BLOG

2de ope brief aan Cemoné

My liewe Cemoné

‘n Vriendin het aan my die “ope brief” gestuur wat daardie man van Beeld (Basson) op 30 Oktober vir jou geskryf het (Ope Brief); en ek was so bitterlik ontsteld oor die manier waarop hy jou in sy brief beledig, te nagekom en seergemaak het, dat ek besluit het om self ‘n brief aan jou te skryf, want hierdie saak het ook ‘n “anderkant” wat daardie man te papbroekig is om selfs net te noem. (Ek verwys na hom as “daardie man”, want praat ek van hom as “daardie oom”, beteken dit ek respekteer hom; en respek, my kind, kom nie vanself nie, jy moet dit “verdien”!)

Hy gee voor hy het kamtig begrip vir die “pyn” wat jy, jou mamma en sussies deurmaak; maar  dis nie waar nie, hy wou jou net bykom en moedswillig nog verder in die modder vertrap; want hy is ‘n ANC-aanbidder wat geen snars vir sy volk omgee nie, wat van elke geleentheid gebruik maak om hulle af te kraak en sleg te sê. Hy verstaan absoluut niks van julle pyn en hartseer nie.

(Aan Beeld-man (Basson) — net ‘n ongevoelige skurk en skobbejak sal ewe skynheilig ‘n elfjarige kind laat verstaan jy gee vir haar om en dan in dieselfde asem ewe snedig en minagtend aan haar sê: “Jou pa is ‘n misdadiger!” Is dit hoe jy haar wil bemoedig? In my ganse lewe het ek nog nooit  van ‘n meer veragtelike daad gehoor of een gesien nie! Het jy dan waaragtig geen skaamte in jou nie?!)

Dit verbaas my nie dat hy sê jou pappa is “vir ons ‘n misdadiger” nie (met “ons” bedoel hy natuurlik homself  en al daardie swart broers van hom wat daagliks weerlose blankes vermoor).  En sommer terselfdertyd prys en loof hy die terroris, Nelson Mandela, as ons redder. Ja, dit verbaas my glad nie, want net soos Mandela en al sy voorvadergeesaanbidders glo hy ook nie aan die Almagtige God wat jou en my volk aanbid nie.

Tog het ek meer respek vir die terroris Mandela as vir Basson, want Mandela het ten minste vir sy swart broers opgestaan, vir hulle gestry en in 1963 was hy reg om SA, ter wille van sy swart broers, in ‘n bloedige oorlog te dompel, maar toe is hy gevang en het hy, weer ter wille van sy swart broers, in die tronk gaan sit.

Ek is seker daardie man se stuitige lofsang oor Madiba se wonderlike, goeie dade, het jou glad nie beïndruk nie; want jou agtergrond en opvoeding sê vir my jy ken lankal hierdie terroris se ware kleure, en jy weet ook dat die media se doopnaam Leuenaar is. Ja, Mandela was ‘n gevaarlike terroris, en daar was altesaam 153 aanklagte teen hom toe hy in 1964 gevonnis is, terwyl jou pappa-hulle se éérste en enigste oortreding was dat hulle dit durf waag het om op te staan vir wat reg is, op te staan vir hulle geloof, hulle taal, kultuur en hulle volk se duurgekoopte vryheid — alles dinge wat vir ons kosbaar en edel is, omdat dit deur God aan ons as volk toevertrou is. Jou pappa-hulle wou niks van die swartes wegvat of steel nie (soos Mandela en sy plunderbendes nou al amper 20 jaar lank met ons doen nie), want hulle het nog nóóit iets tot stand gebring of iets besit wat ons begeer of in belangstel nie.

In teenstelling hiermee is die Beeld-man ‘n opperste lafaard, swakkeling en verraaier; want hy en sy koerant het nog nóóit ‘n goeie woordjie vir sy wit broers gehad nie; hulle beteken vir hom niks nie, ook nie hulle geskiedenis, hulle kultuur, hulle geloof óf hulle toekoms nie. Soos dit vir my voorkom, sou hy wens hulle het nooit bestaan nie!

Deur apartheid af te kraak en ‘n mengelmoes-nasie voor te staan, wil hy hulle ontneem van hulle suiwer blanke voorkoms, want ons is mos nou almal dieselfde en ons kan nou maar oor die kleurgrenslyn trou en verbaster.

