As die Parlement sit, begin ons dinge…

Ons het onlangs ‘n baie interessante droom van ‘n dame uit Noord-Transvaal ontvang. (Dis in die November-uitgawe van Die Vaandeldraer gepubliseer). Na ‘n baie traumatiese ervaring het sy die nag van 6-7 Desember 2009 ure lank op haar knieë deurgebring. Sy wou by God weet hoe lank ons volk nog vertrap, vermoor, verkrag en besteel gaan word, hoe lank dit nog sou duur voordat daar vir ons uitredding sou wees, en ook wanneer ons “dinge gaan begin” – soos Siener van Rensburg voorspel het. ‘n Paar dae later verskyn ‘n man een nag in ‘n droom aan haar en sê die volgende: “Die Europese Unie sal eers uitmekaar moet val en die euro vernietig moet word — dan sal julle dinge gebeur”. Hy het dit oor en oor herhaal, asof hy wou sekermaak sy onthou elke woord.

Op 17 Januarie was daar ‘n paneelbespreking op SkyNews in verband met die voortbestaan van die euro en die Europese Unie. Drie senior ekonome en ‘n direkteur van Barcleys Bank het deelgeneem, en aan die einde van die bespreking, het een van hulle opgemerk: “That we will ditch the euro is no longer a question of “if” but “when?” And then we can expect the EU to fall apart!”

In ‘n tweede droom het die dame ‘n manspersoon aan haar hoor sê-vra: “Is dit nie vreemd dat hulle (die ANC-regering) presies net sestien jaar en nege maande gehou het nie?”

Sy het toe haar almanak geraadpleeg en die volgende opgemerk: Die eerste verkiesing in Suid-Afrika waaraan almal kon deelneem, het op 27 April 1994 plaasgevind, en Mandela is op 10 Mei as die eerste swart president ingesweer. Sestien jaar en nege maande na 27 April 1994 bring ons by 27 Januarie 2011. (Die dag daarna – Vrydag 28 Januarie – verskyn ‘n berig in die Daily Voice dat Mandela die vorige aand om 6 nm. dood is).

Maar as ons die 16 jaar en 9 maande bereken vanaf die dag dat Mandela ingesweer is, nl. 10 Mei 1994, val dit weer op 10 Februarie 2011.

Dis eerskomende Donderdag, en op daardie dag open die Parlement.

In sy gesigteboek oor wanneer ons “dinge” gaan begin, sê Siener die volgende: “Ons moeilikheid begin wanneer die Parlement sit en die gras vry algemeen groen sal wees…”

Na al die vloedreëns van die afgelope weke is die land vir die eerste keer in 100 jaar van bo in Musina tot onder in die Kaap letterlik grasgroen. Is dit toevallig? En is dit ook toevallig dat die geelperskereën juis in hierdie tyd val?

‘n Ander gebeurtenis waarvan min mense bewus is, is dat Jacob Zuma in die buiteland was toe  Mandela gehospitaliseer is. Met sy terugkeer het hy toe glo vir Mandela by sy huis in Houghton besoek; maar waarom is geen fotograaf toegelaat om die twee kamerade saam af te neem nie? En daar is ook nêrens ‘n foto van Zuma se aankoms by Mandela se huis gepubliseer nie? Hoekom nie? So ‘n foto sou tog die ganse reënboognasie gerusgestel het dat hulle geliefde terroris nog nie styf geskop het nie. Ons glo Zuma het net vir die skyn daar opgedaag om met Mandela se dubbelganger blad te skud!

Laastens, sou ons graag wou saamstem met visie-president, Kgalema Motlanthe se opmerking (nadat Mandela uit die Millpark Hospitaal ontslaan is): “…he was laughing and joking with his wife and nurses,” maar ongelukkig het die slegte nuus ons toe reeds bereik:

“His last joke was a killer!”

KERK VERRAAD

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.

DIE DORINGBOSREGERING

Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.

DIE VAANDELDRAER

Lees gerus ons maandelikse nuusbrief - gratis! Donasies welkom.

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470

53 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Doreen Stassen

Ons hoor en sien hierdie dinge en die grootste deel van die bevolking slaap nog. Daar was ‘n Godspraak in ons Kerk Sondag deur albei ons Pastore. Vader se daar kom ‘n geweldige aardbewing, met gepaardgaande tsunamis en oorstromings. As daar net tien mense luister en hierop reageer , dan het ons ons doel bereik. Die Volk wie dit moet hoor en luister, stel nie belang nie. WAT IS DAAR WAT ONS NOG MOET DOEN ?????

