Na raming het die ANC regering die afgelope jare reeds meer as R40 miljard spandeer net aan die “voorbereiding” vir die afgod Mandela se begrafnis – dit sluit o.a. in die bou van vierbaan-snelweë, die Gautrein, die oprigting van 5 nuwe sokkerstadions, die massiewe opgradering van die Mthatha-lughawe oor ‘n tydperk van 5 jaar teen ‘’n koste van byna R60 miljoen — waar verskeie, bykomende aanloopbane aangebring is; luukse verblyf- en eetplekke is gebou vir die oorsese elite (hoë gaste) wat aan die afgod ’n laaste eer wil bewys; verder is daar ook groter vliegtuig-parkeerruimtes uitgelê, en ‘n moderne, reuse-vulstasie en nuwe teerpad is van die lughawe af tot by Qunu gebou, waar die begrafnis gehou gaan word. Hierdie “voorbereidings” is nog maar net die puntjie van die ysberg. Na ons verneem, sal die totale koste vir die begrafnis die belastingbetalers nog heelwat miljarde uit die sak jaag.
Die ANC is vasbeslote om met sy begrafnis wêreldgeskiedenis te maak; dit moet dié van Pous Johannes Paulus II en Diana by verreweg oortref. En ’n mens staan verstom as jy sien hoe die ganse wêreld oormekaar val om aan ’n gewetenlose moordenaar (hy het self erken dat hy opdrag gegee het vir die kerkstraatbom waarin 19 mense gedood en talle ander beseer is), kommunis, terroris en selferkende godloënaar hierdie eer te bring. Het Johannes daar by Patmos hóm dalk in gedagte gehad toe hy hierdie woorde in Openbaring 13:3 geskryf het: “En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan”.
(2 000 jaar gelede met die Ware Messias se begrafnis, het dit die volk nie ’n enkele oortjie gekos nie. Sy kruisiging was maar net deel van die Romeinse soldate se daaglikse arbeid waarvoor hulle ’n vaste loon ontvang het. En na sy dood was daar ook geen tyd gegun vir roubedryf nie; nog minder het Pilatus vir Hom ‘n staatsbegrafnis gegee. Hy is nog dieselfde namiddag ter ruste gelê deur een van sy volgelinge, Josef van Arimathéa, wat ook die graf geskenk het. Geeneen van sy dissipels het hulle gesigte daar gewys nie; slegs die Messias se moeder en Maria Magdalena, was teenwoordig en “het voor die graf gesit” — Mat.27:61).
Maar ondanks al die prag en praal (pomp and glamour) wat messias-Madiba gaan geniet, kan ons met sekerheid verklaar dat hy in der ewigheid nooit die voorreg sal hê om weer uit die kluite op te staan nie!
Vakansieverlof
Sy miljoene volgelinge sou aanvanklik met sy dood staak tot na afloop van die begrafnis. Maar die ANC het onlangs op ’n geslote vergadering besluit dat werkers vir die voorafgaande routyd eerder verlof moet neem sodat hulle volle betaling kan kry. Verskeie groot besighede is glo hierdie week oorval deur duisende swart werkers wat verlofvorms wou bekom. Verder is ook aan ons gesê dat werknemers van een van die grootste banke in SA in Johannesburg tot nege-uur saans op kantoor moet bly om skedules te probeer uitwerk vir die verwagte personeelafwesigheid wat daartoe kan lei dat daar geldtekorte by kitsbanke kan wees. Ander banke doen waarskynlik dieselfde. Daar is ook gerugte dat minder pantserwaens beskikbaar sal wees om geld na banke te vervoer. Mense word dus aangeraai om vroegtydig hiervoor voorsiening te maak.
Swartes meer aggressief
Sedert Mandela op Saterdag 8 Junie weer in die hospitaal opgeneem is, is daar oral in die land ’n opsigtelike aggressie onder swart werkers te bespeur. Voorvalle van doodsdreigemente teen blanke werkers van bv. die Ezakhenie-waterwese by Ladysmith en Colenso in Natal, is die afgelope week ervaar. Blanke werkers is eenvoudig net weggejaag.
Die jong swartes daar het openlik laat blyk dat hulle nou “in beheer” van die land is en dat húlle sal besluit hoe dinge gedoen moet word, of die bloed gaan loop. Dis duidelik dat Jacob Zuma met sy opruiende “ons gaan die Boere doodskiet”-dreunsang, die swart jeug aangemoedig het om hom daarin by te staan.
