BLOG

Siener: By Rustenburg brand ‘n vuur

Die sluimerende geweldsituasie in die land het byna oornag skielik verander toe Lonmin (by Rustenburg, Marikana), die wêreld se derde grootste platinumprodusent, Dinsdag sy Suid-Afrikaanse bedrywighede opgeskort en sy aandeelprys gedaal het ná geweld uitgebreek het tussen die twee strydende vakbonde, NUM en Amcu. Na raming het 35 werkers het in die gevegte omgekom.

Stakende mynwerkers het gister gedreig om op die heuwel (bult) by Wonderkop te bly totdat hul maandelikse vergoeding tot R12 500 opgeskuif word. Hulle beweer hulle kry R4 000 per maand, en dié wat nie in hostelle bly nie R5 000.

Hulle het toe na die berg verskuif om te besluit wat om volgende te doen. Hulle beweer die myn het die polisie gestuur om hulle te skiet.

Sowat 500 mans het op die berg byeengekom, gewapen met knopkieries en ysterpale, waar hulle “oorlogsliedere” gesing het.
Volgens inwoners het ’n inyanga (kruiedokter) of sangoma (tradisionele geneser) ’n ritueel op die bergtop uitgevoer en moetie op die mans gesprinkel om hulle “dapper te maak”.

Barnard Mokwena, ‘n woordvoerder van Lonmin, het gesê hy weet nie van enige maatskappy wat die vermoë het om sulke venynige optrede te hanteer nie.

“Ons het te doen met mense wat veiligheidsgrense herhaaldelik oorgesteek het,” het hy gesê ná kritiek dat die myn nie sy werknemers beskerm nie. Hy het bygevoeg dat die sterftes van twee veiligheidswagte wat Saterdag doodgebrand is, wys “met watter soort mense ons te doen het…”

Kommentaar: Is hierdie gebeure nie dalk die voorloper of eerste tekens van die grootskaalse geweld wat Nicolaas van Rensburg op 6 Maart 1914 by Rustenburg gesien het nie? Aan ‘n vriend, Kerneels Nieuwenhuis, het hy gesê: “As dinge by Rustenburg begin, sal die volk sy laaste suiwering en smeltkroes binnegaan…” In die visioen het hy gesien dat daar “…aan Rustenburg se kant ‘n vuur brand – anderkant die bult (Wonderkop?) nie ver van Pretoria nie (vuur is ‘n teken van geweld en bloedvergieting). Kort daarna sien hy ook “‘n Misvuur brand in Johannesburg”.

(Dis algemeen bekend dat net swartes misvure maak, en gewoonlik ook net saans wanneer hulle klaar gewerk – hierdie gesig dui dus op geweld wat in die aand of nag in Johannesburg gaan uitbreek).

“Aan Bloemfontein se kant is ’n swart wolk vol mense”. (Ook dáár broei ‘n dreigende onheil). En dan gebeur die ergste – ‘n burgeroorlog breek hier uit, want: “Tussen ons borrel die potte, en donkerbruin perde hardloop weg (verloopte Afrikaner-liberaliste slaan op die vlug). Die wit vlag hier raak van die westekant af aan die brand (die skynvrede is daarmeeheen).

Blog Artikels

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.
Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.
12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Ingrid De Villiers

Oom Adriaan, ek dink baie dinge lyn darem nou baie vinnig op…Siener het mos gesê as daar stakings is begin die dinge en ook wanneer die ys smelt. Suid~Afrika het nou die meeste sneeu oor die hele land gehad in n baie lang tyd. Ek glo wel dat die vuur in Rustenburg te doene het met wat nou by die Lonmin myn aangaan. Hulle sal dan ook seker binnekort aankondig dat Mandela dood is. Wat die res van die wêreld betref gaan Israel binnekort vir Iran inval….die poppe gaan nou begin dans!

Chris Schlebusch

Adriaan dankie, daar word alreeds in sekere kringe verwys na die aandele op platinum wat geval het en vanogend het dit weer gestyg met 15% so dit is net vir my logies dat die mynbase iets moes doen om die prys weer te lig. en die beste van als is dat daar nie eers ‘n vinger na hul kan wys nie. Wat vir my ook treffend was gedurende die ” skiet oefening” was die totale
gaos wat by die SAPD was en as ek dink aan die troepe op die grens waar disepliene en orde geheers het wag daar ‘n skok op die klomp.

