BLOG

Malema verklaar oorlog

Ons het vandag onderstaande inligting uit Nespruit ontvang, en dis later deur ander bronne bevestig. Dit kan moontlik so wees of nie; maar wat ons bekommer is dat Julius Malema se skaduwee soos ‘n dreigende onweerswolk daaroor hang.

Dit blyk dat Floyd Shivambu, gewese woordvoerder van die Jeugliga, al die lede versoek het om “stil te sit” en te wag totdat die “oorlog” begin: “Die wit minderheid het nou gemaak en breek soos hulle wil. Ons is moeg daarvoor, vir wit prokureurs wat ons sake benadeel.  Julle het nie gehoor wat ons leier (Malema) sê nie … ‘Die stryd is nie oor of Gwede (Mantashe) of (Fikile) Mbalula die SG (sekretaris-generaal) moet wees nie. Dit gaan nie daaroor nie. Die stryd gaan oor eiendom … en ons is nie bereid om dit op te gee nie'”.

Sy verwysing na “eiendom”, sluit in plase, huise, besighede en myne wat nog in blanke hande is.

Die spanning tussen Malema en die ANC is tans op breekpunt. Sy verhoor om strafversagting is hierdie week aan die gang, en daar is groot ontevredeheid in die Jeugliga oor die witvel voorsitter, Derek Hanekom, se teenwoordigheid. Malema en sy luitenante het geen ooghare vir Hanekom nie.

Sou hierdie appèl om strafversagting, misluk, sit Malema gereed met verdoemende inligting waarmee hy beoog om top-ANC-lede af te pers, en indien dit nie slaag nie, gaan hy die lêers aan die media oorhandig.

Hierdie hooggeplaasdes sal natuurlik alles doen om dit te keer – hulle is glo selfs bereid om hom dood te maak. “Hy moet maar saggies loop of hy kan gelem word!” is daar gewaarsku.

Dus is dit te verstane dat Malema se woede nie net teen die wittes is nie, maar ook teen sy eie swart broers wat hom in die rug gesteek het op aandrang van die gehate wit elite.

“As ek sterf, moet julle eers met ons almal se vyand (die blankes) afreken!” het hy glo Saterdagaand, na afloop van ‘n vergadering aan sy vertrouelinge gesê. “Dan is dit Zuma-hulle se beurt.”

Het hierdie “opdrag” dalk iets met onderstaande inligting te doen?

ALLE BOERE OP PLOTTE EN PLASE IN DIE BRITS OMGEWING, HEKPOORT, WOLHUTERS KOP, SANDFONTEIN, DEKROON, SONOP NEDERSETTING EN ANDER OMLIGGENDE AREAS, WEES WAKKER. VANOGGEND GEHOOR VAN ‘N TROKDRYWER VAN BRITS, DAT DIE SWARTES NOU ALL OUT GAAN IN DAAI AREAS, OM TE MOOR EN PLUNDER. PLAASAANVALLE GAAN ONVERMYDELIK WEES. HULLE GAAN TOT IN GROEPE VAN 5 TOT 6 OPERATE. MEESTE AANVALLE SAL SO YAN 7.00 DIE AAND WEES AS JULLE TV KYK EN IN DIE OGGENDURE, VERNAAM OOR NAWEKE. HULLE REKEN DAN IS JULLE DRONK. HIERDIE OU WIL NIE POL TOE GAAN NIE, WANT HY SE DIE POL SAL HOM DOODMAAK. HY WIL OOK NIE VIR MY SE WAT SY NAAM IS OF WAAR HY WERK NIE. SO WEES VERSIGTIG.”

Het Siener dalk Malema se oorlog teen sy broers gesien?

Mnr. Paul Prinsloo vertel: “Op ’n ander keer het hy weer ’n hele klomp swartes halflyf uit die gras sien orent kom. Hulle was almal met gewere gewapen en die gewere was op my (ons volk) gerig. Net toe ek dink hulle gaan my skiet, toe draai hulle skielik om na die anderkant toe waar ander swartes hardloop … Die Siener het gemeen dit beteken swart gaan weer eendag teen swart baklei…”

Blog Artikels

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.
Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.
21 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Anonymous

Dankie Oom Adriaan
Ons mense moet paraat bly. Tyd is min,gebruik die genade tyd en berei voor mense.Hulle lieg en bedrieg ons,als gaan goed …Dit terwyl alles verbrokkel agter die skerms.

