Die dag toe ek Siener van Rensburg se visioene in die herf van 1990 ontdek het, het die lewe skielik vir my en my oorlede vrou Annelize, ‘n heel nuwe betekenis gekry. Van daardie dag af was alles wat ons gedoen het, nie net gebind deur ons geloof in die Almagtige en ons liefde vir ons volk nie, maar ook om te veg vir ons volk se voortbestaan. En dit sou net gebeur as ons doen wat God se profeet Siener, vir ons gesê het: “Verootmoedig julle en keer terug tot God.”
Ek en Annelize het egter spoedig besef dat hierdie pad met dorings en distels besaai was: Die regering het ons op elke denkbare manier vervolg; baie van ons eie volksgenote wou niks van Siener se gesigte weet nie; in die media is ons afgekraak en sleggesê. Met die verskyning van adv. Pretorius se boek Volksverraad, het gewaande regse leiers soos Dr. Ferdi Hartzenberg en Constant Viljoen ons hof toe gesleep; ons het die saak verloor en die balju het op sowat 1 500 eksemplare van Volksverraad, asook al ons kantoortoerusting beslag gelê.
Ons was feitlik op die rand van bankrotskap, en was toe verplig om terug te keer na waar ons oorspronklik begin het, by die kombuistafel, om die stryd vir ons volk voort te sit. Ons dryfveer was steeds Siener van Rensburg se gesigte wat aan die volk bekend gemaak moes word. Want hy het gesê: “vir dié wat wéét, sal die ellende en verskrikking wat kom, nie so erg wees nie! En ons wou hê dat ons hele volk dit moet wéét!
Ons land verkeer sertdien letterlik in ‘n haglike en uiters “siek” toestand. 2 Kr 7:14 en (as) my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle (siek) land “genees”.
Dit was juis in hierdie tyd van ons volk se groot verdrukking, ellende en smart, dat Siener “die geroep van sy volk tot God hoor opgaan het” – en die aarde het gebeef. Die aarde wat beef, het hyself gesê, is die wonderwerk wat God beskik dat ‘n gees van verskrikking onder ons vyande losgelaat word sodat hulle op die vlug slaan om nooit weer gesien te word nie.
En eers dán sal ons die krip met sy varkpeule verlaat en terugdraai – terug na die Vaderhuis, terug na Sy altaar, terug na ons familie, terug na ons volk, en terug na die Boererepublieke – om daar weer ’n vry en geseënde volk te wees.
Ons volk was gehoorsaam
Die ouer garde onder ons sal nog onthou dat die Nasionale Party kort na sy oorwinning in 1948 die eerste land ter wêreld geword het wat die Bybelse wette, insettinge en verordeninge (soos in Israel se tyd) op Suid-Afrika se wetboek te plaas:
- Ons het ons van die ander nasies afgeskei.
- Ons is nie toegelaat om te verbaster nie.
- Vreemde nasies is nie in ons plek van aanbidding toegelaat nie.
- Die homoseksueles is as ‘n gruwel beskou.
- Selfs vir die sportgod is daar geen ruimte op die Sabbat gelaat nie.
- Ons het ook voortgegaan om die Sabbat as rusdag te eerbiedig.
Tot en met die premierskap van adv. John Vorster, is al hierdie wette nie net onderhou nie, maar niemand is ook toegelaat om op die Sabbat te werk nie. Behalwe diegene wat noodsaaklike dienste moes verrig.
En omdat ons die Almagtige Skepper se wette gehoorsaam het, het Hy ons op ’n besonderse wyse geseën:
Hy het ons die kop van die nasies in Suid-Afrika gemaak en die vyande rondom ons die stert; en ons as volk was in daardie tyd ongetwyfeld een van die mees geseënde volke op aarde. (Om net enkele voorbeelde te noem):
- ’n Weergalose prestasie in die mediese geskiedenis van die wêreld is in die nag van Saterdag, 3 Desember 1967 in Suid-Afrika behaal toe Dr. Chris Barnard en sy mediese span die heel eerste hartoorplanting ter wêreld in die Grootte Schuur-hospitaal in Kaapstad op mnr. Louis Washkansky uitgevoer het.
- SASOL het die eerste land ter wêreld geword om in 1950 steenkool in vloeibare brandstof te verander. Die buitewêreld het in daardie stadium alle uitvoer van olie na Suid-Afrika geboikot weens ons apartheidsbeleid.
