Om die MAN IN BRUIN se rol te kan verstaan, moet ons eers besef dat die Kommunisme ‘n kardinale rol gespeel het in die verlies van ons land en ons vryheid. En sy rol sal eers uitgespeel wees wanneer die Vierkleur wapper.
Oom Nicolaas het nie net die oënskynlike verbrokkeling van Kommunisme in Rusland voorspel nie, maar ook gesien dat dit hier in Afrika sal voortleef en ongekende geweld in ons land gaan veroorsaak: Hier in die Noorde, het hy gesê, kom daar ’n rooi vlag uit. (die eerste verskyning van Kommunisme in Afrika) Dan is die aarde daar omgeploeg, maar dan sien ek ’n tweede rooi vlag kom uit (m.a.w. dit sal herleef). Toe sien ek spanne swart osse (kaffers) wat besig is om in te span (hulle organiseer) en hulle kyk reguit hierheen. (Hulle maak gereed om moeilikheid te kom maak). Dan raak die gras aan die brand (geweld breek uit) en brand hierheen.
Die geweld, rebellie en rewolusie wat Afrika sedert die begin van die sestigerjare geteister het, gaan ook ons lot wees. Dit is deel van die Groot Rewolusie wat deur die Kommuniste aangeblaas word (die rooi vlag). Suid-Afrika het reeds op 2 Februarie 1990 die stadium van finale oorgawe aan die Kommunisme betree. Hierdie oorgawe is oor ’n tydperk van baie jare sorgvuldig georkestreer.
Maar die wederstrewige Afrikaner/Boervolk is glad nie van plan om gou weerstand te bied nie; hy gaan dit eers wil doen wanneer hy nie meer sy hand voor sy oë kan sien nie. Oom Nicolaas het ook beklemtoon dat hulle dán nie weer op die vleeslike arm van hulle leiers (met voete van klei) moet staat maak nie. Daar sal wel in hierdie tyd ’n geestelike leier in die Oostelike Provinsie opstaan (die Tweede Sarel Cilliers van die Tweede Bloedrivier ) wat die volk sal saamsnoer en bewapen. Siener het nie gesê hóé hierdie man die volk gaan bewapen nie, maar sal dit geestelik sowel as fisies van aard wees.
Die man in die bruin pak klere tree eers dan ook na vore: Op 15 Junie 1920 ‘sien’ oom Nicolaas dat Engeland deur Duitsland in ’n toekomstige wêreldoorlog verslaan gaan word, en dat ’n Getroue Afrikaner in ’n bruin pak klere ‘n belangrike rol in hierdie oorwinning sal speel. (Bij die Engelse waans (troepe) loop mense en daar is een groot man met een vaal jas toe gaan zij jas oop en hij het een bruin pak klere aan met blink knope (Boeresoldaat). Hierdie gesig sluit aan by dié van 10 Junie: Ek staan in die weste van Euopa en my hande is al twee vol bloed. (Die ‘man in bruin’ gaan ‘n rol speel in die Duitse oorwinning)
Eers daarná sal hy hierheen kom om die volk by Lichtenburg toe te spreek en hulle tot bedaring te bring (6 Aug. 1922): In die Noorde van Europa staan ’n man met bruin pak klere aan en kijk na die Zuide.
Siener het beklemtoon dat ons ‘n TWEEDE BLOEDRIVIER gaan hê. Dus sal hierdie ‘man in bruin’ die verteenwoordiger van ‘n Tweede Andries Pretorius wees.
Uit die voorafgaande is dit duidelik dat daar nog heelwat moet gebeur vóórdat ons die in bruin gaan sien. Siener het voorspel daar gaan TWEE staatsgreep-pogings wees. Die eerste een sal misluk. (Dit wil voorkom asof dit die Boermag kon gewees het, en wat, volgens regter Jordaan, misluk het). Die Tweede Staatsgreep sal eers plaasvind wanneer die NWO-regering reeds in die Parlement sit, en die ‘blou briewe’ afgelewer word (drie ultimatums). Met die derde een spat die regering uitmekaar en slaan op vlug. Duitsland bombardeer Kaapstad. Die Derde Rebellie begin (die Eeerste een was in 1914 en die Tweede in 2001 met die Boeremag).