Dirk

Dagsê Doreen Ja jy slaan die spyker op die kop. Ons mense slaap diep. Te veel let net op die letter van die woord. Die gees en waarheid is tog dit wat JaHsua sê ons in moet wandel. Ons harte/siele is ook “aarde” want JaHshua saai tog die Woord in ons harte. Water is ook die kennis en in bogenoemde konteks is dit erge boosheid en valsheid wat ons siele gaan oorstroom gepaardgaande met `n skudding van siele. Hierdie tsunami van leuens en bedrog is op ons en slegs die wat vashou aan JaHshua, sal staande kan bly. Ek sal… Read more »

Pieter

Ek het verlede jaar drome gehad wat waarsku oor die vloede uit die twee groot riviere ASOOK DIT WAT DAAROP VOLG.

Die vloede het gekom en nou wag ons op die res……………..

RP

en die res is…?

jurwey

Niks. God alleen kan dit nou doen, maar baie van hulle sal hulle lewe verloor, skei die koring van die kaf, en glo my daar is baie kaf, wat volks vreemdes omhels, hulle moet dood, lees gerus Esra 10

Ingrid

Hallo Adriaan, Doreen en Dirk…ek het so drie jaar gelede gehoor van die nag van die lang messe en wat Siener van Rensburg daaroor gesê het. Ek en my gesin bly in Amerika en lees ek gereeld die nuus net om op hoogte te bly wat in Suid-Afrika aangaan. Toe Nelson Mandela amper twee weke gelede vir n “roetine” ondersoek opgeneem is het ek vir my man daardie aand gesê ek voel in my gees die Here sê vir my oor n dag of twee is hy dood. Die Here het drie jaar gelede vir my gesê hy gaan my… Read more »

Pierre Du Plessis

Ingrid, baie dankie dat jy vir ons bid en so ook vir die bemoedigende woorde.

Pieter

Junie-Julie 2010 droom ek: iewers in binneland, groot distrik/area met rooierige sandgrond, nie so rooi soos Kimberley s’n nie. twee groot riviere begrens noordooste en suidweste van die gebied doringboompies en struike met groen lower, elk sowat 1,5 – 3m hoog. vrou en kinders wat sisrokke en kappies dra, op plaaswerwe gee hoenders en plaasdiere aandkos. dis minute voor sononder. dan skielik begin modderwater tussendeur bome spoel, vul plaaswerwe op en sleur baie mense mee, soos wat die vloed styg. (terwyl ek hier skryf, kry ek berig van HS Bergvliet in Constantia wat ook nou omsingel word.) meeste verdrink want… Read more »

susan

Wanneer ek vaandel se briewe lees, is dit so lekker om te sien dat daar nog blanke mense is wat verstand van die Hemelse Vader ontvang het. So baie kere het ek gedink dis net ek en my gesin, want selfs my familie glo nie almal die dinge wat moet gebeur nie. Ek en my man is voorberei vir enige iets ons is dankbaar dat ons gehoorsame Israeliete is. Al wat ek kan se is mense blanke mense, hou op om die wilde wese te vertroetel en wees ‘n ware Israeliet in murg en been dan sal die skille van… Read more »

Phillip

Ek wil net aan Susan se dat nie jy of jou familie Israeliete is nie! Jy dwaal as jy meen dat jy meen jy’s ‘n “ware Israeliet in murg en been”

Marcus Volschenk

@Philip, Wie is jy om te besluit? het jy al dier Skrifte noukeurig ondersoek ? Skenk net vir ‘n paar oomblikke aandag daaraan dat ons wel reg mag wees? Wat Dan?

Willemien

Phillip, daar is bewyse in die Skrif dat ons Yisra-El is, nie net Yisra-El nie maar Yudah. Oral in die Skrif word gepraat van… Hoor Yisra-El…. Luister Yisra-El. Ek is baie bly om te kan se ek is deel van Yisra-El. Jy het jou so pas uit die Vader se Volk uitgepraat. Hoe dom kan ‘n mens wees.

jurwey

shame

RP

Hallo Phillip,net ‘n vinnige vraag. Weet jy alles?

