Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Malema-flits

2011-10-25

Deur Adriaan Snyman


Sedert ek die inligting oor Malema se beplande “ekonomiese revolusie “op hierdie blog bekend gemaak het, het sy houding al hoe meer uitdagend en astrant geword. Volgens my bron is sy massa-optog vanaf 27-28 Oktober ‘n poging om “die waters te toets”.  M.a.w. hy wil nou finaal vasstel hoe sterk sy steun is, voordat hy met die eintlike revolusie gaan begin.

Daar is net twee moontlikhede: óf die leegleêr, werksku massa ruk in hul duisendtalle op, óf dit gebeur nie. Indien eersgenoem waar is, is Jacob Zuma se dae getel; sou Malema nie genoeg steun kry nie, is sy dae getel. En dan gaan gebeur wat Siener van Rensburg voorspel het: Die swartmag wat ons bedreig, word teenoor mekaar opgestel en uiteindelik sal hulle mekaar vernietig.

Maar vóór dit plaasvind, moet Malema nog sorg dat MI6 se “opdrag” uitgevoer word, nl. die afskop hier van die revolusie soos ons dit reeds van die begin van die jaar af in Noord-Afrika beleef het, en waarin Gaddafi verlede week geslag is. Dus moet ons ons daarvoor klaar maak dat Malema se optog hierdie week net die begin is van ‘n uitgerekte “burgeroorlog”. Sy hoofdoel is om ‘n staatsgreep toe te pas en die leisels by Zuma oor te vat.

My vraag is nou: Is dit dalk die “mislukte stasatsgreep” waarvan Siener gepraat het? Indien dit so is, wag die “donker tyd” nou op ons.

En ons moet daarop voorbereid wees. Eerstens het ek van bankvriende verneem dat die banke Vrydag ‘n bankvakansiedag gaan uitroep (sommige banke gaan vir dié tyd geen dienste bied nie), en dit sal duur totdat dinge hopelik teen Maandag (31 Oktober) weer genormaliseer het. As die onrus voortduur, kan bankdienste langer opgeskort word. Dus moet ons daarop voorbereid wees. My informant het aabeveel dat ons moet seker maak ons het genoeg kontant in die huis vir ten minte ‘n week of langer. Dié wat weet, sal dit doen!

Ek dink ons is almal bekend met Malema se dreigemente van die afgelope weke: hy wil twee uit elke tien hektaar grond vir sy armes hê, hy gaan op die Johannesburgse Effektebeur beslag lê, die myne oorvat, die regeringsetel, en dan natuurlik wil hy nie meer net die Boere uitroei nie, maar alle wittes. (De Klerk, indien jy, Tim du Plessis, Max du Preez, Harold Pakendorf, en julle ander stofkruipers dit nog nie weet nie – julle is ook draers van die gehate witnerf, en waarskynlik gaan julle nog eerste voor Malema se steekassegaai val!)

Verder is ons ook baie seker dat julle vóór die komende “bloedbad” nêrens heen gaan vlug nie. Die Messias het dit 2 000 jaar gelede al gesê, daarom praat Hy met julle in gelykenisse sodat julle hoor, maar nie verstaan nie, sien, maar nie begryp nie. En die dag as julle begin hardloop, sê Siener, hardloop julle reguit na julle dood!

Om in die komende dae “ingelig” te bly, is uiters belangrik. Die Suidlanders bied op hulle webblad ‘n SMS-Booodskapdiens aan teen slegs R19 per maand. En op dié manier sal ons (dag en nag) op hoogte gehou word van nood- en geweldsituasies wat mag opduik. Besoek geruk hulle webblad by www.suidlanders.co.za vir meer inligting.

As Gideonsbende het ons tyd aangebreek om die laaste paar mondevol water af te sluk!

Met liefde-Boeregroete

Adriaan

48 thoughts on “Malema-flits”

  1. Gagse Boere,
    Is dit O-Siener se eerste sifting?
    En dalk ook die 2 manne onder die sinkplaar?
    Gelukkig weet ons dit gaan bloedig maar kort wees.

