Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

Die Gruwel in ons midde!

2012-07-11

Deur Adriaan Snyman


In Suid-Afrika was dit die kerk wat heel eerste ‘n broederlike hand na die ‘verworpe’ ANC toe uitgesteek het. Hy het hulle selfs daar by Dakar in die geheim gaan bearbei om hulle vir Comrade Jesus te wen, en dit het waarlik vrugte afgewerp, want sedertdien gaan daar nie ‘n dag verby nie, of sy Naam is op hulle lippe. Hulle (Zuma inkluis) staan selfs Sondae op die preekstoele om die wittes meer van Hom te leer!

Ja, die ANC het voorwaar ‘n saak met Comrade Jesus – volgens eerwaarde biskop, Tutu, was dit Hy en niemand anders nie wat hulle as Vryheidsvegter gehelp het om die land oor te neem, en daarna die bose apartheid in die martelkamers van die hel gaan toesluit het – net jammer die sondaar van alle sondaars laat nog tydig en ontydig van hom hoor, want juis wanneer almal gelukkig toi-toi, werkloos is, staak, steel, kaap, ATM’s opblaas, verkrag en moor, dan styg sy gekerm soos ‘n onheilsmare uit die dieptes op. En wat staan die arme ANC te doen, anders as om van woede sy hande in sy kroese te slaan, en uit te roep: “Wil iemand tog nie afdaal en die Booswig se tong loop uitsny nie?!

Maar comrades, moenie stres nie! Dis in sulke tye dat Zuma by Jesus gaan aanklop, en sommer gou-gou terugkom om julle te bemoedig: “Hou goeie moed, Comrades, want Hy (Jesus) verwag van ons om die land te regeer, want ons was die enigste organisasie wat op die dag van sy stigting deur die voorvadergeeste besoek en geseën is. Daarom is die ANC selfs in die Hemel geseën, sodat ons kan regeer totdat Jesus terugkom!”

Selfs sy ondersteuners kon sien hy is ‘n volgeling van Jesus. In 2006 tydens sy verkragtingssaak het hulle wit kruise rondgeswaai en geskree: “Waarom kruisig julle Zuma?”

Skaars twee jaar later met sy korrupsieverhoor was dit Zuma self wat smartlik uitgeroep het: “EK ly soos wat Jesus gely het!”

Maar op 22 Desember 2011 moes dinge tussen hom en Jesus vertroebel het; hy was opsigtelik bekaf toe hy in Johannesburg verklaar het dat die Christendom vir al die probleme in Suid-Afrika verantwoordelik is. “Wie anders het al hierdie ellendes oor ons gebring? Beslis nie die ANC nie!”

Nou lyk dit darem weer of Zuma se verhouding met Jesus aan die herstel is, want tydens die onthulling van ‘n beeld van Comrade  Jesus aan die kruis, met sy voete wat op die ANC vlag rus, kon Zuma met trots verklaar dat die ANC, net soos Jesus 2 000 jaar gelede, in 1994 , na jare van bitter stryd en lyding uit die dood opstaan om beheer van die land, wat Comrade Jesus aan ons geskenk het, oor te neem. Die ANC hoef glad nie in die duister rond te tas nie – Hy gaan hulle ook help om die gesteelde plase en myne terug te vat!

Amen…

Kom ons wees eerlik: Dis nie net die ANC wat gruwel op gruwel in die heiligdom oprig nie, maar ons blankes werk fluks saam, gee steun en hulp waar ons kan, en ter wille van ons nuwe broers, het ons Comrade Jesus laaankal uit AL ons heiligdomme verdryf! Solank almal in Reënboogland tog net “dood”-gelukkig kan wees…

In die oordeel wat op hande is, gaan baie van ons dalk die “gelukkige” deeltjie misloop!

Sela!

 

5 thoughts on “Die Gruwel in ons midde!”

