy kilometers onder die aarde gaan dolwe opsoek na nog meer rykdomme — nog meer geld. Sy toevlug was nie meer na die Skepper van alles nie, maar na sy plaasvervanger en die verwoester, Mammon. Hy is vandag die mens se alfa en omega.

Die mens was egter nie daarmee tevrede om net die natuur, woude en wildlewe uit te roei nie, hy het ook die Opdrag om soort by soort te hou, geminag. Elke spesie is kruis en dwars uitgebaster, selfs ons voedsel het nie ongeskonde gebly nie (ons eet vandag bastermielies, ens., ens). Moedersaad is byna nie meer te kry nie. Juis daarom is dit so ironies dat elke bees-, skaap- of perdeteler daarop aandring dat sy dier raseg moet wees. Maar kom dit by sy blanke ras, gee hy nie ‘n duit om dat sy bloedeie seun met ’n swart of geel barbaar verbaster nie. Nee, solank sy Brahman-bul, Dorper-ram of Sahiro-hings net opreg is. (Terloops, die woord “bloed” kom glad nie voor in die teks “uit een bloed het hy die ganse mensdom gemaak” nie. (Die Grieks vir mensdom is “ethnos” wat van dieselfde ras of stam beteken, en beslis nie al wat leef en beef nie!)

Wie gee ons dan die reg om te verbaster of te besoedel dit waarvan Hyself gesê het dat dit “baie goed was”?

Die kerk sê ook “dit is net God wat mag haat!” Hoe nou gemaak met sý vyande? Moet ek hulle liefhê? Kom ons kyk: In Deut. 23:6 staan daar: “Jy mag hulle (die vyande van Jahweh) se vrede en hulle geluk solank as jy lewe, vir ewig nie soek nie”. Hoe kan ek iemand liefhê wie se vrede en geluk ek nie mag soek nie? In 2 Kron. 19:2 sê die siener Jehu aan koning Jósafat: “Moet ’n mens die goddelose help, en het u lief dié wat YHWH haat? Daarom kom daar nou ‘n toorn op u van YHWH”. (Is dit hoekom daar vandag ’’n vloek op ons land rus?)

Dawid skryf in Ps 139:21-22 – “YHWH, sou ek dié nie haat wat vir U haat, en ’n afsku hê van dié wat teen U opstaan nie? Ek haat hulle met ’n volkome haat; vyande is hulle vir my!” Die kerk van vandag sou Dawid hieroor gewis voor stok gekry het. Maar in Hand. 13:22 hoor ons hoe Jahweh aangaande Dawid getuig: “Ek het Dawid, die seun van Isai, gevind, ‘n man na my hart, wat al my welbehae sal doen.

As iemand nou wil kom sê hierdie “haatgebod” het in die Nuwe Testament verander, dan is Jahweh ’n leuenaar, want by Hom is daar geen verandering of skaduwee van omkering nie! (Jak 1:17) (en) “wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie” (Ps. 89:35).

(In Deel II kyk ons o.a. na die volgende: Waarom die swarte die Messias nie kan aanneem nie; wie is my naaste; die huwelikswet, ens.)

27 thoughts on “Preek bedags Jesus… (Deel I)”

  1. Wow , oom Adriaan – 10 uit 10 – uitsonderlike goeie artikel . Wat my opval , ek lees gister in die Beeld hoe ‘n sekere skrywer skryf dat die afgelope paar jare die Afrikaners nader aan mekaar beweeg het . Verstaan die stoofneuse dan nie dat , hoe meer hulle “revolusie” groei , hoe meer groei die “patriotisme” in my hart en voel ek vir hulle vere , net soos hulle vere vir my voel . Dit is hoekom ons nie meer na die afgodshuise (kerke) toe kan gaan nie . Ek en my gesin het 9 jaar terug al uit die afgodshuise uitgestap en hou ons ,ons huisgodsdiens by die huis . Praat nou die dag met ‘n dominee van ‘n NG kerk in die dorp waar ons bly en die man wil met allem mag he ek moet na sy kerek toe kom , Ek wys hom toe daarop dat as leraar van die NG kerk , behoort hy en sy lidmate aan die wereld raad van kerke , en hierdie godslasterlike instelling het trou gesweer aan die pous (let wel ek skryf alles met klein lettertjies) omdat ek dit verag waarvoor hulle staan , en die man reken my toe , hy weet van al die dinge , maar hy moet darem vir my se , dat hy en sy kerk staan heeltemal seperatisties teenoor hierdie stelsel . Bid jou dit aan – as jy in die afgodshuise aanbid , behoort jy aan hierdie goddelose stelsel , of jy dit wil weet of nie !! Gelukkig is die Boervolk besig om wakker te skrik , en wens ek uit my hart , dat die getroues uit hierdie afgodshuise sal uitloop in hul derduisende , want hierdie “kerke” verteenwoordig lankal nie meer , waarvoor die God van ons voorvaders gestaan het nie….KOM UIT HULLE UIT , MY VOLK !!

