Hieronder is ‘n lysie van Siener se gesigte wat reeds bewaarheid is, of wat besig is om in vervulling te gaan — maar nie noodwendig in die volgorde wat hier genoem word nie.
- Swart opstande en stakings lê die land se politieke en ekonomiese strukture lam.
- Mynstakings en ander stakings.
- Stygende kos- en brandstofpryse.
- Aanhoudende kragonderbrekings wat die land lamlê.
- Weerlose blankes word tuis en in die strate vermoor.
- Blankes verloor hulle huise en plase.
- Paaie verkrummel, elektrisiteitsvoorsiening, hospitalisasie en gesondheidsdienste gaan tot niet.
- Suid-Afrika ondervind die ergste droogte in menseheugenis en landerye lê onbewerk.
- ’n Tweede en veel eger griep-epidemie as dié van 1918 sal miljoene mense uitwis.
- Wall Street en wêreldekonomieë sal in duie stort.
- Uitbreek van die 3de Wêreldoorlog.
- Ons gaan laaste in en kom eerste daaruit.
- ’n Tweede Bloedrivier.
- VN interim regering.
- Ierland word onafhanklik.
- Verdeeldheid in Afrikanergeledere kom tot ’n einde, en politieke partye ontbind.
- ’n Sterk, gelowige volksleier tree in die bres vir sy mense.
- Duitsland, voorsien Suid-Afrika van wapens via Lüderitz.
- Staatsgreep (met die hulp van Duitsland)
- ’n Kort, maar uiters gewelddadige militêre konflik volg.
- Die Zoeloes en Xhosas raak betrokke by ’n bloedige stryd en wis mekaar uit.
- Duisende swart en blanke uitlanders gee inderhaas pad.
- Dinge gaan vir die Boervolk ’n skielike en verrassende wending neem. In die oë van die buitewêreld sal dit ’n grootse wonderwerk wees.
- Die Vierkleur sal weer wapper.
Uit hierdie lys wil ek graag vier belangrike gesigte vir ons dag en tyd uitsonder en van naderby bekyk, nl.
- Aanhoudende kragonderbrekings wat die land lamlê.
- Suid-Afrika ondervind die ergste droogte in menseheugenis.
- ’n Tweede en veel eger griep-epidemie as dié van 1918 sal miljoene mense uitwis en,
- Ierland word onafhanklik.
Aanhoudende kragonderbrekings
Siener het verskeie gesigte hieroor gehad. Ek noem net enkeles: 1 Aug. 1917 – “In die rigting naar Johannesburg lê ’n groot klomp droge (vuurmaak)hout van omtrent honderd tree in die rondte Daar staat ’n tafel gedek en daar is koue gestampte mielies in ’n skotel, en ’n skotel koue pap kom ook op die tafel”.
4 Mrt. 1922 — Die Unie is donker, maar (dis) of die donker leef die donker gaan oop en een drie voorploeg ploeg naar Oost. (Hierdie gesig sê vir ons dat terwyl daar kragonderbrekings (donkerte) is, worstel ons steeds voort om net ‘n bestaan (lewe) te maak.
13 September 1914 — Die donker sak toe. Twee liggies. (Net twee dorpe sal in daardie tyd waarskynlik lig hê). ’n Groot enjin waarby rook uit kom, toe trek dit op die berge en toe kom mense oor die kaal wereld. Hy sien ’n dorp waarvan die huise niks word nie. Hy sien ’n groot rooi bul met half lang horings en by hom is rooi beeste wat baie kwaai is. (Dit sal in ’n tyd van opstande gebeur.) Hoe verder hy gaan, hoe warmer word die gloed in sy gesig. (In hierdie gesig lyk dit of daar ‘n ontploffing by Koeberg kan plaasvind wat alle dorpe in die Wes-Kaap, behalwe twee, sonder krag sal laat.
Die moontlikheid van ‘n totale lragonderbreking landswyd, is nie meer te betwyfel nie.
Ons het van ‘n senior werknemer by Eskom verneem dat daar in Januarie op ‘n vergadering gesê is dat as Eskom teen einde Maart nie sowat R200 miljard (die helfte van sy toate skuld) se finansiële hulp kry nie, gaan hy vou en heeltemal in duie stort.

Pravin Gordhan het saamgestem met Cosatu se voorstel om R254 miljard van die geld wat deur die Openbare Beleggingskorporasie (OBP) bestuur word, te gebruik om die helfte van Eskom se eskalerende skuld te finansier. Dit is eenvoudig verstommend, komende van ‘n minister van openbare ondernemings wat goed vertroud moet wees met die onstuitbare doodspiraal waarin Eskom verkeer.
As die OBP hierdie Cosatu-benoemde R254 miljard-borgtog aan Eskom goedkeur, kan pensioenarisse van die staat maar hul aftreevoordele afskryf.
Daar is ook geen sigbare teken van enige gedetailleerde planne om Eskom reg te ruk nie, behalwe ‘n wanhopige poging om van die ou krag- en substasies wat al 20-30 jaar terug afgeskakel, weer op te wek. Die verouderde toerusting kan uiteindelik tot gevolg hê dat die hele netwerk in duie stort.
Die ergste droogte in menseheugenis
Siener het voorspel dat die Derde Wêreldoorlog voorafgegaan sal word deur ’n groot droogte.
En uit die vertellinge van Dr. Rossouw is daar geen twyfel dat ons nog ‘n tyd van ernstige droogte gaan beleef nie, dit sal ‘n tyd wees van verdroogde mielielande (die boere wat gaan verarm) en dit sal saamval met ‘n groot hongersnood. En dit sou die hele Afrika ook tref. Tydens ‘n onlangse vlug na Somalië het ‘n vlieënier sy passasiers versoek om te kyk na die uitgestrekte groen landerye daaronder. Waarna hy toe aan hulle gesê het dis nie groen gras nie, maar miljoene sprinkane wat die aarde oordek!
Dit sluit aan by ‘n visioen wat Siener gehad het.
