BLOG

Woolworths trap klei oor blanke boikot

Na aanleiding van ons onlangse Blog-arikel “Woolworths steier onder blanke weerstand” en ons lesers se positiewe reaksie daarop, het ons ‘n oproep ontvang van ‘n persoon in Woolworths se hoofkantoor. Uit die gesprek was dit duidelik dat blankes se weerstand Woolwoorths heeltemal onkant betrap het. En hoewel dit nie gesê is nie, kom ons tot die gevolgtrekking dat Woolworths “seergekry” het.

Volgens die inbeller is sy bewus van die aankondiging in Durban dat geen blankes voortaan in diens geneem sal word nie, maar bygevoeg dat dit nie hulle beleid is nie. (Wat het ons hier? Die een hand weet nie wat die ander doen nie? Of probeer hulle nou vure doodslaan?).
Sy het ons ook die versekering gegee dat hulle elke aansoek oorweeg, en as die aansoeker oor die nodige kwalifikasies beskik, sal hy/sy in diens geneem word, ongeag velkleur.

Sy het verder gesê dat hulle die indruk kry dat blanke Afrikaanssprekendes nie wil werk vir R3 000 per maand as kassiere nie. Ons het toe aan haar gesê dat daar byna 800 000 blanke Afrikaanssprekendes in plakkerskampe rondom Johannesburg en Pretoria is wat baie beslis bereid én dankbaar sal wees om vir daardie maandelikse salaris te werk.

Ons het ook gesê ons glo dat blankes nie aangestel word nie, omdat ons geen blanke werkers in Woolwoth se winkels sien nie – nie op die vloer of agter die kasregisters nie. Sy het herhaal dat blankes nie vir vakante poste in hulle sisteem aansoek doen nie en daarom word hulle nie aangestel nie; en ons die versekering gegee dat al wat van blankes verwag word, is om aansoek te doen vir werk by Woolworths se verskillende takke.

Nou ja. Die Engelse het ‘n spreekwoord wat sê: Let’s call their bluff. Kom ons doen dit en kyk wat gebeur. In alle regverdigheid moet ‘n mens Woolworths seker genoeg kans gee om vakante poste te vul soos wat dit beskikbaar word. Hou egter in gedagte dat die persone wat aansoek doen, die vereiste kwalifikasies moet hê. Maar moenie wonderwerke onmiddellik verwag nie. Gee hulle genoeg kans om te doen wat hulle beloof het, en dan praat ons weer.

Ons sal graag wil hoor wat die uitslag is van blankes wat Woolworth se uitdaging aanvaar!

Blog Artikels

E-BOEK: Kerkverraad is 'n onstellende verslag oor die Afrikaanse kerk se bedrieglike rol in die Boervolk se uitlewering.
Solidariteit, Afriforum en die Broederbond - 'n doringbos in die Boervolk se pad.
3 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
johanvw

Hi Oom Adriaan.
Ons moet net altyd aanhou veg met ,integriteit.As ons maar net altyd pasief staan en toe kyk hoe ons regte en menswaardigheid vertrap word,kan ons maar, die ou kontinent verlaat.Die maak my bly as ek sien ons kan mekaar ondersteun in sake wat ons Blanke Afrikaner volk raak. DIt is vir my n voorreg om my steun aan my mede broers te kan gee.Ek ken niemand persoonlik nie op die blog. Maar as ons mekaar verdedig teen die aanslae van die liberale ens. Dan voel ek n vreemde band wat ons heg omdat ons kinders van God is.Ons is en sal atyd die bitter einders wees.Nooit sal ons ophou veg vir wat God aan ons as Sy Volk gegee het nie.
Soos ivm.Woolworths,tenminste weet ons daar was n reaksie
al is dit agter die skerm uit die hoof ligte ,nou sal maatskapye dalk twee keer dink voordat diskriminerende uitlatings teenoor ons ras gemaak sal word.Dink net hoe sal dit wees as ons net staan en toekyk sonder enige verset.
Aan al die opregte van hart mede bloggers en Oom Adriaan,Baie dankie.
Hou Moed
Die Vader red nog altyd sy Volk ,getalle was nog nooit die faktor vir oorwinning nie.Ons is n handjie vol,maar ek se jou ek vrees nie,want die Almagtige Vader veg ons stryd vir ons.
Groete.

