In 1916 sê Siener aan sy dogter om sy gesigte neer te skryf, “want in daardie tyd (wanneer die volk in groot nood verkeer) sal die een sê ek het so gesê, die ander ek het sus gesê. Skryf dit neer sodat almal kan weet!”
En hierdie voorspelling is net so bewaarheid – daar is steeds groot twis en verdeeldheid oor wat hy presies gesê het. Skrywers, vertolkers en uitleggers is gedurig in mekaar se hare wanneer daaroor die betekenis van sy gesigte gepraat of geskryf word. Maar soms staan almal verskrik oor die onheile wat hy gesien het en nou besig is om oor die wêreld toe te sak – want dalk is dit die “begin van óns dinge”! Kyk jy na alles wat om jou gebeur, raak jy skoon duiselig, halfbedwelmd, soos een wat halusineer, met al die flitsbeelde van Siener-gesigte wat aanhoudend voor jou verbybeweeg. Kom ons kyk na ‘n paar van die afgelope tyd:
Die EU val uitmekaar
“Die aarde is in die Noorde (Noord-Afrika) omgeploeg en dinge is daar deurmekaar. In Europa staan ‘n garingboom wat verander in ‘n bos blomme – kosmos, erekrone of duiwelsbos”. (Siener verklaar self die visioen): “Dit beteken Europa sal vorentoe nog onder die gesag van ’n enkele regering staan ( ‘n garingboom – die Europese Unie). En hoewel daardie regering op die oog af goed sal vertoon — dit lyk soos ’n bos blomme — maar geldgierigheid, korrupsie en bedrog sal dit vernietig, want erekrone en duiwelsbos is onkruid. Die omgeploegde wêreld, dui ook op die begin van die laaste Groot Oorlog; dan sal dinge hierby ons in die kerk ook deurmekaar wees.”
Die gelui van kerkklokke wat die aanbreek van 2011 angekondig het, het nog skaars weggesterf, of ons word deur die nuusmedia geseën met berigte uit Noord-Afrika van opstande, bloedige geweld, verwoesting en dood. Eers was dit Tunisië, daarna Egipte, Bahrein, Libië, Yemen en nou Sirië. Iran is volgende op die lys. Vanuit Europa tref die een finansiële skok na die ander ons. Ook Amerika sou dit nie vryspring nie. En gerugte van oorloë klink net al luider op. Terselfdertyd het hierby ons bittere woelinge en verdeeldheid in die kerk losgebars oor naasteliefde, rassisme, die Belhar-belydenis (NGK) en apartheid (NHK).
Engeland se ondergang
“Dis oor Engeland wat die nag gaan toesak. Daar sien ek ’n swart slang lê. Dit is nou vir Engeland sy swart probleem. Dit wys op hongersnood en burgeroorlog. Die slang rol hom op — die swartes en gekleurdes gaan vestig hulle in Engeland. En dan begin al Engeland se probleme — en ook sy ondergang. Ek sien Engeland is ’n pikswart vark met hier en daar ’n wit haar op hom. Dit is die swart nasies wat oorsee gaan opstaan teen die wittes, maar veral in Engeland, met hier en daar ’n witte onder hulle wat ook gaan moeilikheid maak. Die dag wanneer Engeland se probleme begin, gaan daar ook ’n burgeroorlog in Frankryk kom, want die swartes stroom ook soontoe. Maar nog vóórdat al hierdie dinge gebeur, sal daar ’n ontsaglike burgeroorlog in Rusland uitbreek…” en
Op 24 Jul. 1918 verskyn daar voor Siener ‘n gesig van ‘n groot Moslem-opmars teen Europa. “Die uiteinde daarvan sal vir die Moslems rampspoedig wees. Maar juis in daardie tyd sal hongersnood en geldskaarste oor Engeland kom. Groot troppe swart beeste (swartes uit Afrika en Indië) sal die land van die oostekant af binnehardloop. Die een bees sal nog vassteek en terugkyk.Dit dui aan van watter kant af die gevaar kom: al die gekleurde rasse uit Sy Majesteit se voormalige kolonies sal na Engeland toe stroom en groot rasseprobleme tot gevolg hê — want in Afrika en die Ooste sal daar verskriklike ellendes heers..”