Selfs op Facebook word die aggressie uitgedra. Kyk maar wat sê ene @MrPhamodi: “Dear white people, When Mandela finally croaks, we’re coming for our land. We’ve been waiting. Uhuru is near. Smooches, BlackSA…”En ‘n ander swarte stel dit só: “the tide for white has change drastically and it will even get worse when he is not there….”
Myngeweld duur voort
Die bloedige geweld wat verlede jaar in Augustus op “Wonderkop” by Marikana, Rustenburg uitgebreek het, het Siener reeds in Maart 1914 voorspel en ook gesê dis maar net die begin van groter geweld en stakings wat nie weer sal eindig nie. Kort daarna versprei dit toe ook na ander dele in die land, soos De Doorns en Sasolburg.
Die Wall Street Journal se hoofberig Vrydag 14 Junie 2013 handel juis oor die myngeweld by Rustenburg wat nie tot ’n einde kan kom nie. Ons haal slegs ’n gedeelte uit die berig aan: “A resurgence of mine violence and wildcat strikes in the past month has hit both Lonmin PLC and other platinum and chrome producers in the Rustenburg region. The renewed labor unrest has contributed to the rand hitting four-year lows in recent weeks”.
Die afgelope week het ons van persone in Rustenburg verneem dat talle mynwerkers nog byna daagliks vermoor of deur die polisie doodgeskiet word. Maar in opdrag van die Engelse mynbase mag die media nie hieroor berig nie, want hulle probeer keer dat die rand verder verswak. Die mynaandeelhouers het net verlede jaar meer as R10 miljard aan inkomste verloor.
Malema se finale revolusie
Ons het verlede jaar op 13 September die volledige scenario van Julius Malema bespreek soos deur die Britse Geheime Diens (MI6) vir hom uiteengesit. Net soos die destydse militante Robert Sobukwe, moes Malema ook in onguns kom by die ANC, geskors word en letterlik alles verloor, voordat hy gereed sou wees vir die laaste fase van MI6 se plan, nl. dat hy sy eie politieke party stig en so die “finale revolusie” inlei.
Terwyl Mandela met die dood worstel, kondig Malema sy voorneme vir ‘n nuwe party aan. Op die Suidlanders se webblad word hierdie aspek treffend saamgevat onder die opskrif, Die aanslag nou beplan:
“Daar is baie dinge in die land wat ons oor die drumpel kan stamp in anargie en revolusie. Ons het al male sonder tal die lysie bespreek, ’n sterfte van ’n groot staatsleier, ekonomiese ineenstorting, nasionale elektrisiteitvoorsiening wat in duie stort, stakings wat buite beheer raak ens., ens. Wel, hier is nog een:
“As daar op politieke vlak partye gestig word wat letterlik erken dat ’n militante party die geveg teen ’n sekere ras of kleur wil aanhits en voer, weet ons in watter rigting die land beweeg. Die blote toelating deur die regering dat so ‘n party die lig sien, sal ook ontbloot dat die regering van die dag die uitkoms daarvan steun. So ’n party is in die proses om gestig te word”.
Uit ’n Koerantberig word Malema se verklaring dan in Engels aangehaal — ons vertaal in Afrikaans: Volgens hom het sy party dit ten doel “om die waardigheid van die swarte te herstel; ongelykhede tussen ryk (blank) en arm (swart) te verminder; dat die swartes gaan veg vir sosiale geregtigheid, eerder as versoening en om die aanslag teen wit, monopolistiese kapitaal te hervat. Daar gaan gedruk word vir onteiening van grond sonder kompensasie en die nasionalisering van myne…”
In die onderhoud het hy geen geheim daarvan gemaak dat jeugdige, swart radikale militantes sy gevegstroepe sal wees nie!
Dis ook opvallend dat pas nadat Julius Malema in April 2012 uit die ANC geskors is, is etlike duisende lede van die ANCJL met ’n Chinese skip van Durban af via Daar-Es-Sa-laam na Zimbabwe geneem. Hulle is daar nie net as soldate opgelei nie, maar in die laaste fase van die opleiding, ook tou wysgemaak hoe om plase vlot en vinnig te beset.
