In Genesis 25 lees ons van Rebekka wat aan twee nasies geboorte sou gee; twee nasies wie se paaie dwarsdeur die geskiedenis byna parallel sou loop, maar die een sou die duisternis verteenwoordig en die ander die lig. Die vraag is nou: wie is hierdie twee nasies?
Gen. 25:21-27: “En Isak het die HERE gesmeek met die oog op sy vrou, want sy was onvrugbaar; en die HERE het hom verhoor, sodat sy vrou Rebekka swanger geword het. En die kinders het teen mekaar gestoot binne-in haar. Toe sê sy: As dit so gaan, waarvoor leef ek dan? Daarop het sy gegaan om die HERE te raadpleeg. En die HERE het haar geantwoord: Twee nasies is in jou skoot, en twee volke sal van mekaar gaan uit jou liggaam; en die een volk sal sterker wees as die ander volk; en die oudste sal die jongste dien. En toe haar dae vervul is dat sy moes baar, was daar ‘n tweeling in haar skoot. En die eerste is gebore—rooi, geheel en al soos ‘n mantel van hare. Daarom het hulle hom Esau genoem. En daarna is sy broer gebore, terwyl sy hand die hakskeen van Esau vashou. Daarom het hulle hom Jakob genoem. En Isak was sestig jaar oud by hulle geboorte. En die seuns het opgegroei: Esau het ‘n ervare jagter geword, ’n man van die veld; maar Jakob was ‘n vredeliewende man wat in tente gewoon het.
Na sy verrassende oorwinning op 26 Mei 1948 verkry die Nasionale Party beheer oor Suid-Afrika en staan bekend as die Afrikaner- of Boerenasie. ’n Volk wat soos Jakob die insettinge en verordeninge van sy Skepper op die tafel van sy hart (wetboek) bewaar het.
Die Britse mandaat om die destydse Palestina te beset het 12 dae vóór die NP oorwinning (op 14 Mei 1948) ten einde geloop en toe het die Jode die beheer oorgeneem en van toe af het hulle ook bekend gestaan as die ‘Israelies’.
In die Tel Aviv-museum was daar om vieruur die middag ’n groep van 350 toeskouers, wat ’n geheime uitnodiging ontvang het, hulle sou teenwoordig wees vir ’n aankondiging waarna daar gretig uitgesien is – die formele verklaring van die hedendaagse Israeli nasie tot ’n staat. Die Verenigde Nasies het al die vorige jaar die skepping van ’n onafhanklike Joodse staat in ’n deel van die besette gebiede goedgekeur.
David Ben-Gurion, die leier van Israel se Nasionale Raad, het Die Verklaring van die Stigting van die Staat Israel voorgelees. Dit het deels gelui: “Ons, die lede van die Volksraad, verteenwoordigers van die Joodse Gemeenskap van Eretz-Israel … verklaar hiermee, op grond van ons natuurlike en geskiedkundige reg en kragtens die Resolusie van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, die stigting van ’n Joodse staat in Eretz-Israel, wat as die staat Israel bekend sal staan.”
Met die gesindheid van ’n Esau word die Israel Staat sedertdien bestuur as ’n sekulêre demokrasie wat amptelik geen aanspraak daarop maak dat dit op die God van die Bybel vertrou nie! Nie die naam van God of selfs die woord ‘God’ word enigsins in die oorspronklike teks van David Ben-Gurion se verklaring gemeld nie. Selfs die bestaan van die Messias word steeds deur die Israeliese regering ontken.
Tog is daar talle Evangeliese Protestante, soos o.a. John Hagee, wat glo dat die ontstaan van die hedendaagse Israeliese Staat ’n Bybelse profesie vervul het. In sy boek Jerusalem Countdown, sê Hagee die volgende: “Hierdie gedenkwaardige geleentheid is voorspel deur die profeet Jesaja, wat gesê het: ‘’n Nasie sal op een dag gebore word’.” – Jesaja 66:8.
(Net so weet ons vandag ook dat die Voortrekkers met die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838, ook as ‘nasie’ (die ‘Boervolk’) op een dag tot stand gekom het).