Aan Boy Mussmann het Siener oor Engeland se ekonomie gesê: “Jy sal in daardie tyd met Engelse se (pond) note jou huis kan uitplak, hulle sal nie die waarde van plakpapier hê nie.”
Hierdie voorspelling is vir my een van sy mees verstommende gesigte, want tot vandag toe weier Engeland steeds om sy pond sterling met die ero te vervang. Indien hy dit wel gedoen het, sou hierdie visioen nie bewaarheid kon word nie!
9 Augustus 2011 – Die hoofredakteur van The Trumpet, Gerald Flurry, skryf in ‘n artikel oor die opstande wat op 6 Augustus in Londen begin het, en toe na ander distrikte, dorpe en stede versprei het, die volgende: “Dit is maar net die begin van Engeland se probleme. Die ergste lê nog voor: meer brande, groter geweld en erger opstande wat sal spruit uit rasse-konflikte, geweld weens terroristiese aanvalle, toenemende finansiële probleme, armoede en ‘n dreigende hongersnood vir die miljoene vreemdelinge wat Brittanje in die laaste twee, drie dekades binnegeval en daar ‘n luilekker lewe geniet het. Hoewel van die hoofstroom media soms hieroor berig, wil niemand dit hoor nie. Engeland se wankelende ekonomie is vinnig besig om te knak; sy ineenstorting kan nie meer gekeer word nie. Ander lidlande van die EU, behalwe miskien Duitsland, sal dan die een na die ander vou.
“Ook Amerika sal dit nie oorleef nie, en om staande te bly, is daar vir hom net één uitweg: OORLOG, ‘n oorlog waarby die die hele wêreld ingetrek moet word. En net soos met die vorige twee Wêreldoorloë, hoop hy om weer miljarde dollar in te vorder deur wapens aan vriend en vyand te verkoop. Maar hierdie keer sal die gode van Babilon hom dalk nie so goedgesind wees nie. Diep krake wys reeds in sy mure.”
Die Nederlander, Geert Wilders, voorsitter van die Vryheidsparty, skilder ‘n veel donkerder prentjie: “Moslems het Europa nou totaal ingeneem. Hulle bewoon buurtes waar daar vroeër net blanke was. Selfs die polisie bly daar weg. Dis ‘n wêreld van kopdoeke waar vroue gekamoufleer in swart tenterokke loop, met stringe kleintjies agterna en hulle mans, of slawehouers, drie treë vooruit. Omtrent op elke hoek staan daar ‘n moskee. Die winkels is toegeplak met tekens wat jy nie verstaan nie, en daar is geen beduidenis van ekonomiese aktiwiteite nie. Hier bevind jy jou in Moslem-ghetto’s wat deur godsdienstige fanatici beheer word.
“Skoolregulasies word deur Moslems beheer, die onderwysers en kinders moet maak soos hulle sê, want die kinders sal eendag Moslems wees wat Europa (en die wêreld) moet regeer!”
Japan word verwoes
Toe sy vriend Boy Mussmann hom op ‘n dag vra wat met Japan gaan gebeur, het hy sonder aarseling gesê: “God gaan Japan nog met aardskuddings vernietig…”
12 April 2012 – Japanse diplomate nader hul Russiese eweknie met die nuus dat 40 miljoen Japanners aan uiters gevaarlike radioaktiewe vergiftiging blootgestel is en gedwing sal word om te ontruim – dit sluit in die wêreld se grootste stad, Tokio. Die Japanse regering beoog om hierdie mense in die Kuril-eilande te hervestig. Die eilandet strek oor ‘n gebied van 1 300 kilometer, en is in die laaste dae van die 2de Wêreldoorlog deur Sowjetmagte verower.
Die radioaktiewe besmetting kom van die Fukushima kernkragstasie wat op 11 Maart 2011 getref is deur ‘n verwoestende aardskudding en tsunami. Stem die Russe in, sal dit die grootste migrasie van mense wees sedert die 1930’s toe Stalin miljoen Russe na die barre oostelike gebiede verskuif het. Sou die Russe egter weier, oorweeg Japan ‘n aanbod van China om die mense te vestig in sy miljoene onbewoonde spookhuise.