Indien wel is die nie vir jou nie. In dien jy nie alles weet nie, weet jy darem die helfte van alles. Kom ons veronderstel jy weet wel die helfte van alles. Nou is my punt as jy die helfte van alles weet miskien is die dinge (Israeliet afkoms) dan dalk in die anderhelfte waarvan jy tans nie kennis dra nie.

susan

Hi Phillip jy is net so verdwaal soos die ander regse blankes, kry bietjie by vaandel die nodige leesstof wat jou sal laat weet wie en wat jy is, want ek weet nou nie hou oud jy is nie maar oud genoeg om te dabateer oor sulke sake, en om te lees. Ek is ‘n Yisraeliet (jammer vir die vorige spelfout) want ek het my identiteit in die skrif gekry, jy kan joune ook daar gaan soek. Die skrif is die enigste plek waar jy kan uitvind of jy YAHUAH se volk is die Yisraeliete of nie. Yisrael in ‘n… Read more »

Rynhardt

Mense besef nogsteeds nie die erns van die saak nie. Reeds in 2007 het ek gewaarsku in verskeie Afrikaanse dagblaaie dat die ANC streef na ‘n Swart kommunistiese staat met Engels as die enigste taal. Mandela se dood gaan die sneller wees, maar dit word afgelag! In Saterdag se Burger By, 12/2/11 maak Prof Raath dit duidelik dat Siener nooit die nage van die lang messe voorspel het nie, terwyl dit `n lelike misinterpretasie is. Johanna Brandt het ook die nag van die lang messe voorspel. Hoe verduidelik die polities korrekte Raath dit? Tans is Johannesburg baie vervalle en stroom… Read more »

Andre

Ja, die nuutste is natuurlik die vervoer staking en daarmee gepaartgaande die te kort aan brandstof. Alreeds nou besig om te gebeur in Pretoria, 21h00 is dit bevestig dat daar vulstasies is wat nie brandstof het nie. Nog een van Oom Siener se visioene wat in vervulling gaan en wat sal die gevolg wees daarvan?? Die motors wat op die bulte sal staan. Dit begin met ‘n klein stakingkie en dan uit simpatie word dit al hoe groter, want wie kan in die ekonomiese klimaat ‘20% verhoging bekostig????? Die algemene verhoging die jaar was maar net ± 8%. Hulle gaan… Read more »

Barry

Bernadine 7 minute gelede Ek wil graag weet of enige nuus stasie werklik na die transport staking kyk?! Ons is in die tpt bedryf en dit is chaos. Ons kry woord van 400 trokke wat vasgehou word in Zeerust. Trokke kan nie in Wadeville inkom nie, niemand kan laai nie. Behalwe daarvoor het ons woord gekry dat een van ons tpt’s twee van sy drywers gister in ‘n skiet voorval verloor het!?! Een van ons trokke is gister aangeval en die seile is verskeur en die vrag beskadig! Al wat vir die mense gewys word is n klein beriggie hier… Read more »

Doreen Stassen

Beste Ingrid, Dit was heerlik om jou stuk te lees in die wete dat dit wat jy skryf, werklik die waarheid is. Ek voel so bitter jammer vir Philip hierbo wat twyfel aan ons Israelitiese verbintenis, hy moet nog baie groei in sy geloof. Terwyl ek jou stuk gelees het, het dit in my opgekom dat baie meer mense in hierdie heelal weet van die probleme in Suid Afrika, maar verkies om hul gesigte weg te draai. Veral mense wat probeer onmin saai soos Phillip. Ai, man, dit is inderdaad so. Siener het elke liewe gebeurtenis wat ons nou ervaar,… Read more »

Andre

Hi Doreen,
Ek het nou net op die web tuiste ingegaan en sien dat haar voorspellings is so twee dae agter, maar ek sien niks nuuts wat ek nie al op die internet gelees of gesien het deur e-posse nie. op daai trant kan selfs ek ook bestempel word as ‘ n verseelde. ek dink die koerante en internet is haar een voor!!!!!. Kom ons wees almal eerder neutraal oor baie van die wat deesdae so profeteer en lees eerder ons Bybel en vertou eerder op ons Messias.