  2. Goeie Môre Oom Adriaan en Almal hier by die BLOG

    Ek wil net vir Oom Adriaan sê baie, baie Dankie Oom vir die Inligting wat Oom nou hier geplaas het, ek hoop die Mocke`s van die wêreld sal die nou vir eens en altyd dit in hulle kop kry en sommer WYK van die BLOG af.

    Ek was sommige aande so kwaad wanneer ek die Mocke`s en ander soos hy se K@K gelees het oor wat hy die heeltyd oor ons blankes te sê gehad het oor hoe sleg ons is. Dat as ek sulke mense sommer voor my te siene kon kry sou hulle moes spore maak want ek sal ook soos ons YHWH-SHUA hulle ook gou met ñ sweep rond gejaag het en hulle huise se tafels omgekeer het (Soos HY YHWH-SHUA gemaak het met die wat in die tempel goed verkoop het).

    Mag almal nou die die onderwerp goed benut deur dit uit te lees/print en dit sommer aandagtig sal bestudeer in julle eie tyd, want dit is lekker koud buite en dan kan sulke lees stoffies nogal goed te staan kom, saam met biltong en harde-skyfies en ñ lekker koppie koffie.

    Groete aan almal en geniet julle bibber-koue naweek…Pieter-Jan Van Zyl

  3. Oom Adriaan,

    Die foto bo-aan die berig was al eintlik genoeg sonder om iets verder te sê!Maar nogtans,baie goed uiteengesit! Hierdie woord is nie vir almal gegee om te verstaan nie.

    Groete.

  4. More Oom

    Dankie vir die pragtige artikel, ek wil darem net eending sê, Winnie het dalk die halssnoer-metode uitgevind, maar eers nadat die witman buitebande uitgevind het. Ek sien baie uit na deel II.

    Boeregroete

  5. KleinVrystaat

    Van die kerkers gepraat:
    Saulus 2Tes 2:3-4 die seun van die verderf, 4 die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.
    ‘n Duidelike bewys uit die Skrif dat die satan in die kerk is.
    Dankie Adriaan, ek wat angstig op die volgende deel
    Boeregroete in Jahweh.
    Vrede

  6. KleinVrystaat

    Geloof:
    Ek wil graag die volgende stel, en vra dat u daaroor sal dink voordat u my stenig. Ek kon dit tot dusver nie self bewys nie, miskien kan iemand help.

    The good news: Daar is geen God in die Hemel nie.

    The bad news: Alle Gode is aardgebonde

    The best nrws: Daar is n Elohim in die Hemel en Verteenwoordig op aarde

    Vraag: Hoekom is daar twee woorde in Hebreews wat Elohim is, wat as God vertaal is. My eie mening is dat een na Jahweh Elohim verwys en die ander na die aardgebonde Gode. Onthou; selfs satan is aadrgebonde (neergewerp)

    Ek soek om te leer deur debat, nie vir baklei nie.

    Vrede

  7. As daar nou ‘n ding is wat my goed de wetter in kan maak, is wanneer daar gesê word die k4s is my naaste.

    Kom ons bepaal wie is ons naaste.

    As ek ‘n onthaal hou, sê maar ‘n huweliksonthaal of ‘n deftige 80ste verjaardag of so-iets, wie sal die genooides wees? Definitief my naastes. Ek gaan beslis nie elkeen wat ek ken nooi nie, want ek het ‘n begroting om volgens te werk, en elke sent moet twee maal omgedraai word. Dus sal ouers, kinders, broers en susters eerste op die lysie verskyn, dan ooms, tantes, neefs en niggies, en laastens beste vriende.

    Volgens hierdie kriteria en volgorde van genooides, is dit baie maklik om te bepaal wie ons naaste is.

    Die “Bible in Basic English” verduidelik die volgende versie ook baie mooi en geen misverstande kan ontstaan wat bedoel word met “broer” en “uitlander of vreendeling”. Hieruit is dit ook duidelik dat my volksgenote my naaste is, en nie mense van ‘n ander nasie nie.

