Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Media moet sak skud vir geliefde Madiba

2013-07-02

Deur Adriaan Snyman


Hierdie artikel is ’n kort verslag van ’n paar hoogtepunte uit die Mandela-sirkus wat nou al ’n paar jaar lank toeskouers van oor die ganse wêreld na die Madiba-tent toe lok. In die goeie ou dae sou die Boswell-sirkus wat wou gegee het om sulke kaliber narre, grapjasse en kulkunstenaars te hê om die mense te vermaak!

Die hoofattraksie is natuurlik Madiba self, en slegs vir die duur van die sirkusvertoning word daar nou ’n 24-karaat R5-muntstuk te koop aangebied. Die kopkant van die munt vertoon ’n beeld van Madiba en op die stertkant is ’n afbeelding van sy geliefde Robben-eiland. Etlike miljoene van die muntstuk is geslaan en verkoop vir tussen R2 000 – R2.5 miljoen. Nelson Mandela het in 1991 sy verskyning op die wêreldtoneel gemaak as die ware messias en verlosser van die mensdom. (Die Eerste Een kon blykbaar nie daarin slaag nie).

Aan potensiële muntkopers word Mandela op ’n glansbedrukte brosjure só opgeveisel: “Hierdie dapper held het gewilliglik sy lewe én vryheid afgelê vir dit waarin hy geglo het, en so die simbool geword van vrede, eenheid en liefde vir alle mense op aarde. Vandag geniet elke man en vrou vryheid omdat Madiba vir hulle die oorwinning behaal het”. Meer as 10 duisend van hierdie munte is glo al verkoop.

Sowat twee jaar gelede het die Las Vegas Guardian Express berig dat Mandela ongetwyfeld die grootste geldmaakmasjien moet wees wat nog ontdek is, maar die ironie was dat hyself nóóit ’n sent daarvan te sien gekry het nie — elke oortjie wat uitgespoeg is, is blitsvinnig deur gulsige familielede opgeraap en het net so vinnig weer in boudsakke, handsakke, baadjiesakke, en verrekte bra’s verdwyn. Aan vindingrykheid om die Madiba-sirkus en -geldmasjien volstoom aan die gang te hou, was daar geen gebrek nie. Selfs nou, terwyl hy met die dood lê en worstel, dreun die masjien lustig voort.

En die Mandela-bende se jongste slagoffer wat die sak moet skud, is ook sy grootste aanhanger, nl. die media. Soos ons almal reeds weet, is daar Woensdag 26 Junie ’n groot imbizo by Mandela se huis in Qunu gehou om oor “highly sensitive issues” te besluit.  Een van die “sensitive issues” was’n voorstel deur Madiba se oudste telg, Makaziwe, dat die media moet opdok vir die “voorreg” om haar pa se begrafnis by te woon en daaroor “verslag” te doen. Na ’n hewige stryery en ’n amperse vuisgeveg, is daar toe op ’n “fooi” besluit — élke lid van die media (verslaggewers, joernaliste, fotograwe, TV- en radiospanne, klankmanne, karweiers, ens., ens.) plaaslik én oorsee, sal ’n registrasiefooi van R15 000 moet betaal eer hulle die voorreg gaan hê om ’n pen, mikrofoon of kamera in die kadawer se teenwoordigheid op te tel. ’n Omgekrapte oud-kollega het homself só daaroor uitgedruk: “Dink net: met die laaste kluitklap op die kis, en dosyne pakke kleenex weggefrommel, sal die bedroefde familie so tussen sewe en nege miljoen rand “gepocket” het!”

Maar die voorvadergees-narre het ook nie stilgesit nie, en al wat Sangoma is, is opgevorder om daarvoor te sorg dat die lewegewende masjiene nié afgeskakel word nie, want Zuma en die land het Madiba nog nodig; en (is dit nie tipies nie?) daar is ook nog ’n  spul verbroude en onvoltooide werk wat hy moet kom klaarmaak.

Intussen het vader Tutu met wapperende frokspante die hospitaal binnegehardloop, glo ook net betyds, om Madiba met weiwater te besprinkel en sy laaste korsie brood en wyn aan hom voor te sit al eer hy kon verkas.