Doreen Stassen

Liewe Andre. Jy is heeltemal reg. Ek rangskik nie my lewe daarvolgens nie. Ek beskou dit slegs as ‘n waarskuwing en nie die Alpha en Omega nie, hoor. Van Bybelstudie sal jy my niks kan leer nie, glo my. Die belangrikste egter nou in hierdie plek in tyd moet ons Boervolk gereed wees om, as die fluitjie blaas, te onttrek uit die stede en dorpe, na veilige plekke. Net Vader sal ons lei. Kom ons bly egter ingelig, sonder om te beledig, en hou mekaar op hoogde. Liefde vir jou.

Ingrid

Liewe Doreen Baie, baie dankie vir jou terugvoer, dit beteken vir my baie want partykeer wonder n mens of jy nou die regte ding geskryf het. Ek het wel besluit dat ek sal skryf wat ek in my hart voel, al lag die wêreld vir my want die Here Jesus ken tog my hart. Dit is baie hartseer dat mense wat kritiseer en twyfel en nie ag gee op waarskuwings nie later uit nood sal moet weg hardloop en dit nie sal maak nie want dan is dit te laat! Doreen, jy het voorbereidings getref en is wys. Die Woord… Read more »

Ingrid

Ag jammer…n foutjie met die skrif in Spreuke 4:5,6…Wisdom…love her, and she will guard you….en nie ‘guide’ nie.

Doreen Stassen

Ek se vandag baie dankie aan almal wat my ge sms het, asook die wat my geskakel het vir hulp, raat en leiding. Ek wil asseblief vra dat julle nie mislei moet word deur mense soos Prof. Raath wat wil bewys dat Siener nooit die voorspellings gemaak het nie. Ek kan nie agterkom of hy in wese ‘n wrok teen Adriaan Snyman dra nie, en of jy net eenvoudig wil bewys dat ons verkeerd is oor ons opvattinge rakende Siener-voorspellings. In elk geval se Vader dat “Hy niks doen, tensy hy dit aan Sy Profete bekend maak nie”. Die toekomsvoospellings… Read more »

Doreen Stassen

Mense, u wat hier lees, net die volgende: U moet nou meer as ooit oplet na die tekens. Die onrus, brandstof en voedseltekort, sorg asseblief dat u, al is dit met u laaste geldjie, mieliemeel en sout kry, en u voertuig vol maak en vol hou. Daar gaan binnekort (so gou dalk as volgende week) nie meer brandstof wees nie. Sorg vir u kroniese medikasie. en begin solank stadig maar seker u karavaan en of sleepwa voorberei. Moenie met u broek op u kniee gevang word nie. Mag Sy genade met u almal wees. Baie liefde vir u almal.

Doreen Stassen

Beste Barry, volgens News 24 is die strike beslis buite beheer. Nou plunder die blimsems so ver hulle kan. En die vreemdelinge loop deur. Daarmee het ek nie ‘n probleem nie. Dit spoor die Xenophobia aan, en kort voor lank gaan daardie professie ook in vervulling. Onthou, Siener het gese dit begin by ‘n staking, Dan word dit groter en groter, en buite beheer. Hulle kom in die nag bymekaar en sit dan die krag in Johannesburg af, en vaar die strate in en vermoor al wat ‘n blanke is. Pasop! Die nag is op ons. Nie meer lank nie!… Read more »

Marinda

Hi Doreen ek hoop jy los jou bediende wat vir jou kos maak by die hius as die moeilikheid kom, jy het mos gesê dat jy haar gaan saam vat (onthou jy die dag van Gustav-hulle se troue ) sodat sy die kos in die veld kan maak. Onthou sy val ook onder die katogorie van die bliksems.

jurwey

dit kan rampspoedig wees vir almal in die kamp, dan sal die vyand inligting vanaf die binne kring kan uitgee, dit sal selfmoord wees, goed dat dit genoem word, nou besef ek meer, BLY WEG!!!!

