Swartkrag, Xenofobie en Sarel Cilliers

Eskom se vermoë om die land van voldoende elektrisiteit te voorsien, het nou so ‘n kritieke stadium bereik dat ‘n woordvoerder van die kragvoorsiener Donderdagoggend op RSG erken het dat hulle alles in hul vermoë doen om ‘n totale ineenstorting van die netwerk te probeer keer. En dit, terwyl die winter maar pas begin het.

Uit verskillender ander bronne het ons ook verneem dat Eskom se hele netwerk op die punt staan om enige dag totaal in duie te stort.

Ons kragvoorsiening het al in Desember (die maand wanneer SA die minste krag verbruik) begin tuimel toe fase 1 en fase 2 beurtkrag ingestel moes word. “Dis ongehoort! So iets moes nooit gebeur het nie!” sê ons vir mekaar. Maar wat doen ons daaromtrent? Niks nie. Die meerderheid aanvaar dit gelate; ander brom onder die snor, soos ds. Ben Strijdom sê; enkele bejaardes kry hartkloppings, en een of twee heethoofde word rooi in die gesig, swets uit die weer, slaan met die vuis op die tafel, gooi papiere rond en soek dan na iets om mee af te koel todat die Witkrag weer aangaan.

“Beurtkrag?” vra iemand my. “Nee,” sê hy “dis K—krag (askies, hy bedoel Swartkrag), want dan is alles om jou mos pikswart — net soos hulle!”

Maar ons het dan tog eens op ‘n tyd Witkrag gehad. En in al daardie Witkragdae het die Witkrag net een keer — die hemel is my getuie — nét een keer, op 12 Oktober 1947 effentjies geswik. Die Transvaler het daaroor soos volg op sy voorblad berig: “STAD KOM TOT STILSTAND. Absolute verwarring het gister in die Goudstad  en voorstede losgebreek toe die elektriese toevoer vir die langste tyd wat dit nog ooit onderbreek was, naamlik 35 minute omstreeks 4.15 nm., afgesny is…”

Die Transvaler 1947
Die Transvaler  1947

En presies 47 jaar later het Swartkrag met ‘n gebalde vuis oorgeneem. Toe was Eskom se opwekvermoë nog ‘n heel skaflike 37.6 GW. As dit maar net behoue gebly het, sou ons nooit vanndag in die donker gesit het nie. (Binnekort sal ons almal nog wit kieries ook moet aanskaf!) Dinge het op 5 Desember 2014 progressief begin versleg toe ‘n nuwe rondte van beurtkrag ingestel is, want Eskom kon in daardie stadium net 24 GW opwek, wat 57% van die vermoë is, d.w.s. ‘n verlies van 42%. (Internasionaal word ’n maksimum van 15% aanvaar as reserwe vir voorkomende en geskeduleerde instandhouding.) Maar in dié tyd was die aanvraag 28 GW. Met die 37.6 GW wat van die Witkragdae geërf is, is dit onverskoonbaar dat net 24 GW vandag opgewek kan word. Eskom het nou reeds op ‘n gemiddelde dag 37% van die opwekvermoë verloor – meer as een derde is deur Swartkrag ingesluk en nie meer beskikbaar nie.

As daardie 42 GW Witkrag nog beskikbaar was, sou ons gerieflik sonder Swartkrag klaargekom het omdat die spitsaanvraag in die somer nooit meer as 32 GW is nie.

Op 14 April moes fase 3 die eerste keer noodgedwonge ingestel word om te keer dat die netwerk outomaties na Swartkrag oorskakel. Sowat 4 000 MW het verlore gegaan omdat verskeie eenhede buitewerking was vir beplande en onbeplande onderhoud.

Sedert 13 April is daar 20 munisipaliteite wat tot agtuur per dag geen krag het nie. Eskom beweer dis omdat hulle rekeninge met miljoene rand agterstallig is. Maar in 21 jaar is hierdie drastiese stap nog nooit geneem nie, en ons verneem dit word nou as verskoning gebruik omdat dit die enigste manier is waarop Eskom nog kan voortsteier, want sodoende spaar hy nugter weet hoeveel MW’s dieselfde lot wag ook vir ander munisipale wanbetalers.