- In1970 is ’n nuwe en unieke uraanverrykingsproses deur Suid- Afrikaanse wetenskaplikes ontwikkel wat vandag steeds wêreldwyd gebruik word, en
- Ons Republiek se wapenindustrie was tot en met 1994 nie net die mees gevorderdste in Afrika nie, maar ons weermag was ook die sterkste!
Maar met adv. John Vorster se oorname as Eerste Minister in 1966, is ‘God se Regte’ spoedig nie net met ‘menseregte’ vervang nie; maar sedertdien kon ons ook by die geluksgod gaan aanklop vir hulp, want casino’s het oraloor in die land begin opgeskiet. En op die Sabbat het ons in ons duisendtalle na die sportvelde gestroom om die sportgod te vereer. Rig 10:13 – “Maar julle het My verlaat en ander gode gedien; daarom sal Ek julle nie meer verlos nie.”
Op 11 Februarie 1990 (en moedswillig juis op die Sabbat), het F.W. de Klerk die terroris en godloënaar Nelson Mandela, asook van sy meelopers, vrygelaat. En skaars vier jaar later (1994) het Deut. 28:44 ’n verdoemende werklikheid geword: “…hy (jou vyand) sal die kop en jy die stert wees.”
Vraag: Wat moet ons dan doen sodat God Hom opnuut oor ons sal ontferm en ons weer terug in sy Laer sal neem, en miskien ook weer die kop van die nasies sal maak?
Die “Godspraak” waarna in die titel verwys word, gee vir ons die antwoord, en dit word vervat in twee ooreenstemmende profesieë wat onderskeidelik in Egipteland en daarna ook in Boerland afgespeel het.
In die eerste Godspraak het Israel gedurende die laaste jare van sy verblyf in Egipteland in so ’n groot benoudheid verkeer dat hulle hul in wanhoop tot God gewend het: Eks. 2:23-24 – “En die kinders van Israel het gesug en geweeklaag vanweë die slawerny. En hulle geroep om hulp het opgeklim tot God. En God het hulle gekerm gehoor, en Hy het gedink aan sy verbond met Abraham, met Isak en met Jakob” – (en Hy het hulle uitgered en hulle na die beloofde land geneem).
Sowat 3 450 jaar later op 15 Januarie 1921 het die Boereprofeet Nicolaas van Rensburg in ’n gesig helder en duidelik “gehoor” hoedat die Boervolk in die verre toekoms wanneer hulle ook in groot benoudheid gaan verkeer, net soos Israel tot God om hulp sal roep.
Hy beskryf hierdie gesig so – “Toe hoor ek: die geroep van die volk gaan op tot God: die aarde beef.”. Die aarde wat beef, het hyself gesê, is die wonderwerk wat God beskik dat ‘n gees van verskrikking onder ons vyande losgelaat word sodat hulle op die vlug slaan om nooit weer gesien te word nie.
En eers dán verlaat ons die krip met sy varkpeule en vat die pad terug – terug na die Vaderhuis, terug na Sy altaar, terug na ons familie, terug na ons volk, en terug na die Boererepublieke. Om daar weer die mees geseënde volk op aarde te word.
Maar volgens Siener is dáárdie dag van “groot benoudheid” nog “aanstaande” (d.w.s iewers in die verre toekoms). Dit sal wees wanneer ons met die rug teen die muur letterlik van alles gestroop is. En op daardie dag, sê hy, sal ons, net soos daar by Bloedrivier, in verootmoediging weer die knie voor die Almagtige Vader buig om by God om vergifnis en uitredding te pleit.
Toe Siener hierdie gesig in in 1921 gehad het, was ons volk egter reeds besig om die Gelofte van 1838 te verwaarloos, want:
In die Oorlogsmuseum in Bloemfontein hang daar ‘n Hollandse oorkonde wat in sierskrif met rooi en swart Indiese ink geskryf is en soos volg lui: “Wij belijden voor den Heer onze zonde, dat wij Dingaansdag of zoo zeer hebben verwaarloosd of hem niet hebben gevierd volgens de Gelofte door de Vaderen gedaan, en wij doen Hem heden de plechtig belofte, dat wij met Zijne hulp met onze huisgezinnen van nu voortaan deze 16 den dag van December altoos als een Sabbat tot Zijne eer zullen vieren en dat als Hij ons het leven spaart en ons en ons volk die verlangde verlossing geeft, wij Hem zullen dienen zoolang wij leven…” (Ongelukkig het die meerderheid van ons volk daardie “plegtige belofte” nie nagekom nie. Daarom verkeer ons vandag hier in Boerland in ’n smeltkroes).
Hierdie oorkonde is op skrif gestel nog vóórdat Afrikaans sy beslag as amptelike taal op 8 Mei 1925 gekry het.