Anonymous

Lonmin se aandele het geval. Die prys van platinum het egter gestyg.

Anonymous

Ek dink weer ons is in n baie kwetsbare situasie op die oomblik, die wit polisie gaan die blaam dra vir die skietery, veral die een wat terug gehardloop het wat heel voor gestaan het, want dit wil al vir my voorkom of hy eerste geskiet het ook! Hierdie gebeure gaan verrykende gevolge vir die Boere-Afrikaner he!
Ons het ook toegelaat dat die vyand die beste vuurwapentuig in die wereld bekom met die kapitulasie van die de klerk bewind. G6 die beste langafstand misiel lantserder ter wereld! Die R4 en R5 ontwikkel hier in hierdie land miskien wel n nabootsel maar n vuurwpen met vuurkrag! vegvliegtuie met die beste elektroniese beheer middels ter wereld! Dit is alles op n skinkboord oorhandig! Verder is baie om die bos gelei met die oorhandiging van, en inhandiging van die vuurwpens nie so lank terug nie!
Ons sit waar ons in die loop van die geweer se bek gaan kyk, ons kan ons maar regmaak vir baie van ons mense wat gaan dood gemaak word, waar die liberaliste, Afrikaners, gaan vlug en die wat oorbly die lot in die oge sal moet kyk, ons is ontwapen en sit met n paar jag gewere wat nie die slaankrag het van enige vuurwapens wat hulle het nie! Ek is vas van oortuiging dat ons in die gevaarlikste tyd van die wit bestaan in hierdie land sit!
Ons sal nou getoets word in ons geloof, respek, en manne moed soos nog nooit, nie eens was ons posisie so benard by bloedrivier nie! Ons Slaan Ons Oge Op Na Die Berge, Waar Sal Ons Hulp Vandaan Kom? Amen!

Anonymous

Hallo Melkbok.
Ek verwys na bogenoemde brief van jou. As dit die geval sal wees
dat die meeste of sal ek sê die swartes nou al die wapens gaan hê en ons
aanval, dan sal dit slegs n baie dom ding wees om saam te trek by n plaas of so
iets want dit maak dan vir hulle baie makliker om ons as teikens te herken!… as dit kom by vuurwapentuie!
En die meeste van ons bly tog nou in areas tussen swartes so die moontlikheid dat n vliegtuig skuins bo jou huis gaan hang om jou huis te teiken is dus baie skraler as die van n klomp witmense by n koppie of so iets.
Dit is slegs my gevolgtrekking. Ek bly dus in my woonstel (penthouse) bo op die woonstel gebou. Die aanvalle gaan gebeur en dit is ons voorland. maar jy moet ook in gedagte hou dat nie al die swartes teen die witman gaan optree nie, onthou hulle gaan mekaar aanval as gevolg van hulle wydverpreider sieninge!
So ons moet en moes alreeds op die 3 maande kosvoorraad leef, wat jy vandag eet wat jy 3 maande terug gekoop het vervang jy weer so gou as moontlik.
Ons sal dus ook moet terug veg om sodoende die wapens wat hulle het te kan kry om onself te kan beskerm.
Groete

Andries Nel

Elke dag is n dag nader en tog wil baie mense dit nie hoor nie. Ons Vader gaan die volk louter en suiwer, ons moet net vasbyt, die dinge moet gebeur.

Karina Hugo

Groot gaos op BBC world news se fb blad oor Lonmin skietery. 730+ comments die engelse haat ons steeds.