    As jy nie reeds onder Vader Jahweh se vleuels is nie, dink ek dis n goeie tyd om onder Sy Verbond te kom.

    Dankie Adriaan, ons dors na inligting

    Boeregroete en Vrede in Jahweh

  2. Hallo julle
    Ek word vanoggend wakker en maak al die vensters oop want dit is nogal baie warm nou deesdae. Op daai oomblik wat ek die kombuisvenster oopmaak, flits laasnag se weervoorspelling so voor my – dat Donderdag n hittegolf gaan wees oor JHB en PTA en ek dink toe aan die ” gordyne wat uithang uit die vensters, vensters wat oop is, wittes wat hardloop ens. Dit is warm, Donderdag is idt n hittegolf en dit is ook die barbare se optog om als te vat van die witman. Maar ek stem saam met Adriaan hierbo – ek dink hulle gaan mekaar uitroei!
    Nog iets om te noem hierso – ek het 2 nagte gelede gedroom van baie witmense in witklere – enige idee wat dit kan beteken?

    1. Korporaal,
      Lees my stuk oor drome op vorige (Vierkleur). Sit asb en skryf AL die detail wat jy kan onthou neer.
      Vrede

      1. My droom was die volgende:
        Ek kan beweeg maar dit is asof n rek my vashou- al die bewegings was n bietjie swaar maar ek kon beweeg. In my droom het ek ook gedroom dat baie mense worstel in sement terwyl hulle die wit bekleedsel aan het. Ek druk deur die mense deur om voor uit te kom en toe ek deur is sien ek n hele skare mense (wit) met wit kledings soos mantels maar als is wit en net links van al die mense sien ek hierdie gesig ook in n wit mantel maar sy gesig het in my droom laat dink aan n kaffer en die se gesig is so grys soos sement. Die agtergrond was swart. Ek het toe wakker geskrik!

        1. Ek waag dit alweer. Kyk of dit vir jou sin maak.

          My droom was die volgende:
          Ek kan beweeg maar dit is asof n rek my vashou- al die bewegings was n bietjie swaar maar ek kon beweeg. [SOEK, daar is nog iets oor wat jou teenhou] In my droom het ek ook gedroom dat baie mense worstel in sement terwyl hulle die wit bekleedsel aan het. [Vader weet wie “Sy mense” is, en vol aanbidders van Hom kan word, maar hulle wil nog nie losmaak van die verleiding van Mammon nie (Mat 13:22)] Ek druk deur die mense deur om voor uit te kom en toe ek deur is sien ek n hele skare mense (wit) met wit kledings soos mantels maar als is wit [ek neem aan: nie in sement nie. Dit is hulle wat die wêreld agtergelaat het] en net links van al die mense sien ek hierdie gesig ook in n wit mantel maar sy gesig het in my droom laat dink aan n kaffer en die se gesig is so grys soos sement. [die grys gesig wys dat hy voorgee om wit te wees. Wolwe in skaapklere (Mat 7:15, Hen 89)] Die agtergrond was swart. Ek het toe wakker geskrik!

          Vrede

        2. Ivm met die droom, mense met wit klere, Colour white : Speak of purity, holiness, spotless nature and life of a person. Christ like, innocent, clean,
          Caution: White can also speak of deceiptive person stripped of wealth and treasure. Scripts: Lev 16:4, Lev, 16:32, 2 Chron 5:12, Gen 49:12
          Cement speak of rigidness, also can speak off that cement is needed
          to hold body of Christ in order to develop unity and growth. It speaks of strength to build and develop a ministry or business.

    2. Die Skrif sê baie van ons sal val, daar het reeds baie van ons geval, maar die volk (in groter geheel) het nog nie YHWH aangeroep as enigste Verlosser nie, dit gee my `n gevoel dat nog BAAAAAAAAAIE moet val deur die swaard.

      Ja, dan is die Skrifte gelukkig VOL van bemoediging dat ons net moet wag en sien, hulle sal mekaar uitwis soos op die dag van Mídian.