Pas na die vestiging van die Israeliese Staat, het die omliggende Arabiese nasies gesweer dat hulle dit ten alle koste sou verhoed. “Die skeidslyn sal niks anders wees nie as ’n lyn van vuur en bloed”, het die Arabiese Bond gewaarsku. (Dit was die begin van ’n bloedige opstand teen die moderne Eusau se heerskappy).
Daar was al spanning en konflik tussen die Arabiere en die Jode, en tussen hulle en die Britse magte, sedert die Balfour-verklaring van 1917 en die 1920-skepping van die Britse Mandaat van Palestina.
Skaars ’n jaar na die vestiging van die Israeliese Staat, breek die eerste Arabiese-Israeliese Oorlog in 1948 uit in ’n verwoede geveg tussen die nuutverklaarde Israeliese Staat en ’n militêre koalisie van Arabiese state oor die beheer van die voormalige Britse Palestina. (1948 was ook die jaar waarin die Boervolk (die hedendaagse Jakob) as vredeliewende nasie in sy tente in Suid-Afrika sou woon).
Dit was ook die begin van Esau, die ‘jagter’, se jagseisoen, wat oor die verloop van jare net toegeneem en al hoe meer wreedaardig geraak het. Vandag word selfs Palestynse kinders nie ontsien nie en genadeloos op hulle jag gemaak.
In teenstelling hiermee was Esau se broer Jakob (die Boer), steeds as die eintlike sondebok en misdrywer van die wêreld beskou. Hulle het hom van al sy regte, sy besitting, sy vryheid beroof. Ook sy drie Boererepublieke waarvoor hy met sweet, bloed en trane betaal het, is hom ontneem. Maar ondanks dit alles, het hy nooit gemurmureer nie; het hy nog altoos vredeliewend van aard gebly; nog altoos vergewe, nog altoos die ander wang gedraai, en ook nooit gevat wat nie syne is nie. Maar selfs toe hy in 1994 van alles ontneem is, as volk ‘dood’ verklaar is en kaal gestroop is, het hulle hom steeds met die vuis bygedam, nog steeds vervolg en gejag.
Esau het vir hom ’n Hetitiese vrou gevat en ’n basternasie voortgebring. Net soos wat sy nakomelinge die Jode, vandag ’n basternasie is. Die Boer is ’n spruitsel, stiggie van die room van Europa se blankedom wat Hy hier oorkant die riviere van Kus kom plant het (Sefanja 3:10).
Maar daar is nog vele ander parallelle tussen die broers Esau en Jakob (die Jode en die Boervolk):
- In 1966 begin die Suid-Afrikaanse Grensoorlog, ook bekend as die Angola-Bosoorlog. Suid-Afrika het geen ander keuse gehad as om sy noordelike grens te beskerm nie, en om dit te doen, moes hy Swapo die stryd aansê en later ook by die konflik in Angola betrokke raak. Hy en sy weermag moes dus ‘tyd koop’ om ’n ‘kommunistiese oorname’ in Namibië én Suid-Afrika te voorkom. Maar die stryd was tevergeefs en hy het geen aks grond daarmee verower nie.
- Die jaar daarna (1967) breek die Sesdaagse oorlog tussen die Jode en die Arabiese lande uit. Dit lei tot die Israeliese oorname van die Gasastrook, die Sinai-skiereiland van Egipte, die Wesoewer van die Jordaanrivier en Golan-hoogland van Sirië. (Interessant dat die Burger in 1967 die volgende te sê gehad het: “Israel en Suid-Afrika is in ’n stryd gewikkel om voort te bestaan”).
- Ons lees in Jos 24:4 “en aan Isak het Ek Jakob en Esau gegee, en aan Esau het Ek die gebergte Seïr (die gebied tussen die Dooie See en die Golf van Akaba aan die noordelike punt van die Rooisee) gegee om dit in besit te neem; maar Jakob en sy kinders het na Egipte (Afrika/Suid-Afrika) afgetrek”.
Gen. 33:4 “Toe loop Esau hom tegemoet en omhels hom en val hom om die hals en soen hom; en hulle het geween.” (Gedurende die apartheidsera het Eusa weer hierdie omgee-liefde openbaar toe hy feitlik die enigste volk was wat die Boernasie weer (soos daar by die Jabbok) tegemoetgekom het): - ’n Ondersoek deur die Guardian koerant het aan die lig gebring dat daar in daardie jare ’n geheime ooreenkoms tussen Israel en SA was vir die ontwikkeling van kernwapens.