“In daardie tyd sien ek die gras is witdroog (‘n landurige droogte). Dan sien ek die gras word groen (die droogte word gebreek) en eers as dit vir die tweede keer groen word, begin ons dinge…”
Party van sy gesigte gee mens ’n gevoel van beklemming om die hart en dan besef jy dat daar in die toekoms nog dinge moet gebeur wat vir die volk groot onsekerheid, wanhoop, pyn en droefheid gaan bring:
“Uit die noorde kom ’n swart os met skilderplekke aan. Hy kyk reguit na ons. Die aarde hier by ons word soos ouland: Maar in Europa is dit pikswart.”
(“Daar wag weer ’n wêreldwye Depressie in die verre toekoms,” was Siener se seun Kallie se verklaring vir hierdie gesig.) “Maar net so min as wat die wêreld voorbereid was vir die 1929-33 finansiële ineenstorting en Groot Droogte, net so min sal hy hierdie keer daarop voorbereid wees.” Want:
27 Desember 1915 — Die sopemmer word leeg. 4 Maart 1916 — Die papemmer is leeg.
1 September 1915 — Een groot pappot waarvan die deksel op is, gaan dit oop en toe is dit leeg.
2 Oktober 1915, 19 Oktober 1919 en 12 Desember 1915): “Ons sit nog en eet, dan raak die kos weg … ook die melkskottels is leeg, en die vrouens is nakend”. Daar is nie net ‘n ernstige gebrek aan voedsel nie, maar melk sal ook skaars wees en die vrouens sal weer bitter ly in hierdie tyd van groot ellende en armoede (hulle is nakend). Ook op die wingerd- en vrugte- boere wag daar donker tye en groot misoeste: “Ek sien leë druiwemandjies en perskes wat in ’n sloot lê”.
Op 6 Mrt. 1919 gee Siener vir ons ‘n beskrywing van hierdie droogte en die gevolge daarvan. En dit laat ‘n mens se keel toetrek: “Toe is daar weer jong mielies, en die gee saad. Toe kom daar vuilgoed en dit neem die mielies in. Toe kom die mielies in beweging en raak weg. Toe lê daar ‘n mens se geraamte.” 10 Mrt. 1919 — “Toe is daar weer jong mielies en dit lyk net of hulle so ‘n draai gee en afkom hierheen. (Daar is ‘n tydsverloop.) Toe is daar ‘n vloer en op die vloer lê gewaste grond.” (Weereens sal daar geen oeste wees nie).

Die mensgeraamte is nie dié van ‘n volksgenoot nie, want oor hierdie gesig het Boy Mussman aan Siener gevra of daar baie van ons mense weens hongersnood gaan sterf, en Siener se antwoord was:
“Nee, as gevolg van ons volk se leierverafgoding en ander sondes sal alle ellendes, behalwe hongersnood, nog oor die Getroue Afrikaners kom.”
Maar vorentoe sal ons tog weer ware vrede ondervind: 30 Desember 1917: “In die Zuide staat een spierwit perd en hij kijk naar die Ooste (Daar is ’n nuwe, blanke regering). Ek gaan af na die Suidweste, ek het een wit perd in die kar en al die hekke staan oop. (Die Duitsers erken die traktate van 1914 en ons tog na Prieska). Die aarde lyk soos in die somer as dit baie gereën het dat die gras groen en mooi is; en dit het die nag baie gedou. En die son kom op en skyn op die aarde dat dit blink”.
Nadat hierdie visioen in vervulling gegaan het en ’n nuwe regering aangestel is, wag daar ongekende seën en voorspoed op die Boerevolk — Siener se ‘Getroue Afrikaners’.
Gesigte wat hy gedurende Julie en Augustus 1923 gehad het, sluit hierby aan en gee ook vir ons ’n duidelike beeld van wat daar nog in dietyd tot en met die voleinding van hierdie bedeling vir sy volksgenote sou voorlê:
10 Julie 1923 — “Aan die Weste kom ‘n skottelheuning uit en ’n mes sny stukke af. Ek sit langaan ‘n tafel en eet van die heuning wat in my bord lê”. (Die volk sal nog sy regmatige deel kry wat hom toekom, maar eers sou daar twis, tweedrag en rebellie wees):
12 Julie 1923 — “Daar kom aan die Westekant ‘n groot hoop mieliestronke uit en dis ‘n vuur wat brand”.
(Die Tweede Rebellie of Burgeroorlog wat nou gaan plaasvind.)
“Toe staan daar ’n nieuwe grasdak huis en ek is daar in (as die burgeroorlog verby is, is daar ‘n nuwe parlement bestaande uit ware ‘Getroue Afrikaners’ wat sal regeer); “toe kom heuningkoeke uit wat ‘n mes aan stukke sny”.
(Die land se rykdomme word onder sy volksgenote verdeel.) Heuning staan op die tafel. (Daar wag seën en voorspoed vir sy volk)
Die tweede griep-epidemie (coronavirus?)
Siener het in sy visioene vier onheile bo in Afrika sien afspeel, nl. droogte, hongersnood, oorlog en laastens ‘n verwoestende pessiekte:
“Vier perde moet nog ry bo in Afrika. Die nasies wil oorlog maak. Daar is groot droogte (eerste perd); hulle saai nie en oes nie; dan kom daar hongersnood (tweede perd); ook maak hulle net oorlog (derde perd), en plant nie; hulle begin om dood te gaan van die honger; kan nie meer hulle dooies begrawe nie; dan breek die pes uit (vierde perd), vreeslik baie gaan dood wat nie begrawe word nie.”
Hierdie pessiekte sal veel erger wees griep-epidemie van 1918, het hy gesê, en sal miljoene der miljoene lewens dwarsoor die wêreld eis.
