Die besetting van die Kaapkolonie deur Brittanje in 1806 was ook die begin van ‘n ewigdurende vyandskap tussen Emgelsman en Hugenoot − die latere Grensboer en Voortrekker, wat uiteindelik aan die Boervolk geboorte sou gee. Die Empire se haat vir die Boervolk sou met die jare net vererger.
In 1900 was lord Kitchener daarvan oortuig dat hy met sy uitwissingskampe die Boerekryger en sy gesin ‘n finale nekslag sou gee, maar met die Vredesluiting in 1902 moes Sir Alfred Milner met woede erken dat Brittanje verplig sal wees om die oorlog teen die Boer op ander maniere voort te sit, want met die wapen kon hulle niks regkry nie.
Skaars 12 jaar later, in 1914, sou twee verloopte Afrikaners, genls. Louis Botha en Jan Smuts, self (teen betaling) die swaard teen die Boervolk trek. Maar ook hulle kon hom nie doodkry nie. Genl. Louis se verraad het daartoe gelei dat hy sy polse gesny het. En in die veertigerjare moes Jan Smuts alleen Judasbok speel. Hy het andermaal gefaal, en is met minagting deur die Boervolk aan die haksteen ashoop toe gesleep.
Meer as 100 jaar sou verloop na Kitchener se mislukte moordkampe voordat ‘n glimlaggende FW de Klerk (hy was as “een van die twaalf” gereken) die Boervolk teen die hang van Pretoria met ‘n kus sou uitlewer om gekruisig te word.
Na die laaste taptoe op 10 Mei 1994 gespeel is en die ganse wêreld voor Jesus Mandela neergeval en hom as messias verwelkom het, het al wat Afrikaner is saam met hom en die aansienlike broeders (predikante, pastore, priesters en haakneuse) aan tafel gaan sit en uitbundig Nagmaal gevier.
En sommer net die volgende dag het ene Jeremy Thompson van Sky News met groot fanfare min of meer met hierdie woorde die dood van die Boervolk aankondig: “Op 27 April het hy sy laaste asem uitgeblaas en daar sal nooit weer van hom gesien of gehoor word nie. Want in die Nuwe Suid-Afrika het die duisenjaar Vrederyk vir Mandela en God se Nuwe Skepping, die Reënboognasie, aangebreek…” Een van sy kollegas wat saam met hom in die ateljee was, het gelag en gesê: “Ja, en hy was so nietig en onbeduidend dat ons seker nooit sal hoor waar hy begrawe lê nie!”
Maar De Klerk se ondernemer wat die begrafnis behartig het, het net soos Milner, Botha en Smuts verbrou − die Boervolk was blykbaar net skyndood, want elkers as jy om my kyk, dan sien jy gelykenisse van mense met Boeregelaatstrekke, in wie se are Trekkersbloed loop, Boereharte klop; en as jy mooi luister, hoor jy hulle Die Stem, sien jy die Vierkleur wapper…
Die Boervolk is nie dood nie − die Boervolk kan nie sterf nie!
Ek het pas wéér met een van hulle te doen gekry, Werner Krüger — ‘n nasaat van ons eerste president wat as banneling in die vreemde gesterf het. Met ‘n grootse daad wil hy bewys lewer dar daardie nasate nog met ons is, dat hulle nog ‘n toekoms het en dat hul bestemming hiér in die Beloofde Land reeds uitgestippel is.
Om dit te doen, gaan hy op 28 Februarie sy perd, Patriot, opsaal, sy Vierkleur vat en van Bloedrivier af ry tot in Lichtenburg. Voorlopig is dit net hy, sy perd en die Vierkleur. Maar hy hoop daar is onder ons volksgenote nog jongmanne met genoeg Trekkersbloed en genoeg Boeredurf in hul are wat saam met hom sal wil opsaal, saam met hom die die Vierkleur hoog wil hou!
Die rit sal drie maande duur en eindig op Saterdag 2 Mei 2015 op Lichtenburg.
Daar is natuurlik fondse hiervoor nodig, want hy (of hulle) moet langs die pad eet, drink en slaap. Maar ons volk leef mos nog en daarom sál daar genoegsaam wees om in elke behoefte te voorsien; veral van hulle wat in die gees op hul eie vosperd saam sal galop om uiteindelik saam op Lichtenburg daar by genl. De la Rey se standbeeld af te saal.
