0
0
2020-03-10T20:43:03+00:00
André, ja, Siener het gesê daar gaan min van ons oorbly wanneer alles verby is. Vanuit 'n Bybelse oogpunt net 'n derde.
0
0
2020-03-04T13:26:04+00:00
Het Siener nie gese baie min gaan oorbly nie
0
0
2020-03-02T11:34:28+00:00
GERMANIC NEL MIGRATION
https://www.graaffreinet.co.za/listing/the_huguenot_monument
GERMANIC NEL MIGRATION
OVER
the GERMANIC RHINE RIVER
THROUGH
France
TO
South Africa:
https://en.m.wikipedia.org/wiki/Rhine
The surname Nel was first found in Austria.
https://www.houseofnames.com/nel-family-crest
https://en.m.wikipedia.org/wiki/Austria
https://en.m.wikipedia.org/wiki/Austrians
Nellenburg was a county or landgraviate
in southwestern Germany.
https://en.m.wikipedia.org/wiki/County_of_Nellenburg
The Nellenburg
is an early medieval castle ruin
west of Stockach
in the Baden-Württemberg district
of Constance
in Germany .
https://de.m.wikipedia.org/wiki/Nellenburg
https://commons.m.wikimedia.org/wiki/Category:Eberhard_VI._von_Nellenburg
Nel derive from the pre 7th century Norse-Viking personal name "Njall".
https://www.surnamedb.com/Surname/Nel
https://forebears.io/surnames/nel
Word of GOD (Joshua)
NEL- verstrooi deur GOD
NEIEL
Joshua 19:27 KJV
And turneth toward the sunrising
to Bethdagon,
and reacheth
to Zebulun,
and to the valley
of Jiphthahel
toward the north side
of Bethemek,
and NEIEL (H5272),
and goeth out to Cabul
on the left hand,
H5272
Phonetic: neh-ee-ale'
BDB Definition: Neiel (Nel) = " moved by God"
a place on the border of the territory of Asher
Strong's Definition: moved of God ; Neiel, a place in Palestine: - Neiel.
In Jesus Naam.
boetie johannes
0
0
2020-03-01T15:31:21+00:00
Ek het reeds 2016 gese hulle sal trump lig met n impeachment..dit staan in daniel elf in d douye rhimesbybel wat daterr uit d 16 e eeu.Vader hrt my later gewys trump sal vermoor word daarna.obama sit daar agter en soos dt vir my lyk sal obama weer oorneem dan tot en met nebiru kom..obama is d man wat namens d wereld op 16 des 2013 n ooreenkoms met d grvalle engel marduk gesluit het by d sarkofaag by die
monument. Putin sal ook vermoor word saam met medvedev en nog drie hoe koppe. Putin is d koning vd suide v daniel 11.. Deborah de Richter. Whatsup 0763254147.
0
0
2020-02-29T22:12:49+00:00
Sou ek net die foto van die heer, sonder bykomende inligting, betrag - sou ek sweer dis Tolla vd Merwe in lewende lywe!
Snaaks genoeg nog n legendariese gees van Clanwilliam omgewing.
Nou ja. So is dit.
0
0
2020-02-29T19:11:53+00:00
Baie dankie Herman.Soos jy geraai het, was ek by die familie en het nou eers jou boodskap gelees. Nogmaal dankie!
0
0
2020-02-29T03:38:11+00:00
En so het malema, en sy soldate toe n " beswaarskrif " by Megawatt-park gaan aflewer, nê. Na hulle die ryk ( jode ? ) van Sandton se verkeer bietjie deurmekaar gekrap het. Die reën het egter wel n bietjie van n demper op die opmars gesit. Maar ons moet altyd soek na die storie AGTER die storie, nie waar nie ? Nou word daar natuurlik weer soos altyd " demands " gemaak, en Andre, ( ons roep die witbaas ! ) de Ruyter moet bontstaan. Maar ek probeer altyd na die groter prentjie kyk. Malema sê onder andere : This year, we will bring the fight to the front door of the White Monopoly Capital ! Hier word beslis met woorde gespeel, en ons moet maar oplet in die klas. Dit is moontlik dat hy hier n kode gebruik vir Uhuru. Ek sien hoedat op verskeie forums, mense plesier put daaruit om malema sleg te sê, en te verkleineer. Dit laat hulle blykbaar sterk en " kragdadig " voel, nê. As jy jou vyand onderskat, het jy klaar die oorlog verloor ! Maar ek dink baie van hierdie brawade, ontstaan rondom braaivleisvure, waar die alkohol vryelik vloei. Die " slim " blankes van zim, het destyds net so gelag vir mugabe, toe hy nog n " appie " terroris was. En toe het hulle later na lug gehap, in pyn en smart. Soos wat hierdie corona-virus al ernstiger lyk, kan ek nie help om te dink aan Siener wat gesê het : Die swartes verdwyn agter n " newel ! " Kom ons hoop en bid dat dit ons redding sal wees, want ons sal NOOIT die probleem met gewere en koeëls kan uitsorteer nie. En natuurlik sal baie blankes ook sterf. In Moses se tyd het die Israeliete lamsbloed aan die deurkosyne geverf, en toe het die Doodsengel by hulle verby gegaan. Gaan ons oë, en ore oop wees, wanneer Vader Yahweh ons n instruksie gee, om die corona-virus by ons verby te laat gaan ? Sê nou net jy moet ALLES los, en woestyn toe vlug ?