    Deu 17:15 dan moet jy sekerlik ‘n koning oor jou aanstel wat JHWH jou Elohim sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ‘n koning oor jou aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie.

    (BBE) Then see that you take as your king the man named by the Lord your God: let your king be one of your COUNTRYMEN, not a man of another NATION who is not one of yourselves.

  8. Aan al die k4-lovers.

    Het jy al langs ‘n bed gestaan van iemand wat deur barbare mishandel, geskop, geslaan, verkrag, verbrand, tot ‘n sif geskiet deur ‘n AK, of vermink is deur ‘n landmyn? Nee, jy het obvious nog net daarvan gehoor maar nog nie beleef nie.
    Wel, as jy al so-iets beleef het, sal jy nooit weer in jou lewe dieselfde kan voel oor hierdie barbare nie, en sal die woord “naaste” ook nooit weer oor jou lippe kan kom nie, want naaste doen nie sulke dinge aan ‘n mede mens nie. Nie eers die gehardste polisieman kan hierdie dinge hanteer nie, en hoeveel van die ondersoek-beamptes moes gaan vir sielkundige behandeling na so ‘n aanval.

    En duidelik ken jy ook nog nie die VREES en PYN wat so ‘n persoon vir die res van sy lewe mee moet worstel nie. Afgesien van die liggaamlike letsels, is die psigiese letsels honderd maal erger. Om nie eers te praat van die derduisende rande wat dit kos om so ‘n persoon weer ‘n redelike lewe te bied nie. In die meeste gevalle laat dit die naastes bankrot agter.

    Elke keer as hy/sy in die spieël kyk en die letsels sien, beleef hulle dieselfde VREES, en elke aand as die son sak pak die VREES weer saam. Dit is een verskriklike helse marteling.

    Vir elke plaas aanval waarin die mense dood is, is ek in my hart in dankbaar dat hulle hierdie verskriklike lyding gespaar is, dat hulle nie miskien die aanval oorleef het, en die res van hulle lewens daagliks oor en oor gemartel hoef te wees nie. Die dood is genadiger.

    Verder moet jy kom beleef hoe weerlose bejaardes in Oue Tehuise deur hierdie “opgevoede barbare” mishandel en besteel word. Uit vrees vir verdere intimidasie en mishandeling, bly hulle stil, maar daar is tog diegene wat jou in hulle vertroue neem en vertel wat aangaan.

    Is dit toevallig dat ‘n sekere meid al vir twee oue tehuise hierdie jaar gewerk het wat “onverklaarbaar” aan die brand geraak het?

    Die Mockes en sy medepraters en k4lovers is die hensoppers en joiners van vandag. ‘n Gehate spesie.

  9. Nog steeds by die k4-lovers.

    Wat gaan aan met Malema en sy jeugliga?

    Hy is in 1981 gebore toe apartheid al afgestel was, maar net nog toegepas was in die Afrikaanse skole en op die platteland. Hy ken dus nie die apartheid soos hy dit wil voorgee nie.

    Hy staan en skreeu “Kill the Boer” vir universiteitstudente, wat nog minder as hy apartheid ken. So, waaroor gaan dit nou eintlik?

    Weereens gee die Bybel die antwoord, en nie ek nie:

    Gen 3:15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt.

    Die “saad” wat hier van gepraat word is semen en uit semen kom nakomelinge. Slange kan tog nie semen voortbring nie, dus was hierdie “slang” ‘n mens, ‘n wreedaardige mens, want hy vermorsel koppe, net soos Kain gedoen het. Kain die nakomeling van die slang – satan.

    Dus het ons hemelse Vader VYANDSKAP tussen rasse ingestel, en dit is nie ons boere wat sommer net haat nie. Dit is ‘n Goddelike DNA eienskap. Dit is waaroor apartheid gaan.

    Dit is waaroor Malema se haatveldtog teen die Witvel gaan en nie oor apartheid nie. Ook moet hierdie haat lewendig gehou word en moet die jeug in hierdie haat gestook word, want hy (Malema) het hierdie haat geleer by die afgod Mandela en sy baster jood vriende.

    Selfs Mandela of Holomisa is nie rasegte Xhosas nie maar basters. Hulle oupas was SENDELINGE met die vanne Mandell en Holm. Dus het Mandela baster jode bloed in sy are, en daarom gaan dit om soort soek soort.

