Nadat die Boereprofeet se gesigte weer in 1991 onder sy volk se aandag gekom het, word daar dikwels, ja, by herhaling, gepraat van Siener se bloedvlag wat eendag weer oor hulle as volk sal wapper, wat weer aan hulle hul identiteit, hul land, hul toekoms en hul Skepper terug sal gee. Maar die volk besef oënskynlik nog nie wat daardie profesie van hulle gaan vra nie. En wie van hulle begryp die volle betekenis van die bloedkol in die middel van die vlag – die ‘bloedvlek’ op die volk se hart?
‘n Vlag verteenwoordig die hele volk – die verkryging van hul finale vryheid sal dus ‘n bloedoffer van die ganse volk vra.
Dit gaan nie daarsonder gehys kan word nie. Baie reken daar sal net ‘n paar vinnige skermutselings met die swartes wees, waarna hulle teen die VN magte moet rebelleer en die jingo’s, verraaiers en meelopers uit die land moet verjaag.
Nee, dit gaan oneindig meer vra. ‘n Offer waaraan niemand nou durf dink of oor wil praat nie.
Daar word reeds gedroom van heerlike vreugde- en knetterende braaivleisvure, van manne wat die voggies laat vloei en uitbundig saamsing. As dit is waarvoor daar klaargemaak word, dan begryp hulle waarlik niks van Siener se bloedgedoopte Vierkleur-gesig nie.
Nee, daar sal nie ‘n uitbundige gejuig by die gloed van hardekoolvure wees nie, ook nie boeremusiek of ‘n vrolike opskop nie; want wanneer die bloedbevlekte Vierkleur teen die vlagpaal regs van die kokerboom op die heuwel by Prieska gehys word, sal in elke oog sy eie verborge pyn lê, blink druppeltjies herinneringe aan leë plekke in die huis, in die familie- en vriendekring, in die verskeurde volkshart.
Wie weet of hulle dan nie sal onthou nie:
“Uit die blou van onse hemel, uit die dieptes van ons see…
“Oor ons ver verlate vlaktes….”
En miskien sal hulle ook, soos Israel daar by die riviere van Babel, bitterlik ween as hulle aan hul vaderland dink: “Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee…”
Die lied sal opgestyg oor die Karoostilte, oor die waters van die Oranje, die ver kamme van die Doringberge en die blou van hul God se hemel:
“Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra…
“Ons sal lewe, ons sal sterwe …”
En hulle sal onthou en dink aan geliefdes wat gesneuwel het, geliefdes sonder wie hulle die pad vorentoe alleen moet loop, geliefdes wie se bloedoffers die koopsom van hulle vryheid was, ’n koopsom wat deur God self betaal is.
“Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry…”
En hulle sal ook onthou van die geil aarde en die stede wat deur volksvreemdes ingeneem is, die hordes wat hulle in hul eie land verdring en tot slawe gemaak het, wat gesweer het dit sal nooit weer verander nie.
Maar by monde van hulle profeet, die Siener, sal hulle herinner word aan wat Hy belowe het:
“Ék sal dit verander! Ek sal hulle voor My aangesig weggedrywe, en ‘n nuwe verbond met julle gesluit:
“Solank as wêreld staan, sal in Afrika nooit weer ’n Engelsman of ander vyand wees om julle te benadeel nie. Daar by Vereeniging het julle die vernederende Vrede geteken, en dáár gaan julle ook die Engelse die laaste genadeslag toedien.
“Daarna kom bruin perde van Durban af aan. Dit is die burgers wat die vyand agtervolg het. By die bruin perde is ook My profeet se blou perd wat hy by Mafeking op 12 Oktober 1899 met die eerste geveg verloor het. En sy velskoene val uit sy voete en hy trek nuwes aan …(Dit is julle Derde Boererepubliek).
“Julle kry ’n volmaakte republiek van My, sonder ’n pennie landskuld. By Prieska kry My profeet se velskoen ’n nuwe oorleer (’n voorlopige regering): dan verskyn daar ’n blou pak klere (Duitsland), dan ’n bruin pak klere (die Boere), dan ’n grys pak (‘n Godsman) en as die burgers wat die vyand verdryf het, van Durban af terugkom, dan kry My profeet ’n nuwe paar velskoene, ’n nuwe saal en ’n nuwe toom — dit beteken ’n permanente regering en heel nuwe begin…” (Eksodus 14:13).
