Afrika se kultuur

Afrika is struktureel onontwikkelbaar volgens Duitse navorsers. Hulle sê dis nie omdat Afrika nie die regte ding WIL doen nie, maar hulle KAN dit nie doen nie.  Dis ook nie net ’n probleem van ras nie, maar veral van kultuur. Die kultuur van Afrika is die een ding wat die swart lande onderploeg, selfs in ’n ontwikkelde land soos Suid-Afrika. Die voordeel in Suid-Afrika is dat dit baie sterk verwesters is en dat die Westerse kultuur vir lank hier geheers het. Die Afrikakultuur is egter besig om weer oor te neem.

Om te illustreer: ’n Tyd gelede was daar ’n stormloop by ’n sokkerwedstryd waarin baie dood is. Regeringsamptenare het toe erken dat dit die gevolge is van Afrikakultuur. In ’n ander voorval het ’n klein katjie op die sokkerbaan beland terwyl die spel aan die gang was. Op enige ander plek in die wêreld sou die toeskouers so iets amusant gevind het. Die spel sou tydelik onderbreek word sodat die spelers en skeidsregter die arme diertjie kon vang en na veiligheid neem.In hierdie swart sokkerwedstryd het dit egter nie gebeur nie. Die spel is wel gestaak en die spelers en die skeidsregter het ook agter die katjie aangehardloop en die skeidsregter het die angsbevange diertjie uiteindelik gevang. En ten aanskoue van al die toeskouers het hy dit doodgetrap. Is u geskok? Luister dan na die skeidsregter se verduideliking: Die kat is ‘n bose heks, en was daar om een van die spanne te vervloek (curse) en die ander span te laat wen. Niemand was seker wie getoor is nie dus het almal saamgespan en die katjie doodgemaak.

Filmspanne het ’n soortgelyke insident op film vasgelê in ’n plattelandse dorpie. ’n Apie het in die dorpie ingegaan. Dit is ’n algemene ding vir die ape om langs die hoofweë te sit, maar iemand het besluit dat hierdie besondere apie in werklikheid ’n heks is. Die hele dorp het saamgespan om die apie in ’n hoek vas te keer en met klippe dood te gooi.
In Suid-Afrika, wat Afrika se mees ontwikkelde land is, word daar elke jaar meer as 300 mense doodgemaak omdat hulle hekse is. Dit is amper een slagoffer per dag. In sekere gebiede het hele dorpies se inwoners gevlug omdat hulle van heksery beskuldig is.
In alle groot stede is daar Muti-winkels waar Sangomas toorgoed vir jou sal meng. Dit word wyd geglo dat menslike organe kragtige towerkrag het. Dit is nie ongewoon dat jong kinders wegraak nie. Wanneer hulle liggame gevind word, is hulle geslag vir Muti. In hierdie selfde gemeenskappe word daar geglo dat om seks met ’n baba te hê jou kan genees van vigs. Beide die verkragter, asook die een wat verkrag is, is dan verdoem deur ’n siekte wat hulle eenvoudig nie kan begryp nie.

Dit is ’n algemene opvatting in Afrika dat ’n man magteloos is om sy eie omstandighede of fisiese toestand self te verander. Maar deur gebruik te maak van Mui, towerspreuke en toorkuns, kan alles reg “dokter”. Geen mislukking is ooit sy eie skuld nie, maar is as gevolg van ‘n vloek wat ander op jou geplaas het.

Enigeen wat sukses behaal, het dit reggekry met die hulp van bose magte. Die geloof daarin is die wortel van die gewelddadige rassisme wat die swartes dikwels vermaak. In Zimbabwe blameer Robert Mugabe die wydverspreide armoede nie sy eie swak ekonomiese beleid nie, maar se dis die blankes se skuld. In Uganda is die blaam aan die deur van die Indiërs gelê, net soos dit nie so lank gelede in Kwazulu Natal die geval was nie. In Kaapstad het die plaaslike inwoners op ’n wilde tog gegaan en ander swartes aangeval wat vlugtelinge na Suid-Afrika was. Hulle het hulle blameer vir die feit dat hulle nie werk het nie.

Skoolkinders het onlangs deur die strate van Johannesburg gemarsjeer. Hulle was kwaad omdat leerlinge aan private skole beter as hulle gevaar het, terwyl die meeste van hulle gedop het. Hulle het straat- smouse en smouse aangeval, want hulle het glo daartoe bygedra.
Tot in die President se kantoor vind ons hierdie kultuur. Agt jaar lank is die ANC besig om die infrastruktuur van die land te verwoes. Misdaad is so erg dat die regering ’n verbod geplaas het op misdaadstatistiek. Hulle sê dit sal die reputasie van die regerende party skade berokken. Belasting is die hoogste in die wêreld en nogtans het ons byna geen nooddienste nie.
Hulle blameer ’n misterieuse “Derde Mag” daarvoor, en is gedurig besig om anti-blanke rassisme onder hulle ondersteuners op te sweep. Mugabe sê hy is die teiken van ’n sameswering van homoseksueles wat die Britse regering beheer.
Daar is ook gesê dat die vloede wat Zimbabwe gereeld teister, ’n Amerikaanse komplot is, want VSA duikbote in die Indiese oseaan skiet missiele af wat orkane veroorsaak wat die reëns gebring en die land word dan oorstroom.

Afrika kon dit nog nooit regkry om op eie stoom te oorleef nie. Sy miljoene inwoners glo rykdom kan nie deur individue geskep word nie, maar dit moet van ander afgevat word. Slegte resultate is as gevolg van vloeke deur hekse. Dade het nie gevolge nie, want Afrika leef in ’n wêreld wat regeer word deur hierdie mistieke magte. Hoe meer gereeld jy die Samgoma raadpleeg, hoe groter is jou kans om te oorleef.

Swart regerings plunder hulle mense genadeloos, en slag hulle opponente as dinge verkeerd loop; verder blameer hulle die witte vir hulle haglike toestand — dis die witte se apartheid, kolonialisme, kapitalisme, globalisering, rassisme, homoseksueles, Engeland, die Illuminati, die VSA regering en hekse.

SIENER VAN RENSBURG

Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor

RAAD VIR KWALE

Vir slegs R120

Die verborge boeke van Eden
Openbaringe van Paulus & Petrus
Die Boek van die Opregte

R370

R470