Ons het die volgende interesante agtergrond in verband met Eskom se probleme, werking en instandhouding van iemand in die Vrystaat ontvang.

“Mense besef nie hoe groot en ernstig die probleem met Eskom is nie. Ek het navorsing gaan doen oor kragopwekking nadat ek die eerste keer gehoor het kenners sê ons kan met ‘n landswye verdonkering twee weke sonder krag sit. Ek stem nie saam nie, dit gaan veel langer duur — laat ek verduidelik.

“Al Eskom se 87 turbines is aan één netwerk gekoppel, dws, hulle werk saam, en ook Koeberg voorsien nie net aan die Wes-Kaap nie, maar selfs in die verre Noord-Transvaal geniet verbruikers die ekstra krag wat Koeberg lewer. En dis juis hier waar die probleem lê. Eskom se turbines kan tot 110% krag opwek voordat dit uitskop; maar die meerderheid turbines is al ver verby hulle leeftyd en so verouderd dat baie nog net 80% kan lewer enkeles se vermoê het al verminder na 60%.

“As van die groot turbines hierdie winter in spitstyd outomaties weens oorlading afskakel, gaan dit ‘n kettingreaksie afgee wat die ander turbines ook tot stilstand kan bring. (Dan sit ons permanent met Swartkrag.) Die meeste van ons dink dit kan mos net weer aangeskakel word. Nee, dis nie so maklik nie. Die turbine se vraglading is nou weg met die gevolg dat dit vryloop, en met al die stoom wat dit aandryf, vermeerder sy spoed. Dis nou ook nie meer met die ander turbines gesinchriniseer, en moet dringend gestop word sodat die skade bepaal kan word. Die probleem is egter dat ‘n turbine nie oor remme beskik nie en dit kan tot sewe dae neem om tot stilstand te kom.

“Die oomblik as ‘n turbine uitskop, gebeur verskeie dinge. Eerstens is die kragstasie self dadelik sonder krag. Om hierdie rede beskik elke kragstasie oor twee nooddieselkragopwekkers, wat dan aangeskakel moet word, want dit verseker dat die vervoerbande nie gaan staan nie. Maar die steenkoolmyne wat nie Eskom-eiendom is nie, sit nou ook sonder krag en moet dan diesel gebruik om steenkool te produseer.

(Intussen sit die land soos Farao en sy klonge in die duisternis).

“Soos reeds gesê, neem ‘n turbine 7 dae om tot stilstand te kom, daarna word die nodige onderhoud gedoen, vuur gemaak en die turbine weer aangeskakel,  maar dit neem weer 7 dae voordat die turbine sy optimale snelheid bereik. Koeberg Nr. 1 Eenheid het bv. 7 dae geneem om te sinchroniseer en ons staan nou reeds op drie weke wat daar niks gebeur nie.

“Sasol sal gedurende hierdie tyd nog in werking wees, aangesien hy sy eie krag opwek.

“Die hele land moet nou noodgedwonge  oorskakel na brandstof vir energie — en dit in ‘n tyd wat daar geen water en kos sal wees om die ekonomie aan die gang te hou nie.

“Maar brandstof-energie is nié ‘n moontlik nie! Die aanvraag daarvoor sal tienvoudig verdubbel, met die gevolg dat daar binne dae landswyd niks meer beskikbaar mag wees nie. ‘n Mens kan tot 40 dae sonder kos oorleef, maar net 7 dae sonder water. Ek voorsien dat ‘n week na die kragineenstorting weinig of geen Eskomwerkers nog gaan opdaag vir werk nie. Eskom sal dan nie in staat wees om aan te skakel nie. Werkers, wit en swart, se eerste preorieteit sal hul gesinne, water en kos wees.

“Ek het net vandag verneem dat Phalaborwakragstasie met noodoefeninge begin het vir ‘n “black start” (dws om weer aan te skakel nadat die hele netwerk ineengestort het); van die ses eenhede, loop daar nog net drie. Nr. 1 is buite werking, Nnr 2 bly uitskop en loop net vir kort tye. Dié wat loop, is Nrs. 3, 4 en 5, terwyl Nr. 6 staan vir onderhoud.