Doreen Stassen

Beste jurwey. Ag, jy moet tog nie als glo wat jy lees nie! Nie in hierdie lewe of die volgende een sal ek dit oorweeg om ooit ‘n vreemdeling in die poorte toe te laat nie. Met Gustav en Naomi se troue, het die bediendes van die gastehuis heerlike plaaskos voorberei, sodat ek ten minste die diens kon bywoon en kon meng met die gaste. Die feit dat ek bloot ‘n grappie gemaak het om te se ek sal een van hulle saamneem om die kos te maak in die veld was presies wat dit was, ‘n blote grappie, en… Read more »

jurwey

Dit is dalk so, maar is die taal van die antichris is daar n spreek woord, en ek haal aan, “No truer word is said than that in jest”, sal maar sien as ons voor die poorte staan, tyd sal die beste leermeester wees!!

susan

Doreen jy hoef nie jouself aan ander te verduidelik nie, jy en jou Vader ken die hele waarheid, en die waarheid sal seevier. Hy het hulle daargestel om ons onderdane te wees en teen ‘n loon, so moet ons die goed gebruik. Ek het ‘n paar wat vir my nog miesies se en ek sal met hul besigheid doen soland die dinge nog nie gebeur, maar as die tyd kom glo my ek sal self die loodpil in hul kop wil sit.

Gebruik en misbruik hulle terwyl jy kan

Shalom

Doreen Stassen

Marinda, ek hoop regtig jy verlekker jou in die polimiek wat ‘n blote grap veroorsaak het, en jy dit op ‘n openbaare blog uitblaker. Ek weet nie wie of wat jy is nie, maar ek moes jou tog ontmoet het as jy op Gustav en Naomi se troue was. Dit maak jou een van die gaste. Ek dink nie dit is gepas van ‘n gas wat uit ‘n gasvrou, van wie se gasvryheid jy gebruik het, se huis te praat nie. Bo en behalwe dit, dink ek glad nie dit pas by ‘n vrou van jou formaat, as jy die… Read more »

Jimmy

Goeie more vriende – as ek mag my stuiwer in die beurs gooi – laat my tog toe . Ek staan verbysterd en luister hoe mense nog Siener se visioene afmaak as snert en onsinnighede…ek se dan altyd vir hulle die volgende : “Se nou maar net dit gebeur soos wat Siener en Johanna Brand voorspel het “(by my is daar geen twyfel dat dit gaan gebeur nie want volgens my was altwee profete van Yahweh) – Wat gaan jy vir jou kinders se as hulle jou vir ‘n stukkie brood vra en jy weet jy het geweet van al… Read more »

Doreen Stassen

More mede volksgenote. Waarom skryf julle nie? Ek mis julle. Arme Adriaan. Ons beset nou sy webblad en eintlik is hy die ou wat die meeste weet. Adriaan asseblief, vergas ons met baie baie nuus? Sal Hennie Scott van Nelspruit, met wie ek ‘n lekker gesprek gehad het gister, my weer kontak? Sy foon het net Private Nr. gewys. En ek het belowe ek stuur vir hom die inligting wat ek via, via, via ontvang. Als is stil op die oomblik. Ons is nou agter die dik muur waarvan die inligtingskerse uitgedoof is soos in Siener se boek voorspel. Niks… Read more »

Rynhardt

In Sat. se BY,die 19/02/2011 het ek in 2 boodskappe die mense van Johannesburg en die res van die land gewaarsku oor die Nag van die lang messe of rewolusie.Ek het die Afrikanervolk al 356 keer in dagblaaie en 31 keer oor die radio gewaarsku en terselfdertyd stof geskop in die polities korrekte,prof.Raath se gesig deur dit duidelik te maak vir hom dat Adriaan die grootste kenner van oom Siener is.Tans is S.A. in n groot gemors.Die Amerikaanse bron,The Trumpet het berig dat 43000 moorde en 30000 verkragtings jaarliks plaasvind en nie 20000moorde en 23000 verkragtings soos wat die flou… Read more »

Barry

More white farmers were murdered in South Africa during just 2009 than have been killed in Zimbabwe since Robert Mugabe came to power. Since the end of apartheid, over 3,000 white farmers have been murdered, according to the bbc. South Africa’s News24, on the other hand, says “only” 1,600 farmers have been killed in approximately 10,000 farm attacks since 1991. Even if that figure were true, it would still make farming in South Africa one of the most dangerous professions in the world. White farmers are more than twice as likely to be killed as police officers, and far more… Read more »

Doreen Stassen

Rynhart, moet asseblief nooit ooit ophou om ons mense te waarsku in die dagblaaie nie. Daar is mense wat dit nog lees, en glo my by party steek dit tog vas, dan begin hulle naarstigtelik te soek na inligting. Jy doen uitstekende werk, en is jou dankbaar daarvoor.