Die Londense Daily Mail het op 18 Desember 2010 in ‘n artikel oor hierdie stede gesê “na skatting is daar ongeveer 64 miljoen onbewoonde huise in hierdie onherbergsame deel van China, en 20 of meer stede word nog jaarliks opgerig. As Japan die aanbod aanvaar, sal dit die twee Asiatiese volke die grootste supermag in die geskiedenis maak, met ‘n ekonomie groter as dié van die VSA en Europa gekombineerd, en met ‘n militêre mag van meer as 200 miljoen”.
Die Japanese diplomaat, Akio Matsumura het gewaarsku dat die ramp by Fukushima die hele Japan teen 2015 in ‘n verlate spookeiland kan omskep.
Pensioenfonds geplunder
Op 1 Maart 1919: “Toe is ek langs een groot wit huis en daar is banja mense aan die Oostekant van die huis, maar hulle is sonder hoede (sterf ‘n onnatuurlike dood).” Dit beteken daar sal ‘n aantal Kommunistiesgesinde leiersfigure in ‘n enkele aanval buite ’n gebou, waarin vredesonderhandelinge aan die gang was, doodgeskiet word. Dan sien hy die blankes se pensioenfondse stort in duie; dit val saam met geweldige rasse-onluste in Europa, en veral Engeland gaan kwaai deurloop. “Bij Pretoria is een klompie perziken boompjes en die boompjes raak weg dat die een kaal plek is zoals een vloer. In Europa lê een groot zwart slang opgerol”.
Beeld publiseer op 19 April ‘n berig waarin die IVP sê dat staatsamptenare se pensioenfonds (GEPF) skuldbriewe van R15,7 miljard van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) besit, en dat dit op kan op ’n groot ramp kan uitloop.
“Dit kan tot 60% van die totale skuldlas van Sanral se nuwe tolpaaie verteenwoordig.
“As die tolstelsel misluk, sal die regering nie net Sanral geldelik moet red nie, maar ook sy pensioenfonds,” het mnr. Narend Singh, IVP-LP, gesê.
Die regering het egter nie daardie soort geld nie, dus wag daar ‘n donker tyd vir Staatsamptenare wat van ‘n maandelikse pensioen afhanklik is.
Maar dis nie die enigste keer wat die regering sy pensioenfons roekeloos plunder nie. In Augustus is bekend gemaak die pensioenfonds onwettig R4,5 miljard bestee het vir die aankoop van ’n 50%-aandeel in die V&A Waterfront in Kaapstad. Maar in die lig van inflasie beteken dit dat ouer lede (blankes) jaar vir jaar op hul regmatige inkomste verloor, terwyl nuwe lede (swartes) uitsluitlik bevoordeel word.
Dit lyk of daar reeds ernstige probleme met die Vereniging van Staatsamptenare se pensionfonds (VSA) is, want duisende afgetrede staatsamptenare se pensioen word nie meer gereed uitbetaal nie. Dié vakbond oorweeg nou regstappe teen verskeie staatsdepartemente én die regering se pensioenfonds (GEPF).
Rioolwater
12 Des 1917 —Van die Noorde kom ’n groot tjenk. Uit die tjenk rol fijn skaapmis, die tjenk rol na die Zuide (en) die aarde word net (soos) een miswerf.
Hierdie gesig van Siener het te doen met besoedelde drinkwater. In Siener se tyd was daar nog maar min munisipaliteite of dorpsrade (behalwe in die groter stede) wat kraanwater voorsien het. Die boere op die plase en ook die dorpsbewoners moes meestal groot opgaartenks gebruik om hulle reën- of boorgatwater in te bewaar. En dat die Siener skaapmis (uitwerpsel) uit die tenk sien rol het, wys vir ons dat ons drinkwater nog eendag vanuit die noorde tot in die suide besmet of besoedel gaan wees.
In ‘n ander gesig staan hy langs ‘n watervoor waarin bruin water loop; dit spat op sy velskoene wat beteken die volk sal daardeur besoedel word. Dis moontlik die maagsiekte wat in Johannesburg sal uitbreek, en waaraan duisende gaan omkom.