“Tyd om voorsorg te tref

“Tref voorsorg vir drie tot ses maande. Phalaborwa se noodoefeninge behoort almal te laat regopsit. Om te weet hoe die sinchronisasie plaasvind en hoekom dit so belangrik is, moet u agterop enige huishoudelik apparaat gaan kyk. Daar staan 50 tot 60 Htz, as jy twee turbines het wat gesinchroniseer is, dan lewer hulle die vereiste Htz, maar as hulle nie gesinchroniseer is nie, verdubbel die Htz, en sal alle elektriese motors uitbrand en net so ook alle elektroniese apparaat. Tref dus die nodige voorsorg…”

Iemand anders skryf: “Die tydsbestek om die turbines weer aan die gang te kry na oorlanding, is nader aan 60 dae, want al die eenhede moet eers aan lyn kom voordat krag weer gelewer kan word. Dis soos ‘n motor met ‘n pap battery, krag moet van êrens af gelewer word om die battery eers weer te laai, en elke eenheid wat loop, moet die volgende een “jump start” (spring begin).

“Ek is tans in Durban en gister was daar weer xenofobiese aanvalle, die ergste is dat die swart polisie staan en lag, terwyl ‘n man lewendig verkool word. Alles word gebrand en gebreek, soos ons hulle nou al ken.

“Ek wil dit duidelik stel vir dié wat nog twyfel: daar is vier keuses: 1. Foeter maar op die ou trant voort. 2. Pak lappies en vlug. 3. Staan op jou knee en smeek vir genade by die barbare, of 4. Hou jou hand in God se hand en staan en veg wanneer die tyd kom. Ek moet in elk geval 4 uur elke oggend ‘n draai stap, en kan maar net sowel dan ‘n goeie fight aanpak. Ons is op die agtervoet en daar is bitter min om te doen, behalwe jouself te beveilig en voorbereidings te tref. Ek weet egter ook almal kan hulleself nie verdedig nie, maar dis nie nodig nie, skakel in by ‘n groep van óns mense. Daar is in elk geval net ‘n handjievol nodig om te baklei. God het nog nooit magtige leërs slagveld toe gestuur nie!”

Ons het enkele maande gelede geskryf dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetggepak het, en sedertdien het dit onrusbarend vererger.

Daar het weer hernieude gevegte aan die buitewyke van Donetsk in oos-Oekraïne uitgebreek en die kortstondige wapenstilstand lê aan flarde. Die burgeroorlog woed sedert begin verlede jaar en het al meer as sesduisend lewes geëis.

Volgens luit-genl. Dave Hodges is dit byna seker dat Poetin Amerika gaan aanval sodra Duitsland NAVO verlaat het. En dit lyk nou na ‘n voldonge feit dat Merkel dié stap gaan neem nadat NAVO se bevelvoerder genl. Philip Breedlove pres. Poetin vir die soveelste keer valslik daarvan beskuldig het dat hy oorlogstuig en soldate na die Donbass-gebied verskuif het. Die Duitse buitelandse intelligensiedienste het skerp hierop reageer deur Breedlove se uitlatings as absolute snert af te maak. Daar is ook gesê hy soek konfrontasie met Rusland.

NAVO, die VSA en EU was onlangs geskok toe Angela Merkel uit haar pad gegaan het om nouer bande met Poetin te sluit en o.m. te verseker dat Rusland nie die gastoevoer na Duitsland afsny wanneer hy dit met die res van Europa gaan doen nie

Haar toenadering tot Rusland was die eerste in 76 jaar nadat die destydse Duitse minister van Buitenlandse Sake, Joachim von Ribbentrop, in die vroeë oggendure van 24 Aug. 1939 ‘n nie-aanvalsverdrag met die Sowjetunie in Moskou onderteken het.