Intussen het die raad van ’n Amsterdamse buurt ook reeds ’n minuut lank stilte gehou om oor Madiba se tragiese heengaan te peins; het die Las Vegas Guardian Express ’n week gelede al sy aankoms in die hel aangekondig; het sy kleinseun woedend die imbizo verlaat omdat hy nie saamgestem het oor presies waar Madiba ingespit moet word nie; het sy dogter met ’n rooi kombers in die begraafplaas verskyn — ’n ‘rooi kombers’ is deel van ’n Xhosa-seremonie en word net gedra wanneer ’n familielid te sterwe kom; en laastens, het ’n grafgrawer pas ná afloop van die imbizo, met ’n graafmasjien by Mandela se finale rusplek aangery gekom — volgens die media glo om die paradyslike omgewing te bewonder.

Toe, ewe skielik verlede Donderdagmiddag, val dit prêz Zuma skielik by dat die wêreld se 2de belangrikste ikoon in die hiërargie van gode en “Commander of the Underworld”, ene Barak Obama, hierheen op pad is. En as hy wat Zuma is, nou die messias se hellevaart wêreldkundig maak, word al die kalklig voor die neus van die besoekende en mindere godjie weggaps. Dus, Zuma verskyn Donderdagmiddag op ons TV-skerms en maak die blye nuus bekend dat Madiba se toestand sódanig verbeter het dat hy nog steeds “kritiek, maar stabiel dood is”! En die reënboognasie het gesê: “Amen!”

Moet daarom nie verbaas wees as Madiba nog tot en met sy verjaarsdag (18 Julie) stabiel dood sal bly voordat hulle dit aankondig nie, want in die verlede het die wêreld letterlik oor sy voete geval om op dié dag hulle messias met blomme, kaartjies, geskenke en veral donasies toe te gooi. En geen familielid wat sy gierigheid werd is, sal dit wil misloop nie!

Die Amerikaanse vlootsoldate wat die gastehuise onlangs in Waterkloof beset het, het nog skaars Oos-Kaap toe verdwyn, of lede van die SA weermag het vir ’n onbepaalde tyd daar ingetrek. Hulle weier ook om redes vir hulle verblyf te verskaf. Maar dit lei geen twyfel nie dat hulle teenwoordigheid met Mandela se dood verband hou.

Ons het al op 27 Jan. 2011 in breë trekke die beplande “begrafnisreëlings” bekend gemaak, en wat die ANC nou eers onder oë gekry het, ons het o.m. gesê sy liggaam sal met sy dood na 1 Militêre Hospitaal verwyder om daar gebalsem te word. Dié hospitaal beskik oor een van die land se beste balsem-klinieke.

Die Daily Mirror het hierdie nuus oor die naweek só bevestig: “his body will be moved to a military hospital on the outskirts of Pretoria”. Dit neem enigiets tussen 14 en 42 dae om ’n lyk te balsem.

Verder het dit ook uitgelek dat Mandela o.a. in Pretoria in staatsie gaan lê. Ons het dit 12 jaar gelede al in ’n video oor Siener se gesigte voorspel (Siener-toer 2001). In 2010 het ons ’n bron aangehaal wat gesê het dat van die sokkerstadions gebruik gaan word om die duisende roubeklaers vir die begrafnis, te huisves. Dit is ook so pas aangekondig:

“Mandela will be buried 10-12 days after his eventual death and a huge memorial service will be held in Johannesburg’s Soccer City. According to documents seen by the Daily Mirror, the main memorial will take place at the 94,000-seat stadium that hosted the 2010 World Cup Final, Mandela’s last major public engagement”.

Selfs FW de Klerk wil nie die sirkus misloop nie, en het inderhaas sy jaarlikse somervakansie in Griekeland kortgeknip om die gala-geleentheid by te woon!