      1. P J
        Ek beaam wat jy sê.
        Maar dit is nie net n kwessie van Jahwéh aanroep nie, ons sal ons taalgebruik ook moet suiwer van woorde soos “god”, “here”, “jesus” ens. en dit moet vervang met die regte (onvertaalbare) woorde: Elohim, Meester, Jahweshua ens.

        Miga 4:5 Want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy gode, maar Ons sal wandel in die Naam van JaHWeH Onse Elohey vir altyd en ewig.

        Maleagi 2:1-2 EN nou, priesters(dit sluit ons in), tot julle kom hierdie Gebod. 2 As julle nie gehoor gee nie, en as julle dit nie ter harte neem om My Naam Eer te bewys nie, sê JaHWeH van die skeppings-leërmag, dan sal Ek die vloek onder julle stuur en julle seëninge in ‘n vloek verander; ja, Ek het haar alreeds vervloek, omdat julle niks ter harte neem nie.

        Hoséa 2:16 16 En in dié dag, spreek JaHWeH, sal jy [My] noem: My Man; en jy sal My nie meer noem: My Baäl[My Here] nie.

        As ons skaam is om ons Vader suiwer aan te spreek, sal Hy ook vir ons skaam wees!

        Vrede in Jahwéh

        1. Waarvan praat ek?

          “waar die HERE (JHWH) alleen regeer” (van n ander webblad af)

          Sê julle asb vir by: wie kry die eer in die aanhaling?

          Vrede

  3. JM het die meeste lokasies in die PWV gebied besoek, wat my bekommerd maak is dat Oom Klasie se een profesie oor die nag aanval juis daar gaan plaasvind. Verder sien JM wat in Egipte en Libya gebeur het en nou af speel in Syria. In Egipte het die massas die beheer oor geneem en in Libya met die hulp van die VSA en EU het hulle Gaddafi omver gegooi. Die volgende is Syria en mens kan verwag dat die EU en VSA weer betrokke gaan raak. Die swart gepeupel in NSA het al die tegnieke gesien wat hulle in Noord Afrika gebruik het, dus moet nie verbaas wees om geen internet of selfoon dienste te he nie. Adriaan is 110% korrek deur te se hierdie is n geveg tussen JM en JZ maar ongelukkig gaan dit nie tussen hulle bly nie en gaan ONS mense in die slag kom maar dank YHWH so ook die verraaiers.

    En om af te sluit as dit nie te laat is nie lees Adriaan se boek “Teen die aand sal dit lig word” ek het die boek seker 100 keer gelees en nou Oktober 2011 word dit n lewend dokument.

  4. Beste Adriaan, na aanleiding van ons telefoniese gesprek gister, en dan ook die afkondiging van die afdankings en skorsings in die parlement, net dit, ja, ons “donker tyd” is hier. Ek is eintlik baie opgewonde om daaraan te dink. Opgewonde oor die gedagte dat as die sif weggetrek word, dit net die opregtes is wat gaan oorbly, dat ons die land terugvat en onder die vaandel van ons Hemelse Vader kan voortgaan totdat Hy terugkeer om ons te kom haal. En daar le nog ‘n hele smeltkroes voor. Wat van as die ou sening groet? En juis daarom dink ek nie regtig hierdie naweek gaan meer inhou as miskien ‘n opstootjie nie. Miskien gaan Malema op sy neus kyk, want ek verstaan van baie mense dat hy gladnie die aanhang het wat hy gedink het hy het nie. Volgens ons vriend in Pretoria verwag hulle maar 5000 kaffers, en dit is ‘n getal wat die weermag en SAPS maklik kan hanteer. Mens wonder of dit weer soos in Ficksburg sal wees waar hulle mekaar gaan skiet. Dit kan so uitdraai. Intussen moet die res van ons wat weet en glo absoluut veilig wees. Elkeen is kosbaar vir Vader, elkeen wat Sy woord spreek en ken, elkeen wat bid. Kom laat ons nie onnodig roekeloos wees nie, maar ons gesinne oppas. Ons gaan ‘n klein gemeenskap wees wat oorbly aan die end, en dink hoe lekker gaan dit wees as ons almal mekaar kan ontmoet! Mooi bly, en as ons lyne het, sal ons dit slaan om te konfereer oor die volgende paar dae. Opregte hartsgroete aan elkeen.