  1. Inderdaad. Die God van Israel het hierdie bose Kommunistiese Bobbejaanregering oor Azanië aangestel (ooreenkomstig Joshua 23… gaan lees dit maar…) omdat die oorgrote meerderheid blankes van Azanië hulle land weggestem het en omdat hulle ‘n spul liberale, goddelose skuim-opdrifsels is wat boonop (steeds) vir die liberale DA stem. Hulle verdien dus die STRAF van God wat soos ‘n swaar juk op hulle skouers hang. Hulle sal nog deur die einste troppe geliefde boggom-naastes (waarmee hulle so verbroeder en vermeng) omsingel en uitgeroei word, á la “Poetic Justice” -Styl.

  2. TUTU: DIE HOUTKOP WAT DEUR DIE “KERK” ‘N BISKOP GEMAAK IS.

    Die meeste mense sien die Biskop maar net met sy titel as biskop, sy toga, titels en tossels en ander behangsels en natuurlik as die sg hoog- gerespekteerde en -eerbiedwaardige voorsitter van die sg Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) ook na verwys as die Lieg-en-Bieg-Kommissie!

    En as iemand miskien mag dink dat dit net die outeur van hierdie kommentaar is wat so
    oor die Most Reverend voel moet dié miskien die boek KERKEVERRAAD deur Francois
    Richter en Dr X lees. Daarin word hierdie komieklike en mees-omstrede figuur in die
    Suid-Afrikaanse kerk- en politieke geskiedenis, geopenbaar vir wie en wat hy in
    werklikheid is. Op bladsy 128 word daar o a die volgende van hom vermeld:

    “Desmond Tutu word weer deur die Universiteit van Potchefstroom vir Christelike Hoër
    Onderwys met ‘n eredoktorsgraad bedank vir die rol in die uitbou van die Christendom in
    SA deur die wyse waarop hy versoening in die samelewing bevorder het. (Versoening
    tussen wie? wil mens vra.)

    Hoewel die sinode van die Gereformeerde Kerke hul heelhartige steun hieraan gegee het,
    het die partikuliere sinode (‘n sinode bestaande uit burgerlikes) van Bosveld van die
    Gereformeerde Kerke gevra dat die algemene sinode hom distansieer van die toekenning
    aan Tutu. Sy beswaar berus op die feit dat Tutu ‘n sinkristiese benadering tot die
    godsdiens het wat nie te rym is met Christenskap nie. So verwerp Tutu die Bybelse
    boodskap dat verlossing slegs moontlik is deur die bloed van Jesus Christus aan die kruis.
    Sy standpunt in hierdie verband is dat die god van die Hindoes, Moslems en andere
    dieselfde is as wat die Christene aanbid. (Pas nadat Tutu hierdie lasterlike uitspraak
    gemaak het, het prof. Sakkie Spangenberg van die NG Kerk dit beaam, en nóg sy
    moderator, nóg sy kerkhiërargie, het ‘n woord van betigtiging tot hom gerig. Skaars ‘n
    dekade gelede sou die kerk hom onmiddellik onder sensuur geplaas het, maar vandag
    durf hy nie, want die The Most Reverend het gespreek!).

    Maar hierdie (on)eerbiedwaardige Most Reverend beskik ook oor nog vele ander wyshede:

    ‘Die Heilige Gees is nie beperk tot die Christelike Kerk nie. Muhatma Ghandi, wat ‘n
    Hindoe is – die Heilige Gees skyn deur hom’. (St Alban’s Cathedral, Pretoria, 23/11/1978).

    ‘Wanneer geregtigheid oor ongeregtigheid seëvier, soos in Zimbabwe, dan wys dit dat die
    Ryk van God reeds naby ons gekom het’. (Ecunews 11, 1980).

    ‘Ek dank God dat ek swart is. Blankes sal op die oordeelsdag dit moeilik vind om
    verantwoording te doen.’ (Argus, 19.3.84).

    ‘Elke Christen moet ‘n rewolusionêr wees. Jesus was ‘n rewolusionêr. Ek is ‘n
    rewolusionêr as u daaronder verstaan iemand wat sake volkome wil verander.’ (Rapport,
    20.4.86).