In 2009 het Buyelwa Sonjica, minister van waterwese en omgewingsake, haar hande in onskuld gewas oor die dreigende rioolkrisis wat die land in die gesig staar. Sy het belowe dat die kwessie dringend aandag sal geniet. Maar vandag, drie jaar later, het die toestand so versleg dat die huidige minister van waterwese, Edna Molewa, met die bekendmaking van die vierde Bloudruppel-verslag in Kaapstad, die inwoners van 58 dorpe in 14 munisipaliteite moes waarsku om nie hul kraanwater te drink nie, aangesien dit met riool besmet is. Dié dorpe moet ook self hul water suiwer deur dit te kook of ’n bleikmiddel daarin te gooi. Die meeste van dié dorpe is in Mpumalanga, die Oos-Kaap en die Vrystaat.
Delmas en elf ander dorpe gaan die laaste paar jaar gebuk onder tifus, maar die munisipaliteit van Delmas laat nou sommer sy rioolafval in een van die woongebiede stort!
‘n Blanke verpleegster in ‘n hospitaal in Soweto vertel hulle word so oorval deur mense met maagaandoeninge, veral diaree, dat baie van die pasiënte in die gange moet lê. En hulle medikasievoorraad is reeds uitgeput.
‘n Ander probleem (en wat doodstil gehou word), is dat die regering dit nie meer kan bekostig om miljarde rand se antiretrovirale medikasie vir vigslyers aan te koop nie. In 2010 het dit byna 7 miljard beloop, en na verwagting sal dit hierdie jaar 40% van die nasionale begroting vir die pandemie opslurp.
Nou het hulle ‘n plaaslike farmaseutiese firma genader om “suikerpille” wat identies soos die vigspil lyk, te vervaardig teen ‘n paar sent ‘n pil. Die gevolg sal natuurlik wees dat pasiënte wat dit gebruik, binne enkele weke of maande sterwend sal wees. Tienduisende sal op die hospitale toesak om daar te sterf.
Opkoms van die Duitse Ryk
Nieteenstaande die feit dat Duitse volk in albei Wêreldoorloë totaal verslaan is en letterlik uit die as moes opstaan, het Siener gesê Duitsland sal aan die einde van die Derde Wêreldoorlog die magtigste nasie op aarde wees. Hy het dit só aan Boy Mussmann gestel: “Die land wat in die toekoms die laaste oorlog (Derde Wêreldoorlog) wil wen, sal Duitsland aan sy kant sal moet hê …(want) God gaan Duitsland ná daardie groot oorlog (die 2de W.O.) tog weer ophef. Maar dis oor Engeland wat die nag gaan toesak”.
Dit het toe ook net so gebeur – skaars vyf jaar na afloop van die oorlog was die verslane Duitse volk weer op hul voete, en vandag die onbetwiste leier in Europa. Siener het gesê dis omdat God na sy neerlaag ‘n wit “seiltjie” oor Duitsland getrek het, en die beteken “Gods beskerming”! So sal die Duitse volk dan, op die regte tyd, die traktate (verbond) wat ons met hulle in Duitswes gesluit en onderteken het, eerbiedig, en ons kom help om ons verlore vryheid weer terug te kry…
Baie interresant. dinge val so mooi in plek
Dankie Adriaan dit is n baie insig gewende artikel. Wat in Europa aan gaan raak die wereld ten nouste. Inligting wat weerhou word is dat Spanje in n slegter toestand is as Amerika gedurende die groot depressie. Laasweek is daar oor n biljoen Euros onttrek van Griekse banke, sodra dit gebeur moet hulle op die wereld markte geld leen om die verskil op te maak, en hulle ‘bonds’ is een kerf bo die gradering ‘junk’ wat enige lening onmoontlik maak. Hollande van Frankryk is n linkse ekstremis wat geld wil spandeer op goedere/dienste wat nie wins/indiensneming dryf nie. Dit wil ook voorkom of hy konfrontasie soek met die bonds kanselier Dr Merkel.
Dus baie dankie vir jou opbouende artikel jy sal nooit besef hoe ons dit waardeer.
Baie dankie AS. Inderdaad is dit inligting vir die “wat weet”.
Ek is nou al geruime tyd `n dissipel van die Woord van God YHWH.
Ek vind baie van Siener se gesigte nogal intressant maar het nog noooit werklik self daarin gaan delf nie.
Mag ek julle delwers van Siener vra, as Christen Boer waar plaas Siener die wederkoms van ons Koning?
Ek sou reken dit kan nie te ver lê nie.
