Geagte prof. Raath
Ek rig hierdie skrywe vandag aan u, nie omdat ek dit graag wil doen nie, maar omdat ek dit aan my vertrapte, miskende en ontgogelde volksgenote verskuldig is. Sedert 2011 (dit was kort vóór die verskyning van u boek, Niklaas van Rensburg – Die Siener – hierna net Die Siener genoem), moes ek by herhaling en tot my ontsteltenis merk hoedat u nie skroom om die hoofmedia te gebruik om u mede-Afrikaanssprekende blanke volksgenote te versmaad en selfs as “godsdienstige ekstremiste” af te kraak nie, en dit net omdat hulle glo Siener van Rensburg het in sy gesigte swart op wit geweld voorspel.
Ek noem slegs enkele van u kwetsende aanmerkings:
- Die gesigte van Siener (word) “deur ekstremistiese groepe (verregses) toegepas om ’n bepaalde ideologie of saak te bevorder” (my beklemtoning).
- “Myns insiens is dit ’n gefabriseerde en fiktiewe visioen wat deur sommige mense misbruik word om geloofwaardigheid aan hul fabriserings te gee…”
- “…hulle is “godsdienstige ekstremiste” wat hulle ore uitleen vir “absurde interpretasies”.
Hierdie sogenaamde “godsdienstige ekstrimiste” wat u met veragting bejeen, kan net regse, behoudende volksgenote wees, want elke linkse liberalis steun u in hierdie saak — daar sal geen “nag van die lang messe” wees nie!
Ek het verskeie oproepe en e-posse van volksgenote ontvang wat onthuts, gekrenk en verraai voel oor u afjakke, en ook diep teleurgesteld is omdat hulle in u ‘n bondgenoot gesien het, ‘n bondgenoot in die stryd om oorlewing wat deur Siener voorspel is as ons volk se grootste en laaste stryd, en waartoe hy ons opgeroep het met hierdie woorde: “…sterf liewer in die stryd as om dit gewonne te gee.” Dit sluit ook in ons opponering van die liberale media wat nog nooit ‘n goeie woord vir die Boervolk gehad het nie.
Nou sien hulle u egter as een van die media se groot gunstelinge — want elke keer as die “nag van die lang messe” ter sprake kom, word u spesiaal om kommentaar genader. Hoekom? Is dit omdat hulle klaar weet wat u antwoord gaan wees en dat dit sal klop met dié van hulle ander gunsgenote soos Max du Preez, Antjie Krogh, Tim du Plessis, Piet Croucamp, Pik Botha en FW de Klerk?
Terloops, u weet dit dalk nog nie, maar nóg die ANC, nóg enige van sy kommunistiese bendegenote het al ooit in die openbaar of in die media verklaar dat ons blankes met Mandela se dood, géén geweld of bloedvergieting hoef te vrees nie. Inteendeel, ons word gedurig in die koerante, op TV, die Internet, in e-posse en op Facebook daaraan herinner dat die dag wanneer Mandela ingespit word, word die swaard (“lang messe”) teen ons getrek.
Ene Kirby van der Merwe van Beeld, het my ook genader vir ‘n onderhoud oor Siener. Ek het aan hom gesê solank sy koerant weier om te berig oor Zuma en sy kaders se jubelsange in die openbaar dat hulle ons wittes (u inkluis) nog gaan doodskiet, praat ek nie met hulle nie. Van der Merwe sê toe vir my hulle bedoel dit nie regtig nie, hulle maak maar net grappies. U stem blykbaar saam met hom, anders sou u nie met soveel oortuiging die moontlikheid van ‘n aanval op u en u medeblankes as onsin afgemaak het nie.
Maar dis nie net Zuma wat moordlustige planne teen ons koester nie. Reeds op 10 November 1997 het die ANC raadslid, Mzukizi Gaba, ‘n blanke verkeersbeampte in Kaapstad toegsnou: “The day Mandela dies, we will kill you whites like flies!” En die struggle-lied, “Dubula iBhunu” — skiet die Boer! is vandag Julius Malema en sy trawante se kenwysie. Afriforum het sonder sukses der duisende rande aan regskoste spandeer in ‘n poging om Malema “stil te maak”, maar hy jodel nog ewe lustig sy moordlied.
