Ulysses se kort werkstuk het voortgespruit uit ‘n vraag van sy vriend Spencer Collier in 1982: “David, wat glo jy sal gebeur as ons môreoggend wakker word en uitvind dat al die Blankes gedurende die nag opgepak en vertrek het, en Amerika in die hande van ons Swartes gelaat het?”

Hy het hierdie vraag as ‘n katalisator gebruik om sy eie navorsing oor die onderwerp te begin en uiteindelik sy bevindinge in die boekie “Die Voortreflike Ras” saamgevat.
Monica Hugget van Suid-Afrika wat destyds betrokke was by die Christian Defense League in Mississippi het Ulysses se boekie onder hande gekry. As gevolg van die kontroversiele aard van die werkstuk het Ulysses tot op daardie stadium nog niemand kon kry wat bereid was om dit vir hom te druk nie.
Die Christian Defense League het toe deur die uitgewery Sons Of Liberty Books in Picayune die boek gepubliseer en dit het so goed verkoop dat Ulysses met die opbrengs vir hom ‘n bakkie en tuingereedskap kon koop waarmee hy toe sy eie tuindienste begin het. Maar sy droom was om vir predikant te studeer.
Vir maande lank het Monica en Ulysses gekorrespondeer terwyl hy nog by sy moeder in Florida gewoon het.
Gedurende die moeilike tye het Monica selfs vir hom klere gekoop by ‘Jacobs Well’, ‘n welsynsorganisasie want het sy gedink het “hy kan dra wanneer hy begin preek” . Die verkoopsdame het dit genadig geskenk met die woorde, “Jy gee seëninge, ons gee ook. Neem alles en stuur dit aan Ulysses.” Sy pogings het groot simpatie gewek.
Maar toe het die antwoorde op Monica se briewe skielik opgedroog en Ulysses was verdwyn. Sy werk en skryfwerk leef voort, maar wat van hom geword het, bly ‘n misterie.
Ulysses verduidelik van die begin af dat die doel van die boek nie is om rassespanning te veroorsaak nie, maar om ‘n pad van geskiedkundige en huidige waarhede te volg. Ulysses neem die leser saam met hom op ‘n tog deur die geskiedenis vanaf Egipte, Suid-Amerika, die Japanese Industrieë, die kolonisering van Amerika, die Kongo, asook Suid Afrika. In elke afdeling bied hy ‘n perspektief wat soms moeilik in selfs blanke regse kringe gevind kan word. Dit is die rare wêreldsiening van ‘n swartman wat ontnugter is van historiese revisionisme en die liberale siening van gelykheid en broederskap tussen rasse.

Die swart prediker James Manning van ATLAH World Missionary Church in die VSA is nog ‘n voorbeeld. Sy uitgesprokenheid oor sy eie swart volksgenote se barbaarsheid en immoraliteit het hom al in diep water gehad. Manning het destyds ook geen ooghare gehad vir Barak Obama nie en hom beskryf as ‘n “Taliban Muslim” en sy ma as “white trash” omdat sy met ‘n swartman geslaap het.
“It is common knowledge that African men, coming from the continent of Africa — especially for the first time — do diligently seek out white women to have sexual intercourse with. Generally the most noble of white society choose not to intercourse sexually with these men. So it’s usually the trashier ones who make their determinations that they’re going to have sex”
Strong beskryf die geskiedenis van integrasie as ‘n mislukking en glo dat totale integrasie en die vermenging van rasse sal lei tot die uitwissing van die blanke ras se genetiese kwaliteite. Hy is van mening dat multikulturele integrasie ‘n afgradering van die genepoel tot gevolg sal hê en die vernietiging van groot denkers sal beteken. Hy stel dat swart gemeenskappe geneig is tot wanorde en gebrek aan onderhoud, wat volgens hom ‘n genetiese neiging is.
Ulysses haat nie sy eie mense nie maar sien hulle vir wat hulle is. Hy is self immers swart. Niemand word ooit aangeval as hy die swartman se sport prestasies of ander bydraes uitlig nie maar die blanke se vermoëns en bydraes deur die eeue word gedurig hersien of gekritiseer.
Ulysses vind die gevorseerde integrasie belaglik want soos hy sê “Alhoewel die kinders gedwing word om dieselfde skole by te woon, skei hulle hulleself af die oomblik wat hulle daar uitstap.”
Hy is ook omgekrap met sy eie mense se immorele optredes en veral as gevolg van dwelm misbruik. Maar hy meld ook dat die huidige “dwelmoorlog” eintlik ‘n “rasse-oorlog” was, bedoel om swart gemeenskappe te destabiliseer en hulle uit blanke woonbuurte te hou.
Die nalatenskap van Ulysses se werk bly ‘n insiggewende bydrae tot rasse kwessie veral tussen veral swart en wit. Sy amper genadelose eerlikheid en opregtheid is soms verbasend maar gee terselfdetyd ook ‘n blik op ‘n perspektief wat dikwels heeltemal ignoreer word. Die van ‘n swartman wat die witman sien vir wie hy eintlik kan wees. ‘n Baken van christen moraliteit, seën en voorspoed.