- SA het in 1977 sowat 50 ton uraan aan Israel gegee vir 10 gram tritium wat nodig is om die plofkrag van kernbomme te verhoog.
- In die tagtigerjare het die twee lande weer saamgespan om ’n ballistiese missiel te ontwikkel wat kernbomme kon afvuur.
- Die Israelies het die Kafira vegvliegtuig ontwerp, terwyl Suid Afrika die Cheetah ontwikkel het. Albei is gebaseer op die Mirage. En daar is ’n opvallende ooreenkoms tussen die twee.
Israel se Kfir C-2 Atlas Cheetah van Suid Afrika - Dis opvallend hoedat daar altyd ‘n verband was tussen wat met die Jode gebeur en wat ons as volk hier ondervind. Ons het albei ons ‘vryheid’ in 1948 gekry. Wanneer die Jode in ‘n oorlog betrokke was, was ons ook in ‘n konflik betrokke. Soos bv. in 1967. Die vraag is nou wanneer die Jode weer gaan betro0kke raak by ‘n oorlog in die Midde-Ooste, of ons dinge nie dalk ook hier gaan “begin”, soos Siener van Rensburg voorspel het nie? Miskien is dit iets om dop te hou…
Suid Afrika as Boervolk was in sy vredeliewende tentwoner dae, berug vir sy ‘rassisme en apartheidsbeleid’. Dit is dan ook in 1973 deur die internasionale gemeenskap tot “misdaad teen die mensdom” verklaar. Net so word dieselfde woorde vandag gebruik vir die Jode se houding teenoor die Palestynse bevolking. Daar is selfs ’n skeidingsmuur van 700 kilometer langs die Gaza-strook opgerig.
Net soos Jakob in die Bybel die éérste persoon van sy dag was om ’n gelofte voor God by Bet-el af te lê (Ge. 28:20), net so was die Boervolk weer die eerste moderne nasie om ’n gelofte voor God by Bloedrivier af te lê.
Die Jode word vandag deur die wêreldkerk geloof en geprys as God se volk, terwyl God by monde van sy profeet Siener van Rensburg, gesê het: “Óns is God se volk.”
Vraag: na wie moet daar dan geluister word? Die wêreldkerk of die Almagtige Vader?
Alles in aanmerking geneem, wil dit tog lyk of die Jode en die Boervolk na alle waarskynlikheid Esau en Jakob kan wees.
Elkeen het sy seëninge ontvang, maar net een was bestem vir die belofte.
(Met erkenning aan my seun Gustav wat die gedagte geopper het)
Goeie Môre Oom Adriaan en Vaandel lesers
Dankie weer vir ‘n insiggewende artikel soos altyd Oom. Ons moet net bly glo en vertrou dat VADER YHWH die uurglas sal om stoot en vernietig, Die groot besem van verandering moet ook nou inkom (alles wegvee wat onsuiwer is) en alles vernietig wat met boosheid gevul is en vervloek is die van ons wat met die boosheid altyd saamgaan. Ek vra elke dag dat alle boosheid misluk en selfvernietigend mag wees tot in alle ewigheid.
Ja ek raak ook ongeduldig en soms ook geirriteerd met alles om ons. Die slegte dinge wil nie tot ‘n einde kom nie, Maar VADER YHWH is altyd daar om my te bemoedig en te versterk in Gees, Geloof Hart, Liggaam en Siel.
Boere Groete Van my Hand na julle Hand, As ek storm Volg my, As ek sou val Wreek my en As ek sou omdraai Skiet my.
Pieter-Jan
Adriaan 1,
Esau en Ismael baklei reeds jarelank oor die grondgebied wat aan die 12 stamme van Israel behoort en wat volgens (Esegiël 37) weer aan die verstrooide Israelvolke terug gegee sal word deur YAHWEH self.