In ’n historiese  stap het die Britse regering verlede week besluit om ná Mandela se dood ’n gedenkdiens vir hom in Westminister Abby te hou — dis die eerste keer dat so diens vir ’n Afrikaan of nie-Britse burger gereël word. Volgens Britse amptenare het die versoek direk van Koningin Elizabeth self gekom. Oor wat haar Majesteit Bitch se motief is, het ons geen twyfel nie. Sy wil met hierdie daad die Boervolk finaal laat verstaan hoe diep veragtelik ons is deur ons grootste vyand — ‘n terroris, heidense godloënaar en verwoester — op dié manier te vereer. Daarmee gee sy ook te kenne dat Mandela se wandade teen ons haar goedkeuring wegdra, soos die Kerkstraatbom waarvoor hyself die opdrag gegee het.

In MI6 kringe word daar egter gesê sy doen dit omdat Mandela ’n “hoë profiel werknemer” van die Britse regering (MI6/MI5) was.

Toe dr. Hendrik Verwoerd egter in 1966 wreed in die parlement vermoor is, was daar absoluut geen reaksie vanuit die koingshuis nie; ’n amptenaartjie van die destydse eerste minister, Harold Wilson, het net ’n telegram van medelye aan mev. Betsie Verwoerd namens die Arbeidersparty gestuur.

Op ’n vergadering deur senior bankamptenare is verlede week gesê daar sal gedurende Mandela se begrafnis beslis ’n “bank vakansiedag” wees, maar daar kon nog nie bepaal word hoe lank dit sou duur nie — “moontlik net ’n dag, maar moontlik etlike dae,” is gesê, “oor alles hang daar ’n groot onsekerheid en geen vaste reëlings kan getref word nie; selfs die regering is nie eens seker hoe lank Mandela in staatsie sal moet lê nie.”

Hierdie onsekerheid kom al ’n lang pad, en min mense weet dit, maar die ANC-regering wou Mandela se dood al by twee vorige geleentheid aankondig. Die laaste keer was om sesuur die aand van 28 Januarie 2011, hy was toe ook op lewensonderhoudende masjiene. Manela het met sy aankoms by die hospitaal versoek dat hy nie langer aan die lewe gehou moet word nie. Dog op die nippertjie het die ANC daarteen besluit, hoofsaaklik omdat hulle besef het hulle is glad nie opgewasse, gereed óf voorberei vir hierdie reusetaak nie. Dat dit hulle aansienlik meer as R100 000 perdag kos om hom op die masjiene te hou, is nie ter sprake nie, want die blankes dok daarvoor op.

Selfs noudat die Amerikaanse weermag die reëlings oorgeneem het, blyk dit steeds ’n “logistieke nagmerrie” te wees, en sit Zuma nog steeds met die hand in die kroese. ’n Senior weermaglid het dit soos volg verduidelik: “Mandela se begrafnis sal ongetwyfeld die grootste emosionele gebeurtenis wees wat Suid-Afrika nog beleef het, en dit alleen maak die reëlings ’n nagmerrie sonder weerga. Mandela se aanhangers is heeltemal onvoorspelbaar en die begrafnis gaan miljoene mense hierheen lok, daarom kan net één klein insident die land in chaos en geweld dompel.” Dan noem hy ‘n voorbeeld: “Daar gaan ’n gedenkdiens in die Johannesburg Soccer City gehou word. Dit bied wel sitplek vir 94 700 toeskouers, en net diegene met kaartjies, sal toegelaat word. Maar dis nie onmoontlik dat etlike miljoene Mandela-dwepers die stadion gaan bestorm nie. En wat dan? Ek sidder as ek daaraan dink!”

Ja, wat dan? Want as daar geweld gebruik word, óf op hulle geskiet word, kan ons ook met ’n “Arabiese Lente” sit.

Ten slotte: Vroeg in 1996 ontvang ek en Annelize (my vrou) in Mosselbaai besoek van een van Mandela se blanke oud-lyfwagte. Hyself kon Xhosa vlot gepraat, maar het dit nooit laat blyk nie. Een van die interessante ondervindinge wat hy ons megedeel het, was die volgende: “Mandela moes by geleentheid na Port Elizabeth vlieg om ’n vergadering oor versoening toe te spreek. Na afloop van die toespraak, het hy tussen die mense inbeweeg — ek het vlak agter hom geloop,” vertel die oud-lyfwag, “Mandela het met baie van hulle handegeskud en glimlaggend in Xhosa gesê: ‘Julle moet julle nie steur aan wat ek daar van die verhoog af gepraat het nie. Julle weet wat om te doen as ek die dag nie meer hier is nie — wees reg daarvoor.”