0
0
2020-02-28T19:51:56+00:00
Hulle se daar is nou twee gevalle van mense wat die coronavirus het in Nederland. Volgens die owerheid hoef ons nie sorge te maak nie. Hulle het alles in beheer en alles sal reg kom. In Italië is daar baie dorpe wat heeltemaal toe gemaak is. Daar is nie meer kos in die winkels nie.
Gelukkig weet ons dat Yahweh in beheer is en mag ons vertrou dat:
1 Die in de schuilplaats des Allerhoogsten is gezeten, die zal vernachten in de schaduw des Almachtigen.
2 Ik zal tot YAHWEH zeggen: Mijn Toevlucht en mijn Burg! mijn God, op Welken ik vertrouw!
3 Want Hij zal u redden van den strik des vogelvangers, van de ZEER VERDERFELIJKE PESTILENTIE.
4 Hij zal u dekken met Zijn vlerken, en onder Zijn vleugelen zult gij betrouwen; Zijn waarheid is een rondas en beukelaar.
5 Gij zult niet vrezen voor den schrik des nachts, voor den pijl, die des daags vliegt;
6 Voor DE PESTILENTIE, die in de donkerheid wandelt; voor het verderf, dat op den middag verwoest.
7 Aan uw zijden zullen er duizend vallen, en tien duizend aan uw rechterhand; tot u zal het niet genaken.
So ons hoef nie bekommert te wees nie!!!! Maak jouself voorberei en maak een voorraad kos in jou huis.
0
0
2020-02-28T10:14:26+00:00
Baie geluk met jou verjaarsdag Adriaan. Mag jy 'n geseende en voorspoedige dag, met baie liefde ervaar!
0
0
2020-02-28T08:11:01+00:00
So volgens jou is ‘n ware boer ‘n “Germanic” Boer soos jy en nie n verbasterde Dutch/Afrikaner
met die ingelsman-brit en franse-hugenoot wat sy identiteit verloor het nie en intussen is Nel toe ook nie so “Germanic” nie maar wel ‘n mengsel van Bristish, French. Dutch and South African.
Lees gerus : https://www.surnamedb.com/Surname/Nel#ixzz6FE26fTsr
0
0
2020-02-24T08:03:18+00:00
En nou Verstaan julle die verskil,
tussen n BOER
en n verbasterde Dutch/Afrikaner
met die ingelsman-brit
en
franse-hugenoot
wat sy identiteit verloor het.
In die mag gekom
DEUR politiek
en baster vlag
en hul mag weer verloor
DEUR politiek.
geniet die Afrikaans wat jy praat terwyl hy nog kan, groot seun.
In Jesus Naam.
boetie johannes
0
0
2020-02-23T19:05:01+00:00
Goed om u weer raak te loop.
As selferkende profeet het u destyds laat blyk u slaap onder n boom.
Bykans soos oud Pieter Boom van Citrusdal wat Sondae ou dominees se kuddetjie soggens voor kerk, goed met die tong gelouter het.
Saans sou die ou in sy goiingsak gewaad, doer ver in die veld, bôjaan in n konka kook vir aandete.
Dikwels sou die polisie op hom afkom waar kees se vingertjies nog onder die deksel uitsteek.
So na al die jare gewonder of daar n familie verband tussen u en ou Pieter bestaan.
Nietemin. Maar net nuuskierig om te verneem of u nog onder dieselfde boom tuisgaan.
Groetnis.
0
0
2020-02-23T10:04:01+00:00
Siener het gese dat daar 'n dam in Europa is wat skielik leeg raak….van wat ek in die nuus lees gaan dit skielik baie sleg met die ekonomie daar….hulle het amper 'n "recession" gehaat en dit lyk nie of dit beter gaan nie.
