Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

“Die Raadsplan” bevestig net wat die Skrif sê

2013-03-16

Deur Adriaan Snyman


Volgens ‘n berig in die Volksblad van 5 Maart 2013 het die Menseregtekommissie (MRK) ds. Willie Smith se boek, Die Raadsplan, tot haatspraak verklaar. Dit volg nadat ene Izak van Niekerk glo reeds in 2010 ‘n klag oor die inhoud van die boek en die “gebruik van die Bybel soos dit Smith pas” ingedien het.

Volgens Van Niekerk verkondig Die Raadsplan ook haat teenoor Jode. Voorts word die wit ras se meerderwaardigheid glo in die boek uitgespreek.

Van Niekerk is ook gebelg oor menings in die boek dat as enigiemand behalwe ’n wit man aan die stuur van sake in ’n gemeenskap is, “dit sal lei tot chaos en ondergang”.

Hy is baie in sy skik met die MRK se bevinding.

’n Sekere prof. Hennie Stander het hom ook aan Van Niekerk se kant geskaar en die blatante rassisme in die boek as afstootlik beleef. (Tot sover die berig in Volksblad).

Klik vir groter weergawe

By die lees van Die Raadsplan is dit verstommend dat nóg Van Niekerk nóg die geleerde professor dit gesnap het dat in die boek slegs bevestig word wat die Almagtige reeds self in sy Woord vir ons uitgespel het, nl dat Hy nie alle lewende skepsels as mekaar se gelyke beskou nie, en dat Hy ook onderskeid maak tussen hulle.

Indien die boek se uitsprake teen die Jode dan haatspraak is, moet die prof. en Van Niekerk toegee dat die Meester Hom ook daaraan skuldig maak, want: in Johannes 8:44 sê Hy vir die Jode — “Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen”. Hier verklaar die Seun van God dus ondubbelsinnig dat die Jode Satan se telge is! En wié van die twee here wil Hom tot leuenaar maak of van rassisme beskuldig?

Net ‘n entjie verder verdoem Hy dieselfde Jode letterlik tot die hel — “Waar Ek gaan, kan julle nie kom nie”. M.a.w. Hy gee te kenne hulle sal sy Vader se koninkryk nooit as te nimmer sien nie! Is dit nie ook haatspraak nie?

In Matteus 23:33 skel Hy nie net die predikante (skrifgeleerdes) van sy tyd uit as: “Slange” en “addergeslag” nie, maar Hy sê ook dat hulle die oordeel van die hel nie sal ontvlug nie! Dus, die ewige verdoemenis is hulle voorland.

Van Niekerk is gebelg omdat die wit ras in Die Raadsplan as “meerderwaardig” bo ander rasse uitgebeeld word.

Maar weer eens word daar net herhaal wat die Almagtige reeds self gesê het:

Deut. 28:13 — “En die HERE sal jou die kop en nie die stert maak nie, en jy sal net boontoe en nie ondertoe gaan nie as jy luister na die gebooie van die HERE jou God… (Deut. 28:15) — Maar as jy nie luister na die stem van die HERE jou God (nie), (sal) hy die kop en jy die stert wees”…

Alle nasies is dus nie gelykwaardig voor God nie. Dan sou ons net kop- óf net stert-nasies gekry het. Maar God maak onderskeid en verklaar self dat die kop-nasies hoër of “meerderwaardig” bo die stert-nasies is. Vra maar vir enige graad 2 leerling en hy/sy sal dadelik bevestig dat die kop en die stert nie dieselfde is nie, en ook dat die kop “beter” is as die stert.

As die Almagtige wit en swart dan eenders gemaak het, waarom het hulle nie ook, onafhanklik van mekaar, eenderse beskawings voortgebring nie? Waarom is swart Afrika steeds die agterlikste kontinent op aarde? Sonder die witman se insette, bystand, hulp, aalmoese van triljoene rand/dollar en sy jammer hart, sou die Afrikaan vandag nog in die Steentydperk kaal kastrol op mekaar jag gemaak en mekaar opgeëet het.