Daardie dag is naby, en nou is die vraag: is óns reg daarvoor?

17 thoughts on “Media moet sak skud vir geliefde Madiba”

  1. WORST CASE SCENARIOS

    Discussions with military specialists in America, Europe and South Africa have presented a number of scenarios:

    Nuclear War

    Either North Korea, or Iran, could initiate a pre-emptive Electro Magnetic Pulse thermo nuclear attack on either North America, or Europe. This would not require a missile for delivery. Much of the attention so far, has focused on the limitations of their delivery vehicles, intercontinental ballistic missiles (ICBMs). However, there is no question that North Korea has nuclear bombs and has some missiles, at least short and medium range ballistic missiles. The West is deluding itself that this is some kind of comfort as they do not think that they yet have a missile delivery vehicle that could reach all the way to continental USA, or Europe.

    Electro Magnetic Pulse

    However, as early as 1997, military scenarios have considered the strong possibility of an Electro Magnetic Pulse (EMP) being delivered by satellite. Both Iran and North Korea have satellite capabilities. All one would need to do would be to bring a satellite equipped with such a bomb, down to approximately 500km above the centre of North America and detonate an EMP to knock out all computers, the electrical grid, cell phones and GPSs. The entire communications and defence system of North America would be shut down. A similar attack could be launched on NATO over Europe.

    We are not saying this is probable, but it is most certainly possible.

    Swiss Preparedness

    The Swiss military have contingency plans for both EMP and nuclear attack. In the event of all sophisticated communications systems being shut down, they can still manage on WW2 and WW1 technology, which they have in-hand, including a highly decentralised defensive structure, to be able to maintain communications control and defend their various cantons. They may be the only country so prepared.

    American Vulnerability

    However, North America is heavily centralised and overwhelmingly dependant on sophisticated communications technology. All of which is extremely vulnerable to an EMP. The impression given by military experts I have spoken to, is that North America is wide open to any such attack. Most counter missile and early warning systems set in place under Strategic Defence Initiative (SDI) by Ronald Reagan, have basically been allowed to fall away. Not only has little progress being made on SDI, but in many cases working programmes have been abandoned, or defunded.

    The end result is that the USA is more vulnerable to a pre-emptive nuclear strike than ever before in its history.

    Southern Hemisphere

    The danger of any nuclear attacks affecting any of us in the Southern Hemisphere is minimal. Since South Africa completely dismantled its nuclear weapon supply and destroyed all of its records and plans at Pelindaba, pre-1994, there are no nuclear powers in the Southern Hemisphere.

    Potential Nuclear Foes

    Therefore if any kind of nuclear war occurs, whether between North Korea and the USA, or Iran and Israel, or Pakistan and India, which are all possibilities, this would not directly affect the Southern Hemisphere.

    EMP Consequences

    Indirectly of course, it would play havoc with the International banking system, the world media, and communications worldwide. An EMP strike North America or Europe would fry everything electronic and put the societies into a pre WW2 situation technologically. Not bombing them back to the Iron Age, but certainly back to the pre-space age.

    Destabilising and Distracting

    A far greater concern is the possibility that any destabilising event in the Northern Hemisphere could provide sufficient distraction for wicked people in our country to initiate Rwanda-style massacres and Zimbabwe-style farm invasions, which they have long desired to do.

    The Rwandan Holocaust

    We only need to remember that the Rwandan genocide was timed to coincide with the April 1994 Elections in South Africa and Mandela’s Inauguration. In six weeks, 800,000 people were killed with machetes in Rwanda, partly because of gun control. The UN had helped disarm the entire population enabling the genocide. The mass media in Rwanda had mobilised, for years, hostility against the minority Tutsi tribe. The world was so distracted with Mandela, the ANC and South Africa’s elections, that they never got round to actually intervening.

    Turning the Tables

    Interestingly, the minority Tutsi (less than 10% of the population) managed to turn the tables and overthrow the mass murdering Hutu majority. It was a David against Goliath situation. The Tutsi saved themselves, without any outside help (other than a little aid and encouragement from neighbouring Uganda). So that the architects of the genocide in Rwanda are now living in exile, in France and Canada.