Uit nalatingskap van Boerestryders in die 2de Vryheidsoorlog, weet ons egter dat hulle Geloftedag nog eerbiedig en nagekom het; selfs deur krygsgevangenes wat na St. Helena, Ceylon, Indië en Bermuda gestuur is. Altesaam 30 000 krygsgevangenes is hier aangehou; en onder hulle was daar seuns van net agt jaar en ou manne van oor die 80 jaar.
Op 16 Desember 1901 is Geloftedag in hut nr. 7 in Fort Ahmednagar in Indië afgelê deur Ds. T.D. Viljoen en van sy medekrygsgevangenes tydens hulle ballingskap. Dit was na ‘n week van gebed en verootmoediging. Die Almagtige Vader het hul “geroep” gehoor, en in 1902 is al die bannelinge vrygelaat.

Ons volk verkeer vandag weereens in so ’n groot benoudheid dat ons nie anders kan as om ons voor God te verootmoedig nie. Siener beskryf dit so: “Die dag as ons nie meer ons hand voor ons oë kan sien nie, en Europa in rou gedompel is (weens die verwoestende oorlog wat daar woed), staan hier by ons ’n man en hy trap vorentoe, maar sy veldskoene bly agter lê. En dis ’n teken dat ons tot verootmoediging kom, want ek hoor my volk se geroep gaan op tot God…”
Die dag as dit gebeur, sê Siener, gaan hier ’n grootse wonderwerk plaasvind waaroor die ganse wêreld verstom sal staan, en sal sê: “Kyk wat het God vir hulle gedoen, en wié kan teen hulle wees?”
Onderhandel: die vleeslike arm se antwoord
Piet Retief (net soos FW de Klerk) het geglo dat onderhandeling en ooreenkomste met ons vyande die antwoord is. Teenstrydig met wat die Woord aan ons voorhou dat jy met God en jou vyande géén ooreenkoms mag sluit nie. Ook het Retief in geen stadium vóór sy aankoms by Dingaan se kraal in Februarie 1838, die behoefte gevoel dat hy en sy manskappe hulle tot God moet wend en vra vir sy beskerming, hulp en bystand nie.
Hy het geglo dat nadat hy en sy manskappe Dingaan se gesteelde beeste aan hom oorhandig het, daar geen probleme meer sal wees nie.
In teenstelling hiermee het Sarel Cilliers, Andries Pretorius én hul manskappe in die Bloedrivierlaer, hulle sewe dae lank agtereenvolgens voor hul Skepper verootmoedig en in alle nederigheid sy beskerming, hulp en bystand afgepleit. En God het hulle aangehoor en op ’n wonderbaarlike wyse uitgered.
’n Gelofte is ’n eed wat afgelê word ― niks mag daaraan verander óf bygevoeg word nie.
Dus, elkeen wat sedert 1994 Versoeningsdag op 16 Desember vier, is skuldig aan meineed, en wag die straf wat vir hom/haar uitgemeet is.
In die hele Gelofte is daar nêrens ook sprake daarvan dat die volk hom óóit met hierdie vyand moet of sal “versoen” nie.
Die Bloedrivier-versoeningsbrug wat dus op 16 Desember 2014 deur pres. Jacob Zuma en Gert Opperman van die Voortrekkermonument geopen is, en waaraan ook genl. Constand Viljoen deelgehad het, is ’n gruwelike verbreking van die heilige ooreenkoms tussen ons voorsate en die Almagtige Skepper. En sonder twyfel is dit ook een van die redes waarom ons vandag ’n smeltkroes beleef.
In ’n profetiese waarskuwing deur Dr. Willie Marais een Sondag in 1977 in die Pretoria-Oos kerk waar die Eerste Minister, adv. John Vorster en sy hele kabinet teenwoordig was, het hy hulle vermaan om nie die sewende dag as rusdag te ontheilig óf op die geluksgod staat te maak nie, want doen hulle dit, het hy gesê, sal die Almagtige ons nie net van die kandelaar verwyder nie, maar ook in ballingskap neem, soos Hy met Israel gedoen het. Ook sal Hy die swaard oor ons bring wat die wraak van die verbond sal uitoefen; en God sal ons dan in die hand van ons vyande oorgee. (Lev. 26:25). (En sedertdien is ons aan die vyand oorgegee en vergiet daardie swaard daagliks ons bloed).
Ons sal dus (net soos by Bloedrivier), ons wéér opnuut voor die Almagtige Vader móét verootmoedig, en eers dán sal Hy sy oor tot ons neig en ons te hulp kom.