Vanuit die staanspoor was Mandela en sy militante Umkhonto we Sizwe saam met vreemde invalsmagte, betrokke by sabotasie en guerrilla-oorlogvoering.

Dr. Percy Yutar, die hoofstaatsaanklaer in die Rivonia-hofsaak van 1964 (Mandela was beskuldigde nr. een), het o.a. die volgende in sy slotbetoog gesê: “Dis bitter jammer dat gewone swartes van Suid-Afrika … mislei moes word met valse beloftes van gratis brood, vervoer, mediese dienste en gratis vakansies om tot ‘n beleid van geweld oor te gaan…” Dieselfde leë beloftes word vandag nog aan die verhongerde, ontevrede massa gemaak — hulle moet net saamstaan en help om alles wat die blanke oor meer as 350 jaar tot stand gebring het, te plunder en te vernietig — hulle is al 20 jaar lank daarmee besig, maar betaal nog steeds (nou net 1 000% meer) vir Mandela se beloofde melk en heuning.

Hierteenoor was jou pappa-hulle se doel juis om vir julle ‘n erfenis na te laat, en hulle wou ook ‘n “verdedigingsplan in plek kry vir ingeval dinge in Suid-Afrika skeef sou loop”.

Daarom is ek en jou ander volksgenote dit eens met jou mamma dat hy (jou pappa) “niks verkeerd gedoen het nie”.

En moenie vergeet nie, die regter wat hulle veroordeel het, is ook ons vyand. Hy het in sy vonnisoplegging nie eens na die ANC se wandade en onregverdighede teen ons verwys nie, maar baie te sê gehad oor die ANC se “fantastiese Grondwet” wat ons nou almal gelykmaak, en beskerm. Die Boeremag se vryheidstrewe en drang om te óns erfenis te bewaar en te behou, het hy in sy vonnisoplegging as kriminele dade bestempel.

Miskien moet ons hom dit nie te erg verkwalik nie, want hy was die afgelope elf jaar seker so besig met die hofsaak dat hy nooit tyd gekry het om ‘n koerant te lees of op TV-nuus te hoor van die gruwelike ‘kriminele dade’ wat teen blankes gepleeg word nie.

Ek gee net ‘n paar voorbeelde:
1. Geen blanke (man of vrou) mag meer in die staatsdiens werk kry nie.
2. Munisipaliteite kan maar blankes se krag afsny as hulle nie betaal nie, maar nie swartes s’n nie, want dit kan hulle “ontstel” en dan stem hulle nie volgende jaar vir die ANC nie.
3. Besighede wat aan weeshuise geld skenk waar daar wit kinders teenwoordig is, word gestraf.
4. Koerante weier advertensie waarin hulp vir blankes gevra word, maar Beeld spog daarmee dat hy advertensie vir hulp aan swartes verwelkom.
5. Uit respek vir jou as blanke kind wat deel is van die sieraad van ons volk, sal ek nie hier van die ander bose misdade noem wat swartes al teen ons ou mense, vroue en kinders gepleeg het nie.

Wat die regter natuurlik ook nooit sal verstaan nie, is dat jou pappa-hulle se optrede ‘n bewys is van die heel hoogste offer en trou wat ‘n mens aan jou volk kan bring.

Die man van Beeld beweer jy “is deel van die born free-generasie” wat na 1994 gebore is. Ek wonder of hy ooit weet wat die woorde “born free-generasie” beteken? Dis iets wat die ANC uitgedink het, en verwys nét na swartes, want na 1994 was géén wit mens ooit meer vry nie. Hy is ‘n brulpadda in die ANC se dam en hy moet kwaak soos hulle kwaak — anders verloor hy dalk sy “joppie” as voorkwaker!

Kom ons vertel hom bietjie hoe lyk die ná 1994 se “born free”-generasie — dit beteken om nêrens in Suid-Afrika ooit  “free” en veilig te voel nie; nie eens meer in ‘n klaskamer nie; ook nie op straat of in ‘n Mall nie en nog minder in ‘n speelparkie. Selfs al is jou huis agter diefwering en groot veiligheidshekke, hang jou lewe aan ‘n draad en skrik jy dag en nag omdat jy van jou lewe nie seker is nie (Deut. 28:66). Mammas kan dit nie meer waag dat hulle kinders ná skool alleen huis toe stap nie, óf alleen by ‘n maatjie gaan kuier nie. Op vakansie lê swart diewe en kapers in polisie-uniforms jou voor en berowe jou van jou “born free”-pas nog voor jy kan uitroep: “What the devil…?!”