    En as God dit waag om om in sy Woord opdrag te gee dat die homoseksueel gestenig
    moet word omdat dit vir Hom ‘n gruwel is (Lev 18:22 – Met ‘n manspersoon mag jy geen
    gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie. Dit is ‘n gruwel), is die hooggeagte Most
    Reverend dadelik op sy agterpote en daag hy God uit: ‘Die verwerping van
    homoseksualisme is godslasterlik!’. Ja, en ook hierin skaar die NG Kerk hom aan die kant
    van die Most Reverend: Geloofsverklaring 2000: “Ons glo dat….. homoseksuele mense
    kan weet dat God hulle liefhet en dat daar vir hulle in die kring van gelowiges plek is.’ Die dag toe die kerk tussen God en Tutu moes kies, was God nie eers die tweede keuse nie.

    Sy uiterlike voorkoms het moontlik die deurslag gegee, want kyk mens na die samestelling van Tutu se biskoplike kerkdrag, werp dit nie net lig op die oorsprong van die Anglikaansekerkliturgie nie, maar dui ook aan dat kleredrag en kerkliturgie dikwels ‘n dekmantel vormwaaragter gebruike van heidense oorsprong skuil.

    By amptelike funksies – ook wanneer gebieg moet word – dra die aartsbiskop ‘n
    hoofbedekking wat ‘n nabootsing is van ‘n kopbedekking of ‘mitre’ uit ‘n antieke Persiese
    godsdienskultus. Die perskleurige kaftan of frok (sy amptelike kledingstuk) of singel wat hy om sy lyf bind, is geskoei op ‘n patroon van Bisantynse oorsprong uit die tyd toe
    Konstantyn die Gorte die opkomende Christelike kerk wou inspan om die Romeinse
    landsbeleid te stabiliseer.

    Van die offerrites wat gereeld deur die biskop uitgevoer word, is afkomstig uit Fenisië.
    En daardie jong seuns wat hom in die St Peter’s Katedraal verwelkom deur
    wierookstokkies heen en weer te swaai, het die voorbeeld gevolg van jongelinge wat voor
    Bachus, die wyngod, in aanbidding verkeer. Die sluier en tonsuur (kaalgeskeerde kruin)
    was ‘n gebruik van heidense priesters uit ou-Egipte; terwyl die albe (mishemp) en kasuifel
    (altaargewaad) op voorskrif van Numa Popilius (‘n Romeinse wetgewer) gedra is, en die
    stool (skouerdoek) wat die biskop tydens kerkdienste dra, is ‘n oorblyfsel van die lang,
    smal doek wat Babeloniese priesters oor die rug van mense gegooi het net voordat hulle
    geslag is en aan die gode geoffer is. Die staf met die kromming aan die bopunt waarmee
    die biskop aan kerkdeure klop om toegang te verkry, is die nabootsing van ‘n Egiptiese
    priesterstaf vir gebruik van kultiese verering van die songod, Ra, uit die tyd van die
    Farao’s. Om die hals word aan ‘n gewone ketting ‘n kruis van goud gedra, ‘n simbool van
    die kruisiging van Christus uit die 5de eeu n.C.

    Maar op straat by geleenthied van ‘n skommeldans vir politieke doeleindes, dra die biskop
    dikwels ‘n baadjie volgens ‘n snit soortgelyk aan dié van die kleredrag voorgeskryf vir
    OAE-leiers, en die mus op sy kop is na die patroon van musse wat gebruik word deur die
    volgelinge van Mao Tse-toeng in Sjina.

    Voorwaar ‘n Babelse verwarring!

    Laat ons nou kyk wat was die kerklidmate se reaksie hierop: Jer. 5:31 – die profete
    profeteer vals …… en my volk wil dit graag so hê. En: 2 ~Tim 4:3 – want daar sal ‘n tyd
    kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie
    begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sê wat hulle graag wil
    hoor.

    Dat die biskop se beskouings glad nie Bybels begrond is nie, pla die kerk ook nie, selfs nie
    sy openlike erkenning dat hy ‘n sosialis is wat die kapitalisme haat en dat hy sy inspirasie
    put uit sosialisme en rewolusionêre Kommunisme nie. Hy bely ook dat hy eerder voorkeur
    gee aan Marxistiese beskouings.

    Maar nieteenstaande al hierdie verswarende getuienisse, het dr Theuns Eloff, rektor van
    die PU vir CHO, gesê dat ‘Tutu een van die mees gerespekteerde Christenleiers in die
    land is’, en dat die graad aan hom toegeken moet word.