Wat my bekommer oor hierdie man in bruin, is dat daar by ons mense ‘n byna biddende afwagting is dat hy sy verskyning moet maak – so asof hy die een gaan wees wat tot ons redding gaan kom. En Siener het uitdruklik gewaarsku dat ons daarteen moet waak!
Reeds met die Eerste Rebellie in 1914 het hy gewaarsku: “…God laat elke mens in die stof buk. Genl. Kemp moet nie môre, oormôre sê dit is hy, die dapper generaal, of ek die Siener, of julle die dapper burgers, wat julle hier uitgebring het nie, maar hy moet God die eer gee wat Hom toekom.”
Hier is weer ’n duidelike parallel tussen die benoudheid waarin ons volk hom vandag bevind en die wedervaringe van die Israeliete toe hulle weens hul ongehoorsaamheid deur God aan verdrukking oorgegee is. In sulke tye het sterk leiers en Godsmanne terstond in die midde van die volk opgestaan om hulle na redding te lei —MAAR sonder uitsondering het daardie redding ALTYD DEUR INGRYPING VAN BO geskied. Dink maar aan Moses, Simson, Gideon, Dawid, Andries Pretorius, Sarel Cilliers en Paul Kruger.
Moet dit asseblief nie vergeet nie, mense! Laat ons na HOM opkyk vir ons verlossing en nie na ‘n vleeslike arm nie!






More oom. Dis altyd lekker om oom se geskrewe te lees. Ek wil net iets weet. Beteken dit dat ons eers nog ‘n regering gaan hê? (Die Tweede Staatsgreep sal eers plaasvind wanneer die NWO-regering reeds in die Parlement sit). Of verwys dit na die ANC? Want as ‘n persoon praat van NWO regering klink dit of ons vryheid nog ver in die toekoms lê maar as ons na die nuus en gebeure om ons kyk lyk dit nie of dit so vêr in die toekoms lê nie.
Boeremeisie
Ja, dis ongelukkig nog wat vir ons voorlê.
Ek gee maar ‘n breedvoerige beskrywing daarvan en hoop die beantwoord jou vraag:
Siener se verwysing na die ‘moframme’ in die parlement wanneer die drie blou briewe arriveer, moet in die regte perspektief gesien word om die gesig ten volle te kan verstaan.
Op die oog af lyk dit of hy homself hier weerspreek, want hy het self voorspel dat Suid-Afrika in dié tyd reeds ’n swart meerderheidsregering sal hê, en nou praat hy van ‘moframme’ in die Parlement (m.a.w. Afrikanerparlementslede).
Hoe rym dit?
In ’n dokument wat vroeg in 2002 in Kaapstad gesirkuleer het, word vermeld dat die ou Broederbond (nou die Afrikanerbond) reeds in 1994 met die ANC se oorname oor ’n geheime en volledige plan beskik het om in die toekoms weer beheer van die land oor te neem.
Volgens die opsteller van die dokument het genl. Tienie Groenewald al in 1995 aan hom bevestig dat so ’n Plan bestaan en dat hulle besig is om daaraan uitvoering te gee. Een van die kardinale elemente in die Plan was om o.m. die huidige swart regering doelbewus op ’n pad van selfvernietiging te plaas. Om dit te bereik, “moet die swarte se natuurlike neiging tot onbeheerde geweld, moord, verkragting, diefstal, inbraak, korrupsie, ens., ten volle benut word”. Dit word gedoen deur aan swart leiers te laat verstaan dat ‘aksies’ van hulle kant (teen die blanke en sy bestaande strukture) heeltemal geregverdig is op grond van ‘die euwel van apartheid’. Maar die Plan is nog veel verder gevoer.
Swart leiers is en word nog gereeld en doelbewus deur ‘raadgewers’ mislei sodat hulle groot flaters begaan wat die ganse ANC-regering in die verleentheid bring; dan word daar wilde eierdanse uitgevoer om die blabse te probeer regstel.
