BLOG

‘n Nuwe versie

(Uittreksel uit die vaandeldraer)
[Skryf in op ons nuusbrief]

Mao Tse-Tung het die taktiek om gewone burgers as vegters te gebruik vir die eerste keer self gebruik en dit toe die “People’s War” genoem. In Vietnam het generaal Vo Nguyen Giap die taktiek vervolmaak. Die ANC het Giap besoek en pas dit nou hier toe.

Die gebruikmaak van gewone vroue en kinders in aanvalle teen soldate het baie voordele. Dit gee die burgerlikes basies vrye teuels om te doen wat hulle wil, want as die soldate sou terugveg teen hulle, tree hulle teen die bepalings van die Geneefse Konvensie op en elke dooie vrou of kind sal gebruik word om nog meer rekrute te werf.

Die gruwels wat deur hierdie “vryheidsvegters” in burgerlike klere gepleeg word, kan nie geklassifiseer word as militêre optrede nie, maar eerder as gewone misdaad wat gepleeg word deur rumoerige bendes. ‘n Mens kan dit noem wat jy wil, jy kan dit afkeur, jy kan daaroor kla, maar dit is die taktiek wat hulle gebruik. Hierdie jeugdiges in gewone klere en rooi pette is eintlik die werklike leërmag. Ons het in die 1980’s gesien hoe hierdie ANC burgerlike gepeupel honderde swartes doodgemaak het met die “halssnoermetode” en hulle het in hul doel geslaag om vrees te wek.

In die sogenaamde “volksoorlog” (People’s War) is die rol van die weermag en polisie om die pad vir die burgermagte, die pangaswaaiende en AK47 draende, bloeddorstige jeugdiges, gelyk te maak. Later sal die polisie en weermag beweer dat hulle probeer het om die menseslagting te keer, maar in werklikheid sal hulle daarmee gehelp het.

Blog Artikels

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.
Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.
4 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Johan

Goeie Naand
Dankie vir die insetsel Oom Adriaan. Ons mense is nog blind en hier kom n ding. Ek glo regtig dat ons nie meer baie tyd aan ons kant het nie.Hoop net dat ons sal kan saamstaan van nou af . Ons gaan mekaar nodig he…Ek dra hierdie inligting en gebuere tans na aan my hart! Iets wat my wel verstom ,soos in die werks plek ,almal jaag geld.En dit is al wat saak maak,ek berei myself geestelik en fisies voor vir n tyd van Nood .Wat sekerlik om die draai is,as ek met afrikaners soms oor die gebuere in die land praat en hoe ons volk geteiken word ,is daar geen belangstelling nie.Al wat saak maak is my bonus…
Mag die Vader ons help!
Boere Groete

Jurwey

Geneefse konvensie of nie, as hulle die straat afkom en gevaar dreig is hulle vyandelik gesind, SAAG hulle, groot of klein, as hulle nie is waar hulle hoort moet hulle die gevolge dra, en klaar. Genade kom van bo, Hier word daar gespartel op oorlewing en klaar, genoeg is verby die tyd, al wat nou wag is daadwerklike optrede, en die is daar nie!!