    Dieselfde dr Eloff wat met soveel lof van ‘n voorvadergeesaanbidder praat, aarsel nie om
    skaamteloos troubreuk teenoor sy eie mense te pleeg nie. Net verlede jaar nog het hy ‘n
    referendum gehou oor die naamsverandering van die PU vir CHO. En toe 92% van die
    studente hulle daarteen uitspreek, het hy aan hulle (asook die lektore en oudstudente)
    belowe dat hy die naam van die universiteit nie sal verander nie. Maar skaars enkele
    maande later neem hy die voortou en word die universiteit se naam verander na
    Northwest University/Noordwes-Universiteit. Sy verskoning was dat alle godsdienste tot
    hulle reg kom en dat studente die volste reg het om dit uit te leef. Maar dat dit die
    universiteit van sy oorspronklike Christelike karakter ontneem, is nie meer ter sake nie. (In Ps 119 kan Dawid hom nie sterk genoeg uitlaat oor mense wat so troueloos handel nie, en sê sommer prontuit: ‘…..dit het my gewalg’).

    Die naamsverandering kon nie uitbly nie, want net soos die kerk, moet ook die
    universiteite en die skole help om die nuwe en verbeterde heilsboodskap aan die
    Afrikanerleerling- en studentekorps oor te dra.”

    En as iemand miskien dink dat dit net die skrywer van hierdie kommentaar en die skrywers van die bovermelde boek is wat so oor die Most Reverend voel, dan moet hulle ook miskien die boek SKRIFGESAG Manuskripte en Bybelvertaling Deel 1 deur Jeanette
    Erasmus, lees. Daarin word o a op P193 die volgende oor die Most Reverend vermeld:

    “Rome het ander medewerkers wat nie direk onder haar vlerk is nie maar ewe ywerig die
    saak dien. (Die aanslag vanuit ‘n ‘Nie-Roomse hoek …..’). Dokumente wat deur
    ‘Protestante’ uittgegee is wat dieselfde oogmerke (as Rome) het, is o a die Kairosdokument en die Road to Damascus wat op Marxisme/Leninisme gegrond is. Almal moet tot rewolusie aangehits word: die gewilliges en die onwilliges moet saamspeel of hulle kry’n ‘necklace’ (Cain Signposts, 1995, 14(5A);1).” (Sien onderstaande foto). Onderaan hierdie foto staan die volgende: ‘Die noue verband tussen Tutu, Boesak en die necklace word op hierdie skets uit Signposts duidelik geïllustreer’ “.

    In ‘n ander boek getiteld VERRAAD TEEN SUID-AFRIKA deur Klaus D. Vaqué, word
    duidelik uitgewys dat die Most Reverend hom openlik met die ANC en SAKP en hul leiers
    geassosieer het. So word daar o a die volgende van hom vermeld:

    ● “Volgens die Eloff-verslag het Biskop Tutu, destydse algemene sekretaris van die
    SARK, vryelik toegegee dat hulle ‘massiewe sielkundige oorlog’ teen die land voer
    en wel as strategie van weerstand en tot bevordering van die politieke
    bevrydingstryd…..
    ● Klippe gooi, motors en huise aan die brand steek en …..kollaborateurs doodmaak,
    mag nie met absulute sekerheid ‘geweld’ genoem word nie.
    ● In die Eloff-verslag word verder gemeld dat Biskop Tutu persoonlike kontak met
    Oliver Tambo en ander ANC-leiers wat in SA verban is, gehad het en blykbaar oor
    baie goeie inligting omtrent beplande ANC-bedrywighede beskik het.
    ● Openbare verklarings van Biskop Tutu (so lui die verslag verder) was daarop gerig
    om die ANC ‘n beter naam te laat kry en hom meer respektabel te maak. So
    beskryf Tutu bv. die president van die terreurorganisasie, Oliver Tambo, as ‘ ‘n
    persoon van Christelike oortuiging en opregtheid in sy strewe na vrede,
    geregtigheid en demokrasie in SA.’, dus dieselfde man wat vir die bomaanslag van
    1983 in Pretoria verantwoordelik was, ‘n aanslag wat 19 mense se lewens gekos
    het asook 200 beseerdes waarvan sommiges vir altyd vermink is en waaronder
    verskeie vroue en kinders van wittes sowel as swartes. Tutu noem die Kommunis
    Nelson Mandela, wat tot lewenslange tronkstraf veroordeel is, ‘sy leier’ en beveel
    hom aan as toekomstige staatshoof van SA. Tutu, die huidige Aartsbiskop van
    Kaapstad en ontvanger van die Nobelprys vir vrede, spog daarmee dat hy geen
    pasifis is nie en sien volgens die Eloff-verslag vooruit dat die aanwending van
    geweld in die bevrydingstryd onafwendbaar sou word. In daardie geval sien hy niks
    verkeerds daarmee om hierdie stryd self aktief te ondersteun nie. Feitlik nooit
    spreek hy ‘n veroordeling uit oor rewolusionêre geweld nie omdat die aanwending
    van geweld in sy oë geregverdig is as die Suid-Afrikaanse regering nie spoedig van
    koers verander nie.
    ● Die ‘Rooi Biskop’, wat van homself beweer dat hy ‘n sosialis is en die kapitalisme
    haat (Sunday Times, 29.12.’85) het blykbaar ‘n versteurde begrip van die Bybel
    wanneer hy openbare verklarings soos die volgende maak:
    – ‘Sommige mense meen dat daar iets met Jesus se geboorte nie in orde was nie
    ….. Dit mag wees dat Jesus ‘n buite-egtelike kind was. (Cape Times 24.10.’80).
    – ‘n Jongman met ‘n klip in sy hand kan veel meer uitrig as ek met ‘n duisend preke.
    (Daily Telegraph, London, Nov. 1984).
    – Vir al wat ek omgee, kan die Weste na die hel vaar’”. 

  3. Kan julle dit nie insien vir wat dit is nie ….!? Hulle sien hulle kan niks anders op die tafel sit nie, want ons mense en ander uit die blanke ras lag hulle uit oor hulle voorvader geeste aanbidding …. en bygelowe ….! Nou vat hulle dit wat hulle sien vir die blanke en vir die wit kerke belangrik is, en probeer ons Verlosser ‘kaap’ en Hom soos n besittinkie van die anc voorstel …. Hom verkelineer …. en basies n poging om ons mense te provokeer, en seer te maak, met spesifieke redes, rakende dit wat hulle weet die kern van die suksesvolle en geseende voortbestaan van die witman op aarde was en is, en nou wil hulle dit ook afbreek en reduseer tot en bespotlike figuurtjie ….! En kyk hoe slaag hulle daarin ….! Sodra dit lyk of die anc van iets hou, of dit ‘annekseer’, dan distansieer die witman hom daarvan ….!! Asb mense, moet julle nie ook nog meedoen aan die karikaturisering van ons Verlosser nie ….!!

  4. Omdat die naturel voor Adam onder die diereryk-skepping geskape is, en dus nie uit Adam se nageslag afkomstig is nie (ook dus logies nie van Gam afkomstig is nie) ; en dus ook nie ‘n Erfsondaar is nie ; is die naturel ‘n pre-adamiese, pre-historiese, dierlike aapmens ; ‘n pratende dier van die veld.

    Daarom is die Bybel nie vir enige naturel geskryf of bedoel nie, en is die Woord, vergifnis, verlossing en die Evangelie nie vir die naturel bedoel nie, en nie op hom van toepassing nie. Daarom is dit ‘n gruwel om die Woord (pêrels) vir die varke te gee, want hulle sal omdraai, jou verskeur en dit met hulle pote vertrap. Daarom is die (liberale Engelse) sendelinge ook op strepe deur hulle einste geliefde “swart kroeskop skapies” uitgemoor. Verdiende loon is wat hulle gekry het.

    Tutu is dus weinig meer as een van die Duiwel se grootbek werfbobbejane met ‘n pers jurk om sy aap-boepens en ‘n goue ring aan sy poot. Wanneer hy vrek word hy hoogstens ‘n vlermuis.

Comments are closed.