Jan van Riebeeck het kort na sy aankoms in sy Dagregister die strandlopers se vreemde voorkoms en geaardheid opgeteken: “Toegerus met boog en pyle, graafstokke met geperforeerde klippe as gewigte, klipwerktuie van die kaptipe vir ruwe werk en werktuie van been, skulp of klip van die Laat Steentyd”.  Hierteenoor kom hy, as blanke, uit ’n beskaafde, ontwikkelde wêreld wat al eeue bekend was met die skryf-, skilder-, musiek- en boukuns (dink maar aan Europa se beroemde skrywers, skilders en musici; sy manjifieke katedrale, tempels, regeringsgeboue); daar was strate, waterweë, skepe, rytuie en ’n geordende samelewing. Maar hier aan die suidpunt van Afrika vind hy ’n barbaar wat Jesaja beskryf as “die onbeskaamde volk met die duister, onverstaanbare spraak, met onbegryplike hakkeltong” (Jes. 33:19).

En hy het ook spoedig met hul moorddadigheid kennis gemaak toe die eerste blanke (die jong skaapwagtertjie, Dawid Janz) op Sondag 19 Oktober 1653 deur ‘n strandloper vermoor is. Op daardie tydstip het Van Riebeeck-hulle ’n erediens in die Fort bygewoon en die Skepper aanbid waarvan die moordenaar nog nooit gehoor het nie. Met ál ons sendingwerk sedert daardie tyd het die barbaar nog geen snars verander nie, want vandat hulle in 1994 oorgeneem het, is al tienduisende Dawid Janzes doodgemaak.

Van Niekerk se beswaar oor menings in die boek dat as enigiemand behalwe ‘n wit man aan die stuur van sake in ‘n gemeenskap is, “dit sal lei tot chaos en ondergang”, is reeds voor ons oë profeties vervul, want:

  1. In die afgelope 18 jaar het feitlik alle gevestigde strukture in Suid-Afrika in duie gestort.
  2. Daar is byna nie ‘n departement in die staatsdiens waar korrupsie, bedrog, diefstal, ens. nie hoogty vier nie.
  3. Van die nagenoeg 280 munisipaliteite is nog net enkeles nie reeds bankrot of onder geregtelike bestuur nie.
  4. Tientalle dorpe en stede sit soms dae sonder krag en skoon water. Om maar net enkeles te noem: Randburg, Wolmaransstad, Sannieshof, Kroonstad, Jagersfontein, Fauresmith, Colesberg, Winburg Tweespruit, Ottosdal, Ogies en Witbank. Sommige inwoners moet kilometers ver ry net om skoon drinkwater te gaan “koop”. In Randfontein is die situasie so erg dat inwoners jodiumpille moet gebruik weens die radio-aktiewe stof in die suur mynwater wat oral uitborrel.
  5. Sowat 40% van ons paaie is in ’n “haglike toestand”, aldus die Volksblad.
  6. Suid-Afrika se onderwysstandaard staan heel onderaan die punteleer, waar ons onder die NP-regering van die beste ter wêreld was.
  7. Maar wat moord, bedrog, diefstal, verkragting, inbrake en kapings betref, spog ons met van die hoogste syfers ter wêreld. Elke 4 minute word iemand in SA verkrag.
  8. Na raming het die land reeds meer as R600 miljard skade gely weens stakings en plundertogte wat daarmee gepaard gegaan het, en dis net vandat Mandela oorgeneem het. Van die 283 munisipaliteite skuld 20 Eskom alreeds meer as een miljard rand. Agterstallige waterrekeninge beloop R2.2 miljard.
  9. Volgens die NBU Nasionale Belasting Unie) se berekening is nagenoeg 68 000 blankes deur swartes in dié tyd vermoor, terwyl skaars twee dosyn swartes aan die hand van blankes gesterf het.
  10. Sedert 1994 spandeer blankes jaarliks etlike miljarde rand aan diefwering, alarmstelsels, veiligheidsheinings en –hekke, spesiale ratkasslotte, immobiliseerders en opsporingstoerusting net om kar, huis en haard teen die swart barbaar te beskerm. (In die vyftigerjare is Volkswagen-motors sónder ’n deurslot bemark).