Adriaan jou artikel is eindelik n lewendige dokument. Jou eerste 2 punte word vandag bespreek in die Guardian. As die Britse regering n ‘collapse’ verwag dan dink ek ons moet dit ook verwag.
The Home Office is working on plans to restrict migration to the United Kingdom if the eurozone crisis deteriorates leading to large numbers of jobs seekers tarvelling from Europe, the home secretary has said.
Theresa May said that “work was ongoing” to restrict immigration if there is a financial collapse, in an interview with the Daily Telegraph.
She said there was no sign of increased migration, but the government was examining the trends, When asked if she was considering immigration restrictions, May replied: “It is right that we do some contingency planning on this [and] that is work that is ongoing.”
All members of the European Union have the right to work in the UK with the exception of the new members Romania and Bulgaria. While more than a million Europeans live and work in the UK, similar numbers of Britons live and work across Europe.
May’s comments appear to be focused on Greece, which some commentators believe is likely to leave the eurozone which will in the short term at least cause even greater economic instability than the Greeks are experiencing now.
If Greece does leave the eurozone, the whole of Europe will be affected, especially those that are wrestling with debt problems such as Portugal, Spain and Ireland.
European governments have been preparing secret plans of action for a Greek crisis which could be precipitated if there are no clear victors in the second Greek elections next month.
http://www.guardian.co.uk/uk/2012/may/26/home-office-plans-curb-migration
Nog n Eurpese land neem aksie.
SWITZERLAND does not foresee a break-up of the eurozone but is nonetheless drawing up an action plan in the event of its collapse, the country’s central bank chief said on Sunday.
Thomas Jordan, who became chairman of the Swiss National Bank (SNB) last month, told the SonntagsZeitung newspaper that a working group was discussing measures to combat any strengthening of the safe haven Swiss currency.
The bank intervened in September to stem the rise of the Swiss franc which had soared as investors sought a secure place for their cash, hurting Swiss exports and the tourism industry.
Jordan said the eurozone crisis had worsened in recent weeks and he foresees bumpy times ahead.
“The working group is focussing mainly on instruments to combat a strengthening of the franc,” said Jordan.
“We have to be prepared for the scenario of a currency union collapse, although I don’t think that will happen
http://www.news.com.au/business/breaking-news/switzerland-draws-up-eurozone-collapse-action-plan/story-e6frfkur-1226369003871
Nog n Eurpese land neem aksie.
SWITZERLAND does not foresee a break-up of the eurozone but is nonetheless drawing up an action plan in the event of its collapse, the country’s central bank chief said on Sunday.
Thomas Jordan, who became chairman of the Swiss National Bank (SNB) last month, told the SonntagsZeitung newspaper that a working group was discussing measures to combat any strengthening of the safe haven Swiss currency.
The bank intervened in September to stem the rise of the Swiss franc which had soared as investors sought a secure place for their cash, hurting Swiss exports and the tourism industry.
Jordan said the eurozone crisis had worsened in recent weeks and he foresees bumpy times ahead.
“The working group is focussing mainly on instruments to combat a strengthening of the franc,” said Jordan.
“We have to be prepared for the scenario of a currency union collapse, although I don’t think that will happen
http://www.news.com.au/business/breaking-news/switzerland-draws-up-eurozone-collapse-action-plan/story-e6frfkur-1226369003871
Ek laaik die booi hierbo se tekkies, Kom dit standaard met die tradisionele drag of smaak hy net nie so baie van dorings nie?
Piet Jan volgens my mening moet die Wederkoms nog redelik ver weg wees want Sienner praat van hoe goed dit sal gaan in ons land na afloop van die derde wereld oorlog.En dan moet die NWO nog al hulle planne in werking stel en implimenteer sodat die wereld onder een regering staan.Ek vermoed dat volgens die skrywes op die blok die dinge teen die einde van die jaar vroeg volgende jaar sal begin.
Dankie dwarskop, Ek sou reken ons is al in die NWO en dat hul laaste idiaal die totale uitwissing van Adam se geslag is wat hul sal laat as die `heersers` van die skepping.
Waarom is almal wat Siener se visione goed mee bekend is so skugter om `n uitlating te maak?
Ek wonder nog steeds waar Siener die Wederkoms van ons Koning plaas?