    As die Mockes en Pakendorfs en diesulkes sê dat die k4s hulle naaste is, dan is hulle hulle naastes, omdat die baster geen in hulle are hulle dwing om die uitspraak te maak. Hulle sê wie hulle is.

    Dus ou Mocke, as jy voel hulle is jou naaste, moenie veralgemeen nie. Daar is nog diegene wat ‘n suiwer genepoel het, en hulle is definitief nie ons almal se naaste nie.

  10. KleinVrystaat

    Eva, dankie vir jou uitleg van VREES hierbo, ek getuig met jou.

    Ek wil graag n ander puntjie lig: SIMBOLIEK
    Kyk bv na die embleem wat jy op flam.co.za sal sien.

    Kyk na die “nuwe” beweging se prentjie.
    Die hande is in die vorm van die son aanbidding van egipte
    Die vlam het die son vervang
    As jy die hande uitvou, kry jy n Omega (grieks), teenoor die Taw in Hebreeus)
    Intresante sinboliek ne!

    Boeregroete in Jahweh

    1. Môre aan Almal hier

      Ja ek het bietjie gaan inloer daar op die webtuiste: http://www.flam.co.za dit lyk na die Openbarings profesie van die New Age beweging met so 10% Christen Geloof maar met 90% aanklank tot die Een Wêreld orde. ñ Groot klomp Kerk leerraars en leiers (Gekweektes onder die PAULUS siening dat almal van een AWDAWM afkom) onder een dak en as jy die Embleem na links swaai sal jy sien dit is die al siende oog van Horus net soos die SANLAM embleem lyk as jy dieselfde doen.

      As jy op hul webtuiste se “Wie Is Ons” klik sal jy lees dat daar geen geld was om die FLAM van die grond af te trek nie…my vraag of is dit ook heelwaarskynlik die BroederBonders/Vrymesselaars se middel die om weer die Jeug te Brein spoel vir die toekoms aanvalle teenoor ons kwansuise Verregses.

      Hulle doen dit elke keer met ons buite groepe begin een nuwe neutrale onderwerp en maak dit hulle sin…Gaan ons nooit ooit leer nie.

      Baie Dankie vir die brokkie inligting …ek wonder net hoeveel van die Jeug het nou weer met Selfoon en al nou weer hier betrokke geraak.

  11. Dankie Adriaan, in die kol! Sien uit na 2e gedeelte. Wat soek United Nations se Troepe in Suid Afrika? Gaan lees op Africom United, duidelik NWO
    Ek spoeg en plak hieronder e-pos wat ek ontvang het.

    AFRICOM UNITED NATIONS New World Order, ONE WORLD GOVERNMENT.

    http://www.africom.mil/index.asp

    Why are these UNITED NATIONS USA Troops in South Africa?

    Is this part of the coming ONE WORLD GOVERNMENT, New World Order?

    http://www.africom.mil/research/USAfricaCommand-TheFirstThreeYears-March2011.pdf

    AFRICOM UNITED NATIONS New World Order, ONE WORLD GOVERNMENT.

    Are there FEMA United Nations BLACK OPS Extermination Detention Camps to exterminate Gentiles in South Africa?

    Are there FEMA United Nations “FUSION SPY CENTERS” collecting information on Gentiles in South Africa?

    ZIONIST JEWS

    “BY DECEPTION WE WILL MAKE WAR”

    I am calling all Freedom Fighter Gentiles World Wide to start looking in your country for FEMA United Nations BLACK OPS Extermination Detention Camps to exterminate Gentiles.

    Also look in your country for FEMA United Nations “FUSION SPY CENTERS” collecting information on Gentiles.

    Christians unite against UNITED NATIONS 666 TYRANNY.

    ++++++++++++++++++++++++++++++++++++++

    Secret FEMA Detention Prison Camps in USA

    EXTREMELY IMPORTANT VIDEOS

    (FULL LENGTH) Jesse Ventura “The Police State” Conspiracy”

    http://www.youtube.com/results?search_query=%28FULL+LENGTH%29+Jesse+Ventura_The+Police+State_+Conspiracy_&aq=f

    Are YOU on the New World Order “RED LIST” for EXTERMINATION?

    Confession of a CIA Agent about FEMA – Important!!!!!!!

    http://www.youtube.com/watch?v=8K9dgqKmJ50

    Are YOU on the New World Order “RED LIST” for EXTERMINATION?