‘n Mens kry sommer ‘n knop in die keel, nooit dink jy dat dalk een van jou kinders dalk kan sneuwel in hierdie oorlog wat kom nie. Maar netsowel kan dit baie maklik gebeur. Vader ek vra dat U ons die krag sal gee om dan op testaan en aan tehou tot die einde toe…
Dankie Adriaan, ja, ons het n prys om te betaal. Tog is daar sterk bemoediging vir ons, maar ons moet nie vergeet, dat hierdie stryd, n siftingsproses sal wees nie. Is ons kaf? Is ons koring? Of is ons self sifsels? Ons sal ons maar moet meet aan die Waarheid en ophou glo in ons eie gedagtes, en terugkeer na die Maatstaf van ons Vader.
In die jaar 0030, het net die ou testament bestaan, en soos iemand eendag gevra het: Kan jy mense van die Messiag vertel en bekeer uit die OT alleen? Jahshua het!
Sterkte en Vrede.
Adriaan weereens n skitterende artikel. So die waarheid wat jy se en die prys wat ons huidig betaal is niks in vergelyking wat nog moet kom. Terwyl daar nog tyd is moet mense jou boek lees “Teen die aand sal dit lig word”.
Dankie Oom Adriaan!
Ek was op die Suidlander webwerf,en toe flits Oom se boek van Siener voor my.Die Europese parlement wat ons regering maan oor plaas beskerming.Is dit nie dalk een van die blou briewe van Oom Siener nie?Was daar al ander waarskuwing Oom Siener het gepraat van drie as ek dit nie mis het nie.”Veg met julle rug teen die muur”
Waar is ons nou al deesdae ,polisie,metro polisie en die haat van die jingo’s,liberales en die meerderheid swartes.Ons is in n hoek gedryf.
Tik tok tik….
So flits dit ook in my binneste. Die eerste blou brief. Kyk wat nog hiermee saamval. Die kerse van inligting wat uit geblaas word. Grondwet, twee ronde nulletjies. Ons taal wat verdwyn. Wat my onder kry is dat daar so baie wit mense is wat steeds glo ons gaan ‘n stukkie grond kry sonder dat daar bloed vloei? Elk geval het Oom Siener nie ‘n gedeelte van die grond vir ons “gesien” nie. Volgens hom gaan die geveg oor die ganse grondgebied, selfs meer, tot suid v ewenaar. Nou ja, ek hou altyd by wat my Gees vir my in my binneste fluister want die Gees het ek uit genade van Bo ontvang. Nou moet ons stil bly, wakker bly en luister. Die laaste skapies moet nog in die kraal gejaag word. Daar sal nog meer wakker skrik! Die wat steeds met die bose wil onderhandel en glo dat die bose regverdig sal onderhandel, gaan die dood in die gesig kyk, nie net hier op aarde nie. Die trane loop oor die wange van ons volk se kinders, so baie is onskuldig vermoor. Ons nageslag sit in wanhoop, hulle weet nie herwaarts of derwaarts nie. Hoe gaan ons dit regkry? Ons gaan nie, want Hy wat die Skepper van Hemel en aarde is gaan dit bewerkstellig. Soos wat Hy 2 visse en 5 brode kon gebruik om 5000 mee kos te gee en toe na die tyd 12 mandjies vol korsies kon optel. Dankie vir die bemoediging Adriaan. Dankie dat jy die vernederings met ‘n glimlag aanvaar. Dankie dat jy ons die bevestiging gee dat ons nie die smeltkroes alleen binne gaan nie.
Adriaan, weereens baie dankie vir jou skrywe, ons het dit nodig om net weer daaraan te herhinner word dat ons nie alleen sal staan, maar dat ons Skepper altyd saam met ons sal wees. Party dae voel dit of ‘n atoombom ons getref het as ons al die moorde, verkragtings,wreedhede en vandalisme om ons waarneem en dan vra ons gewoontlik hoeveel moet ons nog verduur voor al die gemors tot ‘n eiende gaan kom, en so vinnig besef ons dat ons Vader se tyd nie deur ons as mens bepaal kan word nie. Baie jare terug het ons saam op die stoep gesit daar by jou woning in Mosselbaai en daar het ek ook besef dat daar ook nie aan oom Siener se gesigte ‘n tyd aan verbonde was nie. ‘n Mens se wese skreeu na vergelding teenoor die barbaar en dit sal geskied in die nabye toekoms.