Markus H. Mocke

Wil jy in ʼn beter SA lewe? Dan stuur hierdie E-mail aan!
Het jy jouself al gevra hoekom is SA. in so ʼn gemors, Al die geweld, moord, verkragting ens. Wat gaan jy daaromtrent doen? Of wat gaan jy doen as jy een oggend wakker word en ons regering sê dit is nou ʼn totale kommunistiese land soos China en jou vryheid tot godsdiens is daarmee heen. Jy wat die Here al so lank verstoot sal wens dat jy eerder God aangeneem het terwyl jy die kans gehaat het. Wat gaan jy doen om SA te red? Of gaan jy net terug sit dat kriminele ons land beheer. Daar is nog hoop! God kan ons vyande onder ons voete sit, maar ons moet eers reg maak met ons broers en met God voor Hy ons kan help. En wie is ons broers? Dit is die swartes, jou naaste en die Bybel kan dit staaf. En as jy dit nie wil glo nie dan vra ek jou die volgende, hoekom het God SA vir die swartes gegee? En hoekom word die wittes nou so onderdruk?
Dit wat huidig met ons wit mense gebeur is ʼn straf omdat ons wat ons aan hulle gedoen het is die gesegde moenie aan ander doen wat jy aan jouself wil gedoen hê nie of wat jy saai sal jy maai. Daar is ʼn donker wolk van rasse haat oor SA en God kan nie deurbreek voordat hierdie wolk verwyder is nie en ons is vinnig op pad na hierdie nag wat oom siener voorspel het, “die nag van die lang messe”. Dit wat oom siener gesien het kom uit die pit van die hel uit en dit is wat Satan, Suidlanders, AWB, en die Boerevolk wil hê moet gebeur. Dit is nie van God af is:
1. Snyman wat oom siener se visioene vertaal het glo in ʼn man/vrou god die Bybel maak dit duidelik dat God man is.
2. Snyman haat die Jode en tog was Jesus ʼn Jood en God gaan Sy volk weer herstel in die eindtyd.
3. Snyman glo dat wit mense bo ʼn swart mens geskape is en dat hy die reg het om swartes te haat omdat hy nie dieselfde bloed het as ʼn witman nie.
4. Op sy webtuiste noem hy hul die “K” woord. En dit terwyl so baie onskuldige wit mense dood gemaak word.
5. Die Boerevolk glo dat Satan die swartes gemaak het.
6. Die Suidlanders glo dat Noag se seun Gam vervloek was as ʼn slaaf en dit is waar swartes verstaan kom, my vriend dit is totale leun, God het nie vir Gam vervloek nie, dit was Noag wat Gam vervloek het.
7. Die AWB, Suidlanders, Snyman en die Boerevolk plant saadjies van misdaad in swartes om hulle die “K” woord te noem hulle te verwerp as ingeskape diere wat nie in die hemel behoort nie, hulle nog steeds te wil onderdruk as slawe en dit terwyl God gesê het dat ons moet ook sweet om ons kos te verdien. Hulle wil nie swartes aanvaar nie, en dis kan ons hulle totaal en al blameer vir die uitwissing van onskuldige mense en die misdaad teen ons wittes en ook vir die aanstelling van net swartes in maatskappye, die onteiening van plase, en nog vele meer.
8. Onderdruk ʼn volk dan kweek jy misdaad.
9. Gehoorsaam God se wete dan lewe almal in rykdom saam!
God sê ons is almal geskape mense deur God.
As ek gering geag het die reg van my slaaf of van my slavin toe hulle n geskil met my gemaak het-wat sou ek dan doen as God opstaan? En wat Hom antwoord as Hy ondersoek doen? Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het , hom nie gemaak nie? En het Een ons nie in die geboorte toeberei nie? (Job 31:13-15)
Daar is geen woord in die Bybel oor ras nie, maar dit verduidelik waar ons almal vandaan kom (Hand. 17:26) En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het.
En hy sê vir hulle ; Julle weet dat dit ongeoorloof is vir n Joodse man om met iemand van n ander volk omgang te hê of hom te besoek ; Maar God het my getoon dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie (Hand. 10:28)
En Petrus het sy mond geopen en gesê : Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie, maar dat in elke nasie die een wat Hom vrees en geregtigheid doen, Hom welgevallig is (Hand. 10:34-35).
God werk om vir Homself om mense te kry wat een in Jesus is. Die Bybel maak dit duidelik in Gal. 3:28, Kol.3:11, en Rom. 10:12-13 in verband met verlossing dat daar nie ń verskil tussen man en vrou of swart en wit is nie. In Jesus, is skeiding tussen rasse afgebreek, as Christine , is ons een in Jesus en dus het ons ń algemene doel—dit is om vir Hom te lewe wat ons gemaak het.
As jy ʼn Suidlanders, AWB, Boerevolk of aan enige ver regse groep behoort speel jy nie met vuur nie, maar met die dood want daar is sekere sonde wat lei tot die dood en een van hulle is haat, haat en moord in God se oë is die selfde. Moenie dat hul jou bluf om te sê dat hulle knegte van die allerhoogste is nie of dat hul Christene is nie want die eerste gebod wat Jesus ons gegee het is om jou naaste lief te hê, dit vir onagsaam hulle. Hulle saai paniek en werk ʼn haat in jou om op daai dag jou wapen te gebruik as die tyd reg is om oorlog te maak omdat hulle te min is om hulle eie vuilwerk self te doen, en so werf hulle ʼn onskuldige weermag op vir hulle eie gewin. Moenie jou kinders tussen daai haters sit nie, breek weg van hulle af terwyl jy kan. Die haat wat hulle in hulle het trek dood na hul toe, kyk maar wat het met E.T gebeur. Hulle wil oorlog teen die swartes maak en vinnig vinger wys na Julias Melama wat sing “kill the boer” so wat is die verskil? Hulle het my ook so “gebrainwash” dat ek op ʼn tyd gesê het dat ek sal oorlog maak vir my volk my God en vir my kinders. Hulle skuil agter die boek van oom Siener in plaas van God se woord, die boek klink ʼn bietjie heilig maar moenie dat dit jou om die bos lei nie, dat die boer weer SA gaan beheer. Satan het sy landmyne lank voor die tyd geplant en elke keer as hy dit laat ontplof dan sê die mense kyk dit het waar geword, hulle gee Satan die volle reg om dit te laat gebeur en om hul rassisme te verdedig as heilig. Kyk na die AWB mense, sien jy enige liefde in hulle?
God het aan my gewys dat niemand lewendig daar gaan uitkom nie, as ons dit nie gaan keer nie. God gaan nie aan enige kant wees nie, want Hy kan nie omdat Hy ʼn God van liefde is. Die begeerde van hulle harte gaan waar word want die een volk wil die ander uitroei. Dit is ʼn totale leun dat die ou vlag weer gaan wapper, God het aan my gewys dat net die wat mekaar kan lief hê wit, swart, bruin en geel dit lewendig uit daai verskriklike dag wat ons stadig sien aankom gaan bly lewe in die land wat Hy ons belowe het. Dit wat nou met ons wit mense gebeur is ʼn les wat ons moet leer, dat ons,ons naaste moet lief hê soos God ons beveel het.
Haat en moord is dieselfde!
Elkeen wat sy broeder haat, is ʼn moordenaar ; en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe as iets blywends in hom het nie (1 Joh. 3:15).
Dit is God se gebod dat ons mekaar moet liefhê.
En dit is sy gebod, dat ons in die Naam van sy seun, Jesus Christus, moet glo en mekaar liefhê soos Hy ons ʼn gebod gegee het (1 Joh. 3:23).