Van Niekerk is dus heeltemal reg: vandat die witman nie meer aan die stuur van sake is nie, ken ons niks anders nie as net “chaos en ondergang”. Selfs die Bybel sê ons het ons skatte en rykdomme gegee aan ’n “volk wat geen voordeel bring nie” (Jes. 30:6).

Ten slotte: Die MRK het die “mens” tot god verhef, daarom durf hy nie eens die moontlikheid oorweeg dat daar verskille kan wees nie. En die liberale pers en en ruggraatlose meelopers het daarmee saamgestem en gesien dat dit goed was. En, soos dit wil voorkom, vereenselwig Van Niekerk en die professor hulle daarmee.

Maar ek en my huis sal, soos ds. Smith, voortgaan om vas te staan by die uitsprake van die Ewig-Lewende — die God van Israel.

33 thoughts on ““Die Raadsplan” bevestig net wat die Skrif sê”

  1. Dit is niks anders as vervolging van die Christene nie – Godsdiens mag nie eers in skole en ander instansies uitgeleef word nie maar daar word verwag dat almal moet plek maak vir alle (ander) gelowe, asof jy kan kies watter een jy die meeste van hou!

    Ek het nog meer oor dieselfde onderwerp, Jesaja 18 en in Sefanja 3:10 tot 20 (dankie Henry) wat ‘n verdere bevestiging is.

    Om meer direk na die onderwerp te verwys, die HRC het ook ‘n menseregte saak verwerp wat deur ‘n blanke persoon ingedien was. Hulle stel nie belang dat die wittes enige aanspraak op regte kan he nie.

    As mens nou kyk hoe dit onder apartheid was, dan was daar bykans geen misdaad nie. Mense het veilig gelewe en mense het vryhede gehad waarvan vandag net gedroom kan word. Die land was een van die vinnigste ontwikkelende lande in die wereld met die sterkste geld eenheid.

    Sedert apartheid afgeskaf is en multikulturele gemors bevoordeel word en die Boere geminag is, wie die regmatige eienaar van hierdie land is (soos in die Bybel uitgewys is deur die engel – die land Suid van die riviere Kus)- in alle opsigte het alles soos genoem begin verval. Anti-apartheid is die grootste mislukking wat hierdie land nog ooit in sy bestaan ervaar het. Daar is niks wat werk nie en alles verrot en verval onder hierdie korrupte Nguni setlaars se hand. Dis letterlik ‘n kwessie van waaraan hy vat verval en gaan agteruit.

    Apartheid was ‘n reuse sukses, en die feit dat dit die VN apartheid as ‘n misdaad teen menseregte geklassifiseer het is is net ‘n aanduiding dat hulle verval, verbastering, misdaad en algehele miskenning van God se skepping voorstaan, dus van die duiwel homself. Die jode het hierin hulle aandeel omdat hulle die ANC gestig en begin het saam met onder andere die terroris moordenaar “Madiba”, die ikoon van die’ wat die duiwel dien.

    Hou goeie heloof, hierdie bedeling sal verbygaan, en soos die Skrif se, Hy sal ons van hierdie gemors verlos en ons sal dit sien gebeur.

    1. Fanie, ek hoor wat jy sê, en ek kry die gevoel dat ‘n mense met jou kaal hande ‘n klipmuur probeer afbreek. Terwyl ek jou kommentaar gelees het, het ek skielik onthou wat ‘n gewese, bejaarde ouderling in 1994 aan my op Hartenbos gesê het kort nadat Mandela verhef is tot die “kop” van ons volk: “Suid-Afrika is die enigste blanke nasie waarvan ek weet wat hom vrywillig tot kneg van sy dienskneg verlaag het. Die volgende ding wat nou gaan gebeur, is dat die kerk verbastering as God se wil gaan predik, en hy sal sy lidmate dwing om daardie leuen met hand en tand te verdedig…”

      Hulle beveg nie net Die Raadplan nie – indirek word ALMAL van ons wat die Swaard van die Waarheid opgetel het, nou voor die hof gedaag…