Ek stel homself nou aan die woord:
“My bloed is suiwer Protestante Boerebloed, vanaf die vesting van ons Bloed op Afrikabodem, deur al die verknegting wat die Kaap gebied het, deur die Groot Trek, deur Bloedrivier, die oorloë en strafkommando’s, deur die Boererepublieke, die Eerste- en Tweede (Anglo–Boere) Vryheidsoorloë. Ons identiteit is verbaster, en ons weet nie meer wie is wie nie, want ons volk weet self nie wie hulle is nie. Die enigste manier wat ons as volk, gered kan word, is om die “eie ek” eenkant toe te skuif, en eiesinnige denke in te ruil vir algehele volksgerigtheid.
“Ons staan vandag voor ‘n magdom van volksgroeperings en geloofsektes, wat elkeen die behoefte het om iets vir die volk doen, omdat verdeeldheid in die boonste vlakke, leemtes los op grondvlak. Ons vyand gebruik die leemtes om ons mense seer te maak (kyk maar net na die misdaadstatistieke).
“Ons spartel rond en ons pogings staan verdeeld en soos verlore druppels in die woestyn val. Voordat die vog enige lewe bring, verdamp dit. Kom ons gooi al ons druppels in een dam, waar daar volop water sal wees om die volk aan die lewe te hou in die “droogte” wat voor die deur lê.
“Die plan is nie om organisasies te organiseer nie, want vele pogings in die laaste paar jaar het tot niks gelei nie. Die plan is om die HELE volk te kry om self te besluit, en nie om net in te val by self aangestelde “leiers” se persoonlike koningskapstryde nie. Ons volk loop oor van selfaangestelde “leiers” (manne in bruin) en selfgeroepe “profete” (manne in grys) wat op eiesinnige manier na die volk se saak kyk, en namens almal wil besluit. Boere, die verdeeldheid WERK nie. Kyk terug na die laaste 20 jaar. En wat het hierdie verdeeldheid ons gebring?
“Die tyd van twis, tweedrag en verdeeldheid is verby, want as ons nie daarmee ophou nie, sal Vader ons uitroei uit hierdie goeie land waarheen Hy ons gebring het.
“Die Twee Riviere Kommandorit
“(Van Bloedrivier tot Sandrivier.)
“Ter herinnering en herdenking van getrouheid, gehoorsaamheid, en eer. Die Boervolk se eerbare en vreedsame uitroep op Geregtigheid en Erkenning.
“Hiermee word dan ook ‘n beroep gedoen op almal wat deel vorm van die nageslag van die Boere wat die Gelofte afgelê het op 16 Desember 1838, asook die nageslag van die Boere wat die Sandrivier-konfensie onderteken het op 16 Januarie 1852, asook die Boere wat die Bloemfonteinse konfensie onsderteken het op 23 Februarie 1854, asook die nageslag van al die burgers wat deel gevorm het van die Republiek van Transvaal, Die Oranje Vrystaat, en die Republiek van Natalia, om die rit mee te maak en/of te ondersteun.
“Beplanning vir die Twee Riviere Kommandorit
“Die plan is moontlik en haalbaar, vir die wat opreg die Boervolk se belange op die hart dra. Ek lê voor wat ek wil doen met hierdie Perde Kommandorit en vra nie toesteming daarvoor nie. Dit is die enigste manier om die volk se aandag op ons stryd te vestig, en om ons mense te bereik op hartsvlak:
“Op 22 Februarie 2015 vertrek die kommando (tans net ek) te perd vanaf Bloedrivier vir die bevestiging van die Dingaan–Retief-traktaat. Vandaar ry die kommando na Sandrivier vir die bevestiging van die Sandrivier-konvensie. Daarna vertrek die kommando na Bloemfontein vir die bevestiging van die Bloemfonteinse konvensie.
“Met die drie dokumente ry die kommando dan na Melrose House. Hier herroep ek/ons as Boere die vrede tussen ons en die “Empire”. Ons doen dit namens ons voorgeslagte, en ook vir ons nageslag. Ons stryd is nie teen ras of haat vir die vyand nie, maar vir die liefde en veiligheid van ons eie.