Esau en sy bastenasies het intussen homself voorgedoen as die sogenaamde terugkerende Israelnasies en doen homself voor as Israel met die verwysing na die bot van van die ‘vyeboom’ wat altyd met Israel vereenselwig word. Die Jode (Israelis) skaak die gelykenis van Mar 24:32-35 en verdraai dit in ‘n profesie om die bod van die vyeboom in (1948) as ‘n vervulling van die profesie te illustreer. So het Esau die hele wêreld bedrieg om Jakob se erflating te steel, met goedkeuring en simpatie van die kerk. Maar wat sê die Almagtige Vader YAHWEH.
Gen 35:10-12
10 en YAHWEH, God sê vir hom: Jou naam is Jakob; jy sal verder nie Jakob genoem word nie, maar Israel sal jou naam wees. En Hy het hom Israel genoem.
11. Verder sê YAHWEH vir hom: Ek is God, die Almagtige. Wees vrugbaar en vermeerder. ’n Nasie, ja, “ ’n menigte van nasies”, aal van jou afstam, en konings sal uit jou lendene voortkom.
12. En die land wat Ek aan Abraham en Isak gegee het, sal Ek aan jou (ISRAEL – al 12 stamme) gee; en aan jou nageslag ná jou sal Ek die land gee. (vervolg)
Adriaan 2,
Jakob is die vader van die 12 Israelstamme en verteenwoordig dus ook die vader van die “menigte van nasies en konings” waarna Yahweh verwys. Hierdie nasies en konings is van ons Europese voorvadersaad. Let daarop dat die Joodse Israelis slegs een sogenaamde nasie verteenwoordig bestaande uit vele rasse.
Die blanke volk wat tot stand gekom het in Suid-Afrika is die nasate van vele van die israelstamme en dus ook die saad van hul Europese voorvaders.
Jou vraag – “: na wie moet daar dan geluister word? Die kerk of die Almagtige Vader?”
Ek dink die antwoord is duidelik nie by die kerk se drie-enige god nie, maar wel net by die “ENIGE” en Almagtige God YAHWEH.
Suid-Afrika kan slegs aanspraak maak op die titel van die jongste dogtersvolk van Sion, die dogter van My verstrooides (Israelstamme) – lees Sefanja 3 . en veral vers 12 – En Ek sal tussen jou in laat oorbly ’n ellendige en geringe volk wat by die Naam van YAHWEH skuiling soek.
Pieter en Johan, dit val my nou op dat daar ‘n verband is tussen wat met die Jode en ons gebeur. Ek gaan die artikel redigeer en net iets daaroor byvoeg.
Die DA, en hulle voorgangers, was nog altyd die stem van die joodse geldbase in hierdie land, nie waar nie. Hulle het nog altyd die uitwissing van die Boerevolk, voorgestaan, en het openlik, en subtiel te werk gegaan, om hulle doelwit te bereik. Hulle kon daarin slaag om die Adamiete van hierdie land in faksies te verdeel, en vyandskap en haat teen mekaar aan te vuur. Maar hierdie ” Toring van Babel, ” is na hierdie laaste ” verkiesing, ” bietjie in die moeilikheid. Nie alleen het baie van hulle aanbidders gedros nie, maar hulle koningin-zille, is besig om baie moeilikheid te maak. Die barbare, in wie se agterente sy nog altyd ingekruip was, het heeltemal teen haar gedraai. Kort-kort maak sy uitlatings, wat haar swart broers, en susters, goed horries maak. Daar was haar storie dat kolonialisme ook goed was. Dit het die byenes mooi geaktifeer. Haar nuutste storie is om te verwys na ” black privilege ! ” ( en ek stem toevallig heeltemal saam op hierdie punt ! ) Maar in hierdie NSA nagmerrie, mag jy net praat van ” white privilege, ” en jy wat n blanke is, moet in die stof rond kruip, en stink swart voete was. Maar die DA, en hulle aanbidders, word skielik ontbloot vir die skeinheilige rassiste wat hulle eintlik maar nog altyd was. Hoewel hulle nog altyd meer klas-georienteerd was. Maar die barbare maak geen onderskeid nie, want hulle het dit teen n wit vel, en basta met die res ! En in Afrika, werk alles op PERSEPSIES. Die DA se NSA reënboog-wonderwerk, waar alle rasse met liefde, en vreugde, om die spreekwoordelike ” Goue Kalf ” dans, en hoer, en kruisteel, is besig om in hulle gesigte te ontplof ! HALLELUJAH !