Hier is net enkele voorbeelde: 1) Die R65 miljard-wapenskandaal. 2) Mbeki wat beweer het dat vigs deur armoede veroorsaak word. 3) Ddie ANC-regering wat duikbote van miljarde rand aangekoop het omdat hulle wysgemaak is dat die Bush-regering ‘SA enige dag kan aanval’, en, 4) Die haglike toestand van die land se onderwysstelsel wat reeds totaal ineengestort het.
Die Afrikanerbond glo hierdie dwase optrede gaan uiteindelik die ANC se ondergang beteken.
Projekte wat nog in die pyplyn is en waaraan uitvoering gegee moet word, is ’n bloedige konflik tussen die ANC en die Zoeloes; landswye kragonderbrekings; reusestakings wat die land en vervoerbedryf sal lamlê, en ’n tweede ‘Chris Hani-scenario’ waarin ’n hoëprofiel ANC-leier (Malema/Zuma?) gewelddadig sal sterf.
Ooreenkomstig hierdie geheime plan van die Afrikanerbond, kan ons die volgende te wagte wees: Sodra alle strukture in die land vernietig is, sal ’n sterk VN taakmag in samewerking met die Amerikaanse troepe wat in Botswana saamgetrek is, die orde kom herstel, en daarna beheer van die land in die hande van die Afrikanerbond plaas.
’n Mens kan verwag dat dit ’n ruk kan duur voordat die volk tot verhaal gaan kom, want was dit nie waarvoor hy immers gestry en gebid het nie —’n blanke regering wat weer die volk se belange op die hart dra, die nodige standaarde handhaaf en met ’n vaderland waarin rus en vrede heers?
Siener het hierdie verloop van sake op 12 Aug. 1922 soos volg gesien: Alles (in die land) is nuut … voorkoms, toekoms, regering en ook die sitplek. Maar hierdie vernuwing is egter slegs tot voordeel van die baster-Afrikaner, sê hy, want ondanks die nuwe vooruitsigte en nuwe regering in SA, voorspel hy dat hier ’n bloedige rebellie gaan uitbreek, en hy sien ook dat die rebellie ‘goed en geregverdig is’.
Die vraag is: Hoekom sal die volk juis nou wil rebelleer? Hoekom nie met dankbaarheid die blanke regering verwelkom en hulle daaraan onderwerp nie?
Siener sê dis omdat hulle oë intussen oopgegaan het en, anders as in die verlede, gaan hulle hierdie keer nie die herinstelling van ’n liberale blanke regering gedwee aanvaar nie. Die smeltkroes waarvan hy ook dikwels gepraat het, is reeds agter die rug, maar die finale suiwering moet nog plaasvind. Daarvoor sal die volk dinge in eie hande moet neem, en sy vlag in bloed gedoop word.
Die Tweede Rebellie en staatsgreep wat hy in 1922 voorspel het, sal dus nie teen ’n swart regering wees nie, maar ’n burgeroorlog, soos in 1914. Dit sal ook die finale fase van ons vryheidstryd wees…
Adriaan dankie, wyse woorde van jou. En ja dit help nie om profesiee ryp te druk nie. Vader sal op die regte tyd ons te hulp snel en ons red met n reddende regter hand.
Weereens Baie dankie Oom Adriaan.
Dit maak net mooi sin,nou. Soos ek dan verstaan en na die tekens kyk moet die derde wereld oorlog nie te ver in die toekoms uitbreek nie.
En ja dit is so,ons almal probeer soms die tyd ryp te druk.
Hoe dit ook al sy,ons moet maar net paraat bly . Die nag aanval moet nog plaasvind en ons moet dit oorleef,dan kom die volgende fases.Staan saam Boere Afrikaners.En aan GOD (JHWH)kom die eer.
Groete
hi oom, gee asb oom se email address dan kan ek met oom chat
Boeremeisie
Hier is my e-posadres:
adriaan@wispernet.co.za
Groete
Adriaan
Dankie Adriaan, kan nou die stippellyn sien. Was vir lang tyd in die doolhof. Ons eie mense gaan ons weer in die rug steek. Hoop die liberale polities korrektes besef dat satan oor hul skouers loer en dat daar ‘n Skepper is, wat selfs ou satan geskep het. Ons hou moed, danksy mense soos jy wat ons van tyd tot tyd bemoedig en die pad wys.