“Vandaar gaan die kommando via Parys na Lichtenburg om ‘n Volksvergadering by te woon.
“Hiermee word aan u gevra vir u hulp met borg van die kommando rit. Ek vra nie baie geld nie, slegs 1 sent per km. Dit gee R 15.05 (1505 km x 1c) (dit is nie vir self verryking nie, maar vir die onderhoud van Patriot (my perd) en vir brandstof vir die ondersteunings voertuig.
“Hulp word ook gevra met die volgende: (tydelike gebruik)
“1 Sleepvoertuig (Bakkie vir die vervoer van perdekos en water)
“1 Perdewa
“‘n Mobiele kraal, panele en penne (vir veilige staanplek vir my perd waar ons langs nationale paaie oornag)…”
Werner se volledige roete, tye en datums vir die Kommandorit, asook sy bankbesonderhede kan direk van hom verkry word. Sy telefoonnommer is:
074 403 5286
E-posse kan gestuur word aan: maygordon123@gmail.com
Adriaan, die feit dat jy hierdie poging van Werner ondersteun, is belangrik vir al ons lesers. Ons is al vuisvoos van al ” fopspene, ” wat gereeld opgedis word, deur NI agente, en wolwe in skaapsklere ! Ek sal dit dus graag wil ondersteun binne my beperkte vermoëns. Maar ek weet daar is welgestelde Volksgenote onder ons, wat hierdie hele projek, met geen probleem sal kan dra. Dan is daar diegene wat slegs sal kan bid. ALMAL is ewe belangrik. Vriende, kom ons weerhou ons van die euwel van ” beterweterigheid, ” en gee Werner die respek en bystand wat hy verdien. Wees liewer dankbaar dat daar iemand is, wat bereid is om iets te DOEN ! En onthou, ons Hemelse Vader kan uit n ” klein, onbeduidende aksie, ” n wonderwerk tot stand bring, wat die wêreld kan ruk !
Dankie Johan en Dirk. (Jammer. Die eerste plasing van die berig was nog in konsepvorm toe dit per abuis deurgeglip het. Ek kon nou eers die finale hersiening doen!)
Ja, ons het mekaar in hierdie tyd nodig soos seker nog nooit te vore nie. En ek is oortuig daarvan dat Werner se Kommandorit die media gaan dwing om weer van die Boer én wié hy is, kennis te neem, want in die kleine is hierdie Kommandorit ook ‘n simboliese tog deur die land net soos in 1938 met die Simboliese Ossewatrek toe ons volk deur ‘n onstuitbare gees van eensgesindheid meegevoer en saamgebind is!
Sterkte vir you Werner…ek hoop dat die toer van jou baie suksesvol sal wees- mag die skille van die ooglede afval,mag die twee houte nou saamgevoeg word ,sodat jy nie eens die lasplek sal sien nie. Die tyd word ryp vir ons dinge…Dankie dat jy inisiatief neem en jou deel vir ons Volk doen.
Groete
Mag ons liewe Vader jou seën. Ek is daar langs jou Werner, al die pad! Eendragt maakt magt.
Koeberg het weer ‘n ‘tegniese fout’.
Omdat Werner nie altyd selfoon-ontvangs het nie, is ek gevra om sy bankbesonderhede te verskaf. Ons het reeds verneem van buitelandse vriende wat wil help!
WERNER KRÜGER
ENB
REK. NR: 62440322238
TAK KODE: 250655
SWIFT CODE (Vir buitelanders wat graag ‘n bydrae wil maak): FIRNZA JJXXX
Die volgende Selnommer kan ook gebruik word: JIMMY by 083-541 8252.
Jimmy het reeds R500 geskenk – wie wil dit oortref?
Groete
Baie dankie Oom Adriaan – hoekom ons mekaar uitdaag is nie om te sien wie gee wat nie maar om darem so ‘n bietjie boek te hou van waar ons presies met die fondsinsameling staan so ek wil die volksgenote baie nedering vra dat as hulle op ‘n bedraggie besluit dat hulle dit daadwerklik ook sal inbetaal – sodoende kan ons bepaal hoe ver ons is vanaf ons mikpunt en/of noodprosedures in te stel om die oorblywende fondse soos benodig te bekom .