    When Mandela Dies

    Persistent rumours of an Uhuru/Night of the Long Knives massacre of whites following Mandela’s death are compounded by the possibility of a nuclear conflict in the Northern Hemisphere, which would interfere with media coverage of atrocities in South Africa. The Rwandan Holocaust was timed to coincide with the elections in South Africa, April 1994, as the world media was so focused on Mandela, that the Interhambwe had free reign to massacre in Rwanda.

    Experienced Military Veterans

    There are sufficient well-trained and armed, ex-SADF veterans in South Africa to turn the tables, should such an attempt be made in our own country. However, before that happened there would be many innocent people massacred. There are groups who have contingency plans.

    Marxist Bloodlust

    We know that there are genocidal types like Malema who have been talking about this very openly, Zimbabwe-style farm invasions and Rwanda-style massacres of whites and coloureds and other minority tribes which they have a problem with. Some of our people are more vulnerable and spread out than others.

    WTC 9-11 and Nigeria

    Another historical example to consider is that Muslims in Nigeria used the World Trade Centre terror attacks of September 11, 2001 as the opportunity to launch their massacres of Christians and destruction of church buildings in Jos and other flash points in Northern Nigeria. Not only was there no media coverage of these attacks, with the world’s media completely preoccupied with Washington and New York, but the Nigerian military stayed in its bases and failed to protect the people. It was only the Christians themselves on the ground in Jos, and other parts of Northern Nigeria, who re-established order and protected their own property, expelling the assailants by force.

    Evil Times

    Now, what we want to consider is: what if a major distraction occurred in the Northern Hemisphere, such as a nuclear war between Israel and Iran, or between India and Pakistan, or a pre-emptive EMP strike by North Korea on USA, with the death of Mandela in SA? There would be a window of opportunity for very evil people to plan widespread massacres when there would be no media coverage, or international concern. “…so men are trapped by evil times that fall unexpectedly upon them.” Ecclesiastes 9:12

    Preparedness

    It was not raining when Noah built the Ark. However, Noah and his family survived the Flood by building the Ark and stocking it in obedience to God (Genesis 6:11-22). We need to be alert, prepared and organised, for major civil unrest and widespread violence. As far as is possible, we should seek to stockpile essential supplies in the case of long-term civil unrest, when travelling in the streets would be dangerous and when electricity and plumbing could be cut. We need to be organised, with weapons and ammunition and co-ordinate with similarly prepared neighbours to band together for mutual protection, during any such explosion of hostilities. “A prudent man sees danger and takes refuge, but the simple keep going and suffer for it.” Proverbs 22:3

    More Than Conquerors

    The will to win, determination resilience and fighting spirit is basic to survival. Romans 8:35-37 assures us: “Trouble or hardship, or persecution or famine, or nakedness or danger or sword… in all these things we are more than conquerors through Him who loved us.”

    Judgement

    Considering that we get the governments we deserve and in the light of Deuteronomy 28: It is possible that the Lord may allow some major disaster such as some kind of nuclear scenario in the Northern Hemisphere, as a judgement upon an incredibly wicked generation. The possibility of all cell phones, computers and satellite dishes becoming worthless scrap and the destruction of the incredibly dishonest extortionist banking system could well be part of God’s judgement.

    Be Prepared

    As God’s people we need to be mentally, spiritually, emotionally and physically prepared for some hard times ahead. “If anyone does not provide for his relatives and especially for his immediate family, he has denied the Faith and is worse than an unbeliever.” 1 Timothy 5:8

    “God is our refuge and strength, an ever present help in trouble. Therefore we will not fear, though the earth give way and the mountains fall into the heart of the sea, though its waters roar and foam and the mountains quake with their surging.” Psalm 46:1-3

    “Have no fear of sudden disaster or of the ruin that overtakes the wicked, for the Lord will be your confidence…” Proverbs 3:25-26

    “Be on your guard, stand firm in the faith; be men of courage; be strong.” 1 Cor. 16:13