Terwyl Siener tans in die stof rus, glo ek hy sou self op `n groter hoop wag wat sy eie lot ook sal verander en nie net die van `n verre geslag nie?
Dalk wel in engels maar die moeite werd om ag op te slaan!
STATE OF THE NATION
1) A mentally retarded women is gang raped, the video goes viral – no march
2) A 15 year old rapes a 8 year old, gouges out her eye!!! – no march
… 3) A baby with umbilical chord still attached dumped in drain in Pretoria – no march
4) Between 40 to 80 murders a day – no march
5) Rapes ( 1 in 20 reported) over 494 000 per year !!!!!!!!! – no march
6) We on our second corrupt Police Commisioner in under 4 years – no march
7) Pres Zuma has admitted he had unprotected sex with an HIV + women – no march
While he was head of the moral rejuvination intitative – no march
9) Massive youth unemployement – the friggin oposition marches and gets assaulted!!!!
10) The unaccounted / corrupt / qualified audit amounts sits at over R3 trillion in 18 years – guess what ……. yep you guessed it – no march
BUT!!!! let there be a painting of Pres Zuma with his 1% hanging out!!! – the marching starts / the threating starts / the bullying starts.
“the sound of liberty will die to thunderous applause and cheering crowds… freedom not even fought for, simply forgotten.” ….could this be the fate of our liberty?”
Unlike · · Unfollow Post · 7 hours ago
You and 2 others like this..
Carina Roelofse
Make this rather the ” state of an African nation”. They have so different values from us, you have to make a study to see how their minds work.
For example 40 years ago when UCT started with their stupid black student policy the following incident occurred. One of the new students raped a white woman student. Which of course was to be expected.
There was a big outrage from the black students, because WE are SUBJECTING them to our EUROPEAN laws and culture. This is no difference from today’s situation. Except now we are SUBJECTED to their BARBERIC laws and culture.
As far as the Zuma picture is concerned you have to understand their culture to realise why this reaction took place. Wouter Kellerman posted the following. It is time the white man spend some time studying the culture and minds of the current rulers. Please read.
Wouter Kellerman > A very important message to all whites living in SA.
I think I quickly need to explain something about Brett Murray’s 1.85m-high painting titled ‘The Spear’ wherein Jacob Zuma’s private parts are exposed in full glory outside his trousers.
When Piet Retief entered the Dingaan’s kraal he was told to sit right across from Dingaan.
Dingaan sat with his legs wide open, exposing his private parts to Retief. Had Retief known better he would have realised right there and then that it was a trap, or at least a dangerous situation.
In Zulu culture, when a Zulu exposes his private parts to your face it is the worst of the worst, the ultimate sign of disrespect imaginable.
This kind of disrespect is only expressed in the most critical and most dangerous, most determined of situations. It is a point of no-return, the end of the line, the final message. It is a message that you are about to be killed, it is a declaration of war.
Now the thing is this:
If, as Barend Buitekamer says, “it was in fact a “commissioned directive” from deep within ANC top structure to instigate racial hate against whites”, we are in for the ride of our lives, because it could be a clear message to us whities; or
if it was done from within the ANC to degrade Zuma and show him how disgusted those around him are with him, it would be a sign that they are challenging him, showing him that they are calling the shots from within and that his power-base has been infiltrated and no longer under his control. It would be an internal declaration of war against Zuma, that he is about to be killed, either now or politically at Mangaung; or
it could also have been deliberately commissioned to create the impression that whites are openly showing their disrespect for him, that this is a message from whites to Zuma, something that would certainly not be taken lightly, not by Zuma and not by blacks in general. To Zuma it would be read as a message that whites have deliberately insulted him to the highest degree imaginable; and
even if it was done innocently (which I cannot believe, because no one does a painting like that of any president innocently), the message remains the same, the show of utter disrespect, the message of challenge remains the same, the declaration of war and the threat of the intention to kill remains the same.
Either way we are screwed and this is nothing to joke about, not even in the slightest. If this was a message from whites to Zuma and the blacks and the ANC, this means war and this is the kind of insult that would be carried over from generation to generation, how the whites insulted the big warlord himself, the president, how the whites insulted blacks in general. This insult will NEVER be left to pass and just fade away. This is the ultimate insult, the ultimate and clearest of messages to a Zulu.