Boere Groete

Anonymous

Ons sien ook hoedat die “oefeninge” om die paaie te versper nou toeneem. Die rookskerm is dat die betogings oor swak dienslewering gaan. Opvallend het die pres in sy staatsrede nie veel genoem oor plaaslikke owerhede se swak bestuur nie. Kan dit wees dat hulle dit opsetlik doen om sodoende die krygers optestook?

Anonymous

Hi AntSan
Let bietjie op watse bohaai hulle maak oor rassisme op die sabc gemors kanale.Ek kyk nooit hulle strond nie. Maar gister na daai “Talk show van nolene(Myt)” Se sy hoe hulle slagoffers is van rassistiesie aanvalle..Lees tussen die lyne hulle sweep hulle mense op!
Sal nooit n woord se van moord en vekragtings en armoede oor ons mense nie..Hulle is besig om hulle mense te polariseer en op tesweep.En hulle doen dit oop en bloot op die tv kanale.Die groot opsweep,stakings dreig,Wie weet hoe lank nog maar tyd raak min.
Boere groete

Anonymous

Ja, Johanvw, dit wil my voorkom of die man in die bruinpak wat die laaste een was wat vir ons behoud gestaan het in die parlement nou ook deur die heksejagters gestop gaan word. Ek is bly hy het hulle vertel dat hulle ‘n valse geskiedenis voorhou aan hul kamerade. Ek wag vir die 1 en 7 wat in ‘n mens verander. Vader weet, dit is verpletterend om elke oggend te hoor daar is nog ‘n boer wreed vermoor. Baie verstaan nie waarom ons onsself blootstel hieraan nie. Familie wat land uit is vra aanmekaar ons moet oppak. Maar ons kan nie, my huis is waar my hart is, en dit is nie die land. My hart is waar my siel is, en dit is by my Skepper en Hy het my hier geplant. Dit is Sy Wil. Ons moet net begin saamstaan en nie toelaat dat ons geskiedenis so beswadder word nie. Tot nou het ons dit amper soos ‘n lam wat na die slagpale gelei word gevat, maar wag, dit van klein vuurhoutjie om groot hoop hout aan die brand te steek. Ons moet nou diep asem haal en wag, die teken sal deur ons Vader self gegee word. Elkeen wat Sy wet en die Profete op hul binneste het sal instinktief weet, die plek en die tyd en die gebeurtenis. Ek glo die tyd is naby.

Chris Schlebusch

Ja die tekens van die tye is daar vir almal om te sien maar dit wil voorkom asof baie kyk en nog steeds niks sien nie. Mal emma gaan nou blykbaar die pres van die jeugliga bly tot 6/2014 dit is nou volgens die woordvoerder van jeugliga en ons weet nooit of dit moontlik die begin kan wees van die swart teen swart nie, maar wat my bitter maak is dat daar nog steeds jong Blanke kinders is wat om die nekke van die barbaar hang en sommer so in die stap ‘n paar soentjies uitdeel. Ek verafsku die Jood maar een van hulle het eendag geskryf ” And every race must fall wich carelessly suffers its blood to become mixed ” en hoe ver het die Blanke nie al geval nie.
Ons is min maar ons SAL oorwin.

Anonymous

jammer om dit te noem maar daar is al klaar n boer geskiet agter sy kop in Noordwes. So wat gaan ons nou doen?

Anonymous

Die Sowetan se opskrif vanoggend: “IT’S WAR”. Nog nie in die nuus nie is dat plakkerskamp in Mamelodi laas nag om 3 uur begin het met oproer. Inwoners is vanoggend verhoed om te gaan werk. Gaan glo oor behuising? Maar die burgermeester van die dorp haal die nuus omdat hy die stad Pretoria se naam wil verander. Straat name ook, dit terwyl hulle hul mense al 17 jaar lank huise belowe en al die geld wat die regering vir hulle gee om huise te bou wan aanwend. Die lont van die bom is klaar aangesteek.

Anonymous

Hier kom die twee nulletjies op die stukkie papier nou. Sien julle hoe daar nou aan die magte van die Grondwetlike hof verander gaan word? MAW, niks wat in die Grondwet staan sal meer die Grondwetlike Hof se toets hoef te slaag nie want die mag van die hof word nou weggeneem. Pasop! Die antwoorde vanaf Manje en gevolg is baie vaag. Ek sien steeds die kerse van inligting verdwyn. Ek sien ook die vuur wat brand om Johannesburg. (Cosatu se eie woorde) Ek sien ook Sishen wat nou soos Johannesburg lyk. Ek sien die KWB wat die verkoopprys van ‘n boerdery/plaas wat verkoop moet word, ek sien die pennie wat die arme boer aangebied word hom met lee sak die grond laat verlaat. Bid my volk, dit is ‘n bose plan teen ‘n vreedsame volk wat gesmee word.

