In een van sy gesigte het Siener “…die gras aan die brand sien raak, en dit brand na die suide (De Doorns en omgewing?). Dit gebeur nadat hy “…aan Rustenburg se kant ‘n vuur by die koppie sien vlamvat het … nie lank daarna nie “borrel die potte tussen ons (dit beteken ‘n burgeroorlog)…”
Net soos Siener voorspel het, het die vure (geweld en bloedvergieting) wat by Rustenburg uitgeslaan het, nie weer doodgegaan nie, maar wyer uitgekring. Oor die naweek het bloedige gevegte ook in die Noord-Kaap en Vrystaat uitgebreek en daar is tekens dat dit nou landswyd kan begin opvlam.
Die jongste inligting wat ons gekry het is:
- Noord-Kaap – ‘n Staking by die Dairybelle-kaasfabriek se stoor in Bloemhof asook brandstigting, het gelei tot die intimidasie van ‘n plaaslike wit sakeman.
- Verdagtes is aangekeer nadat een van die onderneming se afleweringsvoertuie met klippe en ‘n petrolbom bestook is.
- Die maatskappy het miljoene rande se skade gely weens die staking. Kort nadat die staking begin het, is die paaie rondom die aanleg afgesper.
- Sowat 75 000 liter melk moes afgeskryf word. Die maatskappy moes ‘n hofbevel kry om stakers te verhinder om paaie te versper.
- Die skade van ‘n brand by ‘n pakhuis beloop tussen R5 miljoen en R10 miljoen. Weens die staking kon verskeie aflewerings nie betyds gedoen word nie.
- ‘n Inwoner se voertuig is verwoes en die polisie wil nie ‘n saak teen die beskuldigdes te maak nie uit vrees vir verdere geweld, aangesien die stakers dreig om Bloemhof se sakesentrum af te brand
- Vrystaat – Die Zio Cash & Carry in Sasolburg is geplunder en verwoes. Oproeriges het oor die heining geklim en die plek leeggedra. Geen polisie in sig terwyl boewe die winkel plunder nie.
- Munisipalke kantore in Zamdela brand. Uno by 4-rigtingstop voorgekeer. Insittendes hardloop weg. Uno brand.
- Ouers moes vanoggend hulle kinders by die Laerskool Fonteine, Laerskool Leeuwspruit, Laerskool Noordskool, Laerskool AJ Jacobs en kleuterskole kom haal. Petrol bomme is geslinger en ‘n Nyala is deur die terroriste omgegooi en ook ‘n voertuig uitgebrand.
- Terroriste verdeel in groepe om polisie te verdeel. Polisie word aangeval.
- Talle besighede en privaateiendomme is in verskeie areas beskadig.
- Blankes probeer verhoed dat terroriste die blanke woongebiede binnekom.
- Inligting het ons bereik dat busse vol swartes op is na Parys om ook daar te gaan plunder en onrus te stook. Verder verneem ons dat planne gereed is om soortgelyke verwoesting binne weke na die res van die land uit te brei.
Dis opvallend hoedat die geweldsituasie byna oornag verander het deurdat dit van De Doorns na die Vrystaat en Noord-Kaap versprei het na blanke sakegebiede.
De Doorns -Die provinsiale sekretaris van Cosatu, Tony Ehrenreich, het juis oor die naweek in New Age gesê hulle wil hê die boerderybedryf in die land moet nou ineenstort sodat die slawe-situasie beëindig kan word en ‘n nuwe bedryf na die beeld van die Nuwe Suid-Afrika herbou kan word!
Dit behoort maklik te wees, want kameraad Robert Mugabe van Zimbabwe kon hom reeds van ‘n presiese replika van so ‘n gesogte “beeld” voorlsien.
Ja, waaragtig, die nuus is kwaai gesensor om die boere in die duister te probeer hou sodat daar nie genoeg voorbereiding betyds kan plaasvind nie. Ons moet mekaar regoor die land waarsku om gereed te wees vir die komende burgeroorlog. Boere-Afrikaners moet mekaar opsoek en saam beplan waar hulle dit nie alreeds doen nie. Vroue en kinders moet gereed staan om op enige stadium na veiligheid te vlug, weg van stede en dorpe.
Moenie wag met voorbereidings totdat daar nie meer geleentheid is om op te tree nie. Mense moet noodvoorrade aankoop. Verkoop die ekstra motorkar en kry ‘n bakkie en laai jou noodvoorrade daarop vir die moment wat jy moet vlug vanuit jou tuiste. Beplan waar presies jy heengaan sodat jy nie soos ‘n mot om ‘n lig draai nie maar reguit, met die kortste pad na ‘n veilige hawe gaan. Hierdie wetters kan NIE ALLE roetes OORAL toemaak nie, MAAR WEES NOU GEREED. MOENIE MEER TALM NIE!
Ek vermoed die plan is om die Afrika sokker teen die 10de Februarie af te handel en intussen die vure aan die brand te hou, sodat hulle dan met alle erns kan voortbeur om ons uit te roei.
MOENIE VERGEET NIE: Oom Siener se geelperske reen is alweer op hande met die einde van die Afrika sokkerbeker op 10 Februarie komende. Dit lyk deesdae verskriklik na die omstandighede wat Oom Siener vir so ‘n tyd voorspel het. Mens kan dit in die lug ruik!