Barry

Johannesburg – The ANC Youth League on Friday dismissed predictions by political analyst Moeletsi Mbeki that South Africa is heading for Tunisia-like protests in 2020, aimed at toppling the ANC government.

“If there will be any revolt in South Africa, it will not be against the ANC government, but against white monopoly capitalists who continue to extract our resources, massively profit, whilst our people remain without jobs and living in poverty,” said ANCYL spokesperson Floyd Shivambu in a statement.

http://www.news24.com/SouthAfrica/Politics/ANCYL-dismisses-Mbekis-Tunisia-prophecy-20110218

Barry

Met verwysing na bogenoemde kan ons aflei dat die gepeupel klaar gebrein spoel word om nie aksie teen die regime te loods nie maar wel teen ons mense. Die klimaat is reeds daar as ons in ag neem die statistiek soos deur The Trumpet aangedui. Die ANCYL maak hom gereed of is dalk al ver gevorder om so n opstand te begin. Ek sal dus nie verbaas wees as geisoleerde gevalle binnekort gaan voorkom waar blankes aangeval word nie. Met ET se dood het hulle bewys ons sal nie veg nie en nou sal hulle na die volgende stap beweeg,… Read more »

jurwey

trek dan die eerste skoot, gooi die eerste klip. dan sal jy sien hoeveel is vir jou????

Doreen Stassen

Beste Barry en Rynhardt, baie dankie vir julle vir hierdie wonderlike inligting. Ek wens net ons kan ons blanke mense so ver kry om te lees en op te let. Hierdie waarskuwings is geweldig belangrik vir elkeen se lewe en voortbestaan. Oom Gert Engelbrecht het in die boekie “Profissie oor Suid Afrika” gese dat E.T. vermoor gaan word, en die wapen gaan op sy bors gelaat word as ‘n teken van “‘n onvoltooide taak”. Dit was goed beplan net soos die moord op H.F. Verwoerd. Toe het die volk niks gedoen nie, en met E.T. nog steeds niks gedoen nie.… Read more »

Ant

Ek is ook een van die begenadigdes wat reeds so 3 jaar gelede die waarheid in die Skrif ontdek het nl. dat ek weet dat ek weet dat ek deel van YaHWHe se verbondsvolk is. Ek lees ook daagliks van die onreg wat die Boerevolk moet deurmaak en ook van al die mense wat dit uitskreeu; “Hoe lank nog moet ons dit verdra?” of “WAT GAAN AAN????”. Ek het nie ‘n antwoord op daardie vraag nie maar wat ek wel weet is dat elkeen by hom/haarself moet begin. Dit is ons verantwoordelikheid om onsself en ons familie in die fisiese… Read more »

jurwey

ek dink julle wil dinge ryp druk, eerstens laat die siener kenners vir ons se waar ons op sy tyd tabel sit (en niemand kan) want siener het n staatsgreep gesien wat misluk, toe een wat suksesvol is, ek het nog niks daarvan ervaar nie. Hierdie Siener moet n mens in die geheel kan bekyk en nie net dele en dan die einde daarop baseer nie, daarom vaal ons liederlik! Die volk stry nog onder mekaar, daar het Piet Skiet, Daan Roodt se vergadering gaan ontwrig, en weer word daar vir ons gelag. daar moet nog teveel in die see… Read more »

Doreen Stassen

Ek dink nie ons wil dinge ryp druk nie jurwey. Ons voel as volk net magteloos om te sit en toekyk hoe die wereld en sy bevolking hul rug op ons draai. Ons volk is die mees gehate, geskelde en beskinnerde volk in die wereld. En tog foeter ons net voort. Somtyds verstaan ek dit nie. As daar nou een geleentheid was vir die volk om sy nek styf te maak, was dit reeds met die moord op ET. Jong, ek het skaamteloos gehuil en getreur oor hom. En geglo dat daar nou groot moeilikheid gaan kom. En toe gebeur… Read more »

jurwey

ek myself, kon nie glo, en wil tot hede nie aanvvar dat daar GEEN reaksie was nie, dit is wat van ons geword het, papbroeke, dit is wel aan die een kant, aan die ander kant is daar geen voorbereiding vir so-iets nie, indien ons met iets sou begin moet ons vir seker weet die oormag sal oorweldigend wees, van so ver soos die ewenaar sal hulle op ons afstorm, Siener se nie verniet ons sal moet veg, al veg met ons rug teen die muur, veg moet ons veg!!!! Dit gaan elkgeval kom, vroeer of later kom gaan dit… Read more »