Die bekende scenario-beplanner, Clem Sunter, het ‘n tyd gelede tydens ‘n onderhoud op Radio Jakaranda gesê dat Suid-Afrika net één gebeurlikheid weg is van ‘n Arabiese lente. Graca Machel (Mandela se vrou) het op haar beurt gewaarsku: “South Africa is an angry nation. We are on the precipice of something very dangerous with the potential of not being able to stop the fall.” Thabo Mbeki het weer verwys na Suid-Afrika se “progress towards a costly disaster of a protracted an endemic general crisis”. Zwelinzima Vavi praat van ‘n tikkende tydbom en Gwede Mantashe sê anargie is ons voorland weens stygende geweld en onrus tydens stakings. Selfs die gerespekteerde Instituut vir Sekerheidstudies in Suid-Afrika het reeds in 2009, met verwysing na die diensleweringsbetogings geskryf, “…it would be fair to conclude that if this situation is allowed to continue over a prolonged period it has the potential to spread and develop into a fully fledged revolt.”
Dit was ook in 2009 dat die liberale teoloog, Nico Smith, gesê het: “Ons (die blankes) het geen keuse nie as om lojale Suid-Afrikaners te word en te vergeet van ons minderheidsregte, ons taal, kultuur en alle ander aansprake, anders gaan ons uitgemoor word”. Hy wil dus hê ons moet die kerk se voorbeeld volg: weer en weer apartheid bely, elke dag by hernuwing daaroor huil en nog meer polities-korrek optree, want eers dan is daar hoop dat daar geen UHURU sal wees nie, geen afgrond en ook geen onheil nie!
Maar enkele weke gelede het die Nigeriese miljoenêr “profeet” TB Joshua, sy aanbidders se kroese laat regop staan met ‘n verdoemende onheilsboodskap oor wat daar op Suid-Afrikaners wag wanneer Mandela sterf: “In the nation South Africa, the country South Africa, the nation of South Africa … We should help them in prayer. I’m seeing huge revolt. Huge one. Revolt. And it will be very serious. You pray for your nation, South Africa. Huge Revolt. The youth will come out and begin, there will be a huge protest here, shoot, some people are killed. Certain people … some people are killed. Revolt. South Africa…”
Julius Malema het dadelik die gaping gesien: net hy kan die man wees wat die jeug tydens daardie opstand gaan lei. Hy en van sy kamerade het dan ook dadelik Lagos toe laat vat sodat TB Joshua sy seën oor die komende “Huge Revolt” kan uitspreek.
Die bogenoemde persone glo almal wit op swart geweld is ons voorland; en (volgens u) maak dit dan ook van hulle “godsdienstige (regse) ekstremiste” en “fanatici” wat net hulle eie ideologie wil bevorder!
In Die Siener, word die moontlikheid van so ‘n gewelddadige opstand nie eens genoem nie. En wat my met die lees daarvan nog meer verbaas het, is dat daar sommer so terloops en in die verbygaan verwys word na ‘n gesig van Siener oor seker die belangrikste en mees tragiese gebeurtenis in ons volk se hele bestaan — “die aarde hier is omgeploeg (alles is omgekeer), en wat bo was, is nou onder en wie baas was, is nou klaas…”
Om die verreikende gevolge van hierdie volksramp volledig te beskryf, sal honderde bladsye beslaan.
Die Siener is 431 bladsy lank en in 397 bladsye word gekyk na Siener se gesigte oor vervulde profesieë van gebeurtenisse uit die verlede; net die twee laaste hoofstukke (17 bladsye), Môre se gebeure en Oormôre se gebeure, skep die verwagting dat dit oor sy toekomsgesigte handel; maar dis ongelukkig nie die geval nie. In Môre se gebeure, word hoofsaaklik gekyk na die Vredesonderhandelnge (1902), die Ossewa-Brandwag (1940-45) en Afrikanerverdeeldheid in die laat-sestiger jare. In Oormôre se gebeure word die Rebellie (1914) weer opgehaal. Daarna volg enkele opmerkings oor Amerika wat Engeland finansieel in sluk; ‘n kort bespreking van die tog na Prieska; die Engelse wat per skip landuit vlug en die Vierkleur wat weer sal wapper. En dis al. Van Siener se dosyne voorspellings oor die swart regering en sy verwoestende uitwerking op die land en ons mense, die grootskaalse geweld, bloedvergieting, armoede, werkloosheid, verlies van ons taal, standaard onderwys, kragonderbrekings, waterbesoedeling, verwoeste paaie, die ontploffing van Jan Kempdorp se wapenopslagplek, die ineenstorting van die aandelebeurs; die bloedbad by ‘n koppie naby Rustenburg; ja, haas elke ander infrastruktuur, word nie eens in die verbygaan aangeraak nie.