Groetnis
Kan iemand my laat weet wat sedert 1838 dis 174 jaar gelede tydens die moorde op ons voortrekkers en die moorde nou op ons boerevolk verander het. Die barbaar is nog steeds net dieselfde.
Dankie Adriaan.
Hoe lekker is dit nie om die tekens van Siener se profesiëe te sien nie. Dit voel vir my ook of ons wel by die eerste blou brief uitgekom het. ‘N stappie nader aan ons GOD, SY wil en ons vryheid.
Groete uit Sentraal Transvaal
L Kriel
Ja selfs die dinge wat in Iran gebeur het hy oor gewaarsku, wag nog net vir die oorlog om daar uit te breek, dan begin ons dinge hier!!
Naand julle!
Soveel wat die media nie meer verklaar,volg maar net ons web bladsye(Censorbug,Suidlanders,Boeretrooskoerant ens)
Let bietjie op landwyd,dinge kry momentum..
Wees waaksaam,paraat en gereed.
Mag die Vader ons volkie beskerm.
Sterkte
Hi Julle
Ek hoop julle let op hoe landwyd rond en bont die opstande plaasvind. Wag maar vir die dag wanneer hulle dit op eendag landswyd doen.Bly paraat,wees wakker,hoe lank nog.
Groete
Het oom Siener nie ‘n voorspelling gemaak oor kos wat Suid-Afrika wegstuur voordat ons in hongersnood verval nie?
http://afrikaans.news24.com/Afrika/Nuus/SA-stuur-landbouhulp-kos-na-Noord-Afrika-20120322
Johan ek stem saam met jou die opstaande spring nou orals op. Omdat dit kommunisties georienteerd is kan jy gerus kyk na die Tet aanvalle in 1968 in Vietnam. Die VC & NVA het die Amerikaners heel temal onkant gevang en in plaas van een groot aanval het hulle dit oor 85 dorpe en areas regoor Vietnam gedoen. Die Amerikaners het die Tet gevegte gewen maar dit was so bloedig dat die opinie by hul huis sodanig geswaai het dat mens kan reken dit is waar die begin van die einde vir hulle gewees het.
So weet die PB’s dat hulle huidig sal sukkel om te wen op een groot front en dus versprei hulle dit oor die hele SA todat ons mens geestelik/fisies afgetakel is……
Dankie Johan, Sien die vlag is gebrand oor die naweek in Vaaldriehoek toe zuma daar toespraak lewer. Moes glo beskerm word teen opstandiges. Nou brand die vuur al nader.
Weet iemand dalk wanneer Patriot se volgende CD uitkom. No. 1 is al voos gespeel.
Die klein vuurtjies slaan nou oral uit, ons wag vir die groot vuur na die graf.
Staan sterk Boere!
Goeie dag mede Boere Afrikaners
Ek hoop julle is almal bewus van die kruisplanting te Pietersburg die 2de Junie.Ek bid dat ons mense sal opdaag in die duisende. Ek vra dat ons aan almal wat ons ken en soos ons gesind is n poging sal kan aanwend om dit te ondersteun / bywoon. Eendrag is mag..
Tyd stap…
Ek droom nou die aand dat my swembad mooi blou is maar dat die ys dik bo op die water le…
Altyd as ek gedroom het van n swembad bv. my swembad word groen en leeg dan het ek n swaartyd finansieel beleef.Maar Oom Siener het gepraat van n koue winter. Ek glo dat die Vader vir my wil se hier kom n koue winter ,maar die swembad is blou en mooi helder blou. Ek weet in my hart dat die Almagtige Vader vir my sorg.So ek glo dit sal met my goed gaan. En ek bid dat met julle my volk ook sal goed gaan. Ons moet mekaar bystaan.
Groete
Hou moed.
….
Enigste manier hoe ons sal kan staan, is om ons kniee te gaan voor Vader JHWH. Al die dinge is maar net die begin van die smarte, maar daar is groot loon vir die wat vashou en sterkstaan tot die einde… ons is bittereinders en mag ons werke ook daarvan getuig!
Ek wil net ‘n belangrike stukkie inligting deel. Baie min mense weet (of wil weet) dat CJ Langenhoven ‘n vrymesselaar was. Alle vrymesselary is ‘n gruwel voor YHWH die Allerhoogste Skepper van alles wat bestaan. Dis suiwer afgodsdiens en aanbidding van duiwels.
Het enigeen al ooit gedink hoe bisar dit vir ander moet klink as iemand ooit vir hulle sou sê “Die Stem” het so of so gesê. Watter Stem? Wie se Stem? Dit klink veel meer as bisar. Dit klink baie onheilspellend en duister.