  2. AMEIN AMEIN WEL GEDAAN EN VERDER NIKS NADER AAN DIE WAARHEID NIE DANKIE ADRIAAN.HOE HAAT HULLE NIE DIE WAARHEID NIE.

  3. Izak van Niekerk en professor Stander is vir my perfekte voorbeelde van die waarskuwing in Deut. 28:15 Maar as jy nie luister na My stem nie, dan sal jy nie net vervloek wees in alles wat jy doen nie, maar jy sal ook rot en kaal gesteel word; jy sal ploeg en plant en niks daarvan oes nie; jy sal staan en kyk hoe jou beeste gesteel en geslag word en die vreemdeling dit opeet; dieselfde vreemdeling sal jou dogter vat en jy sal hulpeloos toekyk. Dan sal jy besef jou slaaf het die kop geword en jy die stert!
    Nou wonder ek maar, het die Strandloper met sy STERTRIEM nie dalk vir ons ‘n boodskap gegee nie?

  4. Op 14 Januarie 2013 het ons ‘n artikel op die blog geplaas met die titel, Wie sy oogappel aanraak, en daarin is o.a. genoem dat die barbare se aanvalle en moord op blankes nie ongerstraf bly nie. Ons het verder genoem dat elke keer wanneer natuurrampe soos orkane, haelstorms, oorstromings, ens., die land tref, tref dit feitlik voor die voet slegs swartes of swart woongebiede. Ons het ook bygevoeg dat daar ‘n duidelik verband te sien is tussen wat die swartes aan die blankes doen en die onheile wat hulle tref.
    Daar het pas twee rampe plaasgevind wat kan dui op moontlike “strafgerigte” vir die onlangse verwoestende loonstaking by De Doorns waar blankes se eiendom aangeval en vernietig is.
    Ek verwys hier na gister se busramp juis by DE DOORNS waarin 24 swartes gesterf het en en sommige nog in ‘n kritieke toestand verkeer.
    Die ander ramp is die verwoestende brand by Kayamandi (in Kaapstad) waarin twee mense gesterf het en meer as 1 250 wonings afgebrand en 4 500 dakloos gelaat is. Die staat moet nou vir die dakloses ander huise bou, maar die geldkas is leeg.
    In nog ‘n brand by die Dakela-informele nedersetting naby Milnerton is 60 plakkershutte ook in puin gelê.
    Die wiel begin stadig maar seker spoed optel…

    1. “Die ander ramp is die verwoestende brand by Kayamandi (in Kaapstad) waarin twee mense gesterf het …” Het nie geweet dat daar mense ook in die Kayamandi plakkerskamp bly nie. Ons moet miskien maar let op ons woordkeuse sodat ons nie dalk onwaarhede verkondig en ons mense sodoende in verwarring bring nie.

      1. Gepraat van BUS RAMP,..
        En het die sprinkane nie van so `n maand of wat gelede begin reelings tref om die Johannesburg Westdene busramp te `celebrate` nie?

        1. Oom Adriaan,
          Hierdie bostaande artikel het oom duidelik geskrywe met `n duidelike vrees vir God alleen.

          Dit maak hartseer trane maar ook bemoedigende blydskap. – DIE RAADSPLAN, verloop nog perfek volgens plan.

          My vingers is ook rou gekrap teen daai klipmuur, ek gaan nou met nuwe ywer aandag gee aan die ou eelte op my knië… Eendag sal daai klipmuur soos die mure v Jerigo in duie stort.

          1. Piet-Jan,

            Hoekom bly jy God alleen in isolasie aanspreek.

            Besef jy nie dat Jesus Christus die enigste deur is wat na die Vader lei nie. Hoekom bly jy ook die Vader in isolasie sien van Ruag.

            Is dit nie Hy (Ruag) wat ons in die volle waarheid lei nie.

            Jou arrogante onkunde verstom mede bloggers met elke inset.

            Wat veral opvallend is as jy soos hierbo so reply op jou vorige ondeurdagte gebabbel.