Ek wil hier net byvoeg, daar is ‘n klein groepie Jode in Palestina wat afstammelinge is van die stam van Juda, en hulle is deel van die volk Israel. Die nakomelinge van Esau is die baster Kanaäniete, Khazare en Edomiete, wat hulleself ook “jode” noem.
Afriaan (1),
“ISRAEL” (nee – Joodse) SE BESETTING VAN DIE LAND
Kan iemand bevestig dat die huidige bewoners van staat Israel, “veilig” woon in die land (wat hulle in 1948 “opgeëis en beset” het)? Is die besetting, volgens YAHWEH se belofte in Eseg 28: 26? (Wat nog steeds in die toekoms vervul moet word)? Die Jode woon in ‘n oorlogsone. Hulle bure haat hulle en beskou hulle as onwettige settelaars en sal hulle sekerlik wou uitwis en wegvee van die van die aarde af, as hulle kan. Die rede hiervoor is baie duidelik. Dit is NIE Jakob se mense wat die land beset het nie, alhoewel hulle beweer dat hulle slegs ‘n klein deel van Juda is en hulle voorgee dat hulle die hele Israel verteenwoordig. Daarom is God Yahweh nie met hulle om hulle besetting van die land te beveilig nie (soos beloof in Esegiël). Dit is onvermydelik dat ‘n volbloed-oorlog in die Midde-Ooste weer die ewige haat sal bevestig wat die afstammelinge van Ismael en Esau vir mekaar koester en dit alles as gevolg van die “beloofde land” wat aan die ware afstammelinge van (Jakob) behoort, die waaronder die verstrooide Israelnasies is.
Adriaan (2),
Die inwoners van die Joodse staat Israel word hoofsaaklik verteenwoordig deur nasies van verskillende saad en nie deur Jakob se “suiwer saad” van ware Israeliete nie. Daar is egter ‘n baie klein deel van die afstammelinge van Juda teenwoordig waaragter die Joge skuil. Die Jode identifiseer hulself “NOOIT” as Israeliete nie en ook moet die oorspronklike Israeliete nooit as Jode beskou word nie. Daarom identifiseer die “Jode” hulself as “Israeli’s” en nie as “Israeliete” nie. Enigeen kan deur die Joodse geloof aan te neem ‘n Jood word, maar slegs deur DNA kan mens beskou word as ‘n Israeliet. Die Jode is goed bewus van die feite dat die “ware Israeliete” die eienaats van die landstreek, steeds yussen die nasies van die Christelike wêreld verstrooi word en hulle het ten spyte daarvan nogtans teruggekeer na die “huis/landstreek” van die Israelvolk, wat hulle as hul eiendom opeis. Amos 9: 9 Want kyk, Ek beveel, en Ek sal die huis van Israel onder al die
nasies skud, soos koring in ‘n sif geskud word, maar geen koring sal op die grond val nie.
God Yahweh sal sy belofte in die toekoms vervul – Esegiël 28:25 – Herstel van Israel – 25 – So sê YAHWEH GOD,: As Ek die huis van Israel versamel (nie die sogenaamde Jode nie) uit die volke onder wie hulle verstrooi is, en Ek My in hulle as die Heilige laat ken voor die oë van die nasies, dan sal hulle in hul land woon wat Ek aan my kneg Jakob gegee het. 26 En hulle sal daarin veilig woon en huise bou en wingerde plant; ja, hulle sal veilig woon as Ek strafgerigte voltrek teen almal wat hulle van alle kante verag; en hulle sal weet dat Ek YAHWEH hulle God is.
Johann Cronje, die ware en waaragtige opregte Israel en Iraeliete binne DIE HUIS VAN JAKOB sal en gaan ook nie Palestina erf nie, want daardie streek met Syria en Iran gaan deur kern tot as vernietig word. Suid Afrika is die WARE Suidland waarin ons Vader Skepper sy Seun as Koning in die nuwe koninkryk vir Israel gaan aanstel vir ewig.
Oom Adriaan, baie dankie vir die inligting. Ek stem volkome saam. Dit maak sin. Ek glo ook vas dat wanneer die wit tente waarvan oom Niklaas gepraat het in die Karoo gaan opkom daar talle priesters in ons Volk sal ontwaak. Seen vir Oom en elkeen by Vaandel.