    1. Hi Doreen, doen julle ouens julle self ‘n guns en kyk op die Web na :
      “THE PROPHETIC NEWS WATCH”, gaan terug in die argiewe en kyk na al die voriges as jul kan, baie interessante inligting wat in die wereld aangaan.
      Ons as wagters op die mure moet vashou aan YHWH soos nog nooit, ons moet die Woord in ons harte dra want daar gaan tye wees wanneer ons nie die Woord sal kan lees nie, maar ek se net : die magte van duisternis hou nie rekening met God se planne nie, die vyande maak die lusse van die toue baie lank en gaan hul nogself in die voet skiet, God sal nie Sy kinders wat Hom in gees en waarheid dien laat los nie, Sy Bloed is vir ons gegiet en juis agv Sy verbond met ons sal ons nie verlore gaan nie. Ouens ek se net :
      Staan Vas, Hou vas, oe gevestig op Vader en bly baie naby aan Hom en sit by Sy voete! Groetnis vanuit KZN Rieks

  5. Net weer ‘n stuiwer in die armbeurs gooi! Terwyl die land dan nou in opstand is en daar Saterdag weer druk vir die afgod “ruggabusch” geskree gaan word, wil ek Malema aanraai om sommer daardie stadion eerste storm te loop. Daar kan hy al die afgodsdienaars eerste afmaai.

    1. My eerlike opinie omtrent JM is dat hy sy hand baie ver oorspeel het. Jammer maar jy dra die gevolge van onverantwoordelike optredes, en “God is not mocked!”! dit moet hy weet. Ek bid dat God Sy kinders se oe sal oopmaak, want die vyand het ‘n manier om ons ‘n rat voor die oe te draai sodat ons nie die gevare wat dreig raaksien nie, maar ek wil net se RSA word wakker, moenie wag tot die moeilikheid daar is en dan se : “maar hoekom het ek nie geluister nie.” Ek vind as jy met mense praat oor die toekoms dan wil hulle dit nie hoor nie want dis juis so negatief, daar is realiteite wat ons nie van kan wegkom nie. Die dag toe die “Twin Towers” in Amerika insink toe se ek deur die Gees van God : “This is a wake-up call”, the beginning of many traumas and disasters.” Groete en sterkte Rieks

  6. Barry, presies wat deur my kop gegaan het. Was die BB stories wat van lyn af was ‘n oefen lopie? Ek dink kommunikasie kanale wat hulle beheer sal eerste groet. Ons moet alternatiewe manier he om mekaar te kontak. Ek hoop iemand het plan. Adriaan, het die Siener nie vertel van twee afrika leiers waaroor die grond gaan kom (nie staats begrafnis) net voor ons die smeltkroes binne gaan? Die Generaal wat nou afgedank is kan ook natuurlik by JM aansluit in sy poging tot staatsgreep steun. Vanoggend 5 uur se kant Aljazeera nuus gesien waarin verslag gedoen word oor binnelandse sake wat vir die wereld vertel dat die vreemdes van zim welkom is in sa, maar nou word hulle agter die gordyn tog teruggestuur. Wonder nou oor die zim oorlogvoertuie wat glo hier was vir ten toonstelling, is hulle al huis toe? JM en RM dink dieselfde oor azania. Die binnegevegte is baie erger as wat ons besef. Wat ookal gebeur, ons moet baklei, al is dit met die rug teen die muur. Ons gaan nie verloor nie, die vierkleur sal weer wapper!