    Australian Secret Detention Camp with Member of Parliament

    http://www.youtube.com/watch?v=A8Y5aZnRk00

    HOW MANY Secret FEMA Detention Camps ARE THERE IN SOUTH AFRICA?

  12. Eugene de Lange

    Die gedeelte wat aangehaal word in Gen. 3:15 is wat Vader beveel het. Die wat al met anderskleuriges (insluitend wit-basters) gewerk het, weet dat hulle jou keer na keer in die hakskeen byt. Dit is hul kultuur/DNA. Die probleem kom by die opdrag wat Vader gegee het, en dis om die kop te vermorsel. Die hakskeen byt moet volgens die humanistiese siening van die wereld geakomodeer word, dit vergewe word, maar die kop mag nie vermorsel word nie.

    Die rede hoekom ons in die posisie is waar ons is, is omdat die afgode van die wereld vir ons belangriker geword het as die Ordes van ons Vader. Hoekom wag die Skepping halsreikend na die openbaarmaking van die Seuns en Dogters van Jah?

    Want die Kroon van Sy Skepping(wat die suiwer saad/DNA is), se fokus is nie op Vader nie, maar op die welluste van die vlees. Dis hoe Eva en Adam van die begin af in die teestaander se strik getrap het. Die moment wat ons fokus verskuif na Vader alleen, let wel ALLEEN, is wanneer Vader Homself weer aan ons sal openbaar.

    Maak geen fout nie ons is, soos Eva gese het in Gen 3:13, BEDRIEG! As Vader dan als in ons lewens is, hoekom vang die teestaander ons dan uit? Die leuen is in ons sige deur milinea, ingeweef(suurdeeg). Ons gaan uit die kerk uit, maar dan gaan ons met die gewoontes, retoriek en gebruike van die kerk by ons huise aan. Die brood met die suurdeeg wat by die bakery(kerk) gebak is, word by die huis ge-eet. Vader soek 100% van ons. Die ooglopende afgode is nie die probleem nie, GODSDIENS is die probleem. Godsdiens is die suurdeeg! Ons moet nie Vader dien nie, ons moet Hom LEEF! Ons is Vader se kinders, ons kom uit Hom uit, jou kind bly jou kind, maak nie saak wat nie. Vader se, kom ons maak die saak uit. As Hy se die kop moet vermorsel word, dan moet dit so wees!

    Niks sal verander voordat ons fokus nie opreg verander nie. Ons kan vingers wys tot by Adam en Eva, maar die tyd vir blaamverskuiwing is verby. Vader wag vir ons om die varke en die peule van die wereld te los, en Hom met ‘n opregte, ontvanklike hart te soek. Wie van ons het Vader al soos Jakob gesoek (Gen 32:28).

    Wanneer sal Vader vir ons kan se, jy het geworstel met die Elohim en met die mense en het oorwin?

  13. Oom Adriaan , baie dankie vir die baie interresante onderwerp, ook aan al die ander wat hier kommentaar gelewer het, dit is so lekker om te kan lees en te weet daar is ander daar buite wat net soos ek voel en dink. Dit is so daar is baie min mense wat saam kan gesels oor hierdie onderwerpe en dieselfde voel. Hier het ek medemense wat dink en voel soos ek, baie dankie daarvoor. en Eva ek het so gehuil toe jy die sitsuasie beskryf het van die mense wat oorleef na so ‘n wrede aanval. Net nou die dag nog was ek vir weke geskok na ek foto’s gesien het, en net daarna moes ek by ‘n vrou hoor hoe sleg is ons blankes. Ek was buite myself van woede , Ek het goed kwytgeraak wat nie uit ‘n christen se mond moes kom nie, maar ek kon nie anders nie. Dieselfde persoon is so geskok omdat die mense so lelik is met die gaypaartjie by haar kerk.

  14. Eugene,

    Toe ek met die Waarheid gekonfronteer was, en ek vol twyfel was of ons wat die kerk verlaat nie die mense is wat mislei is nie, en ek ernstig gebid het dat Vader my asseblief moet lei na wat Waarheid en wat leuen is, het Hy my as volg geantwoord:

    “Jou kruik is so volgestop van die kerk. Maak hom leeg, dan kan Ek jou leer, maar as jy hom nie leegmaak nie, kan Ek jou nie leer nie. Maak jou kruik leeg dat Ek hom kan vul met die Waarheid. JY KAN DIE MENS UIT DIE KERK KRY, MAAR JY KAN NIE DIE KERK UIT DIE MENS KRY NIE. Maak leeg jou kruik”

    Hoe bitter waar is dit nie. Jy kannie die gif van die kerk uit die mens kry nie. Hy sê hy het die kerk verlaat, maar begin net diep geestelike dinge met hom te praat, dan kom die kerk uit.