In lyn met hierdie artikel wil ek iets op die tafel sit wat my al my hele lewe lank pla. En dit is die feite rondom die Boere-oorlog. Ek glo die ware feite het nog nooit uitgekom nie. Paul Kruger het waarskynlik geglo dat die jode was die ” uitverkore Volk van God ? ” En hulle het hom vir n verskriklike ” ride ” gevat. Ek het dan ook vir die grootste gedeelte van my lewe ook hierdie TJOL geglo. Want dit is deur die kerke in ons in gebreinspoel. Nou word ons van kleinsaf vertel van die ” eerbare ” redes waarom die Boere gaan veg het, en n hele Volk so te sê uitgewis is. Iets maak net nie sin hier nie. En ek laat my nie vertel dat die Boere sulke aaklige sondaars was nie. Ek koop ook nie die storie dat hulle kwansuis nie meer Geloftedag gevier het nie. Ek sê dat ons vir die feite van die Boere-oorlog moet soek in die dieptes van hierdie artikel van Adriaan. Vergeet van wat die liberale, leuenagtige geskiedenis-boeke sê. Wat in elkgeval deur ons vyande geskryf is ? En ek sal NOOIT aanvaar, hoe dat Paul Kruger van sy GEMORS weggehardloop het nie ! Ek gee nie om hoe sieklik, moeg, of treurig hy was nie ! ! Of hoe sy ” raadgewers ” by hom gepleit het, om weg te hardloop nie. En nou kan julle Paul Kruger aanbidders my maar haat. As die Boere-oorlog nooit gebeur het nie, sou ons n MAGTIGE nasie, en/of Volk gewees het vandag !
Dit is nou Saterdagoggend, 25 Mei, 11:37, en ek luister na die inhuldiging van die president van die NSA. Ek bid al vir vyf en twintig jaar dat my Hemelse Vader die Boerevolk se vyande sal uitwis met n meteor-vuurbal uit die Hemele. Of op die sogenaamde ” parlement, ” of by n geleentheid soos hierdie. Nou as so iets sou gebeur, sou dit my karige geloof ontsettend versterk, en dus bly ek maar hoopvol. Maar terwyl ek so luister na die Afrika-geroesmoes, en wat basies maar die oorwinning oor die witman/Adamiet is, word ek skaam ! Maar dan wel daar Apartheids-woede in my op. Ek weet dit is presies wat Simson so lank terug ook ervaar het. S aaks dat hy nie die heeltyd gesanik het oor die ” sonde van die Volk ” nie. Hy het Vader gesmeek om hom sy krag terug te gee. En Vader het sy gebed verhoor, en hy het daardie gebou op al sy vyande inmekaar getrek. Een uitleg wat ek gelees het, het gesê hy het al die fillistyne se ” top brass ” daardie dag dood gemaak. So ek bid maar net soos Simson. Maar ek kan nie help om te wonder nie. Hoeveel ander Adamiete bid saam met my, in hierdie bose tye ?
Daar is heelwat van ons wat bid vir verlossing van die bose. Ons bid vir krag en wysheid om die regte ding te doen op die regte tyd wat dit ookal mag wees.
Wou net deel dat ons dalk n interresante week kan he , plaas die artikel by die spekulasie op die video
https://youtu.be/OAAKqvat7Es
( loving life chanel , war within ANC ) bloodbath on 31 May.
https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/31-mei-n-besondere-dag-in-suid-afrika-se-geskiedenis/
Goeie Dag vriend hier is ‘n artikel wat julle moet lees, van Zille wat nou benoude bok springe maak omdat sy so vir die agter geblewendes op gekom het.
POLITICS: THE DAY REALITY SMACKED A LIBERAL IN THE FACE: HELEN ZILLE- ” I REGRET PROMOTING BLACK LEADERSHIP IN THE DA.”
By Editor
– 2019-05-28Posted in: Political
I regret promoting Black leadership in DA” – Helen Zille

MY biggest mistake in DA was to contribute in promoting Black leadership in DA and propelling both Mmusi Maimane and other Black provincial DA leaders to the echelons of power within DA. By doing so I lead DA to the trap of racial politics and promotion of skin color over skill and talent.