Doreen Stassen

Ja kyk hoe het “hulle” reageer op die kommandos wat gestig is om ons volk te beskerm? Hulle was histeries en kon nie gou genoeg druk om ons ontwapen te kry nie. F.W. de Klerk moet weet, die Boervolk het ‘n afspraak met hom op Kerkplein. Daar sal ‘n splinternuwe guillotine met ‘n baie baie skerp lem op hom wag, waar hy verhoor en skuldig bevind sal word aan volksmoord en voor die hele volk en al die ywerige fotograwe van die buiteland, sy kop afgekap sal word. Hy kan maar kennis neem.

susan

Jurwey ons moes alreeds met oorlog begin het toe ‘n wonderlike man MR HF VERWOERD vermoor was, toe was die kaffers nie so baie, daar was ons volk al papbroeke. Die tyd is nog nie reg nou nie die jagseisoen het nog nie oopgemaak vir ons nie, as ons nou in oorlog moet gaan en inmeng met Vader se plan sal ons nog ‘n groter nederlaag ondervind.

Rynhardt

Voordat De Klerk sy 2FEB.1990 toespraak gehou het was ons Afrikaners reeds uitverkoop.Baie maatskappye en rykes het plaaslik en internasionaal mooi na oom F.W. gekyk.Selfs die Nobel-komitee en die oud.George Bush-regering het ook hul merk gemaak.Die 1992 referendum en Kodesa was net daar om die proses van verraad aan te help.In 2007 koop De Klerk n huis by Leeuwkop in die Kaap vir R30miljoen en in 2010 koop hy n luukse woonstel vir R33miljoen.Waar kry hy al die geld?EK laat dit aan julle oor.Deesdae hou De Klerk toesprake oorsee en verdien hy R80000 n uur.Lekker geld terwyl sy eie mense… Read more »

Doreen Stassen

Rynhardt, Ja, dit is verbysterend die klomp geld wat so gespandeer word deur de Klerk om sy royale lewenstyl te kan volhou, terwyl die land dag na dag in armoede verval en die klein handjie vol blanke belastingbetalers se las om die miljoene swart vreters te finansier, al hoe minder en minder word. Wat nog van sy plaas ook? Die het hy vir miljoene verkoop. En die moord op sy vrou? Ek glo vas dat daardie moord deur hom beplan is, dat sy een aangenome seun daarby betrokke was, en dat hy die moordenaar gekoop het deurdat hy die res… Read more »

Rudi

Hi daar almal, wat van die blou briewe wat siener gese het die parlement gaan ontvang( 3 van hulle ) en dat die laaste die klomp uit mekaar gaan laat spat, wat weet julle daarvan?

Doreen Stassen

Rudi jong, ek dink die blou briewe kom eers in die parlement aan wanneer die liberales oorneem. Dis weer die Pik Bothas en die de Klerks. Hulle sit en wag dat hierdie regering tot ‘n val kom, sodat hulle weer kan oorneem. En dis teen hulle ook wat ons nog ‘n staatsgreep gaan uitvoer. Dan kom die blou briewe in die parlement aan en hul spat uitmekaar. Die blou briewe na my mening kom van Duitsland.

Doreen Stassen

My aarde Marinda. Ek lees nou eers wat jy skryf oor my slaaf. Volgens bybelse leerstellings mag ek ‘n slaaf aanhou, en weet jy ja, sy bly ‘n bliksem, want ek het haar gevang steel. Ek het geen maar geen verbintenis met haar of enige ander van my slawe nie. Dit is net vir my bietjie onverstaanbaar dat jy van alle mense, op hierdie blog uit my huis uit praat. Wat sou dit nou “getrigger” het, of dink jy ek is in hulle opgekruip? Jy is tog bewus dat ek ‘n gastehuis het, ek glo jy was dalk een van… Read more »

Doreen Stassen

Jurwey die korrekte woorde is “many a true word is spoken in jest”. Wonder hoe jy op die sinsnede afkom en waarop jy sinspeel. Dink jy ek is nie by magte nie, of nie in staat nie. Ek troos my hieraan, nie een van die kritici hierbo ken my in persoon nie, en daarom sal ek my nie aan beuselagtighede steur nie, Nog minder aan kleinlike jaloesie nie.