Geknelde Land deur FA Venter is die eerste deel van ‘n tetralogie oor die Groot Trek, en is in 1982 deur die SAUK vir die telivisie verfilm.
Die twee video-knipsels hieronder kom uit die film en speel af nadat Rudolf Dreyer (Danie Joubert), sy vrou, Hendrina (Tilla Diedericks) en hul kinders op Grensplaas in 1834 deur Xhosas aangeval is. Al hulle vee is deur die barbare gesteel, die plaasopstal verwoes en afgebrand; hul oudste seun, Fanus, vermoor en sy jonger broer, Buks, vermink.
Rudolf-hulle slaag daarin om saam met sy pa, Helgaart Dreyer (Alex Heyns), tant Poppie (Dulsie van den Bergh) en haar man, oom Elie (Dawie Maritz), na die Tarka te vlug. Daar word Rudolf opgekommandeer om die Engelse soldate te gaan help om die Xhosa te verdryf. Ses maande later keer hy alleen terug na Grensplaas om ‘n nuwe begin te probeer maak.
Hy besoek sy Engelse buurman, Tom Hodgson (Francois Stemmet – ‘n 1820 setlaar) en uit hulle gesprek is dit duidelik dat die Engelse regering geen snars vir die grensboere omgee nie – húlle, en nie die barbare nie, word as die skurke uitgekryt.
Dan daag Rudolf se vrou, Hendrina, Hergaart en ‘n skoolmeester, Abraham Roos (Johan Malherbe), op met die hoop om hom te oorreed om Grensplaas te verlaat en saam met hulle die binneland in te trek.
Hy weier volstrek, en die daaropvolgende bitter woordestryd tussen hom en sy bejaarde vader, is seker van die treffendste dialoog wat nog in ‘n Afrikaanse film gehoor is. Dis veral Helgaart (Alex Heyns) wat skitter in sy rol as die ontgogelde trekker wat siek en sat is vir Engeland se skaamtelose grondroofbeleid, gelykmakingswette en uitbuiting van die grensboere.
Sy opgekropte woede en biiterheid teenoor die Engelse en Xhosas striem soos sweephoue, wat mens met ‘n koue beklemming om die hart laat: elke woord van hom eggo tot vandag toe nog in ons ore – ‘n onheilsmare wat wie weet waar en wanneer gaan eindig?
En dan die besef: niks, ja, absoluut niks het verander nie!
Kan iemand my dalk informasie gee oor waar ek die Dominee in die videos kan opspoor, sy erediens is sover die enigste wat ek nog gehoor het oor waar oor die BoerVolk gepreek word, ek wil meer uitvind.
Ds. Ben Strijdom het die boodskap oor die Vierkleur gebring. Hy het nog vele anbder (uitstekende) DVD’s gemaak – en dit handel hoofsaaklik oor die Boervolk en sy besonderse plek in hierdie verwarde, deurmekaar wêreld van ons. Dis ‘n belewenis om na hom te luister.
Vir meer besonderhede gaan Google VOLKSKANSEL.
Die kantoornommer is: 013-650 0111
of sy persoonlike selnommer: 084-350 5929
Groete
Dagse Boere,
Ek het as kind reeds die 4 boeke gelees, en het tans “Offerland” en “Gelofteland” in my besit (wat ek gered het uit n stoor op skoonpa te plaas). ” Geknelde land” is een wat ek nog soek, maar kan julle help met die 4de boek se naam asb. ek kan dit nie onthou nie.
Nog iets, waar kan ons die 4 videos bekom?
As ons die geskiedenis van die “xhosa oorloe” nagaan, is dit duidelik dat ons weer by die Visrivier staan.
Staan sterk en wag, ons was nog nooit agressors nie, maar soos in Ester, Haman se galg wag vir hom!
Vrede
KleinVrystaat, Ek dink jy sal die boeke moontlik by een van hierdie nommers kan opspoor. Die vierde boek se titel is BEDOELDE LAND:
012-8070434
of
072-359 3594
Groete
Dankie Adriaan
—
Psalms 29:2 2 Gee aan JaHWeH die Eer van Sy Naam;
Oor die algemeen moet ons hoor, “DIE BOER VOLK HET GEEN LEIER” Maak sus en sus n leier? Mense daar sal nie nou n leier opstaan nie, die rede, wat is sy lewe beter as jou eie? Met die verraad onder mekaar in die BOEREVOLK sal hy so gou aan die owerhede uitgelewer word dit is nie snaak nie, en dan ontken elk en iedere lafaard dat hulle enige kennis daaroor dra, terwyl dit een van ons is!!!! Sodra hierdie skeinheiligheid, verraad, verloening, opperse skande onder ons uitgewis is sal daar n leier kom!!! Die Isrealiete was vir 40jaar in die woestyn in verban om van die veradderlikes onder hulle ontslae te raak, so sal ons ook uitgelewer wees totdat ons toetaal tot niet gegaan het, of totdat ons soos een man mekaar ondersteun!! UIT en KLAAR!!