In the cut-and-thrust of politics, especially in the run-up to an election, politicians constantly talk about their past successes and future plans. For years, I have wanted to write a series of articles about my mistakes and failures. I am, at last, free to do so. It has been an interesting exercise, working through documents drawn from almost 15 years in executive office, trying to decide which of my many flops to analyze. But today I begin this series by analyzing what I perceive as my greatest failure as DA leader because it is the one that causes me the most anguish. It is difficult to analyze honestly, because I have to face a self-initiated betrayal of my life-long dedication to constitutionalism, non-racialism, and a culture of personal responsibility. To make things easier for myself, let me first summarize the narrative on the “positives” of my leadership term: the DA more than doubled its vote in ten years, to over 4 million.
Lees verder by…..
http://www.whitenationnetwork.com/archives/74848
JanB, dankie vir die puik bydrae, en die verwysing na die puik artikel oor zille in whitenation ! Ek hoop tog al ons lesers bestudeer dit, en kry van hulle dwase reënboog familie en vriende om dit ook te lees. Almal is nou tog so gelukkig om vinger te wys na zuma, en sy mafia, en hoe hulle in tien jaar die land verwoes het. Maar ons moet BAIE meer realisties, en eerlik wees in hierdie hele nare aangeleentheid. Hoe kon die opposissie partye so iets onder hulle neuse laat gebeur ? Daardie vet salarisse wat hulle op die soustrein verdien het, wat ek en jy in die sweet van ons aangesigte in belastings moes betaal ? En ek praat van AL die sogenaamde opposissie partye. Maar die DA moet ongelukkig die meeste blaam dra, want hulle was mos die amptelike opposissie. Die swaargewigte, wat die ” regering ” op hulle tone moet hou, en sorg vir effektiewe, eerste wêreldse landsbestuur ? Nou sit ons met die gebakte pere ! Maar wat van die dwase, wat vir vyf en twintig jaar hulle beentjies afgehardloop het, om kruisies te trek agter die name van hierdie klomp uitvaagsels ? Julle ” stemmers ” dra net soveel skuld ! Julle was mos trots op julle ” lisensie ” om te kan kla, en het neergesien op ons, wat niks te doen wou gehad het, met hierdie sataniese, onwettige gemors nie. Een ding weet ek vandag. Wat jy saai, SAL jy maai. Dit is n Skeppingswet wat Yahweh nog nooit verander het nie. En dit tref almal, maak nie saak watter kerk of geloof jy aan behoort nie !
Volgens die ANC se Integriteits Komitee moet die volgende kaders van die ANC se lys verwyder word.
Hier kom moeilikheid as dit gaan gebeur. Zuma het reeds gedreig as hulle hom aanhou vervolg dat hy meer mense in die openbaar sal uit bring vir hulle dade.
The ANC’s integrity commission wanted these 23 MP candidates removed from the party’s list for Parliament because of “corruption, management and other acts of misconduct”.
1. Bongani Thomas Bongo 2. Supra Mahumapelo 3. Faith Muthambi 4. Tina Joemat-Pettersson
5. Mosebenzi Zwane 6. Beauty Dlulane 7. Gwede Mantashe 8. Zizi Kodwa 9. David Mabuza
10. Cedrick Frolick 11. Lydia Sindisiwe Chikunga 12. Nozabelo Ruth Bhengu
13. Nomvula Mokonyane 14. David Mahlobo 15. Thabang Makwetla 16. Kebby Maphatsoe
17. Siyabonga Cwele 18. Simon Bekizwe Nkosi 19. Humphrey Mmemezi 20. Richard Mdakane
21. Xiaomei Zhang Havard 22. Bathabile Dlamini 23. Malusi Gigaba
https://www.news24.com/SouthAfrica/News/revealed-the-23-people-red-flagged-by-the-ancs-integrity-body-20190529
Adriaan,
Hier is ‘n strik-vraag vir jou :
Wie het regeer oor Israel … Dawid, of sy pa, Isaï ?
Dit was Dawid. Samuel kry opdrag van God om Dawid as koning te salf. Hy was Israel se tweede koning en regeer vanaf 1012-972 v.C.