Of wat van ‘n voorspellings soos die volgende: “ons laaste vryheidstryd sal voorafgegaan word deur ’n skeuring in Afrikanergeledere, die mag sal uit ons hande weggeneem word, en die Nasionale Party, wat jare lank sterk en gedug gestaan het, sal met skande en skade van die toneel verdwyn,” en daarna sê hy, “sal daar stakings en kragonderbrekings wees voordat óns emmer bloed hierbo in die noorde omval…”
Die “onkundige” leser sal egter nooit weet dat Nicolaas van Rensburg ook al hierdie traumatiese gebeure “gesien” het nie.
Maar iemand wat vertroud is met sy gesigte kan maklik die indruk kry dat die skrywer alle “rassistiese” en kontroversiële profesieë om politieke redes vermy het en die onderwerp dus polities-korrek hanteer het, moontlik om die regering ter wille te wees.
U behandel ‘n twintigtal metafore wat in die visioene voorkom en gee vir ons ‘n noukeurige beskrywing van elk, asook die betekenis daarvan. Maar waarom het u dit nie ook met van die ander, baie meer belangriker metafore, gedoen nie? Metafore soos die volgende:
1) Die emmer bloed wat hier by ons in die noorde omval en ‘n breë bloedspoor oor die land agterlaat. 2) Die “Gees van Verskrikking”, waarvan Siener self gesê het: Ons vyande gaan almal wegvlug oor die Gees van Verskrikking wat God in hul harte skep). 3) Die gordyne wat na buite waai. 4) Die kafferassegaaie, 5) Die metafoor van vuur (wat altesaam 33 keer in sy visioene voorkom), en nog vele meer. Hierdie metafore het almal te doen met die swart regering en sy gewelddadige optrede teen ons as blankes; sy genadelose verdrukking, die verkragting van ons vroue en dogters, ons daaglikse berowing, kapings, gruwelmoorde op ons plaasboere en duisende ander blankes, en uiteindelik voorspel dit ‘n woedende moordorgie om ons uit te wis.
Dit lê alles opgesluit in sy visioene, wat ek aanstons van nader sal bekyk.
Dan is daar sy gesigte oor die onstuimige, gewelddadige tydperk net vóórdat Mandela die bewind oorgeneem het. Dit vertel van wrede halssnoermoorde, revolusie, opstande en doodslag. Dis werklik verbysterend hoe akkuraat hy hierdie gebeure vooruitgesien het, gebeure wat in Die Vierkleur sal weer wapper bespreek word, maar in u nuutste publikasie ontbreek. Tog beskryf die uitgewer, LAPA, dit op die agterflap “as die volledigste wat daar nog oor Siener verskyn het”; sommige resensente het dieselfde gedoen.
Ek gee nog ‘n paar voorbeelde van belangrike gesigte wat ek nie in u boek kon opspoor nie en wat almal verband hou met die swart regering en sy gewelddadige optredes:
1. (1 Aug. 1914) – die halssnoermoorde: Iets soos ’n mens se kop kom uit met ’n wit boordjie aan, die wit boordjies word soos gomlastiekbande. Toe lê daar ’n swart hoed (die slagoffer sterf). Siener het ook gesê die Sowjetunie sal in dié tyd verkrummel. Dan sien hy die sewende leier van die Nasionale Party (FW de Klerk) op die toneel verskyn; maar hy is ’n verraaier, want oom Nicolaas sien hom as ’n skoongeskeerde jongman (9/1/15). De Klerlk verwerp dan ook die Nasionale Party se oorspronklike beginsel (13/9/14) — die sool van my skoen gaan af.
