Chinese inval in Suid-Afrika

Wat weet ons van die Chinese in ons land? Elke klein plattelandse dorpie het hulle. Daar is nie een wat nie ten minste een winkeltjie het nie. Hoekom is hulle hier en wat beplan hulle? Ons het met ‘n Boer in die distrik van Ladismith gesels en in die gesprek oor die Chinese in die land begin praat. Hy sê (en ons glo hy weet waarvan hy praat) dat Chinese bandiete hierheen kom om aan ongeïdentifiseerde projekte te kom werk, en niemand weet blykbaar waarom hulle so gewillig om uit China pad te gee nie. ‘n Mens kan wel raai.

Die boer het met ‘n familielid en besigheidsman in Kaapstad gesels wat baie met die Chinese te doen kry en dié het aan hom onrusbarende dinge vertel wat deur die ANC regering streng geheim gehou word.

Dus kan ons aanvaar dat die meerderheid Chinese projek-werkers wat Suid-Afrika die afgelope paar jaar ingekom het, geharde tronkvoëls is wat uit Chinese tronke vrygelaat en hierheen gebring word. Die voorwaarde is dat hulle sónder vergoeding hier kom werk en as die “projek” afgehandel is, mag hulle in Suid-Afrika aanbly met geen kriminele rekord nie en hulle hoef ook nooit belasting te betaal nie. China help hulle dan om klein winkeltjies hier oop te maak, soortgelyk die dié Chinese winkeltjie in China. As misdadigers het hulle stewige bande met die onderwêreld en is dit hoofsaaklik dwelms en prostitusie wat hier bedryf word.

Die boer sê toe verder dis nie al wat hom kwaad maak nie. Hy kry kort-kort briewe van die regering waarin hy versoek word om te registreer as SEB-lid en dan dien ooreenkomstig sy werkers te verander. Hy steur hom nie aan die briewe nie, maar dit grief hom dat hulle aan hom wil voorskryf wat hy moet doen. As SEB-lid wor dit dan van hom verwag om ‘n plaasbestuurder aan te stel wat swart, bruin of geel is. ‘n Blanke mag nie eens oorweeg word nie.

Hoekom juis ook ‘n Chinees? Hulle kan nie eens Afrikaans of Engels praat nie, sê hy, en van boerdery in ons land weet hulle absoluut niiks. In China word hoofsaaklik bestaansboerdery op klein lappies grond beoefen.

Ons het reeds oorgenoeg “indringers” hier wat die ekonomie doodbloei en die Chinese kriminele sal dinge net vererger.

By Upington het hulle ‘n massiewe stuk aarde uitgekoop en dit omhein. Niemand kan daar ingaan nie, want tussen die twee grensdrade loop leeus wat nuuskieriges moet buite hou.

Uit ‘n betroubare bron verneem ons egter dat die Chinese daar glo fluks op en af marsjeer en elke dag besig is met militêre oefening.

Verskeie uitgewerkte myne is reeds deur Chinese kamtig “opgekoop” en die verlate kampongs en kantore het hulle vir hul eie gerief ingerig. Weereens word niemand daar toegelaat nie. ‘n Oud-vlieënier wat dit eendag gewaag het om by die Coal Brook-myn waar jare gelede 432 mynwerkers toegeval het, te gaan snuffel is deur Chinese wagte weggejaag. Hy sê hulle plat gesigte en dooie oë wat hom aanstaar, het hom koue rillings gegee.

Hulle is glo al ‘n geruime tyd besig om met die eienaar van die ou, uitgewerkte Copperton-myn te onderhandel om dit op te koop. Dis ‘n afgesonderde gebied waar groot hoeveelhede wapens geberg kan word sonder dat dit aandag trek.

‘n Ander, skokkende stukkie inligting het ons so pas bereik en as dit waar is, lyk die toekoms beroerd. Ons verneem dat die Chinese Tony Ehrenreich glo etlike miljoene rande betaal het om onluste in 2011 De Doorns te stook. Dit was dus nie ‘n spontane opstand nie, maar georganiseer en befonds deur die Chinese. Ehrenreich sal die aantyging waarskynlik ontken, maar dit klink nie so onmoontlik nie. Daardie opstand was totaal onverwags en uit die bloute gewees.

Die uiteinde daarvan was dat baie kleurlinge en swartes hulle werk verloor het en dat die druiwe- en sagtevrugteboere seergekry het. Van hulle het ‘n hele uitvoer-oes verloor wat toe afgekeur was omdat die vrugte te lank aan die bome bly hang het. Dit kan die Chinese egter nie skeel nie, want hulle het hulle eie agenda.

Om hierby aan te sluit, ‘n kennis vertel dat hy onlangs iets in ‘n Chinese winkel wou koop, maar nie een van dié agter die toonbank kom hom verstaan nie. Uiteindelik het ‘n Chinees van agter uit die winkel gekom wat ‘n geradbraakte Engels kon praat. Op ‘n vraag waarom hulle mense daar aanstel wat nie een van die landstale kan praat nie, was die antwoord: “Dis nie vir ons nodig om enige van julle landstale te leer nie.”