Hallo weer. Is die aand van die lang messe (waar die wittes vermoor gaan word) dieselfde bloedige konflik tussen die ANC en die Zoeloes of is dit twee verskillende konflikte?
Het Siener gesê hoe lank die NWO regering gaan heers?
Dit wil soms voorkom of Siener nooit werklik verwysing gemaak het (nie direk nie inelkgeval) na ‘n Nuwe Wêreld Orde nie en soms blyk dit of ons volk in die nabye toekoms wel met ‘n baie groot mag verstrengel gaan raak.
Siener het nooit datums genoem nie. Jy moet eerder oplet na wat hy jou probeer vertel en uitkyk rondom jou vir die betrokke tekens. Ons weet dat groot geweld gaan uitbreek nadat ‘n swart man begrawe word. Dit kan Mandela wees, Malema of selfs Zuma, wie eet.
Huidiglik voel ons nie werklik die bedreiging van ‘n eenwêreld regering nie hier by ons nie. Amerikaners en Engelse is BAIE bewus van hierdie “polisie staat” omwenteling, en ‘n paar ander dele van Europa.
Nietemin. ‘n Moontlike scenario is dat ons die kaffirs uit die land gaan jaag en wanneer ons dink ons blankes het weer die situasie in eie hande geneem dan besef ons die regering wat dan tot stand kom (Eenwêreld?) is eintlik ons vyande en dan begin ons laaste en grootste stryd. As dit ‘n eenwêreld regering is dan gaan hierdie volkie iets moet regkry wat feitlik onmoontlik is. Om die grootste wêreld mag in die geskiedenis van die mensdom van sy rug af te gooi.
Ons gaan dit nie alleen kan doen nie en dit is waar God gaan intree en die wêreld verstom laat staan oor die wonderwerk wat gaan gebeur.
‘n Mens weet nie regtig nie. Ons kyk maar hoe dinge uitdraai. Berei jouself maar voor vir die ergste 😉
Groete
Ons almal glo ek soek antwoorde. Tereg sê Oom Snyman; `laat ons na HOM opkyk`
Ek wil nie tweedrag saai nie, maar net my gedagtes wissel….
My eerste kennis making met `Niklaas V Rensburg` was die kern profesie dat ons `n swart regering sal kry na wit verraad en dan gaan `n swart leier van `formaat` dood en geweld breek uit en na baie bloed en moed sal ons weer ons vryheid he daarna.
As kind en jongman was die kern draaiboek van die planeet altyd vir my die bedryging van en voortbestaan van my mense, die blanke volk.
Ek glo die meeste van u sal met my saamstem dat die Illuminati se eind doel is bloot die verwoesting van die westerse blanke werld.
Maar in my soeke het ek ook op die internet wyd gaan draai in al die doelwitte van die NWO. Meeste maar mense met goeie intensies se afleidings en hoe meer NWO webtuistes gekom het hoe meer was dit gebou op vorige mense sienings.
Aan die hand van `Siener V Rensburg se eerste kern profisie, gemeet aan HOM of SY WOORD deur SY profete, is als in lyn, geen probleem.
Maar waar draai ons nou en wat gaan nog als by gevoeg word?
Het ons nie reeds `n globale regering nie?
Nuwe werld orde? `n orde waar die kop die stert word, is ons nie reeds in `n Nuwe Suid Afrika wat die werld laat juig het toe ons deel raak van hul Orde nie?
Soos Sagaria, Joël, Obadja, Jeremia, Jesaja en ander profeteer vir die einde van dae, stem saam met siener se aanvanklike kern profesie, nl. dat die nasies soos `n vernietigende plaag oor die berge (lande van ) Israel sal toesak, baie sal sterf en dan…… Wanneer hulle gereed maak vir die laaste groot aanslag in die dal van Josefat (simbool van alle eerste werld westerse lande) teen Israel, noem dit dan sommer Armagedon die insident, dan sal God se ywer ontvlam en ons horing sal yster word en ons hoewe koper en die res is geskiedenis, letterlik… geskiedenis!