2. Op 12 Mrt. 1917 het Siener ‘n visioen van die ANC-oorname — Ek is bij Wolmaransstad en trek nieuwe veldskoene aan (wat) zwart is. (Swart veldskoene is simbole vir ‘n swart regering) In hierdie gesig het Siener andermaal ’n tyd van ellende, verdrukking en donkerheid oor die land sien neerdaal. Die totale ommekeer in die regering sou egter nie met ‘n gewelddadige oorname plaasvind nie, want, volgens die betekenis van die simbole in die visioen, het dit met die volle steun en samewerking van die Afrikanerleiers geskied (want hy — die Siener (De Klerk) — trek self die nuwe swart veldskoene aan).
3. Op 13 Sept. 1914 het hy ‘n omvattende gesig oor die toestand in die land gehad wat in Die Vierkleur sal weer wapper, soos volg verklaar word: “Troepe moet die vrede handhaaf. ‘n Haglike posisie ontstaan. Meer sulke situasies ontstaan. Plakkerskampe. Polisie omsingel plakkerskampe om wet en orde te handhaaf. Opstokery deur Boeremense (Afrikaners — maar hulle is nie ware Afrikaners nie). Die ware Afrikaners (regses) gaan nie saam met wat aangaan nie…” U nuutste boek maak geen melding van hierdie gesig nie.
4. In 1920 vertel hy aan ’n predikant, dr. Servaas Rossouw, dat hy ‘n emmer bloed in die noorde hier by ons sien omval wanneer die ‘rooi kielhouer’ (smeltkroes — Gees van Verskrikking) oor ons kom. Dis ‘n ontstellende gesig wat u (doelbewus?) weggelaat het en wat handel oor blankes se onbeskryflike angs daardie dag/nag as die swartes tot geweld oorgaan.
Nog elke keer wat oom Nicolaas die emmer bloed gesien het, was daar ’n groot slagting van menselewens. Hy het in sy leeftyd vyf visioene gehad waarin daar ’n emmer bloed voorkom. Die eerste was vroeg in 1917 en verwys na die Tweede Wêreldoorlog; die tweede was toe grootskaalse bloedvergieting in die Belgiese Kongo voorgekom het na swart op wit geweld uitgebreek het. Die derde emmer het hy in Zimbabwe (Rhodesië) sien omval — weer eens as gevolg van ‘n swart massa-aanslag op blankes — talle boere is daar vermoor en van hul plase beroof word.
In 1920 het hy aan ’n predikant, dr. Servaas Rossouw, gesê hy sien die vierde emmer bloed in die noorde van ons land omval wanneer die ‘rooi kielhouer’ (smeltkroes — ‘n tyd van verskrikking) oor ons kom. Logies kan net ‘n moordorgie deur swartes hierdie “verskrikking” veroorsaak.
Die vyfde en laaste emmer bloed het hy gesien ná afloop van die Afrikaner se vryheidstryd en nádat “ons vyande reeds op die vlug geslaan het”. Toe sien hy ’n burgeroorlog (teen die heersers van die NWO) en die Vierkleur wat in daardie emmer bloed gedoop word voordat dit oor ’n vrye en Getroue Afrikanervolk sal wapper.
Die visioene wat oom Nicolaas oor sy volk se toekoms gesien het, was egter nie vir almal se ore bedoel nie. Dit het hyself aan mnr. Boy Mussmann gesê.
In ’n brief wat mev. S.M. van Tonder van Heilbron in 1956 van Mussmann ontvang het, skryf hy aan haar dat sekere inligting wat oom Nicolaas hom meegedeel het, van so ’n aard is dat hy dit nie aan almal sal oorvertel nie omdat hy bang was dit sou paniek veroorsaak en dat sekere mense die wêreld vir hom moeilik sou maak. Hy stel dit só: “Dié (dinge) vertel ek net aan die allervertroubaarste mense, en hou dit maar geheim, anders sal gesê word ek verwek net paniek of gee rede om dit te vererger.” (Hierdie “dinge” het betrekking op swart geweld wat gaan losbars).