‘n Vooraanstaande wetenskaplike wat anoniem wil bly, het die volgende oot die coronavirus gesê: “Dit is soos om op ‘n bewegende teiken te skiet en die voortdurende verandering van die projeksies, transmissietempo, inkubasietydperk en uitgedrukte simptomologie is so veranderlik dat slegs menslike manipulasie die variansie in hierdie veranderlikes kan verklaar as die voorafgaande verslae akkuraat is. Het ons hier te doen met vyf afsonderlike virusse of een wat op ‘n ongekende manier muteer? Kortom, ons het duidelik te make met ‘n biowapen, en wat petrol op die vuur is, is dat daar steeds ‘n byna mediaverduistering oor die onderwerp is. Ek het 5 verskillende uitbrake behandel en ek kan u verseker dat hierdie vlak van media-onderdrukking nie sou plaasgevind het as die oorsaak van die siekte op die korttermyn (wat gewoonlik 90 dae of minder is), beheerbaar was nie. Daarom moet ek aflei dat daar vir diegene wat die data verwerk en ontleed, geen einde in sig sien nie. ”
Niemand weet blykbaar nog wat die oorsprong van die virus is nie. Hulle ontken die vlermuis-teorie, want dis ‘n rassistiese samesweringsteorie, hulle ontken ook ten sterkste dat dit kon gekom het van daardie walglike soogdiere (vlermuise) wat deur die Chinese geëet word.
Nee, dit kom nie van vlermuise nie, maar uit ‘n Wuhan-biochemiese wapenlaboratorium! Dit is reeds deur Chinese wetenskaplikes erken. En intussen volhard regerings wêreldwyd daarmee “dat dit nie van vlermuise kom nie, ook nie uit ‘n laboratorium nie, maar self ontwikkel het en daarna van mens tot mens versprei!”
Die Indiese wetenskaplikes wat gesê het die COVID-19 (coronavirus) het MIV-segmente daarin en kan met MIV-pille behandel word, is met die dood gedreig. Al word hierdie virus nou oral met MIV-medikasie behandel.
Alles dui daarom dat die coronavirus moet voltrek wat Bill Gates en ander globaliste reeds jare lank verkondig, nl. dat die wêreldbevolking verminder moet word met ten minste vyf miljard mense.

Ek is byna oortuig daarvan hierdie virus is beplan om nie net die wêreldbevolging drasties te verminder nie (soos wat Bill Gates nou al jare lank voor pleit), maar ook om ‘n wêreldwye finansiële ineenstorting te veroorsaak sodat die NWO ingestel kan word en ons uiteindelik ook met ‘n kontantlose wêreldgemeenskap sal sit.
Het oom Niklaas nie dalk dit in gedagte gehad nie toe hy gesê het jy sal nog jou mure met die Engelse pond kan uitplak?
In China het hulle reeds begin om kontant “in te trek omdat dit glo die middel is wat die coronavirus die vinnigste laat versprei.”
In die afgelope weke is meer as ‘n halfdosyn sosiale media bronne soos Euro Times en TruNews gesensor nadat hulle die ware feite omtrent die coronavirus op hulle webblaaie gepubliseer het.
Intussen het Japan al die passasiers op die Diamond Princess vrygelaat na verstryking van die 14 dae kwarantyntydperk, hoewel daar reeds vasgestel is dat die virus tot drie weke lank kan inkubeer. Nou loop daar sowat 3 500 passasiers vrylik rond wat die virus oraloor versprei. Volgens die top-Japannese wetenskaplike Kentaro Iwata van die Kobe-universiteit, was daar geen behoorlike kwarantyn aanboord van die skip nie en is ook geen basiese veiligheidsmaatreëls getref nie. Hy sê die hele saak is bestuur deur ‘n klomp breinlose burokrate wat niks van infeksies weet nie.
Die coronavirus het reeds versprei na Duitsland, Switserland, Kroasië, Irak, Spanje, Algerië, Oostenryk en Brasilië, terwyl besmetting in Italië op een dag met 45% toegeneem het. ‘n 66-jarige vrou was die eerste sterftegeval wat in Frankryk voorgekom het.
Die verspreding van die virus is ook die direkte gevolg daarvan dat die Dow Jones-nywerheidsgemiddelde met meer as 1,193 punte gedaal het, wat die slegste enkele punt daling ooit was. Die S&P 500 en Nasdaq het met meer as 4 persent verloor.
Amerika, die Verenigde Koninkryk en ander het hul burgers ontruim van Wuhan af, en sodoende groot onnodige risiko’s in hul eie lande veroorsaak.
Op 19 Februarie is vasgestel dat almal in Wuhan waarskynlik reeds met die virus besmet is, maar die media ontken dit en hou vol dat skaars 2 500 inwoners daarmee besmet is.
Selfs Kanada se minister van gesondheid het flou verskonings gemaak om nie die grens met China te sluit nie. Wat sy in ‘n TV-onhderhoud oor die coronavavirus kwytgeraak het, is totale gekheid. Dit het eerder ook geklink of sy vir die Chinese Kommunistiese Party werk.
Van al die lande is Afrika die minste voorberei om ‘n coronavirus-epidemie die hoof te bied. Die heersende droogtetoestande, hongersnood en uitgerekte oorloë, sal dit onmoontlik maak om inwoners onder kwarentyn te plaas.
Verskeie lande in Afrika loop ‘n groot risiko om die nuwe koronavirus in te voer weens die hoeveelheid lugverkeer tussen die lande en China. Maar sommige is glad nie gereed om enige soort infeksies te hanteer nie.
Tedros Adhanom, direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), het aan die begin van Februarie op ‘n perskonferensie gesê. “Ons grootste kommer is oor die potensiaal vir verspreiding in lande met swakker gesondheidstelsels. As die virus in ‘n land kom wat reeds deur ander siektes geteister word, soos byvoorbeeld die Kongo, waar ‘n Ebola-uitbraak, vigs enm tering woed, sal dit onmoontlik beheer kan word.”
En wat die gevolge sal wees as hierdie pes Suid-Afrika tref, kan ‘n mens nie eens raai nie. Miskien het Siener vir ons die antwoord gegee toe hy gesê het jy sal drie dae te perd ry sonder om ‘n swarte te sien…
Ierland word onafhanklik
In November 1921 vertel Siener die volgende gesig oor Ierland se onafhanklikheid van Engeland aan ‘n groepie vriende wat hom op sy plaas Rietkuil besoek het: “Ierland sien ek as ’n los koringgerf wat van ‘n wa (Engeland) afgegooi word.”