Weermag op bystand
Ons het sedert Julie verlede jaar telkens gewaarsku dat VN-soldate in Suid-Afrika gestasioneer gaan word om ‘n verwagte chaos (“opstand”?) met Mandela se begrafnis te beheer, en dat Amerikaanse en Britse soldate met geheime bedrywighede in Suid-Afrika doenig is.
Daardie blog-artikels is nou in Beeld van 12 Junie 2013 bevestig onder die opskrif: Mandela: weermag gereed — “Die weermag is op 24 uur-bystand en van die lugmag se vlugbemannings is gewaarsku om hul selfone te alle tye by hulle te hou, ingeval van nood … Die geniekorps, wat gemoeid is met die inrig van geriewe en infrastruktuur, het reeds in die Oos-Kaap gehelp om die water- en elektrisiteitstoevoer na van die betrokke gebiede te help verbeter”.
Soos ons vroeër ook berig het, moet huisvesting en kosvoorsiening aan sowat1 200 weermag- en 5 000 polisielede by Mthatha verskaf word. Dan is daar ook nog ’n Amerikaanse kontingent wat “ingevoer” is om saam met die SA weermag “deel te neem” aan Operasie Shared Accord en ander optredes wat as “uiters geheim” geklassifiseer is (Beeld Woensdag 12 Junie 2013). Die 43ste SA Brigade sal die operasie koördineer, te same met vegformasies van die SA Leër, wat insluit infanterie, lugvervoer en pantsereenhede; ander elemente wat betrokke is, is die ingenieursafdeling, intelligensie en seinkorps.
Die SAL se deelname sal meestal virtueel (werklik) wees met helikopter ondersteuning, terwyl komponente van die SA Vloot oefeninge ter see sal uitvoer voordat dit die Oos-Londense hawe binnegaan. Die vlootmagte sluit in ‘n frigat en ’n aflandige patrollieboot.
(Dis opmerklik dat die meeste van hierdie geheimsinnige militêre oefeninge juis in die Oos-Kaap afgehandel word. Is dit dalk omdat die eerste groot moeilikheid daar verwag word? En dalk nog rondom Mandela se begrafnis?
Dan klop dit met die visioen wat Nicolaas van Rensburg gehad het en waarin hy o.a. “gesien” het Johannesburg word in daardie tyd deur ’n nagaanval bedreig (artikel — Siener: by Rustenburg brand ‘n vuur), daar sal ook groot kragonderbrekings wees (die mense eet koue pap) en mynbedrywighede kom tot stilstand, want die mynwerkers loop met grawe agter die rug huis toe, en dit sal landswyd chaos veroorsaak. In die Oos-Kaap sien hy dan geweld en hongersnood (maer rooibruin bees). Die situasie “sal dan daar só versleg het dat die blankes inderhaas uit stede soos Port Elizabeth en Oos-Londen gaan padgee”).
Die Mthatha-lughawe en die lughawens rondom Pretoria (wat ook opgeknap is) sal ingevolge die beplanning rondom oudpres. Nelson Mandela se afsterwe ’n invloei van minstens 2 000 vliegtuie moet hanteer. Dit word nie gemeld hoeveel vlugte die OT-lughawe sal moet hanteer nie.
In November 2007 het MI6 (die Britse Geheime Diens) in ’n vertroulike dokument (sien hierdie artikel) al die ambassades in Suid-Afrika gewaarsku om, wanneer Mandela sterf en begrawe is, onmiddellik ná afloop van die begrafnis, die land te verlaat, aangesien alle lughawens dan gesluit gaan word; en slegs persone wie se name op Mandela se begrafnislys verskyn, sal die land kan of mag verlaat.
Dit lyk of ons nog nie die laaste van die Mandela-ritueel gesien het nie: hospitaal-toe — huis-toe — hospitaal-toe — huis-toe… Almal hou asem op; almal bid; almal juig, ad ifinitum. Die media span dag en nag uit voor die hospitaalhekke; meestal voor die verkeerde hekke, want daar word vir hulle gelieg oor wáár hy presies opgeneem is. Ondersteuners hou nagwake, brand kerse, swaai die lywe, sing, roep die geeste aan … en wag … en wag…
Nadat Mandela einde Januarie 2011 weer in die hospitaal opgeneem is, het hy sy mediese span versoek om hom nie weer aan hart-longmasjien te koppel nie, aangesien hy nie langer op hierdie wyse aan die lewe gehou wil word nie. Hulle het hom egter geïgnoreer en voortgegaan om hom daarmee aan die gang te hou, want “die land het hom nog nodig”. Net die voorvadergeeste alleen weet seker waarvoor!