    Dit het tyd geword dat ons volk hulle kruike leegmaak van die kerk sodat daar net plek vir die suiwer Waarheid uit die hemele is, soos die tyd toe Adam en Eva met Elohim gewandel het en Hy hulle geleer het.

    1. Eva

      Vader se wil is om weer vir ons ‘n Vader te wees, en ons vir Hom Kinders, soos in die begin. Na baie soektogte in my lewe het ek besef dat Vader in die eenvoud van die lewe is, en nie in die ingewikkelde nie. Ons maak dit vir ons self baie moeilik deur altyd te probeer dieper delf in die boeke in. Vader se, soek My en ek sal Myself aan jou openbaar. Waar gaan soek ons Vader, orals behalwe waar Hy werklik is. Ek weet dat Hy so naby aan ons is, maar ons sien Hom nie, my dogtertjie van 10 hoor Hom. Sy se Hy wil met jou praat Pappa, maar jy hoor Hom nie. Dit ruk my siel in vlarde wanneer en weet Hy is so naby en ons kan Hom nie hoor nie! Vader se hart verlang na ons, soos ons harte na Hom verlang.

      Die deurbraak is bitter naby, en ek weet Hy wag vir ons, die laaste paar skapies, om in die kraal te kom voordat Hy hierdie plek gaan omdop. My hart, soos elkeen van ons sin hunker na Sy volkome herstel in ons almal se lewens. Ons onvermoe om oor Sy skepping te heers is duidelik sigbaar, net Hyself kan die finale genesing/waarheid aan ons gee. Dit is in geen boek tot ons beskikking geskryf nie. Net soos Hy Homself aan Jakob geopenbaar het, net so weet ek wil Hy ook graag aan ons doen. Daar is egter een vereiste, ‘n ware opregte, ontvanklike en geordende hart.

      Soos jy se, ‘n lee kruik wat Hy kan volmaak…..

  15. Die KERK:
    JirmeJaH 9:13-15 13 En JaHWeH het gesê: Omdat hulle My Wet wat Ek hulle voorgehou het, verlaat het en na My Stem nie geluister en in Hom nie gewandel het nie, 14 maar gewandel het agter die verhardheid van hulle hart en agter die Here (Baäl) aan, waaraan hulle vaders hulle gewoond gemaak het, 15 daarom, so sê JaHWeH van die skeppings-leërmag, die Elohey van JisraEl: Kyk, Ek gee aan hulle, aan hierdie volk, Alsem om te eet, en Ek laat hulle water met gif drink,

    WATER MET GIF! In teenstelling met LEWENDE WATER.
    Drink sal hulle drink tot op die droesem

    Dankie vir almal se pos, wat n vreugde om te lees wat mense se wat die WAARHEID KEN!!
    Vrede

  16. Is daar n manier om 4 leer (omtrent 100k) hier beskikbaar te stel vir aflaai?
    Ek het Afr33 en BvH+BvJowbel beskikbaar vir inlees op Bibelworks 5. Dit gee n besonder intresante soek en vergelyk vermoe met ander “bybels”
    Vrede

    1. KleinVrystaat

      Erica,
      BvJowbel verskil net van BvH deurdat ek die boekrol Jowbel (jubelees) aan die einde van die OT ingevoeg het, vir soek doeleinde. Jowbel bevat die rou Waarheid, met Name in Afr.
      Vrede

  17. Dit pas nou nie heeltemal hier nie, maar ek dink dit is intresante inligting.
    Vanaand (11de) was daar n program op RSG oor die slawe van die Kaap. Hulle reken dat die term “koelie” verwys het na laagste vorm van slawe arbeid, hulle het in die strate geloop met n stok en 2 mandjies oor die skouer en bv. groente verkoop.
    Hiervolgens gee dit n ander betekenis aan O-Siener se visioen: dat ons nog baie moeilikheid met die koelies sal he. Dit verwys dan nie na Indieers en halaal nie, maar eerder na die gemiddelde ‘kankers’ van vandag.
    Boeregroete uit die Suid Vrystaat.
    Terloops, my naam KleinVrystaat, verwys na die gesteelde deel van die Suid Vrystaat, wat ek voel weer by die Vrystaat gevoeg moet word.

Comments are closed.