Boeregroete
Verder wil ek graag voorstel dat die mense op Dorpe wat die roete insluit, in groot ondersteunings getalle sal opdaag.
Hierdie gebaar wil gedoen wees.
Net so Arnold – as ons mense kan help ondersteun ,al is dit net met ‘n warm bord kos en/of slaapplek , sal dit ook waardeer word – as hulle hier by my verby kom gaan ek help met slaapplek en kos en stalle vir die perde – ons mense weet mos darem nog om te help waar ons kan …
En zo wordt het nog overwegend zuivere blanke Oekrainse volk vernietigd:
http://www.dailystormer.com/chinaese-plan-to-import-ukrainian-women-to-breed-with-chinamen/
Pieter, dit was vir my opmerklik, hoe wit die babas en kinders is, wanneer hulle videos wys van die Okranïers wat vlug ! Maar reg deur die geskiedenis word die vrouens van die oorwonne volk, weg gevoer, en dan volg verbastering. Maar hier in ons eie land, is die subras-barbaar n mede christen, so daar is niks mee verkeerd om ons Adamitiese genelyn vir ewig te verwoes nie ! En ek het al tevore gesê : As n Israeliet, ( Adamiet ), sy/haar genelyn met n nie-Adamiet verbaster, is dit die sonde teen die Heilige Gees, ( Apartheids Gees is n baie beter benaming ! ) Dit is die enigste onvergeeflike sonde, waarna Yahshua self verwys het. Natuurlik kan dit nie teen n vrou gehou word, wat verkrag word nie. Nou sal mense vir my vra om spesifieke Skrif aan te haal, om die slim dominees/pastore en professors verkeerd te bewys. Ek kan ongelukkig nie, want hierdie ding is in my HART en VERSTAND ingeprent. En ek voel heeltemal gelukkig en tevrede met hierdie interpretasie !
Net die beste Werner, mag jou taak n reuse sukses wees en ons volk wat nog slaap se oe oopmaak. ek het vantevore gesê dat die RRK weer sterk na vore sal tree in die eind tyd wat ons betree, of soos verwys word na the Holy Roman Empire, of dan wel die 7de en laaste keer se opstanding, die volgende is deur die klomp van RRK kwydgeraak.VATICAN-Pope Francis and the Vatican has introduced the world to their god they been worshiping all along, Lucifer. According to Pope Francis and the Catholic Church, The Morning Star is the creator of the world and the father of Christ. He brought “light” to the human race. This announced was made to the world April 27th, 2014 during a ceremony where Pope John Paul the 1st and Pope John Paul the 2nd.This declaration is unprecedented and should cause concern to the world. It’s no coincidence that the first Jesuit Pope would make such a shocking statement. He has been overhauling the Vatican since he got in. So far he has said Atheist will enter heaven as long as they do good works. He also stated Jesus is just a man and prays to the father and he is a co-mediator with mother Mary between God and man.
This is their new statement made during Mass and other ceremonies:
“His flame dawning his own son
May, I say to you O’ Lucifer who knows no setting
Christ is your son who came back from the dead
and shed his light to the human race
and is alive and reigns for ever and ever”
so ek dink ek is nie te ver verkeerd as daar definief op die vlak n baie groot konfrontasie wag nie.
Kyk hoe opereer satan in Zimbabwe. Hy is die ‘good guy’. Die organisasie sit agter die bose oral:
http://www.newsday.co.zw/2015/02/04/jesuits-start-96m-housing-project/
Die Rhodesiese troepe saam met die SAP en ons valskernsoldate moes destyds daardie Jesuïete neste eerste uitgewis het.