Chris Schlebusch

AntSan gegroet. wat vir my onverstaanbaar is, is dat die NSA die enigste land ter wereld is waar die regeering vir hul stem vee huise bou.Ons besef ook natuurlik dat dit met ons belasting geld gedoen word.
Ek kan so goed onthou nadat ek in 72 getroud is het ons ‘n huis gehuur vir R20 per maand en dat my salaris in Barclays Bank R69 pm. was. Maar ons kan verseker weet dat toe oom Siener gepraat het van dat die swartes teen mekaar gaan veg in die nabye toekoms sal wees ons lees net nie allles in die naspes koerante nie. Die groot vraag bly, hoe lank sal die Blanke Boerevolk nog die moorde kan verdra voordat iemand gaan knak en ‘n klomp van die barbare uit vat.

Anonymous

Goeie naand
Dit is skokkend,dit is asof die tempo van moord en allerhande aanvalle op ons mense nou versnel.En soos Chris se oe lank gaan ons die ander wang nog kan draai.
Gaan kyk n bietjie na die genocide musuem se web die skakel kan op censorbugbear gevind word.(Skakel op Suidlander web)
Is ons mense ruggraad loos,staan op as ons nie die wapen trek nie,maak ons stemme dik tenminste. Stuur vir mense aan asb.ons moet saam staan!

Anonymous

Ek hoor op die 13h00 nuus van middag dat die ou sening in die hospitaal op geneem is vir iets soos abdominale infeksie miskien is dit ons gelukkie

Anonymous

Dwarskop, Op CNN is daar meer detail gewees, moontlik verkeerde inligting gegee oor sy hospitalisasie? Volgens hulle het hy Hernia operasie ondergaan. Ons plaaslike nuus was baie vaag. Later het uitgekom dit was laparoskopie? Wat die waarheid is sal ons nie weet. Verder is daar nou perskonferensie met Sisulu oor die feit dat alle beeld materiaal van hom en 1 Mil Hosp nou vernietig moet word. Die inligtingswet se beperkings word toegepas voordat die wet deur is. Hoekom mag ons nie sien hoe lyk hy nou nie? Hulle gee ou beeld materiaal op e-nuus ens. Hulle weet hulle kykers is kwesbaar en onnosel en stuur ‘n beeld uit van ‘n laggende dansende ikoon wat die dood kan oorwin. Hy is ‘n god vir hulle. E-nuus en al die ander nuus kanale is tog veronderstel om te se dat dit argiewe beelde is, maar niks daarvan nie. Die winter gaan ons getoets word. My doringboom blom die jaar soos nog nooit nie. Ek verstaan vanaf botanikus dit is gewoonlik wanneer die winter baie koud gaan wees en daarna droogte. Laparoskopie is kamera wat in binneste gesit word wanneer dr wil kyk wat gaan daar binne aan. Vir die ou is daar die beste mediese versorging. My pa moes maand in HF met af heup le omdat die operasie tafel stukkend was. Dit het hom as diabeet so knou gegee omdat hy nie kon beweeg nie, dat hy gesterf het. Gelukkig weet ek hy is uit sy pyn, sy liggaam is weg maar sy siel leef voort. Wanneer gaan ons ooit weer onder regverdige regering kom? Al wat ek weet is dat ons nie ons siel moet prysgee vir dit wat hier in NSA aangaan nie. Ons moet streng volgens die Woord leef. Ons Skepper is Almagtig, Hy sal geregtigheid laat geskied.

Anonymous

Ant san, baie dankie vir die uiteensetting van sy kwaal. Al wat ek eintlik graag wil hoor is waneer sak die kis, want dan begin die dinge mos gebeur.Dat vele van ons volksgenote saam gaan val is hartseer, maar onvermydelik.