Maar die meerderheid van ons volk stel nie daarin belang nie; hulle soek na ’n leier – ’n vleeslike arm wat hulle moet verlos.
Want die Skepper van hemel en aarde is lankal nie meer “met ons as volk is nie”. Die meerderheid van ons het alreeds vóór die 1994-ANC-oorname die rug op Hom gekeer, en sedertdien:
- Verbaster ons met die ander nasies rondom ons (Deut. 7:3 sê jy mag nie).
- Verwelkom ons hulle in ons plekke van aanbidding (Deut.32:2 sê jy mag nie).
- Het die Kerk ook besluit homoseksualiteit is nie meer ’n gruwel nie (Lev. 18:22 sê uitdruklik dis ’n gruwel in God se oog).
- Stroom duisende op die Sabbat na die sportvelde om die sportgod te vereeer (Lev. 16:31 “‘n Dag van volkome rus moet dit vir julle wees, en julle moet jul verootmoedig. Dit is ‘n ewige insetting.”, en
- In die casino’s word die geluksgod daagliks nagejaag en gedien (Eks. 31:14).
Net soos die Vader Dr. Willie Marais as profeet verorden het om ons as volk te waarsku om nie op dwaalweë te beland nie, het Hy ook vir Siener van Rensburg, Johanna Brandt, Rick Joiner en Roger Teale na ons toe gestuur. En in sy Woord sê Hy uitduklik Jer. 7:25-26 “Van die dag af dat julle vaders uit Egipteland uitgetrek het tot vandag toe het Ek na julle al my knegte, die profete, gestuur, daagliks, vroeg en laat; maar hulle het na My nie geluister en geen gehoor gegee nie…”
En net soos in Piet Retief en genl. Piet Joubert se geval, sal diesulkes sónder Sy hulp of bystand, moet klaarkom; want die ellendes, vervolging en haglike omstandighede waarin ons as volk tans verkeer, is tog ‘n duidelike bewys daarvan dat die Skepper se seën nie meer met ons is nie! (Ek noem net ‘n paar voorbeelde):
- Sedert 1994 is reeds sowat 70 000 blanke mans, vrou en kinders wreedaardig deur swartes vermoor.
- Suid-Afrika se werkloosheidsyfer staan op 32.9% en is die hoogste ter wêreld.
- Die swart regering het in 2007 met beurtkrag begin, en in ‘n onlangse verklaring gesê dit kan nog 10 jaar duur. In die apartheidsjare (op 17 Oktober 1947) was daar net één dag wat die krag vir 35 minute af was en dit was voorbladnuus in Die Transvaler:

Die regering besit alles!
Die onteieningswet is die eerste keer in 2013 gepubliseer, en hoewel daar hewige kritiek en besware daarteen geopper is, het die ANC regime slegs enkele wysigings aangebring, en word dit eersdaags op die wetboek geplaas. Dit het uitsluitlik ten doel om blankes finaal van alles te stroop, totaal te verarm en ook te sorg dat hulle geen bestaansreg meer het nie. Hier is net ‘n kort opsomming van wat vir ons voorlê:
- Die nuwe Onteieningswet gee die staat die mag om die belangrikste bates af te vat wat boere, maatskappye en gewone landsburgers oor dekades opgebou het. Die wetgewing is van toepassing op alle soorte eiendom, o.a. paaie, kraglyne, sakepersele, mynregte en selfs motorvoertuie – m.a.w. alles wat jy besit, mag die regering beskou as sy eiendom.
- Blanke plakkerskampe is ons voorland. Hier is net één voorbeeld: Op ‘n tyd was dit ’n ashoop naby Krugersdorp – ’n plek waar mense hulle vuilgoed weggegooi het. Dinge in hul huise en lewens wat van geen nut meer was nie en ’n bron van skaamte geword het. Verwaarloosde en ou gebreekte goed. Maar nou is dit ons verstote en verarmde medevolksgenote wat daar weggegooi lê. Daar is volksgenote wat deur die die huidige “kop van die nasies” van alles gestroop is en geen ander heenkome meer het nie. So het ’n plaasboer se hondehok ‘n man se tuiste geword. Daar naby is ’n skuiling waarin twee bejaardes woon. Hulle is albei diep in die 70. Hy was eens op n tyd ’n welvarende man Sy vrou is bedlêend. Sy het nie meer voetsole nie, die onderkant van haar voete is gistende wonde. Maar klinieksusters kom nie na hierdie ashoop toe nie.