“Waarom nie?” wou die kennis weet.

Die antwoord laat jou hart ‘n oomblik botstil gaan staan: “Omdat ons nie gekom het om julle taal te leer nie, maar om hier te bly…”

Die geel nasie se teenwoordigheid in die land is nie ‘n heeltemal nuwe ding nie. Reeds in die 1800’s het die eerste Chinese hier aangekom, maar hulle het nie vermeerder nie, want rasse-diskriminasie het hulle getalle beperk. Tussen 1904 en 1910 het 63 000 kontrak-mynwerkers arriveer, maar die meeste van hulle het later teruggegaan na Taiwan waarvandaan hulle oorspronklik gekom het.

Nadat die Nasionale Party in 1948 aan bewind gekom het, is die deur na China in 1953 gesluit weens die immigrasiewette en geen Chinese is daarna weer toegelaat om die land binne te kom nie. En die wat hier was, kon slegs met hul eie ras of die Kleurlinge of swartes vermeng.

Maar nie lank na die moord op Verwoerd in 1966 nie, het ruggraatlose meelopers die land regeer en geleidelik is die immigrasiewette verslap. Teen die laat 70er jare was daar reeds ‘n konstante invloei van Taiwanese industrialiste hierheen. Maar niemand het die gevaarligte sien flikker nie.

Ook in PW Botha se tyd is daar groot toegewings van regeringskant gemaak. Immigrante uit China se verhuisingskoste na Suid-Afrika is deur die regering betaal, hulle lone is vir 7 jaar lank deur die staat gesubsidieer, so ook hulle verhuringskoste. Hulle het goedkoop vervoer vir hulle goedere gekry en daar is huislenings aan hulle toegestaan.

Teen 1989 was hier reeds 150 Chinese fabrieke.

In die 1990’s het die regering nog verdere maatreëls verslap en ‘n nuwe vlaag Chinese het die land binnegeval. Hulle het restaurante oopgemaak, ‘n swetterjoel klein besighede op die been gebring en as “studente” aan ons universiteite begin studeer.

Nadat hulle susidies geëindig het, is die meeste terug na Taiwan.

Van die nuwe vlaag wat sedert 2 000 ingestroom het, is die meerderheid onwettig hier, want die landsgrense is oopgegooi vir elke krimineel en leeglêer wat wou kom aas. Die laaste 7 jaar is die ergste en stroom hulle hierheen asof die land reeds aan hulle behoort.

Dis opvallend dat hulle die kleiner plattelandse dorpies verkies waar hulle gebrek aan kennis en kundigheid, asook hulle onvermoë om enige landstaal te praat, nie so erg saakmaak nie.

Hoeveel van hulle is reeds hier? Die Chinese Ambassade skat dit op sowat 200 000. Nuusagentskappe sê dis 300 000. Maar op die Internet is daar oorgenoeg bewyse dat dit baie na aan ‘n halfmiljoen is.

In die Vrystaat waar geen Chinees of Indiër in die verlede toegelaat is nie, is daar nou reeds meer as 10 000 Chinese in tientalle dorpe gevestig.

Behalwe vir die Indiërs wat al aangeteel het soos konyne, is hier ook nog ‘n verdere 70 000+ Pakistani’s en 50 000 kerriebekke afkomstig van Bangladesj. Die meerderheid kom egter uit Indië self.

Die Chinese het ook militêre basisse in ons land, terwyl tonne wapens langs geheime omweë na Suid-afrika en Zimbabwe gesmokkel word — iets wat ‘n mens baie onrustig moet stem, maar selfs berigte in die media daaroor word geïgnoreer.

‘n Chinese skip, die An Yue Jiang, in besit van die Chinese Ocean Shipping Maatskappy, is op 16 April 2008 verbied om in die Durbanse hawe vas te meer, nadat dit bekend geword het dat ‘n vrag wapens aanboord via Lobito in Angola vir Zimbabwe bedoel was.

Dit het later uitgelek dat dit die eerste 6 houervragte wapens en toerusting is wat die Zimbabwiese Weermag (ZDF) in ontvangs geneem het.

In November 2011 het die southernafricareport.com berig dat daar deur die Minister van Verdediging, Emerson Mnangagwa, oor nog ‘n besending wapens onderhandel word. Die besending het o.m. 20,000 AK-47 outomatiese gewere, uniforms, 12-15 trokke en omtrent 21,000 pare boeie ingesluit.

China steun nou al ‘n geruime tyd die Mugabe regime met wapens, veral nadat die Westerse regerings ‘n wapenverbod opgelê het weens ZANU PF se gruwelike menseregte vergrype.

Nog ‘n poging om wapens uit China in Zimbabwe af te lewer is in April 2011 in die wiele gery. Hierdie keer het die besending bestaan uit duisende rondes AK-47-ammunisie, mortierrondes en vuurpylaangedrewe granate, geaddresseer aan Abaxis Enterprises, ‘n maatskappy waarvan Neville Mutsvangwa, die seun van die voormalige Anbassadeur in China, Christopher Mutsvangwa, die eienaar is. Maar net soos vantevore het dit uiteindelik tog sy bestemming bereik.