Dalk is ons hoop nie te ver nie, maar ja, beslis het Edom nog planne vir wat hy dink hy na Armagedon wil doen op sy `verowerde planeet`, ……. maar my God het `n ander realiteit beplan vir hom.
PJ
Volgens die Stem van n Profeet bl 254 – 255 sal die ANC nie enige bates nasionaliseer nie. Dus neem ek aan iets moet gebeur om hulle te verhoed. Volgens News24 is dit weer op die amptelike besprekings agenda van die regime.
Earlier on Thursday, ANC secretary general Gwede Mantashe announced at Cosatu’s national congress that nationalisation was back on the agenda.
According to the SABC, Mantashe said the ruling party was identifying strategic assets in the minerals sector for nationalisation.
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Nationalisation-back-on-the-agenda-20120920
Alexandra – Not yet uhuru
Residents of Alexandra held placards written “Not yet uhuru” as President Jacob Zuma arrived to plant a tree at the house where former President Nelson Mandela lived in 1940
http://www.timeslive.co.za/local/2012/09/22/alexandra-not-yet-uhuru
Sjoe…. ek het nou begin lees aan hierdie uiteensettings en wil nie te veel kommentaar lewer nie, maar kom ons vat slegs een punt vir vanaand…. die visioen van 22 Augustus 1922:
565. 12 Augustus 1922.
“Ek staan met ‘n nuwe pak grys klere en nuwe veldskoene by ‘n nuwe saal en toom. In Europa kom ‘n blou opgerolde vlag uit. In die Weste lê ‘n groot hoop mieliestronke opmekaar wat nog net by die kante brand. (Europa). In die Ooste is ‘n kospot met vuur daaronder. (Unie).” Ek sal graag by Oom wil hoor waar kom Oom se stelling vandaan dat “hierdie vernuwing is egter slegs tot voordeel van die baster-Afrikaner, sê hy” en waar het die Siener die woorde gesê?
André
Hierdie visioen moet saam gelees word met die een wat handel oor die drie “blou briewe” (ultimatums) wat Duitsland aan die regering van die dag gaan stuur. Wanneer die laaste blou brief land, sê Siener, dan spat die MOFRAMME uitmekaar. (Siener het self gesê MOFRAMME is simbool van ‘n BLANKE- of BOEREREGERING). Maar hy sien in die visioen ook ‘n “kospot wat vuur onder is in die Unie”. ‘n Kospot op die vuur beteken daar sal ‘n rebellie dan in SA aan die gang wees. Die vraag is hoekom?
Siener meen dis omdat sy (die ware Boer) se oë intussen oopgegaan het en hy nie hierdie keer die herinstelling van ’n liberale blanke regering gedwee aanvaar nie. Die smeltkroes waarvan hy ook dikwels gepraat het, is reeds agter die rug. Die oorlog in Europa ook al amper verby – nog net die kante van die mieliestronke brand. Maar hier by ons is die finale suiwering nog nie afgehandel nie. Daarom sal die volk dinge in eie hande neem en rebelleer – en dis hoekom ons vlag in bloed gedoop sal wees.
Die Tweede Rebellie en staatsgreep wat hy in 1922 voorspel het, sal dus nie teen ’n swart regering wees nie, maar ’n burgeroorlog,
soos in 1914.
Groete
Adriaan
André, ek het vergeet om nog iets by te voeg:
Die Siener het aan genl. De la Rey self verklaar dat daar — met die Tweede Rebellie — by Vereeniging nog geveg sou word teen die Engelse, joiners en meelopers.”
Hy maak geen melding van swartes nie!
Sien asseblief hoofstuk 29 in BOODSKAPPER VAN GOD oor Boy se briewe.
Oos-Kaap: die huidige leier van die AWB boer naby Zastron. is dit dalk naby genoeg aan die Oos-Kaap? Bruin pak: wat van Carel Boshoff Jnr. van Orania?