In die gesig wat Mussmann hier beskryf, gee Siener in sy eie woorde vir ons ‘n duidelike prentjie van die ‘donker tyd’ wat met ‘n baie groot staking in die land gaan intree: “Dán sal daar (wanneer die landswye staking begin) groot moeilikheid wees met die kaffers en die koelies. Behalwe ook vir die groot moeilikhede oorsee (rasse-konflik en burgeroorloë). In verband met die kaffermoeilikheid het ek gesien die vroue vlug. Hulle het nie eens tyd om hul vensters toe te maak nie. Die gordyne waai buite…”
As daar vir die vroue nie eens tyd was om deure of vensters toe te maak nie, hoe erg verskrik en paniekbevange moes hulle nie gewees het nie?
Miskien kan u dalk vir ons sê waarom anders hulle so halsoorkop uit hul huise gaan vlug — as dit nie is omrede hulle deur ‘n swart massa-aanval bedreig word nie?
Maar vir diegene wat weet dat hierdie dinge gaan gebeur, was daar ook bemoediging: “die donker sal vir hulle nie so erg wees nie.”
Die “kaffersmoeilikheid” en later ook met die “koelies”, is so belangrik dat hy twee maande vóór sy dood weer ‘n gesig daaroor gehad het: 28 Jan 1926 — “Ek sien ’n dik, vet swart perd en daarna ’n vuilgeel perd. Die swart perd voorspel “moeilikheid met die kaffers”; die vuilgeel perd wys op “moeilikheid met die koelies” (Moslems). Uit Indië kom ’n geweer so na aan my dat ek in die bek van die loop kyk — dit beteken dat ons in daardie donker tyd baie moeilikheid met die Indiërs/Moslems sal hê…”
Maar almal wat hierdie waarskuwings ter harte neem, brandmerk u as “godsdienstige ekstremiste” wat hulle ore uitleen vir “absurde interpretasies”. Verder beweer u “daar bestaan geen opgetekende en bevestigde visioen van ’n “nag van die lang messe” nie”. Kom ons kyk.
4 April. 1915. “Ek sien ’n doodkis wat in ’n graf afsak; vure wat uitkom, maar ’n groot vuur wat voor uitkom. Nakende mense verskyn…” In Die Vierkleur sal weer wapper (bladsy 50) lees ek: “Iemand belangrik word begrawe. Rewolusie/oorlog wat uitkom, maar een groot oorlog wat vorentoe uitkom. Nakende mense — (hulle is) van alles gestroop — verskyn.”
Hier het ons dus ‘n visioen wat duidelik porofeteer dat net ná ‘n “belangrike persoon” se begrafnis, sal daar geweld en bloedvergieting uitbreek en word ons mense van alles gestroop.
Waar en wanneer in ons geskiedenis het daar al “revolusie en oorlog” na afloop van ‘n begrafnis losgebars en is ons van alles gestroop? U beweer in Beeld dit was tydens die begrafnis van Siener se seun Willie aan die einde van die Rebellie in 1915, maar sy begrafnis is slegs deur ‘n handjievol mense bygewoon en het stil verloop.
Daar is ook al bespiegel dat hierdie “vure” met Chris Hani se begrafnis in 1993 “uitgeslaan en oor die land gehardloop” het. Ja, daar was geringe opstootjies en die Germiston-begrafplaas is erg beskadig, maar enkele dae later was alles weer kalm en rustig. Geen revolusie, geen oorlog het uitgebreek nie.
Die enigste “belangrike persoon” se begrafnis wat die moontlikheid van grootskaalse geweld en bloedvergieting inhou, is bo alle twyfel dié van Nelson Mandela. Selfs die oorsese media waarsku die afgelope tyd openlik dat dit nie vermy kan word nie. En juis om daardie rede is Amerikaanse en VN magte in Suid-Afrika ontplooi. Die oorsese media berig dat Mandela reeds op 11 Junie gesterf het, maar dat die ANC dit nie kan aankondig vóórdat hulle gereed is om die verwagte opstand te kan hanteer en onderdruk nie. Hier is ‘n opskrif van ‘n artikel oor Mandela se “dood” wat in die Guardian Express verskyn het: Nelson Mandela, Death, Dishonesty and Denial.