0
0
2020-02-23T09:26:52+00:00
Dit is eintlik tragies om te sien hoe ( intelligente ? ) blankes, op verskeie internet forums, wroeg en ween, oor die NSA " demokratiese, " multi-kulti NAGMERRIE ! Wat erger is, is dat dit al vir VYF EN TWINTIG JAAR al aanhou ! En ALLES word net erger, en meer BOOS by die dag, nie waar nie ? Dan kry jy die standaard bakleierye onder die mense, waarom dit nou so is, of moet wees. Die " heiliges " gaan te kere oor die BAIE sondes van die " Volk. " Maar hulle is baie vaag, om hierdie Volk duidelik te defineer, asook wat hulle baie sondes is. Dit is soos om te sê daar is so baie padsterftes omdat daar so baie motors op die pad is. Wie gaan so eerbaar wees om hulle motors te verkoop, en te voet, of met n fiets rond te ry, hê ? Maar jy kry ook onder die minder godsdienstige mense n hele pot-pourri van " geleerde " redes waarom die land in sy kannon is. Maar het julle al agtergekom, hoe slegter alles gaan, hoe meer bakleierig raak die mense ? Dit is maar n normale menslike eienskap, want ons moet ALTYD iets of iemand kan blameer. Dit is baie moeilik om onsself te blameer, nê. Maar dit is asof die " heilige " predikers al stiller word. Hulle besef blykbaar uiteindelik jy sal nooit n HELE " Volk " tot bekering kan preek nie. Dit het nog nooit in die geskiedenis van die wêreld gebeur nie. So ek hoop maar, hierdie wannabe dominees/pastore vind iets meer konstruktiefs om met hulle tyd aan te vang. ( Ek sluit die Baalpriesters met die amptelike papiere/lisensies ook hierby in ! ) Ek weet een ding verseker. Wanneer daardie LEIER waarvan Siener gepraat het, uiteindelik sy/haar opwagting maak, gaan hy/sy NIKS sê oor die Volk se sonde nie. Want die patriotte wat saam met hom gaan opstaan, sal klaar goedgekeur wees deur Yahweh van die Leërskare ! ( Sê nou net die LEIER is n vrou ? ? )
0
0
2020-02-21T15:16:28+00:00
Nee wat, ek glo nie sy Profesie doen skade nie. Dit bevestig maar net wat Siener van Rensburg voorspel het. Profesie word gewoonlik deur 2 of meer bevestig.
Waarvoor ons versigtig moet wees is dat die Progressiewe Marxiste wat in Franschhoek/Stellenbosch woon (Illuminati Geldmag) wat AfriForum insluit, nie die behoudende Afrikaner gebruik om sy veil werk (skiet werk) te doen as onteiening begin nie.
0
0
2020-02-19T11:17:43+00:00
Ek het n Paar Jaar terug tot God forbid en gevra wanneer sal Alles eindig....Ek het n ruk daarna n droom gehad van my Seun wat op 16 die ou bruin weermag uniform aanhet. My Seun sal in 2027, 16 wees....Ek het aanvanklik (daai tyd..so 5 Jaar terug) Nie gedink sit Kan not so lank wees Nie....later het Ek gehoor van Gert van Kraayenburg (Nie Bair Mal oor home Nie, ongelukkig),. Volgens at vision, het God ons, aan ons heil oorgelaat in 1987. ..1987+40= 2027...Ek noem dit net...Ek Kan verkeerd wees..
0
0
2020-02-19T08:34:41+00:00
Neewat, ek ruik heeltemal teveel "KERK" hier by die knaap, hy maak ook teveel voorsiening vir die taal van die anti-chris (engels).
Ek los mar liewer....
0
0
2020-02-18T16:02:50+00:00
As Francois de Wet n profeet was, sou hy weet wat n blou hemp en blou das verteenwoordig.
Nog n Waarheid IS dat n Profeet sal homself NOOIT verhewe om homself enige-iets anders te NOEM/DOOP as IN Christus nie, Want DIT IS GOD SE WOORD EN GEES.
ek is Net n Wedergebore mens in Christus Jesus.
In Jesus Naam.
boetie johannes
0
0
2020-02-18T15:47:13+00:00
Eers Angus Buchan
en sy Roman Catholic Reconcilation,
freemason/false prophet REVIVAL
en Nou
Francois de Wet, Blou hemp/Blou das
British Monarchy House De Wet/Winsor,
freemason/false prophet REVIVAL.
Dit is Nie die Einde van Tyd van die wêreld nie:
satan moet EERS Gebind word, met sy leuens en Die Orde van God Herstel word, na Sy Woord.
Ons moet voor God Vergader op Sy Feeste (Belydenis Doen) en Laer Trek.
https://www.linkedin.com/in/boetie-johannes-nel-56b701169
In Jesus Naam.
boetie johannes
0
0
2020-02-18T11:55:00+00:00
Marius,
Ek stem nie noodwendig saam met alles wat Francois de Wet ‘teologies’ predik nie, maar omdat ons al die gevaartekens daagliks sien en ervaar kan ons maar seker wees dat ons reeds die spesifieke tydperk betree het wat hy voorspel. Die gebeure wat moet volg is onvermydelik en is ook reeds deur ander voorspel. Siener van Rensburg het dit baie duidelik gestel dat daar 2 politieke moorde gaan wees wat gewis die vure hoog sal laat brand en ons blankes in groot lewensgevaar sal verkeer. Ons kan dit verwag veral nou na die hatige en bose skouspel van die EFF tydens die 2020 SONA op 13 Feb. Voor daar ‘n nuwe begin kan wees, moet die ‘huidige’ egter eers ten volle tot ‘n einde gebring word.