Hoe sterk die nuwe vriendskapsband tussen Duitsland en Rusland is, het eers na vore gekom toe Poetin die verbod om missiele aan Iran te lewer, opgehef het, en Merkel dadelik gevra het dat alle ander sanksies teen Iran ook opgehef moet word.

Duitsland se jare lange vriendskap met Amerika het intussen ook versuur nadat Victoria Nuland, hoof van Europese Sake, by die State Department daarop aangedring het dat Washington wapens na die Oekraïne moet stuur. Verskeie Republikeine en Demokrate het haar hierin gesteun.

Merkel was hewig ontsteld hieroor en het dit in duidelike terme so aan Washington oorgedra.

Ook Brittanje se jare lange “spesiale verhouding” met Amerika het ‘n ernstige knou gekry nadat David Cameron geweier het om Obama se versoek dat hy nie sy wapenbegroting moet besnoei nie, verwerp het. Breitbart News het op 13 April daaroor berig onder die opskrif “America’s ‘Special Relationship’ with Britain at Breaking Point, Secret Memo Reveals”.

Is hierdie nuwe Duitse geneentheid teenoor Rusland en die verslegting van die Brits-Amerikaanse verhouding nie dalk die aanloop tot ‘n gesig wat Siener gehad het nie? Oupa Krause beskryf dit so: “Oom Nicolaas sê Engeland sal in daardie dag nog uithou met die hoop Amerika hulle sal kom bystaan in die laaste oorlog, want hy sien die span rooi witrugosse (Amerikaanse soldate) se touleier wil na Engeland, maar die osse weier en sleep hom om en draai in ’n bondel (dit lyk of ’n Amerikaanse leier (Obama?) dalk kan sterf as gevolg van militêre optrede.) Elke nasie wat gaan veg, is ’n span osse wat uittrek. Dus die Amerikaanse weermag sal NIE die Engelse te hulp kom nie. Hy het gesien DUITSLAND is ’n span blou osse. Rusland ‘n span skilderosse met blou voorosse (blou voorosse is Duitse offisiere).”

Hierdie woorde van oupa Krause bevestig dan dat die Duitsers en Russe in ‘n toekomstige konfik saam gaan optree, met Duitse offisiere wat die leiding sal neem.

Verder het ons ook pas die profetiese vervulling gesien van die eerste trein wat met die nuut herboude Prieska-Aus-Lüderitz-spoorlyn in Lüderitz aangekom het. En nou wag ons vir die vyf Duitse oorlogskepe wat daar gaan land om ons wapens af te laai, want ons sal in daardie tyd ontwapen wees. Met hierdie Lüderitz-spoorlyn bring hulle dit tot by Prieska langs Grootrivier waar ons dit by die Duitsers kry — al die gewere en kanonne wat ons nodig het. Hiermee word ons vyande dan tot by die ewenaar teruggedryf.

Maar voordat my volk by hierdie heuglike gebeurtenis kom, en voordat die Vierkleur gehys word, móét ons nog eers die moeilikste Rrubicon in ons hele geskiedenis oorsteek. ‘n Rubicon wat wemel van piranhas

Xenofobie

Koning Goodwill Zwelithini het onder hewige kritiek deurgeloop nadat hy einde Maart in ‘n toespraak in Pongola, Natal die regering daarvan beskuldig het dat hy niks doen om plaaslike inwoners teen die instroming van vreemdelinge te beskerm nie. Hy het alle buitelanders toe as ‘t ware opdrag gegee om die land te verlaat: “Pak julle tasse en gaan huis toe!” was sy woorde. Maar hulle het hul natuurlik nie aan hom gesteur nie. Die koning se onderdane het toe besluit om te sorg dat die bevel uitgevoer word, en in Natal begin om die buitelanders te verjaag.

Aan die Daily Sun (25 Maart) het Zwelithini se woordvoerder, Prince Thulani Zulu, gesê die koning het elke woord bedoel wat hy gesê het en dat hy ook nie om verskoning sal vra nie.