Moenie dat hul jou verlei en allerhande leuens vertel oor swartes nie, daar is geen bewyse feit dat ons verskil behalwe ons pigmente, gaan doen jy eerder self ondersoek om vir jouself die waarheid te kry. Daai professors wat sê dat daar ʼn groot verskil tussen ons is, is dieselfde mense wat bewys dat God nie eg is nie, en hul leer is evolusie. Ek sal my lewe gee om te bewys dat God ons almal dieselfde gemaak het. Wat sal jy doen as ek reg is? Sal jy hulle aanvaar en in vrede saam met hulle kan lewe, druk jou trots in jou sak en gaan maak vrede met God en jou naaste en jy sal sien hoe God ons land genees. Hulle almal is nie moordenaars soos oom Snyman hul beskryf nie, anders sou ons almal al dood gewees het. En God kan nie ons gebede beantwoord as hierdie donker wolk van haat oor SA is nie, eers as dit gebreek is dan kan God al hierdie onheil soos moord, misdaad stop. Ons God is magtiger om ons te beskerm as daai nag van die lang messe gaan kom as om eerder te gaan wegkruip saam met ʼn klomp hater, wie het n beter kans om dit te oorleef? Ek wat glo om my naaste lief te hê of hulle wat glo dit is hul reg om hul te haat.

Wil jy hê SA moet reg kom? Stuur dan die E-mail uit na so veel mense as moontlik en pastore, dominees en kinders van God en dat ons hierdie vloek kan breek en dat ons in vrede kan lewe met mekaar soos God ons beveel het.
Dat ons almal kan saam bid en God vra om hierdie swart wolk van rasse haat af te breuk sodat hy ons land kan genees. En dit is wat ons eers moet doen.
1. Herken dat ons haat teenoor swartes ʼn sonde in God se oë was.
2. Laat vaar alle rassisme en aanvaar hulle as geskape mense deur God.
3. God sê maak eers reg met jou broer voor jy Hom iets vra. Laat ons, ons trots in ons sak steek en reg maak met ons naaste ʼn dag van versoening, dan sal jy wonderwerke aanskou in SA.
4. En vra God om ons te vergewe.
5. Teken n petisie om die “K” woord uit Adriaan Snyman se boek te haal en ook uit sy webtuiste.
6. Verbrand Oom Siener se boek, en vra God om jou te vergewe omdat jy agter sy boek geskuil het inplaas van God se woord.
7. Breek weg van die nuwe wêreld orde, want hulle is besig om ons minerale en, geld te steel en te onderdruk, dit is nie ʼn mag wat ons mense kan oorwin nie, maar net God kan ons stryd vir ons wen.
8. Bring die doodstraf terug vir rassisme!
9. SA kan n wonderlike plek wees as ons almal in liefde saam werk, werk sal floreer, misdaad sal afgaan! Kom, kom ons doen dit wat het ons om te verloor? As net God se seëninge oor ons land.
As ons dit gedoen het kan God deurbreek en ʼn wonderwerk in ons land verrig. God sal dan die moordenaars en al die ander sondaars wat nie wil hoor nie, self dan oordeel soos Hy al die jare gedoen het om hulle te straf deur Sy natuurrampe soos aardbewings, weerlig, winde, hael ens.

Groete
Markus H. Mocke

Anonymous

Om nuwe kommentaar te lewer moet u eers ingeskryf wees by die blog.

Skryf die kommentaar wat u hier wil pos soos gewoonlik en druk dan “Post as…”.

‘n Reeks keuses sal aan die linkerkant verskyn soos Disqus, Google, Twitter, Facebook ens.

As u geregistreer is by enige van hierdie groepe of organisasies kan u met u betrokke registrasie besonderhede hier inskryf. So byvoorbeeld sal u naam en e-pos adres van google voldoende wees.

‘n Alternatief is om by Disqus self in te skryf. Kies net “Register a new Disqus profile”. Maak net seker om na registrasie te kyk vir ‘n aktiverings e-pos in die “Inbox”. Sodra u die registrasie besonderhede bevestig het kan u begin kommentaar lewe.

Enige van die keuses hierbo is ‘n eenmalige proses en u sal dan voortaan met dieselfde besonderhede kan kommentaar lewer.

Jammer vir die ongerief.