Ons is gebroke van hart en verslae van gees. Miskien is daar vir ons genade voor die deur? Ps34:19 Geen leier sal nou meer iets vir ons kan doen nie. Net Vader Almagtig se ingryping kan ons nou red. Baie mense besef nog nie die benoudheid van ons situasie nie. Dit klink dalk of ek boedel oorgegee het, ek het nie. Ek is net realisties en eintlik baie positief, ons uitkoms kruip al nader.
Ek is baie hard opsoek na boeke van FA Venter ….
Skakel asb die nommer wat Adriaan S hieronder gegee het. Die nommer is 012 807 0434.
Die boekwinkel behoort aan ‘n duitser wat maar baie krom en skeef engels praat ,maar vreeslik behulpsaam.
Jammer foutjie vervang die woord “engels ” met afrikaans in die laaste reel
Melkbok, ek stem volkome saam dat ons as Volk vanaf ons aankoms hier aan die suid punt van Afrika nog net uitverkoop was, nie deur die Engelse of die barbaar nie maar deur ons eie mense wat een of ander behae daarin vind. Party mense praat v/d liberalis ek verwys eerder na hulle as die BBB of die bruin boortjie brigade want hulle kan nie diep en vinnig genoeg in die ander se ingewande in seil nie. Ons besef ook dat die tyd min raak en daarom sal ons as VOLK voor die Aller hoogste op ons aangesig moet pleit vir genade,wysheid en beskerming teen die vyand
Prentjie van: Die agterkant van die wit marmer wa, wat voorheen op die laerposisie gestaan het en tans voor die restaurant op die terrein staan.
“Die VOLVOERING van die Gelofte 1839 – 1840”
JesaJaH 18:7 In dié tyd sal aan JaHWeH van die skeppings-leërmagte die eerbewys gebring word van die hoogs gelowige volk met die blink[ligte] vel, die oral gehate volk, die nasie gewoond om verdruk te word, wie se Aarde deur moeras-riviere afgesny word, na die plek van die Naam van JaHWeH van die skeppings-leërmagte, die Berg van Sion.
Ons oumense, die wat nog die ou geskiedenis op skool geleer het, dra kennis van die gebeure aan die Oosgrens, die oorsake van die Trek, die Trek en gebeure in Natalia, die Slag van Bloedrivier, die Gelofte en die Engelse se deurlopende inmenging in die gebeure.
Maar die jong geslag, weet hiervan bitter bitter min, indien enigiets.
FA Venter, het vir ons vier verhalende geskrifte van die stukkie geskiedenis gegee: Geknelde Land, Offerland, Gelofteland en Bedoelde Land. Hierin kan ons op ‘n lekkerlees manier, die geskiedenis leer en ons inleef in die seer en bloed wat ons volk moes verduur en betaal, sodat ons ‘n Volk kon word.
“… en dat hy aan die Almagtige ‘n Gelofte wou doen indien almal inwillig, om, sou JaHWéH ons die oorwinning gee, n Huis ter nagedagtenis van Sy groot Naam te stig (stichten)(we would raise a House) waar dit Hom sal behaag en dat hulle ook moes smeek om die hulp en bystand van JaHWéH om hierdie Gelofte verseker te kan volbring en dat ons die dag van oorwinning in n boek sal aanteken om dit bekend te maak selfs aan ons laaste nageslagte sodat dit ter ere van JaHWéH gevier mag word.”
Ja, ek het Die Naam herstel volgens Ps29:2, as dit enigiets in die Gelofte verander, dan verhoog dit die dringendheid van die Gelofte.
Ons het belowe teenoor YHWH om vir Hom ‘n volk te wees! Waarom dan en hoe kan die Belofte VOLVOER wees? Dit kan tog net volvoer word as die volk uitsterf. Is dit waarom ons tans in ‘n stadige volksmoord verkeer?
Ek en u gaan ook sterf in die proses, tensy ons terugkeer na ons belofte en ons Gelofte gestand doen. So nie, raai ek u aan om selfmoord te pleeg, dit is meer genadig as ‘n plaasmoord.
Verstaan u nou waarom u uitwissing in die gesig staar? Ons het die Almagtige van Abraham, Isak en Jakob gesmaad en geminag, verneder tot ‘n beeld agterop ‘n klip.
My Volk, jy is DOOD as hierdie Gelofte volvoer is!
Vriende, ek weet as ek aan myself meet, is dit maar selde dat op `n blog iemand volg met `n skakel.
Graag wil ek u innig en dringend versoek om nou net hierdie skakel te ignoreer nie. (ek weet die meeste sal)
My doelwit is NIE om mense te volg nie, daarom selfs op hierdie tuiste waarheen ek u verwys, was daar ook al dinge waaroor ek veskil het en steeds doen, MAAR, tog is hierdie spesifieke skakel iets wat elke volksgenoot SAL raak. Asb my vriende… Kyk.
http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=5037%3Ais-daar-hoop-vir-die-afrikanervolk&catid=157%3Agodsdiens&Itemid=285&lang=af