Selfs Impi Jacob Zuma het mooi na sy koning geluister. Daarom het hy dit nie durf waag om die opdrag te weerspreek nie. Eers toe die nomlungu (witman) daarop aandring dat hy iets oor die Xenofobiese aanvalle moet sê, het hy halfhartig versoek dat dit gestaak moet word. Sy onwilligheid om vreemdelinge te beskerm, het al voorheen onder skoot gekom. ‘n Klomp nomlungu joernaliste wou hom op 12 Julie 2010 in Sandton oor vreemdelinghaat konfronteer, maar hy het nie verstaan waarvan hulle praat nie: “Julle sien, al die dreigemente van die uitbreek van xenofobiese geweld in Suid-Afrika is steeds net gerugte, en ek is nie seker of daar al dreigemente van xenofobiese geweld was nie. Maar ek weet daar was gerugte wat aangemeld is.” Ons wonder vandag nog of hy bewus was daarvan dat tot in daardie stadium reeds 62 buitelanders in Xenofobiese aanvalle gesterf het en byna 1 500 haweloos gelaat is.

Nou beskuldig die media Zwelithini daarvan dat hy persoonlik verantwoordelik was vir die uitbreek van die nuwe vlaag xenofobiese geweld, en politici (swart en wit) het by hom aangedring om die aanvalle te veroordeel. Op 18 April het hy toe weer sy onderdane toegespreek, maar in sy 90 minute toespraak geen verwysing na xenofobie gemaak nie.

Sy opdrag aan buitelanders bly dus staan; en as die koning gepraat het, luister jy, of sy knopkierie, panga en ‘tyre’ doen die praatwerk!

Ek het dus ‘n baie sterk vermoede dat hierdie nuwe vlaag xenofobiese geweld dalk eers sal ophou nadat koning Goodwill Zwelithini se opdrag tot op die laaste buitelander uitgevoer is.

‘n Volksgenoot uit Australië vra die vraag of ons nie hier dalk weer ‘n herhaling het van Shaka se opdrag aan sy Impi’s om ander swart stamme in sy gebied uit te wis nie? Ons ken dit vandag as die Mfecane/Difagane en het gedurende 1815-1830 plaasgevind. Met die Trekkers se aankoms in die binneland het daar doodsbeendere gelê so ver as wat hulle kon sien. Groot dele van Suid-Afrika is deur barbaarse, onderlinge uitdelgingsoorloë bykans ontvolk. Na raming het die swart bevolking gedurende hierdie tydperk van 100 000 tot omtrent 10 000 verminder. Die kaalgestroopte gebiede het hongersnood tot gevolg gehad en vir oorlewing selfs aanleiding tot kannibalisme gegee.

Eskom-hoofkantoor

‘n Anonieme werknemer van die kragvoorsiener het Vrydagoggend laat weet “Eskom gaan vandag sê dat fase 4 beurtkrag nou ook in in werking is. Wat hulle nié aan die media gaan sê nie, is dat hulle met hierdie stap uiteindelik erken hulle is nie meer in staat om ‘n totale black out te keer nie. En as dit gebeur, gaan ‘n klomp van ons weier om te kom werk, want behalwe dat dit baie gevaarlik op die paaie sal wees, sal ek nie petrol hê om hier te kom nie.”

Eskom het toe so gemaak en later die dag fase 4 aangekondig.

‘n Vriend was verlede week in ‘n vergadering met een van sy grootste kliënte, Exxaro Myn, wat steenkool verskaf aan Eskom. In die vergadering is hy meegedeel dat ‘n totale kragineenstorting binnekort onafwendbaar is, en dat dit tot drie weke kan duur voordat die netwerk weer sal funksioneer. (Ons het hierbo reeds gesien dit kan tot twee maande of langer wees.) Verder het hy ook gehoor dat Eskom nou daagliks 163 miljoen liter diesel gebruik. Daar is ook gesê dat die kragopwekkers, wat heeltemal ooreis word, nog slegs dae, miskien weke sal loop voordat hulle vasbrand en gaan staan.

Blywende Swartkrag is ons voorland!