It saddens me, that after having been in this country for centuries, that whites still do not understand the blacks, their culture or their traditions. If whites had ANY idea as to the nature and sensitivity of this they would certainly not have joked about it.
The whites are today exactly where Retief and his gang was, in their kraal. We, all of us whites, are today in their kraal. This is no longer our kraal that they are trying to break into. They broke into it in 1994 and took it over and we have been held captive since then. This now is their kraal, and this could just be that sign given to Retief. Retief was also offered snacks, treated nicely, friendly and made to feel welcome, just like we have been made to feel since 1994, but it remains their kraal now and you are at their mercy, they could either treat you nice for a while, or they could terminate your stay.
Think very clearly about this, because if you do not even understand their culture after 340 years, do you really want to go up against them? This is why I do not have much hope for the SA whites, simply because I read everyday how misinformed and uninformed whites are about the black culture and that is why whites cannot read the signs, see the messages, head the warnings, and make the right moves to manoeuvre as they should. I have to say that whites are dumber than I thought, they have no cooking clue where they are at, what they are dealing with, who they are dealing with, how these people think and reason, how their minds work, or anything else about blacks. Whites do not even realise that they have been in the black man’s kraal since 1994 and that the trick is to either escape and bail out (leave the kraal / country) or turn it around.
Do not, while you are inside his kraal, ask for things that are not acceptable in the black man’s culture.
If you do not understand his culture and if you with your western thinking do not want to respect his culture so as to use it to your own advantage and against him, then you do not belong in Africa.
People better start waking up and realise where they are, they had better star thinking like they do, in order to understand what they are doing and why they do things the way they do, or whites will perish due to their own stupidity and ignorance.
Please start thinking and realise where you are, understand the situation, so you could read the signs and manoeuvre strategically and effectively.
AND STOP JOKING ABOUT YOUR OWN DEATH.
Melkbok, ek het nou nog nie eers klaargelees als hierbo wat jy geplaas het nie, maar dit klink al klaar soos `n new age ng kerk snot trekker!
Wie worrie oor hoeveel kaffer meide met `n doodsbesmette kaffer paar?
Wie worrie as `n 15 jaar oue kaffer met `n 8 jaar oue kaffer paar?
Dink jy `n maarch voor die pastourie gaan help?
Kaffers `March` …. maar HIERDIE volk keer na sy God toe, nie parlement toe met `n ge-maarch nie.
Is jy `n bokryer opgelei om op die swakkelinge van my volk se barmhartige oorbelaaide emosies te speel tot vewarring van nugterheid?
Indien wel dink ek jy mors jou tyd hier.
Waarom kom jy hier en kom sinspeel dat ons, ons soos die nasies moet gedra, omdat die nasies hulle bloot soos hulself gedra?
Die tweede deel lyk beter, verskoon as ek buite my plek op hol was….
Dalk is jy opreg iewers diep binne en dan sal ek dwaas voel as ek jou hier van die waarheid verdryf terwyl jy eintlik soek na waarheid. Tyd sal leer : )
Verskoon, Ek het soos Vader Noag gemaak soos toe hy uit die Ark gekom het vanaand, maar my standpunt bly dieselfde…. Wat bedoel jy met jy stem saam met die stront…`If you do not understand his culture and if you with your western thinking do not want to respect his culture so as to use it to your own advantage and against him, then you do not belong in Africa.`
Ek trek my tweede krywe terug, jys `n siek donerse liberaal!!!!!
as hierdie blad dan net vir sekere mense uitgesonder is is dit goed: Duidelik verstaan jy dit soos jy wil, maar die tweede deel bind met die eerste, hulle sal optogte hou solank daar na hulle gekap word, maar hulle eie oortredings sien hulle nie raak en as daarna verwys word dan is almal rasiste! Die tweede deel het hierdie man geskryf en ek vind dat dit baie aanklank vind by wat Siener(jou familie) voorspel het! Of jy nou wil weet of nie, saamstem of nie, ons almal(blankes) sit in die swartes se kraal, en meeste van ons mense is verblind en staar vernietiging in die gesig. “die nag van die lang messe! jou veroordeling sal jou ondergang wees as jy nie versigtig is nie! Duidelik verstaan jy dit nie goed nie! Vrede vir jou my maat! liberaal is ek beslis nie!
