Eers het die swartes gedink as hulle in ons skole en universiteite kan inkom, sal hulle soos ons wees. Toe dink hulle as hulle ons doodmaak en ons goed vat, is hulle soos ons. En toe besluit hulle om die land te vat en die geld en dan sal hulle soos ons wees.
Nodeloos om te sê, niks het gewerk nie, want hulle bly swart en dom en hulle hare kroes. Nou wil hulle probeer wit word, letterlik wit soos Michael Jackson geword het, want dan, so glo hulle, sal hulle soos ons wees.
Hoekom probeer geen blanke om swart te word nie? Want wit is die hoogste waarna jy kan strewe en dan is daar blankes wat skaam is daaroor.
In Kingston, Jamaika, probeer die swartes hulleself blank maak, want dit is wat die mans wil hê – hulle vroue moet so wit as moontlik wees, en hulle gebruik ‘n roekelose metode. Een van hulle jong ousies uit die ghetto het oor die veldtogte om hierdie praktyk te stop, gesê: “Ek hoor die mense sê dat verbleiking sleg is, maar ek sal dit steeds doen. Ek sal nie daarmee ophou nie, want ek hou daarvan en ek weet hoe om dit veilig te doen.”
Dwarsoor die wêreld probeer swartes hulle velkleur verander, maar in die vuil buurtes van Jamaika het dit gevaarlike afmetings aangeneem. Tot kinders se velle word gebleik tot groot ontsteltenis van Neil Persadsingh, ‘n dermatoloog van Jamaika.
Baie van die rome wat verkoop word, kom uit Wes-Afrika en bevat hydroquinone wat gekoppel word aan die misvormingtoestand, ochronosis, wat kolle verdonkering van die vel veroorsaak. Dokters in Jamaika sê dat die misbruik van die bleikingsrome het gelei tot rekmerke in die gesigte van sommige Jamaikane.
Hydroquinone is verwyder uit oor-die-toonbank produkte in Japan en Europa, maar in Jamaika kan enige ding op straat gekoop word omdat daar geen beskerming vir die koper is nie. Die poeiers en rome in buisies, plastieksakke en botteltjies staan opgestapel in kartondose langs die straat waar dit verkoop word. Daar is geen etiket op wat die inhoud van die produk aangee nie.
Geharde bleikers gebruik onwettige salwe wat ingesmokkel word. Dit bevat mercury, ‘n metaal wat die produksie van melanin (wat die velkleur gee) blokkeer, maar dit is ook giftig. Selfs die armes probeer hulle velkleur verander en gebruik kerriepoeier en tandepasta om dit te doen. Kerriegeel is dus okei, maar swart of donkerbruin is nie ‘n opsie nie.
Eva Lewis-Fuller, die minister se direkteur van gesondheid, sê dat op dié eiland van 2.8 miljoen hoofsaaklik swart mense, is die ideaal vir elke Jamaikaan om blank te wees, want dis die mense met ligte velle wat die advertensies oordonder, veral van duurder produkte, asook die sosiale bladsye van die nuusblaaie.
Sy het ook gesê dat dit baie erger geraak het die afgelope paar jaar. Daar is egter ook diegene wat sê dat dit ongemaklike vrae laat ontstaan oor ras en identiteit.
Carolyn Cooper wat ‘n professor in literére en kultuurstudies is aan die Wes Indiese Universiteit, sê dat “as ‘n mens werklik die verspreiding van die vel-bleik-virus wil beheer, moet ons éérs erken dat daar ‘n kleurvooroordeel epidemie in ons gemeenskap is.”
Maar ‘n liberalis sal eerder sterf voor hy dit sal erken. En as daar vooroordeel oor velkleur is, dan is dit die regses wat so voel en dit word as rassisties beskou. Hierdie Jamaikane is self rassisties, teen hulle eie velkleur. Wat maak ‘n liberalis nou?
Ek neem hulle nie kwalik nie. Wit is tog iets wat skoonheid impliseer. Arme drommels voel seker erg minderwaardig.
Kêrriepoeier…? Klink so na Kapoen…
Hulle kan alles van ons wegneem, maar ons blanke velle is iets wat hulle nooit kan vat nie!
Mercury is kwik in Afrikaans. Melanin is melanien in Afrikaans. Sê maar net.
Vriende, hierdie tendens is nie net in Jamaika nie, maar orals, selfs hier in RSA. Die liberale media praat maar net nie graag oor dit nie. Hollywood sit ook met n groot probleem. Op film, kan jy die pik swarte nie mooi identifiseer nie. Al wat jy sien is wit tandjies ! As die beligting opgedraai word, neuk dit weer met die ander onderwerpe se beligting. Nou moet julle bid dat die toordokter salfmakers nie uitvind dat renosterhoring die salf nog meer ” skop ” gee nie ! Dan is dit verby vir elke renoster op aarde !