STERKTE en wees paraat en bid tot Here Jesus vir jou mense en jou land.
Mag Jashua Mashiag ons genadig wees. Sela.
Persverklaring van Afrikanervolksparty.org
PERSVERKLARING
21 JANUARIE 2012
“GRONDHERVORMING”
In die lig van Jacob Zuma se nuutste uitsprake oor “grondhervorming” en die verklarings wat kwistig uitgereik word deur vakbonde, politici, die kerk en veral die georganiseerde landbou organisasies, is dit noodsaaklik dat daar duidelike riglyne moet kom wat in die eerste plek die landbouer se posisie in ag sal neem. Die kwaadwillige en vernielsugtige optrede van “stakende plaaswerkers” wat sy oorsprong in die politiekery van die Marikana debakel het, verg ferme en spoedige optrede indien stabiliteit in die landbou verkry wil word.
Die aanhoudende klem op onderhandelings en gesprekvoering is nou al by herhaling bewys as kontraproduktief en bloot ʼn instrument in die hande van die kommunisties gedrewe aanslag op die grondbesit en eiendom van die Afrikanervolk en in hierdie geval die Boer wat telkens moet toegee en geleidelik in ʼn al swakker posisie gedwing word.
Die Afrikaner Volksparty doen ʼn beroep op die oorblywende Boere in Suid Afrika om hulle Landbou-organisasies opdrag te gee om ondubbelsinnig van die regime te eis om hulle verantwoordelikheid om die Boere en hulle eiendom te beskerm, onverwyld na te kom. Om die regime te waarsku om nie Boere wat hulle huis en haard beskerm teen aanvalle en vandalisme te arresteer terwyl die aggressors vry toegelaat word om brand te stig, eiendom te beskadig en lewens te bedreig asof hulle ʼn reg daartoe het nie.
Indien die regime in gebreke bly om hulle verantwoordelikheid vir die veiligheid van die Boeregemeenskap na te kom, moet die Boeregemeenskap uit noodsaak kommando’s organiseer ten einde hulleself te beskerm. Indien die stakers voortgaan met die wandadigheid van gewelddadige optogte, moet daar dringend begin word met ʼn benadering om te meganiseer ten einde in pas te bly met landbouers elders in die wêreld en sodoende te ontkom aan die las van stakende werkers wat vooruitgang en volhoubaarheid van kosproduksie in Suid Afrika ten aanskoue van die regime belemmer.
As daar nie Boere grondbesitters is nie, is daar nie voedsel nie en ook nie werk en heenkome vir honderde-duisende werkers nie. Die regime hervorm in samewerking met die onderhandelaars, Suid Afrika die afgrond in!
Danie Varkevisser.
Baie dankie Oom Adriaan!
Jy hou net altyd volstoom met die goeie werk voort!
Ek het vandag my boeke by die poskantoor gaan haal “Loopgraaf,Nibiru en raad vir kwale” kan nie wag om te begin nie. My vrou is klaar deur ‘Raad vir Kwale” sy’t my boek nou geanekseer….Absoluut puik se sy ..Baie Dankie!
Ek voel so wonderlik om te sien dat profesie so vinnig nou in vervulling gaan.Tyd raak op,ons moet moed hou.Ek bid vir my mense(ons Volk)elke dag dat die Vader ons moet beskerm,en geduld mag skenk. Die ooreel kom die Almagtige toe,en ons sal instrumenteel wees soos nodig wanneer die tyd aanbreek.
dankie dat oom Adriaan ons altyd inlig ,ons bronne vir inligting word al hoe minder,en dan kry ons nog kritiek oner die liberales wat dink hulle is Boere Afrikaners.Hulle moet onthou die kaf sal van die koring geskei word.
Dankie Oom Adriaan
Groete Johan
Vriende, die volgende film greep doen op regse werwe die rondte…
http://www.youtube.com/watch?v=twPPjQekraA&feature=player_embedded
Dis baie moeilik om te oordeel, sou dit waar wees, wee hulle…MAAR…
Gegewe die posisionering van die video kameras, laat my ernstig wonder…
`n Moontlike akteurspel deur Nationale intellegensie om regse emosies op te wek met hoop om blanke reaksie teen die SAPD uit te lok?????
Wat dink julle my broers?
PJ
Hi daar PJ
Ek dink jy’sin die kol…kyk net hoeveel kamera’s was daar en almal op die regte plekke..hulle lok ons uit ,moenie val vir die propaganda’s nie.Ons moet net vasbyt nog n klein rukkie en as die land verval in totale anargie…Veg ons met die Bybel in die een hand en die roer in die ander..
Boere Groete
Riana Scheepers se filantroop ouers op plaas aangeval.
Nie eers vrek gemaak nie, net aangeval en dis VOORBLAD NUUS op `n Naweek `Die Burger` !!!
As regse vs. filantroop, moet ek erken ek het my so `n bietjie verlekker in die feit dat met dieselfde tong waarmee die ou linkse die paniek knoppie gedruk het, kon hy so `n voorsmaakie kry van dit wat hy op derduisende van MY volksgenote sonder skaamte help neerdaal het.
Maar daars geen hoop vir die ou skepsel nie, as ware filantroop SAL hy weer môre dieselfde tong gebruik om die Godvresende regses aan teval en sy meesters se swart gatte blik lek.
Aaai, laat ek maar eerder hier eers `n wag voor my tong sit.