Intussen het sy longe alweer platgeval en sy toestand sodanig versleg dat hy verlede Sondag met ’n asemhalingsmasjien “bygebring” moes word; hy herken niemand meer nie, kan nie meer praat nie en sy organe is ook besig om op te pak.
’n Vriend en medikus sê dit alles veroorsaak aanhoudende skokke op die liggaam, asook geweldige pyn en trauma. Verskeie persone het dan ook al gevra dat die ANC Mandela se lyding moet verlig en hom “laat gaan”. Maar daarvan wil Zuma & Kie nie weet nie, en juis verlede week kondig hy trots aan dat Mandela wonderbaarlik (miraculously) herstel het. Die ambulans staan ook glo klaar gereed vir die soveelste huis-toe-gaan.
Volgens die medikus moet so ’n pasiënt voortdurend worstel om asem te kry, hy is dikwels naar en duislig; en noudat sy organe nie meer behoorlik funksioneer nie, verduur hy aanhoudend pyn, ongerief en uitputting. Die ergste is dat hy deurentyd bewus is daarvan, maar omdat hy nie kan praat nie, is dit een lang, uitgerekte nagmerrie.
Nou wonder ons net: As dit waar is, kry die wêreld se grootste ikoon, nie nou dalk al ’n voorsmakie van wat hier net om die draai vir hom wag nie?
Mense moet voorbereid wees vir die wis en onwis. Ek is betrokke by die onderwys en daar kan n mens mooi sien wat die toekoms inhou. Ons moes al lankal terug begin het om genoeg voilks skole en dorpies vir ons te bou. Dit raak net erger en erger elke jaar in die land en ons mense aan bid net die volksvreemdes. Mag ons Hemelse Vader by elkeen van u en u geliefdes wees en reiklik seen in die ver vloekte nsa.
Ek wil net die volgende sê: waar jy ookal veilig voel, installeer dringend ‘n groterige reënwatertenk van tussen 2,500-10,000 liter kapasiteit, afhangende van jul behoeftes; skaf ook ten minste ‘n tweeplaat gasstofie aan met ten minste 3 bottels 19 kg gas; kry ‘n gasvrieskas of gas yskas/vrieskas kombinasie, altwee kos ongeveer R7,000 elk en ‘n 40 kg gasbottel. Soos die ou by die biltong stalletjie gesê het: Jy sal nie spyt wees nie.
MAAR bowenal: mens leef nie van brood alleen nie, maar van elke Woord van JaHWeH jou Majesteit. Dra Die Woord in jou sak, dit is jou eerste lyn van verdediging.
Ek glo die gelowige en gehoorsame oorblyfsel is teen hierdie tyd voorgelig oor die ernstige aard van ons omstandighede. Mag Majesteit JaHWeH u harte versterk in hierdie uur van beproewing, want u sal beproef word tot die uiterste. Moenie vrees nie, u Elohim staan gereed om u te beskerm en vir u te veg.
Wees nou gereed want Opersie One Accord is vanaand op televisie afgekondig deur die bek homself.
Willem gee asb meer inligting insake die one accord wat afgekondig is.
One Accord, of, Shared Accord is waarvan Adriaan hierbo skryf. Zuma het in sy “gebedsrede” op sabc 3 gisteraand dit “laat glip” dat hulle nou met one accord vir Mandela moet bid. Ek meen dat hy bloot kodetaal met sy luiteraars gepraat het om aan te kondig dat die “tyd ryp is” want nog Zuma, nog enige kommunis, bid enigsins nie.
Dankie Willem
http://www.news.com.au/world-news/africa/nelson-mandela-improving-and-not-going-to-die-tomorrow/story-fnh81gzi-1226667817506
NELSON Mandela is unresponsive and his immediate family is now discussing whether to withdraw treatment, it has been claimed.
According to a new source, Mr Mandela’s liver and kidney functions are down to 50 per cent and he has not opened his eyes for days, the Daily Mail reports.
According to CBS News, Mr Mandela went into cardiac arrest the night he was taken to Pretoria Hospital and had to be resuscitated. As Mr Mandela was driven to the hospital the ambulance suffered an engine failure and was forced to wait for over 40 minutes for a replacement. When the second ambulance arrived Mr Mandela had to be transferred – in winter temperatures- to a second vehicle which could have had an impact on his condition, according to a cardiologist interviewed by CBS.