Slegs op Yahweh ons Skeppergod kan ons vertrou en geen ander nie. Jes 48:17 –So sê YAHWEH, jou “Verlosser”, die Heilige van Israel (en al die nasies wat van Israel afstam): Ek is YAHWEH jou God, wat jou leer wat heilsaam is, wat jou lei op die weg wat jy moet gaan.
Jes 49:25–En Ek sal jou verdrukkers hulle eie vlees laat eet, en van hulle eie bloed sal hulle dronk word soos van mos. Dan sal alle vlees gewaar word dat Ek, YAHWEH, jou Heiland is, en jou Verlosser die Magtige van Jakob.
Kyk na die video/audio van : An Assassination and a War
This video by Francois de Wet covers the assassination of a political leader and an increase xenophobia leading to an incident in Johannesburg. Please not...
Changing Paradigms - Home | Facebook
https://www.facebook.com/pages/category/Religious-Organization/Changing-Paradigms-1262528607
0
0
2020-02-17T12:19:17+00:00
Ek het ook onlangs van Francois de Wet te hore gekom en na van sy voorspellings geluister (videos). Opvallend stem baie daarvan ooreen met dit wat Siener meedeel. Hy stel dit dat hy nooit na Siener se voorspellings geluister het of beplan om dit te doen nie - om nie daardeur beinvloed te word nie. Die visioene wat hy ontvang, kom na hom sonder dat hy enige beheer daaroor het. Hy onderskei ook tussen dit wat hy in die visioene ontvang het en sy eie mening. Sy getiuenis van sy wedergeboorte is ook op die webblad of Facebook beskikbaar. Algemeengesproke maak hy 'n beter indruk as 'n kansvatter soos FH Pretorius.
De Wet stel dit onder meer dat die ANC deur die selfde mense wat hulle met passie gevolg het, met dieselfde passie verag gaan word. Hy praat ook van twee regerings na die ANC, die droogte en die uiteindelike bestel waar die meerderheid nie minderhede sal kan oorheers nie - so 'n voortreflike bestel dat die wereld by ons sal kom leer hoe dit werk.
Meer inligting oor De Wet sal waardeer word.
0
0
2020-02-14T10:27:26+00:00
Die vraag is hoe die Trump regering die boere sal help om hulle vryheid terug te kry. Ek neem aan dat Trump vir 'n tweede termyn gekies sal word en dan in bewind sal wees wanneer die boere vir hulle vryheid sal veg. Siener het gese dat Amerika die boere sal help. Ek sien dit net gebeur onder Trump se regering aangesien 'n Obama of Clinton regering eerder die boer se vyand as die boer sal help. Volgens Francois de Wet wat beweer dat hy 'n profeet van God is sal die ANC regeing volgende jàar val. Hy pràat ook van gewleld en blankes wat in Johannesburg doodgemaak sal word asook vreemdeling haat en geweld wat so erg sal word dat baie van hulle huistoe sal vlug en in burgeroorlog in hulle eie lande sal ontketting. Sy webblad is changing paradigms.
0
0
2020-02-11T00:31:43+00:00
Baie dankie Johann Cronje.
0
0
2020-02-06T08:48:50+00:00
Wat weet ons nou eintlik van die man in grys klere en die man in Bruin klere? En hoe pas hulle by die helle ding in? Ek het die vaandeldraer gelees, is die man in grys klere dan 'n engel wat saam met die man in bruin klere werk? Dit maak glad nie sin nie! (of dalk is die man in grys klere in die video nie die selfde man in grys klere as wat neergeskryf is deur siener se dogter?)
0
0
2020-02-05T08:43:58+00:00
Jana,
Die Video verwys na = “Dit is ‘n verskriklike siekte wat meer mens gaan dood as al die veldslae en oorlog”.
Ek sou eerder sê dat die visioen van Siener, reeds vervul is met die 1918 griep-pandemie aan die einde van WO1 en beslis nie verwys na die huidige griepvrees nie.
Griep-pandemies kan waarskynlik “genetiese manipulasie” wees of natuurlike oorsake hê. Dit bly dalk ‘n raaisel.
Ons het in die vorige eeu slegs drie griep-pandemies gehad:
1. 1918: 50-100 miljoen mense dood
2. 1957: 2 miljoen dood
3. 1968: 1 miljoen dood
Ons kan selfs plae van tot 400 jaar gelede as griep herken. Maar selfs 1918 was lank voordat genetiese ingenieurswese uitgevind is, en dit was die ergste van die laaste drie griep-pandemies. Die teorie van genetiese manilulasie kan egter nie as 'n oorsaak uitgeskakel word nie en daarom sal die vrees en angs vir soortgelyke pandemies in die hede en toeloms, groter wees as die vrees vir natuurlike oorsake.