  7. Ek het pas ‘n Optogverslag van die ANCYL bekom. Daarin word onder andere duidelik gese dat die banke ook “genasionaliseer” gaan word. So ja, die banke sal moet toemaak. Hulle praat daarin ook van ATM’S wat moontlik nie veilig (!) sal wees nie. Hulle word onder andere deur Heineken (bier) gesponser. Hulle het ‘n lang program waarin hulle uiteensit watter paaie afgesny sal word, met a.w. mense sal nie hul werk in elk geval kan bereik nie. As jul so afskrif wil he, skryf vir Cor & Suzet @telkomsa.net. Sy sal dit vir julle kan forward. Dit is werklik interessant. Wonder ek ook wat gaan gebeur noudat Bheki Cwele sy gat gesien het. Lekker om betaal te word om by die huis te sit, ne. My vriend in Pretoria se duidelik bly uit die stede uit, hulle gaan glo net BEGIN in Johannesburg. Kaapstad en alle groot stede is volgende, afhangende van die sukses van hierdie oefenlopie! Malema en sy gespuis gaan omtrent sorg vir opwinding die naweek!!! As daar sein is, sal ons almal vasgenael sit voor ons T.V.’s!

    1. Doreen, kan jy asb vir ons die korrekte e-pos adres van Cor en Suzet gee sodat ons hulle kan kontak?

  8. Ek verneem tans dat ons uit Rosebank moet wees Donderdag en dat die staf maar moet afvat. Ons het n winkel in Rosebank en ek sal maar persoonlik daar wees- het nie n keuse nie! Want as hulle begin vensters breuk en goedere steel en plunder dan het ek niks oor nie! die bastards!

    1. Ek hoop jy het ‘n 12Br “scatter gun” waarmee jy die gespuis kan verjaag. As jy net ‘n paar AAA balletjies kan lanseer sal hulle mekaar vertrap om uit jou pad te kom. Sterkte Kpl! Mag Jahweh se skrik op hulle kom en jy en jou winkel onsigbaar wees vir hulle!

  9. Barry en almal.
    Agv ‘spy’ sateliete en internet, is n konvensionele aanval byna onmoontlik (in Europa) maar verskuil agter die sg. teen terrorisme, het amerika al sy pionne reeds reg geskuif op die front, net Syrie en Iran moet nog skuif, dan het hulle n volle front teen die koning v/d noorde. maar ek sien nie mooi hoe ons in die storie pas nie, tensy hulle eenvoudig die land swart wil he om dan die hulpbronne te kan beheer.
    Tog intresant hoe die kwarteltjies huistoe kom.
    Vrede

      1. Dankie Barry. Ek het lank gelede droom gehad oor die eienaardige “onsigbare” sirkels. Sal dit vanaand gaan soek, ek het dit opgeteken want dit het baie gepla. Ek kan nou glad niks daarvan onthou nie! Toe ek oor HAARP lees, kry ek hoendervleis en onthou skielik van die droom. Daar is onvoltooide visioen van oom Siener waaroor ek ook wil vra. KVS ek stem saam, Syria skuif al amper. Die Turk/Arabier, as die volk nie nou wakker skrik nie, is hul alreeds dood.

        1. KVS, dit is so. Daar is die wat droom en ander wat soms verstaan? Ek kan my drome in twee kategoriee plaas. Die wat bo-aards is en die wat aards is. Die bo-aardse drome skryf ek soms neer, veral as dit my “pla” Moontlik is dit aan ander gegee om die uitleg te doen soos en wanneer tyd reg is?

  10. ek lees nou net op die ancyl webblad:
    “ANC Youth League applauds the support for the Economic Freedom Mass Action from SAMWU, SASCO and thousands of young people from across the country
    25 October 2011

    The ANC Youth League applauds and appreciates the support for the Economic Freedom Youth Mass Action from the South African Municipal Workers Union (SAMWU), the South African Students` Congress (SASCO) and thousands of young people from across South Africa, Africa and the world. Since the declaration of the official days of action, the ANC Youth League has received massive feedback and interests to participate from so many young South African via phone enquiries, emails, facebook, twitter and direct interaction with our branch, regional, and provincial structures”

    Nou my vraag is waar kry die “many young South Africans” dan fone en het geld vir emails, sms, facebook en twitter. Dan is hierdie mos n bewys van opstandigheid en rassisme! Sien die ander mense dit raak of is dit net ek en jy?

    Ek glo dat ons moet veg vir dit wat ons het, dit wat ons geskep het!