In 1914 het Siener gesê onafhanklikheid kon ons soos ‘n appel in die skoot geval het, want die HERE is Almagtig. Maar die HERE wil SY deel hê, en dis ’n gelowige volk.” Hy sê verder na mate die Afrikanervolk vorder na onafhanklikheid, sien hy die meisiekind opgroei. “En sodra sy mondig is, is ONS onafhanklik. Maar hy sê die Ierse meisiekind is net voor ons en ouer as ons s’n. Daarom word Ierland net voor ons onafhanklik.”
Noord-Ierland behoort aan die Verenigde Koninkryk. Noudat die Britte die Europese Unie (EU) verlaat het, is die grens tussen Ierland en Noord-Ierland een van die struikelblokke in die Brexit-onderhandelinge. Sinn Féin het nog altyd geveg vir ‘n verenigde Ierland en sê dat baie Noord-Ierse mense dit nou vanweë die Brexit-probleme wil hê. Die party is van mening dat ‘n referendum ‘n definitiewe antwoord hierop moet lewer.
Die dae van ‘n verdeelde Ierland is getel
Volgens Mary Lou McDonald die leier van Sinn Féin was Brexit die sneller vir Ierland om sy onafhanklikheid van Ntittanje te kry. “Die uitslag van die onlangse referendum het dit bewys,” was haar woorde.
“Die dae van verdeling (tussen Ierland en Noord-Ierland) is getel; daar is ‘n verandering in die lug; die Brexit het alles verander,” het sy op ‘n partykongres in Derry gesê. “Baie mense oorweeg nou vir die eerste keer ‘n toekoms in ‘n herenigde Ierland, sonder Brittanje.”
En sonder twyfel sal Siener se gesig oor die onafhanklikheid van Ierland ook nog bewaarheid word.
Siener se ander tekens
Op 10 Oktober 1961 skryf Boy Mussmann in ’n brief aan ’n vriend in die destydse Suid-Rhodesië: “Ek herinner my so iets dat u voorheen aan my geskryf het in verband met Siener van Rensburg. U vra of die dinge al gekom het en of hulle nog moet kom. U vra wanneer die dinge moet gebeur. Siener het aan my gesê hy noem nie aan ons die datums nie, want ons leer in ons Bybel dat die tye en geleenthede by die Heer alleen bekend is. Nie eens die Engele in die hemel weet dit nie. Maar ons sien sekere tekens en daaraan weet ons wanneer dinge moet gebeur. Dit is vir my ’n plesier om aan julle, ‘vlees van my vlees en bloed van my bloed’, te skryf. Vooral julle wat daar tussen die swartes en Engelse sit. Almal vyande van ons.”
Die tekens waarna hier verwys word, is klaar besig om te gebeur, en kan gesien word as die aanloop tot die donker tye of smeltkroes waarvan oom Niklaas voor sy dood gepraat het. Dit sluit in: die skynbare verbrokkeling van Kommunisme; Suid-Afrika se dramatiese hervorming; ons grootste droogte in menseheugenis; ’n nuwe regering wat oorneem; die NP wie finaal van die politieke toneel gaan verdwyn; stakings wat die landsekonomie gaan lam lê en ook die wêreldwye verspreiding van ‘n siekte wat miljoene mense gaan uitwis en waarvoor daar geen geneesmiddel sal wees nie. Hy het ook gesê hy sien ‘n dik muur en agter die muur brand die vuur hewig. Die muur is die Sensuurraad. Dit is donker omdat al die kerse van inligting doodgeblaas is; dit beteken ons word willens en wetens deur die media belieg — niemand weet meer wat in die land aan die gang is nie.
Verder het Siener reeds op 3 Desember 1918 ‘n gesig gehad van Westerlinge wat in die verre toekoms nog ‘n verbete stryd sou voer vir die behoud van hul blanke erfenis; hy het die intense haatveldtog teen hulle beskryf, maar ook gesien dat wit rassisme nog wêreldwyd gaan toeneem, veral wanneer swart hordes uit Afrika op Europa toesak.
As mens kyk na die onlangse gebeure in Europa, die VSA en Suid-Afrika waar rasse-onluste gereeld voorkom, is daardie visioen van die Boereprofeet reeds besig om in vervulling te gaan.
Hewige rassebotsings het in November 2014 in die dorp Ferguson in die Amerikaanse deelstaat Missouri voorgekom toe ‘n jurie besluit het dat die polisieman wat ‘n swart tiener op 9 Augustus doodgeskiet het, nie vervolg sal word nie omdat hy homself net verdedig het. Soortgelyke insidente het daarna oral in die VSA voorgekom, en die ganse wêreld is in sy spore tot stilstand geruk. Daar is skielik met nuwe oë na SA gekyk. In ’n uitsending van CNN het behoudendes vir rasseskeiding gevra. In Duitsland, Holland en Swede is daar gesê hulle het groot simpatie vir die Boer se saak.
Die konserwatiewe senator Theodore B. Bilbo het tevergeefs al in 1947 sy Arikaanse volksgenote (en daarmee saam ook die blanke Westerse wêreld) ernstig probeer waarsku teen rasbesoedeling.
“As ons geboue, ons snelweë en ons spoorweg vernietig word, kan ons dit herbou. As ons stede verwoes word, kan ons uit die murasies nuwe en groter geboue oprig. Selfs as ons gewapende magte verslaan word, kan ons seuns groot maak wat vir ons ons mag kan terugwin.

“Maar as die bloed van ons blanke ras vermeng sou raak met die bloed van Afrika, dan sal die teenswoordige grootheid van Amerika vernietig wees en alle hoop op die beskawing sal vir ’n Negroïede Amerikaner net so onmoontlik wees as die herstel van die blanke se bloed wat met dié van die Neger vermeng geraak het.” (Mississippi, 1947.)
Amerikaanse blankes vlug letterlik uit state soos Washington, Oregon, Montana, Florida en Kalifornië en New York wat deur negers uit ander state en swartes uit Afrika oorstroom word. Net in die afgelope drie jaar het 4.3 miljoen blankes Kalifornië verlaat terwyl sowat 3.9 miljoen nie-blankes hulle in dieselfde tydperk daar gaan vestig het.