Volksgenote – ek weet en verstaan dat ons almal veg te brode , maar dit is absoluut verbysterend dat , toe ek gister met Werner praat , dat daar tot op hede ‘n skamele bedraggie van R1150-00 in die rekening inbetaal is – ek wil op niemand se gevoelens speel nie , maar ons kan op hierdie einste webblad sit en ellelange gesprekke voer oor ons toekoms en ons heil , ons geloof en sieninge , kommentaar lewer en mekaar aanvat , maar sou ons die slag om fondse smeek vir ‘n eenmalige saak wat die wereld daar buite se oe sal oopmaak sodat ons vir die wereld daar buite kan wys dat daar nog ‘n Boervolk bestaan wat nieteenstaande die felle aanslag teen ons , nog staande bly en ons nou die kans het om dit te doen …..dan raak hierdie webblad tjoepstil – jy kan my maar aanvat ek gee regtig nie om nie – hy het gister vir my gese hy het al gevoel en stuur sy perd in die veld in en hy het vir sy Moeder gese al gaan loop hy die totale afstand van 1500 met sy voete en die vierkleur , sal hy dit doen – ek dink die mannetjie het meer “guts” as ons almal saam – ek trap op geen tone nie , maar die waarheid maak partykeer seer ….. Sy bankbesonderhede nog steeds op kommentaar 6 hierbo soos deur Oom Adriaan verstrek.
Groetnis
Patriot, ek persoonlik dink die linkse media sal die poging totaal ignoreer? Indien nie, sal hul waarskynlik die poging afkraak. Ek is trots op Werner omdat hy IETS doen, terwyl die res sit en klets en kla. Daarom het ek reeds my bydra gemaak. Dit is vir sy perd se versorging. Kom ons ondersteun Werner in sy roeping. Hoe min van ons se drome word verwesenlik? Sy droom is om iets vir ons te doen, kan ons nie maar vir hom ook iets doen nie? Werner as dit nader aan die tyd kom, en jy kort nog fondse, skryf maar hier, ek sal dit dophou en nog bydra probeer maak.
Patriot, ons hoor jou duidelik, en stem saam met jou! Moenie sleg voel nie! Ek persoonlik kon dit nie glo toe ek sien dat Werner slegs vir 1 sent per kilometer bydrae vra nie… Ek dink meeste mense voel dalk dit is te veel moeite om te doen vir so-‘n klein bedraggie. Ek het toe maar namens tien oorbetaal. Ek glo daar is seker nege ander Boere wat dalk sou wou maar rêgtig nie hét om te gee nie… So, hulle hoef nou nie sleg te voel nie… en die moeite was vir my nie te veel nie…
Antsan, ek stem presies met jou saam ! Maar vir Werner wil ek sê, om hom nie te steur aan die sataniese liberale pers nie. Maar ek is beslis n bekommerde Boer, op hierdie stadium. Ek weet daar is BAIE volksgenote, wat regtig finansieël sukkel. Maar as jy nie eers n sinnetjie op jou selfoon kan tik, en sê : Werner, ek/ons dink aan jou, en bid vuriglik vir hierdie aksie van jou ! Mense, wat is aan die gebeur hier ? Daar is die afgelope twintig jaar, verskeie sms veldtogte, bidure, kerkdienste, verootmoedigings-dienste, optogte, en wie weet wat nog alles, gehou tov die gemors waarin hierdie land verkeer ! Miskien lees ek die Boerevolk, waarvan ek n trotse lid is, heeltemal verkeerd ? En ek respekteer elke patriotiese, hardwerkende blanke in hierdie land, wat nie die knie gebuig het voor die sub-ras barbaar nie. ( Ongeag wat hy/sy haarself wil noem, of nie noem nie ! ) So Werner, my vriend, hou aan in die geloof, en dink die heel tyd WYD, en ” uit die boks ! ” Toe Dawid vir Goliat aangevat het, het hy beslis BAIE wyd gedink, en Vader Yahweh het die res gedoen !
Ek wil net eerstens dankie se vir Adriaan vir hierdie plasing. En dan ook aan almal vir julle ondersteuning en aanmoediging. Werner is my seun. Wat hy doen is werklik uit liefde en opreg. Mag Vader se seen op elkeen van julle wees.
Dapper / Patriot
Ek is 10jr oud en is ‘n dogtertjie met 4 bene. Ek wil net graag vir jou baie dankie sê dat jy jou mens Werner, veilig en geduldig dra deur hierdie belangrike sendingtog vir die Afrikaner. Ek het R1500,00 in my spaarblikkie – jy kan dit maar kry. My mense staan bankvas agter jou, oom Werner en sy mamma.
Groete
Patricia deLille
(en nee, ek koggel niemand nie – dis regtig my geregistreerde naam)