  5. Adriaan baie dankie vir jou skrywe. Ds. Willie Smith het net die waarheid gepraat, en dit is wat hulle nie wil hoor nie. Gaan gerus na Tia Mysoa.blogspot.com en lees daar die artikel van Dr. Verwoers. Ek haal net ‘n klein stukkie aan. ” At the age of nearly 65 Dr. Verwoerd has reached the peak of a remarkable career. No other S.A prime minister has ever been in such a powerful position in the country. The nation is suffering from a surfeit of prosperity and he can command almost unlimited funds for all that he needs at present in the way of military defence. He can claim that SA is a shining example of peace in a troubled continent, … He can snap his fingers at the UN” Dit is net ‘n klein stukkie, lees gerus die hele artikel. Daarin word ook vertel hoedat die Jode en die Illuminati sy dood gereël het.

  6. Ant, Jammer, my fout. Jy is reg daar bly nie mense in die Kayamandi plakkerskamp nie.

    Marlene45, dankie, ja, ek het die artikel gelees – adv. P.J. Pretorius het die moord ook volledig in sy boek VOLKSVERRAAD gedokumenteer. Die gewese KP en sy sogenaamde “regse” leier, dr. Ferdi Hartzenberg het kort na verskyning van die boek in ‘n lastersaak seker gemaak dat ons die boek nie weer mag herdruk nie. Daar was later gerugte in omloop dat Harry Oppenheimer vir Hartzenberg se hofkoste pa gestaan het.

  7. Pieter Coetsee

    Dit is vir my duidelik dat wie ookal hierdie klomp snert geskrywe het so deurmekaar soos ‘n verkleurmannetjie op ‘n smartieboks is. Julle doen buikspraak met God en die Bybel, m.a.w. julle laat God en die Bybel se wat julle wil he God en die Bybel moet se net solank dit julle snert versterk en kan staaf. In hierdie geval geld Jesus se woorde vir julle: Julle vader is die duiwel want hy is ‘n leuenaar van die begin af en daar is geen waarheid in hom nie, net so is daar ook geen waarheid in julle kommentaar oor die skrifte wat julle aanhaal om julle leuens wat julle verkomdig te staaf nie.

    1. “…Julle doen buikspraak met God en die Bybel, m.a.w. julle laat God en die Bybel se wat julle wil he God en die Bybel moet se net solank dit julle snert versterk en kan staaf. In hierdie geval geld Jesus se woorde vir julle: Julle vader is die duiwel want hy is ‘n leuenaar van die begin af en daar is geen waarheid in hom nie, net so is daar ook geen waarheid in julle kommentaar oor die skrifte wat julle aanhaal om julle leuens wat julle verkomdig te staaf nie.”

      Jy is doodreg. Dit is presies wat JULLE doen met die skrifte. Hierdie tiepe uitbarsting van jou beteken niks in ‘n debat nie want ons perspektiewe verskil omtrent die saak. Ek kan egter versreëls en hoofstukke aanhaal vir wat ek sê maar ek het niks van jou kant in die verband gekry nie.

  8. Dit my geluk om sy opvolgboek VOLKSVERRAAD WAAROM? te lees waarin hy die hele onheilige spul kabinetslede ontbloot vir hul ontvangs van bloedgeld (def: beloning vir moord) Die groot vrotkol het al vanaf generaal Louis Botha gekom wat deur die geldmag omgekoop was en sy betrokkenheid by die moord op generaal De la Rey het die momentum van VOLKSMOORD voortgesit, waaraan John Vorster, FL de Klerk & Kie ook skuldig is. Soos voorheen deur iemand aangedui, het die Republiek van Suid-Afrika met die moord op Dr. HF Verwoerd gesterf en is dit deur Vorster en de klerk begrawe, alles met BLOEDGELD. Daar is ‘n groot vuur wag op hulle wat Volksmoord gepleeg het…

  9. Ben, ware woorde wat jy aanhaal.

    Net jammer om te sien dit kom na jou in gelykenisse.

    Voortaan sal ek ook op jou skrywes nie agslaan nie.

