Ernst Roets adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, het al in September 2019 dit baie duidelik gestel dat AfriForum (dus ook Solidariteit) ʼn voorstander van integrasie, is en dat hulle enige vorm van “wit nasionalisme” verwerp. Volgens die Pharos woordeboek is “nasionalisme” niks anders nie as ʼn “liefde vir die eie nasie”, en ook “vaderlandsliefde”.
Hiervolgens koester Roets-hulle dus geen liefde vir hul eie blanke volk nie, en is daar by hulle ook geen vaderlandsliefde nie.
Verder huldig hulle die standpunt dat die belange van een gemeenskap (hul eie) nie ten koste van ’n ander gemeenskap (die gekleurde rasse) bevoordeel of bevorder mag word nie, want AfriForum steun die beginsels van vreedsame naasbestaan. (D.w.s. die saamgooi van heterogene groepe wat apart behoort te wees).
“AfriForum fokus ook nie op die regte van die “wit gemeenskap” nie,” sê hy, “omdat AfriForum baie lede het wat nie wit is nie.”
Hy bevestig ook dat AfriForum die ideologie van wit nasionalisme (liefde vir die eie nasie en vaderlandsliefde) nog altyd verwerp het en sal voortgaan om dit te doen.
Die volgende aanhaling uit die Die Doringbosregering:
Die vryheidstryd van die Blanke duur voort, ten spyte van die weerstand uit liberale geledere. Die Afrikanerbond, Solidariteit, AfriForum, ens. het hulleself ingegrawe as “Beskermers”, maar nie noodwendig van die Blanke of selfs die Christen nie. In hul Burgerregtemanifes word die volgende punte genoem:
Sangomas, toordokters, ens. kan ook lede word, mits hulle Afrikaans praat. Solidariteit/AfriForum is blykbaar nie ‘n Christelike organisasie nie (let wel!).
Solidariteit/AfriForum is ook nie ‘n volksorganisasie nie.
Dis baie belangrik om dit te besef. Hulle is ‘n samestelling uit drie rasse en koppel hulleself nie aan enige godsdiens nie. Godsdiens word egter gebruik om lede te werf as dit hulle pas. In geeneen van hulle verklarings, uitsprake of dokumente word daar ooit van ‘n “volk” gepraat nie. Dit gaan vir hulle slegs oor die “Nuwe Suid-Afrika” en sy bewoners. Blanke het eintlik geen rede om aan hulle te behoort nie.
Verder moet ons in gedagte hou dat geen verklaring, hofsaak, betoging, optrede of selfs dreigement van AfriForum nog ooit soveel as één plaasmoord verhoed het nie. En daar is absoluut niks wat AfriForum/Solidariteit tot nou toe gedoen het, óf vir die toekoms beplan, wat daarop dui dat hulle volkeregtelike selfbeskikking voorstaan nie.
Flip Buys, die eertydse segsman van Constant Viljoen se Afrikaner Volksfront (AVF), en vandag die voorsitter van Solidariteit, veg verbete saam met AfriForum om die integrasiegrondwet wat die ANC aan bewind gebring het, “te maak werk”. Sy eie woorde.
Een so ʼn poging van hom wat totaal misluk het, was toe hy saam met Jacob Zuma op 24 Julie 2008 ’n blanke plakkerskamp in Pretoria besoek het. Sowat 1 000 armblankes was teenwoordig, en ons moes op TV aanskou hoedat van ons behoeftige blanke vroue wat in die ergste nood verkeer, hulleself voor Zuma verneder en hom ook letterlik omhels het nadat hy beloof het om hulle lot te verander. Maar Dingaan Zuma is glimlaggend daar vort en die verskopte armblankes het hom nooit weer gesien of van hom gehoor nie. Ook Flip Buys en sy Solidariteit het heeltemal van hierdie beloftes vergeet!
In nog ʼn poging om die integrasiegrondwet te maak werk, het Solidariteit in April 2015 geweier om deel te neem aan ʼn blanke “protesaksie” op Kerkplein teen die vernietiging van blanke volkseiendomme, want dit sou aanstoot aan die swart gemeenskap gee. Hoewel alles rustig en vreedsaam verloop het en daar hoegenaamd geen geweld plaasgevind het nie, het Jaco Kleynhans dit in die media uitbasuin dat Solidariteit en Afrikforum hulle “distansieer van sulke ekstremistiese en rassistiese optrede”.
(Kleynhans-hulle weet baie goed dat swartes daagliks blanke eiendomme plunder en verwoes, dat hulle uitgebuit, vertrap, verkrag, beroof, vermink en vermoor word, maar sou hulle dit net durf waag om vir hul erfenisskatte op te staan, word hulle deur beide Solidariteit en AfriForum uitgeskel as uiterste rassiste!).
Afriforum fokus nie op die regte van die ‘blanke gemeenskap’ nie. Afgesien van sy gemaklike verraad teenoor die vele toegewyde en patriotiese Afrikaners is daar ander probleme met hulle gebrek aan oortuiging in die aangesig van die linkse rioolpyp (“stigmatisering en stereotipering”) wat gemik word op almal wat waag om op te staan vir die regte van die wit minderheid in Suid- Afrika. Soos baie mense al gesê het: ‘n Mens kies nie jou ras nie, ondanks wat die “witheidsteoretici” sê. Om wit te wees, is nie iets waarvan jy genees kan word nie. Die Almagtige het dit so bepaal.
Afriforum sal ooreenkomste met Malema aangaan, soos wat dit rondom die “Kill a Boer” -lied gedoen het, maar dit sal nie in die openbaar gesien word nie, laat staan nog ‘n ooreenkoms met Afrikanerorganisasies aangaan, wat as “nasionalisties” beskou word.
