Vaandel Uitgewers | Boervolk | Siener van Rensburg

‘n Swart Waarskuwing

2013-10-04

Deur Adriaan Snyman


Van al die rasse op aarde is die blanke die enigste wat homself haat, sy wit vel verag en ook die enigste ras wat gedurig om verskoning vra omdat God hom blank geskape het; iets wat ons by geen Sjinees, Japannees, Neger of watter ander ras ook al, sal vind nie. Hulle is trots op hulle voorkoms en wie en wat hulle is.

In die meegaande video waarsku die Neger, eerwaarde, Louis Farrakhan, die wittes teen verbastering. En net daarna verklaar Mohammad Ali aan ‘n blanke BBC-programleier, Michael Parkinson, nie net hoekom hy trots is op sy Neger-voorkoms nie, maar dat selfs die voëls van die hemel nie vermeng nie.

Wanneer Parkinson dan beweer dat mense almal dieselfde is en dat die samelewing ons dieselfde gemaak het, help Mohammad Ali hom reg deur te sê “Nee, God het ons verskillend germaak”. En terwyl die gehoor die BBC-kêrel uitlag, probeer hy nog skaamteloos sy sieklike selfhaat verdedig!

10 thoughts on “‘n Swart Waarskuwing”

  1. Is dit nie aanmatigend om te beweer dat mense met ligte velle hulself haat nie? Het mense van Israelitiese herkoms nie dalk juis hulle belangrikheid oorskat nie? Uiteindelik maak dit saak wat die velkleur van iemand is nie, maar of mense streef na die opstandingsliggaam wat niks met velkleur te make het nie.

    1. Hallo Ben. Jy vra 2 vrae en dan maak jy een stelling.

      Antw op vraag 1: Die artikel bo is ‘n veralgemening. Natuurlik is daar mense wat nie hulself haat oor die wittigheid van hul vel nie. Die punt wat eerdergemaak word, is dat daar ‘n aanval op die blanke ras is, en dat baie blankes hierop reageer deur liberaal te wees. Skielik is dit in die haak om te vermeng ten spyte van die feit dat die oomblik dat vermenging plaasvind, ‘n blanke nageslag uitgekanselleer word.

      Vraag 2: Wat is mense ‘van Israelietiese herkoms’? As jou antwoord is; Die jode, dan wil ek saamstem dat hulle wel dit gedoen het, en dit steeds doen, maar dan is dit ‘n feit dat die jode oor die algemeen nie van Israelietiese herkoms is nie. Wie is van Israelietiese herkoms? Kan jy my sê?

      “Uiteindelik maak dit saak wat die velkleur van iemand is nie, maar of mense streef na die opstandingsliggaam wat niks met velkleur te make het nie.” Die velkleur van ‘n persoon is gewoonlik definiërend van die ras waaraan ‘n persoon behoort, so dit is belangrik. Ons moet onthou dat ons fisiese wesens is en nie geestelik soos die engele bv. nie. Wanneer ons ons opstandingsliggame verwerf, dan sal dinge anders wees as wat dit nou is, maar tot en met daardie dag is ons vleeslike mense wat op aarde in ons eiesoortige rassegroepe God moet behaag en verheerlik.

      Groete.

    2. Ben, Velkleur en voorkoms identifiseer ras. Wie is jy om die wil van die Vader te ignoreer en skape en bokke te wil laat vermeng sonder implikasies? Jy beoefen wereldse godsdiens en luister glad nie na die opdragte van die Vader en Messias nie. Is jy oortuig deur jou Ds dat daar geen bose mense is nie?Openb. 22:14-15 Salig is die wat Sy Gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad (Nuwe Jerusalem). (15) Maar buite is die honde en die towenaars en die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat leuens liefhet en doen.

  2. Ben, Ou en nuwe testament sê, Hulle is Israeliete aan wie die beloftes en heerlikheid behoort.

    Gaan probeer http://www.NGK.co.za

    Hulle is hard opsoek na `n helderkleurige suikerlagie om hul drek pastei weer mee toe te smeer.

  3. Die artikel se blankes haat hulself en ek se dis aanmatigend om so te dink. As daar rose en angeliere en affodille in die tuin moet wees en mense is begaande oor die kakiebos wat oorneem of die roos wat nie wil blom nie kan jy nie se kakiebos is swart as dit groen is nie. In hierdie land het ‘n kategorisering van mense op grond van velkleur en nie taal of kultuur nie oneindige probleme veroorsaak, en dis nou ‘n gerieflike slaanding in die naam van demokrasie. Dalk is dit eerder skuldgevoelens van mense uit die Engelssprekende wereld wat die artikel aanspreek, want basiese denkfoute was gemaak en nou kry voorheen onderdruktes kans ter vergelding. Tensy mense van Israelitiese afkoms (sien http://www.britam.org) geestelike integriteit toon, soos ander mense ook, gaan jy nie wedersydse respek tussen mens en mens en volk en volk vind nie.