Lees weer die woorde van “Die Stem” – “Ons sal lewe ons sal sterwe, ons sal offer wat jy vra”. Die Skrif stel dit herhaaldelik, aanhoudend, keer op keer dat ons NIKS en NIEMAND mag hê bo YHWH nie. Ons mag aan niks buiten YHWH enige offer bring nie. Ons mag vir niks of niemand anders lewe of sterwe nie. Volgens die instruksie van hoe ons moet lewe in Levitikus, stel Hy dit baie duidelik dat diegene wat Sy instruksies verontagsaam, sal vernietig en van die aarde af uitgedelg word. Hy is die enigste aan wie ons ons lewens mag gee of wy of enigiets offer.
Wat is hierdie frase dan – waarna verwys dit dan? Dit is ‘n gewysigde aanhaling van die vloekverbond wat elke vrymesselaar op hom neem en oor homself uitspreek tydens elke inlywings seremonie op elke vlak in die vrymesselaars piramiede. DIT IS ‘N VERBOND MET DIE DOOD.
Ja u het reg gelees. Hierdie beminde en geliefde “volksheld” wat eintlik die satan gedien het het sy volk doelbewus mislei en in afgodsdiens ingelei deur aan hulle ‘n “pragtige” volkslied te verkoop en te verseker dat elkeen wat dit sing, ‘n verbond met die dood aangaan. Terloops, nêrens in die Skrif word ons geleer om ooit ‘n volkslied te hê, skep, leer of eer nie.
Die Skrif stel dit nog duideliker dat elkeen sal eet volgens die vrug van die woorde wat uit Sy / Haar mond kom.
Spreuke 18:21 Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.
Ons volk is skuldig aan die dien van BAIE afgode, leef in rebellie en die verwerping van die instruksies van die Allerhoogste.
Ek het met my mond hierdie sonde van my voorvaders namens my bloedlyn en ook in my eie lewe erken en bely. En ek het my verbond met die dood wat ek aangegaan het deur hierdie heidense lied te sing tot die eer van ‘n afgod – ‘n land, ook bely en alle verbintenisse daarmee verbreek.
Ek stel voor dat u ook gehoorsaamheid en lewe en kies bo rebellie en dood en ook hierdie verbond met die dood in u lewe breek. Begin die instruksies van YHWH lees en bestudeer in Sy Woord en begin dit dan doen.
Begin om die heilige Sabbat te eer wat YHWH self ingestel het op die sewende dag en wat Hy ook self tot hierdie dag steeds eer. Dit is ‘n permanente afspraak wat die Skepper met die mense gemaak het – kom hierdie afspraak na tot jou eie voordeel.
Begin om die feesdae se sabatte te hou – al die sabatte is deur YHWH ingestel as EWIGE instellings. En al Sy instruksies is ook ingestel as EWIGE instellings. Gaan lees self wat sê Openbaring – in die duisend jaar van vrede wanneer Messias oor die aarde sal heers sal die volke steeds die feesdae hou – en die wat dit nie doen nie, sal nie reën kry nie en in hongersnood verval omdat die oeste sal misluk.
Exo 31:16 En die kinders van Israel moet die sabbat onderhou deur die sabbat te vier in hulle geslagte as ‘n EWIGE verbond.
Lev 26:14 Maar as julle nie na My luister en al hierdie gebooie nie doen nie;
Lev 26:15 en as julle my insettinge verwerp, en as julle siel van my verordeninge ‘n afsku het, sodat julle nie al my gebooie doen nie en my verbond verbreek
Lev 26:16 dan sal Ék dit ook aan julle doen: Ek sal verskrikking oor julle beskik: die tering en die koors wat die oë verteer en die lewe laat versmag; julle sal ook tevergeefs julle saad saai, want julle vyande sal dit opeet.
Lev 26:17 En Ek sal my aangesig teen julle rig, sodat julle voor jul vyande verslaan word; en julle haters sal oor julle heers, en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.
Lev 26:18 En as julle dan nog nie na My luister nie, sal Ek voortgaan om julle sewevoudig weens julle sondes te tugtig.
Lev 26:19 En Ek sal julle trotse mag verbreek, en sal julle hemel maak soos yster en julle aarde soos koper.
Lev 26:20 En julle krag sal tevergeefs verbruik word, want julle land sal sy opbrings nie gee nie, en die bome van die land sal hulle vrugte nie gee nie.