  10. Adriaan kan iemand meer inligting voorsien in verband met die mosie van wantroue wat die da verlede jaar teen ou zuma gevra het.

  11. Goeiedag!
    Ek sal ook graag meer inligting wil he rondom die Afrikaner Broederbond of dan nou die AB (Afrikaner Bond), soos hul deesdae bekend staan. Wat is hul werking en doelstellings en ook hul rol wat hul gespeel het in die oorgawe van die ou Suid-Afrika na die gemors waarin ons vandag is.
    Is daar enigeiemand wat met inligting kan help?
    Groete in YHWH!
    Brenda

  12. Brenda, die inligting is nie so maklik bekombaar as jy dit self wil navors nie, maar daar is nog boeke beskikbaar waaruit jy grepies waarhede sal kry, maar ook nie hoofstukke vol daarvan nie. Die AB (Afrikaner Broederbond) lede was nie bekend daarvoor om uit te praat nie en slegs enkele indiwidue wat goeie kontakte daarbinne gehad het, het van tyd tot tyd geheime gepubliseer soos hul vriende gesterf het.
    Indien jy bronne soek, kan jy vir Adriaan my epos adres vra dan praat ons, goed so?

  13. Oom Adriaan, buiten so 2 of 3 linkse narre, is hierdie sekerlik die gespreks terein waar van die meeste Godsvresende, nugter regdenkendste volksgenote opinies lig en deel.
    Gun my asb. `n verhogie om vir die mense hier wat wil, hul opinie te vra.

    Sonder om `n woorde boek te raadpleeg…

    1.Wat is die verskil tussen …
    A) `n Revolusie
    B) `n Totale volksmoord aanslag

    ?? .. ?? .. ??

    2.Is ons A of B, tewagte?

  14. Ons moet nie vergeet om Europa dop te hou nie. Siener het ons gewaarsku dat die gebeure daar vir ons sou aandui hoe ver dinge gevorder het. Weekliks versleg die probleme in die Euro gebied, soos nou in Siprus. Tog wil die media ons laat glo alles word beter.Die siftingsproses het al ver gevorder. Veraaiers en volksmoordenaars is nou met hulle laaste desperate pogings besig om te probeer red, dit wat reeds verlore is. Die reenboognasies van die wereld gee hulle laaste stuiptrekkings.

    Groete aan almal

  15. Jurie wessels

    .Interesant hoe alles na sy einde spoed, op alle gebiede van Siener gebeur dinge wat eintlik onverklaarbaar is maar baie akkuraat!

    The End of Britain
    ~ http://subscribe.moneyweek.com/pro/myk-eob-vid.php?n=myk-eob&code=LMYKP118
    WARNING: What you’re about to see is controversial, and may be alarming to some audiences. Viewer discretion is advised.

    Sources:
    £10 trillion in public funds – MoneyWeek calculations based on historical welfare spend
    UK Total Debt as a percentage of GDP – Debt and deleveraging: Uneven progress on the path to growth, McKinsey Global Institute, 2 January 2012
    500,000 pensioners in 1909 – BBC article: The state pension turns 100, 31 July 2008 Average life expectancy – World Bank data, 31 October 2012
    An estimated £5 trillion government debt – IEA article: True level of UK government debt exceeds £5 trillion, 12 November 2012
    £120 billion net borrowing – Office for National Statistics: Public Sector Finances August 2012, 21 September 2012
    MP Douglas Carswell quote – The End of Politics and The Birth of iDemocracy
    James Callaghan quote – British Political Speech, Blackpool 1976, 28 September 1976
    America, Japanese and Weimar Republic total debt – Global Financial Data, Bridgewater’s An In-Depth Look at Deleveragings report, February 2012
    Salaries and pensions slashed up to 40% – The Guardian: Greece is ripe for radical change, 8 November 2012
    Euro zone discussed capital controls – Reuters, 12 June 2012
    For the calculations of UK debt, and more information about the charts, click here.
    ~ http://www.moneyweek.com/news-and-charts/economics/uk/the-end-of-britain-sources
    Information in MoneyWeek magazine is for general information only and is not intended to be relied upon by individual readers in making (or not making) specific investment decisions. Appropriate independent advice should be obtained before making any such decision. MoneyWeek Ltd, Registered Office: 8th Floor, Friars Bridge Court, 41-45 Blackfriars Road, London SE1 8NZ. Customer service queries: 020 7633 3780. Registered in England No.: 4016750 VAT.: 760 8510 33