Pietersburg

Hier onder is ‘n foto van die 19-jarige Sean Henry Bates nadat hy en sy ma, Sandra, verlede week omstreek drie-uur die oggend deur twee swart barebare aangeval is. Na ‘n verbete geveg met hulle het hy een van die swart boewe doodgeskiet. ʼn Saak van moord is nou hom aanhangig gemaak en die aanklaer, waarskynlik swart, sal besluit of hy binne sy regte uit selfverdediging opgetree het.

 Sean Henry Bates nadat swartes hom met messe aangeval het.
Sean Henry Bates nadat swartes hom met messe aangeval het.

Johannesburg (1)

Xenofobiese geweld slaan ook hier uit. Talle strate word ingeneem, dit bokspring, hardloop rond, raas, skree, vloek, klippe vlieg, bevreesde Metro Polisie gryp na hulle skokgranate om die woedende swart barbare te verwilder en hulself te red.

Johaanesburg (2)

Buitelanders wat nie hier hoort nie, word deur binnelanders wat nie hier hoort nie, soos wilde diere deur die strate gejaag tot binne-in die Germiston-polisiestasie, waar ons, wat hier hoort, vir hulle pap en vleis moet voorsit!

Durban

Ons weet nie meer waar ons is nie, want gru-tonele uit Irak, Libië, Jemen en Donetsk het oornag Durban se strate binegeval, en daardie selfde koeëls uit Irak, verterende vuurgloed uit Libië, rooksuitsuile uit Jemen en vlamme uit Donestsk, dreig nou om ook óns Islam-stad in ‘n puinhoop te omskep

Zoeloeland

‘n Trein vol Zoeloes het van Durban af Johannesburg en Pretoria toe vertrek.  Hulle is glo gewapen en gaan elke vreemdeling wat hulle ontmoet, vermoor.  Laat ons saam teen die gees van die dood staan wat nou in S.A. heers.  Laat alle kennisse en vriende weet om die volgende plekke te vermy – Hollborw, Carlton Sentrum, North Gate, South Gate, Cresta, Montecasino, Boksburg, Alberton, Benoni, Germiston.

Komatipoort

Hennie Scott van Nelspruit het ons geskakel en laat weet daar is totale chaos by die Komatipoort-grenspos nadat Xenofobie ook in Mosambiek uitgebreek het. Suid-Afrikaners daar het inderhaas padgegee nadat hulle gedreig was. Vragmotors, gelaai met uitvoerprodukte, word die toegelaat om hierheen te kom nie, en dieselfde geld vir vragvoertuie aan die duskant van die grens.

Lokasie

In sy voordag hieronder besig Satan se telg die taal van sy heer en meester, die Antichris, en ek weier om dit in my Moedertaal aan u oor te sit.

“U white people should be happy its just a statue issue. It could be worse. All you rascist f…k.rs could join the flame n burn with your idols. … do not aggravate an entire race because of a few arrogant people. The words and mentality of most of u Afrikaners is reason apartheid happened in the first place. Do u even know what a f..k.n savage is? A savage should walk up to your house and rape your mothers and sisters and burn your entire family to deserve that title … f..k Mandela for letting you Afrikaans f..k.rs get away with your sh…. we should have killed every one of you because you are still rascist at heart and a bullet to the head could take care of that…” Thamsanga Thami Mbenekazi.

Van oral oor die land kry ek nou daagliks talle oproepe en e-posse van medevolksgenote met dieselfde sinistere ondertone; dieselfde vrese, dieselfde benoudheid, dieselfde angstige vrae.

‘n Vriend het hom ‘n tyd gelede só daaroor uitgedruk; en in sy ontreddering en verslaendheid het ek ook my volk hoor weeklaag, sug en steun: “Voel jy dit nie ook aan nie? Daar is iets aan die broei, iets waarvan ek nooit voorheen bewus was nie, en net waar ek kom, ervaar ek dit, op straat, in die winkels, op die pad — ek weet dit, voel dit, dit hang oor alles soos ‘n onsigbare doodskleed. Wat is aan die gang? Wat is besig om met my land te gebeur? Ek kan nie meer slaap nie! Ek kan niks doen sonder dat ek daarvan bewus is nie. Ek probeer daarvan wegkom, probeer daarvan vergeet, maar dis hiér, hier by my, ek voel dit aan my lyf. Kyk ek na ‘n koerant, skree die voorblad dit uit; kyk ek TV, word ek deur ‘n gillende, woedende swart massa bestorm, koes ek instinktief vir hulle vlieënde klippe, kry ek die reuk van bloed in my neus en slaan die gloed van brandende geboue, huise, karre, mense my in die gesig. Dit voel of ek my in ‘n donker spelonk bevind met duisende krioelende spinnekoppe en adders rondom my…