Lev 26:21 En as julle jul teen My versit en na My nie wil luister nie, sal Ek meer plae op julle lê, sewevoudig volgens julle sondes.
Lev 26:22 En Ek sal die wilde diere van die veld onder julle in stuur, en dié sal julle kinderloos maak en julle vee uitroei en julle verminder, sodat julle paaie verlate sal wees.
Lev 26:23 En as julle hierdeur jul nie deur My laat tugtig nie, maar julle teen My versit,
Lev 26:24 sal Ek My ook teen julle versit en julle ook sewevoudig tref weens julle sondes.
Lev 26:25 En Ek sal ‘n swaard oor julle bring wat die wraak van die verbond sal uitoefen; en as julle dan in jul stede terugtrek, sal Ek pes onder julle in stuur, en julle sal in die hand van die vyand oorgegee word.
Lev 26:26 As Ek vir julle die staf van die brood verbreek, sal tien vroue julle brood in een oond bak en julle brood by die gewig teruggee; en julle sal eet, maar nie versadig word nie.
Lev 26:27 As julle ook hierom nie na My luister nie, maar julle teen My versit,
Lev 26:28 sal Ek My in grimmigheid teen julle versit, en Ek sal julle ook sewevoudig tugtig weens julle sondes.
Lev 26:29 En julle sal die vlees van julle seuns eet, en die vlees van julle dogters sal julle eet.
Lev 26:30 En Ek sal julle hoogtes verwoes en julle sonpilare verdelg en julle lyke op die lyke van julle drekgode gooi; en my siel sal ‘n afsku van julle hê.
Lev 26:31 En Ek sal julle stede puinhope maak en julle heiligdomme verwoes en julle lieflike geur nie ruik nie.
Lev 26:32 Ja, Ek self sal die land verwoes, sodat julle vyande wat daarin gaan woon, daaroor verstom sal staan.
Lev 26:33 En Ek sal julle onder die volke verstrooi en ‘n swaard agter julle uittrek; en julle land sal ‘n wildernis en julle stede puinhope word.
Lev 26:34 Dan sal die land vir sy sabbatte vergoeding kry, al die dae van sy verwoesting, terwyl julle in die land van julle vyande is; dan sal die land rus en vir sy sabbatte vergoeding gee.
Lev 26:35 Al die dae van sy verwoesting sal dit rus die rus wat dit nie gehad het in julle sabbatte toe julle daarin gewoon het nie.
Lev 26:36 En wat aangaan diegene wat onder julle oorgebly het Ek sal in hulle hart ‘n vreesagtigheid bring in die lande van hulle vyande, sodat die geruis van ‘n verwaaide blaar hulle op die loop sal ja; en hulle sal vlug, soos ‘n mens vir ‘n swaard vlug en val sonder dat iemand agtervolg.
Lev 26:37 En hulle sal struikel die een oor die ander soos vir die swaard, alhoewel niemand agtervolg nie; en julle sal voor julle vyande nie kan standhou nie.
Lev 26:38 Maar julle sal omkom onder die nasies, en die land van julle vyande sal julle verteer.
Lev 26:39 En die wat onder julle oorgebly het, sal oor hulle ongeregtigheid wegteer in die lande van julle vyande, ja, ook oor die ongeregtighede van hulle vaders saam met hulle wegteer.
Lev 26:40 Dan sal hulle hul ongeregtigheid bely en die ongeregtigheid van hulle vaders deurdat hulle ontrou teen my gehandel het; en ook dat hulle hul teen My versit het,
Lev 26:41 sodat Ék My ook teen hulle versit het en hulle in die land van hulle vyande moes bring; of, as hulle onbesnede hart hom dan verneder en hulle dan boet vir hul ongeregtigheid,
Lev 26:42 sal Ek dink aan my verbond met Jakob; en ook aan my verbond met Isak en ook aan my verbond met Abraham sal Ek dink, en aan die land sal Ek dink.
Lev 26:43 Maar die land moet eers van hulle verlate wees en moet vir sy sabbatte vergoeding kry, terwyl dit woes lê sonder hulle; en húlle sal vir hul ongeregtigheid boet, omdat, ja, omdat hulle my verordeninge verwerp en hulle siel van my insettinge ‘n afsku gehad het.
Lev 26:44 Maar ook dan, as hulle in die land van hul vyande is, verwerp Ek hulle nie en het Ek van hulle geen afsku, sodat Ek ‘n einde aan hulle sou maak en my verbond met hulle sou verbreek nie; want Ek is die HERE hulle God.