PietJan

Absoluut in die kol johanvw.

Let op wurmPIE en volkIE in die volgende ONVERVULDE profesie.

Isa 41:13 Want Ek, YHWH jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou.
Isa 41:14 Wees nie bevrees nie, wurmpie Jakob, volkie Israel! Ék help jou, spreek God YHWH, en jou Losser is die Heilige van Israel.
Isa 41:15 Kyk, Ek maak jou tot ‘n skerp, nuwe dorsslee wat baie tande het: jy sal berge dors en fyn maal, en heuwels maak soos kaf.
Isa 41:16 Jy sal hulle uitwan, en die wind sal hulle wegneem en die storm hulle verstrooi; maar jy sal juig in God YHWH, jou beroem op die Heilige van Israel.

Mag Vader dink aan Sy beloftes gemaak aan ons deur Sy profete, dat as ons hulle nie vrees nie, Hy vir ons `n nuwe dorsslee sal maak om die berge kaffer kaf wat voor ons lê tot niks te dors nie.

PieterJan van Zyl

Goeie Môre Oom Adriaan en almal
Ek dink die is maar net Bluftery, maar dit is waar dat van ons blanke jeug nie sal werk vir R3000.00 per maand nie (wat nog van ons ouer mense). Ek dink Oom Adriaan sal saam stem dat nog in die begin negentiger jare was daar wel by al ons inkopie winkels vakansie werk vir ons jong mense gewees en dit het goed gewerk, want dit het ons jongmense geleer om selfstandig te wees.
Daar was selfs in Middelburg die OU voortrekker winkel wat altyd oor Desember maande die jong jeug in diens geneem het vir vloer/verkoop personeel, Al my broers het daar gewerk in hul laaste (twee jaar van skool Std 9 en 10). So my vraag is net as ons blankes aansoek doen vir ñ pos sal hulle die beste kandidaat wees? (want met die sogenaamde equity/gelykheids wet kan hulle die werkgewer nog steeds sê dat die blanke nie die geskikte kandidaat was met die onderhoud nie en dan wat maak jy dan, die werkgewer was in die wet met alles behalwe dat hulle vir ons Blankes lieg oor die uitkoms van die kandidaat).
Ons sal nooit oor die ongeregverdige werksgeleentheid grens beweeg as daar nie middele in plek is met ñ transpirant pos wat so deur sigtig is om te wys of die werkgewer wel die equity/gelykheids konsep nakom of nie en is dit al lankal reg getrek nie.
Ons leef in tye wat ons vel alles vir ons sal toemaak en ook toe hou. Ek weet van mense (blankes) wat jare in en uit in ñ pos waargeneem het (act in die pos) en dan as dit nie vir equity is nie dan word die pos in elk geval deur die anderskleurige gevul met die rede deur die werkgewer dat ons blanke nie die geskukte kandidaat was nie, so indirek spot hulle met ons en jy word as ñ dommetjie uit gewys want nou is swarte se kind beter en slimmer as jy in alles. Ons blankes word eers hoop ingeblaas van agteraf en dan daarna word ons vertel hoe studpid ons is, dis vernederend en ook in baie swak smaak van die werkgewer om dit aan die blanke te doen, net om te dink en weet dit was ons mense wat die LAND RSA mak gemaak het vir ons kinders nou meot hulle die swaarste trek weens ons slapgat geit. Ons het dit toegelaat om sulke dinge oor ons te bring en nou wil ons hê dat die kinders ons gemors keuses moet reg maak.
Dit is nie net Woolworths nie ook by Edgars/ Checkers/Spar/Clicks en nog vele ander. Almal volg dieselfde beleid van onregverdige indiensneming op grond van vel…….Wat sal jy doen?

Ek dink op die stadium van die geveg POEP ons teen Donderweer…dis my opinie

Boer Groete aan al die ander Volksgenote hier – Pieter-Jan van Zyl (As ek Storm Volg My, As ek Val Wreek My en As ek Omdraai Skiet My)