  2. Rev 8:1 En toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent ‘n halfuur lank.

  3. Vriende,
    Ja dit is al hol rug en hier is `n skakel na AVP wat aanhaal `n opvolg artikel van `Guardian Express` wat weer hul vorige artikel bevestig asook hul redes waarom hul publiseer Mandela is reeds dood.

    http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=5500%3Avir-politieke-knoeiers-is-selfs-die-dood-bruikbaar&catid=160%3Aartikels&Itemid=284&lang=af

    Graag wil ek hê u moet let op die woorde ` The backlash from his “covering up” of Mandela’s death will be severe.`

    Ook met verwysing na bo staande skrywe van Oom Adriaan, kan die vraag gevra word, …

    As die plan is om Mandela 10 tot 12 dae na sy dood in te spit, en Balseming neem 14 tot 21 dae, hoe kom die somme bymekaar?

    Word hy nie tans gebalsem nie?

    Weens die `backlash from his “covering up”, probeer die magte van die dag wat ons vyandig is dalk om die nasies se optrede tot maksimum `severe`-iteit op te wek?

    Ek wonder maar net.

  4. Naand Oom Adriaan – jiite ons het lanklaas gesels. Iets wat ek aan gedink het vandag . Siener het gepraat van die Zuliu wat sy skildvel en spies bo sy kop oor die land uitstoot maar dan agter n newel verdwyn mar as hy dan weer sal verrys sal hy groter en magtiger wees as tevore. As mens kyk na die Malema scenario waar die sushi koning hom nou gaan finansier en die menigtes jeugdiges onlangs in die Citizen gese het hulle steun hom eendragtig , glo ek persoonlik hierdie impi is Malema en het ons probleme nou ernstig begin . Wat is Oom se gevoel Groenis Jimmy

  5. Hi, sien gisteraand rapporteer wereld media dat ‘n hofdokument ivm die onderonsie onder die mandela’s die volgende bevat : “mandela in permanent vegative state and his doctors have suggested to the family life support needs to be shut down.” vanoggend egter, word alles weer deur ons “lieflike” regering toegesmeer en word ons weer verseker sy toestand is kritiek maar stabiel… ek dink dit beteken masjiene hou hom stabiel en as dit afgesit word is hy dood, dus die kritiek deel… wonder hoe lank hulle nog gaan “cover up”??

  6. 06/07/2013 [06:40]: Soldate van die weermag wat moet help met begrafnisseremonies in Qunu is diskreet op gereedheid geplaas vir ’n datum wat aan Beeld bekend is. Oudpres. Nelson Mandela se 95ste verjaardag is op 18 Julie. Volgens aanduidings is daar klaar ’n voorlopige plan vir wanneer enige lewensondersteunende masjiene waaraan hy tans gekoppel is, afgeskakel word. Lees meer.

    06/07/2013 [06:40]: ’n Dokter wat hom vroeër behandel het, het gesê dit is hoogs onwaarskynlik dat hy ná drie weke op masjiene enigsins meer op enige gebeure om hom of op aanraking sal reageer. “Sy hart of van sy organe sal waarskynlik sonder ingryping een of ander tyd begin ingee. Feit is dat die proses tans nie net medies beheer word nie, maar deur ander faktore. Die span wat hom behandel, weet dít ook lankal. Hulle kan bloot aanbevelings maak, maar die familie en ander faktore bepaal eintlik wat gebeur.” Lees meer.

    http://www.beeld.com/nuus/2013-07-05-deurlopende-dekking-5-julie

  7. Jurie Wessels shared a link.

    2 hours ago

    .

    FW_hoogverraad.wmv

    http://www.youtube.com

    Het FW de Klerk hoogverraad gepleeg? In hierdie onderhoud verduidelik mnr. Jannie Matthee hoe die De Klerk-bewind reeds vóór 1994 begin het om offisiere van …

  8. Was De Klerk en Mandela nie Vrymesselaars nie? Dit verklaar die aanvaarding van ‘n liberalistiese wereldbeskouing.

  9. Sover ek gehoor het was mandela vrymesselaar in die 33 ste graad(hoogste) en ek is oortuig dat drek de klerk ook een was

  10. Hendri Pretorius

    Goeienaand.