Maar u, Max du Preez en kie, besweer dit as ekstremistiese bogpraatjies.
U beskuldig medevolksgenote daarvan dat hulle “godsdienstige ekstremiste” is wat net ‘n “bepaalde ideologie” of “saak wil bevorder”.
Miskien kan hulle diesefde van u sê wat betref die polities-korrekte inhoud van Niklaas van Rensburg – Die Siener.
Uit die geskiedenis weet ons dat nóg die Siener, nóg sy boesemvriend, Boy Mussmann, ooit vir die regering van die dag teruggedeins het, of selfs geaarsel het om die volle profetiese waarskuwing aan die volk oor te dra. Daarvoor is hulle nie net deur die regering verag, gehaat, vervolg nie, maar mnr Mussmann is by een geleentheid deur die polisie in Vryburg se strate met die vuis bygedam en platgeslaan. Die Siener moes ‘n veel duurder prys betaal — hy is sowat 18 maande lank opgesluit.
Tot in ons dag is Siener van Rensburg se gesigte steeds ‘n doring in die regering se vlees. Binnelandse Veiligheid het al dikwels in die vroeë oggendure klopjagte uitgevoer op volksgenote wat hulle aan sy profetiese waarskuwings steur; net soos Siener en Mussmann is hulle ook genadeloos geteister, vervolg en dikwels in die tronk gesmyt. Maar u, professor Raath, tel onder die gelukkiges — die vyand het u daardie vernedering gespaar.
Ten slotte, ek wil glo dat beide Siener en Boy Mussmann bewus was van hulle Skepper se opdrag in Esegiël 33:2-6; daarom dat hulle enduit volhard het om die basuin te blaas:
“Mensekind, spreek met die kinders van jou volk en sê vir hulle: As Ek die swaard oor ‘n land bring, en die mense van die land neem ‘n man uit hulle kring en stel hom as wag vir hulle aan, en hy sien die swaard aankom oor die land en blaas met die basuin en waarsku die mense—as dan iemand die geluid van die basuin hoor, maar hom nie laat waarsku nie, en die swaard kom en neem hom weg, dan is sy bloed op sy hoof. Hy het die geluid van die basuin gehoor, maar het hom nie laat waarsku nie: sy bloed is op hom. Maar as hy hom laat waarsku, dan red hy sy siel.
As daarenteen die wag die swaard sien kom en met die basuin nie blaas nie, sodat die mense nie gewaarsku is nie, en die swaard kom en neem ‘n siel uit hulle weg—dan is hy deur sy ongeregtigheid weggeneem, maar sy bloed sal Ek van die hand van die wag eis“.
Iets wat my onmiddellik opgeval het met Raath se boek, Niklaas van Rensburg – Die Siener, is sy intellektuele oneerlikheid en dit nogal vir ‘n professor in die Regte. Ek het reeds met die eerste verskyning van sy boek, Die Vierkleur Wapper Weer, lont geruik oor Raath se motiewe en met die verskyning van Niklaas van Rensburg – Die Siener, het sy motiewe volle uiting gevind, presies soos wat Adriaan Snyman hierbo illustreer.
Dit is omtrent tyd dat Raath ‘n intellektuele uitklophou toegedien word want watter regdenkende blanke Afrikaner met enige nasietrots sal so ooglopend sy gewete verkrag om by die anc gat te kruip en dit nogal vir geld… as dit net was in ‘n poging om sy wit vel te probeer red, maar dit is vir geld en tydelike aansien, want dit is al wat Raath hieruit sal ontvang.en hy behoort sy van
Raath het sy volk verraai en hy behoort sy van na Verraath te verander…
Praat van Raath, sy van en sy agterbakse politieke motiewe.
Klink Raath nie amper soos Roth nie?
Eg Edomieties JOODS!!!
Gentile lakeie soos Andries Verraath maak aanspraak op die nwo jode se lojaliteit maar daar is nie lojaliteit of respek vir verraaiers enige kant van die draad nie. Die’ wat hy nou dien misbruik hom net en sal met net soveel valsheid hom steun en misbruik en later verwerp en ondermyn as hy oorbodig geword het, en aan ons kant kan hy nie weer wees nie.