Nee, my kind, vra vir pappa en mamma en hulle sal jou vertel die ware “born free-generasie” het op 27 April 1994 ophou bestaan.

Verder spog Basson openlik by jou oor Mandela se groot leuen toe hy die dag ingesweer is as president: “Nooit, nooit en nooit weer sal hierdie mooi land die verdrukking van een deur ’n ander ervaar … nie.” Nou kan ons hom vra, is dit nie verdrukking as ons wit mense byna elke dag deur swartes aangeval, beroof, gekaap, gemolesteer of doodgemaak word nie? As ons verbied word om in die staatsdiens, banke en munisipaliteite werk te kry nie. En as ‘n witte miskien nog ‘n werkie het, kry hy net nooit bevordering nie? Ja, kom ons vra hom bietjie.

Dan sê hy ook apartheid was ‘n “verskriklike stelsel”. As dit dan so “verskriklik” was, hoekom stem dit ooreen met wat in die Bybel staan: dat jy nié met ander volke mag vermeng, saambly of trou nie? (Deut. 7:2-3). In hierdie verse verbied God sy volk ook om met ander nasies ooreenkomste aan te gaan óf met hulle te ondertrou — “…jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie. Jy mag jou ook nie met hulle verswaer (trou) nie—jy mag jou dogter nie gee aan sy seun, en sy dogter nie neem vir jou seun nie…”

Maar die heidense ANC het in sy Freedom Charter hierdie gebod tot “sonde teen die mensdom” verklaar. En die ergste van alles is dat die Kerk-brulpaddas saam met die ANC nou in die “sonde-koor” kwaak: “Dis goed so, onderhandel maar met God se haters, trou met hulle, want het Gwede Mantashe dan nie gesê die ANC se drieparty-alliansie is soos die Heilige Drie-eenheid nie? Hoe kán hulle dan verkeerd wees?”

Ek het op ‘n plaas grootgeword waar daar makoue, kalkoene, eende, ganse en hoenders was, en elke soort het by sy soort gehou, en daardie “apartheidswet” tussen hulle is selfs met slapenstyd nie verbreek nie. In Gen. 1:11 sê God vir ons Hy het alles volgens hulle soorte gemaak en nadat Hy daarmee klaar was, het Hy gesien dat dit “baie goed” is.

Net so het Hy jou ook as ‘n pragtige, blanke dogtertjie, met ‘n sagte blos, blonde haartjies en sprankelende persoonlikheid, “baie goed” geskape. Ek glo jou twee sussies, Sonja en Lorraine, is net sulke lieflike kinders, en dat julle ook wéét ons kan net ons Vader se “goeie” handwerk bewaar deur nooit met ander soorte vermeng te raak nie.

Maar die man van Beeld sal dit nooit verstaan nie, want jy sien, hy ken ons Skepper glad nie. As die Almagtige vir ‘n mens ‘n werklikheid is, kán jy mos nie anders as om oor hom te praat nie! Dan sou Beeld-man tog iewers in sy brief na Hom verwys het, al was dit ook net om te sê: “Cemoné, ek sal vir jou bid.”

Dis hoekom hy ook glad nie weet van die beloftes en profesieë van God dat Hyself ons nog van hierdie vyande gaan verlos nie. (Rigters 6:9 — “…en (Ek het) julle gered uit die hand van die Egiptenaars (swartes in Afrika) en uit die hand van al julle verdrukkers en hulle voor julle uit verdrywe en hulle land (Suid-Sfrika) aan julle (terug)gegee.”

Siener — Oom Nicolaas sê, dan slaan my ou Statebybel voor my oop en ek lees Eksodus 14:13: “Want soos julle die Egiptenaars (ons vyande) vandag sien, sal julle hulle nie weer sien in ewigheid nie…”

Hierdie redding, my kind, gaan gebeur l-a-a-a-a-n-k voordat jy 31 is. En op daardie dag sal Beeld-man en al sy vriende saam met die ANC nie voor hulle vriend, regter Eben Jordaan, verskyn nie, maar voor die groot Regterstoel van Hom wie se vonnis duur van Ewigheid tot Ewigheid.