Inderdaad, en jy, of jou navolger, gaan nog veg teen ‘n menigte Isaï’s …
Is it true, all that Edsel Ford was put through by his Father? I’ve heard that Edsel was a gentleman. A devoted, repectful son, a passionate car designer, a gifted engineer and a genius in his own right, but that, in an effort to toughen him up, he was constantly bullied and ridiculed by his Father and Henry’s Security Chief goon, Harry Bennett, for being soft, which sent Edsel to an early grave in 1943 with stomach cancer and a bleeding ulcer, no doubt, caused by stress. I’ve even heard that Edsel’s son, Henry Ford II, who was fighting in Europe, during the war and was called back to lead the Ford Motor Company, was heard to say of his Grandfather, Henry Ford, “That old man killed my Father”.
If true, it is interesting to speculate what direction the Ford Motor Comapany would have taken and what it might look like today, had his jealous, controlling father allowed the gentle, Edsel to spread his wings and realize his full potential when he came of age in the teens, twenties and thirties. Jim Patrick
Goeie dag almal en dankie oom Adriaan vir al jou skrywes. Net ń paar gedagtes. Alle joode is Israeliete maar nie alle Israeliete is joode. Ek dink daardie stelling sal duidelikheid bring. Verder, ek het ook altyd na John Hagee geluister maar agtergekom dat hy net ń klomp tjol kwyt raak om mense se ore te sus vir geld.
Tans luister ek na Nehemia Gordon en Michael Rood van a Rood Awakening. Twee baie interresante mense. Nehemia vetaal en vertel presies wat in die oorspronklike Hebreuse tekste staan en ook die korrekte naam van Vader. YHWH is hoe die Asiriers Sy naam skryf en uitspreek. Groete en dankie
Goeie naand,
Daar is ‘n baie interesante skrywe op Gelofteland oor die joodse pestelensie.
Groetnis.
Goeie dag Adriaan en geliefde volksgenote.
DEEL EEN.
Ek wonder en wonder sonder om op te hou wonder.
Waarom wonder ek?
Na ons hemelse Vader soveel openbarings, visioene en persoonlike twee gesprekke met my gevoer het, reeds oor die EINDTYD GEBEURE wat die Boerevolk en die twaalf stamme van Israel, steeds in verstrooiing tebeurt sal val, het ek die eerste getuienis daarvan met Adriaan gedeel en blykbaar is dit net doodeenvoudig van die tafel gevee, of lê dit moontlik nog by hom iewers onder die stof begrawe.
Om watter rede sal ekself nie verstaan of weet nie, want ek word dood geswyg omtrent die eindtyd gebeure in profesie van Vader ontvang, waarin die Boerevolk blykbaar weerhou word om van dit te hoor of te weet, deur Adriaan se kanale.
Intussen het daar nog so baie openbarings van Vader aan my bygekom, wat duidelik onderskei wie die Boerevolk is.
Waarom ons Vader hierdie brose Boerevolkie aan die suidpunt van Afrika geplant het, reeds vir sy eindtyd plan en doel, waarin die Boerevolk die GROOTSTE eindtyd rol sal en gaan speel, waarin ons Vader hom gaan openbaar aan die ganse wêreld as die Lewende God Skepper van die heelal, Hy die alleen Elohiym van sy ALLEEN VOLK, die uitverkore volk Israel NOG STEEDS VANDAG IN VERSTROOIING, waarin een van die grootste openbarings aan my op Maandag 14 Januarie 2019, Vader sy gemeente in die liggaam van YaHshua binne DIE HUIS VAN JAKOB as die alleen en enigste erfgenaam verklaar het, waar YaHshua dan ook vir ewig as Koning oor die huis van Jakob sal heers.
Wanneer ek lees en hoor van so baie menings en opinies oor hoe dinge gaan verloop vir die Boerevolk in Suid Afrika, merk ek dat baie van die menings en opinies nie klop met dit wat Vader aan my openbaar het nie, hetsy in persoonlike gesprekke, of in visioene.
Gert, ek is dit eens met jou dat die Boervolk nog ‘n belangrike in die roekoms sal speel waaroor die hele wêreld verstom gaan staan. Siener van Rensburg het dit só gestel: “Ons sal die mees geseënde volk op aarde wees.” En Johanna Brandt het dit met hierdie woorde bevestig: “Suid-Afrika is die pêrel in God se oog.”