“Ek is ‘n tyd gelede na ‘n pasiënt en vriend uitgeroep pas nadat sy vrou en dogtertjie deur die barbare verkrag en daarna met ‘n hamer doodgeslaan is. Op sy knieë langs hulle verminkte liggame het hy aanhoudend met sy vuis teen sy kop gehamer en oor en oor geroep, gesmeek, gesoebbat: “O my God! … O my God! … O my God!””

“Ek skrik nou nog snags wakker van sy rou krete. Soms kry ek die gevoel dat ek al vantevore dieselfde smart en droefheid aanskou het. En eers nou die oggend onthou ek skielik waar dit was: in die nanag van 17 Februarie 1838, is die Trekkerlaers deur barbare aangeval. Sarel Cilliers het eers die volgende oggend daar aangekom; en toe hy die verminkte vroue en kinderlykies sien, het hy met ontblote hoof sy hande na die hemel opgesteek en uitgeroep: “O God, sal ons die bloed van die moeder en suigeling dan nie wreek nie!”

Tien maande later het hy en 463 makkers, met God aan hulle sy, dit gedoen.

Sal ons ook tien maande moet wag? Sal Hy dan ook aan ons sy wees?

Hy sal…

Maar intussen word ons van alle kante deur aaklige onheile omsingel—

Die media gaan k—r oor die zenofobiese geweld van die afgelope 2 weke waarin 5 buitelanders (waarskynlik ook onwettiges) gesterf het. Van dagbreek tot middernag is daar op elke TV-nuuskanaal ‘n show met moordlustige barbare in die hoofrolle, terwyl die onwettige veronregtes uitverkore status geniet en die ganse Reënboogland se aandag en simpatie kry; uur na uur word daar na hulle treurmares geluister, tente vir hulle opgeslaan en kos uitgedeel. Selfs koning Goodwill se onderdaan, Jacob, het, namens sy koning, aan hulle die versekering gaan gee dat hy alle reiskoste self sal betaal sodat hulle weer na hulle bok, vark, hoender en kleinhut kan terugkeer.

Maar in dieselfde twee weke is AGT  weerlose blankes deur dieselfde barbare wreedaardig vermoor. En het iemand miskien ‘n woord op ‘n TV-skerm, radiostasie of bladsy 11 van Koos Bekker se Driemanskap (Beeld, Die Burger en Volksblad) gesien, gehoor of gelees?

Intussen gaan die barbaar voort om my volk uit te koggel en te bespot, want hy ken ons mos al jare lank as lamsakke en slaprug-jansalies, ken ons wang-draai liefde en oop hand wat so graag net wil instop! Ons sê mos nooit niks nie, doen ook nooit niks nie. Ons het hom vrypas gegee om te maak wat hy wil. Daarom glo hy vas my volk se hart gaan spoedig beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die land kom?

Maar jy, jy barbaar, is verkeerd! ‘n Adelhart uit goferhout gesny, ken geen vrees nie! Die Krag wat daaraan lewe gee, gloei ook in hul oë, staan op hul gesigte geskryf. Tog weet of begryp jy niks daarvan nie. Daardie Krag ken jy nie;  jy gaan eers daarmee te doen kry wanneer my volk weer op die walle van sy Tweede Bloedrivier staan en met ontblote hoof en hande na die hemel opgesteek, die God van Sarel Cilliers aanroep:

“O God, sal ons die bloed van die moeder en suigeling dan nie wreek nie!”

SIENER VAN RENSBURG

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor

RAAD VIR KWALE

Vir slegs R120

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470