  4. Ben gorrel: `en nou kry voorheen onderdruktes kans ter vergelding.`

    Dus, Ben erken dat hy glo dat daar iets soos voorheen onderdruktes bestaan, dus is hy polities korrek en glo nie die waarheid dat ons die fout gemaak het om die goeters te probeer ophef deur hul skole en universiteiete in hul eie tale te gee sowel as om hulle hul eie soewereine mag te gee om oor hulself te kan heers nie. Ben wil ons wysmaak ons het hulle vir die plesier pakgegee as hulle ons stede en dorpe kom verniel het en ons lewens ingedrang kom plaas het op die deeltjie van Afrika waar ons ons soewereine mag oor ons self uitgeleef het.

    Verder gebruik Ben die woord `vergelding` wat beteken om iets aan iemand terug te doen wat hul aan jou gedoen het.

    Ben, waar is my tuisland? Waar is ons eksklusiewe Boere Afrikaanse universiteite tenvolle gesubsidieer deur swart belasting geld?

    Neewat, hierdie Ben glo nie net die leun nie, hy help dit bevorder en versprei.

    Ben, HAMBALAEFIRE ! ! ! !

  5. Piet Jan, ek se bloot jy maai wat jy saai en veralgemenings help niks (soos in die artikel). Sommige glo die wittes haat hulself, sommige Jode se sus, ander se weer so. Demokrasie en gevolglike “vergelding” is ‘n handige slaanding vir baie swartes. Dit het niks te doene met wat ek glo nie maar is bloot een feit van vandag se milieu. Waar jou tuisland is Piet Jan? Vra jou oupa. Afrikaners was naief en het nie genoeg op waarskuwings van bv. Genl. Herzog destyds aggeslaan nie, naamlik dat die arbeiderklas nog groot probleme kan veroorsaak en nou het jy wat jy het. Waar jou universiteite is: hoekom laat Afrikaners toe dat sekere dinge van hulle weggeneem word? Ek gaan nie verder hier reageer nie. Leef en laat leef.

    1. Jy is reg daar Ben!! Afrikaners het hulle land weggegee! Maar die Boere sal hulle land terug kry want sedert 1903 is alles onwettig, die oorlogs konvensie seg, indien die aggressor (engeland) n land inval (Suid Afrika) is dit die aggressor(engeland) se PLIG om die land te herstel tot dieselfde toestand as voor hulle aggresie, en in sy voormalig stand aan die mense van daardie land TERUG te gee! Wat Nooit gebeur het nie! Dus het die Afrikaner sy land weggegee en sal hulle skrik sodra die vier Boere rep in ere herstel word!! Jy seg leef en laat leef???? Seg dit vir jou SWART broers wat by die 70 000 wittes sedert 1994 VERMOOR het!

  6. Kerksake rappoteer as volg!!!!!!!!!!!
    Dit is ONWAAR dat meer as 80% van alle Suid-Afrikaaners Christene is!!!!!!!!!!!!!
    Baie SWARTES is MESKIEN is NAAM Christene, maar NIE in die praktyk nie!!!!!!!!!!
    So het mej Nokuzalo Mndende dosent aan die universiteit van Kaapstad se department godsdienstige studie gister geseg!!!!!!!!!!! Suid-Afrika is NIE n Christelike land NIE!!!!!!!!!!!!!! Mense gaan Sondae kerk toe, maar neem Saterdae aan tradisionele gebruike deel, seg Mndende!!!!!!!!!!!!!!!! Die Christusdom is iets wat SWARTES AANGELEER het. TRADISIONELE gelowe is iets waarmee hulle GEBORE is en WAARVOLGENS hulle LEEF!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Mndende seg self SWART predikers preek in die dag oor Christenskap en neem in die aand aan TRADISIONELE RITUELE soos VOORVADERAANBIDDING DEEL!!!!!!!!!!!!!!!!!! WAAROM vereer ons die VOORVADERGEESTE? vra Mndende! Hoewel sendelinge PROBEER het om SWARTES te verander na Christene toe het hulle GEFAAL!!!!! Seg Mndende!!!!

    My oorlede Pa wat hulle taal beter magtig was as vele swart jeug vandag het altyd geseg, bedags “loop hulle met n das om die nek, SNAGS k@k hulle langs hulle kospotte” presies wat Mndende hierbo seg!!!!!

Comments are closed.