Wit nasionalisme is niks anders as rasbeskermd nie. Die Skepper het jou so geformeer en dis jou plig om dit te beskerm. AfriForum verwerp hierdie gedagte en is ʼn voorstander van multikulturalisme.
Kyk ʼn mens na Siener se visioene soos die Skepper die toekoms van ons volk aan hom openbaar het, dan lyk dit of Afriforum en Solidariteit probeer om daardie Godsplan in die wiele te ry.
Uit Roets, Flip Buys en Kleynhans se uitsprake is dit duidelik dat hulle geen benul het van wat die Bybelse voorskrifte hieroor is nie.
Om dit aan hulle te verduidelik, stel ek wyle dr. Willie Marais aan die woord. Hy was nie net ʼn man uit een stuk gekap wat alles vir sy God en sy volk op die altaar gelê het nie, maar hy het ook die gawe van profesie ontvang. So het hy bv. al in 1977 tydens ʼn preek waar adv. John Vorster en sy hele kabinet teenwoordig was, gewaarsku dat as ons volk op sy huidige pad voortgaan om God se wette en verordeninge te verontagsaam, “sal die Here ook, soos Hy met Israel van ouds gedoen het, die Afrikaner in ballingskap wegvoer … Hy sal ons binne ons eie grondgebied in balingskap neem – “en julle haters sal oor julle heers, en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.” – Lev. 26:17. (Na raming het daar sedert 1994 reeds sowat 2 miljoen Suid-Afrikaners die land verlaat – sonder dat iemand hulle agtervolg het). Hy sal ons onttroon en onteien van ons eie grondgebied. Die Here het aan elke volk sy eie grondgebied gegee, dit wil sê ook die reg om oor homself te regeer.”
Nasionalisme is dus die Skepper se antwoord vir ʼn volk se veilige voortberstaan, en Hy verdoem integrasie geheel en al, want sy volk moet “afgesonderd woon en hom nie tot die (ander) nasies reken nie” (Num. 23:9).
“Wat die Heilige Gees op dié dag deur my gesê het, het 17 jaar later waar geword toe die Afrikaner na die verkiesing van 27 April 1994 opgehou het om die land te regeer.”
In ʼn ander visioen het dr. Willie Marais tydens ʼn besoek aan Kaapstad vanuit ʼn vliegtuig gesien dat Tafelberg na ʼn aardskudding van Suid-Afrika losgeskeur het en ʼn eiland op sy eie is. (Wanneer dit die dag gebeur, sal Siener se visioen van Koeberg wat ontplof, ongetwyfeld ook bewaarheid word, want die Milnerton-breuk wat by Koeberg verbyloop, het reeds op 4 Desemberv 1809 ʼn verwoestende aardbewing veroorsaak. En kenners verwag dat dit enige dag weer gaan gebeur).
Dat ons ons sedert 1994 op ʼn verkeerde pad beland het, bewys Dr. Marais onbetwisbaar in ʼn profetiese boodskap “Die toekoms van die Arikaner”:
“…geen politieke federasie tussen verskillende volke was nog ooit ʼn permanente oplossing nie. Die huidige politieke bestel in Suid-Afrika sal ook nie slaag nie. Een of ander tyd vorentoe sal dit verbrokkel.
“God het van die begin af aan elke volk ʼn eie woonplek gegee (Deut. 32:8 en Hand. 17:26) en sodoende ook die reg om sy eie belange te behartig en om oor homself te regeer.
“Een of ander tyd vorentoe sal die verskillende volke in Suid-Afrika begin agiteer om op hulle eie te wees … hulle sal nie meer aan dieselfde tafel saam met die ander volke wil sit nie. Dis ʼn ingeskape drang om in jou eie huis te woon, om jou eie stukkie grond te besit, om jou eie sake te bestuur en om deur jou eie mense regeer te word. Hierdie strewe om onafhanklik te wees, sal uiteindelik langs die weg van “stryd” toegestaaan word … Want op die tyd wat God self daarvoor bestem het, sal Hy die Afrikaner se gebede verhoor en sal Hy sy lot verander (Jes. 49:8). God het hom nie vergeet óf in die steek gelaat nie (Deut. 31:16); en die dag sal kom dat ons volk weer ʼn eie grondgebied sal hê en oor homself sal regeer.”
(Niklaas van Rensburg het dit ook presies net so vooruit gesien).
My opinie oor hierdie hele saak is dat nie een van ons die werklike waarheid al weet nie. Dit voel vir my wel asof die geheime wat in die boekrolle wat Daniël moes eet om dit tot die einde as geheim te bewaar, dalk nou besig is om aan ons bekend gemaak te word.
Goeiedag, ek wil nie soseer op die artikel van Afriforum reageer nie. Ek wil net graag vra of die logo van Afriforum, soos dit bokant hierdie artikel verskyn, die amptelike logo van Afriforum verteenwoordig? Baie dankie.
Die abstrakte twee figure links en die groen letters maak deel uit van Afriforum se logo. Die simbool in die agtergrond is lyk my ‘n passer en hak variasie.
Dan is dit mos duidelik dat die Boerevolk en Afriforum vyande is. Daardie manne moet elkeen ‘n meid trou sodat hulle nageslag in die swart massas ge-absorbeer kan word en kan verdwyn. Hoe ruggraatloos het ‘n Witman geword indien hy verkies om deur ‘n swartman geregeer te word!! Hulle verkies om lyers in plaas van leiers te wees!!! Daardie pad sal hulle alleen moet stap.