Ook Detroit, eens die vierde grootste stad in die VSA, is totaal oorgeem deur Negers; byna ’n 100 000 huise staan leeg en vervalles, duisende ander is afgebrand, winkels is geplunderde murasies, en tussen die ruïnes van die paleise en openbare geboue groei die onkruid skouerhoogte.
Voordat die blanke daar uitgevlug het, was Detroit bekend as ’n florerende motor-industrie met 200 fabrieke, o.m. Ford, General Mortors, Chrysler en American Motors.
Daar is nie meer een motorfabriek in Detroit vandag nie.
Dis opvallend dat binne 20 jaar nadat Europa, Engeland en die VSA Suid-Afrika geforseer het om oor te gee aan ’n swart regering, daardie lande nou daagliks teen ’n ontstellende termpo verswart. Dit wat hulle oor ons gebring het, tref hulle nou met baie groter impak.
Duitse en Amerikaanse hulp aan Suid-Afrika
Op 5de Maart 1922 skryf Siener aan ‘n vriend die volgende: “Toe kom ’n breë stroom blouw water van die Weste die Unie in. Die goeie mense van die DUITZE EN AMERIKANERS … Toe gee die aarde ’n draai (daar is ‘n tydsverloop) en toe zit ons boere op hulle bont perre en kyk na die Ooste”.
In die donker tyd sal ons hulp van Duitsland en Amerika kry.
Siener sê wanneer die 3de WO uitbreek, sal die VSA en Engeland die eerste Westerse nasies wees tot die oorlog sal toetree.
Maar nog vóór daardie tyd sal Engeland in die geheim vooraf tussen daardie regering en die leiers hier reël om op ’n gegewe tyd en moment, hulle troepe hierheen te stuur om hulle hier te help teen ons. Hulle sit lank voor die tyd daar klaar en wag om op te tree teen die Boer en sy regering. Hier kom ’n revolusie en baie van ons sal deur hulle dood gemaak word. Ons sal onsself teen hulle moet verdedig en al wat ’n Afrikaners is, sal moet bymekaarstaan om onsself van ondergang te red.
Hulle (sal) in die geheim klaarmaak om weer die baasskap met opstand en geweld in die hande te kry. Daarom dan dat die Britse troepe in die geheim na ons hawens kom om hulle te help teen ons. Die Engelse is baie doelbewus en hulle spioene is oral. Daar is baie mense in die land wat beweer dat hulle groot nasionaliste is maar hulle is dit nie. So sal dit ook in die Polisiemag wees. Ons vyande sal baie versigtig in die geheim vergaderings hou, ook wapens en ammunisie van Engeland en ander lande heimlik invoer, en oral by hul geheime vergader en opslagplekke wegsteek. Wanneer hulle klaar is, sal hulle ook die swartes en gekleurdes uitnooi en aanhits om deel te neem aan die opstand wat hulle dan sal begin. Dit sal ’n rewolusie wees en ons vrouens en kinders sal in die grootste gevaar verkeer.
Alhoewel dit vir ons baie donker gaan word, sal ons vyande nie daarin slaag om ons geheel en al ten onder te rig nie. Alle moontlike en verdagte leëroffisiere word gevang, en vervang met jingo’s. Maar dan vid daar iets plaas waarmee hulle nie rekening gehou het nie, en dit bring ’n einde aan hulle heerskappy en bedrywighede vir goed. Hier sal selfs ook VSA troepe wees om te probeer keer dat die Engelse nie heeltemal in hulle doel sal slaag nie.
Ten slotte
In ’n opname wat in 1993 in die VSA gemaak is, het 30 miljoen blanke Amerikaners hulleself openlik as ‘regs en rassisties’ bestempel. Wat die media geskok het, is dat die meerderheid van hulle ook erken het hulle is gekant teen gedwonge integrasie en dat hulle dit sal beveg. Volgens ‘n opname wat gemaak is in 2018 (twee jaar nadat Donald Trump as president verkies is), blyk dit dat daar nou byna 60 miljoen Amerikaners is wat hulleself as “regsgesind” beskou.
Ek is so bly oom het weer iets gepubliseer op die blog. Ek kyk nou al uit vir maande om oom se gedagtes te hoor oor al hierdie verwikkelinge wat nou so vinnig op mekaar plaasvind. Ek dink nog twee baie groot gebeure vind ook nou plaas, in terme van globale gebeurtenise: 1) Donald Trump wat n dag of twee gelede vrede gemaak het met die Taliban en sy troepe nou finaal uit Afganistan wil ontrek 2) Turkeye wat nou die geveg opnuut weer stook in Syria en die besluit om hulle grense oop te gooi vir die miljoene muslim migrante om Europa te vloed. Ek dink hy is so naby aan die drie hooimiede aan die brand te steek soos nog ooit tevore nie. Alhoewel, dit sal net tyd ons leer. Weereens baie dankie vir Oom Adriaan se toegewyde diens aan ons volk.
Dwayne, vanuit Siener se profetiese oogpunt, is die gebeurtenisse wat jy noem, beslis belangrik. 1) Trump se onttrekking van sy troepe gaan hom in botsing bring met die weermag met baie slegte gevolge. 2) Turkye wat die oorlog teen Sirië aanblaas, gaan die vonk wees wat die 3 hooimiedens aan die brand steek. Rusland sal dit nie duld nie, en, soos Siener gesê het, die 3de WO gaan begin wanneer Rusland Turkye in een nag platloop.
Die is eintlik baie goed en waar,
Dit laat my dink van siener se ander profisee….in suidwes sien hy ‘n dam wat skielik leeg raak….dit het net soo gebeer…Windhoek se dam het leeg geraak as ‘n gevolg van laas jaar se droogte!
Hy het ook ‘n revoliese in Europa voorspel….as ‘n mens nou kyk is daar ‘n masiewe eene besig!
Windhoek se dam is 84% vol.
Ja, maar dit is besig om leer te raak elke Jaar…laas jaar was dit net 1% vol so in namibie se koerant die republikein gesien….ek dink dit sal weer gebeer hierdie droe sysoen!