Lev 26:45 Maar Ek sal tot hulle beswil dink aan die verbond van die voorvaders wat Ek uit Egipteland voor die oë van die nasies uitgelei het om vir hulle ‘n God te wees. Ek is die HERE.
Lev 26:46 Dit is die insettinge en die verordeninge en die wette wat die HERE tussen Hom en die kinders van Israel by die berg Sinai deur die diens van Moses gegee het.
Mense wat in GOD glo, glo nie in vals profete en sieners nie.
Suid Afrika behoort nou aan die vyand. Dis tyd dat die Boere wakker skrik. Daar is slegs 3.4 miljoen witmense oor, MINUS die 800 000 in plakkerskampe, MINUS die oumense en disabled mense, MINUS die kinders en vrouens, MINUS die wat lief is vir die swart man en vrou en selfs kinders by hulle het, MINUS die Afrikaner wat nog steeds die ousie en tuinman aanhou. Dit los omtrent 100 000 mense wat teen 50 miljoen moet baklei. Ons is NIE die uitverkore volk nie. Pak jou vrou, en jou kinders en trek soos wat ons voorvaders gedoen het.
Wie gaan vir die 800 000 blankes opstaan en vir die ouemense en vir die verkranktes. Jy vergeet hoeveelkeer God ‘n ou man of vrou gegryp het om Sy wil uit te voer – want deur sy mag is enige iets moontlik. En het Hy nie die volk gereeld gekasty omdat hulle nie na hulle oumense en armes omsien nie?
Al is ek die laaste een in hierdie land ek sal (met die Vader se hand) vir hierdie mense baklei wat jy so graag wil agterlaat. Hy sal dan ingryp en ‘n wonderwerk sal voor ons oe plaasvind netsoos by bloedrivier.
Jy het geen geloof nie, geen God nie en dus geen hoop nie. So hardloop maar as dit is hoe jy voel. Ek en baie ander van ons kan en sal nie hierdie mense agterlaat nie. Dit is my volksgenote en en ek sal hierdie bitter stryd vorentoe saam met hulle deurmaak. Maar ons is nie alleen nie. Onthou dit.
Ek kry mense soos jy bitter jammer want julle hardloop na julle eie verderf.
Luister na die profeet: Die volk gaan laaste in die donkerte maar kom eerste uit. En almal vlug hierheen want dit sal die enigste heenkome wees van die grootste verdrukking nog ooit in die geskiedenis van die mensdom.
Hierdie profesie is vir my onverstaanbaar! Ons
Hierdie profesie is vir my onverstaanbaar!! Ons leef aan die einde van die tyd!! Daar gaan geen nuwe republiek wees nie. Ons gaan die Duisend Jarige Vrederyk binne! Jesus sal ons Wit Regeerder wees.
Ek is dalk ‘n bietjie dwars maar ek hoop ook self nie dit is waarna ons moet uitsien nie!
Volgens die algemene opvatting gaan ons die juk van die Kaffer en Engelsman afgooi, Duitsland gaan ons help en leiding neem van ‘n nuwe era waar Suid Afrika die wêreld gaan verstom met sy ontwikkelings. Uh…
Al gesien hoe lyk die wêreld as gevolg van vooruitgang? Dis ‘n GEMORS. Feitlik elke ontwikkeling vanaf 150 jaar gelede het net een probleem op die ander veroorsaak. Noem my maar ‘n rockspider/agter die klip maar ek kannie sien hoe ons Boere eendag onsself met hierdie reuse Boerstaat en vierkluer voor die Messias gaan verootmoedig nie. Jou trots is bitter moeilik om in toom te hou as jy skielik mag proe.
Miskien het Siener die vierkleur slegs gesien as ‘n simbool van vryheid en nie ‘n wêreldse republiek nie. Dalk simboliseer dit die 4 slagordes en die 12 stamme soos sommige beweer.
Enige iemand anders ‘n bydrae lewer?
Interessant gesprekke/aanvoerings.Ons volk is in ‘n geestelike siek toestand. Ons sal moet self gaan ondersoek instel om te bepaal of ons op dieselfde geloof en vertroue in ons Hemelse Vader het al dan nie, as wat ons voorvaders met ons Hemelse Vader gehad het.Dit is so maklik om te se ons Hemelse Vader moet ons help, maar ons kom nie Sy Bevele na nie.