Anonymous

Is daar nie dalk n groter prentjie besig om te ontvou nie?
Wie se die ou sening skop nog. Dalk gebruik hulle sy dood as n troefkaart om die stakings ens te beheer. Indien nodig. Dalk word hy kunsmatig lewend gehou ,die brein kon al gegroet het maar masjiene sal die res doen.As ons hom nie fiesies sien weet ons mos nie regtig wat aan die gang is nie!
Om te ewe,moeilikeid kom een of ander tyd!Wat is die volgorde van als,nag van lang messe,sy dood,Wie weet maar bly maar net gereed vir die ergste scenario’s moontlik!
Boere Groete
Vader Jahweh se wil sal geskiet!

Anonymous

Jy is reg Johan. As hy so gesond en op en wakker was soos hul voorgee sou hul seker ook nie omgee om dit vir die publiek te wys nie? Nou gebruik Sisulu die verskoning dat hy 27 jaar in gevangenis uitgedien het en die nasie moenie hom nog verder gevange hou nie. Wat van ons wat nog nooit ‘n bom geplant het of opdrag aan iemand gegee het om iemand dood te maak nie. Waarom moet ons al 17 jaar onskuldig in tronke bly? Ons moet omtrent oe soos ‘n verkleurmannetjie he as ons erens heen ry. In die nag moet ons smag na suurstof want ons kan nie met oop vensters slaap nie. Ek plaas alle blaam vir plaasmoorde op hom. Hy het in persoon vir lekota gese dat kommandos ontbind moet word. Dit was sy eie besluit, nie eens die parlement se besluit nie. Hy het ons geskiedenis goed geken en geweet die kommandos kom uit anglo boere oorlog waar ons gegroepeer het en die engelse op hul baadjie gegee het. As ons vandag nog komandos gehad het sou daar veel minder plaasmoorde wees. Die toestand van hierdie konsentrasie kamp waarin ons bly is net so afskuwelik as die vorige een. Dit is ‘n skande dat Mev Moore, 78 jarige wat met warm strykyster dood gemartel is se dood net ‘n dag of twee nuus is, maar ‘n 93 jarige voormalige terroris word in watte toegedraai en die grond waarop hy loop word aanbid. Wat is fout met die mensdom?

Erica Scheepers

wat vir my interresant is dat die ou sening 24 uur mediese sorg by die huis kry , hoekom dan nou opneem in die hospitaal , van wanneer af gaan ‘n mens vir abdominale infeksie hospitaal toe. wat die dr wat dan nou oor hom was nie goed genoeg om abdominale infeksie by sy huis tebehartig nie?

Anonymous

Net n gedagte…
Die XL van Johanna Brandt is dit nie dalk dat die groot staking 40 dae sal duur nie.Daarduer moet ons weet als sal gaan staan het na daardie lang tyd. En na 40 dae begin die nag aanval?So as ons sien dat die staking die 4,5 de week in gaan moet ons weet dat die tyd naby is. Is dit nie dalk die rede vir die XL ? Om ons n tyd te gee vir wanneer hierdie angs nag sal plaasvind? Dink julle nie na so n tyd sal meeste se kos en ander voorrade kla wees nie ,dan begin hulle duer ons area’s plunder en vermoor??Net n gedagte.
Sterkte en Voorspoed.

Anonymous

Daar is dit. Toe neem hul joernalis in hegtenis omdat sy foto durf neem het. Sy moes al die foto’s vernietig! So hul het iets om weg te steek? Dit is skandelik dat ‘n regering so vir sy mense kan lieg. Waarom moet die waarheid op politici se tyd uitkom en nie die ware tyd nie?

Anonymous

My opinie is dat al hierdie “ander dinge” en JM se manewales alles “deterrants” is om ons oog van die werklikhede wat agter die skerms aangaan en ons van belangrike info te probeer weerhou. Volgens ouens wat weet gaan 2012 nie die maklikste jaar vir ons in RSA wees nie. Al wat ek weet is : ons moet ontwaak uit ons lekker slapies en oorgaan om paraat te wees en voorbereid te wees. Sterkte aan almal! Groete

JP Vrystaat

Ons neem kennis…..daar gaan lewensverlies wees….maar dit is nie meer die Voortrekker tyd nie….ons wag en is gereed….

Anoniem

Wat ‘n klomp kak! Vir jare word ons jonges net op gestook om “oorlog” te voer met die AWB wat agter ons staan! Waars julle nou? “Nog net een Boer dan maak ons Oorlog??” Watokal! Maak vrede dat die bouzies nou kry wat De Klerk vir hulle gegee het en beweeg aan met jou lewe. Maak vrede of fokof!