Mandela’s latest hospitalisation, the fourth in seven months, has been met with a sense of resignation among many South Africans, who have come to terms with their icon’s mortality.
On Thursday the Pretoria hospital treating Mandela received 20,000 litres in emergency water deliveries after a planned maintenance water cut lasted longer than expected, radio 702 reported. The maintenance started on Tuesday and was due to end on Wednesday, but was prolonged because a problem arose as technicians tried to switch back supplies. The water supplies were restored early on Friday, the municipality of Pretoria said.
Additionele inligting
http://www.dailymail.co.uk/news/article-2346235/Nelson-Mandela-unresponsive-opened-eyes-days-family-said-discussing-withdraw-treatment.html
•Nelson Mandela allegedly ‘unresponsive for days’ at Pretoria hospital
•Apartheid hero’s liver and kidneys down to 50 per cent, according to report
•Contradicts reports by family and officials that Mandela’s health is improving
He has also had two recent procedures, one to repair a bleeding ulcer and another to insert a tube into his body, CBS News reports.
http://www.cbsnews.com/8301-18563_162-57590542/nelson-mandela-unresponsive-family-discussing-options/
The South African government has confirmed there was engine failure, but it says great care was taken to ensure that Mandela’s health was not compromised and that his doctors were satisfied the former president suffered no harm.
However, cardiologists we spoke to said any delay — especially for a man that old — is cause for serious concern, and while it is difficult to assess, could have had an impact on Mandela’s condition.
Ja Barry, dan vergeet hulle om te noem van die meteoriet wat die ambulaans getref het, asook die landmyn wat dit net daarna afgetrap het en bla bla bla.
Ek is nie al wetend nie, maar die storie is al so afgesaag elke keer as die nasie moet asem ophou en die gode aanroep.
Ek vermoed sterk die ou duiwel as lankal wurm kos.
Hul speel net vir tyd en verskaf hulself vermaak met die spul `gullable` boere.
Ek wonder soms as die dwase blankes dink hy leef nog en of dat niks sal gebeur nie, – en die intellegente massas agterkom dat hul messias reeds dood is, hoeveel te meer die aanslag nie onverwags en suksesvol kan wees vir hulle op `n niks vermoedende teiken nie…?
http://www.facebook.com/l.php?u=http%3A%2F%2Fwww.youtube.com%2Fwatch%3Fv%3Dk4tGVdc_lY8&h=rAQH8WYY5
Nadat die verslag van CBS bekend gemaank is het JZ geen keuse meer as om met die nuus vorendag te kom dat hy nou ‘kritiek’ is nie. Daar is egter n waarskuwing wat ek wil plaas en dit is die 40 – 45 min in die gebreekte ambulans. Die massas gaan/kan dit gebruik in toekomstige geweld. Ek vermoed hulle sal die voorval gebruik om hul haat te demonstreer en ons sal seker die blaam kry dat die ambulans gesaboteer was.
Hoe dit ook al sy maak net seker dat u veilig is want die dae wat voorle mag dalk moeilik wees. Mag YHWH u beskerm en wysheid gee.
Nie net het hy opdrag gegee vir die Kerkstraatbom nie – ook opdrag aan die ANC gemors saam met hom in Shellhuis in Maart 1994 om Inkatha ondersteuners, wat vreedsaam deur Johannesburg se strate gestap het in protes teen die “nuwe bedeling’ te skiet – en agt is daar en dan dood. Terselftertyd het ander ANC lede vele van die Inkatha lede tot sover as Joubertpark agterna gesit en ek kan dit nie boekstaaf nie, maar ek verstaan selfs daar is mense aangerand en sommige vir dood agtergelaat. Na die skietery het Mandela die polisie verbied om die gebou binne te gaan om ondersoek na die skietery te doen “omdat dit skadelik vir die onderhandelingsproses sou wees…” En tot vandag toe het nog geen haan daaroor gekraai nie… Nee, kyk, ek weet wanneer die ou vuilgoed die emmer skop sal daar ‘n geween en gekners van tande in die buitenste duisternis wees, maar dit is slegs linkses wat lang trane oor die ou wetter gaan tjank. Ek? Nee-dankie…