Daar word beraam dat die Spaanse griep meer mense binne 24 weke doodgemaak het as wat vigs in 24 jaar dood is en meer in 'n jaar as wat die swart dood in 'n eeu doodgemaak het. Daarom word daar verwys as die grootste “mediese holocaust” in die geskiedenis. Die pandemie wat in die finale jaar van die Eerste Wêreldoorlog begin het, het nie net meer mense doodgemaak as die veldslae van die Eerste Wêreldoorlog nie, maar dit het meer mense doodgemaak as al die oorloë van die 20ste eeu saam
0
0
2020-02-04T10:55:22+00:00
Hi Adriaan, weet jy of Siener iets gese het soortgelyk as wat die Bybel beskryf oor die teken van die monster en hoe mens nie besigheid sal kan doen sonder dit nie? Is dit moontlik dat dit na BEE ens. verwys, waar as 'n wit mens geen besigheid sal kan voer sonder die teenwoordigheid van 'n swart mens? Met die nuwe legislasies wat die jaar die doelpale so ver terug skuif is daar amper nie meer 'n keuse nie in nywerhede soos die konstruksie bedryf.
0
0
2020-02-03T20:47:58+00:00
Hi Adriaan, weet jy of Siener die geweldadige dood van 'n swart leier en die swart leier wat in 'n glas kus op staat le vir 7 dae in dieselfde visioen gesien het? Mens sal die die laasgenoemde verwys na Mandela maar hy was nie geweldadig vermoor nie. Dus wonder ek of dit van dieselfde visioen was en of iemand dit net so interpreteer het jare terug en dis toe altyd so opgeskryf.
0
0
2020-02-03T16:13:32+00:00
Soos vervat in Wikipedia. Dit is 'n virus wat al in die jare 1960 ontdek is. Hulle het hom seker net vereedel in die labotoriums.
Coronaviruses were discovered in the 1960s.[6] The earliest ones discovered were infectious bronchitis virus in chickens and two viruses from the nasal cavities of human patients with the common cold that were subsequently named human coronavirus 229E and human coronavirus OC43.[7] Other members of this family have since been identified, including SARS-CoV in 2003, HCoV NL63 in 2004, HKU1 in 2005, MERS-CoV in 2012, and 2019-nCoV in 2019; most of these have been involved in serious respiratory tract infections.
https://en.wikipedia.org/wiki/Coronavirus
0
0
2020-02-03T14:46:03+00:00
https://www.facebook.com/159690928013004/videos/625770468258658/?app=fbl
Goeie dag! Ek wou net gehad het, dat oom Adriaan dit moes bevestig het, dis al. Ek het nie self Siener se boek nie, en wil nie net blindelinks dinge glo nie. Ek lees graag oom Adriaan se Blogs.
Kyk gerus na die link.
Groete!
0
0
2020-02-03T01:52:49+00:00
Ai dame.
Dink dis bekend as die Coronavirus.
Of mens dit met n 'sekel' kan kniehalter....weet nugter.
Jongeheer Adriaan, voorskriftelik durf ek nie te wees nie.
U ouderdom en geite in ag genome, tel teen ons...en ek neem kennis!
Enige ( vars ) nuus waaraan mens jou tande kan inslaan?
Ek durf nie meer nie. My tande nou-die-dag gesoek....toe sit dit nog gekleef aan die appelstronk!
Hoop en vertrou dit gaan u wel.
0
0
2020-02-01T15:33:51+00:00
Stem nie met alles saam wat die persoon sê nie maar kyk na die video. Hy voorspel dit ook.
