Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Mandela – die einde?

2011-01-27

Deur Adriaan Snyman


Anders as in die verlede wanneer Nelson Mandela hospitaal toe geneem is vir routine ondersoeke,  was die land gister (26 Januarie) in rep en roer nadat dit bekend geword het dat hy glo weer vir ‘n “routine-ondersoek” na die Milpark-hospitaal geneem is. Inligting wat ons bekom het dui egter daarop dat sy toestand kritiek is, en dis ook hoekom familielede, vriende en selfs die ANC lelite-korps gister van oor die hele land na Milpark toe gestroom het.

Milpark se parkeerarea is in die laatnagure slegs vir familielede afgesper, en vanoggend was daar totale verkeerschaos by Milpark-hospitaal toe ouers wat hul kinders by ‘n nabygeleë skool wou aflaai gesukkel het weens die hoeveelheid motors in die omgewing.

Ons verneem verder dat Mandela binnekort na Een Militêre Hospitaal op Voortrekkerhoogte oorgeplaas kan word, omdat hy glo daar beter behandeling kan kry. Maar dié hospitaal is glad nie meer was dit was nie. Dit beskik egter oor een van die beste balsem-afdelings in die land.

Kan dit dalk wees dat dit die rede vir Mandela se “oorplasing” is?

In sy geboortedorp, Qunu, in die Oos-Kaap heers daar ook ‘n ongekende bedrywigheid, duisende “besoekers” is op pad daarheen en oral word tente opgerig.

10 thoughts on “Mandela – die einde?”

  1. Ons hoor al vir jare die tyd is naby, ek dank my Koning as dit nou so is want so kan ons nie aangaan. Dankie YAHUAH dat jy deur Oom Siener ons voorberei.

  2. Die inligting wat Adriaan verstrek is juis en korrek. Ek het sopas met ‘n vriend in Pretoria gepraat , hy het my eerste vertel van die vlieg bedrywighede oor Pretoria.

    1. Die vliegtuie was vir ‘n oefen parade by die lugmag vir lede. Na die parade is daar weer geen vliegtuie, behalwe gewone te sien nie.

  3. Bladsy 249 van die Sienerboek se duidelik hoe die media gaan lieg oor al die goed, Hy praat van ‘n dik muur, maar daar agter brand die vuur hewig. Die muur is die media sensor, en die vuur is die planne (geweld) wat gemaak word. Dit is donker omdat al die inligtingskerse uitgedoof is en dit beteken ons word willens en wetens belieg deur dieselfde media. Hierdie toestand van Mandela is ‘n duidelike bewys daarvan. Hulle dink almal ons is ‘n klomp wit swape in hierdie land, en dat hul nie wil he ons moet weet hulle “god” is dood nie. Ek kan hom nie eer nie, of respek vir hom he nie, omdat hy ‘n terroris was, die stasiebom, en kerkstraat bom in Pretoria en verskeie polisiestasies opgeblaas het.

  4. Hy was, is en bly n moordenaar wat ons eie mense aan die lewe gehou het en vet gevoer het, pleks van die ding te hang en klaar te gekry het, dan was hy al jare vergete, ons moet ons self vra wat ons gedoen het, wat ons vermoens is, bedoelings was wat aan ons nageslag gelaat is, en hoeveel verstand ons het om hom in n tronk te stop sodat hy n versoeking geraak het, ons bid tot God “moet my nie in versoeking lei nie” maar slaan nie ag daarop nie, ons mense het hom gespaar sodat hy en al sy mense n doring in ons vlees is, presies waarteen ons gewaarsku word uit die BOEK van alle tye, geniet die onsekere tye wat ons toegelaat het om oor ons-self te kom, ons het gesoek daarvoor, want ons het te liberaal geword, te sag, geen trots, en daar is GEEN vrouens onder ons volk meer nie, dit is die boere vrouens wat die manne onder ons laat uitkom het en oorlog laat maak het, waar is daai vrouens in hierdie desperate tye?????

  5. Ek wonder maar net indien NM die tydelike met die ewige sou verwissel hoe gaan dinge in plek val met besoekers wereldwyd, sekerlik moet daar ‘n lughawe en sekerheidsmaatreels in plek wees in Nchunu … ?? Die begrafnisreelings is seker al getref, glaskis in Pta, regte aan Media verkoop om dit uit te saai en te versprei … Ek wonder maar net ???

  6. Pingback: Mandela: die kat kom terug? - Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Comments are closed.