Pieter-Jan van Zyl

More aan Almal
Ek wil net eers van die geleentheid gebruik maak en my dank uitspreek aan oom Adriaan met al sy hulp en verspreiding van die inligting aaan ons gratis en dan ook aan ons Hemelse VADER YHWH die Eer gee vir oom Adriaan om hom en sy gesin en almal wat betrokke is en was oor die jare heen met sy boeke en vaandeldraer wat nog elke maand sondermislukking verskyn. Ek hoop van harte dit is nou die tyd ek sal nie kan nog ñ jaar wag vir die dinge om te gebeur nie, my geduld raak nou regtig baie min.
Ek is bereid om nog alles op te offer as ek met sekerheid weet dat die dinge nou moet gebeur, maar as die dinge nog vir twee/drie jaar moet sloer sal ek seker die belhamul wees wat die vuurhoutjie sal trek op die kruit vat.
My rede vir dit wat ek nou sê is dat ñ driekwart van die Volk is klaar verlore en die jeug van die dag is nerens, (soos wat ek nog altyd sê dit is net die hardlywigheid wat hulle, die jeug regop hou mense kan gerus Sagaria 13:8-9 gaan lees. Ek is ook van mening dit is ons generasie se eie skuld dat die dinge in ons land gebeur, want ons het dit toegelaat en ons land loop weggee saam met fw-kie vir die god van genot/sport, so ons moet dit weer vir ons kinders terug neem/vat en al hoe ons so iets sal reg kry is deur ñ oorlog nie deur ñ kerk-groep/politieke party nie. So my punt wat ek probeer maak is dat ons sal veg al veg ons met ons rug teen die muur die van oppak en trek sal nooit vir my werk nie. (Deutronomium 19:14/Deutronomium 27:17/Hosea 5:10). Wat ek ook glo, as dit wel so is dat die tyd nou ryp is laat dit so wees, want Ons sal nooit van die VADER YHWH nou kan vra om die dinge nie te laat gebeur nie. Ons sal inderdaad klink soos ñ klomp roomskatolieke priesters as ons dit wel doen, want hierdie VOLK wat beter bekend staan as die Boervolk is kritiek in gees en dit word gesê deur ons VERLOSSER YHWH-SHUA dat die sonde teenoor die gees is onvergeefbaar.(Matt 12:32 en Markus 3:28-29 en dan Lukas 12:10-12.) Ek weet baie sal nou sê dat Oom Siener het gesien dat die Volk skud wakker en die skille val af van hulle oë, maar ons besef nie, dat dit net die bietjie sal wees wat nie in GEES loop vermeng/hoereer het nie, want ek glo alles wat hy sê, (want hy is nie net ñ profeet nie, maar hy is ook een van my groot oupa-grootjies) en daar staan ook in die woord in die boeke Matt 13:27 en Lukas 4: 24 dat ñ Profeet is nooit aangenaam/welkom in sy eie land nie.
Ja ek glo dit sal gebeur dat die oogies sal oop gaan maar net om hul foute te kan erken voor ons VADER YHWH vir geen ander doel nie. Al wat ek dink is dat net ons VADER YHWH en sy SEUN YHWH-SHUA sal ons nou kan help.
Baie dankie en geniet julle dag verder.
Julle Volks Vriend/Broer
Pieter-Jan van Zyl “As ek storm Volg My, As ek Val Wreek My, As ek sou Omdraai Skiet My”

KleinVrystaat

Naand Adriaan,
Nuwe blad lyk goed.
Sal dit gewoond raak
BoereGroete

Charles

Hi. Oom die nuwe website is awesome. Dankie vir al die inligting ons waardeer dit baie.

Seen en Groete

Johanvw

Hi Oom Adriaan.
Dit lyk goed,en baie modern. Sterkte vir jou en die familie vorentoe.
En aan my ander volksgenote ons moet moed hou,dit is asof die pas versnel en die legkaart besig is om amper die volle prent te toon.
Boere Groete

Patriot

Naand Oom Adriaan , wil darem ook net ‘n stuiwer in die armbeurs gooi en se die nuwe webtuiste is alte spoggerig .Eish , die vraag hy was bietjie moeilik , maar ek het na drie dae die antwoord uitgewerk , so met die hulp van bietjie , thlokwe , pap en marog !!!
Ek dink die ware Boere-Afrikaner het nou regtig genoeg gehad en is by die punt om te se …ons het niks meer om te verloor nie , siende dat ons boggerol meer oor het nie !! Nou wat is daar om te verloor as jy niks meer oor het nie. Die man wat gaan sukkel is die man wat nog nie vrede gemaak het met sy aardse besittings nie , die ou wie se geld nog vir hom meer belangriker is as YHWH self . Die man wat nog glo , dat ‘n “fairy godmother” haar “magic wand” gaan kom swaai en haai , siedaar …. , eensklaps leef ons almal in harmonie saam met ons “black , magic , geverfde compatriots !!!Lekker hier in die reenboogland ! Man , hier wag opwindende tye vir ons en ek kan nie help om te se ek gaan lag vir die klomp sotte wat nog nie vrede gemaak het met hul aardse besittings nie – dit gaan die verskil tussen lewe en dood beteken …die wat gulsig en venynig gaan vasklou aan die aardse , of die wat gaan se , “ek het daar geen behae in meer nie !!” …dog ek se maar net !!!
Groetnis