  11. Hi, ek het vandag eers uitgevind van hierdie webtuiste en hoe meer ek daaroor dink hoe meer word die erns dat ek die Woord wat ek ‘n paar weke gelede gekry het met julle moet deel. Ek het eers gedink dit het my persoonlik te doen, maar na vandag besef ek dat die Here vir my probeer se het wat hier gaan gebeur. Lees dit gerus en ek sal graag wil weet wat julle daarvan dink. Jes 22:25 “In dié dag, spreek die HERE van die leërskare, sal die pen padgee wat in ‘n vaste plek ingeslaan is: dit word afgebreek en val, en die drag goed wat daaraan hang, raak tot niet, want die HERE het dit gespreek.” Ek dink ‘n paar hoofstuke voor hierdie gedeelte staan daar dat hierdie dag in die 10e maand sal wees. Wees geseend en veilig!

  12. Ek het pas onderstaande inligting van ‘n vriendin gekry. In kort is dit byna woordeliks wat Siener voorspel het, nl. die swartmagte gaan mekaar takel, en wanneer totale chaos heers, sal die VN ingryp, die orde herstel en ‘n NWO-regering die leisels oorvat!
    Kom ons kyk:
    “Die lugmagbasis op Gaberone in Botswana is reeds vergroot en is daar geruime tyd al Amerikaanse troepe en lugmagpersoneel in die omgewing wat gereeld militere oefeninge hou. Dit is alles deel van die VN se plan om SA in n NWO in te lei. Die ANC is ook hierby betrek en verkeer onder die indruk dat dit deel vorm van n projek om vinnig te kan toeslaan indien die Blankes probeer om swart regering omver te werp. Wat die ANC ook nie besef nie is dat die VSA( in werklikheid die VN) druk besig is om die verskilllende etniese groepe teen mekaar op te sweep. Wanneer n burgeroorlog uitbreek, is die plan dat die VN magte tussenbeide sal tree om die “orde te herstel” en die land probeer oor neem. Swart em Blank kan dalk aangeval word , want dit is slegs die land en sy rykdomme waarin hulle belangstel. ” Project South-Africa” wat reeds in 1960 van stapel gestuur is, glo hulle, sal dan afgehandel wees…”

    1. Intressant…

      * Sommiges glo die VN sal dan 3 en `n halwe jaar regeer voor YAHSHUA kom en die NWO vernietig en ons verlos.

      * Dan glo ander weer dat dat YAHSHUA ons sal verlos van daardie komende NWO in hierdie komende tyd van die nasies.

      So lank ons glo bly die hoop lewendig.

  13. Ant San,

    Ek wonder of die fools van die NWO dink almal is sulke fools soos hulle. As daar deesdae “conspiracy theory” (CP) by iets staan, dan moet jy weet dit is die waarheid, want die CP beskuldiging is die jongste taktiek om mense af te skrik.

    Saam met die HAARP ding moet jy ook kennis neem van “PROJECT BLUE BEAM”

    Kan jy onthou toe die lost city van ou Sol ingewy is destyds, het daar sulke reuse beelde en grafiese figure in die lug verskyn? Dit was ‘n oefenlopie van hierdie PROJECT BLUE BEAM. Miskien is jy nog nie so oud soos ek dat jy dit kan onthou nie.

    Gaan lees oor dit by of Google sommer PROJECT BLUE BEAM:

    http://2012poleshift.wetpaint.com/page/NWO+Project+Blue+Beam%3A+False+Holographic+Second+Coming

    Nog ‘n ander manier waarop die peste die meeste mense gaan verlei.

    1. Eva, waarom daar op ons, sommige mense van die Boerevolk, se binneste “geskryf” is, weet net Vader. Ek is nederig dankbaar dat ek Sy kind genoem word. Dit is Sy genade, het niks te make met ons stryd hier teen vlees nie. Ek glo daar is van ons wat as instrumente gebruik word deur Hom ter wille van Hom, ter oorwinning van die bose. Die geleerdes, wetenskaplikes slimstes, NWO en satan staan nie ‘n kans as dit kom by Sy almag nie. Dankie vir die verwysing ek sal gaan lees. Groete.