En tog is daar nog van ons volksgenote wat vas glo “God is nog met ons”, en dat Siener verkeerd was toe hy gesê God het ons verlaat. Daarom sal ons in hierdie smeltkroes sit todat ons die knie voor Hom buig en ons verootmoedig.
(Niks het sedert Piet Retief se dae verander nie. Ons volk is steeds opsoek na ’n vleeslike arm om op te steun; ’n sterk arm wat hom uit sy ellendige omstandighede moet verlos. Dink maar aan kommandant-generaal Piet Joubert. In die Eerste Vryheidsoorlog (na die aflegging van die Gelofte by Paardekraal) was hy die aanvoerder van slegs 800 man wat ’n sterk Britse mag by Majuba op 28 Februarie 1881 verslaan en aan ons die oorwinning in daardie oorlog besorg het. Maar in die 2de Vryheidsoorlog (geen Gelofte is voor die tyd afgelê nie), was Piet Joubert verplig om met 4 000 burgers aan sy sy op 27 Februarie 1900 by Paardeberg oor te gee. Die 4 000 burgers het op sy vleeslike arm staat gemaak om hulle die oorwinning te besorg; want hulle was vas oortuig daarvan dat hulle onder sy aanvoering “die spul Engelse die see sal injaag”. Gods hulp was dus nêrens in die prentjie nie).

In een van sy visioene het Siener gesê ons sal in ons dag hardnekkig weier om tot verootmoediging te kom. “Maar,” het hy bygevoeg: “God sal die skroef aandraai en aandraai én aandraai totdat ons die knie voor Hom buig.”
Hierdie boodskap is wat ek en Annelize vanaf die eerste dag by óns mense wou tuisbring: “Laat ons ons voor God verootmoedig en na Hom toe terugkeer. Dan sal Siener se profetiese woorde bewaarheid word toe hy gesê het: “In die Noordekant in die lucht is een galery en op die galery is zoos die beschrijving van die tabernakel met die goude kanderlaren en achter die galery kom een menige kinders uit en kom af naar die Zuide (die Wederkoms vind dus hier plaas). Die kinners is almal wit aangetrek met blauw oge…” God sal Hom daarna nie net oor ons ontferm nie, maar ook onder ons kom woon, want: die tabernakel is die woonplek van God by sy volk.
Hierdie gesig van Siener word in Openbaring 21:3 bevestig — “Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God”.
Haleluja!!!
Die minister van polisie Beki Cele, het gister op ‘n nuuskoferensie gesë dat daar tussen Julie en September vanjaar altesaam 6945 moorde in SA plaasgevind het. In die eerste kwartaal was die moordsyfer 7004. Cele wou moedswillig nie sê hoeveel blankes tot nou toe vanjaar gewelddadig gesterf het nie.
Dis nie meer te lank voordat al die skape van die bokke geskei sal word nie, maar min skape sal oorbly. Daarna sal al die swart gespuis verwyder word – wat ‘n dag om na uit te sien!
Jes 59:2 Maar julle ongeregtighede het ‘n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.
Jes 59:18 Volgens die dade, daarmee ooreenkomstig sal Hy vergelde: grimmigheid aan sy teëstanders, vergelding aan sy vyande; aan die eilande sal Hy die loon vergelde.
Jes 59: 20 Maar vir Sion kom Hy as Verlosser en vir die wat in Jakob hulle bekeer van oortreding, spreek JaHWeH.
Op 17 November 2023 het Judith de Beer die volgende in haar openbaring 3677 geskryf:
Die wit jagseisoen is oop en vir die trofee gaan Raka nou groot. Kyk,
die kerkgangers lê dood, met hulle kinders wreed onthoof. Die winkel-
sentrums verdwyn onder vure en rook. Buitelanders poog desperaat
om te vlug vanaf elke landingstrook. Maar heeltemal te laat verval ook
hulle in `n doodsangsnood.
Die nagwaak sluimer en slaap en die deure staan wawyd oop. On-
verwags kom die vyand en hulle slaan alles wat leef en beef, sonder
genade, voor die voet dood. Maar onder die klapgeluid van swael en
kruit vanuit geweerloop. Begin die Boer saam die Indiër, met hul rug
teen die muur, terug te stoot.
Maar kyk, versteek tussen die berge, daar onder in meer as een kloof.
Daar word die klein oorblyfsel, nou in die rivier van Goddelike ver-
seëling gedoop. Sing daarom o, Sion, terwyl jy jou Enige El in Elohim
prys en loof. Kyk, jou God het jou, in jou dag van benoudheid, nie
vergeet of verstoot.