  16. Johann Cronje

    Adriaan,
    Daar is vele van ons mense wat nie die verskil verstaan tussen ‘n Jood van Judese afkoms en een van Edomitiese afkoms nie. Dus sal hulle ook nie verstaan wie Israel vandag is nie en gevolglik ook die, dalk verwar met die Jode (vals Juda)genoem Israelies wat hulle sedert 1947 in die landstreek gevestig.
    Vir die wat verstaan is die onderstaande skrifgedeeltes dalk bevestiging van jou geloof.

    Daar is net een volk wat woon oorkant
    ( suid) van die riviere van Kus (Ethiopië) en hulle kan sonder twyfel ge-identifiseer word as die oorblyfsel van Israel

    Jesaja 43:21 – Die volk(Israel) wat Ek vir My geformeer het, hulle sal my lof verkondig
    Maleagi 3 : 6 & 7 – Want Ek, die HERE, het nie verander nie; en julle, kinders van Jakob(Israel), is nie verteer nie.
    Sedert die dae van julle vaders het julle van my insettinge afgewyk en dit nie onderhou nie. Keer terug na My, en Ek wil na julle terugkeer, sê die HERE van die leërskare. Maar julle vra: Waarin moet ons terugkeer?
    Deuter 7 : 6-7 – Want jy (Israel) is ’n volk heilig aan die HERE jou God; jou het die HERE jou God uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is, sy eiendomsvolk te wees.
    Die HERE het ’n welgevalle aan julle gehad en julle uitverkies, nie omdat julle meer was as al die ander volke nie, want julle was die geringste van al die volke
    Deuter 4 : 27-31
    En die HERE sal julle (Israel) onder die volke verstrooi, en ’n klein klompie van julle sal onder die nasies oorbly waarheen die HERE julle sal drywe.
    En daar sal julle gode dien, die werk van mensehande, hout en klip wat nie sien en nie hoor en nie eet en nie ruik nie.
    Dan sal julle (Israel) daarvandaan die HERE jou God soek en vind as jy Hom met jou hele hart en jou hele siel soek.
    As jy in die nood is en al hierdie dinge aan die einde van die dae oor jou kom, sal jy (Israel) na die HERE jou God terugkeer en na sy stem luister.
    Want die HERE jou God is ’n barmhartige God; Hy sal jou nie verlaat en jou nie in die verderf stort nie; en Hy sal die verbond van jou vaders wat Hy hulle besweer het, nie vergeet nie.
    Sefanja 3 : 10-14
    Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring.
    Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie.
    En Ek sal tussen jou (Israel) in laat oorbly ’n ellendige en geringe volk wat by die Naam van die HERE skuiling soek.
    Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wie en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie.
    Sagaria 2 : 7-10
    Op, o Sion, red jouself, jy wat woon by die dogter van Babel!
    Want so sê die HERE van die leërskare: Hy het my gestuur agter heerlikheid aan na die nasies wat julle (Israel) uitgebuit het; want wie julle (Israel) aanraak, raak sý oogappel aan.
    Want kyk, Ek sal my hand oor hulle swaai, sodat hulle ’n buit word vir hulle knegte. Dan sal julle weet dat die HERE van die leërskare my gestuur het.
    Jubel, en wees bly, o dogter van Sion! Want kyk, Ek kom om in jou midde te woon, spreek die HERE.
    Mattheus 22;14 – “Want baie is geroep, maar min uitverkies”.
    Romeine 9 ;27 – “En Jesaja roep oor Israel uit : Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand aan die see, net die oorblyfsel sal gered word”.