Verkeerd. Windhoek kry sy water van die Von Bach dam naby Okahandja en n jaar gelede was dit 38.8% vol.
Nee ek is nie verkeerd nie die dam was leeg gewees laas Jaar nie 38.8% nie…..hulle het ‘n photo van die dam gehaat wat leeg was…ook die dam lek en dit verloor tonne water wat nooit gebruik word nie
Jy is korrek Meerkat, Avisdam was dolleeg, ook Goreangapdam. Volgens my Nam vriende was al die damme leeg in land.
Ons is nou seker al by punt 9-10 net voor ww3 uitbreek.
Berig uit Australië:
“DON’T KNOW WHAT’S GOING ON: Huge losses as recession looms The Australian Stock Exchange has fallen sharply as markets continue to seesaw wildly around the world. Experts are waming the worst is yet to come as coronavirus fears take hold.”
Ek glo een van die redes waarom die coronavirus vrygestel is, is juis om ‘n wêreld resessie te weeg te bring. die twee loop hand aan hand.
Hi Adriaan, net een vraag wat ek graag jou opinie oor sal wil hoor. Dit gaan oor die wit tente. Siener het gese ons moet almal wat kom as burgers verwelkom. Sluit dit dan die engelse in dink jy? Ek kan nie sien hoe enige Afrikaner baie gelukkig sal wees daaroor nie.
Sheldon, hierdie vraag het Boy Mussmann op ‘n dag ook aan Siener gevra, en sy antwoord was min of meer soos volg: “Dis hulle wat soos ons dink – hulle is almal gelowiges en is ons saak goedgesind. Hulle sal weet SA is die veiligste plek. Daarom kom hulle hierheen en sal ons hulle met blymoedigheid verwelkom. Maar hulle gaan hul eie gebiede bewoon (Sierra Leone, noordwes Somalië, Zimbabwe, Zambië, Botswana, Nigerië, Ghana en Malawi).
Dankie Andriaan, waardeer.
Die volgend is wat oorkant ons grens aan gaa. Is dit die emmer bloed wat gaan omval dan kyk hulle hier heen ?
“Vier perde moet nog ry bo in Afrika. Die nasies wil oorlog maak. Daar is groot droogte (eerste perd); hulle saai nie en oes nie; dan kom daar hongersnood (tweede perd); ook maak hulle net oorlog (derde perd), en plant nie; hulle begin om dood te gaan van die honger; dan breek die pes uit (vierde perd), vreeslik baie gaan dood wat nie begrawe word nie.”
Zimbabwe to launch army food bank..as coup looms
In a desperate bid to pre-empt mutiny among it’s middle and junior ranks over growing inadequate food rations and supplies, together with appalling conditions of service at the barracks, the country’s army is reportedly mooting to create food banks and pantries to feed hungry soldiers, Spotlight Zimbabwe, has reported. A food bank, is a place where stocks of food, typically basic provisions and non-perishable items, are supplied free of charge to people in need to avoid hunger. Food banks acquire donated food and grocery products, much of which would otherwise be wasted, from farms, manufacturers, distributors, retail stores, consumers, and other sources, and make it available to those in need through a network of agencies.Food pantries, are a distribution center where the hungry can receive food, supplied with food from a food bank. Military bosses, according to senior defence ministry officials fear that if the situation is not urgently rectified, disgruntled elements in the army will soon revolt and riot, sending the governmental system into a crisis, with the possibility of an armed insurrection against President Emmerson Mnangagwa’s failed leadership.
https://new.bulawayo24.com/index-id-news-sc-national-byo-180748.html
Het aantal carona besmettingen is in Nederland in één dag met 60 gevallen gestegen tot een totaal van 188. Dit gaan vinnig!
https://www.ad.nl/binnenland/188-besmettingen-hoogstwaarschijnlijk-start-corona-epidemie-in-nederland~a64b57f4/
Kyk gerus na hierdie video, Pieter. Daarvolgens lyk dit of Natal reeds besmet is met die coronavirus.Die dokters hier het klaar gekapituleer!
https://www.youtube.com/watch?v=yEVjPgihTpM&feature=youtu.be
Dalk is die twee liggies Ereuka en Orania, hierdie twee Afrikaner dorpe wek krag op met dieseline…so hulle ligte sal nie af gaan waneer die krag ophou! Siener het werklik die toekoms voorspel.
Aggeneys, Noordkaap.. nog nie eenkeer loadshedding gehad nie.
http://entityart.co.uk/adolf-hitler-one-of-the-good-guys-lies-truth-national-socialism-free-energy-economy-animal-welfare-health-smoking-truth-god-usury-love-economy-hitler-was-right-nazi-bell/?fbclid=IwAR3XQ03HShwYHQmCJhwqOnSYzLhQ0SttMUXswt6X_MwPIweZzRG5FLGcemQ
Hieronder is ‘n skakel na ‘n video-snit van Scott Balson uit Australië oor die coronavirus in SA.
Daarin word ‘n Zoeloe suster se woorde in Afrikaans vertaal. Ongevalle by die hospitaal, is huis toe gestuur en beveel om hul af te sonder. Maar dis nie moontlik nie, want 10 of meer swartes bly gewoonlik saam in een kaia of krot.
Ons powere mediese dienste is dus nie naasteby voorbereid nie. Persone met vigs of TB het géén kans om te oorleef nie – hul immuniteitstelsel is reeds afgebreek en hulle sterf binne ‘n dag of twee.
In SA kan die chaos wat dit veroorsaak, dieselfde gevolg hê as wat in Wes-Afrika gebeur het waar inwoners paniekbevange voor die Ebola-pes probeer uitvlug het.
Siener het op 11 Maart 1922 ’n gesig gehad wat nog bewaarheid moet word. Hy het gesien hoe dat ’n groot besem die aarde skoonvee. Sy verklaring vir die Groot Besem was soos volg: “Dis die Gees van Verskrikking wat God in ons vyand se harte gaan opwek en sal maak dat hulle halsoorkop op die vlug gaan slaan…”
Nie lank hierna nie sien hy die ganse wêreld word aan die brand gesteek: “…Dan slaan die aarde brand en sien ek ’n gesig van ’n aaklige oorlog; van perde met bloed wat van die perde se stange sal afloop.”