Dankie Melkbok, baie waardevolle en ook beswaardende inligting. Is daar n adres waar ons meer van Carina se kennis kan bekom?
BoereGroete
Die Baai brand, “In die Oos Kaap sal baie moeilikheid wees wanneer ons die donkertyd binne gaan.”
31 Mei 2012 Vandag sou Republiek dag vieringe gewees het. Tans is daar niks om oor gelukkig te voel nie. Ons kort rukkie van vryheid is saam met Dr Verwoerd vermoor. Die slang het ons by Vereeniging op die brandstapel geplaas, maar ons Skepper sal die slagdier, die bok voorsien wat in ons plek gaan brand! Hoor hulle wil nou weer onderhandel by Vereeniging!! 31 Mei 1902, Vrede van Vereeniging, 31 Mei 1961, Republiek dag.
Hier is hoe die opswepery voortgaan: Onderstaande is uit Africa Today. LW, dat hul die konsentrasie kampe “Black” noem!!
30 May 1902: 523 people die in the Black Concentration Camps of the second Anglo-Boer War. Towards the end of the war approximately 116 000 boer women and children were housed in concentration camps, with camps housing approximately 115 000 black people. These camps were overcrowded, the captives underfed and the conditions poor. There were limited medical supplies and staff and diseases like measles, whooping cough, typhoid fever, diphtheria and dysentery resulted in the death of 1 in every 5 people. 26 370 boer women and children died in the concentration camps and it is estimated that more than 15 000 black people died in the separate black concentration camps. 81% of the total fatalities in the camps were children.
31 May 1910: Following delegates of the Boer Republics’ agreement by 54 to 6, to accept the British proposals for peace on 31 May 1902, the Treaty of Vereeniging was finally signed by representatives of both sides at Melrose House, Pretoria. The treaty paved the way for the establishment of the Union of South Africa, which was inaugurated eight years later. The Union was made from four colonies: Cape Colony, Natal, Orange River Colony and the Transvaal.
More almal,
Gaan lees gerus (beslis) hier: http://www.knowthelies.com/node/7631
Die voorloper van die stelsel, was net voor 94 verkiesing operasioneel in SA..
BoerGroete
loof jahwe God van israel hy maak sy beloftes waar
Ek wil weet of daar ‘n burgeroorlog in Vereeniging gaan plaasvind
Siener was ‘n dwaas wat te veel dagga gerook het om sulke visioene te kon opmaak. Hulle moes hom eerder in ‘n plek van veiligheid toegesluit het sodat hy nie ons nasie se gedagtes kon besoedel nie.
Hi Pieter
Jy is die produk van n vrou wat dagga gerook het,hoekom gaan sweep jy nie op n ander plek op nie. Hierdie web is vir wittes,jou ma moes die dagga gelos het en jou eerder maniere geleer het.Maar daar in die town ship was jy seker ook besig om jou eie skool af tebrand vir R5 se dagga geld.
Hamba wena!!
Moegoe
Ek dink die visioen hieronder beskryf die split tussen noord en suid Europa, met die suide as die PIGS lande (Portugal, Italie, Griekeland en Spanje). Die noorde (Duitsland et al) is siek vir die aanhoudende bailouts wat hulle moet gee aan die suide. Die EU kan net oorleef as die EU opsplit. Oubaas siener was ‘n slim oubaas! Die garingboom wat doodgaan in die visioen sal dan die suide se regering wees wat afsterf van die noorde. Net dan brand ‘n geweldige vuur in Pretoria… ek dink hierdie is dalk ‘n trigger vir die begin van die groot gebeure…
23 Aug. 1918
In Europa is ‘n blok en ‘n skerp mes kloof die blok aan twee; Toe kom ‘n sker en skeer om die onderkanse stuk
toe is hÿ ‘n droge garing boom. hÿ skeer al om en om totdat hÿ helemaal om
geskeer het, aan die anderkant het die sker ‘n bietje wÿd geskeer, die wat oorgeblÿ het word ‘n lap en die lap
draai om die garing stomp die garing stomp draai in die rond ‘n Groot klomp blauw beeste gaan naar die Zuide
kant toe aan die regterkant is ‘n klei muur.
Bÿ Pretoria brand ‘n geweldige vuur agter ‘n laning maar hÿ raak weer weg.