Volgens die Telescope News het dit onlangs bekend geword dat China beplan om ‘n militêre lugbasis in Zimbabwe se kontroversiële Marange diamantvelde in die Manicaland Provinsie, op te rig. Dit is terwyl Beijing en Harare militêr begin saamwerk met baie nouer buitelandse betrekkinge.

China beweer dat hy geen Militêre basisse in Afrika het nie, maar daar is te veel bewyse van die teendeel.

Bedrywighede op Oudtshoorn

Hier op Oudtshoorn sien ons hulle dikwels vlieg, maar alles geskied onder die dekmantel van sogenaamde “opleiding”. Hoekom moet Chinese hier opgelei word met ons vegvliegtuie? Direk na die aankondiging van Mandela se dood het helikoptervlugte daagliks oor die gebied plaasgevind. ‘n Senior vlugingenieur vertel dat die helikopters toegerus is met elektroniese apparaat wat die bemanning in staat stel om te “sien” wat binne-in ‘n huis in elke vertrek aangaan waaroor hulle vlieg; so ook kan bepaal word hoeveel passasiers in ‘n voertuig is.

Die vlugte wat net na die begrafnis beëindig is, het nou weer begin.

En wie van ons is daarvan bewus dat China glo beplan om ‘n “stad” by Modderfontein aan die Wes-Rand te bou? Dis beslis nie om in óns behoeftes te voorsien nie! Oor die jare het China ‘n hele rits soortgelyke stede nie net in die nuwe oostelike distrik van Zhengzhou gebou nie, maar ook elders in die wêreld, soos bv. in Angola. Die naam van daardie “stad” is Nova Cidade de Kilamba. Volgens die BBC is dit ‘n residensiële ontwikkeling, bestaande uit 750 agtverdieping komplekse, met ‘n dosyn skole en meer as ‘n 100 winkelbeboue. Maar dis alles verlate, spookdorpe en geen sterfling woon daar nie.

As hulle ons dan uiteindelik almal gaan doodmaak, waarom wil hulle nie ons bestaande stede hê nie? Is dit dalk omdat hulle weet die water in ons stede is so besoedel dat dit nie drinkbaar sal wees nie.

In 1992 moes ons Ja of Nee stem, maar ons mense het teen ‘n TV-skerm en Rugbybal vasgekyk en blindelings Ja-kruisies getrek. Die swartes sit vandag met die geldsak en jy kan nie boe of ba sê nie, dan is jy ‘n rassis!

Ons mense kon nog nooit saamstaan nie, maar as daar ooit ‘n tyd was wat so iets nodig is, dan is dit nou. Die Chinese, Indiërs, Pakistani’s, Moslems, ens., sal nie vanself verdwyn nie. ons sal hulle fisies hier moet uitdryf … maar ons kan niks op hierdie oomblik doen nie.

Die Chinese egter werk met ‘n plan, ‘n sluwe plan, en ons moet dit nooit vergeet nie. Hulle is gewetenlose mensvreters. Menslike fetusse van geabborteerde babas word in hulle restaurante op hulle spyskaarte aanbied, en jou dierbare brakkie vir wie jy so lief is, is vir hulle slegs ‘n maaltyd.

Al die toegewings en die dinge wat ons oor jare toegelaat het omdat ons ons “medemens” ruimte wou gee, gaan nou na ons terugkom in bloedvergieting, rewolusie en geweld. Pleks van om dit wat die liewe Vader aan ons toevertrou het, te beskerm het met alles waartoe ons in staat was, het ons verkies om rugby en krieket te kyk.

Siener het vir Boy Mussman gesê dat wanneer alles hier verby is en ons die land weer vir onsself het, gaan die Chinese hierheen wil terugkom om die land van ons af weg te vat. Maar Indië sal hulle dan waarsku en sê dat hulle dit nie moet probeer doen nie, want daar is ‘n ander mag wat ons beskerm.

Daar gaan iets gebeur wat die Indiërs, Engelse en swartes so die skrik op die lyf sal jaag dat hulle angsbevange op vlug sal slaan. Kan dit die wonderwerk wees waarvan Siener gepraat het?

Hy het ook gesê daar kom nog ‘n dag dat ons sal moet “veg, al veg ons ook met die rug teen die muur…”

Is daar iemand wat nog sy hand voor sy oë kan sien?

Jer 4:6-7 —“Steek óp die banier na Sion toe! Vlug, bly nie staan nie! Want Ek bring ‘n onheil uit die Noorde en ‘n groot verwoesting. ‘n Leeu het opgekom uit sy bos en ‘n verderwer van nasies het weggetrek, uitgegaan uit sy plek om jou land ‘n woesteny te maak; jou stede sal verwoes word, sonder inwoners”.

SIENER VAN RENSBURG

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor

RAAD VIR KWALE

Vir slegs R120

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470