https://www.youtube.com/watch?v=kOOYINf5TFw&t=63s
0
0
2020-02-01T08:41:16+00:00
Johannes, jy het sommer n hele paar belangrike sake aangeroer wat beslis verdere bespreking regverdig ! Hopelik het jy van ons lesers gestimuleer om meer aktief op die forum te wees ? Die corona-virus is nou baie hoog op die wêreld-agenda, en daar is n duisend menings ! Daar word erg gespekuleer of die virus in n labratorium " gemaak " is, en of dit regtig spontaan in die natuur gebeur het. ( Vir die gelowiges, kan dit gestuur word deur Vader Yahweh, soos die plae oor Egipte, nê ! ) Maar laat my toe om bietjie te spekuleer. Amerika, en Sjina is geswore vyande, nie waar nie ? Amerika se status as koning van die wêreld mishoop, word ernstig deur Sjina bedreig. Dan is daar ander brakke ook, wat aan hul enkels byt, en partyskap veroorsaak. Nou is dit algemene kennis dat daar so ding soos chemiese-oorlogsvoering is, nie waar nie ? Om jou vyand se water te vergiftig is ook maar n vorm van CO, en so oud soos die berge. Nou dink almal aan n wêreldoorlog in terme van bomme, soldate, vuur en verwoesting, ensovoorts, nê. Daar is baie goeie redes waarom geen wereldmoontheid nie graag weer so n oorlog sal wil hê nie. So wat doen jy dan ? Jy laat n virus los op jou vyand, wat jou slim wetenskaplikes in n labratorium geskep het. Jy het klaar uitgewerk hoeveel onskuldige mense vermoor gaan word, maar jy kyk mos na die GROOT prentjie, en die langtermyn doelwitte. Jy aanvaar dat daar in n oorlog altyd " collateral dammage " sal wees. Ons moet uit die boks uit dink mense ! Dit was Amerika wat die eerste atoombom gegooi het. Waarom sal hulle nie ook die eerste SUPER-VIRUS ontdek, wat Sjina só verswak, dat hulle nie meer n bedreiging is, vir daardie gesogte nommer een plek op die wêreld-verhoog nie ? Die satan se beste generaals beheer ALLE lande op die oomblik in die wêreld !
0
0
2020-01-30T17:11:19+00:00
Goeie dag! Wat sê Siener oor die Caronavirus? Verstaan daar is so iets. Sekel dood of so.
0
0
2020-01-29T18:18:27+00:00
Naand oom Adriaan en alle volksgenote.
Brexit is pas oorhandig aan die EU. Ramaposa begin om steun te verloor. Trump steur hom nie veel aan die demokrate nie. Onteining van eiedomme gaan deur anc beheer word. Dan is daar ook nou deur cosato gesê dat werknemers se pensieoen geld gebruik mag word vir staats beheerde maatskappye.
Dinge gebeur baie vinnig.
Oom het maande gelede geskryf van as die krag weg val. Mooi uit een gesit van as dae verby gaan hoe om te reageer. Dink net aan die virus in China...
0
0
2020-01-29T10:48:40+00:00
So daar is iemand wat dood gaan wat die begin?
0
0
2020-01-27T10:27:23+00:00
Baie dankie Hinsie, waardeer!
0
0
2020-01-23T20:41:20+00:00
Goeie naand,
Lanie. Die www’s werk nie meer nie, hier is egter ‘n ‘link’ na oor die 200 videos van hom.
https://www.youtube.com/channel/UCYaDQIisqy719_XlCuOKmDw
Hoop die ‘link’ werk, weet nie so lekker van ‘links’ nie.
Groetnis.
0
0
2020-01-23T10:35:40+00:00
Hinsie, weet jy dalk of sy webblad nog bestaan? Ek het altyd sy goed gelees by neserdownloads.org of IsrealMustHear, maar dis nou al lank wat ek nie meer by die blad kan uitkom nie.
0
0
2020-01-22T17:33:00+00:00
Die gesig oor ’n nag van geweld in Johannesburg het Siener aan oom Paul Prinsloo se skoonvader, mnr. Japie Dreyer, die sprinkaanbeampte van Lichtenburg, vertel. Daarin het hy een aand in ’n gebou (woonstel?) in Johannesburg gestaan en oor die stad uitgekyk. Alles was stil en rustig. Toe het by omgedraai en gaan slaap, en teen die nanag wakker geskrik en drie dinge gehoor: geweerskote, honde wat blaf en mense wat gil. Toe weet by ons emmer bloed het omgeval. Hierdie gesig kom uit oom Japie Dreyer se aantekeninge wat ek in die negentigerjare by sy seun, mnr. Paul Prinsloo jr., gekry het. Met my Siener-toer van 2001 het ek dit op my vergaderings bekend gemaak. Tydens die Boeremaghofsaak is die gesig een aand as hoofberig op TV uitgesaai. Kan dit dalk wees dat daardie gesig saamval met die kis wat in die graf afsak, waarna vure (geweld en chaos) uitbreek?
Siener: 2 Julie 1914 — “Ek sien ’n groot houtvuur (geweld/oorlog) en ’n groot rooi vlag in Europa. In Johannesburg brand ook ’n groot houtvuur...” (geweld en bloedvergieting wat ook daar plaasvind).