Dit lyk of die COVID-19 siekte dalk Siener se groot besem en gees van verskrikking kan inlui; en die “die aarde wat brandslaan”, kan moontlik die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog wees.
Hier is die skakel:
https://www.youtube.com/watch?v=yEVjPgihTpM&feature=youtu.be
Adriaan, selfs die Siener haters moet deesdae regop sit, en kennis neem, nê ? Die TOTALE verwarring rondom hierdie corona-virus, laat my dink aan die Toring van Babel ? Tog glo ek steeds dit is n mensgemaakte ding, maar ek is nog nie seker wie het hom gemaak nie, en vir watter rede presies ? Om te sê : om die wêreld-bevolking uit te dun, is volgens my n vereenvoudiging. Maar ek het moeg geword om van al die verskillende teorieë te lees ! En om alles nog erger te maak, weet ons dat jy NIKS kan glo wat die ” regering, ” of die sataniese joodse media sê nie. Maar dit is interessant dat die regering nou al worrie oor al die kerk-byeenkomste oor die paasnaweek ? Veral die groot ZCC een by Moria naby Pietersburg. Sou die regering sulke byeenkomste kon verbied ? Hoe dit ookal sy. As jy die regte God aanbid, hoef jy mos nie oor die corona-virus bekommerd te wees nie, of hoe ? Miskien kom daar n vuurdoop vir die duisende ( vals ? ) gelowe en kerke, nê ? Miskien verskyn Elia weer, en begin om die Baalpriesters se koppe af te kap. Ek hoop ek lewe lank genoeg om dit te sien. Ek wil veral my geld terug hê, van die Baalpriesters wat my mislei het, om my swaarverdiende geld te gee vir sending onder die moddernasies van die wereld. ( Veral omdat hulle Matt 7 : 6 so BLATAND geïgnoreer het ! ) Ek sal eers hulle bankrekenings leeg trek, en dan sommer self met die swaard daar inspring !
Shaka Zoeloe het Dingaan se dood en oorlog met die voortrekkers voorspel toe vermoor was deer Dingaan, van wat ek gehoor het was sy voorspelling baie akuraat!
Ek het pas hierdie brief van ‘n vriend gekry in verband met die coronavirus:
Ek het sopas na ‘n video op selfoon geluister wat ‘n SA dokter in Italië , aan haar suster,oor die virus te sê het. Sy sê dat al die media berigte wat ons lees of oor die nuus hoor is snert. Die ware toedrag van sake is veel erger. In Italië is die omvang katastrofies. Sy sê dat in SA is daar tans sowat 700 gevalle wat verswyg word !! So, ek begin om te dink dat die swart verpleegster in Natal heeltemal reg is. Kan jy jou indink wat hier sal gebeur ? Die beesneuse in beheer is eenvoudig nie opgewasse om die komende ramp af te weer nie want hulle is, soos jy weet, totaal onbevoeg. ‘n Parasiet ontwikkel niks en kan niks in stand hou nie. Dadewetu (my suster) !! soos ‘n Zoeloe wat skrik sal uitroep. Al die staatshospitale is eintlik disfunksioneel. Vetgat onbeholpe verpleegsters sal pieringoog staan en heelwaarskynlik vlug. Onthou dat miljoene swartes en kleurlinge tans met vigs, veneriese siektes, tering en die sekelsel besmet is. Hulle sal soos vlieë omkom. En daar sal geen plek in die hospitale wees nie en daar sal ook geen hulp of genesing wees nie. Kan jy dink wat die koste sal wees in ‘n futiele poging, indien daar so iets bestaan. My gewese arbeiders ens. toe ek nog geboer het, is almal tans voorvadergeeste, eet gratis bokvleis en drink k4bier, ook gratis, wat deur oorlewende familie aangedra word (hulle noem dit “umsebenzi”). Almal het aan vigs gesneuwel. Ek het dit sien kom en het padgegee.
Ek het nou pas n lang gesprek gehad met n welgestelde, hoogs intelligente afrikaner rekenmeester. Hierdie man het met groot oortuiging gepraat van die wonderlike toekoms van die NSA. Hoe dat die wêreldmoonthede wonderlike lang termyn planne vir die NSA het, en al die ontwikkelende lande. Hoe dat daar projekte van miljarde rande op die oomblik in SA deur buitelanders bedryf word. En hoe dat daar nooit n oorlog hier sal wees nie, want alles sal maar net soos zim word, en almal sal maar aanpas. Toe het n aap wat hom ondersteun, vir my verduidelik dat die zim regering nou al die boere weer teruggenooi het ! ( Sodat hulle weer uitgebuit, en opgedonner kan word, deur n nuwe diktator ! ) Ek kan nie glo dat intelligente blankes so kan redeneer nie ! En hulle word deur die Heilige Gees in ALLE WAARHEID gelei ! En dan lag hulle vir die EFF, en die BLF, want hulle het kwansuis so sleg gevaar met die laaste verkiesing. Waarom kan hierdie mense nie verstaan dat Uhuru, het NIKS met witmans verkiesings te doen nie ? Maar hierdie ” slim ” mense vertel my van die pad wat tot in Kaïro gebou gaan word. Dit is soos ramapoesa met sy mega-stad, en sy super-trein, waarvan die spore, en elektriese kabels ook gesteel sal word. Vriende, ek weet ons het almal vriende en familie wat soos hierdie ” intelligensia ” redeneer, nie waar nie ? Maar moet net nie dink dat ek my lewe sal gee om hulle te beskerm nie. Nee, ek gaan deel van die Strafkommando wees, wat hulle tot in Durban jaag, waar hulle op n skip spring ! ( Soos Siener lank terug voorspel het ! ) Maar baie gaan dit nie maak nie, want ons gaan die heel tyd skiet, en baie se gatvelle gaan in die doringdrade bly hang !
ek vind hierdie gesprek baie interessant. Is sekelsel gineties gekoppel aan seker groepe?