  17. Erken Sy regte Name, en keer terug na die vier van Sy Feeste. Die kerke is blind vir hierdie waarheid. Shalom

  18. Ek stem met jou saam, dit is die beskerming van sy NAAM wat vir ons ‘n toevlug gaan wees. Ps. 91: 14 “Omdat hy My lieftet, sê Elohim, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy My NAAM ken.” Daar is geen ander NAAM om aarde waardeur ons gered kan word nie!!! Die titels in net dit, nl. TITELS! Hoe gouer ons volk ophou om teen die prikkels te skop, hoe vinniger sal dit met ons beter gaan.

  19. Esmerelda en Marlene,

    Dis goed om Sy Hebreeuse name se uitspraak te ken en te gebruik. Inteendeel die YAH term is baie itressant in verskeie Skriftuurlike name wat dui dat dit van God afkomstig is bv.
    Yahsua
    JesaYAH
    JerimiYAH
    ObadYAH
    YAHhannes
    ens. ens.

    Ek self verkies en gebruik die Hebreeuse name

    MAAAAAAAR

    Dit, die Hebreeuse name is NIE wat God / Elohim bedoel wanneer Hy sê die wat by Sy Naam skuiling soek sal gered word nie.

    Sy Naam is Sy WOORD!!

    Dis verborge geskrywe, bid God vir insig en openbaring en gaan ondersoek die saak.

    Daars tot andernasies wat deesdae die term YHWH vir hul got gebruik en dit sal hul tog niks baat nie.

    Dan gebruik die Edomiete ook vir die skyn die term YHWH as hul voorgee om die Torha te glo.

    Maar hy wie by Gods WOORD vertroosting soek, sal dit vind.

    Dink gou logies…
    As `n Taxi dwars voor my injaag en ek skree`Jirre` of iets soortgelyks, sal die oningeligte kerkganger my veroordeel dat ek die naam van God ydelik gebruik nie waar nie?

    Maar wat die oningeligte kerk ganger nie besef nie is dat dit juis sy of haar predikant is wat die Woord van God, Sy Naam, ydelik gebruik deur die Bileams leer te verkondig asof God gelykheid en broederskap beveel.

    Daarom sal God hom nie ongestraf laat bly nie want sy verydeling van Gods Naam/Woord bring meer smart vir die volk as net die taxi wat my bloedruk opjaag.

    Gaan onder soek maar die saak in die Skrif.

    Maar moet nie te vinnig iemand oordeel wat die titels Here en Jesus gebruik nie, Dit gaan oor kennis van die Woord.

  20. Rev 19:12 En sy oë was soos ‘n vuurvlam, en op sy hoof was baie krone; en Hy het ‘n Naam wat geskrywe is, wat niemand ken nie, behalwe Hy self.
    Rev 19:13 En Hy was bekleed met ‘n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God.

    Ondersoek alle dinge en behou die goeie, maar passop vir die suurdeeg van die fariseers en oorleweringe van mense.

  21. Dankie Pietjan, ek sal verseker die saak ondersoek, maar al gebruik ander nasies nou ewe skielik ook Sy heilige Name, is dit maar net weereens ‘n bewys dat die satan verwarring onder Majesteit Yahweh se volk wil saai. Hy is baie bang dat ons Vader Yahweh se Naam sal gebruik en sodoende onder Vader Yahweh se beskerming kom. Die Woord leer vir ons dat Meester Yahshua Sy skape ken, en geen bok sal in die skaapkraal inkom nie, al blêr hy soos ‘n skaap! Al wat ek kan getuig is; vandat ek Vader Yahweh se Naam ken en in die die Naam van my Verlosser Yahshua bid het my lewe verander. Joh.16:23 -24 “En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee. Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang sodat julle blydskap volkome kan wees.” Sy Naam en Sy woord is EEN! Daarom sal die Woord vir ander volke maar net ‘n Boek wees, omdat hulle nie die Gees van Yahweh het om dit te kan lees en verstaan nie. Selfs onder ons eie volk is daar baie wat lees en nie vestaan nie.
    Israel Groete

  22. Hi, Waar kan ek die boek bekom?
    Wat verkeerd is vir die “wereld” moet reg wees

Comments are closed.