  14. Aan al my Boeregenote,

    Ons het net twee pistooltjies in die huis, maar my grootste wapen is my knieë wat ek gaan buig voor die Vader om Sy bewaring, as dit Sy Wil is, oor ons af te pleit.

    1. Anderdag vir O-Willem gese ons grootste wapen is ons Ramshorings, onthou Josua.
      Al gedink wat gaan gebreur as ons n Ramshoring blaas?
      Vrede

  15. Korporaal,

    Lank gelede in die ou Rhodesië toe die kaffers die witmense by hulle honderde afgemaai het, is ‘n groep terroriste na ‘n plaas om die mense te gaan doodmaak. Daar aangekom het hulle net een kyk gegee en genael vir al wat hulle werd was. Toe hulle gevra was hoekom het hulle nie die mense doodgemaak nie, antwoord hulle dat daar so ‘n horde baie groot mense was wat almal wit klere aangehad het, dat hulle nie ‘n kans gehad het om naby die huis te kom nie.

    So vertel ‘n Zoeloe ook wat gedurende die slag van Bloedrivier deel was van die hordes Zoeloes, dat om die laer duisende vreeslike groot mense gestaan het wat ook almal wit klere aangehad het. Hulle was so bang vir hierdie groot mense dat hulle gevlug het.

    So vertel ‘n X satanis ook die verhaal dat hulle een nag na ‘n huis is om die mense te gaan doodmaak, maar hulle kon glad nie oor die “fence” kom nie want daar was duisende mense met wit klere aan wat teen hulle oorlog gevoer het, dat hulle maar op die ou end die aftog moes blaas. Dit was haar keerpunt wat haar laat besef het dat onse Vader in die Hemel sterker is as satan.

    Ons besef dit nie altyd nie, of sien dit nooit nie, maar ek glo dat duisende Engele snags op ons fence die wag oor ons hou, en ek glo hulle gaan baie besig wees in die tyd wat kom.

    Ek dink dit is wat Vader vir jou probeer sê. Moenie worry nie, daar is ‘n Engele skaar wat jou sal beskerm. Vertrou Hom net.

    HalleluYah

  16. Ek het vriendin wat dieselfde beleef het. Klomp moordenaars het hul aangeval op plot buite Pta. Drie gesinslede was buite die huis oorrompel en wapens is op hul gerig gehou. Vriendin was binne huis. Met oopmaak van agterdeur sien sy hulle word aangeval. Sy het na binne gestorm en die huismense binne gewaarsku om te skuil. Haar pistooltjie gegryp en self agter bank gaan wegkruip. Dowe seuntjie in die huis is agter kas ingedruk. Toe hulle egter sy ouma begin slaan was dit een te veel vir hom en hy het agter kas uitgekom en hul gesmeek om nie sy ouma seer te maak nie. Toe hy agter kas uitkom skrik ta en rig die wapen op die kind. My vriendin sien dit van agter die bank en besluit sy gaan skiet voordat hul die kind skiet. Hulle was totaal verblind. Hulle kon haar en die wapen in haar hand glad nie raaksien nie. Die skoot wat sy afgetrek het het in die loop vasgesteek, hulle het niks gehoor nie. Die uitkoms was goed. Hulle het net skielik uit die huis padgegee! Ons glo dat as die skoot afgegaan of hulle haar “kon sien” met ‘n wapen in haar hand sou daar ‘n bloedbad binne en buite die huis wees. Hul makkers het nog wapens op die 3 buite gerig gehou. Een was ‘n klein dogterjie.

  17. KleinVrystaat,

    Jong ek weet nie so mooi van die ramshorings nie, want dit klink net soos die vuvuzelas, en kan die spul nog meer opgetrek maak. Baie van hulle het ramshorings met die sokker gehad, en FNB het ook sulke nagemaakte ramshorings aan die spul vry gratis en verniet weggegee. My Ma het een van die goed gekry, en nie sommer vir die grap nie, sy moes eers tot na die sokker wag voor sy hare kon kry.