Adriaan,
Ek het werklik gedink dat Siener eerder na die Spaanse griep pandemie van January 1918 – Desember 1920 verwys het aangeien dit in sy eie lewenstydperk plaasgevind het. Daar was soveel as 500 miljoen mense deur die virus aangeval is. Wikipedea noem sterftesyfers van 17 – 50 miljoen maar dalk wel so hoog as 100 miljoen mense.
Iedergeval, jy het gesê dat Siener wel verwys het na die Spaanse griep as voorbeeld van dit wat nog moes kom. Seersekerlik het ons nou te doen met ‘n virus wat in alle waarskynlikheid erger gevolge kan meebring en daarmee saam die vervulling van Siener se visioene van die groot pes en gewis die “gees van verskrikking” waaroor ons almal nog net kon bespiegel. Net so ook die raaisel oor sy uitspraak dat ons vyande in die niet sal “verdwyn”.
Gebed van my volk.
Die meegaande liedjie “Help Me” is in 1972 deur Larry Gatlin geskryf en getoonset. Ek het dit die eerste keer in 1998 gehoor, maar kon nooit uitvind wie die sanger is nie.
Hier is die skakel:
https://www.youtube.com/watch?v=F_kf46sMTCU
Ons volk was in daardie stadium reeds op moedverloor se vlakte en het nie meer herwaarts of derwaarts geweet nie; want die dinge wat ons op ons eie probeer doen het, het totaal misluk, en ons het die punt bereik waar ons die ontberinge en beproewing nie langer kon verduur nie. Maar dit het met die jare net erger en erger geword!
Die woorde van “Help Me” is vir my ‘n presiese weergawe van die ellendige toestand waarin ons as volk tot vandag toe nog verkeer
Maar ons het alreeds in 1998, by monde van Siener van Rensburg, gewéét daar is ‘n volmaakte oplossing – ons moet, soos die verlore seun gedoen het, opstaan en terugkeer na die Vaderhuis wat ons verlaat het.
Met die coronavirus is dit des te meer nodig dat ons terugkeer
Kom ons maak hierdie liedjie dan ons volk se smeekgebed.
Adriaan, dankie vir die artiekel. As jy kyk na Siener se “tekens” hoe ver dink jy is ons weg van die nag vd lang messe? Die jaar dalk?
Wat is die waarheid?
Is die NWO besig met die uitvoer van hulle finale plan van wêreldoorheersing deur die mens te mislei en tenvolle afhanklike te maak en algeheel onder hul beheer te plaas of kan ons maar rustig asemhaal en glo dat die Corona maar net nog ‘n “verkouevirus” is?
Dr Vernon Coleman explains the hidden agenda behind the coronavirus hysteria
https://www.youtube.com/watch?v=vZ8sQQvqvrE&feature=youtu.be&fbclid=IwAR3BqJCPim140mtpbnZ4yYhiLMwFVaGkS4kvEvxWSK62ydCoBSNJYpReVQw
Corona Virus Grips South Africa – Why It Will Be Devastating
https://www.youtube.com/watch?v=5HcfFnLhefc&feature=share&fbclid=IwAR0E7LQAQ2vwTyJBBvTdHEj25YgXQJjA5GLi0ZOHoFqsoaCPOzqMxgve0GE
Johann, baie dankie vir hierdie twee artikels ! Veral die tweede man het my geweldig beïndruk ! Wie is hy ? Ek wou inteken op sy forum, maar dinge raak net te gekompliseerd vir my. As hulle eers begin vra vir ” pass words, ” en dan sê ” wrong password, ” dan wil ek mal raak ! Ek vind deurgaans dat hierdie slim rekenaar-mense, nie die vaagste benul het hoe om hulle kennis aan gewone mense oor te dra nie. Dit is soos die briljante wiskunde student wat dan die wiskunde-onderwyser gaan word. En dan heeltemal onsuksesvol is om vir gewone kinders wiskunde te leer. Maar hoe dit ookal sy, daardie mannetjie het my beïndruk met sy nugtere, logiese benadering, en denke. ( Ook sy goeie taalgebruik ! ) Plaas gerus vir ons meer van sy werk. Ek sien nou dat Trump se vyande hom aanval oor dat hy praat van die ” Sjinese ” virus ! Dit gaan glo die sjinese in amerika afronteer, en lei tot xenofobiese aanvalle teen hulle ? Shame ! So het elke huis sy kruis, en elke hart sy smart, nê. Die feit van die lewe is. Amerika se behoudende blankes het dinge te vêr laat desintigreer. Net soos hier. Jy kan nie roereiers weer ” ontroer ” nie ! Van die barbare hier, verwys alreeds na die corona-virus as die WITMAN se virus. So nou is daar nog n splinternuwe goeie rede om diie witman uit te moor. Maar die ” positiewe ” blankes, bly voortploeter in hulle sataniese selfmoord christen godsdiens !
Boetie Is Going Back To The Border – South Africa
https://www.youtube.com/watch?v=KZcrmCKua90
Conservative Leaders Respond to Black Threat To Burn White Students Alive South Africa
https://www.youtube.com/watch?v=rnjTNLh385I
Pottie Discusses South African History In English
https://www.youtube.com/watch?v=ArK0rlNiKEQ
Corona Virus & EWC – Possible Scenarios – South Africa
https://www.youtube.com/watch?v=GBf7IinMdu8
!!Afrikaans!! – Traitors Among Us – Kindness = Weakness – South Africa
https://www.youtube.com/watch?v=_ofPK9mWFu8
Ek het nog iets gekry wat siener se profesee waar bewys. Siener het gese dat Indiers die engelse gaan uit moor….vandag is daar duisende Indiers opad engeland toe!
kyk hier;
https://www.youtube.com/watch?v=ombKqCT6I9g
Interessant. Ek dink egter nie Engelse gaan faktor wees nie. ons moet wel vir Chinese baie versigtig wees. Wonder of siener visioen oor Chinese gehad het.? Wat Vsa betref, wil.dit voorkom of African Americans en Hispanics sowat 70% van Corona slagoffers is.