Andries ! Onthou wat jy in jou boek geskryf het wanneer hulle kom om jou ingewande te skeur, dink dan ook aan die onskuldiges wat jy mislei het deur jou werke, want jy gaan hulle skuldlas dra !
Die koring word so van die kaf geskei.Los hulle. Die wat ore het om te hoor, sal HOOR. Die wat oe het om te sien sal SIEN. Hulle SAL kry wat hulle verdien, en ek wil nie in hulle skoene staan die dag as dit gebeur nie.
Ek gaan my nou nie uitgee op enigiets nie.
Die Wes-Kaap het gister volgens my byna 4 dekades se waarneming, die meeste sneeu nog gehad.
PRAGTIG, prentjie mooi! Bolandse berge nie net op toppe nie, maar van top tot onder spier wit.
Tweede of derde keer waarvan ek weet dat tot Tafelberg bo wit is.
Baie ys wat moet smelt.
Gisteraand se nuusberig verkondig dat Mandela se toestand nie verbeter het nie en dat dit kritiek bly, boonop raak dit onstabiel en moet daar medies ingegryp word om hom aan die lewe te hou.
Vanaand hoor ons dat sy dokters hom ontslaan het! Hoe ontslaan jy ‘n pasient wat vir die laaste 85 dae in ‘n kritieke toestand verkeer, eers kritiek, maar stabiel en dan krtiek en onstabiel!!!
En hoekom sien ons nie hoe hulle Mandela uit die ambulans aflaai by sy huis in Houghton nie?
Leuens, vrae en meer leuens en vrae. Hierdie spul kommuniste het minder breins as skaamte!
O, ja Piet Jan, sneeu wat smelt is nie ys nie, maar sekerlik gaan hierdie snerpende koue wat die land intrek na die Noorde Mandela met sy alewige longprobleem vang…
Willem, jammer, ja, sneeu is nie ys nie. Dit het ook baie baie vinnig weggesmelt en toe die wolke volgende dag opertrek was ek verwonderd dat dit weg was teen die onderste hange. Het Matroosberg toe gery maar ook daar was niks `AWSOME-rowernd` bo die normale nie.
Ek sien vandag is Mandela al weer so gesond hy kan amper boom en kranse uitklim. Skoon teug by die huis ewe.
Lyk my die pers kan hom vat net waar hulle wil, self maan toe, maar ek dink hys kla hel toe.
Daar is seker meer dinge as wat hul gedink het nog uit plek voor hul kan begin met hul sg. revolusie.
Ons moet net nie te gemaklik raak nie.
En toe raath Andries skoonveld.
Raath is ‘n uiterste liberalis wat die Siener aantekeninge slegs gebruik om geld te maak. Geen Boere opregtheid nie.
Hoor! hoor! Gerhard. Ek het dieselfde kommentaar gemaak. Maar met bietjie meer uitgebreide insae dit was ongelukkig nog nie gewys op die webwerf sover nie.
Daar is baie sulke stories van die selfde era swarts die perdedief was daardie tyd se houdini as jy alles glo wat mense opdis.
Ek wil ook verder komentaar lewer. As suid afrikaners beweer dit hulle in God glo en hul val vir die fee verhale wat opgedis word kan hul regtig maar hul Bybels wegooi of verbrand of opskeur. Hier is hoekom: Profesie is positief opbouend en tot stigting van die gelowige. Boeke soos die siener van rensburg storie is vals soos al die valse profete wat dit slegs gebruik om mense met lae intellek te roof van hul geld en hul geloof in n almagtige God. Afrikaner gelowiges moet julle nie laat mislei nie.Waarse^ery is onbybels en dit is waarom ons daarteen gewaarsku word in die Bybel. Van rensburg se sogenaamde voorspelling veroorsaak vrees en vrees is n wapen van die duiwel. 1. die skrywer het al miljoene uit julle gemaak.2. Julle glo in die skrywer van die boek en het julle eerste liefde verlaat die God van die verbond wat ons voorsate by bloedrivier gedien het.