    Ek weet nie of u bewus is van die gebeure in Port Elizabeth laasnag nie?

    Gisteraand (07 Julie 2013) om sowat 10nm (22h00) het ‘n skip VN wapentuig en soldate in Port Elizabeth hawe afgelaai. Die voertuie (Troepedraers en pantserkarre) is deur verskeie mense waar geneem. Die koerante is nie toegelaat om daaroor te berig nie (Seker die wet op geheimhouding)

    Dit verklaar dalk nou beter Obama se besoek aan Suid Afrika.

    Die vraag is, hoe kan VN troepe en wapentuig op Suid Afrikaanse bodem toegelaat word en vir watter doel.

  11. Met Amerika hier, ……

    Let op die tyken borde waarop `Homeland Security` oefen ! ! ! ! !

    Dit ontsien nie ons oumense vroumense of suiglinge nie ! ! ! ! !

    http://incogman.net/2013/03/wake-up-and-smell-the-stinking-gelfiti-fish/white-people-as-targets/

    Selfs ou liberale Alex Jones van INFOWARS het iets daar oor te sê gehad as u `n Google soektog doen.

    Die vraag ontstaan, met dieselfde leiers, het hul `army` nie ook dalk op dieselfde teiken borde geoefen en breinspoeling ondergaan as hul `homeland security` nie?

    Indien wel, wat hou dit vir die mees vuilsgesmeerde en gehaadste blankes, ons, in Suid Afrika in??????

  12. Jammer, vir volledige berig klik op die woorde `Wake Up and Smell The Stinking Gelfiti Fish!`

    Bo kant die foto.

  13. Kan hierdie affere waar Nelson aan die lewe gehou word nie dalk verband hou met Siener se visioen dat ‘n leier op ‘n onnatuurlike wyse sal sterf nie?

  14. Jong Zuma ‘wou wittes met mes slag’

    Hierdie dodelike inligting was bekend in die vroee 60’s maar dit is later vergeet deur ons geslag en die ANC het nie na 94 hieroor gepraat nie. JZ het egter nou die fout gemaak en die inligting uit geblaker. Nou is hy die leier wan die wettelose gepeupel en ek dink nie dat sy eind doel verander het nie. Die teenstanders van uhuru moet dalk weer besin….

    As JZ vir hom hierdie gefortifiseerde huis bou in zululand is daar dalk n rede voor. Dalk weet/verwag hy iets wat ons liberaliste ten alle koste wil vergeet. As JZ dus die leier was van n uhuru styl aanval op Durban in die 60’s om witmense dood te maak, en vandag bou hy n fort vir homself moet ons nie verwag dat hy sy vorige aspirasies vergeet het nie.

    http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Jong-Zuma-wou-wittes-met-mes-slag-20130713

    Was dit nie vir die plaas Lilies­leaf nie, sou pres. Jacob Zuma en sy makkers in die ANC-jeug­liga destyds wit mense in die Durbanse middestad met bosmesse uitgemoor het.

    Zuma het Donderdagaand só gebieg toe hy hooggeplaaste politici en sakelui by Liliesleaf in Sandton toegespreek het ter herinnering aan die inhegtenisneming van die Rivonia-beskuldigdes 50 jaar gelede.

    Zuma het gesê die jeug was erg militant nadat die ANC in 1960 verbied is en hulle het gevoel iets moet aan die wrede apartheidsregime gedoen word.

    Volgens Zuma het hulle as jeugligalede in Durban nogtans besluit om bosmesse te koop en “wit mense in Durban te slag”.

    Van die jeugleiers het die ANC se topleiers gaan “inlig dat ons ’n revolusie in Durban gaan begin”, het Zuma gesê.

    Die ANC het egter besluit om MK op Liliesleaf te stig.

    “MK het ’n bevelstruktuur gehad wat ons woede op ’n georganiseerde wyse gekanaliseer het.

    “MK was belangrik, want die gewapende stryd is met ’n weldeurdagte benadering gevoer.”

    Zuma het gesê het dít nie gebeur nie, sou daar chaos in Suid-Afrika uitgebreek het en sou “baie mense deur ons met bosmesse uitgemoor word”.

Comments are closed.