0
0
2020-01-21T13:46:08+00:00
Goeie more,
Andries, hierdie is ‘n baie moeilike saak, het al gesinne uit mekaar gedryf. Die beste antwoord is dalk die van past Frikkie Neser. Hy het heelwat geskifte en boeke oor die onderwerp geskryf, met al die ‘bewyse/skrif’. Baie lank om hier weer te gee, opsommend gaan dit daaroor dat die blanke westerse beskawing (bwb) die fisiese/bloed/gene afstammelinge van die Israeliete, tien stamme, is. Dit is egter nie ‘n ‘witbroodjie’ almal gaan hemel toe en die res is ’skrot’ storie nie. Dit gaan daaroor dat die bwb die verantwoordelikheid/plig het om die Woord/GoeieNuus oor die wêreld te verkondig. Ons sien dit dan ook oor die laaste 2000 jaar dat dit die bwb is wat die Bybel vertaal en versprei, wat sendingwerk doen en die GoeieNuus versprei oor die wêreld. Daarom is dit baie belangrik om apartheid te bedryf sodat die bwb kan voortbestaan. Dit vyand is daarom baie besig om die bwb te probeer uitroei, vermoor, verbaster want hulle weet dat as die bwb nie meer daar is nie, is daar niemand meer wat die Woord kan verkondig nie. ‘n Ander ‘triek’ wat hulle trek is om die boodskap af te water, dwaalleer te verkondig. Dit is skrikwekkend wat vandag verkondig word in die naam van christelikheid. Mens moet maar baie versigtig wees oor sg. christelikheid, veral christelike beginsel. Dink maar aan die krismisbedyf wat ons nou weer deur geworstel het, maar dit is seker ‘n saak vir anderdag.
Dit in baie kort is maar hoe dit werk. Sal baie help as u dalk oom Frikkie se geskrifte kan bestudeer.
Hoop die help darm bietjie,
Groetnis.
0
0
2020-01-21T10:38:57+00:00
Dit is nou GROOT nuus, van die swart seun van Parktown Boys High wat verdrink het met n kamp naby Brits. Dit gons behoorlik op 702 vir dae al. Vanoggend was daar selfs n klein betoginkie by die skool ook gewees. Daar word " duisende " vrae gevra, en mense bel in dat die snot spat. Die dramatisering van hierdie insident vergelyk met die sluipmoord op n president ? ( Daar het intussen nog n swart kind verdrink by n skool in Magaliesburg, maar hiervan hoor jy skaars ! ) Hier is iets aan die gang, wat ons miskien almal mis ? Hier is my interpretasie vir wat dit werd is. Ek glo hier is verdere opstokery, om swart-wit konfrontasie te bewerkstellig ! Die wêreldmagte moet n goeie rede hê om ons land binne te val, vir hulle nuutste " proxy war ! " Verder het ek n probleem met mense wat Siener selektief aanhaal. Hulle konsentreer net op die passiewe oulike, vreedsame aspekte, asof daar geen oorlog kan/sal wees nie ! So waar pas die duitse oorlogskepe, en wapens vir die Boere in ? Dink julle dit is net vir oulike militêre parades ? En vir die mense wat net met bose geeste in die lug wil baklei, sê ek : Julle maak my lag, man !
0
0
2020-01-21T10:05:34+00:00
Waar kom die "nag van lang messe" vandaan? Kom dit ook van iets wat nie deer siener se dogter neer geskryf is of is dit maar net 'n storie??
0
0
2020-01-21T09:36:41+00:00
Hierdie visioene is nie deur Siener se dogter in haar aantekeningboeke opgeteken nie. Dit kom uit briewe van mnr. HJ Dreyer wat hy in die veertigerjare aan Die Volksblad geskryf het. Mnr. Dreyer het voor Siener se dood gereeld met hom gekorrespondeer en dis hoe hy van die visioene te hore gekom het. Siener het dikwels in sy briewe aan volksgenote oor gesigte geskryf wat nie in die aantekeningboeke opgeneem is nie.
0
0
2020-01-21T09:13:57+00:00
Ek het onderstaande e-pos van Rynhardt van Rensburg van Somerset-Wes ontvang:
“In ‘n epos aan jou het ek gesê dat in jou boek ("Wonderwerke op my Siener-pad") skryf jy dat jy Heyns se moordenaar op ‘n vergadering in 2001 ontmoet het. In ’94 toe Heyns (Siener se voorspelling) doodgeskiet is, was dit groot nuus gewees. Ek het daai tyd vir my ma gesê dat die polisie nie ‘n "clue" sal hê wie hom geskiet het nie. In 2007 berig Rapport dat die polisie n klopjag op die woning van ‘n Russiese rampokker uitgevoer het. Die einste rus is in Milnerton doodgeskiet deur ander gangsters. Hy was betrokke by dwelmsmokkelary! Die polisie het ‘n wapen by sy huis gevind en ballistiese toetse laat doen. Daar is vasgestel dat dit die wapen was waarmee prof. Heyns doodgeskiet was. Polisie weet nie of die Rus dit gedoen het nie. Die Heyns-saak het daarna doodgeloop!"