Liefde groete, ook aan jou mamma, Sonja en Lorraine. En gee vir jou pappa ‘n stywe drukkie en sê dit kom van ál sy volksgenote wat elke dag vir hom en sy vriende bid.

Adriaan Snyman

Blog Artikels

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.
Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.
6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Herman

Amen! Laat dit so wees, daar is baie van ons wat so voel. Een van die dae by Vereeniging, sal die rotte probeer om hierdie sinkende reenboogskip te verlaat. Of laat ek liewer soos Siener dit gesien het, skarrel vir ‘n ander een in Durban.

Willem

Tik-tok Boem Basson!

Piet Jan

Die beste bemoediging uit Gods Woord.

Skoon bewoë.

Mag ons God en Vader dit so beskik dat hierdie brief op die regte tyd, Sy tyd, onder Cemoné se oë beland.

Ware vertroosting.

Mag sy dit ook ten volle begryp.

Amen.

Julie van Rensburg

Pragtig gestel, Adriaan! Ek kan maar net bid en hoop dat die dogter mettertyd die seer wat Basson haar aangedoen het, sal kan bewerk en sy nooit haar pappa sal verag nie, maar hom steeds sal liefhê. Mens kan Basson nie eers ‘n vark noem nie, want dan beledig jy daardie vark – in my oë is hy laer as slang drek en ek hoop elke regdenkende Blanke van watter nasie/groep ookal sal bydra om hom woordeliks sò te kruisig dat hy uit skaamte verplig sal word om weg te hardloop en iewers in ‘n diep gat te kruip waaruit hy nooit weer sal kom nie…

Petro Nel

Dankie Adriaan vir jou brief aan Cemone. Sy, haar moeder en 2 sussies kan trots wees op
s n vader.Cemone wees verseker sy naam sal in die Boerevolk se geskiedenis as n held aangeteken word. Wees verseker so sal die volks veraaiers, die kaffer boeties en hulle wat hand op die blaas sit met kaffer meide se name ook opgeteken word. Wee hulle nageslagte weens die sondes van hulle vaders.

Barry62

As ek reg onthou het Oom Klasie gese daar kom n groot droogte, huidig is die land in so n droogte. Wat opvallend is dat die gebied ook Wes Transvaal insluit waar Oom Klasie gewoon het.

http://www.beeld.com/nuus/2013-12-02-droogte-ergste-sedert-33

Die erge droogte wat dele van die land vanjaar in ’n wurggreep het, lei tot verliese vir boere, ekonomiese agteruitgang op die platteland, voedseltekorte en hoër kospryse.

Landboukundiges meen die droogte is die ergste in Suid-Afrika sedert 1933.

Kosie van Zyl, ’n adviseur van AgriSA, sê die droogte word gevoel in die hele Noordwes; groot dele van die Noord-Kaap, veral die noordelike gebied langs Bo­tswana; die Kalahari; die suidelike en noordwestelike dele van die Vrystaat; gedeeltes van Limpopo, veral die noordwestelike streke wat aan Noordwes en Botswana grens; en kleiner dele van die Karoo om Merweville.

Dit is moeilik om te sê wanneer dié gebiede reënverligting sal kry.

Die droogte saai verwoesting in die veeboerderybedryf en saaibedryf. Dr. Litha Magingxa, president van die Landbou-ekonomie-vereniging, sê meer as 20 000 boere is geraak.

Albei sê Noordwes het vanjaar geskatte verliese van omtrent R2 miljard weens oesverliese gely. Boere daar het meer as 50% van hul oeste verloor.

Prof. Johan Willemse, hoof van die departement van landbou-ekonomie van die Universiteit van die Vrystaat, meen Suid-Afrikaners kan volgende jaar tekorte aan rooivleis en witmielies, en gepaardgaande hoër pryse, verwag.

Die volgende twee weke is die optimale tyd vir die plant van witmielies – in die vorm van mieliemeel die stapelvoedsel vir armes. Daar is ’n gevaar dat die grondvog nie voldoende is vir die groei daarvan nie en saaiboere benodig nou bo-normale vlakke van reën.

“Saaiboere het net een keer ’n jaar kans om ’n inkomste te genereer en sal moontlik ’n jaar moet oorslaan,” sê Willemse.

Buurlande kan weens lae produksie-volume nie witmielies na Suid-Afrika uitvoer nie. Die prys van witmielies sal gou styg, meen hy.