    Miskien is jou plan tog nie so ‘n slegte plan op die ou end nie, want blaas ons die Shofar, kan die spul dalk gouer onder mekaar inspring en klaarkry.

    Ons moet ooreenkom watter tye van die dag sal ons blaas, dan doen almal dit wat ‘n shofar het op daardie tyd.

  18. Naant Boere,
    Ek dink gister daaraan.
    Vir die wat belangstel, Hanna-Jo (Johanna) is n sangeres van Kroonstad, sy het 3 CD’s en een DVD met “Jahweh liedjies” uitgegee.
    “Die Groot Ek Is”
    “Moenie vrees nie”
    “Genade op Genade”
    “Vir U” (DVD)
    Lieflike liedjies om op Sabbatte en wanneer jy wil te luister.
    As julle belangstel kontak Riaan (haar man) by 082 713 7261

    In die wêreld bied ons nie juis meer goeie musiek nie, veral nie vir Jahweh se kinders nie.
    BoereGroete en Verde in Jahweh

  19. Dankie vir die insetsel Adriaan, dit maak vir my heeltemal sin dat die nwo die anjl sal betrek, want hier moet anargie en opstande kom. Wee ons blankes, maar ons weet die Allerhoogste sal sy hand oor ons hou. Die illuminatie en die komitee van 300 is besig om hulle dinge reg te kry vir die 3de wereld oorlog. Staan sterk my Afrikaner Boerevolk. (Met my God spring ek oor ‘n muur en met Hom loop ek ‘n bende storm)
    Opregte Boere groete uit die Oos-Vrystaat aan almal wat soos ek voel.

  20. Die outa in die laaangg pad sage is verby. Onthou wat volg is SONDER waarskuwing. Hierdie gebeure van 27 en 28 Okt was MET waarskuwing.
    Groete

    1. Naant Doreen,
      Gistraant Gustav se lesinbg op Orania bygewoon. Allesmaak sin, en hulle het n uiters suksesvolle optog gehad. Hulle noem dit n optog, Gustav noem dit n in-oefenig.
      Die 2de tsunami golf gaan anders lyk.
      Vrede

  21. N storm in n tee-koppie ja beslis, dit is nou maar ons lot om gekke van gemaak te word? of is dit? Die verkeerde dinge word op die verkeerde tyd verwag. dit is alles om mense “gerus”? te stel. Die hele gespuis is buite die tye wat vir ons gegee is deur ons waker en “Gods man” Daar is slegs twee tye gegee.

  22. Die twee tye is 1) GEEL PERSKE REEN val dit daar binne, nee, Dus sal NIKS gebeur wat ons benadeel!
    2) AS DIE GRAS BEGIN GROEN WORD val dit daar binne, nee, Dus sal niks gebeur wat ons kan benadeel!
    Volgens die blog het Roger Teale ook genoem n Maart of April wat die barbarse barbare gaan plunder, wees versigtig! Dit val saam met die tye vir ons gegee.

    Dinge sal dus nou net vinniger agteruit gaan tot volgende jaar met die geel perske reen, dit se nie ons moet onverskillig wees nie, dit se nie dat ons nou gerus maar kan voort-gaan asof daar geen gevaar is nie. ons sal maar op ons hoede moet bly vir die volgende 4maande

    Onthou Amerika het homself nou byna ingeposisioneer vir sy laaste inval, hy beheer basies die hele noord Afrika onder om China, die dinge gaan kom ons moet net leer om te vertrou op wat die Skepper os gewys het in SY skepsel, Oom Siener!

  23. maryna van vuuren

    Ek het “God se Boodskapper” destyds gekoop en lees dit elke dag, want dis soos n koerant. Ek het 4 jaar terug getwyfel oor “Uhuru” maar God gevra vir n teken as dit waar is, en ek het die teken gekry. Ek bid maar daagliks vir ons volk sodat elkeen se oe sal oopgaan en begin glo aan ons eie profeet se profesiee. Baie dankie, Adriaan, vir jul harde werk oor die jare! Groete

Comments are closed.