0
0
2020-01-21T06:49:33+00:00
Waar kom die eerste deel van die video vandaan (Bush, Obama en Trump se voorspellings)? Ek kon niks daarvan hier kry nie! http://myvolk.co.za/resources/Siener%20van%20Rensburg%20Afrikaans.pdf
0
0
2020-01-17T20:26:14+00:00
Daar is seker al honderde gespreks-forums op die internet, en elkeen het sy eie inslag of ambience, nie waar nie ? Van totaal multi-kulti, tot radikaal vêr regs. Ek het een ontdek wat ek heel interessant gevind het, en stel dit aan julle voor vir verdere ondersoek. Die naam is : AANVALLE-ATTACKS. Hulle het blykbaar by die sewentien duisend lesers, en dit lyk na mense wat die Adamiet se taal praat ? Ek self voel nie tuis op die skynregse afrikaner forums nie, ongeag watter kerk/geloof, of politieke party hulle probeer adverteer nie. Gaan kyk maar daar, en besluit of julle tuis voel in daardie geselskap !
0
0
2020-01-17T12:03:41+00:00
Goeiedag
Ek moet se dat ek nogal wonder oor twee goed:
1.Die Bybel se dat wie ookal hom tot God bekeer deur Sy Seun Jesus Christus gered is - en al die beloftes daarmee saam..Hoe voeg ons dit binne in die raam werk van n uitverkore volk - die enigste uitverkore volk waarvan ek lees in die Evangelie , is die wat gered is deur Christus, van elke volk en taal...
2.Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen hemelse magte.
Ons identifiseer in die vlees, die duiwel/demone - EFF,ANC en talle ander bewegings van Satan - bid en baklei ons van uit n geestlike oorlogvoering posisie, of, bid ons vanuit die vleeslike posisie?? - verstaan ons geestlike oorlogvoering - kyk bietjie na Derick Prince se leering op You Tube rakende geestlike oorlogvoering, bloed van Christus ens.
Ek glo dat siener n kind van God is, n profetiese roeping gehad het en dat hy gehoorsaam was aan God in die weerlegging van Sy profesiee.
Ek is nie aldag oortuig van ons uitlegging/verstaan van sy visioene nie.
As siener se dat daar moeilikheid kom vir ons volk - meen dit Afrikaners of meen dit gelowiges wat uitverkoop is aan God? (soos siener was)
Ek neig na die tweede moontlikheid. Ek kan my vereenselwig dat dit Gees gevulde Christene sal wees wat n pad met God loop wat die oorwinning sal behaal.
#Ek sou dit graag wou sien, dat alle Afrikaners, gelowiges is - dit was dalk siener se oortuiging...
0
0
2020-01-13T21:10:17+00:00
Goeie naand Adriaan,
Jou kommentaar asseblief. Die laaste paar maande het vreemde verskynsel in die natuur my opgeval. Ek was in Warmbad gewees op verlof, gedurende Oktober 2019. Die bosveld was baie, baie droog en warm gewees, dit was so droog al die bome het geen blare aangehad nie. Net hier en daar was groen boom sigbaar tussen die menigte droeë bome. Dit het gelyk soos middel van winter. Daar was altyd na Oktober maand verwys as die mooste maand.
In Desember 2019 het ons hier in die Vaal Driehoek begin reën ontvang, soos dit nog nooit in baie jare gereën het nie. Laat in Desember het ons fyn reën gehad vir amper 7 dae aanmekaar. Nou in Januarie ontvang ons alweer reën stormbuie amper elke dag. Die laaste keer ek so ʼn verskynsel waargeneem het was in die jare 70s.
Ons almal weet die droogte het ʼn geweldige impak op ons land gehad en wat selfs Australië getref het. Die is die ergste droogte dink ek wat die suidelike halfrond getref het. My vraag kan hierdie die eerste verskynsel wees van wanneer die gras groen word?
0
0
2020-01-12T12:04:38+00:00
Goeiedag almal
Die onderstaande skakel is van 'n Siener-praatjie wat ek in 2009 op Mosselbaai gehou het. Ek het Deel I in my argiewe ontdek. Sodra ek Deel II opspoor, sal ek dit ook op You Tube plaas.
In hierdie praatjie word daar o.a. na Siener se voorspelling van die ergste droogte in ons geskiedenis verwys en dat dit gepaard sal gaan met voedselskaarste. Soos ons almal reeds weet, het hierdie droogte SA eers ses jaar later in 2015 getref. Siener het verder ook verwys na 'n Duitse leier wat ons saak goedgesind sal wees en vertel van die dinge wat gaan gebeur wanneer hy ons tegemoet kom.
Hier is die skakel:
https://www.youtube.com/watch?v=o-aTNa1LKh8
0
0
2020-01-11T03:57:24+00:00
Jammer Karin - ek het vergeet om die skakel na die KykNet-boekbespreking aan te heg. Hier is dit nou:
https://www.youtube.com/watch?v=BrR1_oRdGvY&feature=share&fbclid=IwAR1hpV1P8YmA5O4murAmU3l__T1fzD-GQ9cmZri